AM PRINGLE EN ANDERE. Prof Kobus van Rooyen SC (Voorsitter) Prof Willem De Klerk (Uitsaai-Verteenwoordiger) Prof Henning Viljoen (Gekoöpteerde lid)

Size: px
Start display at page:

Download "AM PRINGLE EN ANDERE. Prof Kobus van Rooyen SC (Voorsitter) Prof Willem De Klerk (Uitsaai-Verteenwoordiger) Prof Henning Viljoen (Gekoöpteerde lid)"

Transcription

1 DATUM VAN ONDERSOEK: 11 Februarie 2000 SAAKNO: 04/2000 AM PRINGLE EN ANDERE Klaers vs SABC Respondent Tribunaal: Prof Kobus van Rooyen SC (Voorsitter) Prof Willem De Klerk (Uitsaai-Verteenwoordiger) Prof Henning Viljoen (Gekoöpteerde lid) Die Klaer was nie verteenwoordig nie. Namens die SABC: Mnr Malan Otto (Algemene Bestuurder: Sentrale Klagtekantoor, SABC) SUMMARY Complaint about comedy which included a person who believed himself to be the Messiah. Scenes from the life of Christ are then transposed, for comical purposes, to the activities of this person.

2 Commission finding that the comedy is particularly risqué and on the brink of a contravention of the Code. Insofar as no warning as to religious prejudice was added, the complaint was upheld. BESLISSING JCW VAN ROOYEN Op die 20ste Desember, net na 21:00, is n aflewering van die reeks Spin City uitgesaai op SABC 3. Die reeks bevat insidente uit die aktiwiteite van n politieke agent en is n komedie. Die betrokke aflewering het onder andere gegaan oor n lid van sy span wat hom verbeel dat hy die Messias is. Sy stellings strook dan met sommige van die stellings van Jesus of herinner in elk geval sterk daaraan. Die mees problematiese toneel is een waar hierdie persoon deelneem aan n groeptoneel wat poog om n nabootsing te wees van Leonardo da Vinci se Laaste Avondmaal. Elke keer wanneer van hierdie tonele gewys word of stellings gemaak word, lag die onsigbare gehoor. Die Klaer het skerp beswaar gemaak teen hierdie vertoning en gesê dat hy die program uiters ontstellend gevind het. Hy haal gedeeltes aan uit die Nuwe Testament waar daar juis gemaan word teen persone wat met Jesus of God spot. Die Respondent het toegegee dat n PG : L (Parental Guidance : Language) nie afdoende waarskuwing vir hierdie episode was nie. Daar behoort gebruik gemaak te gewees het van die simbool P wat slaan op profaniteit / vooroordeel. Ter aanvang moet daarop gewys word dat indien n episode uit n reeks die Kode van die Komissie oortree, dit nie gewys mag word nie ten spyte 2

3 van die hoë prys, soos na verwys deur die SABC. Soms word ook melding daarvan gemaak dat persone die televisie sou kon afskakel indien materiaal vir hulle aanstootlik is. Weer eens: alhoewel die afskakel-aspek seker n faktor is waarvan n mens kan kennis neem, bly die vraag voor die Komissie nog steeds of die betrokke episode aanstootlik vir die godsdienstige oortuigings of gevoelens van n bevolkingsdeel was. Die Tweede Klaer, Mev Tunstall, het die vraag gevra of daar miskien wel opgetree sou word wanneer die Moslems of Jode se godsdienstige gevoelens aangetas sou word, in teenstelling met dié van die Christene. Hieruit is af te lei dat sy van mening is dat die Christene meer geredelik die voorwerp van spot is en dat daar nie sterk genoeg in dié verband opgetree word nie. n Verdere Klaer, Mnr Jaco Van der Merwe, het verder beswaar gemaak teen die feit dat hierdie episode n paar dae voor Kersfees gewys is. Mnr Gert Timmerman, n verdere Klaer, het argumenteer dat die episode gepoog het om gek te skeer met die Christelike Godsdiens. Mev Yvonne Van Olden het weer die volgende gesê: At a time of the year when the world celebrates the anniversary of the Birth of Christ one of the characters in the program pronounced himself as the Redeemer, the Saviour of the World Him and many other titles and I would strongly condemn this absolute blasphemy of Jesus Christ, who was born as man, lived a blameless, sinless life on earth, died on the Cross of Calvary to save mankind from eternal damnation and rose from the dead and is alive, not only in heaven, but lives in the hearts of millions of people all over the wold. Needless to say, I switched off immediately. n Verdere klaer, Mev D De Villiers, het onder andere die volgende gesê: While few of us appreciate our friends or family being made fun of, I 3

4 appreciate it even less when my God becomes the brunt of jokes. While I do believe that God can take a joke, the content of Spin City seemed blatantly disrespectful. Freedom of speech is important and I am not suggesting that a protective net be drawn around Christianity. However, just as we are advised on the News Bulletins at times, that what will follow will offend sensitive viewers, perhaps such a warning was appropriate for this episode specifically with regard to the Christian faith. Die lede van hierdie Tribunaal het hierdie klagtes met besondere erns bejeën. Die kernvraag wat gestel is, is of daar werklik met die Christelike Godsdiens gespot is. Ongelukkig is dit so, dat daar in rolprente oor die jare heen tog sekere stellings uit die Bybel aangehaal word vir humoristiese doeleindes. Onlangs het die Komissie bevind dat n kinderprogram op e-tv (waarin n toneel gewys word waar kinders die tonele rondom die geboorte van Jesus opvoer en daar op 'n manier gespot word met die gebruik van die naam Jesus ) wel neerkom op n skending van die Uitsaaikode. Artikel 7 van die Uitsaaikode bepaal dat geen Uitsaaier materiaal mag uitsaai wat aanstootlik is vir die Godsdienstige oortuigings of gevoelens van 'n bevolkingsdeel nie. Aanstootlik het n beperkte betekenis volgens die Appèlhof (sien Publications Control Board v Gallo (Africa) SA 665 (A) ). Dit slaan, volgens die Hof, nie op stof wat byvoorbeeld in swak smaak is of effens vies maak nie, maar op stof wat werklik weersinwekkend is en wat, met ander woorde, n diep ingreep maak in die godsdienstige gevoelens van `n bevolkingsdeel. Dit is verder opmerklik dat die Grondwet van die Republiek in artikel 16(2) besondere ruimte laat voordat die vryheid van spraak-waarborg oortree word. Artikel 16(2) bepaal naamlik dat die vryheid van spraak-waarborg nie geld waar haat verkondig word op grond van godsdiens en dit op so n wyse gedoen word dat dit aanstig tot leed nie. Die Wet op Films en 4

5 Publikasies 1996 bevat in skedule 10 n bepaling wat strook met Artikel 16(2) en daarbenewens sekere kategorieë vrystel: byvoorbeeld bona fide drama asook bona fide kuns en dokumentêre stof. Indien teruggekeer word tot die vraag op die grense in hierdie aflewering van Spin City wel oorskry is, moet in ag geneem word dat die verskynsel dat n persoon homself as die Messias beskou, wel voorkom. Dié episode span hierdie afwyking in vir humoristiese doeleindes. Die Tribunaal het na deeglike oorweging besluit dat ten spyte van die feit dat die gebruikmaking van hierdie materiaal in besonder swak smaak val en dit heelwat kykers sou belg, die grens van aanstootlikheid nog nie oorskry is nie. Hierdie konklusie is veral bereik omdat daar n mate van twyfel was by die lede van die Tribunaal of n ingreep in vryheid van spraak hier juridies geregverdig is. Daar is in ag geneem dat die stuk na die waterskeiding (21:00) uitgesaai is en dat daar darem n ouerlike begeleiding-waarskuwing was. Ons is egter van mening dat die Respondent `n vooraf-waarskuwing oor die profane aard van die episode moes gebeeldsend het. Geoordeel aan die klagtes wat ontvang is en wat, volgens die ervaring van die lede van hierdie Tribunaal, ook die klagte sou wees van duisende ander Christen-kykers, wil die Tribunaal die vertoon van hierdie episode ernstig bevraagteken. Aan die ander kant, moet in ag geneem word dat dit die oordeel van die Tribunaal is dat die episode nie aanstootlik is volgens die Reëls nie. In die lig daarvan, het dit die SABC vrygestaan om hierdie episode uit te saai en behoort die voorbehoude van die Tribunaal nie hier n rol te speel nie. Die klagtes word dus van die hand gewys, behalwe vir sover die Tribunaal van mening is dat daar n waarskuwing oor die profane materiaal aangedui moes gewees het. In die opsig word die klagte gehandhaaf. 5

6 JCW VAN ROOYEN SC VOORSITTER 6

Bybel vir Kinders. bied aan. Die vrou by die put

Bybel vir Kinders. bied aan. Die vrou by die put Bybel vir Kinders bied aan Die vrou by die put Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Lazarus Aangepas deur: Ruth Klassen Vertaal deur: Yvette Brits Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org

More information

AFRIKANER WEERSTANDSBEWEGING THE SOUTH AFRICAN BROADCASTING CORPORATION

AFRIKANER WEERSTANDSBEWEGING THE SOUTH AFRICAN BROADCASTING CORPORATION Case No: 19/1999 Date of Hearing: 8 June 1999 AFRIKANER WEERSTANDSBEWEGING Complainant v THE SOUTH AFRICAN BROADCASTING CORPORATION Respondent In regard to a news item on SABC2 and 3 on the 19th June 1999

More information

Die wedersydse verhouding tussen geloof en geestesgesondheid. Dr Deon Bruwer

Die wedersydse verhouding tussen geloof en geestesgesondheid. Dr Deon Bruwer Die wedersydse verhouding tussen geloof en geestesgesondheid Dr Deon Bruwer Wat word van godsdiens as jy aan dementia ly? Wat wòrd van geloof as jy of jou iemand naby aan jou in die intensiewe eenheid

More information

Welkom by ons Aanddiens! Kom geniet n koppie koffie in die saal na die diens!

Welkom by ons Aanddiens! Kom geniet n koppie koffie in die saal na die diens! Welkom by ons Aanddiens! Kom geniet n koppie koffie in die saal na die diens! Strength will rise as we wait upon the Lord We will wait upon the Lord We will wait upon the Lord (repeat) EVERLASTING GOD

More information

"Onse Vader wat in die hemele is, laat u Naam geheilig word; laat u koninkryk kom; laat u wil geskied, soos in die hemel net so ook op die aarde; gee

Onse Vader wat in die hemele is, laat u Naam geheilig word; laat u koninkryk kom; laat u wil geskied, soos in die hemel net so ook op die aarde; gee "Onse Vader wat in die hemele is, laat u Naam geheilig word; laat u koninkryk kom; laat u wil geskied, soos in die hemel net so ook op die aarde; gee ons vandag ons daaglikse brood; en vergeef ons ons

More information

Bybel vir Kinders bied aan. God Toets Abraham se Liefde

Bybel vir Kinders bied aan. God Toets Abraham se Liefde Bybel vir Kinders bied aan God Toets Abraham se Liefde Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Byron Unger; Lazarus Aangepas deur: M. Maillot; Tammy S. Vertaal deur: Yvonne Kriel Vervaardig deur: Bible

More information

Catharina Maria Conradie

Catharina Maria Conradie Mythology archaic relics or an archetypal and universal source of constant renewal? An exploration of the relationship between myth and archetype in the myth of Demeter and Persephone Catharina Maria Conradie

More information

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun Bybel vir Kinders bied aan Die Verlore Seun Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Lazarus Aangepas deur: Ruth Klassen; Sarah S. Vertaal deur: Yvette Brits Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org

More information

1. OM JESUS TE VOLG: 2. DTR die verhouding:

1. OM JESUS TE VOLG: 2. DTR die verhouding: 1. OM JESUS TE VOLG: Om Jesus te volg is amper soos om blind te word. As jy vandag sou blind word, is hierdie n voorbeeld van van die goed wat gaan moet verander in jou lewe om dit vir jou makliker te

More information

Die ekonomie en die Christen n perspektief. 1 Desember 2010

Die ekonomie en die Christen n perspektief. 1 Desember 2010 Die ekonomie en die Christen n perspektief 1 Desember 2010 Ekonomiese realiteite Christene poog om volgens die wil van God te handel in elke aspek van hule lewens en heelwat van hierdie dimensies is inter

More information

n Prins word die Skaapwagter

n Prins word die Skaapwagter Bybel vir Kinders bied aan n Prins word die Skaapwagter Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: M. Maillot; Lazarus Aangepas deur: E. Frischbutter; Sarah S. Vertaal deur: Yvonne Kriel Vervaardig deur:

More information

Die maan en sy rol in ons wereld *

Die maan en sy rol in ons wereld * OpenStax-CNX module: m21016 1 Die maan en sy rol in ons wereld * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 * Version 1.1:

More information

Kain vermoor Abel (Genesis 4:8)

Kain vermoor Abel (Genesis 4:8) Les 1 vir 6 Oktober 2018 Die eenheid en harmonie wat God vir die mensdom beplan het, is deur sonde ontwrig. God het egter Sy liefde vir ons gewys deur 'n plan te ontwerp om eenheid te herstel. Die finale

More information

IN THE SUPREME COURT OP SOUTH AFRICA. CORBETT, MILLER, JJA et NICHOLAS, AJA

IN THE SUPREME COURT OP SOUTH AFRICA. CORBETT, MILLER, JJA et NICHOLAS, AJA 102/85/AV IN THE SUPREME COURT OP SOUTH AFRICA (APPELLATE DIVISION) In the matter between: MARCUS PHETLA 1st Appellant AMOS NQUBUKA 2nd Appellant AND THE STATE Respondent CORAM: CORBETT, MILLER, JJA et

More information

(Uit Leef stroom-op! hoofstuk 1)

(Uit Leef stroom-op! hoofstuk 1) Sessie 1 n Stroom-op o o persoon o WEB978-1-4316-1018-1_Sessie 1.indd 1 2014/11/04 02:41:57 PM 1 n Stroom-op persoon Vooraf Lees vooraf die eerste 7 hoofstukke van Leef stroom-op! Charles Finney het gesê:

More information

GRADE 12 SEPTEMBER 2012 RELIGION STUDIES P2

GRADE 12 SEPTEMBER 2012 RELIGION STUDIES P2 Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NATIONAL SENIOR CERTIFICATE GRADE 12 SEPTEMBER 2012 RELIGION STUDIES P2 MARKS: 150 TIME: 2 hours *RLSDM2* This question paper consists of 4 pages. 2 RELIGION STUDIES

More information

MOTHEO/XHARIEP HOëRSKOLE ATLETIEK MOTHEO/XHARIEP HIGH SCHOOLS ATHLETICS

MOTHEO/XHARIEP HOëRSKOLE ATLETIEK MOTHEO/XHARIEP HIGH SCHOOLS ATHLETICS MOTHEO/XHARIEP HOëRSKOLE ATLETIEK MOTHEO/XHARIEP HIGH SCHOOLS ATHLETICS POSBUS/P/O/BOS 20025 WILLOWS 9320 TEL: 0832585376 FAX: 051 4443823 E-MAIL: corriev@schoolink.co.za VIR AANDAG: DIE ATLETIEKORGANISEERDER

More information

Join us for a Seminar/Presentation by the author of the book below: When: 9 March 2015 Where: Helderberg High School Chapel Time: 19h00

Join us for a Seminar/Presentation by the author of the book below: When: 9 March 2015 Where: Helderberg High School Chapel Time: 19h00 Join us for a Seminar/Presentation by the author of the book below: When: 9 March 2015 Where: Helderberg High School Chapel Time: 19h00 Refreshments will be served Dear Parent/teacher If you re concerned

More information

Catullus se Carmina in Afrikaans vertaal: n funksionalistiese benadering

Catullus se Carmina in Afrikaans vertaal: n funksionalistiese benadering Catullus se Carmina in Afrikaans vertaal: n funksionalistiese benadering Annemarie de Kock Tesis ingelewer ter gedeeltelike voldoening aan die vereistes vir die graad van Magister Artium in Klassieke Letterkunde

More information

IN PIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRANSVAALSE PROVINSIALE AFDELING)

IN PIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRANSVAALSE PROVINSIALE AFDELING) IN PIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRANSVAALSE PROVINSIALE AFDELING) SAAKNOMMER: CC 482/85 DELMAS 1986-09-22 DIE STAAT teen; PATRICK MABPYA BALEKA EN 21 ANDER VOOR: SY EDELE REGTER VAN DIJKHORST EN

More information

Bybelskool van Centurion. 27 Maart Welkom

Bybelskool van Centurion. 27 Maart Welkom Bybelskool van Centurion 27 Maart 2018 Welkom 10 Woorde wat ons ewige redding en verlossing beskryf 10 x Griekse woorde Biologie palingenesia (wedergeboorte) Militêre soterion (redding) Regspraak dikaiōsis

More information

STEPHAN PETER WHITEHEAD (Nog onder eed) verklaar verder : Lieutenant, did it ever come to your notice before the

STEPHAN PETER WHITEHEAD (Nog onder eed) verklaar verder : Lieutenant, did it ever come to your notice before the 2 4O ' HOF HERVAT: (Kasset 38) STEPHAN PETER WHITEHEAD (Nog onder eed) verklaar verder : KRUISVERHOOR DEUR ADV B.IZ0S (vervolg) Lieutenant, did it ever come to your notice before the end of January that

More information

GROEIGROEP MATERIAAL BADBOYS OM DIE KRUIS KAJAFAS

GROEIGROEP MATERIAAL BADBOYS OM DIE KRUIS KAJAFAS GROEIGROEP MATERIAAL BADBOYS OM DIE KRUIS KAJAFAS Opening Het jy al ooit op iets in jou lewe opgegee? Wat? Vertel vir mekaar hoe jy gevoel het daaroor. KOM ONS BEGIN Gesels met mekaar oor die volgende

More information

Is profesie oor Christus in die Ou Testament altyd direk Messiaans?

Is profesie oor Christus in die Ou Testament altyd direk Messiaans? Is profesie oor Christus in die Ou Testament altyd direk Messiaans? Met besondere aandag vir Psalm 2 By die lees van die Ou Testament is die vraag wat hierbo gevra word, baie belangrik. Hierdie vraag speel

More information

Die verheerlikte Jesus se seën en ons. Vandag vier ons die troonsbestyging van die Koning van die konings.

Die verheerlikte Jesus se seën en ons. Vandag vier ons die troonsbestyging van die Koning van die konings. Skriflesing: Luk 24:1 12 en :44-53 Fokusgedeelte: Luk 24:50b 51 en :53 Die verheerlikte Jesus se seën en ons Inleiding / Introduction Vandag vier ons die troonsbestyging van die Koning van die konings.

More information

Les 6 vir 10 November 2018

Les 6 vir 10 November 2018 BEELDE VAN EENHEID Les 6 vir 10 November 2018 Die Bybel bevat diverse beelde wat geestelike en teologiese waarhede uitbeeld. Byvoorbeeld, water in Johannes 7:38, wind in Johannes 3:8 en n pilaar in 1 Timotheus

More information

NIE ELKEEN WAT...!! nie die wil van die Vader doen nie sal nie in die koninkryk van die hemele ingaan nie!! en wat die wil van die Vader doen

NIE ELKEEN WAT...!! nie die wil van die Vader doen nie sal nie in die koninkryk van die hemele ingaan nie!! en wat die wil van die Vader doen NIE ELKEEN WAT...!! Nie elkeen wat vir My sê: Meester, Meester! Sal ingaan in die koninkryk van die hemele nie, maar hy wat die wil doen van my Vader wat in die hemele is. Matt. 7:21. Het hierdie woorde

More information

1741. Majoor Cronwright gese het ek moet Dr. Aggett on- dervra, het ek eers ek dink, twee dae, gespandeer

1741. Majoor Cronwright gese het ek moet Dr. Aggett on- dervra, het ek eers ek dink, twee dae, gespandeer 1741. Majoor Cronwright gese het ek moet Dr. Aggett on- dervra, het ek eers ek dink, twee dae, gespandeer om agtergrond omtrent hom in te win en toe het ek begin met Dr. Agg-ett se ondervr aging. So that

More information

Dit bring ons by ons tweede handvatsel in `n strewe na die leef van die Koninkryk Kultuur nl: Genade pad.

Dit bring ons by ons tweede handvatsel in `n strewe na die leef van die Koninkryk Kultuur nl: Genade pad. 1 Koninkryk kultuur Genadepad Lees Johannes 4:1-30, 39-42 Ons is besig om saam `n reeks te bou genaamd Koninkryk Kultuur. Dit is om vir ons handvatsels te gee van hoe dit lyk om die alternatiewe kultuur

More information

Lisa Bevere. New York Times- topverkoperskrywer DIE LEEUTJIE. Illustrasies deur Kirsteen Harris-Jones

Lisa Bevere. New York Times- topverkoperskrywer DIE LEEUTJIE. Illustrasies deur Kirsteen Harris-Jones New York Times- topverkoperskrywer Lisa Bevere LIZZIE DIE LEEUTJIE Illustrasies deur Kirsteen Harris-Jones LIZZIE DIE LEEUTJIE Oorspronklik in die VSA uitgegee as Lizzy the Lioness deur Tommy Nelson, n

More information

Die Kalender uit die Skrif

Die Kalender uit die Skrif Die Kalender uit die Skrif Ek gaan hierdie redelik volledig probeer maak aangesien daar baie stryd en misverstande is. Die Skrif gee vir ons riglyne hieroor en nie noodwendig direkte opdragte nie en dit

More information

GEHOORSAAMHEID AAN GOD

GEHOORSAAMHEID AAN GOD DIE WEG CHRISTELIKE GEMEENTE GEHOORSAAMHEID AAN GOD DATUM: 17 APRIL 2016 PLEK: NELSPRUIT PREDIKER: PASTOOR JOHAN PUTTER Page 1 of 14 GEHOORSAAMHEID AAN GOD INHOUDSOPGAWE INLEIDING...3 MOET ONS DIE WET

More information

DIE GODHEID Matt 28:19 veelgodery.

DIE GODHEID Matt 28:19 veelgodery. DIE GODHEID Die begrip Drie-eenheid word in die Christelike geloof gebruik vir God. Ons glo dat daar net eengod is, maar dat die Vader en Jesus en die Heilige Gees al drie saam hierdie een God is. Logies

More information

Nagmaal is n Tyd van herinnering n Geleentheid om die Here te dank dat Hy aan die kruis gesterf het vir ons sonde.

Nagmaal is n Tyd van herinnering n Geleentheid om die Here te dank dat Hy aan die kruis gesterf het vir ons sonde. Wat is Nagmaal Hoekom gebruik die kerk nagmaal? Nagmaal is n Tyd van herinnering n Geleentheid om die Here te dank dat Hy aan die kruis gesterf het vir ons sonde. Die nagmaal was ingestel deur Jesus Christus

More information

10 Woorde wat ons ewige redding en verlossing beskryf

10 Woorde wat ons ewige redding en verlossing beskryf 10 Woorde wat ons ewige redding en verlossing beskryf Father God Father God I wonder how I managed to exist without The knowledge of Your parenthood and Your loving care. Now I am Your child I am adopted

More information

Rom 14:1-12. Fokus: Rom 14:10-12 Die belangrikheid van Kerk-eenheid en ons hantering van versskille (d)

Rom 14:1-12. Fokus: Rom 14:10-12 Die belangrikheid van Kerk-eenheid en ons hantering van versskille (d) Rom 14:1-12 Fokus: Rom 14:10-12 Die belangrikheid van Kerk-eenheid en ons hantering van versskille (d) Oktober 2013 Ps-vooraf Ps 97:1, 5 Ontmoetingsdiens. Votum. Ons slaan ons oë op na die berge: waar

More information

Wanneer die kerk verdwaal in valsheid word dit n vertoonvenster van Afgode diens.

Wanneer die kerk verdwaal in valsheid word dit n vertoonvenster van Afgode diens. Wanneer die kerk verdwaal in valsheid word dit n vertoonvenster van Afgode diens. Dit is voorwaar n deurmekaar wereld waarin ons ons vandag bevind met Predikers en Profete wat links en regs Profeteer en

More information

PATRICK ~~BUYA BALE~~ E~ 21

PATRICK ~~BUYA BALE~~ E~ 21 DIE HOOGGEREGSHOF V-~~ SCID-AFRIKA ~~S. ~ ( TR.ANSV_~~LSE PROVI)JSIALE AFDELI:-JG) s.~uc.. ro~iner: cc 482/55 DEL~L

More information

Definition2 - SALWING = GODDELIKE AANSPORING OM TE FUNKTIONEER/ANOINTING = THE UNCTION TO FUNCTION

Definition2 - SALWING = GODDELIKE AANSPORING OM TE FUNKTIONEER/ANOINTING = THE UNCTION TO FUNCTION Boodskap2. SALWING OM MENSE TE GENEES EN TE HERSTEL Hand 10:36-38 Dit is die woord wat Hy gestuur het..met betrekking tot Jesus van Násaret, hoe God Hom gesalf het met die Heilige Gees en met krag. Hy

More information

n Verduidelijking van die Nuwe Verbond deur Dr. Marc s. Blackwell Sr.

n Verduidelijking van die Nuwe Verbond deur Dr. Marc s. Blackwell Sr. n Verduidelijking van die Nuwe Verbond deur Dr. Marc s. Blackwell Sr. VERBONDE vir HERSTELLING en VERLIGTING van die MENSDOM Edeniese VOOR DIE SONDEVAL Adamiese Noagiese Abrahamiese Sinaïtiese Palestynse

More information

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRANSVAALSE PRQVINSIALB AFDELING)

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRANSVAALSE PRQVINSIALB AFDELING) I > IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRANSVAALSE PRQVINSIALB AFDELING) SAAKNOMMER; CC 482/85 DELMAS 1986-09-03 DIE STAAT teen: PATRICK MABUYA BALEKA EN 21 ANDER VOOR: SY EDELE REGTER VAN DIJKHORST

More information

Skriflesing: 1 Johannes 1:1-10 Teks: 1 Johannes 1:4 Sing- Ps. 66:1, Ps. 19:1; Ps. 65:8; Ps. 100:1,4

Skriflesing: 1 Johannes 1:1-10 Teks: 1 Johannes 1:4 Sing- Ps. 66:1, Ps. 19:1; Ps. 65:8; Ps. 100:1,4 1 Skriflesing: 1 Johannes 1:1-10 Teks: 1 Johannes 1:4, 1 Johannes 5:19 Sing- Ps. 66:1, Ps. 19:1; Ps. 65:8; Ps. 100:1,4 1 Johannes 1:1-10 1Jn 1:1 Wat van die begin af was, wat ons gehoor het, wat ons met

More information

Hoofstuk 1. Eensaamheid: woordverklaring

Hoofstuk 1. Eensaamheid: woordverklaring Inhoudsopgawe Voorwoord... 9 1. Eensaamheid: woordverklaring... 11 2. Die eensaamheid van menswees... 17 3. Die eensaamheid van siekte... 23 4. Die eensaamheid van die dood... 29 5. Die eensaamheid van

More information

Van Vervolger tot Prediker

Van Vervolger tot Prediker Bybel vir Kinders bied aan Van Vervolger tot Prediker Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Janie Forest Aangepas deur: Ruth Klassen Vertaal deur: Gert Badenhorst Vervaardig deur: Bible for Children

More information

Addendum A Consent form

Addendum A Consent form 480 Addendum A Consent form Carien Lubbe, PhD-student, University of Pretoria Faculty of Education Department of Educational Psychology 082 857 0137 012 420 2765 carien.lubbe@up.ac.za I hereby consent

More information

Bybel vir Kinders bied aan. Die Hemel God se pragtige huis

Bybel vir Kinders bied aan. Die Hemel God se pragtige huis Bybel vir Kinders bied aan Die Hemel God se pragtige huis Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Lazarus Aangepas deur: Sarah S. Vertaal deur: Taschja Hattingh Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org

More information

Die Hemel God se pragtige huis

Die Hemel God se pragtige huis Bybel vir Kinders bied aan Die Hemel God se pragtige huis Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Lazarus Aangepas deur: Sarah S. Vertaal deur: Taschja Hattingh Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org

More information

A KARANGA PERSPECTIVE ON FERTILITY AND BARRENNESS AS BLESSING AND CURSE IN 1 SAMUEL 1:1-2:10

A KARANGA PERSPECTIVE ON FERTILITY AND BARRENNESS AS BLESSING AND CURSE IN 1 SAMUEL 1:1-2:10 A KARANGA PERSPECTIVE ON FERTILITY AND BARRENNESS AS BLESSING AND CURSE IN 1 SAMUEL 1:1-2:10 CHIROPAFADZO Moyo Dissertation presented for the Degree of Doctor of Theology at the University of Stellenbosch

More information

Kom ons herinner mekaar aan die toetse wat ons tot nou toe hanteer het:

Kom ons herinner mekaar aan die toetse wat ons tot nou toe hanteer het: 1 Jakobus 2a Tema: die toets van onpartydigheid Vandag gaan ons voort met die brief van Jakobus. Die brief wat handel oor gelowiges se integriteit (verduidelik). Julle sal onthou dat Jakobus ons waarsku

More information

Pretoria- 23 Junie 2012

Pretoria- 23 Junie 2012 1 Skriflesing: Spreuke 11:1-31 Teks: Spreuke 11:29-30 Sing- Ps. 96: 6,7; Ps. 1:1,2; Ps. 116:4; Ps. 128:2,3 Wie sy huis in beroering bring, sal wind erwe, en 'n dwaas word 'n slaaf van hom wat wys van hart

More information

DOELSTELLING DANKIE TERUGVOER

DOELSTELLING DANKIE TERUGVOER NUUSBRIEF NO 2/2014 (Also available in English) DOELSTELLING Ons is n selgroep van NG Elarduspark gemeente wat babas van n groepie behoeftige en meestal werklose ouers wat in Elandspoort woon, van formulemelk

More information

probeer hierso om te hoor wat se die advokaat daar asseblief en as u besware het, dan moet u vir mnr. Roux se maak beswaar

probeer hierso om te hoor wat se die advokaat daar asseblief en as u besware het, dan moet u vir mnr. Roux se maak beswaar K276^1 3908 HERMANSON probeer hierso om te hoor wat se die advokaat daar asseblief en as u besware het, dan moet u vir mnr. Roux se maak beswaar oor daardie tipe vraag, maar moenie mompel daar en geraas

More information

Excelsus (die Sentrum vir Bedieningsontwikkeling) bied in 2019 die volgende aan:

Excelsus (die Sentrum vir Bedieningsontwikkeling) bied in 2019 die volgende aan: 1. Lentekonferensie Excelsus (die Sentrum vir Bedieningsontwikkeling) bied in 2019 die volgende aan: 17-19 September 2019 Tema: Hoe ons onthou, hoe ons vergeet. Om verbeeldingryk te lewe. Universiteitsoord

More information

Af\JP II : f"9t9's > <..

Af\JP II : f9t9's > <.. I.............................................. :-:-:-.:...::-..;-;.:-:-:.< :. -:-: -:-:;.;.;.;.;.:-:-::-:-: :. :..-: -: : >>.... Af\JP II : f"9t9's >

More information

Preek Jan Steyn 25 Februaie Teks: Johannes 13:1-35. Tema: Saamwees (op mekaar gerig wees) Inleiding:

Preek Jan Steyn 25 Februaie Teks: Johannes 13:1-35. Tema: Saamwees (op mekaar gerig wees) Inleiding: Preek Jan Steyn 25 Februaie 2018 Teks: Johannes 13:1-35 Tema: Saamwees (op mekaar gerig wees) Inleiding: Ek gaan gesels eendag met een van die jong outjies in die Gim. Ek vra hom: Jy was dan altyd so goed

More information

Wisdom Culture 17 APRIL Is Jesus in die Ou Testament?

Wisdom Culture 17 APRIL Is Jesus in die Ou Testament? Wisdom Culture 17 APRIL 2016 Is Jesus in die Ou Testament? Ons sien die totale Bybel as die Woord van God, ons verstaan die Bybel so. Indien ons dit so sien, dan roep dit n heilshistoriese-eskatologiese

More information

Oor die betekenis van die maagdelike geboortetradisie: n Debat in die Nederduitsch Hervormde Kerk

Oor die betekenis van die maagdelike geboortetradisie: n Debat in die Nederduitsch Hervormde Kerk Oor die betekenis van die maagdelike geboortetradisie: n Debat in die Nederduitsch Hervormde Kerk P B Boshoff (Vereeniging) Navorsingsassosiaat: Hervormde Teologiese Kollege Universiteit van Pretoria Abstract

More information

19.20 BESKRYWINGSPUNT STREEKSINODE NOORDWES KATEGISMUS (Art 124) POINT OF DESCRIPTION REGIONAL SYNOD NORTH WEST CATECHISM (Art 124)

19.20 BESKRYWINGSPUNT STREEKSINODE NOORDWES KATEGISMUS (Art 124) POINT OF DESCRIPTION REGIONAL SYNOD NORTH WEST CATECHISM (Art 124) 19.20 BESKRYWINGSPUNT STREEKSINODE NOORDWES KATEGISMUS (Art 124) 19.20 POINT OF DESCRIPTION REGIONAL SYNOD NORTH WEST CATECHISM (Art 124) A. Die Beskrywingspunt is gestel. The Point of description is tabled.

More information

After how many hours of interrogation - if he did. write it - after how many hours of continuous interrogation?

After how many hours of interrogation - if he did. write it - after how many hours of continuous interrogation? After how many hours of interrogation - if he did write it - after how many hours of continuous interrogation? ---Ons geleerde vriend het blykbaar die gegewens, ek het hulle nie nou voor my nie edelagbare.

More information

Die betekenis van die kruis (1)

Die betekenis van die kruis (1) Die betekenis van die kruis (1) Don t pray when you feel like it. Have an appointment with the Lord and keep it. A man is powerful on his knees. Corrie Ten Boom Die betekenis van die kruis (1) Wat is die

More information

Community of Practice

Community of Practice Community of Practice Practice the Presence of God Just think you don't need a thing, you've got it all! All God's gifts are right in front of you as you wait expectantly for our Master Jesus. And not

More information

IN THE SUPREME COURT OF SOUTH AFRICA. (TRANSVAAL PROVINCIAL DIVISION). CASE NO. 18/75/254«12th SEPTEMBER, In the matter of:

IN THE SUPREME COURT OF SOUTH AFRICA. (TRANSVAAL PROVINCIAL DIVISION). CASE NO. 18/75/254«12th SEPTEMBER, In the matter of: IN THE SUPREME COURT OF SOUTH AFRICA _J /Í//íW * j (TRANSVAAL PROVINCIAL DIVISION). CASE NO. 18/75/254«12th SEPTEMBER, 1975. In the matter of: THE STATE versus S. COOPER M D EIGHT OTHERS VOLUME 18 1379-1^23

More information

OM TE JUDAÏSEER. In Skriftuurlike verband beteken Judaïseer egter om n Jood (Joods) te word soos ondermeer volgens Ester 8:16 en 17 duidelik is:

OM TE JUDAÏSEER. In Skriftuurlike verband beteken Judaïseer egter om n Jood (Joods) te word soos ondermeer volgens Ester 8:16 en 17 duidelik is: OM TE JUDAÏSEER Die Augustus 2010 uitgawe van Joy Magazine bevat n artikel van Dr Peter Hammond van Frontline Mission met die titel: The Return of the Judaizers. In hierdie artikel word daar kritiek gelewer,

More information

31^7. 0. J.A. Plomp. collapses and they have over-committed themselves, can or. Not all do it, some of them live to fight another day

31^7. 0. J.A. Plomp. collapses and they have over-committed themselves, can or. Not all do it, some of them live to fight another day 31^7. 0. J.A. Plomp. collapses and they have over-committed themselves, can or sometimes do, commit suicide. --- Ja, dit is so. Not all do it, some of them live to fight another day and they try their

More information

K O'REILLY

K O'REILLY K20.0110-558 - O'REILLY (incomplete). -- Die ding van met die skroewedraaier uitbreek kom - het te doen met uitwissing. Dit het nie met.. (intervenes). What is to be broken out with a screwdriver has to

More information

To fulfill. To complete its purpose. He was the end of the law. It was a "schoolmaster to bring us to Christ"

To fulfill. To complete its purpose. He was the end of the law. It was a schoolmaster to bring us to Christ Vry van die wet (dekaloog en sedewette) Dekaloog=10 Hebreeuse woorde (tien gebooie) Sedewette=Al die ander wette. Rm. 10:4 Want Christus is die einde van die wet tot geregtigheid vir elkeen wat glo. Rm.

More information

DIE WEG CHRISTELIKE GEMEENTE, NELSPRUIT GEESTELIKE OUTORITEIT

DIE WEG CHRISTELIKE GEMEENTE, NELSPRUIT GEESTELIKE OUTORITEIT DIE WEG CHRISTELIKE GEMEENTE, NELSPRUIT GEESTELIKE OUTORITEIT OPGESTEL DEUR: PAST. JOHAN PUTTER DATUM: 14 MEI 2017 PLEK: NELSPRUIT GEESTELIKE OUTORITEIT INHOUDSOPGAWE INLEIDING...3 BYBELTEKSTE...5 KONTEKS

More information

Hoe verskil die Christelike vryheid waarvan Paulus praat van die samelewing se manier van dink oor vryheid?

Hoe verskil die Christelike vryheid waarvan Paulus praat van die samelewing se manier van dink oor vryheid? Jan Steyn preek 15 Julie 2018 Teks: 1 Korintiers 9: 19-27 Tema: Wat maak ons met ons vryheid? Inleiding: Dit is nie altyd maklik om in ons samelewing vandag as Christen oor vryheid te praat nie. Ek dink

More information

January? That's all I'm asking you. -- I don't Just. pin it to that day, I received it on that day. I am asking you, how do you know it was the 25th?

January? That's all I'm asking you. -- I don't Just. pin it to that day, I received it on that day. I am asking you, how do you know it was the 25th? 808. G. Mashinini. January? That's all I'm asking you. -- I don't Just pin it to that day, I received it on that day. Yes. I am asking you, how do you know it was the 25th? Is there anything which would

More information

Together moving in unity to fulfill our God-given missional calling! DIE APOSTOLIESE GELOOF SENDING VAN SUID-AFRIKA. Afrikaans AFM - AGS

Together moving in unity to fulfill our God-given missional calling! DIE APOSTOLIESE GELOOF SENDING VAN SUID-AFRIKA. Afrikaans AFM - AGS DIE APOSTOLIESE GELOOF SENDING VAN SUID-AFRIKA Together moving in unity to fulfill our God-given missional calling! AFM - AGS Afrikaans Unity Anniversary BEMAGTIGING Onderrig, lei u lede op en rus hulle

More information

Skriflesing: Sondag 4 Sing- Ps. 118:1; Ps. 119:61; Ps. 130:2 Genesis 3:1-19 Gen 3:1 Psalm 130 Psa 130:1

Skriflesing: Sondag 4 Sing- Ps. 118:1; Ps. 119:61; Ps. 130:2 Genesis 3:1-19 Gen 3:1 Psalm 130 Psa 130:1 1 Skriflesing: Genesis 3:1-19; Psalm 130 Kategismus: Sondag 4 Teks: Hebreërs 10:31 Sing- Ps. 118:1; Ps. 119:61; Ps. 130:2 Genesis 3:1-19 Gen 3:1 Maar die slang was listiger as al die diere van die veld

More information

Parashah 50: Ki Tavo תבוא) (כי Wanneer Jy Binnegaan

Parashah 50: Ki Tavo תבוא) (כי Wanneer Jy Binnegaan 1 Parashah 50: Ki Tavo תבוא) (כי Wanneer Jy Binnegaan Dan sal dit wees, wanneer jy in die land kom wat,יהוה jou God, jou as erfenis gee en jy dit besit en daarin bly... Deut. 26:1 PWL 1 Torah : Deut. 26:1

More information

Christusprediking uit die Ou Testament. n Nuwe benadering tot n ou probleem? 1

Christusprediking uit die Ou Testament. n Nuwe benadering tot n ou probleem? 1 ids Resensie-artikel Christusprediking uit die Ou Testament. n Nuwe benadering tot n ou probleem? 1 H.F. van Rooy Skool vir Bybelwetenskappe en Bybeltale Potchefstroomse Universiteit vir CHO POTCHEFSTROOM

More information

fll.s INQUIRY INTO THE BOIPATONG MASSACRE VEREENIGING DATE HIS LORDSHIP MR JUSTICE R J GOLDSTONE MEMBERS OF THE COMMISSION:

fll.s INQUIRY INTO THE BOIPATONG MASSACRE VEREENIGING DATE HIS LORDSHIP MR JUSTICE R J GOLDSTONE MEMBERS OF THE COMMISSION: fll.s INQUIRY INTO THE BOIPATONG MASSACRE VEREENIGING DATE 1992-08-11 MEMBERS OF THE COMMISSION: HIS LORDSHIP MR JUSTICE R J GOLDSTONE ADV D J ROSSOUW (SC) (Vice Chairman) ADV M N S SITHOLE ASSESSOR: IIIS

More information

Gen 17:1-14; Rom 4:1-12; Kol 2:1-12

Gen 17:1-14; Rom 4:1-12; Kol 2:1-12 Oktober 2016 Gen 17:1-14; Rom 4:1-12; Kol 2:1-12 Die doop wat die HERE gee en wat dit vir ons en ons kinders beteken en sê. Ps-vooraf Ps 29: 1, 5; Ps 75: 1, 2 Ontmoetingsdiens. Votum. Ons slaan ons oë

More information

DIE FEESTYE VAN YHVH LES 13 (DEEL 2): OP WATTER DAG IS YESHUA GEKRUISIG?

DIE FEESTYE VAN YHVH LES 13 (DEEL 2): OP WATTER DAG IS YESHUA GEKRUISIG? 1 DIE FEESTYE VAN YHVH LES 13 (DEEL 2): OP WATTER DAG IS YESHUA GEKRUISIG? INLEIDING EN AGTERGROND 1. Miljoene Protestante en Katolieke glo dat Yeshua Messias op `n Vrydag (Goeie Vrydag) gekruisig was

More information

Waar is God as ons swaarkry?

Waar is God as ons swaarkry? Waar is God as ons swaarkry? Envy is sorrow at another s good Thomas van Acquino Waar is God as ons swaarkry? Philip Yancey se nuwe boek, The Question that Never goes away, het onlangs verskyn. Die vraag

More information

*31 Oktober 6 November. Gen. 4:3 7, Num. 21:1 9, Jes. 29:16, Rom. 9:18 21, Jeremia 19, Heb. 5:14, Jer. 13:1 11.

*31 Oktober 6 November. Gen. 4:3 7, Num. 21:1 9, Jes. 29:16, Rom. 9:18 21, Jeremia 19, Heb. 5:14, Jer. 13:1 11. Les 6 *31 Oktober 6 November Simboliese Dade SABBATMIDDAG Lees vir Vandeesweek se Studie: Gen. 4:3 7, Num. 21:1 9, Jes. 29:16, Rom. 9:18 21, Jeremia 19, Heb. 5:14, Jer. 13:1 11. Geheueteks: Of het die

More information

Let it be. Laat dit wees. Monday 18 June 12

Let it be. Laat dit wees. Monday 18 June 12 Let it be Laat dit wees I have need for such a clearance as the Saviour affected in the temple of Jerusalem. A riddance of the clutter, of what is secondary, that blocks the way to the all important central

More information

'n GEMEENTE VAN GOD MET JESUS CHRISTUS AS HOEKSTEEN

'n GEMEENTE VAN GOD MET JESUS CHRISTUS AS HOEKSTEEN Onsis almalhiertesaam Vergader in sy Naam, Verheerlik Hom. Tot die doodwas Hygetrou Endaardeuris onsnousyeiendom. LaatonsmaaksoosHyonsse Mekaarsteeds lieftehe EnHomboalleseer. Loof Hom, Christus die Heer.

More information

Galasiërs 5:1-12 Valse en ware godsdiens

Galasiërs 5:1-12 Valse en ware godsdiens Galasiërs 5:1-12 Valse en ware godsdiens 1 Staan dan vas in die vryheid waarmee Christus ons vrygemaak het, en laat julle nie weer onder die juk van diensbaarheid bring nie. 2 Kyk, ek, Paulus, sê vir julle

More information

PREPARATORY EXAMINATION. IN THE MAGISTRATE'S COURT FOR THE DISTRICT OF JOHANNESBURG HELD IN JOHANNESBURG.

PREPARATORY EXAMINATION. IN THE MAGISTRATE'S COURT FOR THE DISTRICT OF JOHANNESBURG HELD IN JOHANNESBURG. PREPARATORY EXAMINATION. IN THE MAGISTRATE'S COURT FOR THE DISTRICT OF JOHANNESBURG HELD IN JOHANNESBURG. IN DIE MAGISTRAATSHOF VIR DIE AFDELING VAN JOHANNESBURG GE- HOU TE JOHANNESBURG. BEFORE MR.: VOOR

More information

Die eerste is God beskik alles: God het alles vooraf beplan en haarfyn uitgewerk en alles werk presies so uit soos Hy dit beplan het.

Die eerste is God beskik alles: God het alles vooraf beplan en haarfyn uitgewerk en alles werk presies so uit soos Hy dit beplan het. Preek Jan Steyn 11 Junie 2017 Teks: Romeine 8: 26-39 Tema: Waaroor is God in beheer? Inleiding: God is in beheer. Hierdie vier woorde is seker van die grootste trooswoorde in Afrikaans. Ons sê dit vir

More information

VOOfe: IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN >SPIP-gAFRIKA (TRANSVAALSE PROVINSIALE AFDELING) - - SAAKNOMMER: CC 482/85 PRETORIA

VOOfe: IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN >SPIP-gAFRIKA (TRANSVAALSE PROVINSIALE AFDELING) - - SAAKNOMMER: CC 482/85 PRETORIA IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN >SPIP-gAFRIKA (TRANSVAALSE PROVINSIALE AFDELING) - - SAAKNOMMER: CC 482/85 PRETORIA 1988-03-17 DIE STAAT teen: PATRICK MABUYA BALEKA EN 21 ANDER VOOfe: SY EDELE REGTER VAN DIJKHORST

More information

Oorsig van navorsingstuk

Oorsig van navorsingstuk Oorsig van navorsingstuk In hoofstuk 1 van die navorsingstuk: Om die duisternis te verdrink: Ondersoek na die hantering van die teodisee-vraagstuk in die apologetiek van C.S. Lewis. is daar bevind dat

More information

MR. SCHABORT: May we just ask Sir, is this being submitted. will be evidence to this effect or is the witness being

MR. SCHABORT: May we just ask Sir, is this being submitted. will be evidence to this effect or is the witness being that they were kept awake on the 10th floor? MR. SCHABORT: May we just ask Sir, is this being submitted on the basis of a statement of fact that there will be evidence to this effect or is the witness

More information

To abandon prayer is to embrace atheism. Alec Motyer

To abandon prayer is to embrace atheism. Alec Motyer Naäman To abandon prayer is to embrace atheism. Alec Motyer Naäman Ons kry die verhaal van Naäman in 2 Konings 5:1 16. Naäman was n belangrike man. Hy was n groot en trotse man die bekendste generaal in

More information

relevancy and the admissibility of what is called similar facts, there must be a sufficient nexus between the evidence sought to be led and the

relevancy and the admissibility of what is called similar facts, there must be a sufficient nexus between the evidence sought to be led and the 720.. Judgment, therefore admissible.4 To warrant the legal relevancy and the admissibility of what is called similar facts, there must be a sufficient nexus between the evidence sought to be led and the

More information

DIE DOOP VAN GELOWIGES (SG. BEKERINGSDOOP)

DIE DOOP VAN GELOWIGES (SG. BEKERINGSDOOP) 1 DIE DOOP VAN GELOWIGES (SG. BEKERINGSDOOP) 1. INLEIDING Die Bybel word onvoorwaardelik deur Ignited in Christ as die Geesgeinspireerde Woord van God aanvaar. Indien die leser van hierdie dokument nie

More information

1Kon 18:41-46 In Israel vol Goddeloosheid en afvalligheid wys die HERE: Ek's die enigste ware God... die Een wat lewe gee.

1Kon 18:41-46 In Israel vol Goddeloosheid en afvalligheid wys die HERE: Ek's die enigste ware God... die Een wat lewe gee. 1Kon 18:41-46 In Israel vol Goddeloosheid en afvalligheid wys die HERE: Ek's die enigste ware God... die Een wat lewe gee. Januarie 2016 Ps 33: 1, 3 - vooraf Ps 36: 2, 3 - lofpsalm Ps 50: 8, 10, 11 na

More information

Die regering van die Kerk 1Tim 2: Christus se wil dat vroue leerlinge moet wees... maar nie self mag onderrig gee nie.

Die regering van die Kerk 1Tim 2: Christus se wil dat vroue leerlinge moet wees... maar nie self mag onderrig gee nie. Die regering van die Kerk 1Tim 2:11-12 Christus se wil dat vroue leerlinge moet wees... maar nie self mag onderrig gee nie. Maart 2012 Ps-vooraf Ps 33:1,2 (sittende) Ontmoetingsdiens. Votum. Ons slaan

More information

Mattheus 5:3 Salig is die wat arm van gees is, want aan hulle behoort die koninkryk van God.

Mattheus 5:3 Salig is die wat arm van gees is, want aan hulle behoort die koninkryk van God. Mattheus 5:3 Salig is die wat arm van gees is, want aan hulle behoort die koninkryk van God. Januarie 2018 Ps 122: 1, 2 vooraf Ps 138: 1, 3, 4 lofpsalm Ps 51: 8 na wet Ps 34: 8, 9 as antwoord op die Woord

More information

Unity Apostles Church of New Zealand Post Card- Farewell to Evangelist John Weder All Honour to God

Unity Apostles Church of New Zealand Post Card- Farewell to Evangelist John Weder All Honour to God Dear brothers and sisters in our Lord Jesus Christ This is just a short, note to report with sympathy that our beloved brother, Evangelist John Weder, has been called to our Father in Heaven. We wish to

More information

Religiee van mense en die verlossende kennis van God

Religiee van mense en die verlossende kennis van God Religiee van mense en die verlossende kennis van God D Crafford Emeritus professor: Departement Godsdiens en Sendingwetenskap Universiteit van Pretoria ABSTRACT Human religions and the saving knowledge

More information

Uitverkiesing en Predestinasie? Nick Maartens

Uitverkiesing en Predestinasie? Nick Maartens Uitverkiesing en Predestinasie? Nick Maartens So sal die wat laaste is, eerste wees, en die wat eerste is, laaste; want baie is geroep, maar min uitverkies ( Matt. 20:16). Kommentaar: God roep alle mense

More information

Ps.119:89 Parashah 2 Noach Gen.6:9-11:32 Jes.54:1-55:5 Matth.24:36-44; Luk.17:26-37; Hand. 2:1-16; 1Pet.3:18-22; 2Pet.2:5

Ps.119:89 Parashah 2 Noach Gen.6:9-11:32 Jes.54:1-55:5 Matth.24:36-44; Luk.17:26-37; Hand. 2:1-16; 1Pet.3:18-22; 2Pet.2:5 1 Ps.119:89 Parashah 2 Noach Gen.6:9-11:32 Jes.54:1-55:5 Matth.24:36-44; Luk.17:26-37; Hand. 2:1-16; 1Pet.3:18-22; 2Pet.2:5 Inleiding: Indien jy verlede week gedink het jy is in vir n avontuur, wag tot

More information

Wat kan die kerk doen?

Wat kan die kerk doen? GELOOFSLOS Wat kan die kerk doen? 1. Leer om te hóú van kerklos- en gelooflos mense (oortreflikheid van ons liefde). 2. Ons denke en teologie moet verdiep (mense leer hoe om te dink)[apologetics]. 3. Lidmate

More information

Mark 9: Fokus: 9:35-37 By die dienende Christus moet ons dienskneg-dissipels word.

Mark 9: Fokus: 9:35-37 By die dienende Christus moet ons dienskneg-dissipels word. Mark 9:30-37 Fokus: 9:35-37 By die dienende Christus moet ons dienskneg-dissipels word. Januarie 2013 Ps-vooraf Ps 34: 1, 2 Ontmoetingsdiens. Votum. Ons slaan my oë op na die berge: waar sal my hulp vandaan

More information

SISTEMATIESE TEOLOGIE 1. Module 3 TEOLOGIE CHRISTOLOGIE PNEUMATOLOGIE SERTIFIKAAT IN CHRISTELIKE DIENS.

SISTEMATIESE TEOLOGIE 1. Module 3 TEOLOGIE CHRISTOLOGIE PNEUMATOLOGIE SERTIFIKAAT IN CHRISTELIKE DIENS. SISTEMATIESE TEOLOGIE 1 SERTIFIKAAT IN CHRISTELIKE DIENS. Module 3 TEOLOGIE CHRISTOLOGIE PNEUMATOLOGIE 1 INHOUDSOPGAWE. Bladsy. 1. Inleiding. 3 2. Teologie. 3 2.1. Die Name van God. 4 2.2. Eienskappe van

More information

Jan Steyn Preek Sondag 12 Augustus Teks: Lukas 19:1-10. Tema: Genade groter as myself.

Jan Steyn Preek Sondag 12 Augustus Teks: Lukas 19:1-10. Tema: Genade groter as myself. Jan Steyn Preek Sondag 12 Augustus Teks: Lukas 19:1-10. Tema: Genade groter as myself. Lewe Saggeus volgens sy naam? Die naam Saggeus beteken skoon of onskuldig. Maar hy het nie volgens hierdie naam geleef

More information