DOELSTELLING DANKIE TERUGVOER

Save this PDF as:
 WORD  PNG  TXT  JPG

Size: px
Start display at page:

Download "DOELSTELLING DANKIE TERUGVOER"

Transcription

1 NUUSBRIEF NO 2/2014 (Also available in English) DOELSTELLING Ons is n selgroep van NG Elarduspark gemeente wat babas van n groepie behoeftige en meestal werklose ouers wat in Elandspoort woon, van formulemelk voorsien. Ons besoek die groepie mammas en babas elke tweede week. Ons spandeer tyd saam met hulle om hulle beter te leer ken en n verhouding te bou met elkeen. Ons voorsien elke baba in die program elke tweede week van genoeg melk vir elke voeding tot ons volgende besoek. Ons ontvang donasies van melk, geld vir melk en soms babaklere, toiletware, doeke ens. Ons fokus is om hierdie babas van behoorlike voeding te voorsien, sodat hulle optimaal kan ontwikkel en n beter kans kan hê om bo hulle omstandighede uit te styg. Verder wil ons die liefde van Jesus teenoor hulle en die mammas uitleef. As hulle nie melk kan bekostig nie, word die babas dikwels op tee grootgemaak, en ly hulle liggaamlike en intelektuele ontwikkeling erg skade. DANKIE Ons innige dank aan ons groep getroue donateurs wat elke maand geld skenk, ook aan diegene wat van tyd tot tyd bydra, en aan ons anonieme skenkers! Oorweeg dit asb om n naam en e-posadres of telefoonnommer aan ons te stuur ons kommunikeer graag per e-pos met ons donateurs om dankie te sê en meer terugvoer te gee op n gereelde basis. Dankie ook aan almal wat bid vir die projek, en diegene wat ander benodigdhede skenk. TERUGVOER Soos verlede jaar het ons weer vir die mammas gevra om briefies te skryf aan die donateurs, om self direk dankie te sê aan die mense wat deel is van die projek maar met wie hulle nie kontak het nie. Hulle was weer entoesiasties oor die idee, en het hulle briefies vir ons gebring. Ons was self baie emosioneel daaroor, omdat dit ons ook n ander perspektief gee op die uitreike. Een mamma se woorde hulle verneder jou nie het ons aan die hart geruk dit het bewys hoe belangrik dit is om iemand se menswaardigheid te respekteer en te besef dat as jy met stukkende mense werk, jy heilige grond betree. Ons stel dus die mammas self aan die woord met uittreksels uit die briefies

2 2

3 3

4 4

5 FOTO ALBUM 5

6 6

7 7 VERSOEK Ons het deurgaans fondse nodig vir die melkaankope. Ons verwelkom nuwe donateurs! Julle word daardeur medewerkers in hierdie baie spesiale projek. Besoek ons asb ook op ons facebook-blad, en like ons en kom gesels met ons daar. Stuur asb ook ons nuusbrief aan na vriende en familie, ons kry ondersteuning van heinde en verre daardeur. 1 Korintiërs 12: 4-7: Daar is 'n verskeidenheid van genadegawes, maar dit is dieselfde Gees wat dit gee; daar is 'n verskeidenheid van bedieninge, maar dit is dieselfde Here wat die opdrag gee; daar is 'n verskeidenheid van kragtige werkinge, maar dit is dieselfde God wat alles in almal tot stand bring. Aan elkeen afsonderlik word 'n werking van die Gees gegee tot voordeel van almal. Die bankstate van die Mosesprojek se eie spaarrekening is altyd beskikbaar dit word slegs gebruik om babamelk mee te koop behalwe as n donateur spesifiseer dat ons bv doeke of iets anders moet koop. BANKBESONDERHEDE: ABSA BANK REKENINGNAAM: C J I BOTHA TAKKODE: SPAARREKENINGNOMMER: VERWYSING: Skenker se naam en kontaknommer of e-posadres KONTAK ONS: Sharon Marietjie en of facebook vir voorstelle of kommentaar

8 8 NEWSLETTER NO 2/2014 (Ook beskikbaar in Afrikaans) AIM OF PROJECT We are a cell group of the Dutch Reformed Church in Elardus Park who supply a group of babies of poor and mostly unemployed parents living in Elandspoort with formula. We visit this group of mothers and babies every second week, and supply them with enough formula for every feed for every baby until our next visit. We spend the time with them getting to know them better, and building a relationship with every mother. We receive donations of formula, cash and sometimes baby clothing, toiletries, nappies etc. Our main focus is the proper nutrition of these babies, and to aid their development so that they have a better chance to escape their dismal circumstances. Furthermore we want to bring the love of Jesus to the moms and babies. It is very sad that some babies are raised on tea, and their physical and intellectual development grossly neglected. THANK YOU Our heartfelt gratitude to all our regular donors who contribute every month, and to those who do so from time to time, and our anonymous donors! Please consider giving us your contact details, as we would like to thank you properly by and also send you feedback on a regular basis A big thank you to all who pray for the project, and to those who donate baby clothes etc. FEEDBACK As we did last year, we again asked the moms to write letters to our donors, and to thank them by this route, as they do not have direct contact with them. They were once again enthusiastic about the idea, and brought their letters to us. We were very emotional reading all the letters, as it gave us a different perspective on the project. The words of one mom they do not humiliate us really touched our hearts this was proof again of the importance of respecting people s dignity and realizing that you are on holy ground as you work with fragile people. Without love this is not possible. We now give the moms a turn to speak!

9 9

10 10

11 11

12 PHOTO ALBUM 12

13 13

14 14 REQUEST We always need funds for buying the formula. We welcome new donors! You become our partners in this very special project. Please visit our facebook page, and like us and post something! Please forward this newsletter to your friends and family, we get support from all over by your action. 1 Corinthians 12: 4-7: Now there are diversities of gifts, but the same Spirit. And there are differences of administrations, but the same Lord. And there are diversities of operations, but it is the same God which worketh all in all. But the manifestation of the Spirit is given to every man to profit withal. The bank statements of the Moses Project savings account are always available we only use it to buy baby formula, unless a donor specifies otherwise. BANKING DETAILS: ABSA BANK ACC NAME: C J I BOTHA BRANCH CODE: SAVINGS ACC NO: REFERENCE: Donor name and cell no/ address CONTACT US: Sharon Marietjie and or facebook for suggestions and comments

Welkom by ons Aanddiens! Kom geniet n koppie koffie in die saal na die diens!

Welkom by ons Aanddiens! Kom geniet n koppie koffie in die saal na die diens! Welkom by ons Aanddiens! Kom geniet n koppie koffie in die saal na die diens! Strength will rise as we wait upon the Lord We will wait upon the Lord We will wait upon the Lord (repeat) EVERLASTING GOD

More information

Bybel vir Kinders. bied aan. Die vrou by die put

Bybel vir Kinders. bied aan. Die vrou by die put Bybel vir Kinders bied aan Die vrou by die put Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Lazarus Aangepas deur: Ruth Klassen Vertaal deur: Yvette Brits Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org

More information

5. n Ewige toekoms vir my kind Here. Joh.6:40 elkeen wat die seun sien en in Hom glo, die Ewige Lewe sal hê

5. n Ewige toekoms vir my kind Here. Joh.6:40 elkeen wat die seun sien en in Hom glo, die Ewige Lewe sal hê n Gebed vir my kind vir elke dag van die maand! Being a perfect parent doesn t matter. Being a praying parent does. Why leave your child s life to chance when you can give it to God? Stormie Omartian uit

More information

Let it be. Laat dit wees. Monday 18 June 12

Let it be. Laat dit wees. Monday 18 June 12 Let it be Laat dit wees I have need for such a clearance as the Saviour affected in the temple of Jerusalem. A riddance of the clutter, of what is secondary, that blocks the way to the all important central

More information

Catullus se Carmina in Afrikaans vertaal: n funksionalistiese benadering

Catullus se Carmina in Afrikaans vertaal: n funksionalistiese benadering Catullus se Carmina in Afrikaans vertaal: n funksionalistiese benadering Annemarie de Kock Tesis ingelewer ter gedeeltelike voldoening aan die vereistes vir die graad van Magister Artium in Klassieke Letterkunde

More information

Bybel vir Kinders bied aan. God Toets Abraham se Liefde

Bybel vir Kinders bied aan. God Toets Abraham se Liefde Bybel vir Kinders bied aan God Toets Abraham se Liefde Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Byron Unger; Lazarus Aangepas deur: M. Maillot; Tammy S. Vertaal deur: Yvonne Kriel Vervaardig deur: Bible

More information

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun Bybel vir Kinders bied aan Die Verlore Seun Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Lazarus Aangepas deur: Ruth Klassen; Sarah S. Vertaal deur: Yvette Brits Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org

More information

n Verduidelijking van die Nuwe Verbond deur Dr. Marc s. Blackwell Sr.

n Verduidelijking van die Nuwe Verbond deur Dr. Marc s. Blackwell Sr. n Verduidelijking van die Nuwe Verbond deur Dr. Marc s. Blackwell Sr. VERBONDE vir HERSTELLING en VERLIGTING van die MENSDOM Edeniese VOOR DIE SONDEVAL Adamiese Noagiese Abrahamiese Sinaïtiese Palestynse

More information

(Uit Leef stroom-op! hoofstuk 1)

(Uit Leef stroom-op! hoofstuk 1) Sessie 1 n Stroom-op o o persoon o WEB978-1-4316-1018-1_Sessie 1.indd 1 2014/11/04 02:41:57 PM 1 n Stroom-op persoon Vooraf Lees vooraf die eerste 7 hoofstukke van Leef stroom-op! Charles Finney het gesê:

More information

Community of Practice

Community of Practice Community of Practice Practice the Presence of God Just think you don't need a thing, you've got it all! All God's gifts are right in front of you as you wait expectantly for our Master Jesus. And not

More information

THE FIVE MEGILOTH ESTHER SONG OF SONGS RUTH ECCLESIASTES LAMENTATIONS

THE FIVE MEGILOTH ESTHER SONG OF SONGS RUTH ECCLESIASTES LAMENTATIONS SONG OF SONGS THE FIVE MEGILOTH ESTHER RUTH ECCLESIASTES LAMENTATIONS Odd shaped pebbles roll And tumble round the Rock which Smooths them into five smooth stones One of which will kill a giant 1 The Spirit

More information

MEGILOTH 2: ESTER / ESTHER

MEGILOTH 2: ESTER / ESTHER MEGILOTH 2: ESTER / ESTHER Slide 1 THE FIVE MEGILOTH: SONG OF SONGS/ RUTH/ LAMENTATIONS/ ECCLESIASTES/ ESTHER Slide 2 Odd shaped pebbles roll / And tumble round the Rock which / Smooths them into five

More information

Rom 14:1-12. Fokus: Rom 14:10-12 Die belangrikheid van Kerk-eenheid en ons hantering van versskille (d)

Rom 14:1-12. Fokus: Rom 14:10-12 Die belangrikheid van Kerk-eenheid en ons hantering van versskille (d) Rom 14:1-12 Fokus: Rom 14:10-12 Die belangrikheid van Kerk-eenheid en ons hantering van versskille (d) Oktober 2013 Ps-vooraf Ps 97:1, 5 Ontmoetingsdiens. Votum. Ons slaan ons oë op na die berge: waar

More information

Catharina Maria Conradie

Catharina Maria Conradie Mythology archaic relics or an archetypal and universal source of constant renewal? An exploration of the relationship between myth and archetype in the myth of Demeter and Persephone Catharina Maria Conradie

More information

Bybel vir Kinders bied aan. Die Hemel God se pragtige huis

Bybel vir Kinders bied aan. Die Hemel God se pragtige huis Bybel vir Kinders bied aan Die Hemel God se pragtige huis Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Lazarus Aangepas deur: Sarah S. Vertaal deur: Taschja Hattingh Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org

More information

Wie is Jesus? Wie is Jesus? KLEINGROEPBEDIENING. Predikant: Wilhelm Leuschner Sel: Epos:

Wie is Jesus? Wie is Jesus? KLEINGROEPBEDIENING. Predikant: Wilhelm Leuschner Sel: Epos: KLEINGROEPBEDIENING Predikant: Wilhelm Leuschner Sel: 084 453 8724 Epos: wilhelm@gkwapadrant.co.za Kleingroepbestuurder: Elmarie Minnaar Tel: 012 991 6596 Epos: kleingroepe@gkwapadrant.co.za Wie is Jesus?

More information

10 gebooie van Genade n Ekspedisie na vryheid

10 gebooie van Genade n Ekspedisie na vryheid 10 gebooie van Genade n Ekspedisie na vryheid Hierdie aflaaibare gids is gratis tensy dit gedruk en gebind aangebied word, en is vir gebruik deur lesers van die boek. Die Skrifgedeeltes kom uit verskeie

More information

* Produkte wat nie in voorraad by u naaste tak is nie, is beskikbaar op bestelling. * Pryse sluit BTW in, behalwe waar aangedui BTW uitg.

* Produkte wat nie in voorraad by u naaste tak is nie, is beskikbaar op bestelling. * Pryse sluit BTW in, behalwe waar aangedui BTW uitg. * Produkte wat nie in voorraad by u naaste tak is nie, is beskikbaar op bestelling. * Pryse sluit BTW in, behalwe waar aangedui BTW uitg. * Alle landbou- en dieregesondheidsprodukte is geregistreer in

More information

Nuwe Lewe Gesinskerk MAART 2014 NUUSBRIEF NR. 16. Hoek van Boswell & Carlyle Court strate

Nuwe Lewe Gesinskerk MAART 2014 NUUSBRIEF NR. 16. Hoek van Boswell & Carlyle Court strate MAART 2014 Nuwe Lewe Gesinskerk Hoek van Boswell & Carlyle Court strate Waar gesinne Christus die eerste plek bied, met liefde uitreik en blywende vervulling geniet NUUSBRIEF NR. 16 KERKKANTOOR: Tel. &

More information

Omdat soveel mense my hierna die afgelope tyd vra, kom ek probeer n slag baie uitvoerig hierop te antwoord.

Omdat soveel mense my hierna die afgelope tyd vra, kom ek probeer n slag baie uitvoerig hierop te antwoord. KOM ONS DINK n SLAG WEER OOR DIE SABBAT Belangrike Skrifgedeeltes in die verband: Die hele boek, Galasiërs, Kolossense, Hebreërs en Romeine, asook gedeeltes uit die Evangelie waar Jesus baie duidelik aandui

More information

*September 3 9. Lees vir hierdie week se studie: Joh. 10:1 5, 16; Lukas 9:2; Op. 14:6, 7; Lukas 19:1 10; Hand. 26:11 27; Op. 3:20.

*September 3 9. Lees vir hierdie week se studie: Joh. 10:1 5, 16; Lukas 9:2; Op. 14:6, 7; Lukas 19:1 10; Hand. 26:11 27; Op. 3:20. Les 11 *September 3 9 Jesus Nooi Hulle: Volg My SABBATMIDDAG Lees vir hierdie week se studie: Joh. 10:1 5, 16; Lukas 9:2; Op. 14:6, 7; Lukas 19:1 10; Hand. 26:11 27; Op. 3:20. Geheueteks: Hulle sal n vreemde

More information

Inhoudsopgawe ONGEWONE LIEFDE VELDTOG 2 MEI 6 JUNIE Inleiding 3. Inrigting en verloop van n byeenkoms 4. 2 Mei Free Love 5

Inhoudsopgawe ONGEWONE LIEFDE VELDTOG 2 MEI 6 JUNIE Inleiding 3. Inrigting en verloop van n byeenkoms 4. 2 Mei Free Love 5 Leiersgids 1 Inhoudsopgawe ONGEWONE LIEFDE VELDTOG 2 MEI 6 JUNIE 2010 Inleiding 3 Inrigting en verloop van n byeenkoms 4 2 Mei Free Love 5 9 Mei Liefde wat werk 7 16 Mei Liefde Omhels 10 22 Mei LOVE DAY

More information

Emotional drainage / Emosionele dreinering

Emotional drainage / Emosionele dreinering 1 Emotional drainage / Emosionele dreinering Dealing with emotional drainage Part 1 Dear friends, let us love one another, because love comes from God. Whoever loves is a child of God and knows God. 1

More information

Die uitnodiging van God aan die hele wêreld, is om n

Die uitnodiging van God aan die hele wêreld, is om n Sy Uitnodiging Bruid Van Christus, Berei Die uitnodiging van God aan die hele wêreld, is om n tuiste te wees vir die Vader, Seun en Heilige Gees - om n Bruid te wees wat haarself gereed gemaak het vir

More information

Skriflesing: 1 Johannes 1:1-10 Teks: 1 Johannes 1:4 Sing- Ps. 66:1, Ps. 19:1; Ps. 65:8; Ps. 100:1,4

Skriflesing: 1 Johannes 1:1-10 Teks: 1 Johannes 1:4 Sing- Ps. 66:1, Ps. 19:1; Ps. 65:8; Ps. 100:1,4 1 Skriflesing: 1 Johannes 1:1-10 Teks: 1 Johannes 1:4, 1 Johannes 5:19 Sing- Ps. 66:1, Ps. 19:1; Ps. 65:8; Ps. 100:1,4 1 Johannes 1:1-10 1Jn 1:1 Wat van die begin af was, wat ons gehoor het, wat ons met

More information

Unity Apostles Church of New Zealand Post Card- Farewell to Evangelist John Weder All Honour to God

Unity Apostles Church of New Zealand Post Card- Farewell to Evangelist John Weder All Honour to God Dear brothers and sisters in our Lord Jesus Christ This is just a short, note to report with sympathy that our beloved brother, Evangelist John Weder, has been called to our Father in Heaven. We wish to

More information

DIE VADER PRAAT FINAAL DEUR SY SEUN MET ONS! Eksegetiese Tema: God praat op planmatige en volmaakte met ons deur sy Seun as. Tekskeuse: Hebr 1:1-2

DIE VADER PRAAT FINAAL DEUR SY SEUN MET ONS! Eksegetiese Tema: God praat op planmatige en volmaakte met ons deur sy Seun as. Tekskeuse: Hebr 1:1-2 DIE VADER PRAAT FINAAL DEUR SY SEUN MET ONS! Eksegetiese Tema: God praat op planmatige en volmaakte met ons deur sy Seun as Skeppingsmiddelaar as Erfgenaam. Perikoop: Hebr 1:1-14 Tekskeuse: Hebr 1:1-2

More information

Nuwe Wyn/New Wine. Nuwe Wyn/New Wine. Vir kinders/ For kids. Dr Christo Nel

Nuwe Wyn/New Wine. Nuwe Wyn/New Wine. Vir kinders/ For kids. Dr Christo Nel Nuwe Wyn/New Wine Nuwe Wyn/New Wine Vir kinders/ For kids Dr Christo Nel Inhoudsopgawe A. Uiteensetting vir NUWE WYN toerusting materiaal geskik vir kinders... 2 Inleidend... 2 MATERIAAL VIR KINDERS...

More information

SISTEMATIESE TEOLOGIE 1. Module 3 TEOLOGIE CHRISTOLOGIE PNEUMATOLOGIE SERTIFIKAAT IN CHRISTELIKE DIENS.

SISTEMATIESE TEOLOGIE 1. Module 3 TEOLOGIE CHRISTOLOGIE PNEUMATOLOGIE SERTIFIKAAT IN CHRISTELIKE DIENS. SISTEMATIESE TEOLOGIE 1 SERTIFIKAAT IN CHRISTELIKE DIENS. Module 3 TEOLOGIE CHRISTOLOGIE PNEUMATOLOGIE 1 INHOUDSOPGAWE. Bladsy. 1. Inleiding. 3 2. Teologie. 3 2.1. Die Name van God. 4 2.2. Eienskappe van

More information

Mark 10:1-12. Fokus: vers 1-12 Oppad na die Kruis en te midde van Farieseër-vyandigheid, leer Jesus ons oor dissipel-wees... ook in ons huwelike.

Mark 10:1-12. Fokus: vers 1-12 Oppad na die Kruis en te midde van Farieseër-vyandigheid, leer Jesus ons oor dissipel-wees... ook in ons huwelike. Mark 10:1-12 Fokus: vers 1-12 Oppad na die Kruis en te midde van Farieseër-vyandigheid, leer Jesus ons oor dissipel-wees... ook in ons huwelike. Januarie 2014 Ps-vooraf Ps 145: 1, 2 Ontmoetingsdiens. Votum.

More information

16.19 RAPPORT 12 DEPUTATE EKUMENISITEIT BUITELANDS VERENIGDE KONINKRYK REPORT 12 DEPUTIES ECUMENICITY INTERNATIONAL UNITED KINGDOM

16.19 RAPPORT 12 DEPUTATE EKUMENISITEIT BUITELANDS VERENIGDE KONINKRYK REPORT 12 DEPUTIES ECUMENICITY INTERNATIONAL UNITED KINGDOM 16.19 RAPPORT 12 DEPUTATE EKUMENISITEIT BUITELANDS VERENIGDE KONINKRYK 16.19 REPORT 12 DEPUTIES ECUMENICITY INTERNATIONAL UNITED KINGDOM Deputate verantwoordelik vir die lessenaar: Rev TF Dreyer (s) en

More information

G E L O O F F A I T H GOD SE UITNODIGINGS POSBUS 232, BALLITO, 4420 TEL: (032) / FAKS: (032)

G E L O O F F A I T H GOD SE UITNODIGINGS POSBUS 232, BALLITO, 4420 TEL: (032) / FAKS: (032) G E L O O F F A I T H Geloof is uit die gehoor en die gehoor is deur die Woord van God Rom. 10:17 Faith cometh by hearing and hearing by the Word of God. Rom. 10:17 POSBUS 232, BALLITO, 4420 TEL: (032)

More information

AFRIKANER WEERSTANDSBEWEGING THE SOUTH AFRICAN BROADCASTING CORPORATION

AFRIKANER WEERSTANDSBEWEGING THE SOUTH AFRICAN BROADCASTING CORPORATION Case No: 19/1999 Date of Hearing: 8 June 1999 AFRIKANER WEERSTANDSBEWEGING Complainant v THE SOUTH AFRICAN BROADCASTING CORPORATION Respondent In regard to a news item on SABC2 and 3 on the 19th June 1999

More information

NEO-SPEKTRUM NUUSBLAD CELTIC BLESSING

NEO-SPEKTRUM NUUSBLAD CELTIC BLESSING MEI 2016 NEO-SPEKTRUM NUUSBLAD CELTIC BLESSING Mag die seënwense van die lig in jou wees met lig aan jou buitekant en lig van binne mag die seëninge van die sonlig op jou skyn en jou hart verwarm tot dit

More information

10-16 September Wie sou ek vrees? September Een Jehovah bring sy gesin byeen

10-16 September Wie sou ek vrees? September Een Jehovah bring sy gesin byeen 15 JULIE 2012 34567 10-16 September Wie sou ek vrees? BLADSY 3 LIEDERE: 33, 45 17-23 September Een Jehovah bring sy gesin byeen BLADSY 18 LIEDERE: 53, 124 Grootdrukuitgawe DEEL 2 34567 JULY 15, 2012 DIE

More information

Ps.119:89. יהוה Die een naam wat uitstaan is die naam van Moses. Ons lees dat die volgende sê: Ex. 33:17

Ps.119:89. יהוה Die een naam wat uitstaan is die naam van Moses. Ons lees dat die volgende sê: Ex. 33:17 1 Parashah 23 Pekudei = Verslag. Ex.38:21-40:38 1 Kon.7:51-8:21 Op.15:5-8 Ps.119:89 Inleiding: Hierdie Parashah bring dan die Boek van Exodus ( Sh mot = name) tot n einde. Inderdaad het ons kennis geneem

More information

HOOFSTUK EEN. DIE BRUID van CHRISTUS

HOOFSTUK EEN. DIE BRUID van CHRISTUS HOOFSTUK EEN DIE BRUID van CHRISTUS 14 Elza Meyer Een goeie dag in Mei vra Janine van Niekerk vir my: Het jy al ooit gedink oor die begrip bruid van Christus en die intimiteit tussen n man en n vrou? Dit

More information

G E L O O F F A I T H. God se Woord oor Genesing POSBUS 232, BALLITO, 4420 TEL: (032) / FAKS: (032)

G E L O O F F A I T H. God se Woord oor Genesing POSBUS 232, BALLITO, 4420 TEL: (032) / FAKS: (032) G E L O O F F A I T H Geloof is uit die gehoor en die gehoor is deur die Woord van God Rom. 10:17 Faith cometh by hearing and hearing by the Word of God. Rom. 10:17 POSBUS 232, BALLITO, 4420 TEL: (032)

More information

Die Droomgewer se Droom vir Vroue

Die Droomgewer se Droom vir Vroue Isaiah 53:5 (NKJV) All we like sheep have gone astray; We have turned, every one, to his own way; Ons is soos skape wat die pad beister geraak het Die Droomgewer se Droom vir Vroue Skape is tropdiere,

More information

Die lewende God is meer as genoeg. Alles ter wille van ons groot God. Nie n verbruiker nie, maar n aanbidder. God se volk stel sy eer eerste

Die lewende God is meer as genoeg. Alles ter wille van ons groot God. Nie n verbruiker nie, maar n aanbidder. God se volk stel sy eer eerste 978-1-4316-1079-2_God is genoeg_afdeling.indd 2 2014-06-27 3:54:46 PM Inhoudsopgawe JANUARIE FEBRUARIE MAART Die lewende God is meer as genoeg Alles ter wille van ons groot God Nie n verbruiker nie, maar

More information

SERMON FORMS AS A DIMENSION OF COMMUNICATION IN THE CURRENT WORSHIP CONTEXT IN THE SOUTH KOREAN CHURCHES JONGSEOG HWANG

SERMON FORMS AS A DIMENSION OF COMMUNICATION IN THE CURRENT WORSHIP CONTEXT IN THE SOUTH KOREAN CHURCHES JONGSEOG HWANG SERMON FORMS AS A DIMENSION OF COMMUNICATION IN THE CURRENT WORSHIP CONTEXT IN THE SOUTH KOREAN CHURCHES BY JONGSEOG HWANG Submitted in fulfillment of the requirements for the degree of Doctor of Philosophy

More information

BRUID VAN JESUS. PREDIKER: Pastoor Johan Putter PLEK: Mbombela DATUM: 9 Julie Page 1 of 11

BRUID VAN JESUS. PREDIKER: Pastoor Johan Putter PLEK: Mbombela DATUM: 9 Julie Page 1 of 11 BRUID VAN JESUS PREDIKER: Pastoor Johan Putter PLEK: Mbombela DATUM: 9 Julie 2017 Page 1 of 11 BRUID VAN JESUS INHOUDSOPGAWE INLEIDING...3 WAAR BEGIN DIE GEDAGTE VAN N HUWELIK TUSSEN GOD EN N GROEP MENSE?...4

More information

Quo Vadis? EVANGELISASIEBLAD VAN DIE GEREFORMEERDE KERKE IN SUID-AFRIKA. Geregistreer by die poskantoor as nuusblad. NR.

Quo Vadis? EVANGELISASIEBLAD VAN DIE GEREFORMEERDE KERKE IN SUID-AFRIKA. Geregistreer by die poskantoor as nuusblad. NR. Quo Vadis? EVANGELISASIEBLAD VAN DIE GEREFORMEERDE KERKE IN SUID-AFRIKA Geregistreer by die poskantoor as nuusblad NR. 212 (Maart 1987) God Drie-Enig * * * * * "Die genade van die Here Jesus Christus en

More information

GEESTELIKE MISHANDELING (Deel 2)

GEESTELIKE MISHANDELING (Deel 2) GEESTELIKE MISHANDELING (Deel 2) Deel 1 van Geestelike Mishandeling kan verkry word by: http://nuwelied.info/wp-content/uploads/2012/04/gb7.jul11geesteliketeistering.pdf Die Taak van die Geestelike Leier.

More information

Oor die outeurs. Wayne Barber. Rick Shepherd. Eddie Rasnake

Oor die outeurs. Wayne Barber. Rick Shepherd. Eddie Rasnake Oor die outeurs Wayne Barber Wayne Barber is die senior leraar van Hoffmanstown Church, Albuquerque, Nieu- Mexiko. Hy is internasionaal bekend as spreker by konferensies, en die hoofdoel van sy bediening

More information

Coastland Herlewing Sentrum. Posbus 302 ; Scottburgh ; 4180 ; Tel: ; Cell: Voorberei deur Pastoor Marius Swart

Coastland Herlewing Sentrum. Posbus 302 ; Scottburgh ; 4180 ; Tel: ; Cell: Voorberei deur Pastoor Marius Swart Posbus 302 ; Scottburgh ; 4180 ; Tel: 039 9752131 ; Cell: 0845970248 Voorberei deur Pastoor Marius Swart - 2 - INHOUD DAG ONDERWERP / BESKRYWING 1. Wat is Lofprysing? 2. 2 Elemente van Lofprysing Gesindheid

More information

Coastland. Herlewing Sentrum / Revival Centre. Day DECLARATION Dae VERKLARING Week 3

Coastland. Herlewing Sentrum / Revival Centre. Day DECLARATION Dae VERKLARING Week 3 Coastland Herlewing Sentrum / Revival Centre Day DECLARATION Dae VERKLARING Week 3 INLEIDING: Wat ons reeds gesê het: i. ONS WOORDE HET KRAG ii. ONS WOORDE VERTEL WIE ONS IS iii. ONS WOORDE BEINVLOED ANDER

More information

Hoe om vir God te gee wat Hy die graagste wil hê

Hoe om vir God te gee wat Hy die graagste wil hê AFDELING EEN Hoe om vir God te gee wat Hy die graagste wil hê OORGEGEE AAN GOD ROMEINE 12:1 Die mensdom se hele lewensuitkyk kan verander indien ons almal glo dat ons in n vriendelike wêreld woon, en dat

More information

Week 9: Die sleutel tot egte Godsdiens Ds Willem Louw: NG Kerk Miederpark

Week 9: Die sleutel tot egte Godsdiens Ds Willem Louw: NG Kerk Miederpark Week 9: Die sleutel tot egte Godsdiens Ds Willem Louw: NG Kerk Miederpark Die Wêreld sê: Loop die lekker paadjie; daar s nie regtig ʼn hemel nie. Jesus sê: Die paadjie hemel toe is baie nou en die wat ingaan

More information

*3-9 Maart. Die funksie van rentmeesterskap

*3-9 Maart. Die funksie van rentmeesterskap Les 10 *3-9 Maart Die funksie van rentmeesterskap SABBATMIDDAG Leesverwysings vir hierdie week se studie: Kolossense 1:16 18; Hebreërs 4:14 16; III Johannes 3; Génesis 6:13 18; Openbaring 14:6 12; I Petrus

More information

Wisdom Culture 17 APRIL Is Jesus in die Ou Testament?

Wisdom Culture 17 APRIL Is Jesus in die Ou Testament? Wisdom Culture 17 APRIL 2016 Is Jesus in die Ou Testament? Ons sien die totale Bybel as die Woord van God, ons verstaan die Bybel so. Indien ons dit so sien, dan roep dit n heilshistoriese-eskatologiese

More information

Die Heerskappy van Christus in die Kerk

Die Heerskappy van Christus in die Kerk Die Heerskappy van Christus in die Kerk Die liggaam en die Hoof Christus en die identiteit van die kerk 'n Nouer verhouding as tussen Christus en sy kerk sal moeilik gevind word. In die Nuwe Testament

More information

As julle in my insettinge wandel en my gebooie hou en dit doen,... (Lev. 26:3)

As julle in my insettinge wandel en my gebooie hou en dit doen,... (Lev. 26:3) 1 Yeshua is die Boom van die Lewe. Wanneer ons die Torah bestudeer moet ons onthou dat Yeshua Messias die Lewende Torah is die Woord van YHVH wat vlees Parashah geword het. 33: Hy B chukkotai is die weg

More information

Kyk ook: Kommentare: Op facebook/kerkbode is die volgende gesprek gevoer by. :

Kyk ook: Kommentare: Op facebook/kerkbode is die volgende gesprek gevoer by.  : Op facebook/kerkbode is die volgende gesprek gevoer by http://www.facebook.com/kerkbode/posts/313901828676911 : Kyk ook: - Die Bybel oor Oordeel - Judge not? Don't be confused - A W Tozer - 'n God van

More information

Die Blye Boodskap. The Good News

Die Blye Boodskap. The Good News Die Blye Boodskap The Good News In die sesde maand van Elisabet se swangerskap het God die engel Gabriël gestuur na n maagd in Nasaret, n dorp in Galilea. Sy was verloof aan Josef, n man uit die geslag

More information

Inhoudsopgawe. God se liefdesbrief Ou Testament Nuwe Testament Hoe lees n mens Bybel? Hoekom bid ons?

Inhoudsopgawe. God se liefdesbrief Ou Testament Nuwe Testament Hoe lees n mens Bybel? Hoekom bid ons? 1 Inhoudsopgawe God se liefdesbrief 3-10 Ou Testament 12-50 Nuwe Testament 51-77 Hoe lees n mens Bybel? 78-80 Hoekom bid ons? 81-89 Leefwêreld van die Bybel 90-99 Groei van die kerk na Handelinge 100-101

More information

Die najaag van geluk is n doodloopstraat

Die najaag van geluk is n doodloopstraat Die najaag van geluk is n doodloopstraat Die najaag van geluk is n doodloopstraat Toe God met Job uit die stormwind gepraat het (Job 38) het God vir hom gesê dat Hy die aarde se fondamente gelê het. Dit

More information

Hallo Retha, ek antwoord tussen-in met my voorletters: slc

Hallo Retha, ek antwoord tussen-in met my voorletters: slc Hallo Retha, ek antwoord tussen-in met my voorletters: slc Ek gee hier en daar n lang aanhaling uit ander bronne, neem vinnig kennis daarvan en lees wat ekself daaroor skryf. Dankie Die man as hoof van

More information

Lukas 14: Vooraf

Lukas 14: Vooraf Lukas 14:25-35 Vooraf Ons is vanoggend by die sestiende Sondag in Koninkrykstyd. September is ook die seisoen van die skepping. Met lente in die lug en alles wat weer begin lewe kry fokus ons op die wonderlike

More information

Die Wegvoering van die Bruid van Jesus Christus.

Die Wegvoering van die Bruid van Jesus Christus. Die Wegvoering van die Bruid van Jesus Christus. 1Thes 4:16 Want die Here self sal van die hemel neerdaal met n geroep, met die stem van n aartsengel en met geklank van die basuin van God; en die wat in

More information

Reformasie 500. Sola Fide. Sons raal. tnuus

Reformasie 500. Sola Fide. Sons raal. tnuus April 2017 Sons raal tnuus Reformasie 500 Dit is vanjaar 500 jaar sedert Martin Luther sy stellings aan die kerkdeur in Wittenberg vasgespyker het en daarmee die groot Reformasie van die kerk begin het.

More information

Hartklop. van die NG Gemeente Onrusrivier HARTLIK WELKOM

Hartklop. van die NG Gemeente Onrusrivier HARTLIK WELKOM Hartklop van die NG Gemeente Onrusrivier 28 JUNIE 2015 Wees Lig! HARTLIK WELKOM Ons soek almal na geborgenheid. Ons soek n hand om ons vas te hou as ons by die afgrond staan. Ons soek n hand om ons op

More information

DIE KOMMUNIKATIEWE FUNKSIES VAN DIE SPORE VAN PSALMS IN 1 PETRUS

DIE KOMMUNIKATIEWE FUNKSIES VAN DIE SPORE VAN PSALMS IN 1 PETRUS DIE KOMMUNIKATIEWE FUNKSIES VAN DIE SPORE VAN PSALMS IN 1 PETRUS Jacomien Zwemstra, B.Th., Hons.6.A. Verhandeling voorgel6 vir die graad Magister Artium in Grieks aan die Potchefstroomse Universiteit vir

More information

STEPHAN PETER WHITEHEAD (Nog onder eed) verklaar verder : Lieutenant, did it ever come to your notice before the

STEPHAN PETER WHITEHEAD (Nog onder eed) verklaar verder : Lieutenant, did it ever come to your notice before the 2 4O ' HOF HERVAT: (Kasset 38) STEPHAN PETER WHITEHEAD (Nog onder eed) verklaar verder : KRUISVERHOOR DEUR ADV B.IZ0S (vervolg) Lieutenant, did it ever come to your notice before the end of January that

More information

Les 6 SABBATMIDDAG Leesverwysings vir hierdie week se les: Geheueteks:

Les 6 SABBATMIDDAG Leesverwysings vir hierdie week se les: Geheueteks: Les 6 *4-10 November Adam en Jesus SABBATMIDDAG Leesverwysings vir hierdie week se les: Romeine 5. Geheueteks: Omdat ons dan uit die geloof geregverdig is, het ons vrede by God deur onse Here Jesus Christus;

More information

N MESSIAANSE PERSPEKTIEF OP: Bar Barakah (Inisiasie tot Volwassenheid)

N MESSIAANSE PERSPEKTIEF OP: Bar Barakah (Inisiasie tot Volwassenheid) N MESSIAANSE PERSPEKTIEF OP: Bar Barakah (Inisiasie tot Volwassenheid) 1 VOORWOORD Dit is die eerste van n aantal boeke wat saamgevoeg is om Messiaanse Gelowiges te probeer help in hul begrip van hul Joodse

More information

A reflection upon the loneliness of Korean elderly in family support: A Christian-pastoral perspective. By WONSUK JAMES ROH

A reflection upon the loneliness of Korean elderly in family support: A Christian-pastoral perspective. By WONSUK JAMES ROH A reflection upon the loneliness of Korean elderly in family support: A Christian-pastoral perspective By WONSUK JAMES ROH Thesis Submitted in fulfillment of the requirements for the degree of PHILOSOPHIAE

More information

D STUDIE-UITGAWE. Laat Jehovah jou na ware vryheid lei BLADSY 7 LIEDERE: 107, 27. Dien die God van vryheid BLADSY 12 LIEDERE: 120, 129

D STUDIE-UITGAWE. Laat Jehovah jou na ware vryheid lei BLADSY 7 LIEDERE: 107, 27. Dien die God van vryheid BLADSY 12 LIEDERE: 120, 129 34567 15 JULIE 2012 D STUDIE-UITGAWE STUDIEARTIKELS 27 AUGUSTUS 2 SEPTEMBER Laat Jehovah jou na ware vryheid lei BLADSY 7 LIEDERE: 107, 27 3-9 SEPTEMBER Dien die God van vryheid BLADSY 12 LIEDERE: 120,

More information

102 Beswaarskrif Joy Mansfield

102 Beswaarskrif Joy Mansfield 506 507 508 509 102 Beswaarskrif Joy Mansfield Dear Dr. Claassen, Kindly excuse me writing to you in English, but I find it easier to express myself re the matter of Appeal at hand. I wrote to my Bible

More information

1. Aanbiddingswette Wie en hoe aanbid word - Dit kan tog nooit verander nie. Hierby is ingesluit, wette wat spesifiek teen 'n heidense gebruik se insl

1. Aanbiddingswette Wie en hoe aanbid word - Dit kan tog nooit verander nie. Hierby is ingesluit, wette wat spesifiek teen 'n heidense gebruik se insl Die Pad van Waarheid tot die Lewe BybelVertalingsProjek Bespreking van die wet 5 Indeling van die Wet Kom ons deel die wette prakties in 1. Aanbiddingswette Wie en hoe aanbid word - Dit kan tog nooit verander

More information

PREEK 5 GESALF OM DIE BLINDES SE OE TE OPEN 2

PREEK 5 GESALF OM DIE BLINDES SE OE TE OPEN 2 PREEK 5 GESALF OM DIE BLINDES SE OE TE OPEN 2 Read: Luke 4:18-19 (NKJV) - "The Spirit of the LORD is upon Me, Because He has anointed Me To preach the gospel to the poor; He has sent Me to heal the brokenhearted,

More information

REGVERDIGMAKING EN DIE GEVOLGE DAARVAN

REGVERDIGMAKING EN DIE GEVOLGE DAARVAN 1 REGVERDIGMAKING EN DIE GEVOLGE DAARVAN Friedrich De Wet (voel vry om my te kontak by fwdewetjr@gmail.com) 2 Inhoudsopgawe 1. Regverdiging vir regverdigmaking... 4 Leerstellings is belangrik... 7 Leerstellings

More information

Hartlik welkom aan elkeen vanoggend by ons ontmoeting met die Here

Hartlik welkom aan elkeen vanoggend by ons ontmoeting met die Here 6 Mei 2018 Voorganger Ds Hendrik Stoltz Oggenddiens 9h30 (Doop) Aanddiens 18h00 Hartlik welkom aan elkeen vanoggend by ons ontmoeting met die Here DOELWIT: Om God te verheerlik deur as bruid van Christus

More information

GOD SE SORG IN OPENBARING

GOD SE SORG IN OPENBARING 1 GOD SE SORG IN OPENBARING Soos n Herder versorg Hy sy kudde: die lammers maak Hy bymekaar in sy arms en Hy dra hulle teen sy bors, Hy sorg vir die lammerooie. Jesaja 40:11. 2 INHOUD 1. Voorwoord p. 3

More information

STUDIE-UITGAWE. Heilige gees Werksaam in die skepping! Die verkryging van God se goedkeuring lei tot die ewige lewe

STUDIE-UITGAWE. Heilige gees Werksaam in die skepping! Die verkryging van God se goedkeuring lei tot die ewige lewe 15 FEBRUARIE 2011 34567 STUDIE-UITGAWE STUDIEARTIKELS VIR DIE WEKE VAN: 4-10 April Heilige gees Werksaam in die skepping! BLADSY 6 LIEDERE: 110 [79], 112 [49] 11-17 April Die verkryging van God se goedkeuring

More information

Gereformeerde Kerk Bellville 31 Januarie 2016 Oggend

Gereformeerde Kerk Bellville 31 Januarie 2016 Oggend Gereformeerde Kerk Bellville 31 Januarie 2016 Oggend Sing vooraf staande: Psalm 42:1, 2 (p. 214) 1 Soos ʼn hert in dorre streke / skreeuend dors na die genot van die helder waterbeke, / skreeu my siel na

More information

GOD SOEWEREIN Vir Ons en Deur Ons

GOD SOEWEREIN Vir Ons en Deur Ons GOD SOEWEREIN Vir Ons en Deur Ons n Geloofbouende Openbaring van God se krag en doel om alles te gebruik om ons volwasse en opgewasse te maak en te bemagtig vir Sy gebruik. David Eells Gedruk deur Al Copy

More information

DIE DRIE-EENHEID. Deur Dr. Arnold Fruchtenbaum DIE DRIE-EENHEID MBS050 INHOUD

DIE DRIE-EENHEID. Deur Dr. Arnold Fruchtenbaum DIE DRIE-EENHEID MBS050 INHOUD Deur Dr. Arnold Fruchtenbaum INHOUD INLEIDING... 3 A. Arianisme... 3 B. Sabellianisme... 3 C. Socinianisme... 3 D. Unitarisme... 3 E. Drie-teïsme... 3 I. DIE MEERVOUDIGHEID VAN DIE GODHEID... 4 A. Die

More information

CATALOG JULY DECEMBER 2017

CATALOG JULY DECEMBER 2017 CATALOG JULY DECEMBER Contents: SCM New Releases.... Standing Tall in a Falling World (Angelique du Toit). 3 Staan sterk in n wankelende wêreld (Angelique du Toit). 3 Parenting Journal (Mandi Hart). 4

More information

Nota vooraf: Op die kerklike kalender is dit die derde lydensondag. Die teksgedeelte kom uit die profetiese rede, d.w.s. Jesus se afskeidspreek.

Nota vooraf: Op die kerklike kalender is dit die derde lydensondag. Die teksgedeelte kom uit die profetiese rede, d.w.s. Jesus se afskeidspreek. Preek Bellville 19 Maart 2017 Derde Lydenssondag. Ontmoetingsdiens: Introïtuslied Ps 119 : 29 Votum en seëngroet Lof Psalm 48 : 1 & 5 Geloofsbelydenis Verootmoedigingdiens Wet Ps 2: 9 Gebed om verligting

More information

Copyright: Mr. D. E. Last. No parts of this booklet may be copied.

Copyright: Mr. D. E. Last. No parts of this booklet may be copied. 1. Sentences with normal verbs a. het is written after the subject or subject group b. the verb gets a ge and is written at the end of the sentence. e.g. Die man lees die boek. Die man het die boek gelees.

More information

GRADE 12 SEPTEMBER 2012 RELIGION STUDIES P1

GRADE 12 SEPTEMBER 2012 RELIGION STUDIES P1 Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NATIONAL SENIOR CERTIFICATE GRADE 12 SEPTEMBER 2012 RELIGION STUDIES P1 MARKS: 150 TIME: 2 hours *RLSDM1* This question paper consists of 7 pages. 2 RELIGION STUDIES

More information

PREEK Sondag 9 Oktober Ds. Rikus Hattingh Numeri 21:4-9

PREEK Sondag 9 Oktober Ds. Rikus Hattingh Numeri 21:4-9 PREEK Sondag 9 Oktober Ds. Rikus Hattingh Numeri 21:4-9 1. Teks Die koperslang 4 Om by die gebied van Edom verby te kom, het die Israeliete van Horberg af in die rigting van die Rietsee getrek. Op pad

More information

Wat sê die Bybel oor egskeiding?

Wat sê die Bybel oor egskeiding? Wat sê die Bybel oor egskeiding? Deur Jimi le Roux Bladsy 1 Wat sê die Bybel oor egskeiding? 1. Die instelling van die huwelik 1.1 Die huwelik word deur God ingestel in die Paradys in Gen 2:23-25: Genesis

More information

Ps.119:89 Parashah 15 BO = ( Gaan/ kom in aksie) Exodus 10:1-13:16 Jer. 46:13-28 Lukas2:22-24; Joh. 19:31-37; Hand.13:16-17; Op.

Ps.119:89 Parashah 15 BO = ( Gaan/ kom in aksie) Exodus 10:1-13:16 Jer. 46:13-28 Lukas2:22-24; Joh. 19:31-37; Hand.13:16-17; Op. 1 Ps.119:89 Parashah 15 BO = ( Gaan/ kom in aksie) Exodus 10:1-13:16 Jer. 46:13-28 Lukas2:22-24; Joh. 19:31-37; Hand.13:16-17; Op.8:6-9:12; 16:1-21; Dit is baie belangrik om al die voorafgebeure in perspektief

More information

Die 7 Kruiswoorde van Jesus

Die 7 Kruiswoorde van Jesus 2016 Die 7 Kruiswoorde van Jesus Marius Swart Coastland Herlewing Sentrum 7 Kruiswoorde van Jesus INLEIDING In die Bybel lees ons van Jesus se laaste woorde wat Hy self hardop aan die kruis gespreek het.

More information

Liefde in die familie van God In 8eskrywende uiteensetting van familiale liefdesverhoudinge

Liefde in die familie van God In 8eskrywende uiteensetting van familiale liefdesverhoudinge In 8eskrywende uiteensetting van familiale liefdesverhoudinge in die Johannesevangelie J G van der Watt Departement Nuwe Testament (Md B) Universiteit van Pretoria Abstract Love in the family of God. A

More information

University of Groningen. The force of dialectics Glimmerveen, Cornelis Harm

University of Groningen. The force of dialectics Glimmerveen, Cornelis Harm University of Groningen The force of dialectics Glimmerveen, Cornelis Harm IMPORTANT NOTE: You are advised to consult the publisher's version (publisher's PDF) if you wish to cite from it. Please check

More information

ETIESE BESLUITNEMING VOLGENS 1 JOHANNES

ETIESE BESLUITNEMING VOLGENS 1 JOHANNES J.G. van der Watt Acta Theologica 2013 33(2): 207-225 DOI: http://dx.doi.org/10.4314/actat.v33i2.12 ISSN 1015-8758 UV/UFS ETIESE BESLUITNEMING VOLGENS 1 JOHANNES ETHICAL

More information

Die Rooms-Katolieke het sestien boeke meer in hulle Bybel wat algemeen bekend is as die Ou-Testamentiese Apokriewe.

Die Rooms-Katolieke het sestien boeke meer in hulle Bybel wat algemeen bekend is as die Ou-Testamentiese Apokriewe. Boeke van die Bybel Boeke van die Bybel Die Bybel is eintlik ʼn biblioteek boeke. Die boeke is oor ʼn lang periode van ongeveer 2000 jaar geskryf en verskil dus baie, nie alleen wat die verskillende situasies

More information

Nog n wensdenkery van evolusioniste het steeds geen grond nie:

Nog n wensdenkery van evolusioniste het steeds geen grond nie: Onderstaande inskrywing op facebook/kerkbode het gegaan oor die feit dat geen vere al op dinosourusse gevind is nie, al probeer evolusioniste hoe hard om die wêreld daarvan te oortuig, want sommige van

More information

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRANSVAALSE PRQVINSIALB AFDELING)

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRANSVAALSE PRQVINSIALB AFDELING) I > IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRANSVAALSE PRQVINSIALB AFDELING) SAAKNOMMER; CC 482/85 DELMAS 1986-09-03 DIE STAAT teen: PATRICK MABUYA BALEKA EN 21 ANDER VOOR: SY EDELE REGTER VAN DIJKHORST

More information

Pretoria- 23 Januarie 2011

Pretoria- 23 Januarie 2011 Pretoria- 23 Januarie 2011 1 Skriflesing: 1 Johannes 3:1-21 Heidelbergse Kategismus: Sondag 44 Teks: 1 Johannes 1:8,10 Sing- Ps.19:4,6; Ps.32:4; Ps.141:1,2,3 Die Kategismus is n troosboek. Broeder en suster,

More information

Paulus oor seksuele selfbeheersing enkrateuomai en akrasia in 1 Korintiërs 7 1

Paulus oor seksuele selfbeheersing enkrateuomai en akrasia in 1 Korintiërs 7 1 D S M Bredenkamp Universiteit van Pretoria Paulus oor seksuele selfbeheersing enkrateuomai en akrasia in 1 Korintiërs 7 1 ABSTRACT Paul regarding sexual self-control enkrateuomai and akrasia in 1 Corinthians

More information

Pretoria- 12 Januarie 2014 (Doop br en sr Jaco en Marianda van Jaarsveld seuntjie- Jacob Jan-Hendrik van Jaarsveld)

Pretoria- 12 Januarie 2014 (Doop br en sr Jaco en Marianda van Jaarsveld seuntjie- Jacob Jan-Hendrik van Jaarsveld) 1 Skriflesing: Eksodus 28:1-6; 36-43 Teks: Eksodus 28:36-38 Sing- Ps. 92:2; Ps. 128:4; Ps. 89:2; Ps. 65:3 Eksodus 28 Exo 28:1 Dan moet jy jou broer Aäron, en sy seuns saam met hom, uit die kinders van

More information

Gen 1:31 Toe sien Elohim alles wat Hy gemaak het, en dit was baie goed. En dit was aand en dit was môre, die sesde dag.

Gen 1:31 Toe sien Elohim alles wat Hy gemaak het, en dit was baie goed. En dit was aand en dit was môre, die sesde dag. Les 14: YAHWEH SE GEREGTELIKE ORDE Een van die belangrikste onderwerpe in die Skrif is Almagtige Yahweh se Geregtelike orde. Van die begin van die Skeppingsweek, in die tuin van Eden, het Yahweh 'n bevel

More information

BASIESE ELEMENTE VAN 'N EFFEKTIEWE JEUGBEDIENING

BASIESE ELEMENTE VAN 'N EFFEKTIEWE JEUGBEDIENING BASIESE ELEMENTE VAN 'N EFFEKTIEWE JEUGBEDIENING deur GERT HERMIAS ENGELBRECHT 111111111111111111111111111111111111111111111111 0001795656 BASIESE ELEMENTE VAN 'N EFFEKTIEWE JEUGBEDIENING deur GERT HERMIAS

More information

A CURRICULUM FOR COMMUNITY DEVELOPMENT IN PRACTICAL THEOLOGY

A CURRICULUM FOR COMMUNITY DEVELOPMENT IN PRACTICAL THEOLOGY A CURRICULUM FOR COMMUNITY DEVELOPMENT IN PRACTICAL THEOLOGY KAREL THOM S AUGUST ASSIGNMENT PRESEN E I ~ RTIAL FULFILMENT OF THE REQUIREMENTS FOR THE DEGREE OF MASTERS IN PUBLIC ADMINISTRATION AT THE UNIVERSITY

More information

Stiltetyd aan die hand van die RCL tekste

Stiltetyd aan die hand van die RCL tekste 1 Stiltetyd aan die hand van die RCL tekste Eerste kwartaal 2017 Inleiding...4 Hoe om hierdie stiltetyd boek te gebruik...5 1-8 Januarie 2017...5 Jesaja 42:1-9 Die Dienaar van die Here leer mense om God

More information