Kantoortye Ma - Vry : 08h00-13h00 Ma & Do : 16h00-18h00 Di & Wo : 14h00-16h00 So : 07h30-11h30

Size: px
Start display at page:

Download "Kantoortye Ma - Vry : 08h00-13h00 Ma & Do : 16h00-18h00 Di & Wo : 14h00-16h00 So : 07h30-11h30"

Transcription

1 WEEK Nov Woodland Hills t f e kantoor@whgemkerk.co.za Volg ons op Facebook & Twitter Kantoortye Ma - Vry : 08h00-13h00 Ma & Do : 16h00-18h00 Di & Wo : 14h00-16h00 So : 07h30-11h30 Judy Havenga Leraars: Anton Meiring t e anton@whgemkerk.co.za Johan Visser t e johan@whgemkerk.co.za

2 GEBEDSBEDIENING Jak 1:12... Gelukkig is die mens wat in versoeking standvastig bly. GEBED 1. Ons simpatiseer met Hannetjie Ferreira wie se seun Stephan, Woensdag, met sy helikopter verongeluk het. Ons bid ook vir haar, en haar dogters Sunè (Gemeente lid) Johanè en Marli. Bid vir Stephan se vrou, Sonè, en dogter Mianè. 2. Volkome herstel van Ds. Anton se stembande. 3. Bid asb. dat die liefde van Jesus ook almal wat onreine gedagtes koester, se lewens sal verander en vernuwe. 4. Eksamens. 5. Liefde, deernis en respek vir alle mense.

3 WOODLAND HILLS GEMEENSKAPSKERK KOOR EN SANG DIENS 19 NOVEMBER 2017 Orreliste: Marianne Badenhorst en Bettie Mostert Koor: Alumni Voices onder leiding van Leona Geldenhuys 1. ALUMNI VOICES: PRAYER - Rihards Dubra (1964 -) To thee o, Lord do I lift up my soul Lord God in thee I trust, Let me not be ashamed and let not my enemies triumph over me. 2. Votum en Seëngroet: Ds Anton Meiring 3. Voorstelling van Geestelike Leiers: Ds Anton Meiring 4. Opneem van Dankoffers: Ds Anton Meiring 5. Teks: Genesis 1: ALUMNI VOICES: Laudate - Knut Nystedt ( ) Laudate Dominum, omnes gentes; laudate eum, omnes populi. Quoniam confirmata est super nos misericordia ejus,et veritas.domini manet Praise the Lord, all ye heathen: praise him, all ye nations. For his merciful kindness is ever more and more towards us: and the truth of the Lord endureth for ever. Praise the Lord. Pilgrims Hymn - Stephen Paulus Even before we call on your Name to ask you o Lord, When we seek for the words to glorify You,You hear our prayer. 7. Samesang: (Gemeente staande) LB 212: 1,3 LOOF DIE HEER HY IS GOED 8. Teks: Genesis 1:26,27 9. Teks: Johannes 1: Teks: Jesaja 55:5,Jesaja 53:5 11. Samesang: (Gemeente sit) LB 197:1,2 WONDERBARE KONING 12. Teks: Mattheus 1:18-21

4 13. Samesang: (Gemeente staande) Lied 348: 1-3 SILENT NIGHT, HOLY NIGHT 14. ALUMNI VOICES: Ave Maria Javier Busto ( ) Ave Maria, gratia plena, Dominus tecum; benedicta tu in mulieribus, et benedictus fructus ventris tui, Jesus [Christus]. Sancta Maria, Mater Dei, ora pro nobis peccatoribus, nunc et in hora mortis nostrae. Amen. Hail Mary, full of grace, the Lord is with thee; blessed art thou among women, and blessed is the fruit of thy womb, Jesus [Christ]. 15. Teks: Lukas 2: Samesang: (Gemeente sittende): LB 349:1+4 KOM KINDERS BESING 17. Teks: Lukas 2: Samesang: (Gemeente sittende) LB 364:1 + 3 HERDERS OP DIE OPE VELDE 19. ALUMNI VOICES: Loving Shepherd of thy Sheep - John Rutter 20. Teks: Johannes 3: ALUMNI VOICES : Met Middernag Keer Feest lik weer D Adam

5 Teks: Johannes 20:1-5 Samesang: (Gemeente staande) LB 422:1+3 DIE HEER, DIE HEER HET OPGESTAAN Teks: Fillipense 3:13-14 ALUMNI VOICES: Swing low Sweet Chariot - Hugh S Livingston Jnr Swing low, sweet chariot - Comin' for to carry me home; I looked over Jordan And what did I see - Comin' for to carry me home, My cross is heavy on early road - Comin to take me home King Jesus gonna come and ease my load Comin to take me home Gonna play in heaven with the angel band - God s chariot gonna take me to the promised land- Comin to take me home. Swing low, sweet chariot - Comin' for to carry me home; Seën: Ds Anton Meiring Slotlied: Gemeente staande OORWINNINGSLIED: Vers 1 ENG; Verse 2-3 AFR

6 Verkiesing van Geestelike Leiers in vakante blokke: Blok PO1: DIENEND: HERKIES: NUUT VERKOSE: P1 Oudl E Claasen Nie beskikb Rita Hills verskuif vanaf R 2C Blok Q: DIENEND: HERKIES: NUUT VERKOSE: Q1 Oudl Magda Frey Ja Diak G le Roux Ja Q2 Oudl H van Wyk Ja Q3 Diak G Duvenhage Ja Q4 Diak K Pretorius Nie beskikb Jannie Pretorius Christie Beukes Zane Geldenhuys Blok R: DIENEND: HERKIES: NUUT VERKOSE: R1 Oudl M Heckroodt Nie beskikb Janko Botha vanaf O3 R1 Diak D Vermeulen Nie beskikb Rozel en Werner Oosthuizen R2a Oudl Wim Nell Ja R2b Oudl P Koen Oudl Tjoeks Visser Ja Bevestigings datums: 19 Nov en/of 03 Des Tieners Tieners Tieners Dankie aan al die tieners wat reeds sedert verlede Sondag werk aan die kerspakkies vir die Tussenhuis van Kindersorg. Ons is baie opgewonde oor wonderlike idees. Almal wat kan kom help, ons kry mekaar vanmiddag 16:00 by die kerk se kombuis. Onthou asb. al die bestanddele, planne en idees wat julle moet saambring! Almal wat nog wil inskakel, kom asb. Skakel ook gerus met tannie Ida,

7 DAGBOEK SONDAG 26 November :00 Nagmaal 10:00 Tee 10:30 HDCare 16:00 Sothodiens Donderdag 23 06:45 Dagbestuur 09:00 HDC Biduur Vrydag 24 17:30 19:00 Fun & Games MUSIEKBEDIENING SOEK... Kan jy sing? Kan jy n instrument bespeel? Kom maak saam musiek in die musiekbediening! Gebruik jou Godgegewe gawes tot ere van Hom! Enige ouderdom welkom!kontak Karen by of swanepoelkaren@gmail.com vir meer Inligting.

8 VROUEBEDIENING Kerspakkies vir Oranje-hospitaal Ons wil vanjaar graag weer soveel as moontlik kerspakkies insamel vir die pasiënte van Oranje-hospitaal. Dis mense wat regtig deur hul eie mense en die samelewing vergeet is. Ons benodig pakkies vir mans en dames. Dui asb. op u pakkie aan of dit vir ʼn man of dame is. Benodigdhede wat u in elke pakkie kan plaas: Tandeborsel, tandepasta, seep, sjampoe, waslap en ʼn bederfdingetjie (room/sjokolade ens.) Bring asb. u pakkies na die kerkkantoor. AANDAG ALMAL WAT KAN HELP!!! ONS MAAK ENIGE GROOTTE LEë BLIKKE BYMEKAAR. GEE ASSEBLIEF DIE BLIKKE BY DIE KERK AF VIR DIE JEUG.

9 B GASVRYHEID Nuwe Lidmate Ons verwelkom ons nuwe Lidmate, Vriende en Besoekers met die liefde van Jesus Christus. Neem asb. daarvan kennis dat Ds s. Anton en Johan en die Geestelike leiers u graag wil besoek en leer ken. Ten einde dit moontlik te maak, moedig ons u vriendelik aan om asb U besonderhede op die VORM voor in die kerk te kom skryf. U kan as vriend, sowel as lidmaat deel word van die bedieninge. Dit is egter noodsaaklik dat uself moet kom rapporteer, want dit gee aan ons vrymoedigheid om u by u huis te kom besoek. U is meer as Welkom!!! BYBELSKOOL In die JEUGKAMER Maandag OGGENDE 09:00 KONTAK Reinette EN Woensdag AANDE 19:00 KONTAK Annatjie / Ida BARMHARTIGHEID Hiedie bediening bedank almal vir die ondersteuning en bydraes vir al die instansies waar ons gemeente betrokke is. LOUISE EN WIM NELL ORANJE HOSPITAAL Oranje Hospitaal het spesifieke behoeftes soos o.a. toiletware.ens nodig Pastieksakke vir bydraes is in die voorportaal beskikbaar. PROJEKTE FOOD 4 KIDZ Help om die enigste maaltyd van die dag aan n honger kind te gee. Alle vorms van kos word dringend benodig. Plaas skenkings in houers in kerk. OOSHOEK Die armoede is hoog in Ooshoek. Sakke vir bydraes is in die voorportaal beskikbaar.

10 PLAAS BEVEILIGING: ALLE MANNE EN VROUE wat belangstel om plaaspatrollies te ry kom asb om 17:00, Sondag, 19 November 2017, in die Jeugsaal bymekaar vir n inligingsessie. GROEPE Bybelstudies Gebedsgroepe Biduur Bybelskool Lokaal/huis: Adres: Kontakno: Tyd: Reinette (Bybelskool) Kerkgebou Ma 09:00 Ria Grobler (Bybelskool) Kerkgebou Wo 19:00 O1 Callie Bam Hillandale Di 18:30 02 Willie du Preez Hillandale Di 17:30 O3 Rita Steyn Roteer Di 15:00 Q1 Brand Louw / Wim Nel Swp Di 18:30 Q3 Johan en Hester Herbst Roteer Di 18:30 R1 Janko Botha Cheetahweg Di 18:30 O1 Antoinette Cilliers Roteer Wo 09:30 O2 S de Klerk en E Morgenroodt Wo 09:30 Johan Visser Alle Jongmense 20-35jr Wo 18:30 Anton Meiring Kerkgebou Wo 08:30 Dankie vir u gereelde en getroue dankoffers Ons het groot waardering vir u bydraes. Vir u gerief en n konstante inkomste vir die gemeente, vra ons u vriendelik om elektroniese inbetalings te oorweeg. METODE VAN BETALINGS Bank Aftrekorder Elektronies Kaartmasjien in kerkkantoor Nedbank: WHNGGK, Tjekrekening, Rekno: , Takkode: BAIE BELANGRIK en as Verwysing: Byvoorbeeld BLOK X LID 3737 (kry u eie Inligting by die kerkkantoor).

11

12 VEELS GELUK!!! Van Noemnaam Titel Verjaar Kortadres Selfoon Blomerus Milan Mej 11/20 Bluestone Etzebeth Hein Mnr 11/20 Boerboonlaan Pretorius Katy Mev 11/20 Visarendvallei Le Roux Rico Mnr 11/21 Kiepersolkinkel Stockenstrom Salome Mev 11/21 Woodland Heights Bester Maria Mev 11/22 Hillandale Bester (Vriend) Leza Mev 11/23 Berghaanlaan Grobler Ria Mev 11/23 Patryspoort Fourie Johan Mnr 11/24 Hillandale Aldrich Frans Mnr 11/25 Edinpark Ambrose Magdaleen Mev 11/25 Hardepeerlaan Coetzee Jenneke Mej 11/25 Impalalaan Genis Deon Mnr 11/25 Kanimo Hoek Chane Mej 11/25 Waterbokweg Van Viegen Desmond Mnr 11/25 Geelbekgang

DOELSTELLING DANKIE TERUGVOER

DOELSTELLING DANKIE TERUGVOER NUUSBRIEF NO 2/2014 (Also available in English) DOELSTELLING Ons is n selgroep van NG Elarduspark gemeente wat babas van n groepie behoeftige en meestal werklose ouers wat in Elandspoort woon, van formulemelk

More information

WEEK JAN 2018 TYD OM ERNSTIG TE RAAK!!

WEEK JAN 2018 TYD OM ERNSTIG TE RAAK!! WEEK 04 28 JAN 2018 TYD OM ERNSTIG TE RAAK!! Ek soek U, O God, My God Ek dors na U Ek smag na U Soos in n dor en droë land, n land sonder water Ek wil by U in die heiligdom wees om daar U mag en grootheid

More information

Welkom by ons Aanddiens! Kom geniet n koppie koffie in die saal na die diens!

Welkom by ons Aanddiens! Kom geniet n koppie koffie in die saal na die diens! Welkom by ons Aanddiens! Kom geniet n koppie koffie in die saal na die diens! Strength will rise as we wait upon the Lord We will wait upon the Lord We will wait upon the Lord (repeat) EVERLASTING GOD

More information

MOTHEO/XHARIEP HOëRSKOLE ATLETIEK MOTHEO/XHARIEP HIGH SCHOOLS ATHLETICS

MOTHEO/XHARIEP HOëRSKOLE ATLETIEK MOTHEO/XHARIEP HIGH SCHOOLS ATHLETICS MOTHEO/XHARIEP HOëRSKOLE ATLETIEK MOTHEO/XHARIEP HIGH SCHOOLS ATHLETICS POSBUS/P/O/BOS 20025 WILLOWS 9320 TEL: 0832585376 FAX: 051 4443823 E-MAIL: corriev@schoolink.co.za VIR AANDAG: DIE ATLETIEKORGANISEERDER

More information

Bybel vir Kinders bied aan. God Toets Abraham se Liefde

Bybel vir Kinders bied aan. God Toets Abraham se Liefde Bybel vir Kinders bied aan God Toets Abraham se Liefde Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Byron Unger; Lazarus Aangepas deur: M. Maillot; Tammy S. Vertaal deur: Yvonne Kriel Vervaardig deur: Bible

More information

Bybel vir Kinders. bied aan. Die vrou by die put

Bybel vir Kinders. bied aan. Die vrou by die put Bybel vir Kinders bied aan Die vrou by die put Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Lazarus Aangepas deur: Ruth Klassen Vertaal deur: Yvette Brits Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org

More information

"Onse Vader wat in die hemele is, laat u Naam geheilig word; laat u koninkryk kom; laat u wil geskied, soos in die hemel net so ook op die aarde; gee

Onse Vader wat in die hemele is, laat u Naam geheilig word; laat u koninkryk kom; laat u wil geskied, soos in die hemel net so ook op die aarde; gee "Onse Vader wat in die hemele is, laat u Naam geheilig word; laat u koninkryk kom; laat u wil geskied, soos in die hemel net so ook op die aarde; gee ons vandag ons daaglikse brood; en vergeef ons ons

More information

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun Bybel vir Kinders bied aan Die Verlore Seun Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Lazarus Aangepas deur: Ruth Klassen; Sarah S. Vertaal deur: Yvette Brits Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org

More information

Community of Practice

Community of Practice Community of Practice Practice the Presence of God Just think you don't need a thing, you've got it all! All God's gifts are right in front of you as you wait expectantly for our Master Jesus. And not

More information

Kain vermoor Abel (Genesis 4:8)

Kain vermoor Abel (Genesis 4:8) Les 1 vir 6 Oktober 2018 Die eenheid en harmonie wat God vir die mensdom beplan het, is deur sonde ontwrig. God het egter Sy liefde vir ons gewys deur 'n plan te ontwerp om eenheid te herstel. Die finale

More information

Join us for a Seminar/Presentation by the author of the book below: When: 9 March 2015 Where: Helderberg High School Chapel Time: 19h00

Join us for a Seminar/Presentation by the author of the book below: When: 9 March 2015 Where: Helderberg High School Chapel Time: 19h00 Join us for a Seminar/Presentation by the author of the book below: When: 9 March 2015 Where: Helderberg High School Chapel Time: 19h00 Refreshments will be served Dear Parent/teacher If you re concerned

More information

Dit bring ons by ons tweede handvatsel in `n strewe na die leef van die Koninkryk Kultuur nl: Genade pad.

Dit bring ons by ons tweede handvatsel in `n strewe na die leef van die Koninkryk Kultuur nl: Genade pad. 1 Koninkryk kultuur Genadepad Lees Johannes 4:1-30, 39-42 Ons is besig om saam `n reeks te bou genaamd Koninkryk Kultuur. Dit is om vir ons handvatsels te gee van hoe dit lyk om die alternatiewe kultuur

More information

1. OM JESUS TE VOLG: 2. DTR die verhouding:

1. OM JESUS TE VOLG: 2. DTR die verhouding: 1. OM JESUS TE VOLG: Om Jesus te volg is amper soos om blind te word. As jy vandag sou blind word, is hierdie n voorbeeld van van die goed wat gaan moet verander in jou lewe om dit vir jou makliker te

More information

Ook te koop by Kerkkantoor: Anna se organiese Hanepoot Korrelkonfyt: R20 per potjie. Geliefde Lourensrivierder

Ook te koop by Kerkkantoor: Anna se organiese Hanepoot Korrelkonfyt: R20 per potjie. Geliefde Lourensrivierder Geliefde Lourensrivierder Soos julle dalk op die nuus in die week gehoor het, het daar 3 mense die naweek gedurende die Argus Fietstoer gesterf. Dis vir my so hartseer en die woorde geleende tyd bly dwarrel

More information

GROEIGROEP MATERIAAL BADBOYS OM DIE KRUIS KAJAFAS

GROEIGROEP MATERIAAL BADBOYS OM DIE KRUIS KAJAFAS GROEIGROEP MATERIAAL BADBOYS OM DIE KRUIS KAJAFAS Opening Het jy al ooit op iets in jou lewe opgegee? Wat? Vertel vir mekaar hoe jy gevoel het daaroor. KOM ONS BEGIN Gesels met mekaar oor die volgende

More information

n Prins word die Skaapwagter

n Prins word die Skaapwagter Bybel vir Kinders bied aan n Prins word die Skaapwagter Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: M. Maillot; Lazarus Aangepas deur: E. Frischbutter; Sarah S. Vertaal deur: Yvonne Kriel Vervaardig deur:

More information

Bybelskool van Centurion. 27 Maart Welkom

Bybelskool van Centurion. 27 Maart Welkom Bybelskool van Centurion 27 Maart 2018 Welkom 10 Woorde wat ons ewige redding en verlossing beskryf 10 x Griekse woorde Biologie palingenesia (wedergeboorte) Militêre soterion (redding) Regspraak dikaiōsis

More information

(Uit Leef stroom-op! hoofstuk 1)

(Uit Leef stroom-op! hoofstuk 1) Sessie 1 n Stroom-op o o persoon o WEB978-1-4316-1018-1_Sessie 1.indd 1 2014/11/04 02:41:57 PM 1 n Stroom-op persoon Vooraf Lees vooraf die eerste 7 hoofstukke van Leef stroom-op! Charles Finney het gesê:

More information

Les 6 vir 10 November 2018

Les 6 vir 10 November 2018 BEELDE VAN EENHEID Les 6 vir 10 November 2018 Die Bybel bevat diverse beelde wat geestelike en teologiese waarhede uitbeeld. Byvoorbeeld, water in Johannes 7:38, wind in Johannes 3:8 en n pilaar in 1 Timotheus

More information

BEGIN BY DIE EINDE: Wat moet met jou gebeur as jy doodgaan?

BEGIN BY DIE EINDE: Wat moet met jou gebeur as jy doodgaan? BEGIN BY DIE EINDE: Wat moet met jou gebeur as jy doodgaan? RAPPORT: Wanneer jy te sterwe kom, wat moet met jou liggaam gebeur? 1. Ek wil veras word. 69% 2. Ek wil begrawe word. 19% 3. My naasbestaandes

More information

Catullus se Carmina in Afrikaans vertaal: n funksionalistiese benadering

Catullus se Carmina in Afrikaans vertaal: n funksionalistiese benadering Catullus se Carmina in Afrikaans vertaal: n funksionalistiese benadering Annemarie de Kock Tesis ingelewer ter gedeeltelike voldoening aan die vereistes vir die graad van Magister Artium in Klassieke Letterkunde

More information

Hoor God deur Drome en Visioene Hear God through Dreams and Visions

Hoor God deur Drome en Visioene Hear God through Dreams and Visions Aangebied deur Die Weg Christelike Gemeente Hoor God deur Drome en Visioene Hear God through Dreams and Visions Plek/Venue: NG Kerk Witrivier Datum/Date: 16 17 Oktober 2015 Koste/Price: R150pp Kontak/Contact:

More information

Let it be. Laat dit wees. Monday 18 June 12

Let it be. Laat dit wees. Monday 18 June 12 Let it be Laat dit wees I have need for such a clearance as the Saviour affected in the temple of Jerusalem. A riddance of the clutter, of what is secondary, that blocks the way to the all important central

More information

n Verduidelijking van die Nuwe Verbond deur Dr. Marc s. Blackwell Sr.

n Verduidelijking van die Nuwe Verbond deur Dr. Marc s. Blackwell Sr. n Verduidelijking van die Nuwe Verbond deur Dr. Marc s. Blackwell Sr. VERBONDE vir HERSTELLING en VERLIGTING van die MENSDOM Edeniese VOOR DIE SONDEVAL Adamiese Noagiese Abrahamiese Sinaïtiese Palestynse

More information

Together moving in unity to fulfill our God-given missional calling! DIE APOSTOLIESE GELOOF SENDING VAN SUID-AFRIKA. Afrikaans AFM - AGS

Together moving in unity to fulfill our God-given missional calling! DIE APOSTOLIESE GELOOF SENDING VAN SUID-AFRIKA. Afrikaans AFM - AGS DIE APOSTOLIESE GELOOF SENDING VAN SUID-AFRIKA Together moving in unity to fulfill our God-given missional calling! AFM - AGS Afrikaans Unity Anniversary BEMAGTIGING Onderrig, lei u lede op en rus hulle

More information

'n GEMEENTE VAN GOD MET JESUS CHRISTUS AS HOEKSTEEN

'n GEMEENTE VAN GOD MET JESUS CHRISTUS AS HOEKSTEEN Onsis almalhiertesaam Vergader in sy Naam, Verheerlik Hom. Tot die doodwas Hygetrou Endaardeuris onsnousyeiendom. LaatonsmaaksoosHyonsse Mekaarsteeds lieftehe EnHomboalleseer. Loof Hom, Christus die Heer.

More information

Excelsus (die Sentrum vir Bedieningsontwikkeling) bied in 2019 die volgende aan:

Excelsus (die Sentrum vir Bedieningsontwikkeling) bied in 2019 die volgende aan: 1. Lentekonferensie Excelsus (die Sentrum vir Bedieningsontwikkeling) bied in 2019 die volgende aan: 17-19 September 2019 Tema: Hoe ons onthou, hoe ons vergeet. Om verbeeldingryk te lewe. Universiteitsoord

More information

Kleingroepe as Gemeenskappe van Dissipels...

Kleingroepe as Gemeenskappe van Dissipels... Kleingroepe as Gemeenskappe van Dissipels... n Visie vir kleingroep-leiers. 0 Inhoud: 1. Inleiding 3 Visie: 3 Hoekom kleingroepe? 3 Dit gaan in wese oor: 5 Soorte groepe: 6 Fokusgroepe: 6 Funksie-groepe:

More information

10 Woorde wat ons ewige redding en verlossing beskryf

10 Woorde wat ons ewige redding en verlossing beskryf 10 Woorde wat ons ewige redding en verlossing beskryf Father God Father God I wonder how I managed to exist without The knowledge of Your parenthood and Your loving care. Now I am Your child I am adopted

More information

Hoofstuk 1. Eensaamheid: woordverklaring

Hoofstuk 1. Eensaamheid: woordverklaring Inhoudsopgawe Voorwoord... 9 1. Eensaamheid: woordverklaring... 11 2. Die eensaamheid van menswees... 17 3. Die eensaamheid van siekte... 23 4. Die eensaamheid van die dood... 29 5. Die eensaamheid van

More information

Berribrokkies Nuusbrief van Fred en Paula Berrington Posbus 739, Groot-Brakrivier, (Fred) (Paula) Mei 2014

Berribrokkies Nuusbrief van Fred en Paula Berrington Posbus 739, Groot-Brakrivier, (Fred) (Paula) Mei 2014 Berribrokkies Nuusbrief van Fred en Paula Berrington Posbus 739, Groot-Brakrivier, 6525 0793205935 (Fred) 0825015415 (Paula) Mei 2014 Liewe vriende, Prysig die Jirre my siel hie binne my! My God is byrie

More information

5. n Ewige toekoms vir my kind Here. Joh.6:40 elkeen wat die seun sien en in Hom glo, die Ewige Lewe sal hê

5. n Ewige toekoms vir my kind Here. Joh.6:40 elkeen wat die seun sien en in Hom glo, die Ewige Lewe sal hê n Gebed vir my kind vir elke dag van die maand! Being a perfect parent doesn t matter. Being a praying parent does. Why leave your child s life to chance when you can give it to God? Stormie Omartian uit

More information

As-Woensdag. Baie welkom in die 46 dae lydenstyd Taizè-musiek bring ons in die stemming om na God, na onsself, na mekaar en na ander te luister

As-Woensdag. Baie welkom in die 46 dae lydenstyd Taizè-musiek bring ons in die stemming om na God, na onsself, na mekaar en na ander te luister As-Woensdag Baie welkom in die 46 dae lydenstyd 2016 Taizè-musiek bring ons in die stemming om na God, na onsself, na mekaar en na ander te luister Geloofsvernuwing deur Sy sterwe Lydenstyd en Paastyd

More information

Moments of Silence, Moments of Awe: Meditation as an Antidote to Aging? AADA Annual Summer Conference Arlington, Virginia July 25, 2014

Moments of Silence, Moments of Awe: Meditation as an Antidote to Aging? AADA Annual Summer Conference Arlington, Virginia July 25, 2014 Moments of Silence, Moments of Awe: Meditation as an Antidote to Aging? AADA Annual Summer Conference Arlington, Virginia July 25, 2014 In the Flow Agenda I. Introductions II. Setting an Intention III.

More information

1. Oorsig van die program 2. Doel en toekoms van die Jeug-Familie Indaba 3. Wandel saam deur Kolossense 3:12-17

1. Oorsig van die program 2. Doel en toekoms van die Jeug-Familie Indaba 3. Wandel saam deur Kolossense 3:12-17 28 Oktober 2017 1. Oorsig van die program 2. Doel en toekoms van die Jeug-Familie Indaba 3. Wandel saam deur Kolossense 3:12-17 12Julle is die uitverkore volk van God wat Hy baie liefhet. Daarom moet julle

More information

GEHOORSAAMHEID AAN GOD

GEHOORSAAMHEID AAN GOD DIE WEG CHRISTELIKE GEMEENTE GEHOORSAAMHEID AAN GOD DATUM: 17 APRIL 2016 PLEK: NELSPRUIT PREDIKER: PASTOOR JOHAN PUTTER Page 1 of 14 GEHOORSAAMHEID AAN GOD INHOUDSOPGAWE INLEIDING...3 MOET ONS DIE WET

More information

Bybel vir Kinders bied aan. Die Hemel God se pragtige huis

Bybel vir Kinders bied aan. Die Hemel God se pragtige huis Bybel vir Kinders bied aan Die Hemel God se pragtige huis Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Lazarus Aangepas deur: Sarah S. Vertaal deur: Taschja Hattingh Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org

More information

Die Hemel God se pragtige huis

Die Hemel God se pragtige huis Bybel vir Kinders bied aan Die Hemel God se pragtige huis Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Lazarus Aangepas deur: Sarah S. Vertaal deur: Taschja Hattingh Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org

More information

Nuwe Lewe Gesinskerk MAART 2014 NUUSBRIEF NR. 16. Hoek van Boswell & Carlyle Court strate

Nuwe Lewe Gesinskerk MAART 2014 NUUSBRIEF NR. 16. Hoek van Boswell & Carlyle Court strate MAART 2014 Nuwe Lewe Gesinskerk Hoek van Boswell & Carlyle Court strate Waar gesinne Christus die eerste plek bied, met liefde uitreik en blywende vervulling geniet NUUSBRIEF NR. 16 KERKKANTOOR: Tel. &

More information

Filippense 1:27-30 Ermelo 20/09/2015(Doop)

Filippense 1:27-30 Ermelo 20/09/2015(Doop) Filippense 1:27-30 Ermelo 20/09/2015(Doop) Een ding wat nog altyd vir my interessant is, is mense se belangstelling in sg. celebrities. As hulle tog net naby iemand kan kom wat al op TV was of wat bekend

More information

22.4 RAPPORT DEPUTATE LITURGIESE SAKE LIEDBOEKE IN VERSKILLENDE TALE (Art 163)

22.4 RAPPORT DEPUTATE LITURGIESE SAKE LIEDBOEKE IN VERSKILLENDE TALE (Art 163) 22.4 RAPPORT DEPUTATE LITURGIESE SAKE LIEDBOEKE IN VERSKILLENDE TALE (Art 163) 22.4 REPORT DEPUTIES LITURGICAL MATTERS HYMNBOOKS IN DIFFERENT LANGUAGES (Art 163) A. Ds JL van der Schyff stel die Rapport.

More information

22.4 RAPPORT DEPUTATE LITURGIESE SAKE LIEDBOEKE IN VERSKILLENDE TALE

22.4 RAPPORT DEPUTATE LITURGIESE SAKE LIEDBOEKE IN VERSKILLENDE TALE 22.4 RAPPORT DEPUTATE LITURGIESE SAKE LIEDBOEKE IN VERSKILLENDE TALE 22.4 REPORT DEPUTIES LITURGICAL MATTERS HYMNBOOKS IN DIFFERENT LANGUAGES 1. Sake waarvan die Sinode kennis neem 1. Matters that the

More information

Wie is Jesus? Wie is Jesus? KLEINGROEPBEDIENING. Predikant: Wilhelm Leuschner Sel: Epos:

Wie is Jesus? Wie is Jesus? KLEINGROEPBEDIENING. Predikant: Wilhelm Leuschner Sel: Epos: KLEINGROEPBEDIENING Predikant: Wilhelm Leuschner Sel: 084 453 8724 Epos: wilhelm@gkwapadrant.co.za Kleingroepbestuurder: Elmarie Minnaar Tel: 012 991 6596 Epos: kleingroepe@gkwapadrant.co.za Wie is Jesus?

More information

Rom 14:1-12. Fokus: Rom 14:10-12 Die belangrikheid van Kerk-eenheid en ons hantering van versskille (d)

Rom 14:1-12. Fokus: Rom 14:10-12 Die belangrikheid van Kerk-eenheid en ons hantering van versskille (d) Rom 14:1-12 Fokus: Rom 14:10-12 Die belangrikheid van Kerk-eenheid en ons hantering van versskille (d) Oktober 2013 Ps-vooraf Ps 97:1, 5 Ontmoetingsdiens. Votum. Ons slaan ons oë op na die berge: waar

More information

Die ekonomie en die Christen n perspektief. 1 Desember 2010

Die ekonomie en die Christen n perspektief. 1 Desember 2010 Die ekonomie en die Christen n perspektief 1 Desember 2010 Ekonomiese realiteite Christene poog om volgens die wil van God te handel in elke aspek van hule lewens en heelwat van hierdie dimensies is inter

More information

Hartklop. van die NG Gemeente Onrusrivier HARTLIK WELKOM

Hartklop. van die NG Gemeente Onrusrivier HARTLIK WELKOM Hartklop van die NG Gemeente Onrusrivier 8 NOVEMBER 2015 Wees Lig! Ek glo... Dis soms makliker gesê as gedaan. HARTLIK WELKOM Ja, daar is mense wat maklik glo, kinderlik en opreg. Maar daar is ook ander

More information

Isaiah 38:19 19 The living, the living, he thanks you, as I do this day; the father makes known to the children your faithfulness.

Isaiah 38:19 19 The living, the living, he thanks you, as I do this day; the father makes known to the children your faithfulness. Isaiah 38:19 19 The living, the living, he thanks you, as I do this day; the father makes known to the children your faithfulness. (ESV) 19 Net hulle wat nog lewe kan U loof, so doen ek dit vandag. Vaders

More information

Marian Hymns (scroll down) Mother Dearest, Mother Fairest. Mother Dear, O Pray For Me. On this Day, O Beautiful Mother. 'Tis the Month of Our Mother

Marian Hymns (scroll down) Mother Dearest, Mother Fairest. Mother Dear, O Pray For Me. On this Day, O Beautiful Mother. 'Tis the Month of Our Mother Marian Hymns (scroll down) Mother Dearest, Mother Fairest Mother Dear, O Pray For Me On this Day, O Beautiful Mother 'Tis the Month of Our Mother Bring Flowers of the Rarest Immaculate Mary Holy Mary,

More information

Mattheus 6:9-10 Ons nuwe dissipel-lewe is n lewe waarin ons radikaal breek met self-gesentreerdheid en leef met God-gesentreerdheid.

Mattheus 6:9-10 Ons nuwe dissipel-lewe is n lewe waarin ons radikaal breek met self-gesentreerdheid en leef met God-gesentreerdheid. Mattheus 6:9-10 Ons nuwe dissipel-lewe is n lewe waarin ons radikaal breek met self-gesentreerdheid en leef met God-gesentreerdheid. Augustus 2018 Ps 30: 1, 3 vooraf Ps 97: 1, 6, 7 lofpsalm Ps 34: 5, 6

More information

10 Dae van Gebed. Dag 1 Bly in Christus. Johannes 15:1-17

10 Dae van Gebed. Dag 1 Bly in Christus. Johannes 15:1-17 10 Dae van Gebed Januarie 7-17, 2015 Dag 1 Bly in Christus Johannes 15:1-17 Voorstelle vir Bemiddelende Gebed Voel vry om aanspraak te maak op ander beloftes in die Bybel. Onthou, as God u roep, sal hy

More information

Pride gets no pleasure of having something, only having more of it than the next man C. S.

Pride gets no pleasure of having something, only having more of it than the next man C. S. Jesus en gebed Pride gets no pleasure of having something, only having more of it than the next man C. S. Lewis Jesus en gebed Jesus het dikwels gebid. Volgens Leonard Sweet en Frank Viola (Jesus A Theography)

More information

Preek Jan Steyn 25 Februaie Teks: Johannes 13:1-35. Tema: Saamwees (op mekaar gerig wees) Inleiding:

Preek Jan Steyn 25 Februaie Teks: Johannes 13:1-35. Tema: Saamwees (op mekaar gerig wees) Inleiding: Preek Jan Steyn 25 Februaie 2018 Teks: Johannes 13:1-35 Tema: Saamwees (op mekaar gerig wees) Inleiding: Ek gaan gesels eendag met een van die jong outjies in die Gim. Ek vra hom: Jy was dan altyd so goed

More information

Hoe verskil die Christelike vryheid waarvan Paulus praat van die samelewing se manier van dink oor vryheid?

Hoe verskil die Christelike vryheid waarvan Paulus praat van die samelewing se manier van dink oor vryheid? Jan Steyn preek 15 Julie 2018 Teks: 1 Korintiers 9: 19-27 Tema: Wat maak ons met ons vryheid? Inleiding: Dit is nie altyd maklik om in ons samelewing vandag as Christen oor vryheid te praat nie. Ek dink

More information

An Advent Service of Lessons and Carols

An Advent Service of Lessons and Carols An Advent Service of Lessons and Carols Duke University Chapel Durham, North Carolina December 9, 2010 at 5:30 p.m. The congregation is asked to remain silent during the prelude as a time of prayer and

More information

Om n omgewing te skep vir gesonde mense om gesonde verhoudings en n dinamiese, lewendige bedieningslewe te kan hê.

Om n omgewing te skep vir gesonde mense om gesonde verhoudings en n dinamiese, lewendige bedieningslewe te kan hê. WIE IS LCF? Life Christian Foundation (LCF sedert 1999) is n nie-winsgewende organisasie wat in 2001 geregistreer is. LCF word bestuur deur n raad van Direkteure met Dr Sakkie Olivier as Voorsitter van

More information

THE FOURTH SUNDAY OF ADVENT DECEMBER 23, :00 A.M. AND 10:15 A.M. HOLY EUCHARIST

THE FOURTH SUNDAY OF ADVENT DECEMBER 23, :00 A.M. AND 10:15 A.M. HOLY EUCHARIST THE FOURTH SUNDAY OF ADVENT DECEMBER 23, 2018 8:00 A.M. AND 10:15 A.M. HOLY EUCHARIST OUR MISSION: We are called to be disciples of Christ, revealing His Life, Love and Light to the World. OUR VISION:

More information

GRACE ARTS. Vir alle raamwerk bekostigbaar Retha Wessels: / Krugerlaan 177 (na-ure)

GRACE ARTS. Vir alle raamwerk bekostigbaar Retha Wessels: / Krugerlaan 177 (na-ure) Skakel my vir die koop en verkoop van eiendomme in Lyttelton, Kloofsig en Pierre van Ryneveld VERJAARSDAE 6 TOT 12 MAART 2011 03/06 JASPER THERON DE LA REYWEG 35 23Aa 03/06 RIA MAREE FITZPATRICKWEG 21

More information

GOD IN 3D LEIERSGIDS. Uitgawe 2018 Emmaus Sentrum Geen duplisering sonder toestemming. Posbus 111, Paarl, 7620 Dienssentrum Tel:

GOD IN 3D LEIERSGIDS. Uitgawe 2018 Emmaus Sentrum Geen duplisering sonder toestemming. Posbus 111, Paarl, 7620 Dienssentrum Tel: GOD IN 3D LEIERSGIDS Uitgawe 2018 Emmaus Sentrum Geen duplisering sonder toestemming Posbus 111, Paarl, 7620 Dienssentrum Tel: 082 838 3298 E-pos: emmausinfo@mweb.co.za Webtuiste: www.emmaussentrum.co.za

More information

Die wedersydse verhouding tussen geloof en geestesgesondheid. Dr Deon Bruwer

Die wedersydse verhouding tussen geloof en geestesgesondheid. Dr Deon Bruwer Die wedersydse verhouding tussen geloof en geestesgesondheid Dr Deon Bruwer Wat word van godsdiens as jy aan dementia ly? Wat wòrd van geloof as jy of jou iemand naby aan jou in die intensiewe eenheid

More information

THE FIVE MEGILOTH ESTHER SONG OF SONGS RUTH ECCLESIASTES LAMENTATIONS

THE FIVE MEGILOTH ESTHER SONG OF SONGS RUTH ECCLESIASTES LAMENTATIONS SONG OF SONGS THE FIVE MEGILOTH ESTHER RUTH ECCLESIASTES LAMENTATIONS Odd shaped pebbles roll And tumble round the Rock which Smooths them into five smooth stones One of which will kill a giant 1 The Spirit

More information

Presentation and Purification

Presentation and Purification Presentation and Purification February 1 Thought for the Week Today, we celebrate the feast of the Purification of Mary and Presentation of Christ in the Temple. In the Gospel (Luke 2.22ff) the old man,

More information

GOD STORIES LEIERSGIDS. Uitgawe 2017 Emmaus Sentrum Geen duplisering sonder toestemming. Posbus 111, Paarl, 7620 Dienssentrum Tel:

GOD STORIES LEIERSGIDS. Uitgawe 2017 Emmaus Sentrum Geen duplisering sonder toestemming. Posbus 111, Paarl, 7620 Dienssentrum Tel: GOD STORIES LEIERSGIDS Uitgawe 2017 Emmaus Sentrum Posbus 111, Paarl, 7620 Dienssentrum Tel: 082 838 3298 E-pos: emmausinfo@mweb.co.za Webtuiste: www.emmaussentrum.co.za Finale Redakteurs Anriëtte de Ridder,

More information

Lisa Bevere. New York Times- topverkoperskrywer DIE LEEUTJIE. Illustrasies deur Kirsteen Harris-Jones

Lisa Bevere. New York Times- topverkoperskrywer DIE LEEUTJIE. Illustrasies deur Kirsteen Harris-Jones New York Times- topverkoperskrywer Lisa Bevere LIZZIE DIE LEEUTJIE Illustrasies deur Kirsteen Harris-Jones LIZZIE DIE LEEUTJIE Oorspronklik in die VSA uitgegee as Lizzy the Lioness deur Tommy Nelson, n

More information

INHOUDSOPGAWE LES LESTEMA WEEK VAN BLADSY. Die Innerlike Dissipline van Gebed 8 Oktober 15. Die Innerlike Dissipline om te Vas 15 Oktober 18

INHOUDSOPGAWE LES LESTEMA WEEK VAN BLADSY. Die Innerlike Dissipline van Gebed 8 Oktober 15. Die Innerlike Dissipline om te Vas 15 Oktober 18 INHOUDSOPGAWE LES LESTEMA WEEK VAN BLADSY 1 Geestelike Dissiplines Deel 1 - Inleiding 17 September 4 2 Geestelike Dissiplines Deel 2 Genade en dissipline 24 September 7 3 Die Innerlike Dissipline van Meditasie

More information

To fulfill. To complete its purpose. He was the end of the law. It was a "schoolmaster to bring us to Christ"

To fulfill. To complete its purpose. He was the end of the law. It was a schoolmaster to bring us to Christ Vry van die wet (dekaloog en sedewette) Dekaloog=10 Hebreeuse woorde (tien gebooie) Sedewette=Al die ander wette. Rm. 10:4 Want Christus is die einde van die wet tot geregtigheid vir elkeen wat glo. Rm.

More information

Oktober Lees: Mattheus 7:1-12 Fokus: vers 6-11

Oktober Lees: Mattheus 7:1-12 Fokus: vers 6-11 Mattheus 7:6-11 Dissipels moet net nooit iets anders doen as om radikaal vir God te leef nie. Ons Vader gee dit in sy onveranderlike trou en volmaakte liefde vir elkeen wat vra. Oktober 2018 Ps 123: 1,

More information

A KARANGA PERSPECTIVE ON FERTILITY AND BARRENNESS AS BLESSING AND CURSE IN 1 SAMUEL 1:1-2:10

A KARANGA PERSPECTIVE ON FERTILITY AND BARRENNESS AS BLESSING AND CURSE IN 1 SAMUEL 1:1-2:10 A KARANGA PERSPECTIVE ON FERTILITY AND BARRENNESS AS BLESSING AND CURSE IN 1 SAMUEL 1:1-2:10 CHIROPAFADZO Moyo Dissertation presented for the Degree of Doctor of Theology at the University of Stellenbosch

More information

Van Vervolger tot Prediker

Van Vervolger tot Prediker Bybel vir Kinders bied aan Van Vervolger tot Prediker Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Janie Forest Aangepas deur: Ruth Klassen Vertaal deur: Gert Badenhorst Vervaardig deur: Bible for Children

More information

Het jy al gehoor van die Vier Geestelike Wette?

Het jy al gehoor van die Vier Geestelike Wette? Het jy al gehoor van die Vier Geestelike Wette? Have You Heard of the Four Spiritual Laws? Just as there are physical laws that govern the physical universe, so there are spiritual laws which govern your

More information

SHELLEY POINT NEWS. Terry. September 2016

SHELLEY POINT NEWS. Terry. September 2016 SHELLEY POINT NEWS Terry September 2016 shelleypointne ws@gmail.co A community newsletter dedicated to fostering a sense of community and the free flow of information at Shelley Point m FROM THE EDITOR

More information

Brandende Harte! Ontmoet God en word passievolle navolgers van Jesus. Ds. Willem Louw: NG Kerk Miederpark

Brandende Harte! Ontmoet God en word passievolle navolgers van Jesus. Ds. Willem Louw: NG Kerk Miederpark Brandende Harte! Ontmoet God en word passievolle navolgers van Jesus. Ds. Willem Louw: NG Kerk Miederpark Skriflesing: Luk.24:13-35 Het jy agter gekom, soms koop jy ʼn produk waaroor jy nou nie eintlik

More information

Catharina Maria Conradie

Catharina Maria Conradie Mythology archaic relics or an archetypal and universal source of constant renewal? An exploration of the relationship between myth and archetype in the myth of Demeter and Persephone Catharina Maria Conradie

More information

Tema: Die ware besnydenis: Hoe leef ek vandag as Jesus se dissipel?

Tema: Die ware besnydenis: Hoe leef ek vandag as Jesus se dissipel? Preek Sondag 22 Maart 2015 Teks: Filippense 3: 1-21 (veral vers 3) Tema: Die ware besnydenis: Hoe leef ek vandag as Jesus se dissipel? Inleiding: Agtergrond: Twee groepe wat bedreig: In Paulus se brief

More information

GOD SE VINGERAFDRUKKE VAN GENADE

GOD SE VINGERAFDRUKKE VAN GENADE GOD SE VINGERAFDRUKKE VAN GENADE LEIERSGIDS Uitgawe 2017 Emmaus Sentrum Posbus 111, Paarl, 7620 Dienssentrum Tel: 082 838 3298 E-pos: emmausinfo@mweb.co.za Webtuiste: www.emmaussentrum.co.za Finale Redakteurs

More information

MEGILOTH 2: ESTER / ESTHER

MEGILOTH 2: ESTER / ESTHER MEGILOTH 2: ESTER / ESTHER Slide 1 THE FIVE MEGILOTH: SONG OF SONGS/ RUTH/ LAMENTATIONS/ ECCLESIASTES/ ESTHER Slide 2 Odd shaped pebbles roll / And tumble round the Rock which / Smooths them into five

More information

28 Oktober 2012 dink aan die Hervorming. Wegdros is Ten tye van die Hervorming het wegdrossery sommer erg plaasgevind

28 Oktober 2012 dink aan die Hervorming. Wegdros is Ten tye van die Hervorming het wegdrossery sommer erg plaasgevind 1 28 Oktober 2012 SKRIFLESING: Galasiërs 1: 1 10 TEKS: Galasiërs 1: 6-7 TEMA: Hervorming herinner ons bly by die suiwere Woord. SANG: Ps 84: 1, 6 (OAB); Ps 119: 1, 5, 7 (OAB); Sb 1-1: 3, 6; Ps 145: 1,

More information

AANSOEKVORM 2015 PRIMêRE SKOOL

AANSOEKVORM 2015 PRIMêRE SKOOL Ons span leef God se plan AANSOEKVORM 2015 PRIMêRE SKOOL Naam van leerling: Graad - 2015: Seun/Dogter: WAT KAN U VERWAG? Gobabis Gymnasium Posadres: Telefoonnommers: Posbus 304 GOBABIS NAMIBIë Ons span

More information

Twee van die grootste leuens oor sukses wat aan ons en aan ons kinders deur die samelewing vertel word.

Twee van die grootste leuens oor sukses wat aan ons en aan ons kinders deur die samelewing vertel word. Jan Steyn preek Pinkster 2018 Tema: Die afgod van sukses Teks: 2 Konings 5:1-18, Mattheus 5:3-12 Twee van die grootste leuens oor sukses wat aan ons en aan ons kinders deur die samelewing vertel word.

More information

Preek Jan Steyn 28 April Teks: Johannes 3, 7 en 19 Tema: Is jy nagdissipel of dagdissipel van Jesus?

Preek Jan Steyn 28 April Teks: Johannes 3, 7 en 19 Tema: Is jy nagdissipel of dagdissipel van Jesus? Preek Jan Steyn 28 April 2013. Teks: Johannes 3, 7 en 19 Tema: Is jy nagdissipel of dagdissipel van Jesus? Inleiding: Ons het verlede week begin met hierdie reeks oor dissipelskap. Iemand skryf baie mooi

More information

Official Press Kit - Copyright 2008 Voices for Christ & Bulelani Studio CC Page 1 of 16

Official Press Kit - Copyright 2008 Voices for Christ & Bulelani Studio CC Page 1 of 16 Official Press Kit - Copyright 2008 Voices for Christ & Bulelani Studio CC Page 1 of 16 TABLE OF CONTENTS INTRODUCTION LETTER...3 BIOGRAPHY...4 ALBUM ARTWORK...9 PERFORMANCE SCHEDULE FOR 2008 (updated

More information

ToekomsVenster Aan die anderkant van 2020

ToekomsVenster Aan die anderkant van 2020 ToekomsVenster Aan die anderkant van 2020 Inleiding ERKENNING Baie dankie aan die volgende persone: Grafiese ontwerp van omslag - Johan Wasserman Bladuitleg - Therésa Low Drukwerk - Edutel Uitgewer: TOEKOMSVENSTER

More information

Preek Jan Steyn Sondag 29 Oktober Teks: Efesiers 2:1-10. Tema: In Christus lewe jy. Inleiding:

Preek Jan Steyn Sondag 29 Oktober Teks: Efesiers 2:1-10. Tema: In Christus lewe jy. Inleiding: Preek Jan Steyn Sondag 29 Oktober 2017 Teks: Efesiers 2:1-10 Tema: In Christus lewe jy Inleiding: Jesus het nie gekom om een of ander godsdiens te hervorm nie. Hy het nie die Joodse geloof van binne probeer

More information

Gen 17:1-14; Rom 4:1-12; Kol 2:1-12

Gen 17:1-14; Rom 4:1-12; Kol 2:1-12 Oktober 2016 Gen 17:1-14; Rom 4:1-12; Kol 2:1-12 Die doop wat die HERE gee en wat dit vir ons en ons kinders beteken en sê. Ps-vooraf Ps 29: 1, 5; Ps 75: 1, 2 Ontmoetingsdiens. Votum. Ons slaan ons oë

More information

Die taal van oorwinning, die taal van genesing, die taal van verlossing.

Die taal van oorwinning, die taal van genesing, die taal van verlossing. Die taal van oorwinning, die taal van genesing, die taal van verlossing. My Woord belydenis. Ek gaan na God se Woord luister. Ek is wat die Woord sê ek is. Ek het wat die Woord sê ek het. Ek kan doen wat

More information

Definition2 - SALWING = GODDELIKE AANSPORING OM TE FUNKTIONEER/ANOINTING = THE UNCTION TO FUNCTION

Definition2 - SALWING = GODDELIKE AANSPORING OM TE FUNKTIONEER/ANOINTING = THE UNCTION TO FUNCTION Boodskap2. SALWING OM MENSE TE GENEES EN TE HERSTEL Hand 10:36-38 Dit is die woord wat Hy gestuur het..met betrekking tot Jesus van Násaret, hoe God Hom gesalf het met die Heilige Gees en met krag. Hy

More information

Hannah Ball 1796 Buckinghamshire Robert Raikes kinders op straat eerste Sondagskool Surrey Chapel 1831 Brittanje 1,250,000 kinders per week

Hannah Ball 1796 Buckinghamshire Robert Raikes kinders op straat eerste Sondagskool Surrey Chapel 1831 Brittanje 1,250,000 kinders per week Hannah Ball, het in 1796 in Buckinghamshire, Engeland, ʼn skool in die drop begin. Die ontstaan van Sondagskool hou meer verband met Robert Raikes, wat die behoefte onder kinders op straat gesien het om

More information

Die verheerlikte Jesus se seën en ons. Vandag vier ons die troonsbestyging van die Koning van die konings.

Die verheerlikte Jesus se seën en ons. Vandag vier ons die troonsbestyging van die Koning van die konings. Skriflesing: Luk 24:1 12 en :44-53 Fokusgedeelte: Luk 24:50b 51 en :53 Die verheerlikte Jesus se seën en ons Inleiding / Introduction Vandag vier ons die troonsbestyging van die Koning van die konings.

More information

Camp David Newsletter

Camp David Newsletter Camp David Newsletter June/July 2013 Camp David Newsletter Tel: 061 300 650 info@campdavidnam.com www.campdavidnam.com June/July 2013 Index COPPS 94.1 with Radio Cosmos Behind the scenes - Serving & Counseling

More information

Wanneer die kerk verdwaal in valsheid word dit n vertoonvenster van Afgode diens.

Wanneer die kerk verdwaal in valsheid word dit n vertoonvenster van Afgode diens. Wanneer die kerk verdwaal in valsheid word dit n vertoonvenster van Afgode diens. Dit is voorwaar n deurmekaar wereld waarin ons ons vandag bevind met Predikers en Profete wat links en regs Profeteer en

More information

Unity Apostles Church of New Zealand Post Card- Farewell to Evangelist John Weder All Honour to God

Unity Apostles Church of New Zealand Post Card- Farewell to Evangelist John Weder All Honour to God Dear brothers and sisters in our Lord Jesus Christ This is just a short, note to report with sympathy that our beloved brother, Evangelist John Weder, has been called to our Father in Heaven. We wish to

More information

Jy sal lewe deur die onverdeelde trou van die Here. Jesaja 36-37:14, 20, 32

Jy sal lewe deur die onverdeelde trou van die Here. Jesaja 36-37:14, 20, 32 Jy sal lewe deur die onverdeelde trou van die Here Jesaja 36-37:14, 20, 32 #feesmustfall #breekdiestilte #reformpuk wat is die groot vraag? Die laaste paar weke was rof. Die studente-protesaksies regoor

More information

Erediens Geen aanddiens Belydenisklas Kalahari Uitreik Belydenisklas Kalahari Uitreik. Belydenisklas Kalahari Uitreik. Belydenisklas Kalahari Uitreik

Erediens Geen aanddiens Belydenisklas Kalahari Uitreik Belydenisklas Kalahari Uitreik. Belydenisklas Kalahari Uitreik. Belydenisklas Kalahari Uitreik 29 Junie 2014 Uitgawe 21/2014 iederark Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 294 8197 (018) 297 7926 082 340 7549 083 262 6783 Kerkkantoor Tel (018) 294 8121 Faks (018) 294 3900 0794951836 Webwerf E-pos

More information

Beste Bidder/Intersessor

Beste Bidder/Intersessor Beste Bidder/Intersessor Die werk by Jerigo Mure het oor die afgelope jare baie toegeneem en die werkers het meer geword. Die Here doen op hierdie stadium groot dinge in ons land en in Afrika, maar ook

More information

Kom ons herinner mekaar aan die toetse wat ons tot nou toe hanteer het:

Kom ons herinner mekaar aan die toetse wat ons tot nou toe hanteer het: 1 Jakobus 2a Tema: die toets van onpartydigheid Vandag gaan ons voort met die brief van Jakobus. Die brief wat handel oor gelowiges se integriteit (verduidelik). Julle sal onthou dat Jakobus ons waarsku

More information

Jan Steyn Preek Sondag 12 Augustus Teks: Lukas 19:1-10. Tema: Genade groter as myself.

Jan Steyn Preek Sondag 12 Augustus Teks: Lukas 19:1-10. Tema: Genade groter as myself. Jan Steyn Preek Sondag 12 Augustus Teks: Lukas 19:1-10. Tema: Genade groter as myself. Lewe Saggeus volgens sy naam? Die naam Saggeus beteken skoon of onskuldig. Maar hy het nie volgens hierdie naam geleef

More information

God. Ons. m et N LIEF GOD GROOTLIKS JOERNAAL

God. Ons. m et N LIEF GOD GROOTLIKS JOERNAAL God m et Ons N LIEF GOD GROOTLIKS JOERNAAL Welkom ONS IS VERHEUG dat jy besluit het om by ons aan te sluit met hierdie Bybelstudie! Eerstens, weet asseblief dat daar vir jou gebid is! Dit is geen toeval

More information

Markus 16:1-8. Die leë graf, die Evangelie-boodskap daarin, en die vroue met die oprag om hieroor te getuig.

Markus 16:1-8. Die leë graf, die Evangelie-boodskap daarin, en die vroue met die oprag om hieroor te getuig. Markus 16:1-8 Die leë graf, die Evangelie-boodskap daarin, en die vroue met die oprag om hieroor te getuig. Februarie 2017 Ps 122: 1, 2 vooraf Ps 135: 1, 2, 3 lofpsalm Ps 119: 4 na wet Ps 118: 11, 12 as

More information

Iederark. Wat gebeur DV hierdie week. Gebedskrygers Erediens 07:30 09:15. Sondag 12 April 07:00 18:00. Gebedskrygers Eiendomsvergadering

Iederark. Wat gebeur DV hierdie week. Gebedskrygers Erediens 07:30 09:15. Sondag 12 April 07:00 18:00. Gebedskrygers Eiendomsvergadering Iederark Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 294 8197 (018) 297 7926 082 340 7549 083 262 6783 12 April 2015 Kerkkantoor Tel (018) 294 8121 Faks (018) 294 3900 Webwerf http://www.ngkmiederpark.co.za

More information

To abandon prayer is to embrace atheism. Alec Motyer

To abandon prayer is to embrace atheism. Alec Motyer Naäman To abandon prayer is to embrace atheism. Alec Motyer Naäman Ons kry die verhaal van Naäman in 2 Konings 5:1 16. Naäman was n belangrike man. Hy was n groot en trotse man die bekendste generaal in

More information

Tema: Hoe word ek n loot (1)?

Tema: Hoe word ek n loot (1)? Johannes 15 (AFR1983) Tema: Hoe word ek n loot (1)? 1 "Ek is die ware wingerdstok en my Vader is die boer. 2 Elke loot aan My wat nie vrugte dra nie, sny Hy af; maar elkeen wat vrugte dra, snoei Hy reg,

More information