Laai die onderstaande Predikante Spyskaart af deur hier te klik en kyk wat word alles in 2018 opgedis.
|
|
- Bruno Malone
- 5 years ago
- Views:
Transcription
1 NUUSBRIEF NR NUUS VAN ONS GEMEENTES Wat gaan die kerk doen? Coligny in Noordwes het verlede jaar deur diep trauma gegaan met oproer wat dele van die dorp verwoes het. Vir ds Tewie Pieters van Coligny-Oos was dit die begin van n reis wat hom n baie ryker mens gemaak het. Hy het die storie vir Neels Jackson vertel. Lees verder NUUS VAN ONS SINODE Spyskaart vir predikante, kerkrade en Ringe Laai die onderstaande Predikante Spyskaart af deur hier te klik en kyk wat word alles in 2018 opgedis. PREDIKANTE SPYSKAART HOOFGEREG VIR LERAARS Huweliksnaweek vir leraarspare Hierdie kursus word al 10 jaar aangebied as bediening van Wilgespruit en nou word leraarspare uitgenooi Augustus Daar is 12 kamers (eie badkamers) beskikbaar by De Witte Duif Gasteplaas naby Koster. Die ontwerp gee baie privaatheid deurdat gesprekke uitsluitlik geskied tussen die man en vrou self, met geen druk vir openbaarmaking nie. Koste is R1,400 per egpaar (verblyf, etes en materiaal ingesluit). Egpare kan anoniem vra vir 50% subsidie deur Predikantebediening. Skakel Kerkkantoor Wilgespruit Voorbereiding vir Aftrede Daar is lewe na aftrede vir n leraarspaar én vir die gemeente waaruit hy aftree. Maar aftrede kan ook n slegte seisoen wees. Daarom word die aftrede-kursus vanjaar herhaal op n meer persoonlike en goedkoper manier. Hierdie 48-uur kursus vir leraar en sy vrou word nou aangebied by n pragtige huis langs die Hartebeespoortdam. Hierdie huis maak koste baie minder as die R1300 van laasjaar, maar daar is ongelukkig plek vir slegs 5 egpare. Die datum word vasgestel om by die belangstellendes te pas, dalk n Donderdagaand tot Saterdagaand. Die kursus het 3 fokuspunte: hoe ek losmaak van my gemeente, hoe ons die baie veranderinge van aftrede beplan en bestuur, en dan drome en planne vir n baie stimulerende lewensfase as afgetredene. Skakel Henk Gous Jong leraars Jong leraars het unieke behoeftes om in hul beroep te groei. PC Pretorius neem leiding vir n kuier tussen slegs jong leraars self (7 jaar en korter in bediening), moontlik n midweek Mei by Emseni. Program sluit in n gesprek oor finansiële beplanning en induksie. Skakel PC Pretorius Voortgesette Bedieningsontwikkeling VBO is onontbeerlik vir elke predikant om homself skerp te hou. Maar ringe moet dit aanmoedig en gereeld navraag doen daaroor. Ongelukkig vergeet baie ringe om dit te doen. Ringe moet leraars en kerkrade help met hul ontwikkelingsplan. VBO moet dus op die sakelys vir elke ringsvergadering verskyn. Ringe moet die krediete soos geregistreer by CPD-Solutions ontvang en aanvul met krediete waaroor hulself positief oordeel. Ringskribas, vra dus dat VBO krediete op ringsvorms ingevul word. Predikantekringe, gesels asseblief gereeld oor elkeen se persoonlike ontwikkelingsplanne. Inligting oor krediete te kry via Shepherd Ander inligting by Henk Gous Sertifikaat vir Bedieningsvernuwing Dit is n intensiewe kursus wat bedoel om predikante te help om op n dieper en meer grondige vlak hulle bediening werklik te ontwikkel. Dit word aangebied deur Excelsus (die Sentrum vir Bedieningsontwikkeling by UP) in samewerking met Shepherd in Bloemfontein en Communitas in Stellenbosch. Die kursus word in nege blokke van 3 dae elk oor die loop van drie jaar aangebied. Hul verwerf 60 VBO-krediete per jaar. Skakel Excelsus excelsus@up.ac.za Maart 2018: Oor ons konteks om die wêreld en tye waarin ons leef, dieper te verstaan 5-7 Junie 2018: Oor gemeentes deel van die probleem of deel van die antwoord? 9-11 Oktober 2018: Oor God die Drie-enige God, Missio Dei en die plot van die Evangelie GOUDPOS 28 - ELEKTRONIESE NUUSBRIEF VAN SINODE GOUDLAND NAGEREG KERKRADE/RINGE Brugbediening Brugbediening is n onontbeerlike hulpmiddel vir kerkrade om regtig vir n nuwe fase voor te berei. In plaas daarvan om n leraarsvakature so vinnig moontlik te vul, kies n gemeente n brugtyd van 12 maande waarin diep gedink en beplan word oor hoe bediening saam met n nuwe leraar anders moet lyk as die verlede. Ringe, konsulente en leraars moet kerkrade hiervan bewus maak reeds voordat n vakature ontstaan. Dit word volledig omskryf in Kerkorde 2015 Reglement 12. Daar is reeds meer as 40 NG brugleraars opgelei, o.a. vyf uit Goudland sinode. Name kan verkry word van Andries van Rooyen Care & Grow Werkswinkels Hierdie proses help kerkrade om hul leraar as belangrikste werknemer beter te ondersteun. Gemeentes wat reeds in die proses is, getuig dat die proses baie waardevol is en dat effektiwiteit van kerkrade verbeter. Armand Kruger bied hierdie skitterende korporatiewe hulpmiddel aan vir die kerk. Platteland en Klerksdorp sal moontlik by n volgende rondte van Care & Grow inskakel maar enige ring kan vra vir deelname. Skakel Hennie West Finishing Strong-werkswinkel. Leraars kan spoed verloor in die laaste jare voor aftrede. Die Ring van Pietersburg het onlangs n kursus by dr Henk Gous aangevra oor hoe om spoed te behou. Die reaksie by die kursusgangers was so positief, dat hierdie kursus ook nou aangevra kan word deur enige ring of streek wat hul leraars wil help energiek bly. Skakel Henk Gous
2 NUUSBROKKIES Billy Graham oorlede Ons is evangelies as ons soos Billy Graham vrede met God laat deurwerk na vrede op aarde Phillip Yancey skryf oor Billy Graham: The fundamentalist church of my youth viewed the upstart evangelist Billy Graham with deep suspicion. He invited members of the National Council of Churches and Roman Catholics! to sit on his crusade platforms. He seemed soft on communism, especially in his comments about the church behind the Iron Curtain. Perhaps most important, in those days of Jim Crow racism, he insisted on integrated crusades even in white bastions like Alabama. Those suspicions, which now seem quaintly extremist, provide a glimpse of what theologically conservative churches might have become apart from Graham s infl uence: cultic and divisive, a minority defensively opposing rather than engaging culture. We can measure the greatness of the man by noting his impression on a movement that emerged from fundamentalist roots. Billy Graham did not invent the word evangelical, but he managed to restore the word s original meaning good news both for the skeptical world and for the beleaguered minority who looked to him for inspiration and leadership. He made mistakes along the way, of course: angering President Truman by using the White House as a photo op, making off-the-cuff comments about social issues of the day, getting conned by President Nixon. Each time, however, he admitted his mistake and learned from it. He showed that an evangelical Christian could be both respectable and relevant, all the while clinging to a simple gospel message of God s love for sinners. As he traveled internationally, sophisticated religious leaders in places like Great Britain and Germany subjected him to scornful criticism, until he met with them and disarmed them with humility and grace. In some ways, Graham lived the quintessential American story. He rose from a modest background on a farm, working along the way as a Fuller Brush salesman, only to go on to achieve worldwide renown. Yet one need only compare him with those featured daily on celebrity gossip shows to see a stark difference. He never cashed in fi nancially, never partied all night or used drugs or bought mansions on Caribbean islands. Though he dined with kings, queens, premiers, and presidents, he preferred a simple life back home in North Carolina in a house jerry-built from century-old cabins. For the millions who followed him, Graham seemed at once larger than life and a representative of our lives. He had a loyal wife who put up with his relentless travel schedule, a couple of sons who went through a rebellious period before fi nding themselves, two daughters who experienced the trauma of failed marriages. He struggled with health issues, occasional indecision, and management headaches. But when he stepped behind a pulpit, whether speaking to a small group at the White House or the Kremlin, or to millions gathered outdoors in Korea or in Central Park, something supernatural happened. All other concerns of life faded away, and he focused like a laser beam on the one sure thing he knew: the gospel of Jesus Christ and its power to GOUDPOS 28 - ELEKTRONIESE NUUSBRIEF VAN SINODE GOUDLAND
3 change lives. Billy Graham did not invent the word evangelical, but he managed to restore the word s original meaning. I had the privilege of interviewing Graham twice in his home. Like most journalists, I came away struck by how insecure he seemed at the core. He kept raising questions: Why hadn t his crusades had more effect on cities? Had he erred by dabbling in politics? Had the era of evangelistic crusades passed? Meanwhile, Graham s world stature continued to grow. A record 50 times he ranked among the top 10 most admired persons in Gallup polls. A Time bureau chief wrote a book hailing him as one of the great souls of the previous century, and in 2007 the magazine devoted a cover story to his relationship with 11 successive US presidents. The nation had lurched through the tumultuous 1960s, survived a terrifying nuclear arms race, and entered an age of international terrorism and planetary threats. Somehow, with each change, Graham and his old-fashioned message seemed even more relevant. He attracted criticism for not being prophetic enough; Jesse Jackson once mused that Graham would have been playing golf with the pharaohs rather than leading the slaves to liberation. Cautiously, though, he managed to tackle the great issues of the day: race, poverty, nuclear terror, communism. From the beginning to the end of his career, he truly believed that the secret to peace in the world or in any human soul traced back to the underlying issue of peace with God. Evangelicals are a beleaguered minority no longer. We have solid programs in education, publishing, youth work, church growth, and international missions (all infl uenced by Graham). We have unprecedented access to power and unprecedented opportunity to shape a culture under constant threat. That is Billy Graham s legacy. He provided an important stage in maturity for those committed to planting settlements of the kingdom of God in a fi eld full of tares. Now that he has gone, a giant question mark looms over us: Can we accept his mantle and move forward in the same spirit? KURSUSSE, LESINGS EN SIMPOSIUMS Sertifikaat in Bedieningsvernuwing - Uitnodiging om vir 2018 in te skryf Excelsus (die Sentrum vir Bedieningsontwikkeling aan die Fakulteit Teologie en Religie by UP) het in 2014 in samewerking met Shepherd in Bloemfontein en Communitas in Stellenbosch n Sertifi kaatkursus in Bedieningsvernuwing geloods. Dit is n intensiewe kursus wat bedoel om predikante te help om op n dieper en meer grondige vlak geheroriënteer te word ten opsigte van hulle bediening. Die kursus word in die formaat van nege blokke (van 3 dae elk) oor die loop van drie jaar aangebied. (Sien aangehegte bekendstellingspamfl et). Persone wat inskryf, verbind hulle vir die volle drie jaar van die kursus en woon 3 kontaksessies per jaar by. Ons probeer die koste so laag as moontlik hou en vra R per module (wat kursusmateriaal, 2 middagetes en 3 dae se verversings insluit). Betaling geskied per module, maar kan ook per jaar (dws R ) of vir die hele kursus vooruit (dws R ) betaal word. Persone wat die volle kursus voltooi, verwerf 180 VBO-punte (dws 60 punte per jaar). Die eerste jaargroep het in 2014 met die eerste drie modules begin en het in 2016 die laaste modules afgehandel. Die tweede jaargroep het in 2015 begin met die eerste drie modules en het vanjaar die laaste modules afgehandel. Die derde jaargroep het vanjaar begin en het reeds die eerste drie modules afgehandel. Ons is besig om n vierde groep predikante saam te stel wat in 2018 met die eerste 3 modules sal begin. Die voorlopige datums vir die eerste drie modules is: Maart 2018: Oor ons konteks om die wêreld en tye waarin ons leef, dieper te verstaan 5-7 Junie 2018: Oor gemeentes deel van die probleem of deel van die antwoord? 9-11 Oktober 2018: Oor God die Drie-enige God, Missio Dei en die plot van die Evangelie Indien jy belangstel om deel van die kursus te wees, kan jy vir Rika van Rensburg kontak by excelsus@up.ac.za of (08:00 13:00) of die aangehegte inskrywingsvorm voltooi en aan stuur na excelsus@up.ac.za. André Bartlett - Hoof: Excelsus GOUDPOS 28 - ELEKTRONIESE NUUSBRIEF VAN SINODE GOUDLAND
4 An invitation to a unique opportunity: A two-day symposium with renowned preacher and homiletician prof Tom Long Theme: Preaching from memory to hope When: 19 & 20 March Time: 9:00-16:00 Where: NG Stellastraat Coast: R (inclusive of lunch and refreshments) (Voltooi asseblief die die inskrywingsvorm en stuur na excelsus@up.ac.za Prof Long is een van die bekendste en mees gerespekteerde homilete en sy boeke oor prediking en erediens word wêreldwyd voorgeskryf vir studente. Hy het ook in Suid-Afrika oor baie jare invloed op ons homiletiese landskap uitgeoefen. Sy boek The Witness of Preaching is in verskeie tale vertaal. Beyond the worship wars building vital and faithful worship is wyd gelees en deur baie gemeentes en kerkrade bespreek. Baylor Universiteit het hom in 1996 as een van die invloedrykste predikers van die laat 20ste eeu benoem, in dieselfde asem as mense soos Fred Craddock, Billy Graham, James Forbes, Barbara Brown Taylor en William Willimon. Preaching Magazine het The Witness of Preaching in 2010 as een van die 25 mees invloedryke boeke in homiletiek oor die laaste 25 jaar aangewys. n Verdere invloedryke boek is sy Yale-lesings wat in 2009 as Preaching from memory to hope gepubliseer is. Hier is n skakel na die Amazon-bladsy waar sy boeke gelys word. Hy het homiletiek aan Princeton Theological Seminary doseer voordat hy n soortgelyke pos by Emory Universiteit se Candler School of Theology aanvaar het. Hy het ook klasgegee by Erskine en Columbia. Hy word vergesel deur sy vrou, Kimberly, ook n homileet wat doseer het by Columbia Theological Seminary. (met dank aan GrensPos) Excelsus werkwinkels Ons bring graag die volgende werkswinkels onder u aandag: 5-7 Maart Brightstar Leierskapontwikkeling vir persone in die bediening (18 VBO-punte) RSVP asb voor of op 28 Februarie. Kontak Mickey by info@soulmatters.org.za of bel Maart Tydsbestuur vir persone in die bediening (6 VBO-punte) RSVP asb voor of op 14 Maart. Kontak Mickey by info@soulmatters.org.za of bel Ethics symposium on Gender and Sexual diversity. University of Pretoria: 24 March 2018 Time 07:00 to 13:00 Venue: Lecture hall 4-27, HW Snyman Building, Faculty of Health Sciences, Dr Savage Road, Gezina, Pretoria. 3 VBO - punte word vir bywoning toegeken. Vir meer inligting en inskrywings raadpleeg asseblief die aangehegte uitnodiging. VAKATURES Vakatures in Kerkbode geadverteer n Lys van vakatures vir predikante, ander kerklike amptenare en verwante kerklike instansies is geriefl ik beskikbaar in die NG Kerk se amptelike kerkkoerant, Kerkbode. Dit word ook via die nuwe e-kerkbode elektronies versprei na predikante en gemeentes, sowel as ander intekenare. Klik hier vir die jongste vakatures in die NG Kerk-familie: AFLOSPREDIKANTE Hennie le Roux: Preekbeurte sel: , epos: hennieleroux@yebo.co.za Wesrand Zachie le Roux: Brugpredikant, preekbeurte sel: , epos: zachie.leroux@gmail.com Randburg Dr Meyer de Kock: Termyn-afl os 4-6 weke op platteland sel: , epos: gelmi@absamail.co.za Odendaalsrus GOUDPOS 28 - ELEKTRONIESE NUUSBRIEF VAN SINODE GOUDLAND
5 Dr Henk Gous: Preekbeurte sel: epos: henkgous@mweb.co.za Hennie Lombard: Beskikbaar vir optredes op die Wesrand of selfs verder tel: of , epos: hennielombard@telkomsa.net Terence Cooke: Preekbeurte sel: , epos: cookie@telkomsa.net - Potchefstroom. Matthys Steyn: Preekbeurte en afl os epos: grootthys@gmail.com, sel: Wesrand Swannie Swanevelder: Poppekas-bediening - van voorskool tot hoërskool - sel: Wesrand Andries Grobler: Brugbediening, kort en langer afl ostermyne, preekbeurte - sel of , epos: andries.grobler@gmail.com - Wesrand Johan Ainslie: Afl os, preekbeurte - sel: Wesrand Elize Nel : Afl os preke ens. - sel: Zeerust Benjan Knoetze: Preekbeurte, afl os - benjanknoetze@gmail.com Potchefstroom dr Theo Marais: Afl os, preekbeurte - theo@constantiakruin.co.za Wesrand Stanus Cloete: Afl oswerk en preke - stanus@agosolf.co.za Randburg. prop Bernice Baard: Afl oswerk en preke bernice1.baard1@gmail.com - Wesrand Laat weet asseblief as jy beskikbaar is as afl ospredikant, asook vir preekbeurte, of as jy van n proponent of emeritus-predikant in die gemeente weet wat beskikbaar is vir preekbeurte of afl os. Stuur assebblief kontakbesonderhede aan ds.noel@ngkgoudland.org.za INTEKEN/KANSELLEER Ek wil asb inteken op GOUDPOS Kanselleer my intekening op GOUDPOS GOUDPOS 28 - ELEKTRONIESE NUUSBRIEF VAN SINODE GOUDLAND
Excelsus (die Sentrum vir Bedieningsontwikkeling) bied in 2019 die volgende aan:
1. Lentekonferensie Excelsus (die Sentrum vir Bedieningsontwikkeling) bied in 2019 die volgende aan: 17-19 September 2019 Tema: Hoe ons onthou, hoe ons vergeet. Om verbeeldingryk te lewe. Universiteitsoord
More informationBybel vir Kinders. bied aan. Die vrou by die put
Bybel vir Kinders bied aan Die vrou by die put Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Lazarus Aangepas deur: Ruth Klassen Vertaal deur: Yvette Brits Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org
More informationBybel vir Kinders bied aan. God Toets Abraham se Liefde
Bybel vir Kinders bied aan God Toets Abraham se Liefde Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Byron Unger; Lazarus Aangepas deur: M. Maillot; Tammy S. Vertaal deur: Yvonne Kriel Vervaardig deur: Bible
More informationDit bring ons by ons tweede handvatsel in `n strewe na die leef van die Koninkryk Kultuur nl: Genade pad.
1 Koninkryk kultuur Genadepad Lees Johannes 4:1-30, 39-42 Ons is besig om saam `n reeks te bou genaamd Koninkryk Kultuur. Dit is om vir ons handvatsels te gee van hoe dit lyk om die alternatiewe kultuur
More informationDOELSTELLING DANKIE TERUGVOER
NUUSBRIEF NO 2/2014 (Also available in English) DOELSTELLING Ons is n selgroep van NG Elarduspark gemeente wat babas van n groepie behoeftige en meestal werklose ouers wat in Elandspoort woon, van formulemelk
More informationDie wedersydse verhouding tussen geloof en geestesgesondheid. Dr Deon Bruwer
Die wedersydse verhouding tussen geloof en geestesgesondheid Dr Deon Bruwer Wat word van godsdiens as jy aan dementia ly? Wat wòrd van geloof as jy of jou iemand naby aan jou in die intensiewe eenheid
More informationMOTHEO/XHARIEP HOëRSKOLE ATLETIEK MOTHEO/XHARIEP HIGH SCHOOLS ATHLETICS
MOTHEO/XHARIEP HOëRSKOLE ATLETIEK MOTHEO/XHARIEP HIGH SCHOOLS ATHLETICS POSBUS/P/O/BOS 20025 WILLOWS 9320 TEL: 0832585376 FAX: 051 4443823 E-MAIL: corriev@schoolink.co.za VIR AANDAG: DIE ATLETIEKORGANISEERDER
More information1. OM JESUS TE VOLG: 2. DTR die verhouding:
1. OM JESUS TE VOLG: Om Jesus te volg is amper soos om blind te word. As jy vandag sou blind word, is hierdie n voorbeeld van van die goed wat gaan moet verander in jou lewe om dit vir jou makliker te
More informationJoin us for a Seminar/Presentation by the author of the book below: When: 9 March 2015 Where: Helderberg High School Chapel Time: 19h00
Join us for a Seminar/Presentation by the author of the book below: When: 9 March 2015 Where: Helderberg High School Chapel Time: 19h00 Refreshments will be served Dear Parent/teacher If you re concerned
More informationBybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun
Bybel vir Kinders bied aan Die Verlore Seun Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Lazarus Aangepas deur: Ruth Klassen; Sarah S. Vertaal deur: Yvette Brits Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org
More informationGRADE 12 SEPTEMBER 2012 RELIGION STUDIES P2
Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NATIONAL SENIOR CERTIFICATE GRADE 12 SEPTEMBER 2012 RELIGION STUDIES P2 MARKS: 150 TIME: 2 hours *RLSDM2* This question paper consists of 4 pages. 2 RELIGION STUDIES
More information(Uit Leef stroom-op! hoofstuk 1)
Sessie 1 n Stroom-op o o persoon o WEB978-1-4316-1018-1_Sessie 1.indd 1 2014/11/04 02:41:57 PM 1 n Stroom-op persoon Vooraf Lees vooraf die eerste 7 hoofstukke van Leef stroom-op! Charles Finney het gesê:
More information"Onse Vader wat in die hemele is, laat u Naam geheilig word; laat u koninkryk kom; laat u wil geskied, soos in die hemel net so ook op die aarde; gee
"Onse Vader wat in die hemele is, laat u Naam geheilig word; laat u koninkryk kom; laat u wil geskied, soos in die hemel net so ook op die aarde; gee ons vandag ons daaglikse brood; en vergeef ons ons
More informationCatullus se Carmina in Afrikaans vertaal: n funksionalistiese benadering
Catullus se Carmina in Afrikaans vertaal: n funksionalistiese benadering Annemarie de Kock Tesis ingelewer ter gedeeltelike voldoening aan die vereistes vir die graad van Magister Artium in Klassieke Letterkunde
More informationWelkom by ons Aanddiens! Kom geniet n koppie koffie in die saal na die diens!
Welkom by ons Aanddiens! Kom geniet n koppie koffie in die saal na die diens! Strength will rise as we wait upon the Lord We will wait upon the Lord We will wait upon the Lord (repeat) EVERLASTING GOD
More informationBEGIN BY DIE EINDE: Wat moet met jou gebeur as jy doodgaan?
BEGIN BY DIE EINDE: Wat moet met jou gebeur as jy doodgaan? RAPPORT: Wanneer jy te sterwe kom, wat moet met jou liggaam gebeur? 1. Ek wil veras word. 69% 2. Ek wil begrawe word. 19% 3. My naasbestaandes
More informationCommunity of Practice
Community of Practice Practice the Presence of God Just think you don't need a thing, you've got it all! All God's gifts are right in front of you as you wait expectantly for our Master Jesus. And not
More information22.4 RAPPORT DEPUTATE LITURGIESE SAKE LIEDBOEKE IN VERSKILLENDE TALE (Art 163)
22.4 RAPPORT DEPUTATE LITURGIESE SAKE LIEDBOEKE IN VERSKILLENDE TALE (Art 163) 22.4 REPORT DEPUTIES LITURGICAL MATTERS HYMNBOOKS IN DIFFERENT LANGUAGES (Art 163) A. Ds JL van der Schyff stel die Rapport.
More information22.4 RAPPORT DEPUTATE LITURGIESE SAKE LIEDBOEKE IN VERSKILLENDE TALE
22.4 RAPPORT DEPUTATE LITURGIESE SAKE LIEDBOEKE IN VERSKILLENDE TALE 22.4 REPORT DEPUTIES LITURGICAL MATTERS HYMNBOOKS IN DIFFERENT LANGUAGES 1. Sake waarvan die Sinode kennis neem 1. Matters that the
More informationn Verduidelijking van die Nuwe Verbond deur Dr. Marc s. Blackwell Sr.
n Verduidelijking van die Nuwe Verbond deur Dr. Marc s. Blackwell Sr. VERBONDE vir HERSTELLING en VERLIGTING van die MENSDOM Edeniese VOOR DIE SONDEVAL Adamiese Noagiese Abrahamiese Sinaïtiese Palestynse
More informationDie maan en sy rol in ons wereld *
OpenStax-CNX module: m21016 1 Die maan en sy rol in ons wereld * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 * Version 1.1:
More informationTogether moving in unity to fulfill our God-given missional calling! DIE APOSTOLIESE GELOOF SENDING VAN SUID-AFRIKA. Afrikaans AFM - AGS
DIE APOSTOLIESE GELOOF SENDING VAN SUID-AFRIKA Together moving in unity to fulfill our God-given missional calling! AFM - AGS Afrikaans Unity Anniversary BEMAGTIGING Onderrig, lei u lede op en rus hulle
More informationBybel vir Kinders bied aan. Die Hemel God se pragtige huis
Bybel vir Kinders bied aan Die Hemel God se pragtige huis Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Lazarus Aangepas deur: Sarah S. Vertaal deur: Taschja Hattingh Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org
More informationDie Hemel God se pragtige huis
Bybel vir Kinders bied aan Die Hemel God se pragtige huis Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Lazarus Aangepas deur: Sarah S. Vertaal deur: Taschja Hattingh Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org
More informationGROEIGROEP MATERIAAL BADBOYS OM DIE KRUIS KAJAFAS
GROEIGROEP MATERIAAL BADBOYS OM DIE KRUIS KAJAFAS Opening Het jy al ooit op iets in jou lewe opgegee? Wat? Vertel vir mekaar hoe jy gevoel het daaroor. KOM ONS BEGIN Gesels met mekaar oor die volgende
More informationLes 6 vir 10 November 2018
BEELDE VAN EENHEID Les 6 vir 10 November 2018 Die Bybel bevat diverse beelde wat geestelike en teologiese waarhede uitbeeld. Byvoorbeeld, water in Johannes 7:38, wind in Johannes 3:8 en n pilaar in 1 Timotheus
More informationLet it be. Laat dit wees. Monday 18 June 12
Let it be Laat dit wees I have need for such a clearance as the Saviour affected in the temple of Jerusalem. A riddance of the clutter, of what is secondary, that blocks the way to the all important central
More informationKain vermoor Abel (Genesis 4:8)
Les 1 vir 6 Oktober 2018 Die eenheid en harmonie wat God vir die mensdom beplan het, is deur sonde ontwrig. God het egter Sy liefde vir ons gewys deur 'n plan te ontwerp om eenheid te herstel. Die finale
More informationn Prins word die Skaapwagter
Bybel vir Kinders bied aan n Prins word die Skaapwagter Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: M. Maillot; Lazarus Aangepas deur: E. Frischbutter; Sarah S. Vertaal deur: Yvonne Kriel Vervaardig deur:
More informationBerribrokkies Nuusbrief van Fred en Paula Berrington Posbus 739, Groot-Brakrivier, (Fred) (Paula) Mei 2014
Berribrokkies Nuusbrief van Fred en Paula Berrington Posbus 739, Groot-Brakrivier, 6525 0793205935 (Fred) 0825015415 (Paula) Mei 2014 Liewe vriende, Prysig die Jirre my siel hie binne my! My God is byrie
More informationBeste Bidder/Intersessor
Beste Bidder/Intersessor Die werk by Jerigo Mure het oor die afgelope jare baie toegeneem en die werkers het meer geword. Die Here doen op hierdie stadium groot dinge in ons land en in Afrika, maar ook
More informationCatharina Maria Conradie
Mythology archaic relics or an archetypal and universal source of constant renewal? An exploration of the relationship between myth and archetype in the myth of Demeter and Persephone Catharina Maria Conradie
More informationAANSOEKVORM 2015 PRIMêRE SKOOL
Ons span leef God se plan AANSOEKVORM 2015 PRIMêRE SKOOL Naam van leerling: Graad - 2015: Seun/Dogter: WAT KAN U VERWAG? Gobabis Gymnasium Posadres: Telefoonnommers: Posbus 304 GOBABIS NAMIBIë Ons span
More informationHoor God deur Drome en Visioene Hear God through Dreams and Visions
Aangebied deur Die Weg Christelike Gemeente Hoor God deur Drome en Visioene Hear God through Dreams and Visions Plek/Venue: NG Kerk Witrivier Datum/Date: 16 17 Oktober 2015 Koste/Price: R150pp Kontak/Contact:
More informationGOD STORIES LEIERSGIDS. Uitgawe 2017 Emmaus Sentrum Geen duplisering sonder toestemming. Posbus 111, Paarl, 7620 Dienssentrum Tel:
GOD STORIES LEIERSGIDS Uitgawe 2017 Emmaus Sentrum Posbus 111, Paarl, 7620 Dienssentrum Tel: 082 838 3298 E-pos: emmausinfo@mweb.co.za Webtuiste: www.emmaussentrum.co.za Finale Redakteurs Anriëtte de Ridder,
More informationDie verheerlikte Jesus se seën en ons. Vandag vier ons die troonsbestyging van die Koning van die konings.
Skriflesing: Luk 24:1 12 en :44-53 Fokusgedeelte: Luk 24:50b 51 en :53 Die verheerlikte Jesus se seën en ons Inleiding / Introduction Vandag vier ons die troonsbestyging van die Koning van die konings.
More information16.19 RAPPORT 12 DEPUTATE EKUMENISITEIT BUITELANDS VERENIGDE KONINKRYK REPORT 12 DEPUTIES ECUMENICITY INTERNATIONAL UNITED KINGDOM
16.19 RAPPORT 12 DEPUTATE EKUMENISITEIT BUITELANDS VERENIGDE KONINKRYK 16.19 REPORT 12 DEPUTIES ECUMENICITY INTERNATIONAL UNITED KINGDOM Deputate verantwoordelik vir die lessenaar: Rev TF Dreyer (s) en
More informationSERMON FORMS AS A DIMENSION OF COMMUNICATION IN THE CURRENT WORSHIP CONTEXT IN THE SOUTH KOREAN CHURCHES JONGSEOG HWANG
SERMON FORMS AS A DIMENSION OF COMMUNICATION IN THE CURRENT WORSHIP CONTEXT IN THE SOUTH KOREAN CHURCHES BY JONGSEOG HWANG Submitted in fulfillment of the requirements for the degree of Doctor of Philosophy
More information5. n Ewige toekoms vir my kind Here. Joh.6:40 elkeen wat die seun sien en in Hom glo, die Ewige Lewe sal hê
n Gebed vir my kind vir elke dag van die maand! Being a perfect parent doesn t matter. Being a praying parent does. Why leave your child s life to chance when you can give it to God? Stormie Omartian uit
More informationMark 9: Fokus: 9:35-37 By die dienende Christus moet ons dienskneg-dissipels word.
Mark 9:30-37 Fokus: 9:35-37 By die dienende Christus moet ons dienskneg-dissipels word. Januarie 2013 Ps-vooraf Ps 34: 1, 2 Ontmoetingsdiens. Votum. Ons slaan my oë op na die berge: waar sal my hulp vandaan
More informationNIE ELKEEN WAT...!! nie die wil van die Vader doen nie sal nie in die koninkryk van die hemele ingaan nie!! en wat die wil van die Vader doen
NIE ELKEEN WAT...!! Nie elkeen wat vir My sê: Meester, Meester! Sal ingaan in die koninkryk van die hemele nie, maar hy wat die wil doen van my Vader wat in die hemele is. Matt. 7:21. Het hierdie woorde
More information'n GEMEENTE VAN GOD MET JESUS CHRISTUS AS HOEKSTEEN
Onsis almalhiertesaam Vergader in sy Naam, Verheerlik Hom. Tot die doodwas Hygetrou Endaardeuris onsnousyeiendom. LaatonsmaaksoosHyonsse Mekaarsteeds lieftehe EnHomboalleseer. Loof Hom, Christus die Heer.
More informationMattheus 6:9-10 Ons nuwe dissipel-lewe is n lewe waarin ons radikaal breek met self-gesentreerdheid en leef met God-gesentreerdheid.
Mattheus 6:9-10 Ons nuwe dissipel-lewe is n lewe waarin ons radikaal breek met self-gesentreerdheid en leef met God-gesentreerdheid. Augustus 2018 Ps 30: 1, 3 vooraf Ps 97: 1, 6, 7 lofpsalm Ps 34: 5, 6
More informationPretoria- 23 Junie 2012
1 Skriflesing: Spreuke 11:1-31 Teks: Spreuke 11:29-30 Sing- Ps. 96: 6,7; Ps. 1:1,2; Ps. 116:4; Ps. 128:2,3 Wie sy huis in beroering bring, sal wind erwe, en 'n dwaas word 'n slaaf van hom wat wys van hart
More informationHOE GROEI BY MENSE PLAASVIND. Enkele Inleidende Opmerkings ter Agtergrond
HOE GROEI BY MENSE PLAASVIND Enkele Inleidende Opmerkings ter Agtergrond SIEN DIE GROOT PRENTJIE Eerste Bedryf: die Skepping God se rol God is die bron God is die Skepper God is in beheer van die wêreld
More informationPreek Jan Steyn 25 Februaie Teks: Johannes 13:1-35. Tema: Saamwees (op mekaar gerig wees) Inleiding:
Preek Jan Steyn 25 Februaie 2018 Teks: Johannes 13:1-35 Tema: Saamwees (op mekaar gerig wees) Inleiding: Ek gaan gesels eendag met een van die jong outjies in die Gim. Ek vra hom: Jy was dan altyd so goed
More informationOEPS! WAAR IS MY GELOOF HEEN?
OEPS! WAAR IS MY GELOOF HEEN? Stephan Bester Agtergrond van waar ek trek... Wanneer die Here ons roep vir iets, beteken dit gewoonlik dat Hy ons ook roep weg van iets af. Die probleem is egter dat daar
More informationWaar is God as ons swaarkry?
Waar is God as ons swaarkry? Envy is sorrow at another s good Thomas van Acquino Waar is God as ons swaarkry? Philip Yancey se nuwe boek, The Question that Never goes away, het onlangs verskyn. Die vraag
More informationMei Lees: Mat 5: Hoekom? Ook sy prediking hier in-ie Bergpredikasie.
Mattheus 5:31-32 Ons nuwe dissipel-lewe volgens die HERE se gebooie begin on ons harte. In vers 31-32 wys Jesus hierdie waarheid met Deut 24:1-4 se skei-brief-gebod. Mei 2018 Ps 84: 1, 2 vooraf Ps 30:
More informationDIE GODHEID Matt 28:19 veelgodery.
DIE GODHEID Die begrip Drie-eenheid word in die Christelike geloof gebruik vir God. Ons glo dat daar net eengod is, maar dat die Vader en Jesus en die Heilige Gees al drie saam hierdie een God is. Logies
More informationHuwelike in ons familie. Efesiërs 5:21-33 & 1 Joh 4:9.10. Trinitas is n verloste familie diensknegte wat gestuur is.
Huwelike in ons familie. Efesiërs 5:21-33 & 1 Joh 4:9.10 Inleiding Trinitas is n verloste familie diensknegte wat gestuur is. Hierdie kwartaal het ons gefokus op die familie in daardie sin. o Dat ons n
More informationLisa Bevere. New York Times- topverkoperskrywer DIE LEEUTJIE. Illustrasies deur Kirsteen Harris-Jones
New York Times- topverkoperskrywer Lisa Bevere LIZZIE DIE LEEUTJIE Illustrasies deur Kirsteen Harris-Jones LIZZIE DIE LEEUTJIE Oorspronklik in die VSA uitgegee as Lizzy the Lioness deur Tommy Nelson, n
More informationBybelskool van Centurion. 27 Maart Welkom
Bybelskool van Centurion 27 Maart 2018 Welkom 10 Woorde wat ons ewige redding en verlossing beskryf 10 x Griekse woorde Biologie palingenesia (wedergeboorte) Militêre soterion (redding) Regspraak dikaiōsis
More informationDie ekonomie en die Christen n perspektief. 1 Desember 2010
Die ekonomie en die Christen n perspektief 1 Desember 2010 Ekonomiese realiteite Christene poog om volgens die wil van God te handel in elke aspek van hule lewens en heelwat van hierdie dimensies is inter
More informationKom ons herinner mekaar aan die toetse wat ons tot nou toe hanteer het:
1 Jakobus 2a Tema: die toets van onpartydigheid Vandag gaan ons voort met die brief van Jakobus. Die brief wat handel oor gelowiges se integriteit (verduidelik). Julle sal onthou dat Jakobus ons waarsku
More informationJan Steyn Preek Sondag 12 Augustus Teks: Lukas 19:1-10. Tema: Genade groter as myself.
Jan Steyn Preek Sondag 12 Augustus Teks: Lukas 19:1-10. Tema: Genade groter as myself. Lewe Saggeus volgens sy naam? Die naam Saggeus beteken skoon of onskuldig. Maar hy het nie volgens hierdie naam geleef
More informationHoofstuk 1. Eensaamheid: woordverklaring
Inhoudsopgawe Voorwoord... 9 1. Eensaamheid: woordverklaring... 11 2. Die eensaamheid van menswees... 17 3. Die eensaamheid van siekte... 23 4. Die eensaamheid van die dood... 29 5. Die eensaamheid van
More informationTo fulfill. To complete its purpose. He was the end of the law. It was a "schoolmaster to bring us to Christ"
Vry van die wet (dekaloog en sedewette) Dekaloog=10 Hebreeuse woorde (tien gebooie) Sedewette=Al die ander wette. Rm. 10:4 Want Christus is die einde van die wet tot geregtigheid vir elkeen wat glo. Rm.
More informationAddendum A Consent form
480 Addendum A Consent form Carien Lubbe, PhD-student, University of Pretoria Faculty of Education Department of Educational Psychology 082 857 0137 012 420 2765 carien.lubbe@up.ac.za I hereby consent
More informationVan Vervolger tot Prediker
Bybel vir Kinders bied aan Van Vervolger tot Prediker Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Janie Forest Aangepas deur: Ruth Klassen Vertaal deur: Gert Badenhorst Vervaardig deur: Bible for Children
More informationDie leuen van die samelewing: Jou toekoms is in jou eie hande en jy is in beheer van jou lewe!
Jan Steyn Preek 6 April 2014. Teks: Romeine 7:14-8:4 Tema: Waarheen vlug ek met myself? Inleiding: Twee seuns van n Engelse koning het op n keer vir hulle pa gevra: Word n ware gentleman gebore of gemaak?
More informationHet jy al gehoor van die Vier Geestelike Wette?
Het jy al gehoor van die Vier Geestelike Wette? Have You Heard of the Four Spiritual Laws? Just as there are physical laws that govern the physical universe, so there are spiritual laws which govern your
More informationOm n omgewing te skep vir gesonde mense om gesonde verhoudings en n dinamiese, lewendige bedieningslewe te kan hê.
WIE IS LCF? Life Christian Foundation (LCF sedert 1999) is n nie-winsgewende organisasie wat in 2001 geregistreer is. LCF word bestuur deur n raad van Direkteure met Dr Sakkie Olivier as Voorsitter van
More informationTHE FIVE MEGILOTH ESTHER SONG OF SONGS RUTH ECCLESIASTES LAMENTATIONS
SONG OF SONGS THE FIVE MEGILOTH ESTHER RUTH ECCLESIASTES LAMENTATIONS Odd shaped pebbles roll And tumble round the Rock which Smooths them into five smooth stones One of which will kill a giant 1 The Spirit
More informationMattheus 6:1-4 Ons nuwe dissipel-lewe is n lewe waarin ons radikaal breek met self-gesentreerdheid en leef met God-gesentreerdheid.
Mattheus 6:1-4 Ons nuwe dissipel-lewe is n lewe waarin ons radikaal breek met self-gesentreerdheid en leef met God-gesentreerdheid. Julie 2018 Ps 33: 1, 3 vooraf Ps 33: 9, 10, 11 lofpsalm Ps 139: 1, 3,
More informationFilippense 1:27-30 Ermelo 20/09/2015(Doop)
Filippense 1:27-30 Ermelo 20/09/2015(Doop) Een ding wat nog altyd vir my interessant is, is mense se belangstelling in sg. celebrities. As hulle tog net naby iemand kan kom wat al op TV was of wat bekend
More informationDie regering van die Kerk 1Tim 2: Christus se wil dat vroue leerlinge moet wees... maar nie self mag onderrig gee nie.
Die regering van die Kerk 1Tim 2:11-12 Christus se wil dat vroue leerlinge moet wees... maar nie self mag onderrig gee nie. Maart 2012 Ps-vooraf Ps 33:1,2 (sittende) Ontmoetingsdiens. Votum. Ons slaan
More informationKleingroepe as Gemeenskappe van Dissipels...
Kleingroepe as Gemeenskappe van Dissipels... n Visie vir kleingroep-leiers. 0 Inhoud: 1. Inleiding 3 Visie: 3 Hoekom kleingroepe? 3 Dit gaan in wese oor: 5 Soorte groepe: 6 Fokusgroepe: 6 Funksie-groepe:
More informationOktober Lees: Mattheus 7:1-12 Fokus: vers 6-11
Mattheus 7:6-11 Dissipels moet net nooit iets anders doen as om radikaal vir God te leef nie. Ons Vader gee dit in sy onveranderlike trou en volmaakte liefde vir elkeen wat vra. Oktober 2018 Ps 123: 1,
More informationMEGILOTH 2: ESTER / ESTHER
MEGILOTH 2: ESTER / ESTHER Slide 1 THE FIVE MEGILOTH: SONG OF SONGS/ RUTH/ LAMENTATIONS/ ECCLESIASTES/ ESTHER Slide 2 Odd shaped pebbles roll / And tumble round the Rock which / Smooths them into five
More informationWie is Jesus? Wie is Jesus? KLEINGROEPBEDIENING. Predikant: Wilhelm Leuschner Sel: Epos:
KLEINGROEPBEDIENING Predikant: Wilhelm Leuschner Sel: 084 453 8724 Epos: wilhelm@gkwapadrant.co.za Kleingroepbestuurder: Elmarie Minnaar Tel: 012 991 6596 Epos: kleingroepe@gkwapadrant.co.za Wie is Jesus?
More information102 Beswaarskrif Joy Mansfield
506 507 508 509 102 Beswaarskrif Joy Mansfield Dear Dr. Claassen, Kindly excuse me writing to you in English, but I find it easier to express myself re the matter of Appeal at hand. I wrote to my Bible
More informationRom 14:1-12. Fokus: Rom 14:10-12 Die belangrikheid van Kerk-eenheid en ons hantering van versskille (d)
Rom 14:1-12 Fokus: Rom 14:10-12 Die belangrikheid van Kerk-eenheid en ons hantering van versskille (d) Oktober 2013 Ps-vooraf Ps 97:1, 5 Ontmoetingsdiens. Votum. Ons slaan ons oë op na die berge: waar
More information* Produkte wat nie in voorraad by u naaste tak is nie, is beskikbaar op bestelling. * Pryse sluit BTW in, behalwe waar aangedui BTW uitg.
* Produkte wat nie in voorraad by u naaste tak is nie, is beskikbaar op bestelling. * Pryse sluit BTW in, behalwe waar aangedui BTW uitg. * Alle landbou- en dieregesondheidsprodukte is geregistreer in
More informationOok te koop by Kerkkantoor: Anna se organiese Hanepoot Korrelkonfyt: R20 per potjie. Geliefde Lourensrivierder
Geliefde Lourensrivierder Soos julle dalk op die nuus in die week gehoor het, het daar 3 mense die naweek gedurende die Argus Fietstoer gesterf. Dis vir my so hartseer en die woorde geleende tyd bly dwarrel
More informationJy sal lewe deur die onverdeelde trou van die Here. Jesaja 36-37:14, 20, 32
Jy sal lewe deur die onverdeelde trou van die Here Jesaja 36-37:14, 20, 32 #feesmustfall #breekdiestilte #reformpuk wat is die groot vraag? Die laaste paar weke was rof. Die studente-protesaksies regoor
More informationIN PIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRANSVAALSE PROVINSIALE AFDELING)
IN PIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRANSVAALSE PROVINSIALE AFDELING) SAAKNOMMER: CC 482/85 DELMAS 1986-09-22 DIE STAAT teen; PATRICK MABPYA BALEKA EN 21 ANDER VOOR: SY EDELE REGTER VAN DIJKHORST EN
More informationBrandende Harte! Ontmoet God en word passievolle navolgers van Jesus. Ds. Willem Louw: NG Kerk Miederpark
Brandende Harte! Ontmoet God en word passievolle navolgers van Jesus. Ds. Willem Louw: NG Kerk Miederpark Skriflesing: Luk.24:13-35 Het jy agter gekom, soms koop jy ʼn produk waaroor jy nou nie eintlik
More informationBRUID VAN JESUS. PREDIKER: Pastoor Johan Putter PLEK: Mbombela DATUM: 9 Julie Page 1 of 11
BRUID VAN JESUS PREDIKER: Pastoor Johan Putter PLEK: Mbombela DATUM: 9 Julie 2017 Page 1 of 11 BRUID VAN JESUS INHOUDSOPGAWE INLEIDING...3 WAAR BEGIN DIE GEDAGTE VAN N HUWELIK TUSSEN GOD EN N GROEP MENSE?...4
More informationOor die outeurs. Wayne Barber. Rick Shepherd. Eddie Rasnake
Oor die outeurs Wayne Barber Wayne Barber is die senior leraar van Hoffmanstown Church, Albuquerque, Nieu- Mexiko. Hy is internasionaal bekend as spreker by konferensies, en die hoofdoel van sy bediening
More informationGOD SE VINGERAFDRUKKE VAN GENADE
GOD SE VINGERAFDRUKKE VAN GENADE LEIERSGIDS Uitgawe 2017 Emmaus Sentrum Posbus 111, Paarl, 7620 Dienssentrum Tel: 082 838 3298 E-pos: emmausinfo@mweb.co.za Webtuiste: www.emmaussentrum.co.za Finale Redakteurs
More information4. Struktuur Van Profesie
4. Struktuur Van Profesie 1. Die krag in Bybelprofesie Alhoewel Bybel profesie moontlik die heel kragtigse aspek van die Bybel is, word dit ook die meeste misverstaan. God het die Bybelse waarhede in profesieë
More informationTwee van die grootste leuens oor sukses wat aan ons en aan ons kinders deur die samelewing vertel word.
Jan Steyn preek Pinkster 2018 Tema: Die afgod van sukses Teks: 2 Konings 5:1-18, Mattheus 5:3-12 Twee van die grootste leuens oor sukses wat aan ons en aan ons kinders deur die samelewing vertel word.
More informationDie betekenis van die kruis (1)
Die betekenis van die kruis (1) Don t pray when you feel like it. Have an appointment with the Lord and keep it. A man is powerful on his knees. Corrie Ten Boom Die betekenis van die kruis (1) Wat is die
More informationMattheus 5:27-30 Ons nuwe dissipel-lewe volgens die HERE se gebooie begin on ons harte. In vers wys Jesus hierdie waarheid uit die 7de gebod.
Mei 2018 Mattheus 5:27-30 Ons nuwe dissipel-lewe volgens die HERE se gebooie begin on ons harte. In vers 27-30 wys Jesus hierdie waarheid uit die 7de gebod. Ps 7: 1, 7 vooraf Ps 9: 1, 6, 7 lofpsalm Ps
More informationHannah Ball 1796 Buckinghamshire Robert Raikes kinders op straat eerste Sondagskool Surrey Chapel 1831 Brittanje 1,250,000 kinders per week
Hannah Ball, het in 1796 in Buckinghamshire, Engeland, ʼn skool in die drop begin. Die ontstaan van Sondagskool hou meer verband met Robert Raikes, wat die behoefte onder kinders op straat gesien het om
More informationfrom the group who had gathered there.
-4387- The acting Minister of Labour Mr. Schoeman said he is going to use his hands to strangle the trade unions. He would use a plough and place it in front of the workers and imitating it has milk but
More information10 Woorde wat ons ewige redding en verlossing beskryf
10 Woorde wat ons ewige redding en verlossing beskryf Father God Father God I wonder how I managed to exist without The knowledge of Your parenthood and Your loving care. Now I am Your child I am adopted
More informationAFRIKANER WEERSTANDSBEWEGING THE SOUTH AFRICAN BROADCASTING CORPORATION
Case No: 19/1999 Date of Hearing: 8 June 1999 AFRIKANER WEERSTANDSBEWEGING Complainant v THE SOUTH AFRICAN BROADCASTING CORPORATION Respondent In regard to a news item on SABC2 and 3 on the 19th June 1999
More informationGKSA NEWS. Sunday 6 January 2019 JOYS AND SORROWS
GKSA NEWS Sunday 6 January 2019 JOYS AND SORROWS Best wishes We pray for all who have undergone surgery or are recuperating at home or are yet to undergo surgery this coming week God s blessing of a speedy
More information1. Oorsig van die program 2. Doel en toekoms van die Jeug-Familie Indaba 3. Wandel saam deur Kolossense 3:12-17
28 Oktober 2017 1. Oorsig van die program 2. Doel en toekoms van die Jeug-Familie Indaba 3. Wandel saam deur Kolossense 3:12-17 12Julle is die uitverkore volk van God wat Hy baie liefhet. Daarom moet julle
More informationSoteria Woordbediening bied aan: profesie
Soteria Woordbediening bied aan: profesie SOTERIA WOORDBEDIENING Posbus 4882, Rietvalleirand, 0174, Pretoria, Suid-Afrika Omslag gedruk deur Soteria Woordbediening, Eerste uitgawe Eerste druk August 2008
More informationSinodale nuus. 24 Maart 2017
1 Ek wil asb inteken op Verskil / Kanselleer asb my intekening op Verskil Kontak ons by tel 012-440 6525; e-pos: hermien@noordsin.co.za of kom besoek ons by Sinodehuis, Steve Bikostraat 125 (B), Sunnyside.
More informationTema: Die ware besnydenis: Hoe leef ek vandag as Jesus se dissipel?
Preek Sondag 22 Maart 2015 Teks: Filippense 3: 1-21 (veral vers 3) Tema: Die ware besnydenis: Hoe leef ek vandag as Jesus se dissipel? Inleiding: Agtergrond: Twee groepe wat bedreig: In Paulus se brief
More informationCopyright: Mr. D. E. Last. No parts of this booklet may be copied.
1. Sentences with normal verbs a. het is written after the subject or subject group b. the verb gets a ge and is written at the end of the sentence. e.g. Die man lees die boek. Die man het die boek gelees.
More informationK OERSVAS REDAKSIONEEL. Jaargang 5 Uitgawe Mei In hierdie uitgawe: Redaksioneel Berigte en Kennisgewings
1 K OERSVAS Jaargang 5 Uitgawe 111 19 Mei 2017 In hierdie uitgawe: Redaksioneel Berigte en Kennisgewings REDAKSIONEEL Feite en waarheid Die verskil tussen feite en waarheid lyk met die eerste oogopslag
More informationIs profesie oor Christus in die Ou Testament altyd direk Messiaans?
Is profesie oor Christus in die Ou Testament altyd direk Messiaans? Met besondere aandag vir Psalm 2 By die lees van die Ou Testament is die vraag wat hierbo gevra word, baie belangrik. Hierdie vraag speel
More informationJan Steyn preek 8 Julie Teks: Romeine 5:1-11 (1 Timoteus 1:1) Tema: Christus Jesus ons Hoop
Jan Steyn preek 8 Julie 2018 Teks: Romeine 5:1-11 (1 Timoteus 1:1) Tema: Christus Jesus ons Hoop Inleiding: Hoekom is die Christelike hoop so belangrik? As ek nie kan glo my verlede is deur die Here vergewe,
More informationMattheus 5:3 Salig is die wat arm van gees is, want aan hulle behoort die koninkryk van God.
Mattheus 5:3 Salig is die wat arm van gees is, want aan hulle behoort die koninkryk van God. Januarie 2018 Ps 122: 1, 2 vooraf Ps 138: 1, 3, 4 lofpsalm Ps 51: 8 na wet Ps 34: 8, 9 as antwoord op die Woord
More informationIsaiah 38:19 19 The living, the living, he thanks you, as I do this day; the father makes known to the children your faithfulness.
Isaiah 38:19 19 The living, the living, he thanks you, as I do this day; the father makes known to the children your faithfulness. (ESV) 19 Net hulle wat nog lewe kan U loof, so doen ek dit vandag. Vaders
More information