Hoofstuk 1. Eensaamheid: woordverklaring
|
|
- Noel Barker
- 5 years ago
- Views:
Transcription
1 Inhoudsopgawe Voorwoord Eensaamheid: woordverklaring Die eensaamheid van menswees Die eensaamheid van siekte Die eensaamheid van die dood Die eensaamheid van huweliksverbrokkeling Die eensaamheid van gevangenes Die eensaamheid van gesag Eensaamheid in die werkplek Die eensaamheid van puberteit Die eensaamheid van vrees Die eensaamheid van sonde Die eensaamheid van toewyding Die eensaamheid van depressie Die eensaamheid van die bediening Die eensaamheid van kinderlose ouers Die eensaamheid van ouerlose kinders Die eensaamheid van alleenheid Die keersy van eensaamheid Oor die genesing van eensaamheid
2 Hoofstuk 1 Eensaamheid: woordverklaring
3 Sien my in genade aan, Here, want ek is eensaam en verstote. PSALM 25:16 ONS LEES IN PSALM 102:7 oor eensaamheid: Ek voel so ver late soos n pelikaan in n woestyn, soos n uil tussen murasies. En weer: Sien my in genade aan, Here, want ek is eensaam en verstote (Ps. 25:16). Eensaamheid is die gevoel dat jy uitgelaat is; dat jy vergeet is. Dis die af wesigheid van intimiteit en belangstelling deur ander mense. Mary Greer sê tereg: Loneliness is living in a shell. Die eensame mens is geïsoleer en onverbonde. Hy voel ander mense verstaan hom nie. Hy smag na belangstelling, simpatie en aanvaarding. Hierdie is algemeen menslike gevoelens en val onder sosiale eensaamheid. Die Handwoordeboek van die Afrikaanse Taal verklaar eensaamheid soos volg: Alleen, sonder geselskap, afge sonder. Dan haal hulle verskeie digters aan: Die lewe is eensaam, soos die dood. ERNST VAN HEERDEN 12
4 Wie gee om? In eensame veld staan n tentjie klein. TOTIUS Hier waar ons liefde in uiterste suiwering niks meer is as n eensame lied. N.P. VAN WYK LOUW Ons kan hierby ook nog die uitspraak van I.D. du Plessis in gedagte hou: Eenling is die mens gebore, in die diepste van sy siel skuil n plek waar mensverlore, hy in eensaamheid moet kniel. Daar is egter ook geestelike eensaamheid soos wat Psalm 22:2 getuig: My God, my God, waarom het U my verlaat? Dit is dieselfde woorde wat Jesus aan die kruis gesê het te midde van die grootste eensaamheid in men se heugenis. Hierdie eensaamheid vloei voort uit on be antwoorde gebede, tye van siekte, beproewing en die dood. Ter vertroosting en be moediging sê G.K. Chesterton: Toe ek my verbeel het dat ek alleen gestaan het, was ek inderdaad in die belaglike posisie dat ek deur die hele Christendom gerugsteun is. In teenstelling met die woord alleenheid/eensaamheid, het ons die woord afsondering. In Engels is dit solitude. Paul Tillich verklaar dit só: 13
5 Solly Ozrovech Our language has wisely used the two sides of being alone. It has created the word loneliness to express the pain of being alone. And it has created the word solitude to express the glory of being alone. Dis soos n kind in n weeshuis wat 24 uur per dag om ring is deur ander kinders en wat ten spyte daarvan soms hunker om alleen te wees. Hy is op soek na hierdie af sondering. Ware en toegewyde godsdiens dwing mense om dikwels in eensame plekke alleen te wees ter wille van ge wyde bepeinsing en gebed. Dit is moontlik om alleen in n mens se denke te wees terwyl jy tussen n skare mense is, en dit is moontlik vir die eensame om tussen n skare mense totaal eensaam te wees. Hierdie afsondering is vir die denke en die siel wat n dieet vir die liggaam is. 14
6 G enadige Here Jesus, ons aanbid U as die Een wat by uitstek weet wat eensaamheid waarlik is. U het dit immers self ervaar; u eensaamheid was inderdaad tot bloedens toe. U moes aan die kruis u eensaamheid uitsnik: My God, my God, waarom het U My verlaat? Van God, van u Vader verlaat, sodat ons, u gelowige kinders, nooit weer deur Hom verlaat sou word nie. Die mens kan eensaam en verlate voel, maar nooit soos U van God verlate nie! O Here, laat my na u voorbeeld my eensaamheid met geloof en dapperheid hanteer. Gee my genade om nie daaronder te knak, of om in selfbejammering dubbel te vou nie. Dankie vir die stellige wete dat U altyd en onder alle omstandighede by my is; dat U deur u Heilige Gees in my woon; dat U my sterk maak in my oomblikke van striemendste eensaamheid. Gee aan my die geloof en genade om uit te sien na my afsondering saam met U vir gebed en bepeinsing wat my skuilplek teen eensaamheid is: heilig eensaam; met God gemeensaam! Dankie, Here Jesus, dat U belowe het dat U ons nooit alleen sal laat nie; dat U tot aan die voleinding van die wêreld met ons sal wees om ons eensaamheid met u liefde en genade te vul; en dat U ná hierdie lewe nog altyd met ons sal wees. Loof die Here, want Hy is goed! Aan sy liefde is daar geen einde nie! Amen 15
Bybel vir Kinders. bied aan. Die vrou by die put
Bybel vir Kinders bied aan Die vrou by die put Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Lazarus Aangepas deur: Ruth Klassen Vertaal deur: Yvette Brits Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org
More informationBybel vir Kinders bied aan. God Toets Abraham se Liefde
Bybel vir Kinders bied aan God Toets Abraham se Liefde Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Byron Unger; Lazarus Aangepas deur: M. Maillot; Tammy S. Vertaal deur: Yvonne Kriel Vervaardig deur: Bible
More informationWelkom by ons Aanddiens! Kom geniet n koppie koffie in die saal na die diens!
Welkom by ons Aanddiens! Kom geniet n koppie koffie in die saal na die diens! Strength will rise as we wait upon the Lord We will wait upon the Lord We will wait upon the Lord (repeat) EVERLASTING GOD
More informationKain vermoor Abel (Genesis 4:8)
Les 1 vir 6 Oktober 2018 Die eenheid en harmonie wat God vir die mensdom beplan het, is deur sonde ontwrig. God het egter Sy liefde vir ons gewys deur 'n plan te ontwerp om eenheid te herstel. Die finale
More information"Onse Vader wat in die hemele is, laat u Naam geheilig word; laat u koninkryk kom; laat u wil geskied, soos in die hemel net so ook op die aarde; gee
"Onse Vader wat in die hemele is, laat u Naam geheilig word; laat u koninkryk kom; laat u wil geskied, soos in die hemel net so ook op die aarde; gee ons vandag ons daaglikse brood; en vergeef ons ons
More information1. OM JESUS TE VOLG: 2. DTR die verhouding:
1. OM JESUS TE VOLG: Om Jesus te volg is amper soos om blind te word. As jy vandag sou blind word, is hierdie n voorbeeld van van die goed wat gaan moet verander in jou lewe om dit vir jou makliker te
More informationDie wedersydse verhouding tussen geloof en geestesgesondheid. Dr Deon Bruwer
Die wedersydse verhouding tussen geloof en geestesgesondheid Dr Deon Bruwer Wat word van godsdiens as jy aan dementia ly? Wat wòrd van geloof as jy of jou iemand naby aan jou in die intensiewe eenheid
More information'n GEMEENTE VAN GOD MET JESUS CHRISTUS AS HOEKSTEEN
Onsis almalhiertesaam Vergader in sy Naam, Verheerlik Hom. Tot die doodwas Hygetrou Endaardeuris onsnousyeiendom. LaatonsmaaksoosHyonsse Mekaarsteeds lieftehe EnHomboalleseer. Loof Hom, Christus die Heer.
More informationBybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun
Bybel vir Kinders bied aan Die Verlore Seun Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Lazarus Aangepas deur: Ruth Klassen; Sarah S. Vertaal deur: Yvette Brits Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org
More informationBEGIN BY DIE EINDE: Wat moet met jou gebeur as jy doodgaan?
BEGIN BY DIE EINDE: Wat moet met jou gebeur as jy doodgaan? RAPPORT: Wanneer jy te sterwe kom, wat moet met jou liggaam gebeur? 1. Ek wil veras word. 69% 2. Ek wil begrawe word. 19% 3. My naasbestaandes
More informationDit bring ons by ons tweede handvatsel in `n strewe na die leef van die Koninkryk Kultuur nl: Genade pad.
1 Koninkryk kultuur Genadepad Lees Johannes 4:1-30, 39-42 Ons is besig om saam `n reeks te bou genaamd Koninkryk Kultuur. Dit is om vir ons handvatsels te gee van hoe dit lyk om die alternatiewe kultuur
More informationn Prins word die Skaapwagter
Bybel vir Kinders bied aan n Prins word die Skaapwagter Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: M. Maillot; Lazarus Aangepas deur: E. Frischbutter; Sarah S. Vertaal deur: Yvonne Kriel Vervaardig deur:
More informationn Verduidelijking van die Nuwe Verbond deur Dr. Marc s. Blackwell Sr.
n Verduidelijking van die Nuwe Verbond deur Dr. Marc s. Blackwell Sr. VERBONDE vir HERSTELLING en VERLIGTING van die MENSDOM Edeniese VOOR DIE SONDEVAL Adamiese Noagiese Abrahamiese Sinaïtiese Palestynse
More information5. n Ewige toekoms vir my kind Here. Joh.6:40 elkeen wat die seun sien en in Hom glo, die Ewige Lewe sal hê
n Gebed vir my kind vir elke dag van die maand! Being a perfect parent doesn t matter. Being a praying parent does. Why leave your child s life to chance when you can give it to God? Stormie Omartian uit
More informationDefinition2 - SALWING = GODDELIKE AANSPORING OM TE FUNKTIONEER/ANOINTING = THE UNCTION TO FUNCTION
Boodskap2. SALWING OM MENSE TE GENEES EN TE HERSTEL Hand 10:36-38 Dit is die woord wat Hy gestuur het..met betrekking tot Jesus van Násaret, hoe God Hom gesalf het met die Heilige Gees en met krag. Hy
More informationLet it be. Laat dit wees. Monday 18 June 12
Let it be Laat dit wees I have need for such a clearance as the Saviour affected in the temple of Jerusalem. A riddance of the clutter, of what is secondary, that blocks the way to the all important central
More informationLes 6 vir 10 November 2018
BEELDE VAN EENHEID Les 6 vir 10 November 2018 Die Bybel bevat diverse beelde wat geestelike en teologiese waarhede uitbeeld. Byvoorbeeld, water in Johannes 7:38, wind in Johannes 3:8 en n pilaar in 1 Timotheus
More informationHet jy al gehoor van die Vier Geestelike Wette?
Het jy al gehoor van die Vier Geestelike Wette? Have You Heard of the Four Spiritual Laws? Just as there are physical laws that govern the physical universe, so there are spiritual laws which govern your
More informationPreek Jan Steyn 25 Februaie Teks: Johannes 13:1-35. Tema: Saamwees (op mekaar gerig wees) Inleiding:
Preek Jan Steyn 25 Februaie 2018 Teks: Johannes 13:1-35 Tema: Saamwees (op mekaar gerig wees) Inleiding: Ek gaan gesels eendag met een van die jong outjies in die Gim. Ek vra hom: Jy was dan altyd so goed
More informationGROEIGROEP MATERIAAL BADBOYS OM DIE KRUIS KAJAFAS
GROEIGROEP MATERIAAL BADBOYS OM DIE KRUIS KAJAFAS Opening Het jy al ooit op iets in jou lewe opgegee? Wat? Vertel vir mekaar hoe jy gevoel het daaroor. KOM ONS BEGIN Gesels met mekaar oor die volgende
More informationRom 14:1-12. Fokus: Rom 14:10-12 Die belangrikheid van Kerk-eenheid en ons hantering van versskille (d)
Rom 14:1-12 Fokus: Rom 14:10-12 Die belangrikheid van Kerk-eenheid en ons hantering van versskille (d) Oktober 2013 Ps-vooraf Ps 97:1, 5 Ontmoetingsdiens. Votum. Ons slaan ons oë op na die berge: waar
More informationBybel vir Kinders bied aan. Die Hemel God se pragtige huis
Bybel vir Kinders bied aan Die Hemel God se pragtige huis Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Lazarus Aangepas deur: Sarah S. Vertaal deur: Taschja Hattingh Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org
More informationDie Hemel God se pragtige huis
Bybel vir Kinders bied aan Die Hemel God se pragtige huis Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Lazarus Aangepas deur: Sarah S. Vertaal deur: Taschja Hattingh Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org
More informationCatullus se Carmina in Afrikaans vertaal: n funksionalistiese benadering
Catullus se Carmina in Afrikaans vertaal: n funksionalistiese benadering Annemarie de Kock Tesis ingelewer ter gedeeltelike voldoening aan die vereistes vir die graad van Magister Artium in Klassieke Letterkunde
More information10 Woorde wat ons ewige redding en verlossing beskryf
10 Woorde wat ons ewige redding en verlossing beskryf Father God Father God I wonder how I managed to exist without The knowledge of Your parenthood and Your loving care. Now I am Your child I am adopted
More informationKom ons herinner mekaar aan die toetse wat ons tot nou toe hanteer het:
1 Jakobus 2a Tema: die toets van onpartydigheid Vandag gaan ons voort met die brief van Jakobus. Die brief wat handel oor gelowiges se integriteit (verduidelik). Julle sal onthou dat Jakobus ons waarsku
More informationGRADE 12 SEPTEMBER 2012 RELIGION STUDIES P2
Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NATIONAL SENIOR CERTIFICATE GRADE 12 SEPTEMBER 2012 RELIGION STUDIES P2 MARKS: 150 TIME: 2 hours *RLSDM2* This question paper consists of 4 pages. 2 RELIGION STUDIES
More informationIsaiah 38:19 19 The living, the living, he thanks you, as I do this day; the father makes known to the children your faithfulness.
Isaiah 38:19 19 The living, the living, he thanks you, as I do this day; the father makes known to the children your faithfulness. (ESV) 19 Net hulle wat nog lewe kan U loof, so doen ek dit vandag. Vaders
More informationSondag, 21 April 2013 Tema: Vat die bal Skriflesing: 2 Korintiërs 12:8-12 Leraar: Ds Attie Steyn
Sondag, 21 April 2013 Tema: Vat die bal Skriflesing: 2 Korintiërs 12:8-12 Leraar: Ds Attie Steyn A. Ons verhaallyne Hoe kom mense nader aan mekaar? Twee mense deel hulle verhale met mekaar. Hoe bly mense
More informationBybelskool van Centurion. 27 Maart Welkom
Bybelskool van Centurion 27 Maart 2018 Welkom 10 Woorde wat ons ewige redding en verlossing beskryf 10 x Griekse woorde Biologie palingenesia (wedergeboorte) Militêre soterion (redding) Regspraak dikaiōsis
More informationGen 17:1-14; Rom 4:1-12; Kol 2:1-12
Oktober 2016 Gen 17:1-14; Rom 4:1-12; Kol 2:1-12 Die doop wat die HERE gee en wat dit vir ons en ons kinders beteken en sê. Ps-vooraf Ps 29: 1, 5; Ps 75: 1, 2 Ontmoetingsdiens. Votum. Ons slaan ons oë
More informationOktober Lees: Mattheus 7:1-12 Fokus: vers 6-11
Mattheus 7:6-11 Dissipels moet net nooit iets anders doen as om radikaal vir God te leef nie. Ons Vader gee dit in sy onveranderlike trou en volmaakte liefde vir elkeen wat vra. Oktober 2018 Ps 123: 1,
More informationDIE GODHEID Matt 28:19 veelgodery.
DIE GODHEID Die begrip Drie-eenheid word in die Christelike geloof gebruik vir God. Ons glo dat daar net eengod is, maar dat die Vader en Jesus en die Heilige Gees al drie saam hierdie een God is. Logies
More information(Uit Leef stroom-op! hoofstuk 1)
Sessie 1 n Stroom-op o o persoon o WEB978-1-4316-1018-1_Sessie 1.indd 1 2014/11/04 02:41:57 PM 1 n Stroom-op persoon Vooraf Lees vooraf die eerste 7 hoofstukke van Leef stroom-op! Charles Finney het gesê:
More informationDie verheerlikte Jesus se seën en ons. Vandag vier ons die troonsbestyging van die Koning van die konings.
Skriflesing: Luk 24:1 12 en :44-53 Fokusgedeelte: Luk 24:50b 51 en :53 Die verheerlikte Jesus se seën en ons Inleiding / Introduction Vandag vier ons die troonsbestyging van die Koning van die konings.
More informationMark 9: Fokus: 9:35-37 By die dienende Christus moet ons dienskneg-dissipels word.
Mark 9:30-37 Fokus: 9:35-37 By die dienende Christus moet ons dienskneg-dissipels word. Januarie 2013 Ps-vooraf Ps 34: 1, 2 Ontmoetingsdiens. Votum. Ons slaan my oë op na die berge: waar sal my hulp vandaan
More informationJan Steyn preek 8 Julie Teks: Romeine 5:1-11 (1 Timoteus 1:1) Tema: Christus Jesus ons Hoop
Jan Steyn preek 8 Julie 2018 Teks: Romeine 5:1-11 (1 Timoteus 1:1) Tema: Christus Jesus ons Hoop Inleiding: Hoekom is die Christelike hoop so belangrik? As ek nie kan glo my verlede is deur die Here vergewe,
More informationWie is Jesus? Wie is Jesus? KLEINGROEPBEDIENING. Predikant: Wilhelm Leuschner Sel: Epos:
KLEINGROEPBEDIENING Predikant: Wilhelm Leuschner Sel: 084 453 8724 Epos: wilhelm@gkwapadrant.co.za Kleingroepbestuurder: Elmarie Minnaar Tel: 012 991 6596 Epos: kleingroepe@gkwapadrant.co.za Wie is Jesus?
More informationWanneer die kerk verdwaal in valsheid word dit n vertoonvenster van Afgode diens.
Wanneer die kerk verdwaal in valsheid word dit n vertoonvenster van Afgode diens. Dit is voorwaar n deurmekaar wereld waarin ons ons vandag bevind met Predikers en Profete wat links en regs Profeteer en
More informationQuo Vadis? EVANGELISASIEBLAD VAN DIE GEREFORMEERDE KERKE IN SUID-AFRIKA. Geregistreer by die poskantoor as nuusblad. NR.
Quo Vadis? EVANGELISASIEBLAD VAN DIE GEREFORMEERDE KERKE IN SUID-AFRIKA Geregistreer by die poskantoor as nuusblad NR. 220 (Geen datum) God lei ons En God bewaar ons * * * * * "... U is vir my 'n veilige
More informationDie regering van die Kerk 1Tim 2: Christus se wil dat vroue leerlinge moet wees... maar nie self mag onderrig gee nie.
Die regering van die Kerk 1Tim 2:11-12 Christus se wil dat vroue leerlinge moet wees... maar nie self mag onderrig gee nie. Maart 2012 Ps-vooraf Ps 33:1,2 (sittende) Ontmoetingsdiens. Votum. Ons slaan
More informationKleingroepe as Gemeenskappe van Dissipels...
Kleingroepe as Gemeenskappe van Dissipels... n Visie vir kleingroep-leiers. 0 Inhoud: 1. Inleiding 3 Visie: 3 Hoekom kleingroepe? 3 Dit gaan in wese oor: 5 Soorte groepe: 6 Fokusgroepe: 6 Funksie-groepe:
More informationJoin us for a Seminar/Presentation by the author of the book below: When: 9 March 2015 Where: Helderberg High School Chapel Time: 19h00
Join us for a Seminar/Presentation by the author of the book below: When: 9 March 2015 Where: Helderberg High School Chapel Time: 19h00 Refreshments will be served Dear Parent/teacher If you re concerned
More informationPride gets no pleasure of having something, only having more of it than the next man C. S.
Jesus en gebed Pride gets no pleasure of having something, only having more of it than the next man C. S. Lewis Jesus en gebed Jesus het dikwels gebid. Volgens Leonard Sweet en Frank Viola (Jesus A Theography)
More information1Kon 18:41-46 In Israel vol Goddeloosheid en afvalligheid wys die HERE: Ek's die enigste ware God... die Een wat lewe gee.
1Kon 18:41-46 In Israel vol Goddeloosheid en afvalligheid wys die HERE: Ek's die enigste ware God... die Een wat lewe gee. Januarie 2016 Ps 33: 1, 3 - vooraf Ps 36: 2, 3 - lofpsalm Ps 50: 8, 10, 11 na
More informationCommunity of Practice
Community of Practice Practice the Presence of God Just think you don't need a thing, you've got it all! All God's gifts are right in front of you as you wait expectantly for our Master Jesus. And not
More informationAppendix A. 4 Detail of which songs were not approved for now and will be looked at again, are in unpublished
22.3 REPORT 3: DEPUTIES LITURGICAL MATTERS AND ASSIGNMENT CO, ART 69 TESTING OF PSALMS, SCRIPTURAL HYMNS, CONFESSION SONGS AND SCRIPTURAL FAITHFUL SONGS (Artt 94, 274) A. Dr EJ Smit tables the report.
More informationSkriflesing: 1 Johannes 1:1-10 Teks: 1 Johannes 1:4 Sing- Ps. 66:1, Ps. 19:1; Ps. 65:8; Ps. 100:1,4
1 Skriflesing: 1 Johannes 1:1-10 Teks: 1 Johannes 1:4, 1 Johannes 5:19 Sing- Ps. 66:1, Ps. 19:1; Ps. 65:8; Ps. 100:1,4 1 Johannes 1:1-10 1Jn 1:1 Wat van die begin af was, wat ons gehoor het, wat ons met
More informationMattheus 5:3 Salig is die wat arm van gees is, want aan hulle behoort die koninkryk van God.
Mattheus 5:3 Salig is die wat arm van gees is, want aan hulle behoort die koninkryk van God. Januarie 2018 Ps 122: 1, 2 vooraf Ps 138: 1, 3, 4 lofpsalm Ps 51: 8 na wet Ps 34: 8, 9 as antwoord op die Woord
More informationDie leuen van die samelewing: Jou toekoms is in jou eie hande en jy is in beheer van jou lewe!
Jan Steyn Preek 6 April 2014. Teks: Romeine 7:14-8:4 Tema: Waarheen vlug ek met myself? Inleiding: Twee seuns van n Engelse koning het op n keer vir hulle pa gevra: Word n ware gentleman gebore of gemaak?
More informationVan Vervolger tot Prediker
Bybel vir Kinders bied aan Van Vervolger tot Prediker Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Janie Forest Aangepas deur: Ruth Klassen Vertaal deur: Gert Badenhorst Vervaardig deur: Bible for Children
More informationJan Steyn Preek Sondag 12 Augustus Teks: Lukas 19:1-10. Tema: Genade groter as myself.
Jan Steyn Preek Sondag 12 Augustus Teks: Lukas 19:1-10. Tema: Genade groter as myself. Lewe Saggeus volgens sy naam? Die naam Saggeus beteken skoon of onskuldig. Maar hy het nie volgens hierdie naam geleef
More informationDAG 85-Voorwaardes vir Herlewing: DOEN
- 104 - DAG 85-Voorwaardes vir Herlewing: DOEN Mat 9:37-38 Toe sê Hy vir sy dissipels: Die oes is wel groot, maar die arbeiders min. Bid dan die Here van die oes, dat Hy arbeiders in sy oes mag uitstuur.
More informationTeks: 1 Konings 19:15-21, 2 Konings 2:1-15 en Jesaja 61:1-11. Tema: Die mantel van Elia en die mantel van Christus. Agtergrond: 1 Konings Hoofstuk 18
Teks: 1 Konings 19:15-21, 2 Konings 2:1-15 en Jesaja 61:1-11 Tema: Die mantel van Elia en die mantel van Christus Agtergrond: 1 Konings Hoofstuk 18 Voor dat ons saam lees uit 1 Konings 19, net hierdie
More informationGEBED AS LEEFSTYL. Gebed is uiters belangrik!!!
Gebed is uiters belangrik!!! GEBED AS LEEFSTYL Gebed is die bloed van die geestelike mens wat vloei tussen my hart en God se hart, dit bring koppeling tussen my siel en God, kommunikasie van my as kind
More information19.20 BESKRYWINGSPUNT STREEKSINODE NOORDWES KATEGISMUS (Art 124) POINT OF DESCRIPTION REGIONAL SYNOD NORTH WEST CATECHISM (Art 124)
19.20 BESKRYWINGSPUNT STREEKSINODE NOORDWES KATEGISMUS (Art 124) 19.20 POINT OF DESCRIPTION REGIONAL SYNOD NORTH WEST CATECHISM (Art 124) A. Die Beskrywingspunt is gestel. The Point of description is tabled.
More informationPretoria- 23 Junie 2012
1 Skriflesing: Spreuke 11:1-31 Teks: Spreuke 11:29-30 Sing- Ps. 96: 6,7; Ps. 1:1,2; Ps. 116:4; Ps. 128:2,3 Wie sy huis in beroering bring, sal wind erwe, en 'n dwaas word 'n slaaf van hom wat wys van hart
More informationSing vooraf staande: Skrifberyming 1-1:1, 2 (24:1, 2)
Sing vooraf staande: Skrifberyming 1-1:1, 2 (24:1, 2) 1 Geseënd sy bo alle dinge / die eewge God en Vader! Hy het in die hemel seëninge / vir ons in Christus toeberei. Na die besluit, uit Hom gebore /
More informationLisa Bevere. New York Times- topverkoperskrywer DIE LEEUTJIE. Illustrasies deur Kirsteen Harris-Jones
New York Times- topverkoperskrywer Lisa Bevere LIZZIE DIE LEEUTJIE Illustrasies deur Kirsteen Harris-Jones LIZZIE DIE LEEUTJIE Oorspronklik in die VSA uitgegee as Lizzy the Lioness deur Tommy Nelson, n
More informationDOELSTELLING DANKIE TERUGVOER
NUUSBRIEF NO 2/2014 (Also available in English) DOELSTELLING Ons is n selgroep van NG Elarduspark gemeente wat babas van n groepie behoeftige en meestal werklose ouers wat in Elandspoort woon, van formulemelk
More informationJy sal lewe deur die onverdeelde trou van die Here. Jesaja 36-37:14, 20, 32
Jy sal lewe deur die onverdeelde trou van die Here Jesaja 36-37:14, 20, 32 #feesmustfall #breekdiestilte #reformpuk wat is die groot vraag? Die laaste paar weke was rof. Die studente-protesaksies regoor
More informationHOE GROEI BY MENSE PLAASVIND. Enkele Inleidende Opmerkings ter Agtergrond
HOE GROEI BY MENSE PLAASVIND Enkele Inleidende Opmerkings ter Agtergrond SIEN DIE GROOT PRENTJIE Eerste Bedryf: die Skepping God se rol God is die bron God is die Skepper God is in beheer van die wêreld
More informationOEPS! WAAR IS MY GELOOF HEEN?
OEPS! WAAR IS MY GELOOF HEEN? Stephan Bester Agtergrond van waar ek trek... Wanneer die Here ons roep vir iets, beteken dit gewoonlik dat Hy ons ook roep weg van iets af. Die probleem is egter dat daar
More informationVOX VIVA VERLATE INHOUDSOPGAWE C H R I S T E L I K E I N T E R N E T T Y D S K R I F. M Brink
C H R I S T E L I K E I N T E R N E T T Y D S K R I F VOX VIVA N O M M E R 1 3 4 M A A R T 2 0 1 5 VERLATE INHOUDSOPGAWE Verlate 1 Die kruishout 3 Slagskape 4 Die krag van die opstanding 6 Drosters 8 Ons
More informationNIE ELKEEN WAT...!! nie die wil van die Vader doen nie sal nie in die koninkryk van die hemele ingaan nie!! en wat die wil van die Vader doen
NIE ELKEEN WAT...!! Nie elkeen wat vir My sê: Meester, Meester! Sal ingaan in die koninkryk van die hemele nie, maar hy wat die wil doen van my Vader wat in die hemele is. Matt. 7:21. Het hierdie woorde
More informationHoe om vir God te gee wat Hy die graagste wil hê
AFDELING EEN Hoe om vir God te gee wat Hy die graagste wil hê OORGEGEE AAN GOD ROMEINE 12:1 Die mensdom se hele lewensuitkyk kan verander indien ons almal glo dat ons in n vriendelike wêreld woon, en dat
More informationExcelsus (die Sentrum vir Bedieningsontwikkeling) bied in 2019 die volgende aan:
1. Lentekonferensie Excelsus (die Sentrum vir Bedieningsontwikkeling) bied in 2019 die volgende aan: 17-19 September 2019 Tema: Hoe ons onthou, hoe ons vergeet. Om verbeeldingryk te lewe. Universiteitsoord
More informationMOTHEO/XHARIEP HOëRSKOLE ATLETIEK MOTHEO/XHARIEP HIGH SCHOOLS ATHLETICS
MOTHEO/XHARIEP HOëRSKOLE ATLETIEK MOTHEO/XHARIEP HIGH SCHOOLS ATHLETICS POSBUS/P/O/BOS 20025 WILLOWS 9320 TEL: 0832585376 FAX: 051 4443823 E-MAIL: corriev@schoolink.co.za VIR AANDAG: DIE ATLETIEKORGANISEERDER
More informationMattheus 6:9-10 Ons nuwe dissipel-lewe is n lewe waarin ons radikaal breek met self-gesentreerdheid en leef met God-gesentreerdheid.
Mattheus 6:9-10 Ons nuwe dissipel-lewe is n lewe waarin ons radikaal breek met self-gesentreerdheid en leef met God-gesentreerdheid. Augustus 2018 Ps 30: 1, 3 vooraf Ps 97: 1, 6, 7 lofpsalm Ps 34: 5, 6
More informationErediens Sondag 12 Oktober 2014: Jan Steyn. Teks: 2 Konings 6:8-23, Mattheus 5:43-48 en Romeine 12: Tema: Die agterstevoor evangelie
Erediens Sondag 12 Oktober 2014: Jan Steyn Teks: 2 Konings 6:8-23, Mattheus 5:43-48 en Romeine 12: 19-21 Tema: Die agterstevoor evangelie Inleiding: Wie is werklik in beheer? Die koning van Aram of Sirië
More informationTo fulfill. To complete its purpose. He was the end of the law. It was a "schoolmaster to bring us to Christ"
Vry van die wet (dekaloog en sedewette) Dekaloog=10 Hebreeuse woorde (tien gebooie) Sedewette=Al die ander wette. Rm. 10:4 Want Christus is die einde van die wet tot geregtigheid vir elkeen wat glo. Rm.
More informationTo abandon prayer is to embrace atheism. Alec Motyer
Naäman To abandon prayer is to embrace atheism. Alec Motyer Naäman Ons kry die verhaal van Naäman in 2 Konings 5:1 16. Naäman was n belangrike man. Hy was n groot en trotse man die bekendste generaal in
More informationBelowe God regtig dat Hy dit altyd met jou goed wil laat gaan?
Belowe God regtig dat Hy dit altyd met jou goed wil laat gaan? Teksgedeelte: Dan 3 Teksvers: Dan 3: 17 18 Braam Krüger 16 Sadrag, Mesag en Abednego het koning Nebukadnesar geantwoord: Ons hoef u nie hierop
More informationHoe lyk dit in mense se lewens as hemel daar deurgebreek het? Hoe lyk dit op aarde as hemel deurbreek Van paradys tot koninkryk van die
Hemel op aarde Inhoudsopgawe Hemel op aarde... 1 Laat U Koninkryk en U wil ook op aarde ʼn werklikheid word... 4 Detoks na gees, siel en liggaam... 4 Rom. 12:1,2... 5 Mat. 4:17... 6 Julle is medewerkers
More information10 Dae van Gebed. Dag 1 Bly in Christus. Johannes 15:1-17
10 Dae van Gebed Januarie 7-17, 2015 Dag 1 Bly in Christus Johannes 15:1-17 Voorstelle vir Bemiddelende Gebed Voel vry om aanspraak te maak op ander beloftes in die Bybel. Onthou, as God u roep, sal hy
More information28 Oktober 2012 dink aan die Hervorming. Wegdros is Ten tye van die Hervorming het wegdrossery sommer erg plaasgevind
1 28 Oktober 2012 SKRIFLESING: Galasiërs 1: 1 10 TEKS: Galasiërs 1: 6-7 TEMA: Hervorming herinner ons bly by die suiwere Woord. SANG: Ps 84: 1, 6 (OAB); Ps 119: 1, 5, 7 (OAB); Sb 1-1: 3, 6; Ps 145: 1,
More informationMattheus 6:1-4 Ons nuwe dissipel-lewe is n lewe waarin ons radikaal breek met self-gesentreerdheid en leef met God-gesentreerdheid.
Mattheus 6:1-4 Ons nuwe dissipel-lewe is n lewe waarin ons radikaal breek met self-gesentreerdheid en leef met God-gesentreerdheid. Julie 2018 Ps 33: 1, 3 vooraf Ps 33: 9, 10, 11 lofpsalm Ps 139: 1, 3,
More informationIs profesie oor Christus in die Ou Testament altyd direk Messiaans?
Is profesie oor Christus in die Ou Testament altyd direk Messiaans? Met besondere aandag vir Psalm 2 By die lees van die Ou Testament is die vraag wat hierbo gevra word, baie belangrik. Hierdie vraag speel
More informationPreek Jan Steyn op Sondag 25 Maart 2012 Teks: Johannes 12:20-36 en Johannes 3: Tema: Vreemde verheerliking
Preek Jan Steyn op Sondag 25 Maart 2012 Teks: Johannes 12:20-36 en Johannes 3:13-21. Tema: Vreemde verheerliking Inleiding: Vandag se teks en boodskap sluit baie sterk aan by die kort preekreeks oor die
More informationNuwe Lied Bediening. Parashah 10: Miketz Aan die Einde
1 Nuwe Lied Bediening Hy het n nuwe lied in my mond gegee, n lofprysing tot ons God sodat baie dit sal sien en respekvol vrees en op Yahuah vertrou. Ps.40:3. Yeshua is die Boom van die Lewe. Wanneer ons
More informationTHE FIVE MEGILOTH ESTHER SONG OF SONGS RUTH ECCLESIASTES LAMENTATIONS
SONG OF SONGS THE FIVE MEGILOTH ESTHER RUTH ECCLESIASTES LAMENTATIONS Odd shaped pebbles roll And tumble round the Rock which Smooths them into five smooth stones One of which will kill a giant 1 The Spirit
More informationHeb. 7,8 10 is vir my vanselfsprekend, maar miskien moet dit in detail in PLAIN Afrikaans verduidelik word.
UIT DIE OUE, IN DIE NUWE Deel 1 Een van julle het so n ruk gelede vir my die volgende geskryf: Daar's soveel onkunde en misinformasie oor die ou en nuwe verbond en wat elkeen behels. Hoekom skryf jy nie
More informationPreek Jan Steyn Sondag 29 Oktober Teks: Efesiers 2:1-10. Tema: In Christus lewe jy. Inleiding:
Preek Jan Steyn Sondag 29 Oktober 2017 Teks: Efesiers 2:1-10 Tema: In Christus lewe jy Inleiding: Jesus het nie gekom om een of ander godsdiens te hervorm nie. Hy het nie die Joodse geloof van binne probeer
More informationEmotional drainage / Emosionele dreinering
1 Emotional drainage / Emosionele dreinering Dealing with emotional drainage Part 1 Dear friends, let us love one another, because love comes from God. Whoever loves is a child of God and knows God. 1
More informationTema: Die ware besnydenis: Hoe leef ek vandag as Jesus se dissipel?
Preek Sondag 22 Maart 2015 Teks: Filippense 3: 1-21 (veral vers 3) Tema: Die ware besnydenis: Hoe leef ek vandag as Jesus se dissipel? Inleiding: Agtergrond: Twee groepe wat bedreig: In Paulus se brief
More informationHoe verskil die Christelike vryheid waarvan Paulus praat van die samelewing se manier van dink oor vryheid?
Jan Steyn preek 15 Julie 2018 Teks: 1 Korintiers 9: 19-27 Tema: Wat maak ons met ons vryheid? Inleiding: Dit is nie altyd maklik om in ons samelewing vandag as Christen oor vryheid te praat nie. Ek dink
More informationDIE DOOP VAN GELOWIGES (SG. BEKERINGSDOOP)
1 DIE DOOP VAN GELOWIGES (SG. BEKERINGSDOOP) 1. INLEIDING Die Bybel word onvoorwaardelik deur Ignited in Christ as die Geesgeinspireerde Woord van God aanvaar. Indien die leser van hierdie dokument nie
More informationPreek Jan Steyn 26 Januarie Teks: Mattheus 8 en Handelinge 3 (Jakobus 5:14-16) Tema: Jesus die Geneser. Inleiding:
Preek Jan Steyn 26 Januarie 2014 Teks: Mattheus 8 en Handelinge 3 (Jakobus 5:14-16) Tema: Jesus die Geneser Inleiding: Ek het nog nooit oor genesing gepreek nie. Ek kon op die internet feitlik geen preke
More informationGalasiërs 5:1-12 Valse en ware godsdiens
Galasiërs 5:1-12 Valse en ware godsdiens 1 Staan dan vas in die vryheid waarmee Christus ons vrygemaak het, en laat julle nie weer onder die juk van diensbaarheid bring nie. 2 Kyk, ek, Paulus, sê vir julle
More informationINHOUDSOPGAWE AFDELING I WAT ONS IS AFDELING II WAT ONS KAN WORD
INHOUDSOPGAWE AFDELING I WAT ONS IS 1 Die strewe na zero-defek... 13 2 In God se hofsaal... 33 3 Ons posisie in Christus... 49 AFDELING II WAT ONS KAN WORD 4 Hoe om geestelik te groei... 67 5 Hoe om ons
More informationMattheus 6:9 Ons nuwe dissipel-lewe is n lewe waarin ons radikaal breek met self-gesentreerdheid en leef met God-gesentreerdheid.
Mattheus 6:9 Ons nuwe dissipel-lewe is n lewe waarin ons radikaal breek met self-gesentreerdheid en leef met God-gesentreerdheid. Julie 2018 Ps 115: 1, 2 vooraf Ps 27: 1, 5 lofpsalm Ps 103: 1, 2, 4 na
More informationNEW INTERNATIONAL VERSION
EPHESIANS Afrikaans / English Page 1 EFESIËRS 1 EPHESIANS 1 1:1 Paulus, 'n apostel van Jesus Christus deur die wil van God, aan die heiliges wat in Éfese is, en die gelowiges in Christus Jesus: 1:2 Genade
More informationGOD SE VINGERAFDRUKKE VAN GENADE
GOD SE VINGERAFDRUKKE VAN GENADE LEIERSGIDS Uitgawe 2017 Emmaus Sentrum Posbus 111, Paarl, 7620 Dienssentrum Tel: 082 838 3298 E-pos: emmausinfo@mweb.co.za Webtuiste: www.emmaussentrum.co.za Finale Redakteurs
More informationPretoria- 23 Januarie 2011
Pretoria- 23 Januarie 2011 1 Skriflesing: 1 Johannes 3:1-21 Heidelbergse Kategismus: Sondag 44 Teks: 1 Johannes 1:8,10 Sing- Ps.19:4,6; Ps.32:4; Ps.141:1,2,3 Die Kategismus is n troosboek. Broeder en suster,
More informationCoastland Herlewing Sentrum. Posbus 302 ; Scottburgh ; 4180 ; Tel: ; Cell: Voorberei deur Pastoor Marius Swart
Posbus 302 ; Scottburgh ; 4180 ; Tel: 039 9752131 ; Cell: 0845970248 Voorberei deur Pastoor Marius Swart - 2 - INHOUD DAG ONDERWERP / BESKRYWING 1. Wat is Lofprysing? 2. 2 Elemente van Lofprysing Gesindheid
More informationDie ekonomie en die Christen n perspektief. 1 Desember 2010
Die ekonomie en die Christen n perspektief 1 Desember 2010 Ekonomiese realiteite Christene poog om volgens die wil van God te handel in elke aspek van hule lewens en heelwat van hierdie dimensies is inter
More informationMEGILOTH 2: ESTER / ESTHER
MEGILOTH 2: ESTER / ESTHER Slide 1 THE FIVE MEGILOTH: SONG OF SONGS/ RUTH/ LAMENTATIONS/ ECCLESIASTES/ ESTHER Slide 2 Odd shaped pebbles roll / And tumble round the Rock which / Smooths them into five
More informationPreek Jan Steyn 20 Oktober Teks: Mattheus 8:23-27, Mattheus 14::22-32 Tema: Toe kom Jesus
Preek Jan Steyn 20 Oktober 2013. Teks: Mattheus 8:23-27, Mattheus 14::22-32 Tema: Toe kom Jesus Inleiding: Ek het soos baie van julle grootgeword met die sondagskoolstorie van Jesus en saam met Hom Petrus
More informationn Verstaanbare verduideliking van Christelike volmaaktheid (Vertaal uit A PLAIN ACCOUNT OF CHRISTIAN PERFECTION )
` n Verstaanbare verduideliking van Christelike volmaaktheid (Vertaal uit A PLAIN ACCOUNT OF CHRISTIAN PERFECTION ) deur eerw. John Wesley Vertaal deur Pieter WS Joubert Met die samewerking van Ds. M Griesel
More informationBrandende Harte! Ontmoet God en word passievolle navolgers van Jesus. Ds. Willem Louw: NG Kerk Miederpark
Brandende Harte! Ontmoet God en word passievolle navolgers van Jesus. Ds. Willem Louw: NG Kerk Miederpark Skriflesing: Luk.24:13-35 Het jy agter gekom, soms koop jy ʼn produk waaroor jy nou nie eintlik
More information