MOTHEO/XHARIEP HOëRSKOLE ATLETIEK MOTHEO/XHARIEP HIGH SCHOOLS ATHLETICS

Size: px
Start display at page:

Download "MOTHEO/XHARIEP HOëRSKOLE ATLETIEK MOTHEO/XHARIEP HIGH SCHOOLS ATHLETICS"

Transcription

1 MOTHEO/XHARIEP HOëRSKOLE ATLETIEK MOTHEO/XHARIEP HIGH SCHOOLS ATHLETICS POSBUS/P/O/BOS WILLOWS 9320 TEL: FAX: VIR AANDAG: DIE ATLETIEKORGANISEERDER Hartlik geluk met die insluiting van u atlete in die Vrystaat Atletiekspan na die SA Skole Kampioenskappe in Polokwane (Pietersburg) op Maart. Ons is saam met u trots op die atlete. Groete Corrie Venter Sekretaris

2 2 Millie van Wyk Sel nr: Spanbestuurder Motheo Faks nr: Tel nr: Epos: Aan die Atletiekorganiseerder. Aangeheg vind u al die nodige inligting. As daar nog enige navrae is kontak my gerus. Klere Alle atlete moes klere aangepas het die naweek in Sasolburg. Indien klere nie gepas en bestel is nie, moet u asseblief dringend by Gerrie Sonnekus ( ), Faks: , of Me. A Ferreira, Tel: , of Thys Swanepoel ( ) bestel. Hierdie klere wat gepas is, word dan afgelewer by Me. Nella Oosthuizen en die atleet of skool kan dit daar gaan afhaal. U moet ons asseblief help om toe te sien dat alle atlete die korrekte drag het om in deel te neem. Klere word by Me. Nella Oosthuizen betaal. Nella se nommer is by Dr Bohmer Gelde Moet asseblief nie dat ouers gelde aan Hoërskole Atletiek oorbetaal nie. Die skool moet eenmalig die bedrag aan Hoërskole Atletiek oorbetaal en die geld van die atlete af invorder. Faks asseblief 'n bewys na Betaal geld in die volgende rekening: Hoërskole Atletiek First National Bank Brandwag Rek nr: Takkode: Tjekrekening Verwysing: SKOOL SE NAAM U moet self die bedrag uitwerk en invul op bladsy 5 van hierdie dokument. R450 vir atlete wat saam met ouers ry en bly en R2000 vir atlete wat saam met span ry en bly. Faks bladsy 5 saam met die bewys van inbetaling na U kan ook al die inligting aflewer by Hoërskool Jim Fouché, vir aandag: Millie van Wyk. Geen gelde vir klere moet hier inbetaal word nie!!! Klere word by Me. Nella Oosthuizen betaal. Identifikasie Al die atlete van u skool se korrekte afskrifte van identifikasie moet asseblief voor of op Maandag 24 Maart, in 'n koevert wat duidelik gemerk is "Vir Aandag: Millie van Wyk." by Hoërskool Jim Fouché afgelewer word.

3 3 The following will be acceptable: A copy of the Identity Document certified by a Commissioner of Oaths A copy of the Passport certified by a Commissioner of Oaths Birth Certificate with a recent photo attached thereto, stamped in full at the back of the photo. After the photo has been attached to the Certificate, an official stamp should also appear halfway on the photo and halfway on the certificate to now form a unit. Vrywaringsvorm Die vrywaringsvorm soos op bladsy 4 uiteengesit moet deur elke atleet se ouer ingevul word en saam met die afskrifte van identifikasie by Hoërskool Jim Fouché afgelewer word. Kontaknommers Maak asseblief ook seker dat ons die korrekte selnommer van die atleet op bladsy 6 kry, sodat ons die atleet kan kontak indien nodig. Indien die atleet nie 'n selnommer het nie, die selnommer van een van die ouers asseblief. Medikasie Indien die atleet op enige medikasie is wat in `n doping toets opgetel kan word moet u asseblief `n brief van die dokter insluit by die atleet se vrywaringsvorm. Kontak my gerus as daar enige navrae is. MILLIE VAN WYK ASSISTENT SPANBESTUURDER MOTHEO

4 4 FREE STATE SECONDARY SCHOOLS ATHLETICS PERMISSION AND AUTHORITY 1. I/We the undersigned as legal parents/guardians of (Athlete) hereby give permission to the TEAM MANAGER to: a) undertake the following tour/trip: NATIONAL ATHLETICS CHAMPIONSHIPS 2014 (POLOKWANE) b) Duration: March I/We (parents/guardian) further give permission and authority to the TEAM MANAGER in the name of THYS SWANEPOEL in his capacity as the TEAM MANAGER to act on my/our behalf as a guardian during the above Championships. 3. I/We (parents/guardian) accept responsibility for all reasonable expenditure that will be incurred by the TEAM MANAGER in his obligation as a guardian of (name of athlete) as a Tour Member during the above mentioned tour. 4. I/We (parents/guardian) also accept responsibility for all medical expenditures that might occur. 5. I/We (parents/guardian) as well as as an Athlete accept to abide to the rules and regulations of the tour. EMERGENCY INFORMATION Name of Family Doctor: Contact No. of Doctor: Name of Medical Aid/Scheme (copy included): Number of Medical Membership: I.D. Number of Main Member: Contact Person during trip: Contact number of Contact Person: Allergy: Other ailments e.g. diabetes: PARENT/GUARDIAN (Name in full) PARENT/GUARDIAN (Signature) DATE:

5 5 Skool se naam: Faks na: voor of op Woensdag 19 Maart 2014 Atleet se naam en Van Ry en bly saam met ouers (R450) Ry en bly saam met span (R2000) Totale bedrag verskuldig

6 OWN ARRANGEMENT TEAM Arrangement TOWN of Departure FREE STATE SECONDARY SCHOOLS ATHLETICS 2013 REGION: NAME OF SCHOOL: CONTACT NAME: CONTACT NUMBER: AGE GR NAME AND SURNAME DATE OF BIRTH ITEMS TRANSPORT & ACCOMODATION ATTIR E TEL and CELL NUMBERS ATHLETE REG. FEE ID DOC Indemnity FORM Total Amount Due SIGN

Welkom by ons Aanddiens! Kom geniet n koppie koffie in die saal na die diens!

Welkom by ons Aanddiens! Kom geniet n koppie koffie in die saal na die diens! Welkom by ons Aanddiens! Kom geniet n koppie koffie in die saal na die diens! Strength will rise as we wait upon the Lord We will wait upon the Lord We will wait upon the Lord (repeat) EVERLASTING GOD

More information

2de & 3de. Vir volledige registrasie benodig Emet die volgende. Baie Dankie

2de & 3de. Vir volledige registrasie benodig Emet die volgende. Baie Dankie 2de & 3de Vir volledige registrasie benodig Emet die volgende Verkorte Registrasievorm Ooreenkomsvorm Bewys van Betaling Registrasie Fooi Bewys van Betaling Agterstallige Fooie Debiet order vorm Kopie

More information

Beste Bidder/Intersessor

Beste Bidder/Intersessor Beste Bidder/Intersessor Die werk by Jerigo Mure het oor die afgelope jare baie toegeneem en die werkers het meer geword. Die Here doen op hierdie stadium groot dinge in ons land en in Afrika, maar ook

More information

"Onse Vader wat in die hemele is, laat u Naam geheilig word; laat u koninkryk kom; laat u wil geskied, soos in die hemel net so ook op die aarde; gee

Onse Vader wat in die hemele is, laat u Naam geheilig word; laat u koninkryk kom; laat u wil geskied, soos in die hemel net so ook op die aarde; gee "Onse Vader wat in die hemele is, laat u Naam geheilig word; laat u koninkryk kom; laat u wil geskied, soos in die hemel net so ook op die aarde; gee ons vandag ons daaglikse brood; en vergeef ons ons

More information

Bybel vir Kinders bied aan. God Toets Abraham se Liefde

Bybel vir Kinders bied aan. God Toets Abraham se Liefde Bybel vir Kinders bied aan God Toets Abraham se Liefde Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Byron Unger; Lazarus Aangepas deur: M. Maillot; Tammy S. Vertaal deur: Yvonne Kriel Vervaardig deur: Bible

More information

AANSOEKVORM 2015 PRIMêRE SKOOL

AANSOEKVORM 2015 PRIMêRE SKOOL Ons span leef God se plan AANSOEKVORM 2015 PRIMêRE SKOOL Naam van leerling: Graad - 2015: Seun/Dogter: WAT KAN U VERWAG? Gobabis Gymnasium Posadres: Telefoonnommers: Posbus 304 GOBABIS NAMIBIë Ons span

More information

Bybel vir Kinders. bied aan. Die vrou by die put

Bybel vir Kinders. bied aan. Die vrou by die put Bybel vir Kinders bied aan Die vrou by die put Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Lazarus Aangepas deur: Ruth Klassen Vertaal deur: Yvette Brits Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org

More information

Ook te koop by Kerkkantoor: Anna se organiese Hanepoot Korrelkonfyt: R20 per potjie. Geliefde Lourensrivierder

Ook te koop by Kerkkantoor: Anna se organiese Hanepoot Korrelkonfyt: R20 per potjie. Geliefde Lourensrivierder Geliefde Lourensrivierder Soos julle dalk op die nuus in die week gehoor het, het daar 3 mense die naweek gedurende die Argus Fietstoer gesterf. Dis vir my so hartseer en die woorde geleende tyd bly dwarrel

More information

DOELSTELLING DANKIE TERUGVOER

DOELSTELLING DANKIE TERUGVOER NUUSBRIEF NO 2/2014 (Also available in English) DOELSTELLING Ons is n selgroep van NG Elarduspark gemeente wat babas van n groepie behoeftige en meestal werklose ouers wat in Elandspoort woon, van formulemelk

More information

ONDERNEMING: BETALING VAN SKOOLFONDS Dokument is meegaande aangeheg.

ONDERNEMING: BETALING VAN SKOOLFONDS Dokument is meegaande aangeheg. GERT MARITZ Posbus/P.O. Box 13686 Cascades 3202 PRIMÊRE SKOOL PRIMARY SCHOOL Tel.: 033 345 1501/ 033 3451520 Faks / Fax: 033 345 9291 Epos / Email: psgm@telkomsa.net 15 November 2014 Geagte Ouers SKOOLFONDS

More information

1. OM JESUS TE VOLG: 2. DTR die verhouding:

1. OM JESUS TE VOLG: 2. DTR die verhouding: 1. OM JESUS TE VOLG: Om Jesus te volg is amper soos om blind te word. As jy vandag sou blind word, is hierdie n voorbeeld van van die goed wat gaan moet verander in jou lewe om dit vir jou makliker te

More information

Catullus se Carmina in Afrikaans vertaal: n funksionalistiese benadering

Catullus se Carmina in Afrikaans vertaal: n funksionalistiese benadering Catullus se Carmina in Afrikaans vertaal: n funksionalistiese benadering Annemarie de Kock Tesis ingelewer ter gedeeltelike voldoening aan die vereistes vir die graad van Magister Artium in Klassieke Letterkunde

More information

Community of Practice

Community of Practice Community of Practice Practice the Presence of God Just think you don't need a thing, you've got it all! All God's gifts are right in front of you as you wait expectantly for our Master Jesus. And not

More information

n Prins word die Skaapwagter

n Prins word die Skaapwagter Bybel vir Kinders bied aan n Prins word die Skaapwagter Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: M. Maillot; Lazarus Aangepas deur: E. Frischbutter; Sarah S. Vertaal deur: Yvonne Kriel Vervaardig deur:

More information

Dit bring ons by ons tweede handvatsel in `n strewe na die leef van die Koninkryk Kultuur nl: Genade pad.

Dit bring ons by ons tweede handvatsel in `n strewe na die leef van die Koninkryk Kultuur nl: Genade pad. 1 Koninkryk kultuur Genadepad Lees Johannes 4:1-30, 39-42 Ons is besig om saam `n reeks te bou genaamd Koninkryk Kultuur. Dit is om vir ons handvatsels te gee van hoe dit lyk om die alternatiewe kultuur

More information

GRADE 12 SEPTEMBER 2012 RELIGION STUDIES P2

GRADE 12 SEPTEMBER 2012 RELIGION STUDIES P2 Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NATIONAL SENIOR CERTIFICATE GRADE 12 SEPTEMBER 2012 RELIGION STUDIES P2 MARKS: 150 TIME: 2 hours *RLSDM2* This question paper consists of 4 pages. 2 RELIGION STUDIES

More information

n Verduidelijking van die Nuwe Verbond deur Dr. Marc s. Blackwell Sr.

n Verduidelijking van die Nuwe Verbond deur Dr. Marc s. Blackwell Sr. n Verduidelijking van die Nuwe Verbond deur Dr. Marc s. Blackwell Sr. VERBONDE vir HERSTELLING en VERLIGTING van die MENSDOM Edeniese VOOR DIE SONDEVAL Adamiese Noagiese Abrahamiese Sinaïtiese Palestynse

More information

Family Information. Emergency Contact Information 1 st Person (Other than parents/guardians) 2 nd Person (Other than parents/guardians)

Family Information. Emergency Contact Information 1 st Person (Other than parents/guardians) 2 nd Person (Other than parents/guardians) St. Patrick Catholic Church 2018-2019 Faith, Confirmation & Youth Ministry Registration Form 825 7 th Street, Rodeo, CA 94572 (510) 799-4434, (510) 799-5681 fax Website: www.stpatrickrodeo.org ffe@stpatrickrodeo.org

More information

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun Bybel vir Kinders bied aan Die Verlore Seun Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Lazarus Aangepas deur: Ruth Klassen; Sarah S. Vertaal deur: Yvette Brits Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org

More information

Berribrokkies Nuusbrief van Fred en Paula Berrington Posbus 739, Groot-Brakrivier, (Fred) (Paula) Mei 2014

Berribrokkies Nuusbrief van Fred en Paula Berrington Posbus 739, Groot-Brakrivier, (Fred) (Paula) Mei 2014 Berribrokkies Nuusbrief van Fred en Paula Berrington Posbus 739, Groot-Brakrivier, 6525 0793205935 (Fred) 0825015415 (Paula) Mei 2014 Liewe vriende, Prysig die Jirre my siel hie binne my! My God is byrie

More information

Die verheerlikte Jesus se seën en ons. Vandag vier ons die troonsbestyging van die Koning van die konings.

Die verheerlikte Jesus se seën en ons. Vandag vier ons die troonsbestyging van die Koning van die konings. Skriflesing: Luk 24:1 12 en :44-53 Fokusgedeelte: Luk 24:50b 51 en :53 Die verheerlikte Jesus se seën en ons Inleiding / Introduction Vandag vier ons die troonsbestyging van die Koning van die konings.

More information

Isaiah 38:19 19 The living, the living, he thanks you, as I do this day; the father makes known to the children your faithfulness.

Isaiah 38:19 19 The living, the living, he thanks you, as I do this day; the father makes known to the children your faithfulness. Isaiah 38:19 19 The living, the living, he thanks you, as I do this day; the father makes known to the children your faithfulness. (ESV) 19 Net hulle wat nog lewe kan U loof, so doen ek dit vandag. Vaders

More information

(Uit Leef stroom-op! hoofstuk 1)

(Uit Leef stroom-op! hoofstuk 1) Sessie 1 n Stroom-op o o persoon o WEB978-1-4316-1018-1_Sessie 1.indd 1 2014/11/04 02:41:57 PM 1 n Stroom-op persoon Vooraf Lees vooraf die eerste 7 hoofstukke van Leef stroom-op! Charles Finney het gesê:

More information

Die wedersydse verhouding tussen geloof en geestesgesondheid. Dr Deon Bruwer

Die wedersydse verhouding tussen geloof en geestesgesondheid. Dr Deon Bruwer Die wedersydse verhouding tussen geloof en geestesgesondheid Dr Deon Bruwer Wat word van godsdiens as jy aan dementia ly? Wat wòrd van geloof as jy of jou iemand naby aan jou in die intensiewe eenheid

More information

Join us for a Seminar/Presentation by the author of the book below: When: 9 March 2015 Where: Helderberg High School Chapel Time: 19h00

Join us for a Seminar/Presentation by the author of the book below: When: 9 March 2015 Where: Helderberg High School Chapel Time: 19h00 Join us for a Seminar/Presentation by the author of the book below: When: 9 March 2015 Where: Helderberg High School Chapel Time: 19h00 Refreshments will be served Dear Parent/teacher If you re concerned

More information

Bybel vir Kinders bied aan. Die Hemel God se pragtige huis

Bybel vir Kinders bied aan. Die Hemel God se pragtige huis Bybel vir Kinders bied aan Die Hemel God se pragtige huis Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Lazarus Aangepas deur: Sarah S. Vertaal deur: Taschja Hattingh Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org

More information

Die Hemel God se pragtige huis

Die Hemel God se pragtige huis Bybel vir Kinders bied aan Die Hemel God se pragtige huis Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Lazarus Aangepas deur: Sarah S. Vertaal deur: Taschja Hattingh Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org

More information

Bybelskool van Centurion. 27 Maart Welkom

Bybelskool van Centurion. 27 Maart Welkom Bybelskool van Centurion 27 Maart 2018 Welkom 10 Woorde wat ons ewige redding en verlossing beskryf 10 x Griekse woorde Biologie palingenesia (wedergeboorte) Militêre soterion (redding) Regspraak dikaiōsis

More information

VOLUNTEER as a Teacher, Aide, Principal or Prayer Service Aide

VOLUNTEER as a Teacher, Aide, Principal or Prayer Service Aide CLASS SESSIONS: $80.00 for One Child; $20.00 for EACH additional child. (One half of total tuition cost due upon registering; balance due by August 31st.) HOME SCHOOLING: $50.00 for ONE Child; $20.00 for

More information

Excelsus (die Sentrum vir Bedieningsontwikkeling) bied in 2019 die volgende aan:

Excelsus (die Sentrum vir Bedieningsontwikkeling) bied in 2019 die volgende aan: 1. Lentekonferensie Excelsus (die Sentrum vir Bedieningsontwikkeling) bied in 2019 die volgende aan: 17-19 September 2019 Tema: Hoe ons onthou, hoe ons vergeet. Om verbeeldingryk te lewe. Universiteitsoord

More information

Hoor God deur Drome en Visioene Hear God through Dreams and Visions

Hoor God deur Drome en Visioene Hear God through Dreams and Visions Aangebied deur Die Weg Christelike Gemeente Hoor God deur Drome en Visioene Hear God through Dreams and Visions Plek/Venue: NG Kerk Witrivier Datum/Date: 16 17 Oktober 2015 Koste/Price: R150pp Kontak/Contact:

More information

IN THE SUPREME COURT OP SOUTH AFRICA. CORBETT, MILLER, JJA et NICHOLAS, AJA

IN THE SUPREME COURT OP SOUTH AFRICA. CORBETT, MILLER, JJA et NICHOLAS, AJA 102/85/AV IN THE SUPREME COURT OP SOUTH AFRICA (APPELLATE DIVISION) In the matter between: MARCUS PHETLA 1st Appellant AMOS NQUBUKA 2nd Appellant AND THE STATE Respondent CORAM: CORBETT, MILLER, JJA et

More information

Let it be. Laat dit wees. Monday 18 June 12

Let it be. Laat dit wees. Monday 18 June 12 Let it be Laat dit wees I have need for such a clearance as the Saviour affected in the temple of Jerusalem. A riddance of the clutter, of what is secondary, that blocks the way to the all important central

More information

Jan Steyn Preek Sondag 12 Augustus Teks: Lukas 19:1-10. Tema: Genade groter as myself.

Jan Steyn Preek Sondag 12 Augustus Teks: Lukas 19:1-10. Tema: Genade groter as myself. Jan Steyn Preek Sondag 12 Augustus Teks: Lukas 19:1-10. Tema: Genade groter as myself. Lewe Saggeus volgens sy naam? Die naam Saggeus beteken skoon of onskuldig. Maar hy het nie volgens hierdie naam geleef

More information

AFRIKANER WEERSTANDSBEWEGING THE SOUTH AFRICAN BROADCASTING CORPORATION

AFRIKANER WEERSTANDSBEWEGING THE SOUTH AFRICAN BROADCASTING CORPORATION Case No: 19/1999 Date of Hearing: 8 June 1999 AFRIKANER WEERSTANDSBEWEGING Complainant v THE SOUTH AFRICAN BROADCASTING CORPORATION Respondent In regard to a news item on SABC2 and 3 on the 19th June 1999

More information

Die ekonomie en die Christen n perspektief. 1 Desember 2010

Die ekonomie en die Christen n perspektief. 1 Desember 2010 Die ekonomie en die Christen n perspektief 1 Desember 2010 Ekonomiese realiteite Christene poog om volgens die wil van God te handel in elke aspek van hule lewens en heelwat van hierdie dimensies is inter

More information

Lisa Bevere. New York Times- topverkoperskrywer DIE LEEUTJIE. Illustrasies deur Kirsteen Harris-Jones

Lisa Bevere. New York Times- topverkoperskrywer DIE LEEUTJIE. Illustrasies deur Kirsteen Harris-Jones New York Times- topverkoperskrywer Lisa Bevere LIZZIE DIE LEEUTJIE Illustrasies deur Kirsteen Harris-Jones LIZZIE DIE LEEUTJIE Oorspronklik in die VSA uitgegee as Lizzy the Lioness deur Tommy Nelson, n

More information

Filippense 1:27-30 Ermelo 20/09/2015(Doop)

Filippense 1:27-30 Ermelo 20/09/2015(Doop) Filippense 1:27-30 Ermelo 20/09/2015(Doop) Een ding wat nog altyd vir my interessant is, is mense se belangstelling in sg. celebrities. As hulle tog net naby iemand kan kom wat al op TV was of wat bekend

More information

Waar is God as ons swaarkry?

Waar is God as ons swaarkry? Waar is God as ons swaarkry? Envy is sorrow at another s good Thomas van Acquino Waar is God as ons swaarkry? Philip Yancey se nuwe boek, The Question that Never goes away, het onlangs verskyn. Die vraag

More information

Together moving in unity to fulfill our God-given missional calling! DIE APOSTOLIESE GELOOF SENDING VAN SUID-AFRIKA. Afrikaans AFM - AGS

Together moving in unity to fulfill our God-given missional calling! DIE APOSTOLIESE GELOOF SENDING VAN SUID-AFRIKA. Afrikaans AFM - AGS DIE APOSTOLIESE GELOOF SENDING VAN SUID-AFRIKA Together moving in unity to fulfill our God-given missional calling! AFM - AGS Afrikaans Unity Anniversary BEMAGTIGING Onderrig, lei u lede op en rus hulle

More information

IN PIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRANSVAALSE PROVINSIALE AFDELING)

IN PIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRANSVAALSE PROVINSIALE AFDELING) IN PIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRANSVAALSE PROVINSIALE AFDELING) SAAKNOMMER: CC 482/85 DELMAS 1986-09-22 DIE STAAT teen; PATRICK MABPYA BALEKA EN 21 ANDER VOOR: SY EDELE REGTER VAN DIJKHORST EN

More information

GROEIGROEP MATERIAAL BADBOYS OM DIE KRUIS KAJAFAS

GROEIGROEP MATERIAAL BADBOYS OM DIE KRUIS KAJAFAS GROEIGROEP MATERIAAL BADBOYS OM DIE KRUIS KAJAFAS Opening Het jy al ooit op iets in jou lewe opgegee? Wat? Vertel vir mekaar hoe jy gevoel het daaroor. KOM ONS BEGIN Gesels met mekaar oor die volgende

More information

WEEK JAN 2018 TYD OM ERNSTIG TE RAAK!!

WEEK JAN 2018 TYD OM ERNSTIG TE RAAK!! WEEK 04 28 JAN 2018 TYD OM ERNSTIG TE RAAK!! Ek soek U, O God, My God Ek dors na U Ek smag na U Soos in n dor en droë land, n land sonder water Ek wil by U in die heiligdom wees om daar U mag en grootheid

More information

Preek Jan Steyn 25 Februaie Teks: Johannes 13:1-35. Tema: Saamwees (op mekaar gerig wees) Inleiding:

Preek Jan Steyn 25 Februaie Teks: Johannes 13:1-35. Tema: Saamwees (op mekaar gerig wees) Inleiding: Preek Jan Steyn 25 Februaie 2018 Teks: Johannes 13:1-35 Tema: Saamwees (op mekaar gerig wees) Inleiding: Ek gaan gesels eendag met een van die jong outjies in die Gim. Ek vra hom: Jy was dan altyd so goed

More information

GOD SE VINGERAFDRUKKE VAN GENADE

GOD SE VINGERAFDRUKKE VAN GENADE GOD SE VINGERAFDRUKKE VAN GENADE LEIERSGIDS Uitgawe 2017 Emmaus Sentrum Posbus 111, Paarl, 7620 Dienssentrum Tel: 082 838 3298 E-pos: emmausinfo@mweb.co.za Webtuiste: www.emmaussentrum.co.za Finale Redakteurs

More information

Kom ons herinner mekaar aan die toetse wat ons tot nou toe hanteer het:

Kom ons herinner mekaar aan die toetse wat ons tot nou toe hanteer het: 1 Jakobus 2a Tema: die toets van onpartydigheid Vandag gaan ons voort met die brief van Jakobus. Die brief wat handel oor gelowiges se integriteit (verduidelik). Julle sal onthou dat Jakobus ons waarsku

More information

keys to preach the Gospel carlos moses

keys to preach the Gospel carlos moses keys to preach the Gospel carlos moses sleutels om die Evangelie te verkondig carlos moses 1. The Gospel is Christocentric 1. Die Evangelie is Christus-gesentreerd Romans 1:1 7 (NIV) Paul, a servant of

More information

Missions Training Program Application Form

Missions Training Program Application Form Physical Address: Every Tribe Missions Tom Scott Street Alicedale 6135 South Africa Mailing: Private Bag X9027 East London South Africa 5200 Contact Details: Missions Base: +27(0) 42 231 1355 East London:

More information

K OERSVAS REDAKSIONEEL. Jaargang 5 Uitgawe Mei In hierdie uitgawe: Redaksioneel Berigte en Kennisgewings

K OERSVAS REDAKSIONEEL. Jaargang 5 Uitgawe Mei In hierdie uitgawe: Redaksioneel Berigte en Kennisgewings 1 K OERSVAS Jaargang 5 Uitgawe 111 19 Mei 2017 In hierdie uitgawe: Redaksioneel Berigte en Kennisgewings REDAKSIONEEL Feite en waarheid Die verskil tussen feite en waarheid lyk met die eerste oogopslag

More information

SERMON FORMS AS A DIMENSION OF COMMUNICATION IN THE CURRENT WORSHIP CONTEXT IN THE SOUTH KOREAN CHURCHES JONGSEOG HWANG

SERMON FORMS AS A DIMENSION OF COMMUNICATION IN THE CURRENT WORSHIP CONTEXT IN THE SOUTH KOREAN CHURCHES JONGSEOG HWANG SERMON FORMS AS A DIMENSION OF COMMUNICATION IN THE CURRENT WORSHIP CONTEXT IN THE SOUTH KOREAN CHURCHES BY JONGSEOG HWANG Submitted in fulfillment of the requirements for the degree of Doctor of Philosophy

More information

'n GEMEENTE VAN GOD MET JESUS CHRISTUS AS HOEKSTEEN

'n GEMEENTE VAN GOD MET JESUS CHRISTUS AS HOEKSTEEN Onsis almalhiertesaam Vergader in sy Naam, Verheerlik Hom. Tot die doodwas Hygetrou Endaardeuris onsnousyeiendom. LaatonsmaaksoosHyonsse Mekaarsteeds lieftehe EnHomboalleseer. Loof Hom, Christus die Heer.

More information

22.4 RAPPORT DEPUTATE LITURGIESE SAKE LIEDBOEKE IN VERSKILLENDE TALE

22.4 RAPPORT DEPUTATE LITURGIESE SAKE LIEDBOEKE IN VERSKILLENDE TALE 22.4 RAPPORT DEPUTATE LITURGIESE SAKE LIEDBOEKE IN VERSKILLENDE TALE 22.4 REPORT DEPUTIES LITURGICAL MATTERS HYMNBOOKS IN DIFFERENT LANGUAGES 1. Sake waarvan die Sinode kennis neem 1. Matters that the

More information

St. Paul Catholic Church, North Canton, Ohio Office of Religious Education

St. Paul Catholic Church, North Canton, Ohio Office of Religious Education St. Paul Catholic Church, North Canton, Ohio Office of Religious Education July 2018 Dear St. Paul Parish Families: Deepening of one s relationship with God, Jesus, and others is a lifelong endeavor. We

More information

10 Woorde wat ons ewige redding en verlossing beskryf

10 Woorde wat ons ewige redding en verlossing beskryf 10 Woorde wat ons ewige redding en verlossing beskryf Father God Father God I wonder how I managed to exist without The knowledge of Your parenthood and Your loving care. Now I am Your child I am adopted

More information

Die maan en sy rol in ons wereld *

Die maan en sy rol in ons wereld * OpenStax-CNX module: m21016 1 Die maan en sy rol in ons wereld * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 * Version 1.1:

More information

Pretoria- 12 Januarie 2014 (Doop br en sr Jaco en Marianda van Jaarsveld seuntjie- Jacob Jan-Hendrik van Jaarsveld)

Pretoria- 12 Januarie 2014 (Doop br en sr Jaco en Marianda van Jaarsveld seuntjie- Jacob Jan-Hendrik van Jaarsveld) 1 Skriflesing: Eksodus 28:1-6; 36-43 Teks: Eksodus 28:36-38 Sing- Ps. 92:2; Ps. 128:4; Ps. 89:2; Ps. 65:3 Eksodus 28 Exo 28:1 Dan moet jy jou broer Aäron, en sy seuns saam met hom, uit die kinders van

More information

* Produkte wat nie in voorraad by u naaste tak is nie, is beskikbaar op bestelling. * Pryse sluit BTW in, behalwe waar aangedui BTW uitg.

* Produkte wat nie in voorraad by u naaste tak is nie, is beskikbaar op bestelling. * Pryse sluit BTW in, behalwe waar aangedui BTW uitg. * Produkte wat nie in voorraad by u naaste tak is nie, is beskikbaar op bestelling. * Pryse sluit BTW in, behalwe waar aangedui BTW uitg. * Alle landbou- en dieregesondheidsprodukte is geregistreer in

More information

1741. Majoor Cronwright gese het ek moet Dr. Aggett on- dervra, het ek eers ek dink, twee dae, gespandeer

1741. Majoor Cronwright gese het ek moet Dr. Aggett on- dervra, het ek eers ek dink, twee dae, gespandeer 1741. Majoor Cronwright gese het ek moet Dr. Aggett on- dervra, het ek eers ek dink, twee dae, gespandeer om agtergrond omtrent hom in te win en toe het ek begin met Dr. Agg-ett se ondervr aging. So that

More information

Catharina Maria Conradie

Catharina Maria Conradie Mythology archaic relics or an archetypal and universal source of constant renewal? An exploration of the relationship between myth and archetype in the myth of Demeter and Persephone Catharina Maria Conradie

More information

GKSA NEWS. Sunday 4 November 2018 JOYS AND SORROWS

GKSA NEWS. Sunday 4 November 2018 JOYS AND SORROWS GKSA NEWS Sunday 4 November 2018 JOYS AND SORROWS Best wishes We pray for all who have undergone surgery or are recuperating at home or are yet to undergo surgery this coming week God s blessing of a speedy

More information

Group Registration- For All Groups Attending Registration Information

Group Registration- For All Groups Attending Registration Information JOY Junior High District Youth Gathering October 6-8, 2017- Camp Lutherhoma Camp Lutherhoma Physical Address: 23197 E 742 Rd, Tahlequah, OK 74464, 918-458-0704 Group Registration- For All Groups Attending

More information

28 Oktober 2012 dink aan die Hervorming. Wegdros is Ten tye van die Hervorming het wegdrossery sommer erg plaasgevind

28 Oktober 2012 dink aan die Hervorming. Wegdros is Ten tye van die Hervorming het wegdrossery sommer erg plaasgevind 1 28 Oktober 2012 SKRIFLESING: Galasiërs 1: 1 10 TEKS: Galasiërs 1: 6-7 TEMA: Hervorming herinner ons bly by die suiwere Woord. SANG: Ps 84: 1, 6 (OAB); Ps 119: 1, 5, 7 (OAB); Sb 1-1: 3, 6; Ps 145: 1,

More information

STEPHAN PETER WHITEHEAD (Nog onder eed) verklaar verder : Lieutenant, did it ever come to your notice before the

STEPHAN PETER WHITEHEAD (Nog onder eed) verklaar verder : Lieutenant, did it ever come to your notice before the 2 4O ' HOF HERVAT: (Kasset 38) STEPHAN PETER WHITEHEAD (Nog onder eed) verklaar verder : KRUISVERHOOR DEUR ADV B.IZ0S (vervolg) Lieutenant, did it ever come to your notice before the end of January that

More information

Les 6 vir 10 November 2018

Les 6 vir 10 November 2018 BEELDE VAN EENHEID Les 6 vir 10 November 2018 Die Bybel bevat diverse beelde wat geestelike en teologiese waarhede uitbeeld. Byvoorbeeld, water in Johannes 7:38, wind in Johannes 3:8 en n pilaar in 1 Timotheus

More information

22.4 RAPPORT DEPUTATE LITURGIESE SAKE LIEDBOEKE IN VERSKILLENDE TALE (Art 163)

22.4 RAPPORT DEPUTATE LITURGIESE SAKE LIEDBOEKE IN VERSKILLENDE TALE (Art 163) 22.4 RAPPORT DEPUTATE LITURGIESE SAKE LIEDBOEKE IN VERSKILLENDE TALE (Art 163) 22.4 REPORT DEPUTIES LITURGICAL MATTERS HYMNBOOKS IN DIFFERENT LANGUAGES (Art 163) A. Ds JL van der Schyff stel die Rapport.

More information

CAMP DAVID FATHER AND SON CAMP

CAMP DAVID FATHER AND SON CAMP www.campdavidnam.com windhoek@campdavidnam.com Tel: 061 300 650 Fax: 061 300 654 P O Box 31116, Pionierspark, Windhoek Namibia CAMP DAVID FATHER AND SON CAMP Malachi 4:5-6: Behold, I will send you Elijah

More information

Unity Apostles Church of New Zealand Post Card- Farewell to Evangelist John Weder All Honour to God

Unity Apostles Church of New Zealand Post Card- Farewell to Evangelist John Weder All Honour to God Dear brothers and sisters in our Lord Jesus Christ This is just a short, note to report with sympathy that our beloved brother, Evangelist John Weder, has been called to our Father in Heaven. We wish to

More information

5. n Ewige toekoms vir my kind Here. Joh.6:40 elkeen wat die seun sien en in Hom glo, die Ewige Lewe sal hê

5. n Ewige toekoms vir my kind Here. Joh.6:40 elkeen wat die seun sien en in Hom glo, die Ewige Lewe sal hê n Gebed vir my kind vir elke dag van die maand! Being a perfect parent doesn t matter. Being a praying parent does. Why leave your child s life to chance when you can give it to God? Stormie Omartian uit

More information

City Harvest School of Theology Application for Admission (Form A1)

City Harvest School of Theology Application for Admission (Form A1) Revision Date: 6 Nov 2017 City Harvest School of Theology Application for Admission (Form A1) For City Harvest Church Use Only Please attach your passport size photo here. Student No: Paid Application

More information

Cullman Christian School Homeschool Cooperative Programs Application Procedure

Cullman Christian School Homeschool Cooperative Programs Application Procedure Cullman Christian School Homeschool Cooperative Programs Application Procedure Thank you for considering Cullman Christian School to add to the education of your child. In this packet you will find all

More information

Hoofstuk 1. Eensaamheid: woordverklaring

Hoofstuk 1. Eensaamheid: woordverklaring Inhoudsopgawe Voorwoord... 9 1. Eensaamheid: woordverklaring... 11 2. Die eensaamheid van menswees... 17 3. Die eensaamheid van siekte... 23 4. Die eensaamheid van die dood... 29 5. Die eensaamheid van

More information

DIE FEESTYE VAN YHVH LES 13 (DEEL 2): OP WATTER DAG IS YESHUA GEKRUISIG?

DIE FEESTYE VAN YHVH LES 13 (DEEL 2): OP WATTER DAG IS YESHUA GEKRUISIG? 1 DIE FEESTYE VAN YHVH LES 13 (DEEL 2): OP WATTER DAG IS YESHUA GEKRUISIG? INLEIDING EN AGTERGROND 1. Miljoene Protestante en Katolieke glo dat Yeshua Messias op `n Vrydag (Goeie Vrydag) gekruisig was

More information

/Clf,-', 8. Geagte Mnr. die Voorsitter, Dames en Here,

/Clf,-', 8. Geagte Mnr. die Voorsitter, Dames en Here, Geagte Mnr. die Voorsitter, Dames en Here, /Clf,-', 8 Laat my toe om eers my hoedanigheid hier te identifiseer. Ek doen dit met 'n histo~iese verwysing. Toe Jan van Riebeeck, ná sy kommandeurskap aan die

More information

Iederark. Wat gebeur DV hierdie week. Gebedskrygers Erediens 07:30 09:15. Sondag 12 April 07:00 18:00. Gebedskrygers Eiendomsvergadering

Iederark. Wat gebeur DV hierdie week. Gebedskrygers Erediens 07:30 09:15. Sondag 12 April 07:00 18:00. Gebedskrygers Eiendomsvergadering Iederark Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 294 8197 (018) 297 7926 082 340 7549 083 262 6783 12 April 2015 Kerkkantoor Tel (018) 294 8121 Faks (018) 294 3900 Webwerf http://www.ngkmiederpark.co.za

More information

Nagmaal is n Tyd van herinnering n Geleentheid om die Here te dank dat Hy aan die kruis gesterf het vir ons sonde.

Nagmaal is n Tyd van herinnering n Geleentheid om die Here te dank dat Hy aan die kruis gesterf het vir ons sonde. Wat is Nagmaal Hoekom gebruik die kerk nagmaal? Nagmaal is n Tyd van herinnering n Geleentheid om die Here te dank dat Hy aan die kruis gesterf het vir ons sonde. Die nagmaal was ingestel deur Jesus Christus

More information

St. Joan of Arc Faith Formation

St. Joan of Arc Faith Formation St. Joan of Arc Faith Formation 2601 San Ramon Valley Blvd. San Ramon, CA 94583 Faith Formation pre-k thru grade 6: 925-830-4710 Youth Ministry grades 7-12: 925-830-4720 June 5, 2018 HELLO ST. JOAN OF

More information

PREPARATORY EXAMINATION. IN THE MAGISTRATE'S COURT FOR THE DISTRICT OF JOHANNESBURG HELD IN JOHANNESBURG.

PREPARATORY EXAMINATION. IN THE MAGISTRATE'S COURT FOR THE DISTRICT OF JOHANNESBURG HELD IN JOHANNESBURG. PREPARATORY EXAMINATION. IN THE MAGISTRATE'S COURT FOR THE DISTRICT OF JOHANNESBURG HELD IN JOHANNESBURG. IN DIE MAGISTRAATSHOF VIR DIE AFDELING VAN JOHANNESBURG GE- HOU TE JOHANNESBURG. BEFORE MR.: VOOR

More information

To abandon prayer is to embrace atheism. Alec Motyer

To abandon prayer is to embrace atheism. Alec Motyer Naäman To abandon prayer is to embrace atheism. Alec Motyer Naäman Ons kry die verhaal van Naäman in 2 Konings 5:1 16. Naäman was n belangrike man. Hy was n groot en trotse man die bekendste generaal in

More information

Wanneer die kerk verdwaal in valsheid word dit n vertoonvenster van Afgode diens.

Wanneer die kerk verdwaal in valsheid word dit n vertoonvenster van Afgode diens. Wanneer die kerk verdwaal in valsheid word dit n vertoonvenster van Afgode diens. Dit is voorwaar n deurmekaar wereld waarin ons ons vandag bevind met Predikers en Profete wat links en regs Profeteer en

More information

Tuition for the year increased slightly ($10 per child) for the first time in several years.

Tuition for the year increased slightly ($10 per child) for the first time in several years. PSR SCHOOL YEAR 2013-2014 Dear Parent/Guardian, Enclosed are the registration forms for the 2013-2014 Parish School of Religion. We have made an effort to consolidate the forms to make it easier for you.

More information

G E L O O F F A I T H. God se Woord oor Genesing POSBUS 232, BALLITO, 4420 TEL: (032) / FAKS: (032)

G E L O O F F A I T H. God se Woord oor Genesing POSBUS 232, BALLITO, 4420 TEL: (032) / FAKS: (032) G E L O O F F A I T H Geloof is uit die gehoor en die gehoor is deur die Woord van God Rom. 10:17 Faith cometh by hearing and hearing by the Word of God. Rom. 10:17 POSBUS 232, BALLITO, 4420 TEL: (032)

More information

Church of Living Waters

Church of Living Waters Rev. Dr. Paul Carrette Senior Pastor Church of Living Waters Dominica Missions Trip Registration Packet Name: Date: Included in this packet: 1. Personal Data Form 2. Medical Information and Release Form

More information

NIE ELKEEN WAT...!! nie die wil van die Vader doen nie sal nie in die koninkryk van die hemele ingaan nie!! en wat die wil van die Vader doen

NIE ELKEEN WAT...!! nie die wil van die Vader doen nie sal nie in die koninkryk van die hemele ingaan nie!! en wat die wil van die Vader doen NIE ELKEEN WAT...!! Nie elkeen wat vir My sê: Meester, Meester! Sal ingaan in die koninkryk van die hemele nie, maar hy wat die wil doen van my Vader wat in die hemele is. Matt. 7:21. Het hierdie woorde

More information

K O'REILLY

K O'REILLY K20.0110-558 - O'REILLY (incomplete). -- Die ding van met die skroewedraaier uitbreek kom - het te doen met uitwissing. Dit het nie met.. (intervenes). What is to be broken out with a screwdriver has to

More information

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRANSVAALSE PRQVINSIALB AFDELING)

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRANSVAALSE PRQVINSIALB AFDELING) I > IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRANSVAALSE PRQVINSIALB AFDELING) SAAKNOMMER; CC 482/85 DELMAS 1986-09-03 DIE STAAT teen: PATRICK MABUYA BALEKA EN 21 ANDER VOOR: SY EDELE REGTER VAN DIJKHORST

More information

Gen 17:1-14; Rom 4:1-12; Kol 2:1-12

Gen 17:1-14; Rom 4:1-12; Kol 2:1-12 Oktober 2016 Gen 17:1-14; Rom 4:1-12; Kol 2:1-12 Die doop wat die HERE gee en wat dit vir ons en ons kinders beteken en sê. Ps-vooraf Ps 29: 1, 5; Ps 75: 1, 2 Ontmoetingsdiens. Votum. Ons slaan ons oë

More information

THE FIVE MEGILOTH ESTHER SONG OF SONGS RUTH ECCLESIASTES LAMENTATIONS

THE FIVE MEGILOTH ESTHER SONG OF SONGS RUTH ECCLESIASTES LAMENTATIONS SONG OF SONGS THE FIVE MEGILOTH ESTHER RUTH ECCLESIASTES LAMENTATIONS Odd shaped pebbles roll And tumble round the Rock which Smooths them into five smooth stones One of which will kill a giant 1 The Spirit

More information

from the group who had gathered there.

from the group who had gathered there. -4387- The acting Minister of Labour Mr. Schoeman said he is going to use his hands to strangle the trade unions. He would use a plough and place it in front of the workers and imitating it has milk but

More information

Wegraping (Saamgevat)

Wegraping (Saamgevat) Sagaría 14:3-5 (AOV) En die HERE sal uittrek en stryd voer teen dié nasies soos op die dag van sy stryd, die dag van oorlog. 4 En in dié dag sal sy voete staan op die Olyfberg wat voor Jerusalem lê, aan

More information

First Baptist Church Property Use Policy

First Baptist Church Property Use Policy First Baptist Church Property Use Policy First Baptist Church s (FBC) primary purpose is to carry on the mission and ministry of Jesus Christ. We have a desire to serve as an outreach to the community

More information

I am honoured to address this important gathering of our beloved African National Congress.

I am honoured to address this important gathering of our beloved African National Congress. ADDRESS BY ANC DEPUTY PRESIDENT CYRIL RAMAPHOSA AT THE ANC NORTHERN CAPE PROVINCIAL CONFERENCE 12 MAY 2017 COLESBERG, NORTHERN CAPE Members of the ANC National Executive Committee, Members of the ANC Provincial

More information

Kain vermoor Abel (Genesis 4:8)

Kain vermoor Abel (Genesis 4:8) Les 1 vir 6 Oktober 2018 Die eenheid en harmonie wat God vir die mensdom beplan het, is deur sonde ontwrig. God het egter Sy liefde vir ons gewys deur 'n plan te ontwerp om eenheid te herstel. Die finale

More information

THS H.S.A. Project Graduation Invites the Tenafly High School Class of 2018 To a Memorable, All Night Final Class Celebration!

THS H.S.A. Project Graduation Invites the Tenafly High School Class of 2018 To a Memorable, All Night Final Class Celebration! THS H.S.A. Graduation Invites the Tenafly High School Class of 2018 To a Memorable, All Night Final Class Celebration! Who: What: Where: Departs: Returns: Cost: All Tenafly High School Seniors Food, Drink

More information

Sondag, 21 April 2013 Tema: Vat die bal Skriflesing: 2 Korintiërs 12:8-12 Leraar: Ds Attie Steyn

Sondag, 21 April 2013 Tema: Vat die bal Skriflesing: 2 Korintiërs 12:8-12 Leraar: Ds Attie Steyn Sondag, 21 April 2013 Tema: Vat die bal Skriflesing: 2 Korintiërs 12:8-12 Leraar: Ds Attie Steyn A. Ons verhaallyne Hoe kom mense nader aan mekaar? Twee mense deel hulle verhale met mekaar. Hoe bly mense

More information

Preek Jan Steyn Sondag 29 Oktober Teks: Efesiers 2:1-10. Tema: In Christus lewe jy. Inleiding:

Preek Jan Steyn Sondag 29 Oktober Teks: Efesiers 2:1-10. Tema: In Christus lewe jy. Inleiding: Preek Jan Steyn Sondag 29 Oktober 2017 Teks: Efesiers 2:1-10 Tema: In Christus lewe jy Inleiding: Jesus het nie gekom om een of ander godsdiens te hervorm nie. Hy het nie die Joodse geloof van binne probeer

More information

Van Vervolger tot Prediker

Van Vervolger tot Prediker Bybel vir Kinders bied aan Van Vervolger tot Prediker Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Janie Forest Aangepas deur: Ruth Klassen Vertaal deur: Gert Badenhorst Vervaardig deur: Bible for Children

More information

Hartklop. van die NG Gemeente Onrusrivier HARTLIK WELKOM

Hartklop. van die NG Gemeente Onrusrivier HARTLIK WELKOM Hartklop van die NG Gemeente Onrusrivier 8 NOVEMBER 2015 Wees Lig! Ek glo... Dis soms makliker gesê as gedaan. HARTLIK WELKOM Ja, daar is mense wat maklik glo, kinderlik en opreg. Maar daar is ook ander

More information

Om n omgewing te skep vir gesonde mense om gesonde verhoudings en n dinamiese, lewendige bedieningslewe te kan hê.

Om n omgewing te skep vir gesonde mense om gesonde verhoudings en n dinamiese, lewendige bedieningslewe te kan hê. WIE IS LCF? Life Christian Foundation (LCF sedert 1999) is n nie-winsgewende organisasie wat in 2001 geregistreer is. LCF word bestuur deur n raad van Direkteure met Dr Sakkie Olivier as Voorsitter van

More information

OKTOBER Wees LIG! HARTLIK WELKOM!

OKTOBER Wees LIG! HARTLIK WELKOM! HARTLIK WELKOM! Ons almal saam in diens van JESUS CHRISTUS oral, altyd en in alles Hartklop 22 Oktobermaand is ons Feesmaand: Die 14de het ons die Gemeente se 16de Jaar van Genade gevier 14 Okt. 2001 2017.

More information

Missions Volunteer Application First Baptist Church, Monticello 413 N. Main St, Monticello, Arkansas (870)

Missions Volunteer Application First Baptist Church, Monticello 413 N. Main St, Monticello, Arkansas (870) Missions Volunteer Application First Baptist Church, Monticello 413 N. Main St, Monticello, Arkansas 71655 (870) 367-3449 I am applying for (circle one): Street Reach Peru Dates of Project: Personal Information

More information