Downloading allowed. Sharing allowed with credit to Moreleta Park Congregation. No changes or commercial use allowed. Aflaaibaar.

Similar documents
Bybel vir Kinders. bied aan. Die vrou by die put

1. OM JESUS TE VOLG: 2. DTR die verhouding:

Downloading allowed. Sharing allowed with credit to MPC. No changes or commercial use allowed. Aflaaibaar. Verspreding toegelaat met krediet aan MPG.

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun

Welkom by ons Aanddiens! Kom geniet n koppie koffie in die saal na die diens!

Bybel vir Kinders bied aan. God Toets Abraham se Liefde

GROEIGROEP MATERIAAL BADBOYS OM DIE KRUIS KAJAFAS

"Onse Vader wat in die hemele is, laat u Naam geheilig word; laat u koninkryk kom; laat u wil geskied, soos in die hemel net so ook op die aarde; gee

Dit bring ons by ons tweede handvatsel in `n strewe na die leef van die Koninkryk Kultuur nl: Genade pad.

n Prins word die Skaapwagter

(Uit Leef stroom-op! hoofstuk 1)

Kain vermoor Abel (Genesis 4:8)

DOELSTELLING DANKIE TERUGVOER

Die wedersydse verhouding tussen geloof en geestesgesondheid. Dr Deon Bruwer

BEGIN BY DIE EINDE: Wat moet met jou gebeur as jy doodgaan?

Bybelskool van Centurion. 27 Maart Welkom

Together moving in unity to fulfill our God-given missional calling! DIE APOSTOLIESE GELOOF SENDING VAN SUID-AFRIKA. Afrikaans AFM - AGS

'n GEMEENTE VAN GOD MET JESUS CHRISTUS AS HOEKSTEEN

GEHOORSAAMHEID AAN GOD

n Verduidelijking van die Nuwe Verbond deur Dr. Marc s. Blackwell Sr.

Les 6 vir 10 November 2018

Van Vervolger tot Prediker

Bybel vir Kinders bied aan. Die Hemel God se pragtige huis

Die Hemel God se pragtige huis

Die verheerlikte Jesus se seën en ons. Vandag vier ons die troonsbestyging van die Koning van die konings.

Definition2 - SALWING = GODDELIKE AANSPORING OM TE FUNKTIONEER/ANOINTING = THE UNCTION TO FUNCTION

Kleingroepe as Gemeenskappe van Dissipels...

DIE GODHEID Matt 28:19 veelgodery.

10 Woorde wat ons ewige redding en verlossing beskryf

Preek Jan Steyn 25 Februaie Teks: Johannes 13:1-35. Tema: Saamwees (op mekaar gerig wees) Inleiding:

Mattheus 6:9-10 Ons nuwe dissipel-lewe is n lewe waarin ons radikaal breek met self-gesentreerdheid en leef met God-gesentreerdheid.

DIE WEG CHRISTELIKE GEMEENTE

Die ekonomie en die Christen n perspektief. 1 Desember 2010

Het jy al gehoor van die Vier Geestelike Wette?

Rom 14:1-12. Fokus: Rom 14:10-12 Die belangrikheid van Kerk-eenheid en ons hantering van versskille (d)

Join us for a Seminar/Presentation by the author of the book below: When: 9 March 2015 Where: Helderberg High School Chapel Time: 19h00

To fulfill. To complete its purpose. He was the end of the law. It was a "schoolmaster to bring us to Christ"

Jan Steyn preek 8 Julie Teks: Romeine 5:1-11 (1 Timoteus 1:1) Tema: Christus Jesus ons Hoop

Preek Jan Steyn Sondag 29 Oktober Teks: Efesiers 2:1-10. Tema: In Christus lewe jy. Inleiding:

5. n Ewige toekoms vir my kind Here. Joh.6:40 elkeen wat die seun sien en in Hom glo, die Ewige Lewe sal hê

Oktober Lees: Mattheus 7:1-12 Fokus: vers 6-11

Gen 17:1-14; Rom 4:1-12; Kol 2:1-12

Pretoria- 23 Junie 2012

Die betekenis van die kruis (1)

NIE ELKEEN WAT...!! nie die wil van die Vader doen nie sal nie in die koninkryk van die hemele ingaan nie!! en wat die wil van die Vader doen

HOE GROEI BY MENSE PLAASVIND. Enkele Inleidende Opmerkings ter Agtergrond

Wie is Jesus? Wie is Jesus? KLEINGROEPBEDIENING. Predikant: Wilhelm Leuschner Sel: Epos:

Is profesie oor Christus in die Ou Testament altyd direk Messiaans?

Jan Steyn Preek Sondag 12 Augustus Teks: Lukas 19:1-10. Tema: Genade groter as myself.

Let it be. Laat dit wees. Monday 18 June 12

Waar is God as ons swaarkry?

Mattheus 6:1-4 Ons nuwe dissipel-lewe is n lewe waarin ons radikaal breek met self-gesentreerdheid en leef met God-gesentreerdheid.

Mark 9: Fokus: 9:35-37 By die dienende Christus moet ons dienskneg-dissipels word.

Hoe lyk dit in mense se lewens as hemel daar deurgebreek het? Hoe lyk dit op aarde as hemel deurbreek Van paradys tot koninkryk van die

Kom ons herinner mekaar aan die toetse wat ons tot nou toe hanteer het:

GOD STORIES LEIERSGIDS. Uitgawe 2017 Emmaus Sentrum Geen duplisering sonder toestemming. Posbus 111, Paarl, 7620 Dienssentrum Tel:

Hoofstuk 1. Eensaamheid: woordverklaring

GOD IN 3D LEIERSGIDS. Uitgawe 2018 Emmaus Sentrum Geen duplisering sonder toestemming. Posbus 111, Paarl, 7620 Dienssentrum Tel:

GOD SE VINGERAFDRUKKE VAN GENADE

Tema: Die ware besnydenis: Hoe leef ek vandag as Jesus se dissipel?

Die tragedie wat die 2010 sokker Wêreldbeker weer vir my uitgelig het.

DIE WEG CHRISTELIKE GEMEENTE, NELSPRUIT GEESTELIKE OUTORITEIT

Mei Lees: Mat 5: Hoekom? Ook sy prediking hier in-ie Bergpredikasie.

Om n omgewing te skep vir gesonde mense om gesonde verhoudings en n dinamiese, lewendige bedieningslewe te kan hê.

Hoe verskil die Christelike vryheid waarvan Paulus praat van die samelewing se manier van dink oor vryheid?

Nuwe Wyn/New Wine. Nuwe Wyn/New Wine. Vir kinders/ For kids. Dr Christo Nel

Lisa Bevere. New York Times- topverkoperskrywer DIE LEEUTJIE. Illustrasies deur Kirsteen Harris-Jones

Catharina Maria Conradie

19.20 BESKRYWINGSPUNT STREEKSINODE NOORDWES KATEGISMUS (Art 124) POINT OF DESCRIPTION REGIONAL SYNOD NORTH WEST CATECHISM (Art 124)

DIE NUWE HEMEL EN DIE NUWE AARDE 1Toe het ek 'n nuwe hemel en 'n nuwe aarde gesien. Die eerste hemel en die eerste aarde het verdwyn, en die see het

Mattheus 6:9 Ons nuwe dissipel-lewe is n lewe waarin ons radikaal breek met self-gesentreerdheid en leef met God-gesentreerdheid.

DIE WEG CHRISTELIKE GEMEENTE

Hoe om vir God te gee wat Hy die graagste wil hê

GRADE 12 SEPTEMBER 2012 RELIGION STUDIES P2

Markus 16:1-8. Die leë graf, die Evangelie-boodskap daarin, en die vroue met die oprag om hieroor te getuig.

INHOUDSOPGAWE LES LESTEMA WEEK VAN BLADSY. Die Innerlike Dissipline van Gebed 8 Oktober 15. Die Innerlike Dissipline om te Vas 15 Oktober 18

Hoofstuk 2: Hoekom doen ek dit?

Excelsus (die Sentrum vir Bedieningsontwikkeling) bied in 2019 die volgende aan:

Brandende Harte! Ontmoet God en word passievolle navolgers van Jesus. Ds. Willem Louw: NG Kerk Miederpark

CHRISTELIKE GEMEENTE IS JY BRUID? DAAN LöTTER 13 AUGUSTUS 2017 NELSPRUIT

Emotional drainage / Emosionele dreinering

Heb. 7,8 10 is vir my vanselfsprekend, maar miskien moet dit in detail in PLAIN Afrikaans verduidelik word.

Community of Practice

Hartbeespoort Christen Gemeenskap : Evangelisasie-Dissipelskap kursusnota s DISSIPELSKAP OPLEIDINGSPROGRAM.

Die leuen van die samelewing: Jou toekoms is in jou eie hande en jy is in beheer van jou lewe!

10 Dae van Gebed. Dag 1 Bly in Christus. Johannes 15:1-17

Hoor God deur Drome en Visioene Hear God through Dreams and Visions

Die Blye Boodskap. The Good News

Jy sal lewe deur die onverdeelde trou van die Here. Jesaja 36-37:14, 20, 32

Preek Jan Steyn op Sondag 25 Maart 2012 Teks: Johannes 12:20-36 en Johannes 3: Tema: Vreemde verheerliking

God. Ons. m et N LIEF GOD GROOTLIKS JOERNAAL

Filippense 1:27-30 Ermelo 20/09/2015(Doop)

Catullus se Carmina in Afrikaans vertaal: n funksionalistiese benadering

Mattheus 5:27-30 Ons nuwe dissipel-lewe volgens die HERE se gebooie begin on ons harte. In vers wys Jesus hierdie waarheid uit die 7de gebod.

Bybelse Dissipelskap Reeks

LUKAS 10 BELEEF BYBELSE EKKLESIA Here, verander ons prentjie en belewenis van gemeente-wees

Luister na God. enlewe vir ewig

HOOFSTUK EEN. DIE BRUID van CHRISTUS

Preek Jan Steyn 28 April Teks: Johannes 3, 7 en 19 Tema: Is jy nagdissipel of dagdissipel van Jesus?

Mattheus 5:3 Salig is die wat arm van gees is, want aan hulle behoort die koninkryk van God.

Transcription:

Downloading allowed. Sharing allowed with credit to Moreleta Park Congregation. No changes or commercial use allowed. Aflaaibaar. Verspreiding toegelaat met krediet aan Moreletapark Gemeente. Geen verandering of kommersiële verbruik toegelaat.

INhoud INLEIDING... 4 TEMA 1 - Beleef Jesus se hart... 6 INHOUD TEMA 2 - Leef Jesus se liefde... 14 TEMA 3 - Deel Jesus se lewe... 25 DVD Skrif Aanhaling Doen dit Kyk dit Notas Met erkenning aan: Contagious Christianity Course Willow Creek Resources Evangelism Explosion Training EE111 South Africa Resources, Driaan Britz Evangelism Training Course Living Ministries International Cecil Peasley Just walk across the Room Course Willow Creek Resources Koninkryk belegging Opleidingsgids Driaan Britz LivingBall-konsep Franna Cillie L10T Lukas 10 Transformasie Jericho Walls XEE EE111 South Africa Resources, Driaan Britz Kopiereg 2018 Moreletapark Gemeente, Posbus 39541, Moreletapark, 0044 De Villebois Mareuilrylaan 1353, Moreletapark X 83, 0181 www.moreleta.org 012 997 8000 info@moreleta.co.za Geen gedeelte van hierdie dokument mag sonder vooraf skriftelike toestemming van Moreletapark Gemeente op enige wyse verander, gekopieer, gereproduseer of kommersieel gebruik word nie.

INLEIDING INLEIDING 1. Verwelkoming & kenmekaar 2. Groepbespreking Wat is jou verwagting van die kursus? Hoekom is jy hier? Wat wil jy leer? 3. Struikelblokke 3.1 Wat dink en voel jy oor evangelisasie? 3.2 Wat is struikelblokke om betrokke te raak by evangelisasie? 3.3 Wat is n mental block vir ongelowiges en kerkvervreemdes om oop te wees vir Jesus? Bespreek moontlike redes. 4

Bespreek in groepe die video oor: Who is Jesus? INLEIDING 4. Oorsig & doel van kursus 5

TEMA 1 BELEEF jesus SE HART

1. KERKWEES Video Church 1.1 Wat is die doel van die kerk? HART 1.2 As ons die gemeente se deure môre sluit, sal die gemeenskap ons mis? Hoekom? 1.3 Bespreek na aanleiding van Ef 4:16 en Hand 2:42-47 die rol van die kerk as Jesus se liggaam op aarde. 7

HART 2. DIE KERK SE WERK VIDEO XEE Wat het jou getref in die video? Wat het jy nuut geleer? A Church with a Great Commitment to the Great Commandment and the Great Commission will make a great impact for the Kingdom - Rick Warren 2.1 Die Groot Gebod - Matt 22:37 Jy moet die Here jou God liefhê, met jou hele hart, en met jou hele siel, en met jou hele verstand. Jy moet jou naaste liefhê soos jouself. Daar is drie rolspelers en een werkwoord in die Groot Gebod. Gesels hieroor. 2.2 Die Groot Opdrag - Matt 28:19-20 Gaan dan na al die nasies toe en maak die mense my dissipels: doop hulle in die Naam van die Vader, en die Seun en die Heilige Gees en leer hulle om alles te onderhou wat Ek julle beveel het. En onthou: Ek is by julle al die dae tot die voleinding van die wêreld. Daar is vyf werkwoorde in die Groot Opdrag. Gesels hieroor. 8

Samevatting: Die Groot Gebod en Opdrag sê: Ek moet n k, band en verhouding met Jesus kweek. HART Ek moet daardie liefde en met ander d. 3. JESUS SE HART? 3.1 Hoe lyk God se hart? 3.1.1 Wat sê Luk 15:11-42 van God se Vaderhart? 3.1.2 Hoe kan jy hierdie storie op jou eie lewe toepas? 3.1.3 Nog Bybeltekste oor die Hemelse Vader se hart vir ons: Joh 3:16, Joh 8:1-11, Joh 20:19-23 9

HART 3.2 Hoe lyk mense se harte? Luk 6:45 3.2.1 S en gebroke. (Jes 61:1) 3.2.2 Leeg, d en vol sonde. (Ps 51:3,10) 3.2.3 Hard en b teenoor God en mense. (Eseg 11:19) 3.2.4 Gejaagd en d. (Luk 10:41, 42) Of Sag en vol van Jesus se en lewe. (Fil 2:5) 3.3 Hoe lyk jou hart? Stephan Joubert Ons moet ons h vir Jesus gee, maar Jesus moet ook vir ons gee! 3.4 Is jou hart in rat met God se hart? Het jy Jesus se hart al ontvang? Wat staan in die pad om God se hart in jou lewe te laat klop? Is dit dalk geld, goed, ego of genot? 10

3.5 Prakties Besoek verskillende stasies en maak jou hart reg met God. 3.6 Wat het die Here in jou hart kom doen? (Persoonlik) HART Deel in klein groep. Deel in groot groep. 4. HOE DEEL EK JESUS SE HART PRAKTIES? 4.1 Deel God se storie. Begin met: God is lief vir jou en het n plan met jou. Living Ball se armband kleure: Swart/Donker kleur Sonde (Rom 3:23) Verlore in sonde Ons is gebore in sonde en kies om te sondig. Ons sonde is nie versoenbaar met God se heiligheid nie, en bring skeiding tussen ons en God. Rooi Bloed van Jesus (Joh 3:16) Verlos deur sy bloed God maak toe n plan. Jesus sterf aan die kruis en betaal die geestelike skuld vir ons sondes. Dis Sy groot geskenk vir ons almal nuwe lewe! Wit/Ligte kleur - Heilige Gees Heb 12:14 Sy geskenk van lewe kan nie verdien word nie. Dis verniet. Dit word myne as ek dit ontvang en my eie maak. Ek kies dan om sy geskenk van vergifnis en lewe te ontvang en Jesus te volg. Jesus vergewe dan ons sondes en maak ons lewe weer nuut en skoon. Die Heilige Gees kom woon en werk ín en déúr ons lewe. Hy gee ons krag om vir Jesus te leef en Hom gehoorsaam te volg. 11

HART Groen Groei (Ef 4:15) Groei in Christus Groen is soos die plante en bome en stel groei voor. Ons groei nou in Christus om Hom te volg en meer soos Hy te wees. Dit gebeur as God met ons praat deur die Woord, ons met God praat deur gebed en dat ons saam met die res van ons geestelike familie groei. 4.2 Oorgawegebed Dankie Jesus dat U my liefhet soos ek is, aan die kruis gesterf het vir al my sondes, die prys daarvoor betaal het en vir my die ewige lewe as geskenk gegee het. Jammer Ek is jammer vir al my sondes en bely dit vandag voor U. Asseblief Vergewe my asb daarvoor Jesus. Wees U nou die leier en Here van my lewe en help my om U gehoorsaam te volg. Opdrag Oefen dit in groepies van twee. 4.3 Groepwerk Oefen dit in groepe van twee. Bybeltekste - Leer die volgende Bybeltekste oor evangelisasie. Op 3:20, 1 Joh 5:20, 21, Joh 6:47. 5. ROL VAN GEBED Jak 5:17 Die gebed van n regverdige het n kragtige uitwerking. Praat eers met God oor mense voordat jy met mense oor God praat. Sonder gebed, geen krag. Kies drie mense in jou leefwêreld wat die Heilige Gees op jou hart lê. Begin bid vir hulle vir openheid, geleenthede om vriendskap te bou ens. 12

6. TWEE TIPES EVANGELISASIE 6.1 Gekondisioneerd / Gestruktureerd (Conditioned) N kom na Jesus Joh 3:1-23 Iemand vra jou om hulle te help om hulle lewe met Jesus reg te maak. Kan jy? Prakties en bv evangelisasiedienste by bedieningsmoment. HART 6.2 Ongekondisioneerd / Ongestruktureerd (Non-conditioned) Jesus konnekteer met by put. Joh 4:1-42 24/7 Alledaagse lewe by werk, huis, ens. 7. REFLEKSIE Groepbespreking: Noem twee dinge wat jy geleer het in hierdie sessie. 8. OPDRAG 8.1 Spandeer ekstra tyd by Jesus se voete om Jesus se hart te beleef. Uitdaging: 20 min vir 7 dae 8.2 Bid vir ongelowige/ongekerkte mense na wie uitgereik gaan word. 8.3 Leer God se storie en 4 tekste: Rom 3:23, Joh 3:16, Hebr 12:16, Ef 4:15. Gebed 13

14 TEMA 2 LEEF Jesus se LIEFDE

Opdrag: Drink koffie met iemand wat jy nié ken nie. Terugvoer en hersiening van Tema 1 se opdrag. OMGEE Raamwerk: Waar is ons nou? 1. MET WIE? Luk 10:2. Die oes is groot maar die arbeiders min. Wie is die oes? Matt 28:19 Gaan dan na al die nasies toe en maak die mense my dissipels. Alle: tale, kulture, ouderdomme, g a 15

OMGEE Het jy geweet: Daar is sowat 6 biljoen mense in die wêreld. Sowat 1.9 Nominale X e (Christene) glo/gaan kerk toe. Ongeveer 50% het moontlik n ware verhouding met Jesus. 1 uit 6 mense ken Jesus. 5 uit 6 is verlore. Die oes is massief groot! Skrif oor die oes: 2 Pet 3:9 Hy is geduldig met julle, omdat Hy nie wil hê dat iemand verlore gaan nie: Hy wil hê dat almal hulle moet bekeer. Luk 19:10 Die Seun van die mens het immers gekom om te soek en te red wat verlore is. 1 Kor 9:22 Vir almal het ek alles geword om in elk geval sommige te red. 2. WAAR? Hand 1:8 Julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom en julle sal my getuies wees in Jerusalem, Judea, Samaria en die uithoeke van die aarde. Vul persoonlik in: 2.1 Geografies my wêreld Jerusalem - Judea - Samaria - Uithoeke van die aarde - 2.2 Hoe word dit waar in my lewe? 2.2.1 Jou eie leefwêreld 24/7 (ongestruktureerd) I can t change the world but I can change my world Michael W Smith 16 Waar jy bly: Waar jy werk: Waar jy speel: (oefen, eet, inkopies, ens.)

2.2.2 My groep Jou groep is jou veiligste wegspringplek. 2.2.3 My gemeente (gestruktureerd) Saam met strukture, projekte, uitreike en bedieninge van die kerk. Jerusalem Judea Samaria Uithoeke van die aarde OMGEE 3. HOE? 3.1 In die krag van die Heilige Gees Hand 1:8, Hand 16:6 - Wees Jesus se hande en voete In sy boek Just walk across the room sê Bill Hybels die heel belangrikste aspek van evangelisasie is sensitiwiteit vir en gehoorsaamheid vir die leiding van die Heilige Gees. Vervul die rol wat die Heilige Gees wil hê jy moet vervul. As jy Jesus se oor moet wees moenie sy mond wees nie, wees sy oor. As die Heilige Gees jou lei om sy hande te wees, wees sy hande en help. Maar as jy sy mond moet wees, praat en deel met vrymoedigheid. Wees in lyn met wat in die situasie nodig is om relevant Jesus te wees, vir waar die persone in hulle geestelike reis is. Always share the gospel and sometimes use words Deel die brood en woord van lewe - Francis van Assissi Niemand kan die liefde van Jesus weerstaan nie - Nico van Wyk 3.2 Stappe in die bekeringsproses: 1 Kor 3:6 Ek (Paulus) het geplant (saad), Appolos het natgegooi, maar dit is God wat laat groei. Vers 9 Ons is medewerkers in diens van God. 17

OMGEE Groepbespreking Wat beteken grond oopbreek, saad plant, natgooi en oes in die praktyk? Moet n mens in alle gevalle deur al bg stappe gaan? 3.3 Bou verhoudings en vriendskappe Lees Luk 19:1-10 Wat openbaar die teks oor Jesus se hart en passie vir alle mense? Hoe het Jesus vriendskap/verhouding met Saggeus gebou? 18

Dink jy saam eet- /kuiergeleenthede is belangrik en wat kan die waarde daarvan wees? OMGEE Bou verhoudings en vriendskappe: Hoe kan en gaan jy dit doen met die drie mense in jou leefwêreld? Discipleship is intentional relationship. - Floyd Mclung DVD: Our neighbourhood, our missionfield 3.4 Bedien behoeftes Mense se nood, behoeftes, krisis, ens. is die beste aanknopingspunt (vlg Jesus se benadering). Deel in hulle krisis (siekte, spanning), maar ook in hulle vreugde (nuwe baba, verjaarsdag, ens). Love is meeting needs You can give without loving but you can t love without giving. - Oscar Thompson The heart of the human problem is the problem of the human heart. - Roy Fish Ons neem aan wat mense se behoeftes is. Maak seker en vra. - George Verwer 19

OMGEE Bepaal en deel verskillende tipes behoeftes van die drie mense vir wie jy bid en verhoudings bou Fisies : Emosioneel : Geestelik : 1 Kor 9:20-23 Vir die Jode het ek soos n Jood geword om Jode te wen. Hoewel ek self nie meer onder die wet is nie, het ek my vir dié wat onder die wet staan, onder die wet gestel om hulle te wen. Hoewel ek nie sonder die wet van God is nie, maar onder die wet van Christus, het ek vir dié wat sonder die wet is, geword soos een sonder die wet om hulle te wen. Vir die swakkes het ek swak geword om die swakkes te wen. Vir almal het ek alles geword om in elk geval sommige te red. Dit alles doen ek ter wille van die evangelie, sodat ek aan die vrug daarvan deel kan hê. Always preach the gospel and sometimes use words. Daar is iemand wat wag aan die einde van jou gehoorsaamheid. - Francis van Assissi Praktiese toepassing (Leef die liefde van Jesus deur vriendskap en behoeftes te bedien) Ontmoet die persoon saam met wie jy koffie gedrink het / aan die begin van hierdie tema. Deel met mekaar n behoefte / uitdaging in jou lewe. Bid vir mekaar en bedien mekaar. Bid vir behoeftes van mense wat jy ken. 3.5 Deel jou geloofstorie (getuienis) Algemene riglyne: 20 Nie net slegte nuus ook deel en kragtig 100 woorde en 1 minuut. Nie te veel gebruik. Fokus veral op hoe Jesus jou gehelp het om n te skryf.

Die drie elemente van jou storie: Lewe ek Jesus ontmoet het met Jesus Lewe ek Jesus ontmoet het. Voorbeeld 1: Ek het in n Christenhuis grootgeword. Van Jesus het ek baie geweet, maar Hom nooit persoonlik geken nie. My lewe was gevul met vrees, leegheid en onsekerheid. Na n krisis in my lewe het ek my volkome aan Jesus oorgegee. Jesus het n realiteit vir my geword en ek het Hom persoonlik leer ken. Hy het my hart en lewe gevul met vrede, vreugde en liefde. My lewensreis het nuwe betekenis en doel gekry. Ek besef nou dat ek die ewige lewe en lewe in oorvloed in Jesus het, en dit met ander moet deel. omgee Voorbeeld 2: Ek het alles verloor: my verhoudings, besittings en selfwaarde. My sorge het ek in alkohol probeer verdrink. Eendag het ek vir Jesus ontmoet en my lewe opnuut aan Hom toegewy. Hy het vir my n tweede kans gegee. Ek is geseën met n nuwe fisiese en geloofsfamilie. Jesus het my lewe verander en ek sal hom ewig dankbaar wees. 2 x DVD s: Christianese; Superiority (Just walk across the room) Opdrag Skryf jou geloofstorie in 100 woorde/een bladsy uit. jou geloofstorie 21

OMGEE jou geloofstorie 22

jou geloofstorie omgee 23

OMGEE 4. ROLLESPEL 5. STYLE VAN EVANGELISASIE (Contagious Christian) Teks / Bybelkarakter / Jou leefwêreld 1. Konfronterend bv. 2. I bv. Paul 3. Interpersoonlik bv. 4. Uit bv. Samaritaanse vrou, Matteus partytjie 5. Diens bv. 6. Get bv. 9 Groepbespreking/Persoonlike refleksie Skryf jou twee sterkste style neer en hoe jy dink jy dit kan toepas? Deel in groepies van twee en bespreek. 6. OPDRAG 1. Hou kontak met jou nuwe vriend in die groep (sms, ens). 2. Wees intensioneel gefokus om kontak te maak en verhouding te bou met die drie ongelowige / ongekerkte mense vir wie jy al bid. Gee volgende week terugvoer oor jou ervaring hiervan. 3. Leer jou storie vir terugvoer in groepe volgende week. Bring jou storie skriftelik saam. 4. Leer die nuwe Bybelversies. (Op 3:20, Joh 10:10, Rom 10:10, Rom 10:13, 1 Joh 5:12, 13) GEBED VIR GROEP 24

TEMA 3 DEEL JESUS se lewe 25

deel Verwelkoming Raamwerk Waar is ons nou? Praktiese volgende stappe. Terugvoer op konneksies / verhoudings met nuwe vriende. Lof en aanbidding 1. OPSOMMING 1.1 Die Groot Opdrag in Matteus 28:18 sê nie k nie, maar g die goeie nuus. Beweeg van n toeskouer na n speler. 1.2 Lees Lukas 10: 1-12 Vier stappe van uitreik: Stap 1: vs 5 Stap 2: vs 7 Stap 3: vs 9a Stap 4: vs 9b/10 Stap 1-3: Jesus se liefde tasbaar en sigbaar uit te leef. Stap 4: Jesus se liefde verstaanbaar te maak. Deel Jesus se liefde sodat mense dit kan beleef en begryp. 2. HOE PRAAT JY OOR JESUS? 2.1 Euangelion G God se storie + jou storie = Goeie nuus! 2.2 Hoe het Jesus dit gedoen? Woordbediening Joh 4:1-42 Die Samaritaanse vrou 26

3. BRUG TOT GEESTELIKE OORGAWE Vra relevante. Waar staan jy tans geestelik op jou geloofsreis? By watter kleur is jy tans verwys na Living Ball-bandjie. Op n skaal van 1 10 waar staan jy geestelik in jou verhouding met Jesus? Hoekom? Wat jou om jouself totaal aan Jesus toe te wy? Glo jy dis moontlik om n met Jesus te hê? Wil jy graag so n verhouding met Jesus hê? Het jy 100% sekerheid dat jou saak met Jesus reg is? Wat sal met jou gebeur as jy vanaand? Hoekom sal Jesus jou in die hemel? deel Rolspel / Prakties (twee-twee oefen saam met mekaar) Konnekteer met die persoon. Stel belang in sy / haar storie. Bou brug verbind dit met God se storie. Deel God se storie. Gebruik Bybelverse. Deel jou storie. Gebruik oorbruggingsvrae tot geloofsekerheid. Gee uitdagings. Bid oorgawegebed saam met die persoon. God se storie + jou storie = Goeie nuus! 4. DIE PAD VERDER (na die oorgawegebed oorgang na dissipelskap) 4.1 Bevestiging van oorgawe Baie geluk. Jy is nou n kind van Jesus! Lees Johannes 1:12. Maar almal wat Hom aangeneem het, die wat in Hom glo het Hy die reg gegee om k van God te word. Jou naam is opgeskryf in die boek van lewe in die Hemel. Die engele is verheug. 27

deel Jy is nou soos n nuwe plantjie. Die duiwel wil plat trap en vir jou lieg en sê dat niks gebeur het nie. Die Here gee vir jou oor jou besluit waarby jy kan berus (1 Joh 5 : 12 13). 4.2 Groeiplan: Eerste Fase n Plant moet groei om n sterk boom te word net soos n baba fisies moet groei. Praat met Jesus in gebed, in jou eie stiltetyd en heeldag. Hy praat met jou W. Dis soos asemhaling. Blaas in en blaas uit om te lewe. Vra of die persoon n Bybel het. Stel voor dat die boek van Johannes gelees word. Verduidelik dat ons n fisiese en g familie het. Hulle is daar om ons te ondersteun en op te bou sodat ons geestelik kan groei. Anders is ons geestelike weeskinders of soos n steenkool, weg van die ander kole af; dan kan ons doodgaan. Moedig die persoon aan om n geestelike tuiste te vind waar hulle geestelik kan groei. Stap n pad met n geestelike m wat jou geestelik kan begelei. Moedig aan om met iemand te deel wat gebeur het. 5. GAAN DOEN DIT NOU Geleenthede vir praktiese toepassing. Geleenthede vir verdere betrokkenheid by die Evangelisasiebediening. 6. EVALUASIE EN AFSLUITING 6.1 Eet saam 6.2 Evaluasievorms 6.3 Getuienisse 6.4 Gebed en uitstuur van groep 28

Notas 29

notas 30

Notas 31