Wat kan die kerk doen?

Similar documents
Bybel vir Kinders. bied aan. Die vrou by die put

"Onse Vader wat in die hemele is, laat u Naam geheilig word; laat u koninkryk kom; laat u wil geskied, soos in die hemel net so ook op die aarde; gee

Welkom by ons Aanddiens! Kom geniet n koppie koffie in die saal na die diens!

Bybel vir Kinders bied aan. God Toets Abraham se Liefde

1. OM JESUS TE VOLG: 2. DTR die verhouding:

n Prins word die Skaapwagter

Kain vermoor Abel (Genesis 4:8)

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun

Les 6 vir 10 November 2018

Dit bring ons by ons tweede handvatsel in `n strewe na die leef van die Koninkryk Kultuur nl: Genade pad.

'n GEMEENTE VAN GOD MET JESUS CHRISTUS AS HOEKSTEEN

DIE GODHEID Matt 28:19 veelgodery.

n Verduidelijking van die Nuwe Verbond deur Dr. Marc s. Blackwell Sr.

Bybel vir Kinders bied aan. Die Hemel God se pragtige huis

Die Hemel God se pragtige huis

GROEIGROEP MATERIAAL BADBOYS OM DIE KRUIS KAJAFAS

Hoofstuk 1. Eensaamheid: woordverklaring

Bybelskool van Centurion. 27 Maart Welkom

Die wedersydse verhouding tussen geloof en geestesgesondheid. Dr Deon Bruwer

Van Vervolger tot Prediker

(Uit Leef stroom-op! hoofstuk 1)

BEGIN BY DIE EINDE: Wat moet met jou gebeur as jy doodgaan?

Mattheus 6:9-10 Ons nuwe dissipel-lewe is n lewe waarin ons radikaal breek met self-gesentreerdheid en leef met God-gesentreerdheid.

Die verheerlikte Jesus se seën en ons. Vandag vier ons die troonsbestyging van die Koning van die konings.

Rom 14:1-12. Fokus: Rom 14:10-12 Die belangrikheid van Kerk-eenheid en ons hantering van versskille (d)

5. n Ewige toekoms vir my kind Here. Joh.6:40 elkeen wat die seun sien en in Hom glo, die Ewige Lewe sal hê

To abandon prayer is to embrace atheism. Alec Motyer

Preek Jan Steyn 25 Februaie Teks: Johannes 13:1-35. Tema: Saamwees (op mekaar gerig wees) Inleiding:

Paulus se toesprake in Handelinge hoe verskil hulle

Join us for a Seminar/Presentation by the author of the book below: When: 9 March 2015 Where: Helderberg High School Chapel Time: 19h00

Together moving in unity to fulfill our God-given missional calling! DIE APOSTOLIESE GELOOF SENDING VAN SUID-AFRIKA. Afrikaans AFM - AGS

Oktober Lees: Mattheus 7:1-12 Fokus: vers 6-11

Gen 17:1-14; Rom 4:1-12; Kol 2:1-12

Definition2 - SALWING = GODDELIKE AANSPORING OM TE FUNKTIONEER/ANOINTING = THE UNCTION TO FUNCTION

Isaiah 38:19 19 The living, the living, he thanks you, as I do this day; the father makes known to the children your faithfulness.

Kleingroepe as Gemeenskappe van Dissipels...

Jy sal lewe deur die onverdeelde trou van die Here. Jesaja 36-37:14, 20, 32

Catullus se Carmina in Afrikaans vertaal: n funksionalistiese benadering

Belowe God regtig dat Hy dit altyd met jou goed wil laat gaan?

Het jy al gehoor van die Vier Geestelike Wette?

Preek Jan Steyn Sondag 29 Oktober Teks: Efesiers 2:1-10. Tema: In Christus lewe jy. Inleiding:

Let it be. Laat dit wees. Monday 18 June 12

To fulfill. To complete its purpose. He was the end of the law. It was a "schoolmaster to bring us to Christ"

Die regering van die Kerk 1Tim 2: Christus se wil dat vroue leerlinge moet wees... maar nie self mag onderrig gee nie.

DIE VADER PRAAT FINAAL DEUR SY SEUN MET ONS! Eksegetiese Tema: God praat op planmatige en volmaakte met ons deur sy Seun as. Tekskeuse: Hebr 1:1-2

Markus 16:1-8. Die leë graf, die Evangelie-boodskap daarin, en die vroue met die oprag om hieroor te getuig.

Die maan en sy rol in ons wereld *

DOELSTELLING DANKIE TERUGVOER

Hoe lyk dit in mense se lewens as hemel daar deurgebreek het? Hoe lyk dit op aarde as hemel deurbreek Van paradys tot koninkryk van die

Is profesie oor Christus in die Ou Testament altyd direk Messiaans?

Excelsus (die Sentrum vir Bedieningsontwikkeling) bied in 2019 die volgende aan:

Mattheus 5:3 Salig is die wat arm van gees is, want aan hulle behoort die koninkryk van God.

NIE ELKEEN WAT...!! nie die wil van die Vader doen nie sal nie in die koninkryk van die hemele ingaan nie!! en wat die wil van die Vader doen

Die Blye Boodskap. The Good News

SISTEMATIESE TEOLOGIE 1. Module 3 TEOLOGIE CHRISTOLOGIE PNEUMATOLOGIE SERTIFIKAAT IN CHRISTELIKE DIENS.

THE FIVE MEGILOTH ESTHER SONG OF SONGS RUTH ECCLESIASTES LAMENTATIONS

1Kon 18:41-46 In Israel vol Goddeloosheid en afvalligheid wys die HERE: Ek's die enigste ware God... die Een wat lewe gee.

GEHOORSAAMHEID AAN GOD

DIE WEG CHRISTELIKE GEMEENTE

Erediens Sondag 12 Oktober 2014: Jan Steyn. Teks: 2 Konings 6:8-23, Mattheus 5:43-48 en Romeine 12: Tema: Die agterstevoor evangelie

Parashah 50: Ki Tavo תבוא) (כי Wanneer Jy Binnegaan

28 Oktober 2012 dink aan die Hervorming. Wegdros is Ten tye van die Hervorming het wegdrossery sommer erg plaasgevind

Kom ons herinner mekaar aan die toetse wat ons tot nou toe hanteer het:

Jan Steyn preek 8 Julie Teks: Romeine 5:1-11 (1 Timoteus 1:1) Tema: Christus Jesus ons Hoop

Skriflesing: 1 Johannes 1:1-10 Teks: 1 Johannes 1:4 Sing- Ps. 66:1, Ps. 19:1; Ps. 65:8; Ps. 100:1,4

Lees: Jesaja 1. HK Sondag 33, vraag & antwoord Dordtse Leerreëls 1:13. Teks: Jesaja 1:3, HK Sondag 33, vraag & antwoord 89 & 90

Luister na God. enlewe vir ewig

Hoe verskil die Christelike vryheid waarvan Paulus praat van die samelewing se manier van dink oor vryheid?

Mattheus 6:9 Ons nuwe dissipel-lewe is n lewe waarin ons radikaal breek met self-gesentreerdheid en leef met God-gesentreerdheid.

Jan Steyn Preek Sondag 12 Augustus Teks: Lukas 19:1-10. Tema: Genade groter as myself.

Galasiërs 5:1-12 Valse en ware godsdiens

DIE NUWE HEMEL EN DIE NUWE AARDE 1Toe het ek 'n nuwe hemel en 'n nuwe aarde gesien. Die eerste hemel en die eerste aarde het verdwyn, en die see het

OEPS! WAAR IS MY GELOOF HEEN?

Mark 9: Fokus: 9:35-37 By die dienende Christus moet ons dienskneg-dissipels word.

MEGILOTH 2: ESTER / ESTHER

Pretoria- 23 Junie 2012

HOOFSTUK EEN. DIE BRUID van CHRISTUS

Community of Practice

Wanneer die kerk verdwaal in valsheid word dit n vertoonvenster van Afgode diens.

Markus 15:29-39 Jesus se alleen-lyding onder die oordeel van God... tot in die dood van die kruis.

Filippense 1:27-30 Ermelo 20/09/2015(Doop)

10 Woorde wat ons ewige redding en verlossing beskryf

Nuwe Wyn/New Wine. Nuwe Wyn/New Wine. Vir kinders/ For kids. Dr Christo Nel

from the group who had gathered there.

G E L O O F F A I T H GOD SE UITNODIGINGS POSBUS 232, BALLITO, 4420 TEL: (032) / FAKS: (032)

Die betekenis van die kruis (1)

Addendum A Consent form

19.20 BESKRYWINGSPUNT STREEKSINODE NOORDWES KATEGISMUS (Art 124) POINT OF DESCRIPTION REGIONAL SYNOD NORTH WEST CATECHISM (Art 124)

Die ekonomie en die Christen n perspektief. 1 Desember 2010

Nederlandse Geloofsbelydenis

Ps.119:89. יהוה Die een naam wat uitstaan is die naam van Moses. Ons lees dat die volgende sê: Ex. 33:17

Kyk ook: Kommentare: Op facebook/kerkbode is die volgende gesprek gevoer by. :

10 gebooie van Genade n Ekspedisie na vryheid

Mei Lees: Mat 5: Hoekom? Ook sy prediking hier in-ie Bergpredikasie.

Mattheus 6:1-4 Ons nuwe dissipel-lewe is n lewe waarin ons radikaal breek met self-gesentreerdheid en leef met God-gesentreerdheid.

23-Dag Bybeldagboek oor die Eienskappe van God

Lisa Bevere. New York Times- topverkoperskrywer DIE LEEUTJIE. Illustrasies deur Kirsteen Harris-Jones

Tema: Die ware besnydenis: Hoe leef ek vandag as Jesus se dissipel?

ToekomsVenster Aan die anderkant van 2020

DIE DOOP VAN GELOWIGES (SG. BEKERINGSDOOP)

Transcription:

GELOOFSLOS

Wat kan die kerk doen? 1. Leer om te hóú van kerklos- en gelooflos mense (oortreflikheid van ons liefde). 2. Ons denke en teologie moet verdiep (mense leer hoe om te dink)[apologetics]. 3. Lidmate gelei word konneksies te maak tussen kultuur en geloof.

Hoe het God die mees effektief met ons gekommunikeer? Dmv INKARNASIE.

In die begin was die Woord daar, en die Woord was by God, en die Woord was self God...

Die Woord het mens geword en onder ons kom woon. Ons het sy heerlikheid gesien, die heerlikheid wat Hy as die enigste Seun van die Vader het, vol genade en waarheid.

GELOOFSLOS

Terwyl Paulus in Atene vir Silas en Timoteus wag, het hy baie verontwaardig geword toe hy sien hoe vol afgodsbeelde die stad is. Hy het in die sinagoge met die Jode en die godvresendes geredeneer en elke dag op die stadsplein met die verbygangers gepraat. 'n Paar wysgere, Epikureërs en Stoïsyne, het met hom gestry. Party het gesê: Wat sou hierdie praatjiesmaker tog wil sê? Ander het gesê: Dit lyk of hy 'n boodskapper van vreemde gode is. Dit was omdat Paulus die evangelie van Jesus en sy opstanding verkondig het. Hulle het hom na die Areopagus toe geneem en gesê: Kan ons te wete kom wat hierdie nuwe leer is wat jy verkondig? Party van die dinge wat jy sê, klink vir ons vreemd, en ons wil graag weet wat dit beteken. Die Ateners in die algemeen en die uitlanders wat daar gewoon het, het hulle tyd aan niks anders bestee as om iets nuuts te sê of te hoor nie.

Paulus het toe in die middel van die Areopagus gaan staan en gesê: Ateners, ek sien dat julle in alle opsigte baie godsdienstig is. Terwyl ek deur julle stad geloop en kyk het na die plekke waar julle aanbid, het ek ook 'n altaar gekry waarop geskrywe staan: Aan 'n onbekende god. Nou ja, wat julle aanbid sonder om daarvan kennis te hê, verkondig ek aan julle. God, wat die wêreld met alles wat daarin is, gemaak het, Hý is die Here van hemel en aarde, en Hy woon nie in tempels wat deur mense gemaak is nie. Hy het ook nie nodig dat mense Hom versorg nie. Inteendeel, dit is Hy wat aan almal lewe en asem en alles gee. Uit een mens het Hy al die nasies gemaak. Hy het hulle gemaak om oor die hele aarde te woon.

Hy het bepaal hoe lank hulle sal bestaan en waar hulle sal woon. God het hulle gemaak om Hom te soek, al sou hulle ook moes rondtas om Hom te vind. Hy is nie ver van enigeen van ons af nie, want deur Hom lewe ons, beweeg ons en bestaan ons. Of soos party van julle digters ook gesê het: Ons stam ook van Hom af. Aangesien ons dan self van God afstam, moet ons nie dink dat die Godheid aan beelde van goud, silwer of klip gelyk is nie. Dit is bloot skeppinge van menslike vaardigheid en verbeelding.

God het die tye van onkunde oorgesien, maar nou roep Hy al die mense oral op om hulle te bekeer, want Hy het 'n dag bepaal waarop Hy regverdig oor die wêreld gaan oordeel deur 'n Man wat Hy uitgekies het. As bewys daarvan vir almal, het Hy Hom uit die dood laat opstaan. Toe hulle van die opstanding uit die dood hoor, het party hom uitgelag, maar party het gesê: Ons sal jou weer hieroor wil hoor. So het Paulus van hulle af weggegaan. 'n Paar mense het egter gelowig geword en by hom aangesluit. Onder hulle was daar Dionisius, 'n lid van die Areopagus, en 'n vrou met die naam Damaris en nog ander saam met hulle. Handelinge 17:16-34.

GELOOFSLOS

WAT GEBRUIK PAULUS NÍÉ? 1. Uitverkiesing van Israel. 2. Hulle tyd in Egipte. 3. Hulle Eksodus en swerwing in die woestyn. 4. Belangrike konings soos Dawid en Saul. 5. Aardsvaders soos Abraham, Isak en Jakob. 6. Bloedlyn van Jesus. 7. Naam van Jesus. 8. Johannes die doper.

9. Voorspelling uit die Ou Testament. 10. Enige aanhaling uit Ou Testament. 11. Dood van Jesus.

WAT GEBRUIK HY WÉL? 1. Passie (v 16) 2. Die kompliment: gemeenskaplike grond. 3. Paulus se stoisynse beheer v emosie. 4. Grieks-retoriese vorm vd toespraak. 5. Griekse idee van waarheid. 6. Verwysing na die onbekende God. 7. Grieks-filosofiese bronne wat hy gebruik.

They fashioned a tomb for thee, O holy and high one The Cretans, always liars, evil beasts, idle bellies! But thou art not dead; livest and abidest for ever: For in thee we live and move and have our being - Epimenides.

From Zeus let us begin; him do we mortals never leave unnamed; full of Zeus are all the streets and all the market-places of men; full is the sea and the havens thereof; always we all have need of Zeus. For we are also his offspring; and he in his kindness unto men giveth favourable signs and wakeneth the people to work, reminding them of livelihood - Aratus 310 BC - 240 BC - Phaenomena.

WAT GEBRUIK HY WÉL? 8. Griekse aanspreek vorm. 9. Vergelyking met Sokrates.

GELOOFSLOS

Wat is INKARNASIE?

WAT IS GOEIE INKARNASIE VRAE? 1. Hoe lyk die wêreld van die mense in jou omgewing? 2. Waarna luister hulle? 3. Waarna kyk hulle? 4. Wat is hulle gunsteling tydverdryf? 5. Wie is hulle gesagsfigure?

Oh, oh yeah Oh, it's okay to believe in something It's alright to live your live for someone, yeah Ba da da dum Oh, somebody tell me It's okay to believe in something It's alright to live your life for someone, yeah Ba da da dum Stand up for what you believe in Take pride for who you are Yeah, yeah, oh yeah

Tried to break love to a science In an act of pure defiance I broke her heart. As I pulled apart her theories As I watched her growing weary I pulled her apart Having heavy conversations About the furthest constellations of our souls.

We're just trying to find some meaning In the things that we believe in But we got some ways to go. Of all of the things that she's ever said She goes and says something that just knocks me dead.

Oh You won't find faith or hope down a telescope You won't find heart and soul in the stars You can break everything down to chemicals But you can't explain a love like ours.

Net die skoon word vermoor net die sag kry seer net die jonk glo soos wat net die jonk van hart kan glo elke jaar gaan vinniger verby daar is geen konstantes nie my ideaal is net 'n skadu teen die muur kunsmatig of nie dis my kennis, my vuur alhoewel mens nooit kan seker wees oor enige iets nie

my skoene is deur vroue slawe in die verre-ooste gemaak my korttermyn geheue verval tersiêre opvoeding nietig verklaar net die skoon word vermoor net die sag kry seer net die jonk glo soos wat net die jonk van hart kan glo

elke jaar gaan vinniger verby daar is geen konstantes nie my ideaal is net 'n skadu teen die muur kunsmatig of nie dis my kennis, my vuur alhoewel mens nooit kan seker wees oor enige iets nie net die skoon word vermoor net die sag kry seer net die jonk glo soos wat net die jonk van hart kan glo

Fame Doin' it for the Fame Cuz we wanna live the life of the rich and famous Fame Doin' it for the Fame Cuz we gotta taste for champagne and endless fortune

Fame fame baby The fame fame We live for the fame fame baby The fame fame Isn't it a shame shame baby A shame shame In it for the fame fame baby The fame fame

In these bodies we will live, in these bodies we will die. And where you invest your love, you invest your life. In these bodies we will live, in these bodies we will die. And where you invest your love, you invest your life. Awake my soul x 3 For you were made to meet your maker.

And after the storm, I run and run as the rains come And I look up, I look up, on my knees and out of luck, I look up. Night has always pushed up day You must know life to see decay But I won't rot, I won't rot Not this mind and not this heart, I won't rot.

. And there will come a time, you'll see, with no more tears. And love will not break your heart, but dismiss your fears. Get over your hill and see what you find there, With grace in your heart and flowers in your hair.

Lewis & Tolkien

AN EXAMPLE - JRR TOLKIEN: The Gospels contain a fairystory, or a story of a larger kind which embraces all the essence of fairy-stories. They contain many marvels peculiarly artistic, beautiful, and moving: mythical in their perfect, selfcontained significance; and among the marvels is the greatest and most complete conceivable eucatastrophe. But this story has entered History and the primary world; the desire and aspiration of sub-creation has been raised to the fulfillment of Creation. The Birth of Christ is the eucatastrophe of Man's history. The Resurrection is the eucatastrophe of the story of the Incarnation.

This story begins and ends in joy. It has preeminently the inner consistency of reality. There is no tale ever told that men would rather find was true, and none which so many sceptical men have accepted as true on its own merits. For the Art of it has the supremely convincing tone of Primary Art, that is, of Creation. To reject it leads either to sadness or to wrath... The Christian joy, the Gloria, is of the same kind; but it is preeminently (infinitely, if our capacity were not finite) high and joyous. But this story is supreme; and it is true. Art has been verified. God is the Lord of angels, and of men and of elves. Legend and History have met and fused. JRR Tolkien.

We re dealing with an icon of Christ with another representation of the Christ figure. And I think it is so important for the people of the West, many whom had forgotten the real Christ, maybe to use a figure like this, such a popular figure in the culture, as a way back to the real Lord Jesus Christ. - Father Robert Barron.

Hoe doen ek kruis-kulturele bediening? INKARNASIE