"Onse Vader wat in die hemele is, laat u Naam geheilig word; laat u koninkryk kom; laat u wil geskied, soos in die hemel net so ook op die aarde; gee

Similar documents
Welkom by ons Aanddiens! Kom geniet n koppie koffie in die saal na die diens!

Bybel vir Kinders. bied aan. Die vrou by die put

Dit bring ons by ons tweede handvatsel in `n strewe na die leef van die Koninkryk Kultuur nl: Genade pad.

'n GEMEENTE VAN GOD MET JESUS CHRISTUS AS HOEKSTEEN

Isaiah 38:19 19 The living, the living, he thanks you, as I do this day; the father makes known to the children your faithfulness.

Bybel vir Kinders bied aan. God Toets Abraham se Liefde

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun

n Verduidelijking van die Nuwe Verbond deur Dr. Marc s. Blackwell Sr.

Bybelskool van Centurion. 27 Maart Welkom

Kain vermoor Abel (Genesis 4:8)

n Prins word die Skaapwagter

1. OM JESUS TE VOLG: 2. DTR die verhouding:

Hoe lyk dit in mense se lewens as hemel daar deurgebreek het? Hoe lyk dit op aarde as hemel deurbreek Van paradys tot koninkryk van die

BEGIN BY DIE EINDE: Wat moet met jou gebeur as jy doodgaan?

Let it be. Laat dit wees. Monday 18 June 12

Die verheerlikte Jesus se seën en ons. Vandag vier ons die troonsbestyging van die Koning van die konings.

Mattheus 6:9-10 Ons nuwe dissipel-lewe is n lewe waarin ons radikaal breek met self-gesentreerdheid en leef met God-gesentreerdheid.

Bybel vir Kinders bied aan. Die Hemel God se pragtige huis

Die Hemel God se pragtige huis

Definition2 - SALWING = GODDELIKE AANSPORING OM TE FUNKTIONEER/ANOINTING = THE UNCTION TO FUNCTION

Van Vervolger tot Prediker

Jy sal lewe deur die onverdeelde trou van die Here. Jesaja 36-37:14, 20, 32

Les 6 vir 10 November 2018

To fulfill. To complete its purpose. He was the end of the law. It was a "schoolmaster to bring us to Christ"

(Uit Leef stroom-op! hoofstuk 1)

DIE GODHEID Matt 28:19 veelgodery.

GROEIGROEP MATERIAAL BADBOYS OM DIE KRUIS KAJAFAS

19.20 BESKRYWINGSPUNT STREEKSINODE NOORDWES KATEGISMUS (Art 124) POINT OF DESCRIPTION REGIONAL SYNOD NORTH WEST CATECHISM (Art 124)

DIE NUWE HEMEL EN DIE NUWE AARDE 1Toe het ek 'n nuwe hemel en 'n nuwe aarde gesien. Die eerste hemel en die eerste aarde het verdwyn, en die see het

Wegraping (Saamgevat)

NIE ELKEEN WAT...!! nie die wil van die Vader doen nie sal nie in die koninkryk van die hemele ingaan nie!! en wat die wil van die Vader doen

Die Blye Boodskap. The Good News

10 Woorde wat ons ewige redding en verlossing beskryf

Gen 17:1-14; Rom 4:1-12; Kol 2:1-12

Filippense 1:27-30 Ermelo 20/09/2015(Doop)

Die wedersydse verhouding tussen geloof en geestesgesondheid. Dr Deon Bruwer

5. n Ewige toekoms vir my kind Here. Joh.6:40 elkeen wat die seun sien en in Hom glo, die Ewige Lewe sal hê

Skriflesing: 1 Johannes 1:1-10 Teks: 1 Johannes 1:4 Sing- Ps. 66:1, Ps. 19:1; Ps. 65:8; Ps. 100:1,4

Is profesie oor Christus in die Ou Testament altyd direk Messiaans?

Die regering van die Kerk 1Tim 2: Christus se wil dat vroue leerlinge moet wees... maar nie self mag onderrig gee nie.

Wanneer die kerk verdwaal in valsheid word dit n vertoonvenster van Afgode diens.

Preek Jan Steyn 25 Februaie Teks: Johannes 13:1-35. Tema: Saamwees (op mekaar gerig wees) Inleiding:

Catullus se Carmina in Afrikaans vertaal: n funksionalistiese benadering

Het jy al gehoor van die Vier Geestelike Wette?

Die betekenis van die kruis (1)

Gereformeerde Kerk Bellville 31 Januarie 2016 Oggend

DOELSTELLING DANKIE TERUGVOER

Pretoria- 23 Junie 2012

Mei Lees: Mat 5: Hoekom? Ook sy prediking hier in-ie Bergpredikasie.

Addendum A Consent form

Via Lucis. Die Weg van Lig anderkant die Kruis. Die 14 stasies van Paasfees tot Pinkster. INSTRUKSIES By elke stasie:

Mattheus 5:3 Salig is die wat arm van gees is, want aan hulle behoort die koninkryk van God.

Markus 15:29-39 Jesus se alleen-lyding onder die oordeel van God... tot in die dood van die kruis.

Excelsus (die Sentrum vir Bedieningsontwikkeling) bied in 2019 die volgende aan:

28 Oktober 2012 dink aan die Hervorming. Wegdros is Ten tye van die Hervorming het wegdrossery sommer erg plaasgevind

Wie is Jesus? Wie is Jesus? KLEINGROEPBEDIENING. Predikant: Wilhelm Leuschner Sel: Epos:

Rom 14:1-12. Fokus: Rom 14:10-12 Die belangrikheid van Kerk-eenheid en ons hantering van versskille (d)

Jan Steyn preek 8 Julie Teks: Romeine 5:1-11 (1 Timoteus 1:1) Tema: Christus Jesus ons Hoop

Mattheus 6:9 Ons nuwe dissipel-lewe is n lewe waarin ons radikaal breek met self-gesentreerdheid en leef met God-gesentreerdheid.

Liturg: Verwelkom almal en wens hulle n geseënde Kersfees toe. Dan:

THE FIVE MEGILOTH ESTHER SONG OF SONGS RUTH ECCLESIASTES LAMENTATIONS

Luister na God. enlewe vir ewig

Brandende Harte! Ontmoet God en word passievolle navolgers van Jesus. Ds. Willem Louw: NG Kerk Miederpark

Together moving in unity to fulfill our God-given missional calling! DIE APOSTOLIESE GELOOF SENDING VAN SUID-AFRIKA. Afrikaans AFM - AGS

HEMELVAARTDIENS 9 MEI 2013 KRAGGAKAMMA

Mark 11:1-7. Jesus se intog in Jerusalem, en wat Hy daarmee aan ons openbaar (a).

Oktober Lees: Mattheus 7:1-12 Fokus: vers 6-11

Mark 9: Fokus: 9:35-37 By die dienende Christus moet ons dienskneg-dissipels word.

Hoofstuk 1. Eensaamheid: woordverklaring

Join us for a Seminar/Presentation by the author of the book below: When: 9 March 2015 Where: Helderberg High School Chapel Time: 19h00

G E L O O F F A I T H. God se Woord oor Genesing POSBUS 232, BALLITO, 4420 TEL: (032) / FAKS: (032)

1Kon 18:41-46 In Israel vol Goddeloosheid en afvalligheid wys die HERE: Ek's die enigste ware God... die Een wat lewe gee.

Appendix A. 4 Detail of which songs were not approved for now and will be looked at again, are in unpublished

MOTHEO/XHARIEP HOëRSKOLE ATLETIEK MOTHEO/XHARIEP HIGH SCHOOLS ATHLETICS

Preek Jan Steyn Sondag 29 Oktober Teks: Efesiers 2:1-10. Tema: In Christus lewe jy. Inleiding:

Mattheus 5:27-30 Ons nuwe dissipel-lewe volgens die HERE se gebooie begin on ons harte. In vers wys Jesus hierdie waarheid uit die 7de gebod.

Die leuen van die samelewing: Jou toekoms is in jou eie hande en jy is in beheer van jou lewe!

DIE VADER PRAAT FINAAL DEUR SY SEUN MET ONS! Eksegetiese Tema: God praat op planmatige en volmaakte met ons deur sy Seun as. Tekskeuse: Hebr 1:1-2

Lees: Jesaja 1. HK Sondag 33, vraag & antwoord Dordtse Leerreëls 1:13. Teks: Jesaja 1:3, HK Sondag 33, vraag & antwoord 89 & 90

DIE WEGRAPING/WEDERKOMS VAN JESUS CHRISTUS?

MEGILOTH 2: ESTER / ESTHER

Twee van die grootste leuens oor sukses wat aan ons en aan ons kinders deur die samelewing vertel word.

Wat kan die kerk doen?

ToekomsVenster Aan die anderkant van 2020

As-Woensdag. Baie welkom in die 46 dae lydenstyd Taizè-musiek bring ons in die stemming om na God, na onsself, na mekaar en na ander te luister

Ps.119:89. יהוה Die een naam wat uitstaan is die naam van Moses. Ons lees dat die volgende sê: Ex. 33:17

4. Struktuur Van Profesie

NEW INTERNATIONAL VERSION

Die tragedie wat die 2010 sokker Wêreldbeker weer vir my uitgelig het.

Die ekonomie en die Christen n perspektief. 1 Desember 2010

10 gebooie van Genade n Ekspedisie na vryheid

Markus 16:1-8. Die leë graf, die Evangelie-boodskap daarin, en die vroue met die oprag om hieroor te getuig.

Gebore uit die maagd Maria

Gereformeerde Protestante Kerk Noordelike Pretoria

Oor die outeurs. Wayne Barber. Rick Shepherd. Eddie Rasnake

Lisa Bevere. New York Times- topverkoperskrywer DIE LEEUTJIE. Illustrasies deur Kirsteen Harris-Jones

from the group who had gathered there.

Die lewende God is meer as genoeg. Alles ter wille van ons groot God. Nie n verbruiker nie, maar n aanbidder. God se volk stel sy eer eerste

Hoofstuk 2: Hoekom doen ek dit?

To abandon prayer is to embrace atheism. Alec Motyer

Transcription:

"Onse Vader wat in die hemele is, laat u Naam geheilig word; laat u koninkryk kom; laat u wil geskied, soos in die hemel net so ook op die aarde; gee ons vandag ons daaglikse brood; en vergeef ons ons skulde, soos ons ook ons skuldenaars vergewe; en lei ons nie in versoeking nie, maar verlos ons van die Bose. Want aan U behoort die koninkryk en die krag en die heerlikheid tot in ewigheid. Amen." (Matteus 6:9-13)

Matteus 6:9-13

Waaroor het Jesus gepreek? Wat is die goeie nuus? " EN nadat Johannes oorgelewer was, het Jesus in Galiléa gekom en die evangelie van die koninkryk van God verkondig en gesê: Die tyd is vervul en die koninkryk van God het naby gekom; bekeer julle en glo die evangelie." (Mark 1:14-15)

Now, if you were going to say what Jesus gospel is all about in one phrase, what would that one phrase be? His good news is just this: the Kingdom of God life in God s presence and God s power has now become available to ordinary people like you and me. It s right here, right now. Especially the good news was good news because it was true for people who thought they were a million miles away tax collectors, prostitutes, Gentiles, anybody who wants to know Jesus says, in His person the Kingdom of God has now come to Earth. It s available for anybody who wants to come in. This is Jesus good news. John Ortberg

Koninkryk Koning Onderdane/slawe Ryk waar koning regeer range of his effective will. Onse Vader

Watter koninkryke is daar?

"Toe het God ges ê : Kom Ons maak die mens as ons verteenwoordiger, ons beeld, sodat hy kan heers oor die vis in die see, die voëls in die lug, die mak diere, die wilde diere en al die diere wat op die aarde kruip. Genesis 1:26 "Toe het God hulle geseën en vir hulle gesê: Wees vrugbaar, word baie, bewoon die aarde en bewerk dit. Heers oor die vis in die see, oor die voëls in die lug, oor al die diere van die aarde, ook oor die diere wat op die aarde kruip. " (Genesis 1:28)

Die koninkryk storie Die koninkryk van God was nog altyd daar, van die begin af. God se droom was van die begin dat ons sal deel hê in hierdie koninkryk. Iets gaan verkeerd, Adam en Eva hang uit saam met die duiwel en luister na sy koninkryk. Daar is dus nou n paar alternatiewe koninkryke. Nou word die koninkryk weer beskikbaar deur die lewe van Jesus Christus.

"God rescued us from deadend alleys and dark dungeons. He s set us up in the kingdom of the Son he loves so much," (Colossians 1:13, The Message)

Koninkryke in Jesus se tyd Rome Herodus

Contrary to what many might assume, the prayer is not, May we go to heaven from earth as soon as possible but, May your kingdom come to us on earth. It s not a request for abduction and escape from the world, but a plea for transformation we could even say revolution within this world. Brian Mclaren

The well-known line For yours is the kingdom, and the power, and the glory, forever is not in the original text, but it provides a conclusion to the prayer for use in public settings that is both beautiful and radical radical because it claims for God three things that the Roman Empire and emperor would love to claim for themselves. It expresses, in a sense, an upraised fist against every earthly authority that claims to be absolute along with an upraised hand and heart in praise and commitment to God. I can imagine no greater spiritual practice for people seeking the kingdom of God than to pray this prayer not as some sort of magical incantation, not as a mindless mantra, but as a way of dislodging our attention and affection from secondary distractions and refocusing them on what matters most. I have found it especially helpful to pray the prayer slowly, pausing after each line, to savor the meaning and let it resonate in my mind and heart. Doing so seems to create a pathway in the soul that leads us to God and into God s kingdom. Brian Mclaren

"Maar soek eers die koninkryk van God en sy geregtigheid, en al hierdie dinge sal vir julle bygevoeg word." (Matteus 6:33)

That is why the real problem of the Christian life comes where people do not usually look for it. It comes the very moment you wake up each morning. All your wishes and hopes for the day rush at you like wild animals. And the first job each morning consists simply in shoving them all back; in listening to that other voice, taking that other point of view, letting that other larger, stronger, quieter life come flowing in. And so on, all day. Standing back from all your natural fussings and frettings; coming in out of the wind. We can only do it for moments at first. But from those moments the new sort of life will be spreading through our system: because now we are letting Him work at the right part of us. It is the difference between paint, which is merely laid on the surface, and a dye or stain which soaks right through. CS Lewis