Die ekonomie en die Christen n perspektief. 1 Desember 2010

Similar documents
Welkom by ons Aanddiens! Kom geniet n koppie koffie in die saal na die diens!

1. OM JESUS TE VOLG: 2. DTR die verhouding:

Bybel vir Kinders. bied aan. Die vrou by die put

BEGIN BY DIE EINDE: Wat moet met jou gebeur as jy doodgaan?

Die wedersydse verhouding tussen geloof en geestesgesondheid. Dr Deon Bruwer

"Onse Vader wat in die hemele is, laat u Naam geheilig word; laat u koninkryk kom; laat u wil geskied, soos in die hemel net so ook op die aarde; gee

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun

Join us for a Seminar/Presentation by the author of the book below: When: 9 March 2015 Where: Helderberg High School Chapel Time: 19h00

Bybel vir Kinders bied aan. God Toets Abraham se Liefde

GROEIGROEP MATERIAAL BADBOYS OM DIE KRUIS KAJAFAS

GRADE 12 SEPTEMBER 2012 RELIGION STUDIES P2

'n GEMEENTE VAN GOD MET JESUS CHRISTUS AS HOEKSTEEN

DOELSTELLING DANKIE TERUGVOER

n Verduidelijking van die Nuwe Verbond deur Dr. Marc s. Blackwell Sr.

n Prins word die Skaapwagter

Bybel vir Kinders bied aan. Die Hemel God se pragtige huis

Die Hemel God se pragtige huis

(Uit Leef stroom-op! hoofstuk 1)

Bybelskool van Centurion. 27 Maart Welkom

Preek Jan Steyn 25 Februaie Teks: Johannes 13:1-35. Tema: Saamwees (op mekaar gerig wees) Inleiding:

Dit bring ons by ons tweede handvatsel in `n strewe na die leef van die Koninkryk Kultuur nl: Genade pad.

Die verheerlikte Jesus se seën en ons. Vandag vier ons die troonsbestyging van die Koning van die konings.

Together moving in unity to fulfill our God-given missional calling! DIE APOSTOLIESE GELOOF SENDING VAN SUID-AFRIKA. Afrikaans AFM - AGS

Jy sal lewe deur die onverdeelde trou van die Here. Jesaja 36-37:14, 20, 32

Definition2 - SALWING = GODDELIKE AANSPORING OM TE FUNKTIONEER/ANOINTING = THE UNCTION TO FUNCTION

GEHOORSAAMHEID AAN GOD

Catullus se Carmina in Afrikaans vertaal: n funksionalistiese benadering

Het jy al gehoor van die Vier Geestelike Wette?

DIE WEG CHRISTELIKE GEMEENTE, NELSPRUIT GEESTELIKE OUTORITEIT

DIE GODHEID Matt 28:19 veelgodery.

Twee van die grootste leuens oor sukses wat aan ons en aan ons kinders deur die samelewing vertel word.

Pretoria- 23 Junie 2012

10 Woorde wat ons ewige redding en verlossing beskryf

Rom 14:1-12. Fokus: Rom 14:10-12 Die belangrikheid van Kerk-eenheid en ons hantering van versskille (d)

Van Vervolger tot Prediker

Jan Steyn Preek Sondag 12 Augustus Teks: Lukas 19:1-10. Tema: Genade groter as myself.

Gen 17:1-14; Rom 4:1-12; Kol 2:1-12

5. n Ewige toekoms vir my kind Here. Joh.6:40 elkeen wat die seun sien en in Hom glo, die Ewige Lewe sal hê

Tema: Die ware besnydenis: Hoe leef ek vandag as Jesus se dissipel?

To fulfill. To complete its purpose. He was the end of the law. It was a "schoolmaster to bring us to Christ"

Addendum A Consent form

Les 6 vir 10 November 2018

Mark 9: Fokus: 9:35-37 By die dienende Christus moet ons dienskneg-dissipels word.

GOD STORIES LEIERSGIDS. Uitgawe 2017 Emmaus Sentrum Geen duplisering sonder toestemming. Posbus 111, Paarl, 7620 Dienssentrum Tel:

Kain vermoor Abel (Genesis 4:8)

Die betekenis van die kruis (1)

Waar is God as ons swaarkry?

Mattheus 6:9-10 Ons nuwe dissipel-lewe is n lewe waarin ons radikaal breek met self-gesentreerdheid en leef met God-gesentreerdheid.

Oktober Lees: Mattheus 7:1-12 Fokus: vers 6-11

Jan Steyn preek 8 Julie Teks: Romeine 5:1-11 (1 Timoteus 1:1) Tema: Christus Jesus ons Hoop

Die tragedie wat die 2010 sokker Wêreldbeker weer vir my uitgelig het.

THE FIVE MEGILOTH ESTHER SONG OF SONGS RUTH ECCLESIASTES LAMENTATIONS

Excelsus (die Sentrum vir Bedieningsontwikkeling) bied in 2019 die volgende aan:

28 Oktober 2012 dink aan die Hervorming. Wegdros is Ten tye van die Hervorming het wegdrossery sommer erg plaasgevind

Catharina Maria Conradie

Die Droomgewer se Droom vir Vroue

Lisa Bevere. New York Times- topverkoperskrywer DIE LEEUTJIE. Illustrasies deur Kirsteen Harris-Jones

keys to preach the Gospel carlos moses

MOTHEO/XHARIEP HOëRSKOLE ATLETIEK MOTHEO/XHARIEP HIGH SCHOOLS ATHLETICS

Die regering van die Kerk 1Tim 2: Christus se wil dat vroue leerlinge moet wees... maar nie self mag onderrig gee nie.

Hoe verskil die Christelike vryheid waarvan Paulus praat van die samelewing se manier van dink oor vryheid?

MEGILOTH 2: ESTER / ESTHER

Kleingroepe as Gemeenskappe van Dissipels...

Let it be. Laat dit wees. Monday 18 June 12

DIE WEG CHRISTELIKE GEMEENTE

To abandon prayer is to embrace atheism. Alec Motyer

Lukas 4: Agtergrond

Verkorte Oorsig oor die Normale Christenlewe

NIE ELKEEN WAT...!! nie die wil van die Vader doen nie sal nie in die koninkryk van die hemele ingaan nie!! en wat die wil van die Vader doen

Belowe God regtig dat Hy dit altyd met jou goed wil laat gaan?

Die maan en sy rol in ons wereld *

OEPS! WAAR IS MY GELOOF HEEN?

Die eerste is God beskik alles: God het alles vooraf beplan en haarfyn uitgewerk en alles werk presies so uit soos Hy dit beplan het.

Hannah Ball 1796 Buckinghamshire Robert Raikes kinders op straat eerste Sondagskool Surrey Chapel 1831 Brittanje 1,250,000 kinders per week

Downloading allowed. Sharing allowed with credit to MPC. No changes or commercial use allowed. Aflaaibaar. Verspreding toegelaat met krediet aan MPG.

10 gebooie van Genade n Ekspedisie na vryheid

Downloading allowed. Sharing allowed with credit to Moreleta Park Congregation. No changes or commercial use allowed. Aflaaibaar.

Preek Jan Steyn op Sondag 25 Maart 2012 Teks: Johannes 12:20-36 en Johannes 3: Tema: Vreemde verheerliking

*3-9 Maart. Die funksie van rentmeesterskap

Mattheus 5:3 Salig is die wat arm van gees is, want aan hulle behoort die koninkryk van God.

Mattheus 5:27-30 Ons nuwe dissipel-lewe volgens die HERE se gebooie begin on ons harte. In vers wys Jesus hierdie waarheid uit die 7de gebod.

Wie is Jesus? Wie is Jesus? KLEINGROEPBEDIENING. Predikant: Wilhelm Leuschner Sel: Epos:

Pride gets no pleasure of having something, only having more of it than the next man C. S.

IN THE SUPREME COURT OP SOUTH AFRICA. CORBETT, MILLER, JJA et NICHOLAS, AJA

Brandende Harte! Ontmoet God en word passievolle navolgers van Jesus. Ds. Willem Louw: NG Kerk Miederpark

Kom ons herinner mekaar aan die toetse wat ons tot nou toe hanteer het:

Preek Jan Steyn 26 Januarie Teks: Mattheus 8 en Handelinge 3 (Jakobus 5:14-16) Tema: Jesus die Geneser. Inleiding:

Lukas 14: Vooraf

Mei Lees: Mat 5: Hoekom? Ook sy prediking hier in-ie Bergpredikasie.

Die Bybelse Waarheid oor die Wegraping/Wederkoms van Jesus Christus. Geskryf deur Loretta Vosloo. Erkenning word gegee:

HOE GROEI BY MENSE PLAASVIND. Enkele Inleidende Opmerkings ter Agtergrond

22.4 RAPPORT DEPUTATE LITURGIESE SAKE LIEDBOEKE IN VERSKILLENDE TALE

* Produkte wat nie in voorraad by u naaste tak is nie, is beskikbaar op bestelling. * Pryse sluit BTW in, behalwe waar aangedui BTW uitg.

IN PIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRANSVAALSE PROVINSIALE AFDELING)

CHRISTELIKE GEMEENTE IS JY BRUID? DAAN LöTTER 13 AUGUSTUS 2017 NELSPRUIT

GOD IN 3D LEIERSGIDS. Uitgawe 2018 Emmaus Sentrum Geen duplisering sonder toestemming. Posbus 111, Paarl, 7620 Dienssentrum Tel:

Hoor God deur Drome en Visioene Hear God through Dreams and Visions

Markus 16:1-8. Die leë graf, die Evangelie-boodskap daarin, en die vroue met die oprag om hieroor te getuig.

Hoe lyk dit in mense se lewens as hemel daar deurgebreek het? Hoe lyk dit op aarde as hemel deurbreek Van paradys tot koninkryk van die

1Kon 18:41-46 In Israel vol Goddeloosheid en afvalligheid wys die HERE: Ek's die enigste ware God... die Een wat lewe gee.

Transcription:

Die ekonomie en die Christen n perspektief 1 Desember 2010

Ekonomiese realiteite Christene poog om volgens die wil van God te handel in elke aspek van hule lewens en heelwat van hierdie dimensies is inter verweef met die markte. Alhoewel ons uiteindelike motivering verskil van sogenaamde nie Christene, is ons egter steeds blootgestel aan dieselfde fisiese, psigologiese en ekonomiese realiteite as enige iemand anders. As n resultaat poog Christene om te koop en te verkoop, te spaar en te investeer, ens ; in die lig van n stel waardes. Die studie van ekonomie is n studie van skaarste ontelbare behoeftes vs beperkte bronne. Dus, binne enige ekonomiese bestel moet ons bewus wees van ons eie beperkinge met die geloof dat God ons seën en ons lewens gebruik op alle vlakke. God s circular flow of income

Realiteit vs geloof One of the fundamental assumptions economists make about human activity is that we are limited in our choices by scarce time, resource and knowledge. Christians acknowledge that reality. Like others, they cannot be in two places at once, know the price of everything or provide for themselves and their families without working, saving and carefully considering their budgets and keeping with their values. Furthermore, although Christians are called to have faith that can move mountains, they are taught not to defy gravity or tempt God by jumping from rooftops (Matt 4:5 7). Likewise, they would court physical and spiritual danger if they ignored real limits to their material and financial resources Howard Bowen : Economic life in all its ramifications is of profound ethical significance. This is so because of scarcity which gives rise to conflict, because of interdependence which creates mutual obligations, because of the wide range of values sought through economic activity, and because of the significance for human life of the economic process itself.

Praat die Bybel van die ekonomie? Heelwat van ons ekonomiese kopsere soos skuld, die impak van inflasie en werkloosheid, hoe om te voorsien vir ons oudag en vele meer, is inderdaad dieselfde bekommernisse wat heelwat van Sy volgers heel in die begin gehad het. Jesus maak van verhale in die Bybel gebruik om hierdie sake aan te spreek. Voorbeelde sluit in: Kan aardse rykdom gebruik word ten goede? Verhaal van die skelm besigheidsman : Lukas 16:1 13 Kan rykdom die wêreld versmoor? Verhaal van die saaier : Matt 13:18 23 Is ons jaloers op dit wat ander het? Verhaal van die werkers in die wingerd : Matr 20:1 16 Praat die Bybel van die ekonomie? Kan ons met wysheid investeer? Verhaal van die tien sakkies geld: Lukas 19:11 27 Hoe moet ons ons skuld beheer? Verhaal van die onvergewensgesinde amptenaar Mat 18:21 35 Aan wie behoort die dinge wat ons besit? Verhaal van die verwaande ryk man Hoe produktief is ons? Verhaal van die huurlinge : Mat 21:33 46 Kan ons skuld vergewe? Verhaal van die twee skuldenaars : Lukas7:36 50 Gaar ons besittings op? Verhaal van die skat en die pêrel : Mat 13:44 46 Hoeveel gee ons? Verhaal van die Fariseer en die belastinggaarder : Lukas 18:9 14 Wat kan ons doen om ander te help? Verhaal van die ryk man en Lazarus : Luk 16:19 31 Hoe vrygewig is ons? Verhaal van die groot onthaal : Luk 14:15 24 Hoeveel het ons nodig om van t eleef? Verhaal van die verlore muntsuk : Luk 15:8 10

Moet ons ekonomiese tendense ag? Jesus gebruik 16 van die 38 gelykennise om sy dissipels te onderrig rondom geld en besittings. Een uit elke tien verse (288) in Mattheus, Markus, Lukas en Johannesburg gaan oor geld. Daar is 500 verse in die Bybel oor gebed, 500 oor geloof en 2000 oor geld en besittings. Dit is duidelik dat God ons heelwat oor hierdie onderwerp wil leer? Jesus self het in die Bybel geleer hoe belangrik dit is om aan dag aan ekonomiese sake te gee. Lukas 14:28 : As jy n huis wil bou, werk jy mos voor die tyd uit of jy genoeg geld het om dit alles te kan doen, nie waar nie? Anders, as jy nie jou sommetjies behoorlike gemaak het nie, is jou geld dalk te min nadat jy die fondament gegooi het. En wat gebeur dan? Dan lag almal vir jou. Hullse sal sê: Daar s nou vir jou n deurmekaar ou wat n huis halfpad bou en dit dan net so laat staan!

Moet ons ekonomiese tendense ag? Die sosiale sy van die ekonomie is uiteraard belangrik vir die kontemporêre Christen en ons het n duidelike opdrag om bekommerd te wees en te sorg vir die armes en onderdruktes MAAR die ander dimensie van Christen wees in n komplekse ekonomiese omgewing is dat indien ons as Christene uitsprake wil maak oor hierdie komplekse sosiale, ekonomiese en politieke sake, moet ons goed onderlê wees in die werking daarvan. Unfortunately, many Christian social activists manifest an inadequate grasp of economics. The late Benjamin Rogge, a professor of economics and Lutheran layman, lamented that the typical American who calls himself a Christian and who makes pronouncements on economic policies or institutions, does so out of an almost complete ignorance of the simplest and most widely accepted tools of economic analysis. If something arouses his Christian concern, he asks not whether it is water or gasoline he is tossing on the economic fire he asks only whether it is a well intended act. As I understand it, the Christian is required to use his God given reason as well. Hay, n ekonoom van die Universiteit van Oxford, stel voor that the Bible has enough in it to make Christians rethink their behaviour in developing the market economy. Hy hou agt beginsels vir Christene in n markgerigte ekonomie voor: Humanity must use the resources of creation to provide for its existence, without wasting or destroying the created order. Every individual has a calling to exercise stewardship of resources and talents. Tied to the above is the responsibility to determine the disposition of resources. Every individual is accountable to God for this stewardship. Human beings have a right and an obligation to work. Work is the means of exercising stewardship. In work, humanity must have access to resources and should have control over them. Work is a social activity; human beings co operate as stewards of their individual talents, and as joint stewards of resources. Every individual has a right to share in God s provision for humanity for basic needs of food, clothing and shelter. These needs are to be met primarily by productive work. Personal stewardship of resources does not imply the right to consume the entire product of these resources. The rich have an obligation to help the poor who cannot provide for themselves by working.

Inflasie BBP Rentekoerse Wisselkoers Werkskepping Verbruikersvertroue

Boeke Economics in Christian Perspective Victor Clear & Robin Klay Bulls, Bears and Golden Calves, applying Christian ethics in Economics John E Stapleford Economic Parables, the monetary teachings of Jesus Christ David Brown A biblical economics manifesto (Economics and the Christian Worldview) James Gills, Ronald Hash