THE APOSTOLIC FAITH MISSION OF SA DIE APOSTOLIESE GELOOFSENDING VAN SA

Similar documents
Together moving in unity to fulfill our God-given missional calling! DIE APOSTOLIESE GELOOF SENDING VAN SUID-AFRIKA. Afrikaans AFM - AGS

THE APOSTOLIC FAITH MISSION OF SA DIE APOSTOLIESE GELOOFSENDING VAN SA

Bybel vir Kinders. bied aan. Die vrou by die put

Excelsus (die Sentrum vir Bedieningsontwikkeling) bied in 2019 die volgende aan:

Kain vermoor Abel (Genesis 4:8)

Bybel vir Kinders bied aan. God Toets Abraham se Liefde

(Uit Leef stroom-op! hoofstuk 1)

Les 6 vir 10 November 2018

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun

"Onse Vader wat in die hemele is, laat u Naam geheilig word; laat u koninkryk kom; laat u wil geskied, soos in die hemel net so ook op die aarde; gee

DOELSTELLING DANKIE TERUGVOER

Die maan en sy rol in ons wereld *

Welkom by ons Aanddiens! Kom geniet n koppie koffie in die saal na die diens!

1. OM JESUS TE VOLG: 2. DTR die verhouding:

Die wedersydse verhouding tussen geloof en geestesgesondheid. Dr Deon Bruwer

n Prins word die Skaapwagter

GRADE 12 SEPTEMBER 2012 RELIGION STUDIES P2

Dit bring ons by ons tweede handvatsel in `n strewe na die leef van die Koninkryk Kultuur nl: Genade pad.

Unity Apostles Church of New Zealand Post Card- Farewell to Evangelist John Weder All Honour to God

Van Vervolger tot Prediker

Bybelskool van Centurion. 27 Maart Welkom

A KARANGA PERSPECTIVE ON FERTILITY AND BARRENNESS AS BLESSING AND CURSE IN 1 SAMUEL 1:1-2:10

n Verduidelijking van die Nuwe Verbond deur Dr. Marc s. Blackwell Sr.

Catullus se Carmina in Afrikaans vertaal: n funksionalistiese benadering

GROEIGROEP MATERIAAL BADBOYS OM DIE KRUIS KAJAFAS

Let it be. Laat dit wees. Monday 18 June 12

Om n omgewing te skep vir gesonde mense om gesonde verhoudings en n dinamiese, lewendige bedieningslewe te kan hê.

DIE GODHEID Matt 28:19 veelgodery.

Kleingroepe as Gemeenskappe van Dissipels...

IN THIS EDITION: 2nd QUARTER 2018

Join us for a Seminar/Presentation by the author of the book below: When: 9 March 2015 Where: Helderberg High School Chapel Time: 19h00

Berribrokkies Nuusbrief van Fred en Paula Berrington Posbus 739, Groot-Brakrivier, (Fred) (Paula) Mei 2014

Die ekonomie en die Christen n perspektief. 1 Desember 2010

Bybel vir Kinders bied aan. Die Hemel God se pragtige huis

Die Hemel God se pragtige huis

Is profesie oor Christus in die Ou Testament altyd direk Messiaans?

MOTHEO/XHARIEP HOëRSKOLE ATLETIEK MOTHEO/XHARIEP HIGH SCHOOLS ATHLETICS

Catharina Maria Conradie

Die verheerlikte Jesus se seën en ons. Vandag vier ons die troonsbestyging van die Koning van die konings.

Mark 9: Fokus: 9:35-37 By die dienende Christus moet ons dienskneg-dissipels word.

Definition2 - SALWING = GODDELIKE AANSPORING OM TE FUNKTIONEER/ANOINTING = THE UNCTION TO FUNCTION

GOD IN 3D LEIERSGIDS. Uitgawe 2018 Emmaus Sentrum Geen duplisering sonder toestemming. Posbus 111, Paarl, 7620 Dienssentrum Tel:

AS HERMENEUTIESE RAAMWERK VIR. Voorgelê ter vervulling van die vereistes vir die graad DOCTOR DIVINITATIS

Community of Practice

Het jy al gehoor van die Vier Geestelike Wette?

Twee van die grootste leuens oor sukses wat aan ons en aan ons kinders deur die samelewing vertel word.

BEGIN BY DIE EINDE: Wat moet met jou gebeur as jy doodgaan?

Midrash (Torah Bespreking)

Die regering van die Kerk 1Tim 2: Christus se wil dat vroue leerlinge moet wees... maar nie self mag onderrig gee nie.

Kom ons herinner mekaar aan die toetse wat ons tot nou toe hanteer het:

22.4 RAPPORT DEPUTATE LITURGIESE SAKE LIEDBOEKE IN VERSKILLENDE TALE

THE FIVE MEGILOTH ESTHER SONG OF SONGS RUTH ECCLESIASTES LAMENTATIONS

Parashah 50: Ki Tavo תבוא) (כי Wanneer Jy Binnegaan

Hoe verskil die Christelike vryheid waarvan Paulus praat van die samelewing se manier van dink oor vryheid?

DIE WEG CHRISTELIKE GEMEENTE

keys to preach the Gospel carlos moses

Rom 14:1-12. Fokus: Rom 14:10-12 Die belangrikheid van Kerk-eenheid en ons hantering van versskille (d)

Die uitnodiging van God aan die hele wêreld, is om n

Jan Steyn Preek Sondag 12 Augustus Teks: Lukas 19:1-10. Tema: Genade groter as myself.

HOE GROEI BY MENSE PLAASVIND. Enkele Inleidende Opmerkings ter Agtergrond

22.4 RAPPORT DEPUTATE LITURGIESE SAKE LIEDBOEKE IN VERSKILLENDE TALE (Art 163)

Preek Jan Steyn 25 Februaie Teks: Johannes 13:1-35. Tema: Saamwees (op mekaar gerig wees) Inleiding:

A CURRICULUM FOR COMMUNITY DEVELOPMENT IN PRACTICAL THEOLOGY

GOD STORIES LEIERSGIDS. Uitgawe 2017 Emmaus Sentrum Geen duplisering sonder toestemming. Posbus 111, Paarl, 7620 Dienssentrum Tel:

Isaiah 38:19 19 The living, the living, he thanks you, as I do this day; the father makes known to the children your faithfulness.

'n GEMEENTE VAN GOD MET JESUS CHRISTUS AS HOEKSTEEN

MEGILOTH 2: ESTER / ESTHER

Oorsig van navorsingstuk

Hoofstuk 1. Eensaamheid: woordverklaring

Oktober Lees: Mattheus 7:1-12 Fokus: vers 6-11

HOOFSTUK EEN. DIE BRUID van CHRISTUS

G E L O O F F A I T H GOD SE UITNODIGINGS POSBUS 232, BALLITO, 4420 TEL: (032) / FAKS: (032)

Lisa Bevere. New York Times- topverkoperskrywer DIE LEEUTJIE. Illustrasies deur Kirsteen Harris-Jones

Mattheus 6:9-10 Ons nuwe dissipel-lewe is n lewe waarin ons radikaal breek met self-gesentreerdheid en leef met God-gesentreerdheid.

GEHOORSAAMHEID AAN GOD

GOD SE VINGERAFDRUKKE VAN GENADE

16.19 RAPPORT 12 DEPUTATE EKUMENISITEIT BUITELANDS VERENIGDE KONINKRYK REPORT 12 DEPUTIES ECUMENICITY INTERNATIONAL UNITED KINGDOM

SERMON FORMS AS A DIMENSION OF COMMUNICATION IN THE CURRENT WORSHIP CONTEXT IN THE SOUTH KOREAN CHURCHES JONGSEOG HWANG

Contents 1. Aanbidding Diens... 3 Navolging van Jesus se voorbeeld... 4 Nederigheid... 5 Solidariteit met mense in nood... 5 Selfoorgawe...

10 Woorde wat ons ewige redding en verlossing beskryf

Brandende Harte! Ontmoet God en word passievolle navolgers van Jesus. Ds. Willem Louw: NG Kerk Miederpark

DIE NUWE HEMEL EN DIE NUWE AARDE 1Toe het ek 'n nuwe hemel en 'n nuwe aarde gesien. Die eerste hemel en die eerste aarde het verdwyn, en die see het

Huwelike in ons familie. Efesiërs 5:21-33 & 1 Joh 4:9.10. Trinitas is n verloste familie diensknegte wat gestuur is.

NIE ELKEEN WAT...!! nie die wil van die Vader doen nie sal nie in die koninkryk van die hemele ingaan nie!! en wat die wil van die Vader doen

toe hy mens was op aarde?

Parashah 8: Vayish lach (חלשיו) En Hy Het Gestuur. Nuwe Verbond: Matt. 26:36 tot 46; Rom. 12:19; Fil. 3:5; Heb. 8:8; Jak. 7:4 tot 10.

AANSOEKVORM 2015 PRIMêRE SKOOL

Missional leadership entering the trialogue Missionale leierskap in trialoog

IN THE SUPREME COURT OP SOUTH AFRICA. CORBETT, MILLER, JJA et NICHOLAS, AJA

There are certain shortcomings to the decision of the General Synod 2009 on the meaning of 1 Cor 14:33-35 (Acta 2009:633-

Die betekenis van die kruis (1)

Waar is God as ons swaarkry?

Tema: Hoe word ek n loot (1)?

Nuwe Wyn/New Wine. Nuwe Wyn/New Wine. Vir kinders/ For kids. Dr Christo Nel

Heb. 7,8 10 is vir my vanselfsprekend, maar miskien moet dit in detail in PLAIN Afrikaans verduidelik word.

Jaargang 6 Uitgawe 27 HARTIES NG GEMEENTEBLAD November 2017

n Teologiese ondersoek na die rol van toleransie en omarming in die hantering van leerstellige en morele verskille, met verwysing na die

Hoe om vir God te gee wat Hy die graagste wil hê

Die leuen van die samelewing: Jou toekoms is in jou eie hande en jy is in beheer van jou lewe!

Hoor God deur Drome en Visioene Hear God through Dreams and Visions

Transcription:

THE APOSTOLIC FAITH MISSION OF SA DIE APOSTOLIESE GELOOFSENDING VAN SA NUUSFLITS / 1 JUNIE 2018 1. DIE AGS VAN SA SE 110 JAAR FEESVIERINGE! CENTURION - 25 MEI 2018 Op Vrydag die 25ste Mei is die Apostoliese Geloofsending van Suid Afrika se 110de verjaarsdag gevier! Hierdie historiese mylpaal is gevier met n spesiale byeenkoms wat gehou is by die AGS Centurion gemeente in Pretoria met Pastoor Rudi Briel en Mariesa Briel as gasheer en gasvrou. Die tema van die diens was The Going Gospel Moving Forward en is uitgebeeld deur middel van n 110-jaar embleem wat spesifiek vir die geleentheid ontwerp was. Die kern aspek van die embleem is die pyl wat simbolies is van die AGS se apostoliese DNA - simbolies van nuwe grond wat betreë word en die missie wat voortgedra word. Die gaste was onder andere die Nasionale Ampsdraers, Streeks Ampsdraers in en rondom die Gauteng provinsie (verteenwoordigend van streke, netwerke en nasionale departemente), die AGS Nasionale Kantoor pesoneel, die leierskap van die AGS Centurion gemeente asook spesiale gaste van die Pinkster/Charismatiese Christen gemeenskap. Die program was verdeel in drie hoof afdelings. Die eerste afdeling was getiteld: Rewind to move forward we need to understand where we come from. Die gaste was aangenaam verras om te hoor toe die program koördineerder, Past. Rudi Coertzen (Streeksleier van die Oos Rand), vir Past. Dudley Goodenough (die agterkleinseun van Mev. C.L. Goodenough) na die verhoog roep. Dit is welbekend in die AGS se geskiedenis dat Mev. Goodenough gestuur was om twee Amerikaanse sendelinge (John G. Lake

en Thomas Hezmalhalch) by die Johannesburg Park treinstasie te ontvang in Mei 1908. Hy het n pragtige weergawe van haar lewe gegee. Dr. I.S. Burger (Vorige President van die AGS van SA) het verder ons wortels en geskiedenis met mekaar verbind deur sy bydrae oor missionaliteit en hoe die vroeë kerk spontaan en prakties n missionale kerk was. Hy het ons herinner dat die kerk n gestuurde entiteit is dat die kerk primêr in die besigheid is van MISSIONALITEIT (Johannes 3:16). Elke AGS lidmaat is gestuur om kerk te gaan wees, n verteenwoordiger van Christus in die wêreld. Die tweede afdeling het die huidige impak en groei van die AGS gereflekteer en was getiteld: Pause the current footprint of the AFM in South Africa and globally. Dr. H.J. Weideman (Algemene Sekretaris) het verduidelik hoe die AGS sedert 1911 tot 2018 gegroei het. Hierdie groei is uitgebeeld in die figuur hieronder:

Dr. H.J. Weideman het ook verduidelik dat die AGS in die proses is om n moderne en hedendaagse missionale beweging te word en het verwys na die One AFM Game Plan die AGS se missionale strategie wat afgeskop is in 2013. Om meer perspektief op die AGS se globale impak te gee het Past. F.C. Chikane (President van AGS Internasionaal) berig oor die AGS se teenwoordigheid in ongeveer 35 lande en 6 kontinente van die wêreld. Die eenheid wat bereik was in 1996 het gelei tot vele nuwe internasionale geleenthede vir die kerk. Past. M.G. Mahlobo (President van die AGS) het die laaste afdeling aangespreek, getiteld: Play where is the AFM heading in the future?. Die President het n moderne en hedendaagse konteks voorgelê waarin volgelinge van Jesus hulleself vandag bevind. Die visie van die AGS is herbeklemtoon: We see a church (AFM) that is accessible to all people, celebrating its unity and God-given diversity, empowering its members for caring and transforming communities to the glory of God. Hy het ook n duidelike visie gelewer oor die twee belangrikste verskuiwings in die toekoms van die AGS en die proses om n missionale kerk te word: Die skuif vanaf n passiewe lidmaat na n aktiewe moderne apostoliese agent. Mag elke AGS lidmaat verstaan wat dit beteken om gestuur te wees deur God en sodoende die lewens van ander te impakteer met die liefde, karakter en boodskap van Jesus. Die skuif vanaf Pastoor/Herder na Coach (afrigter). Mag elke AGS Pastoor verstaan wat dit beteken om n missionale afrigter te wees en lidmate te bemagtig om moderne en hedendaagse sendelinge in hulle eie plaaslike gemeenskappe te word. Mag AGS gemeentes die kweekhuise word vir die vorming van apostoliese, moderne en hedendaagse Christus agente. Die byeenkoms is afgesluit met n kragtige gedig deur Past. P.N. Kekane getiteld: The AFM on the move! Hierdie gedig was spesiaal geskryf vir die 110de verjaarsdagvieringe en was die perfekte einde van n geseënde feesdiens! Verskillende streekstrukture en hulle gemeentes het hulle eie 110de verjaarsdag feesdienste gehou dit was wonderlik om sommige van hierdie byeenkomste by te woon en om die video grepe te sien wat op sosiale media geplaas is. (Onthou om @The Apostolic Faith Mission of South Africa te tag sodat ons ook die feesvieringe kan geniet vanaf n nasionale vlak). Vir diegene wat nog hul eie feesvieringe wil hou, is daar hulpbronne beskikbaar wat afgelaai kan word op die AGS se webtuiste: http://afm-ags.org/category/events/ 2. AGS ALGEMENE BESIGHEIDSVERGADERING (GBM) 2018 Die AGS Nasionale kantoor sien uit daarna om die gasheer te wees van die 2018 Algemene Besigheidsvergadering. Ons kan die volgende bevestig: Datum: 9-13 September 2018 Plek: AGS Woord en Lewe (Boksburg) Vroeë Registrasie Fooi: R300 per persoon voor/op 30 Junie Laat Registrasie Fooi: R350 per persoon

Neem asseblief kennis dat n omsendbrief versprei sal word aan alle gemeentes. Vir n elektroniese afskrif verwys na die Events blad van die AGS webtuiste: http://afm-ags.org/category/events/. Op hierdie blad is die volgende ook te vinde: Registrasievorm Aanhangsel A: Agenda Aanhangsel E: Program 3. GROND ONTEIENING SONDER VERGOEDING: AGS AANBIEDING Die aanbieding is beskikbaar en kan afgelaai word vanaf die volgende skakel op die AGS webblad: http://afm-ags.org/category/media/ 4. EMPOWERED21 AFRIKA KONGRES: n BESONDERE BYEENKOMS BOKSBURG OP 16-19 MAY 2018 Die tema van die kongres was Living to impact generations through the Holy Spirit. en vorm deel van die algehele visie van Empowered21 naamlik: That every person living on earth would have an authentic encounter with Jesus Christ through the power and presence of the Holy Spirit by Pentecost 2033. Beide die tema van die Kongres en die visie van Empowered21 is in harmonie met die AGS se strategie om n missionale kerk te word. My versoek is dat ons maniere sal vind om die tema te omhels en dit ons eie slagspreuk te maak. Die Kongres is bygewoon deur ongeveer 2,000 afgevaardigdes vanaf 50 lande. Sommige van die hoogtepunte van die Kongres sluit in: n 2,400 stemme kinderkoor wat die verhoog vol gestaan het, almal gekleë in wit hemde. Hulle het die gehoor bekoor met sielvolle lof en aanbiddings liedere. Apostel, Dr Opaku Onyinah, een van die mede-voorsitters van die Kongres het die volgende te sê gehad oor die kinderkoor: "It moved me to the core of my being and brought tears to hear these children commit their love to Christ in song and spoken word to the 2033 challenge of Empowered21 to see every person on earth have an authentic encounter with the Holy Spirit by 2033."

Die Empowered21 Afrika Kongress het geeindig op Saterdag, 19 Mei en meer as 1,100 jong mense het na vore gekom om gesalf te word vir bediening. Dr. Billy Wilson, president van die Oral Roberts Universiteit en globale mede-voorsitter van Empowered21, het gesê: "To see the altar filled with young leaders under the age of 35 ready to accept their destiny to make a spiritual impact as Spirit-empowered leaders was amazing. It was an honor to pray over them as the future doctors, lawyers, presidents, evangelists, pastors, bishops, government officials and professors the next generation of leaders for the nations of Africa." Empowered21 is n waardevolle platform vir geesvervulde kerke en bedieninge om te reflekteer op die bediening van die kerk en om hulpbronne te deel. Sommige van hierdie hulpbronne is beskikbaar op hulle webtuiste: http://empowered21.com/. Ek wil van hierdie geleentheid gebruik maak om my dank uit te spreek teenoor al die AGS pastore en lidmate wat gebid het vir die sukses van die byeenkoms en die wat die byeenkoms bygewoon het. Seënwense! M.G. Mahlobo DIE APOSTOLIESE GELOOFSENDING VAN SUID-AFRIKA NASIONALE KANTOOR Gebou nr.14, Central Office Park, Jeanlaan 257, Centurion, Gauteng, Suid Afrika Posbus 9450, Centurion, 0046 Tel: +27 12 644 0490 / Faks: +27 12 644 0732/4 / www.afm-ags.org Nuusbrief Redakteur: Past. M.G. Mahlobo (President van die AGS) mmahlobo@afm-ags.org Navrae: Chantalle Schutte (Interne Kommunikasie Spesialis) chantalle@afm-ags.org THE WHOLE CHURCH TAKING THE WHOLE GOSPEL TO THE WHOLE WORLD!