Bybel vir Kinders. bied aan. Die vrou by die put

Similar documents
Bybel vir Kinders bied aan. God Toets Abraham se Liefde

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun

n Prins word die Skaapwagter

Van Vervolger tot Prediker

Bybel vir Kinders bied aan. Die Hemel God se pragtige huis

Die Hemel God se pragtige huis

Welkom by ons Aanddiens! Kom geniet n koppie koffie in die saal na die diens!

Dit bring ons by ons tweede handvatsel in `n strewe na die leef van die Koninkryk Kultuur nl: Genade pad.

1. OM JESUS TE VOLG: 2. DTR die verhouding:

"Onse Vader wat in die hemele is, laat u Naam geheilig word; laat u koninkryk kom; laat u wil geskied, soos in die hemel net so ook op die aarde; gee

Kain vermoor Abel (Genesis 4:8)

BEGIN BY DIE EINDE: Wat moet met jou gebeur as jy doodgaan?

'n GEMEENTE VAN GOD MET JESUS CHRISTUS AS HOEKSTEEN

GROEIGROEP MATERIAAL BADBOYS OM DIE KRUIS KAJAFAS

DIE GODHEID Matt 28:19 veelgodery.

10 Woorde wat ons ewige redding en verlossing beskryf

Die verheerlikte Jesus se seën en ons. Vandag vier ons die troonsbestyging van die Koning van die konings.

n Verduidelijking van die Nuwe Verbond deur Dr. Marc s. Blackwell Sr.

Rom 14:1-12. Fokus: Rom 14:10-12 Die belangrikheid van Kerk-eenheid en ons hantering van versskille (d)

Bybelskool van Centurion. 27 Maart Welkom

Die Blye Boodskap. The Good News

Brandende Harte! Ontmoet God en word passievolle navolgers van Jesus. Ds. Willem Louw: NG Kerk Miederpark

Isaiah 38:19 19 The living, the living, he thanks you, as I do this day; the father makes known to the children your faithfulness.

(Uit Leef stroom-op! hoofstuk 1)

Markus 16:1-8. Die leë graf, die Evangelie-boodskap daarin, en die vroue met die oprag om hieroor te getuig.

Gen 17:1-14; Rom 4:1-12; Kol 2:1-12

Skriflesing: 1 Johannes 1:1-10 Teks: 1 Johannes 1:4 Sing- Ps. 66:1, Ps. 19:1; Ps. 65:8; Ps. 100:1,4

Oktober Lees: Mattheus 7:1-12 Fokus: vers 6-11

NIE ELKEEN WAT...!! nie die wil van die Vader doen nie sal nie in die koninkryk van die hemele ingaan nie!! en wat die wil van die Vader doen

5. n Ewige toekoms vir my kind Here. Joh.6:40 elkeen wat die seun sien en in Hom glo, die Ewige Lewe sal hê

Hoofstuk 1. Eensaamheid: woordverklaring

Die wedersydse verhouding tussen geloof en geestesgesondheid. Dr Deon Bruwer

Addendum A Consent form

Het jy al gehoor van die Vier Geestelike Wette?

Preek Jan Steyn 25 Februaie Teks: Johannes 13:1-35. Tema: Saamwees (op mekaar gerig wees) Inleiding:

Luister na God. enlewe vir ewig

Kom ons herinner mekaar aan die toetse wat ons tot nou toe hanteer het:

Definition2 - SALWING = GODDELIKE AANSPORING OM TE FUNKTIONEER/ANOINTING = THE UNCTION TO FUNCTION

Together moving in unity to fulfill our God-given missional calling! DIE APOSTOLIESE GELOOF SENDING VAN SUID-AFRIKA. Afrikaans AFM - AGS

Mei Lees: Mat 5: Hoekom? Ook sy prediking hier in-ie Bergpredikasie.

Let it be. Laat dit wees. Monday 18 June 12

Mark 9: Fokus: 9:35-37 By die dienende Christus moet ons dienskneg-dissipels word.

To fulfill. To complete its purpose. He was the end of the law. It was a "schoolmaster to bring us to Christ"

Mattheus 6:9-10 Ons nuwe dissipel-lewe is n lewe waarin ons radikaal breek met self-gesentreerdheid en leef met God-gesentreerdheid.

Is profesie oor Christus in die Ou Testament altyd direk Messiaans?

CHRISTELIKE GEMEENTE IS JY BRUID? DAAN LöTTER 13 AUGUSTUS 2017 NELSPRUIT

Nuwe Wyn/New Wine. Nuwe Wyn/New Wine. Vir kinders/ For kids. Dr Christo Nel

To abandon prayer is to embrace atheism. Alec Motyer

DIE NUWE HEMEL EN DIE NUWE AARDE 1Toe het ek 'n nuwe hemel en 'n nuwe aarde gesien. Die eerste hemel en die eerste aarde het verdwyn, en die see het

Jy sal lewe deur die onverdeelde trou van die Here. Jesaja 36-37:14, 20, 32

Preek Jan Steyn Sondag 29 Oktober Teks: Efesiers 2:1-10. Tema: In Christus lewe jy. Inleiding:

Jan Steyn preek 8 Julie Teks: Romeine 5:1-11 (1 Timoteus 1:1) Tema: Christus Jesus ons Hoop

Filippense 1:27-30 Ermelo 20/09/2015(Doop)

Kleingroepe as Gemeenskappe van Dissipels...

Waar is God as ons swaarkry?

DOELSTELLING DANKIE TERUGVOER

Tema: Die ware besnydenis: Hoe leef ek vandag as Jesus se dissipel?

Hoe lyk dit in mense se lewens as hemel daar deurgebreek het? Hoe lyk dit op aarde as hemel deurbreek Van paradys tot koninkryk van die

Les 6 vir 10 November 2018

Die regering van die Kerk 1Tim 2: Christus se wil dat vroue leerlinge moet wees... maar nie self mag onderrig gee nie.

Ps.119:89. יהוה Die een naam wat uitstaan is die naam van Moses. Ons lees dat die volgende sê: Ex. 33:17

Pretoria- 23 Januarie 2011

Join us for a Seminar/Presentation by the author of the book below: When: 9 March 2015 Where: Helderberg High School Chapel Time: 19h00

Teks: 1 Konings 19:15-21, 2 Konings 2:1-15 en Jesaja 61:1-11. Tema: Die mantel van Elia en die mantel van Christus. Agtergrond: 1 Konings Hoofstuk 18

Skriflesing: Sondag 4 Sing- Ps. 118:1; Ps. 119:61; Ps. 130:2 Genesis 3:1-19 Gen 3:1 Psalm 130 Psa 130:1

THE FIVE MEGILOTH ESTHER SONG OF SONGS RUTH ECCLESIASTES LAMENTATIONS

Jan Steyn Preek Sondag 12 Augustus Teks: Lukas 19:1-10. Tema: Genade groter as myself.

OEPS! WAAR IS MY GELOOF HEEN?

Mattheus 6:9 Ons nuwe dissipel-lewe is n lewe waarin ons radikaal breek met self-gesentreerdheid en leef met God-gesentreerdheid.

IN THE SUPREME COURT OP SOUTH AFRICA. CORBETT, MILLER, JJA et NICHOLAS, AJA

from the group who had gathered there.

Wanneer die kerk verdwaal in valsheid word dit n vertoonvenster van Afgode diens.

Lisa Bevere. New York Times- topverkoperskrywer DIE LEEUTJIE. Illustrasies deur Kirsteen Harris-Jones

Wie is Jesus? Wie is Jesus? KLEINGROEPBEDIENING. Predikant: Wilhelm Leuschner Sel: Epos:

23-Dag Bybeldagboek oor die Eienskappe van God

Gereformeerde Kerk Bellville 31 Januarie 2016 Oggend

Wegraping (Saamgevat)

MEGILOTH 2: ESTER / ESTHER

Heb. 7,8 10 is vir my vanselfsprekend, maar miskien moet dit in detail in PLAIN Afrikaans verduidelik word.

Appendix A. 4 Detail of which songs were not approved for now and will be looked at again, are in unpublished

K O'REILLY

Pretoria- 23 Junie 2012

Mattheus 5:3 Salig is die wat arm van gees is, want aan hulle behoort die koninkryk van God.

Sing vooraf staande: Skrifberyming 1-1:1, 2 (24:1, 2)

Hoe om vir God te gee wat Hy die graagste wil hê

1Kon 18:41-46 In Israel vol Goddeloosheid en afvalligheid wys die HERE: Ek's die enigste ware God... die Een wat lewe gee.

Preek Jan Steyn op Sondag 25 Maart 2012 Teks: Johannes 12:20-36 en Johannes 3: Tema: Vreemde verheerliking

Community of Practice

INHOUDSOPGAWE AFDELING I WAT ONS IS AFDELING II WAT ONS KAN WORD

Die betekenis van die kruis (1)

Die leuen van die samelewing: Jou toekoms is in jou eie hande en jy is in beheer van jou lewe!

GOD SE VINGERAFDRUKKE VAN GENADE

Mattheus 5:27-30 Ons nuwe dissipel-lewe volgens die HERE se gebooie begin on ons harte. In vers wys Jesus hierdie waarheid uit die 7de gebod.

Parashah 50: Ki Tavo תבוא) (כי Wanneer Jy Binnegaan

Markus 15:29-39 Jesus se alleen-lyding onder die oordeel van God... tot in die dood van die kruis.

Die ekonomie en die Christen n perspektief. 1 Desember 2010

Preek Jan Steyn 28 April Teks: Johannes 3, 7 en 19 Tema: Is jy nagdissipel of dagdissipel van Jesus?

HOOFSTUK EEN. DIE BRUID van CHRISTUS

Wat kan die kerk doen?

Excelsus (die Sentrum vir Bedieningsontwikkeling) bied in 2019 die volgende aan:

Transcription:

Bybel vir Kinders bied aan Die vrou by die put

Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Lazarus Aangepas deur: Ruth Klassen Vertaal deur: Yvette Brits Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org BFC PO Box 3 Winnipeg, MB R3C 2G1 Canada 2013 Bible for Children, Inc. Lisensie: U het die reg om hierdie stories te kopieër en te druk maar u mag dit nie verkoop nie.

Jesus en Sy dissipels het deur Samaria gereis. Hy kom toe by n dorp in Samaria met die naam Sigar.

Daar was n put, waar al die mense van Sigar hul drink water gekry het. Die put was deur Jakob, die vader van die Israeliete, gegrawe.

In die vroeë agtermiddag was dit sonnig en warm. Vermoeid het Jesus by die put gaan sit, Sy dissipels was dorp toe om te gaan kos koop.

Jesus was alleen maar nie vir lank nie. Daar kom toe n vrou wat in Sigar woon, om water te haal. Jesus vra haar, Gee My n bietjie water om te drink.

Die vrou was verras. Sy sê toe: Hoe vra jy, wat n Jood is, vir my, n Samaritaanse vrou, water om te drink? Die Jode en die Samaritane gaan immers nie met mekaar om nie.

Sy was moontlik nog meer verras toe Jesus sê: As jy geweet het wie Ek is, sou jy My gevra het vir lewende water.

Die vrou sê toe vir Jesus, Meneer, jy het nie eens n skepding nie, en die put is diep, jy is tog nie tot meer in staat as ons voorvader Jakob wat hierdie put vir ons gegee het en self saam met sy seuns en sy diere daaruit gedrink het nie?

Jesus antwoord haar: Elkeen wat van hierdie water drink, sal weer dors kry; maar wie van die waters gedrink het wat Ek hom sal gee, sal in alle ewigheid nooit dors kry nie. Nee, die water wat Ek hom sal gee, sal in hom n fontein wees met water wat opborrel en vir hom die ewige lewe gee. Die vrou sê toe: Meneer, gee vir my van daardie water, sodat ek nie weer dors sal kry en hier hoef te kom water haal nie.

Jesus sê vir haar: Gaan roep jou man en kom terug hierheen. Die het Hom geantwoord: Ek het nie n man nie. En Jesus sê vir haar: Jy het reeds vyf gehad, en die een wat jy nou het, is nie jou man nie.

Die vrou besef dat Jesus n profeet is. Sy probeer om met Jesus te stry oor waar God aanbid moet word. Op die heilige berg of in Jerusalem. Jesus sê: Daar kom n tyd, en dit is nou, wanneer die ware aanbidders die Vader deur die Gees en in waarheid sal aanbid.

Die vrou het vir Hom gesê: Ek weet dat die Messias kom, Hy wat ook die Christus genoem word. Jesus sê vir haar: Dit is Ek, Ek wat met jou praat. Net toe het Sy dissipels teruggekom. Die vrou het toe haar kosbare waterkruik net daar laat staan en teruggekeer dorp toe.

Die vrou het vir die mense gesê: Kom kyk, hier is n man wat my alles vertel het wat ek gedoen het. Is Hy nie miskien die Christus nie? Die mans het toe die dorp verlaat om self vir Jesus te sien.

Intussen het sy dissipels by Hom aangedring om te eet. Maar Jesus sê vir hulle: My voedsel is om die wil te doen van Hom wat My gestuur het, om Sy werk te voltooi. Sy werk is om mense na God te bring.

Baie van die Samaritane het in Jesus geglo net oor wat die Samaritaanse vrou aan hulle vertel het. Die mans het Jesus gevra om by hulle te bly; en Hy het twee dae by hulle gebly. Nog baie meer van hulle het toe geglo op Jesus se woord.

Hulle het vir die vrou gesê: Ons glo nie meer op grond van wat jy vertel het nie, want ons het self na Hom geluister, en ons weet dat Hy waarlik die Verlosser van die wêreld is.

Die vrou by die put n Storie uit God se woord, die Bybel, soos gevind in Johannes 4 Die lees van die Woord gee lig. Psalms 119:130

Die Einde 47 60

Die Bybel storie vertel ons van ons wonderlike God wat ons gemaak het en wat wil he dat ons Hom sal leer ken. God weet ons het verkeerde dinge gedoen, Hy noem dit sonde. Die straf vir sonde is die dood, maar God het ons so lief dat hy sy Seun, Jesus vir ons gestuur het wat vir ons sondes aan die kruis kom sterf het. Jesus het opgestaan uit die dode en opgevaar na die Hemel! Wanneer jy in Jesus glo en Hom vra om jou te reinig van al jou sonde, sal hy dit doen! Hy sal saam met jou stap deur die lewe, en jy sal vir ewig lewe saam met Hom. As jy glo dat dit die waarheid is, se die volgende vir God: Liewe Jesus, ek glo dat U God is, en mens geword het om vir my sondes te kom sterf en nou vir ewig lewe. Kom stap asseblief saam met my deur my lewe en vergewe my my sondes, sodat ek n nuwe lewe kan he, sodat ek eendag saam met U vir ewig kan lewe. Help my om vir U te luister en gehoorsaam te wees, sodat ek vir U sal lewe en U kind genoem kan word. Amen Lees die Bybel en praat met God elke dag! Johannes 3:16