Catullus se Carmina in Afrikaans vertaal: n funksionalistiese benadering

Similar documents
AS HERMENEUTIESE RAAMWERK VIR. Voorgelê ter vervulling van die vereistes vir die graad DOCTOR DIVINITATIS

Die wedersydse verhouding tussen geloof en geestesgesondheid. Dr Deon Bruwer

"Onse Vader wat in die hemele is, laat u Naam geheilig word; laat u koninkryk kom; laat u wil geskied, soos in die hemel net so ook op die aarde; gee

Catharina Maria Conradie

Lisa Bevere. New York Times- topverkoperskrywer DIE LEEUTJIE. Illustrasies deur Kirsteen Harris-Jones

GRADE 12 SEPTEMBER 2012 RELIGION STUDIES P2

Welkom by ons Aanddiens! Kom geniet n koppie koffie in die saal na die diens!

SERMON FORMS AS A DIMENSION OF COMMUNICATION IN THE CURRENT WORSHIP CONTEXT IN THE SOUTH KOREAN CHURCHES JONGSEOG HWANG

MOTHEO/XHARIEP HOëRSKOLE ATLETIEK MOTHEO/XHARIEP HIGH SCHOOLS ATHLETICS

Oorsig van navorsingstuk

Kain vermoor Abel (Genesis 4:8)

Together moving in unity to fulfill our God-given missional calling! DIE APOSTOLIESE GELOOF SENDING VAN SUID-AFRIKA. Afrikaans AFM - AGS

DOELSTELLING DANKIE TERUGVOER

Dit bring ons by ons tweede handvatsel in `n strewe na die leef van die Koninkryk Kultuur nl: Genade pad.

Bybelskool van Centurion. 27 Maart Welkom

AANSOEKVORM 2015 PRIMêRE SKOOL

Bybel vir Kinders. bied aan. Die vrou by die put

SPIRITUALITEITSDIVERSITEIT AS UITDAGING AAN DIE EREDIENS: 'n VERKENNING VAN DIE FUNKSIE VAN LOFPRYSING IN DIE NEDERDUITSE GEREFORMEERDE KERK

GROEIGROEP MATERIAAL BADBOYS OM DIE KRUIS KAJAFAS

Die ekonomie en die Christen n perspektief. 1 Desember 2010

Jy sal lewe deur die onverdeelde trou van die Here. Jesaja 36-37:14, 20, 32

Hoofstuk 1. Eensaamheid: woordverklaring

n Verduidelijking van die Nuwe Verbond deur Dr. Marc s. Blackwell Sr.

Studieleier: Dr. M van Heerden

Bybel vir Kinders bied aan. God Toets Abraham se Liefde

1. OM JESUS TE VOLG: 2. DTR die verhouding:

Kom ons herinner mekaar aan die toetse wat ons tot nou toe hanteer het:

Hoe verskil die Christelike vryheid waarvan Paulus praat van die samelewing se manier van dink oor vryheid?

22.4 RAPPORT DEPUTATE LITURGIESE SAKE LIEDBOEKE IN VERSKILLENDE TALE

Les 6 vir 10 November 2018

DIE WEG CHRISTELIKE GEMEENTE, NELSPRUIT GEESTELIKE OUTORITEIT

Die maan en sy rol in ons wereld *

Twee van die grootste leuens oor sukses wat aan ons en aan ons kinders deur die samelewing vertel word.

Beste Bidder/Intersessor

GOD STORIES LEIERSGIDS. Uitgawe 2017 Emmaus Sentrum Geen duplisering sonder toestemming. Posbus 111, Paarl, 7620 Dienssentrum Tel:

Join us for a Seminar/Presentation by the author of the book below: When: 9 March 2015 Where: Helderberg High School Chapel Time: 19h00

Preek Jan Steyn 25 Februaie Teks: Johannes 13:1-35. Tema: Saamwees (op mekaar gerig wees) Inleiding:

22.4 RAPPORT DEPUTATE LITURGIESE SAKE LIEDBOEKE IN VERSKILLENDE TALE (Art 163)

A KARANGA PERSPECTIVE ON FERTILITY AND BARRENNESS AS BLESSING AND CURSE IN 1 SAMUEL 1:1-2:10

Community of Practice

GOD SE VINGERAFDRUKKE VAN GENADE

Die gelykenis van die man wat sy buurman gaan opklop het Lukas 11:5-8

A CURRICULUM FOR COMMUNITY DEVELOPMENT IN PRACTICAL THEOLOGY

Wat kan die kerk doen?

Die kanoniese benadering van ChiIds: 'n Paradigmaskuif?t

GEHOORSAAMHEID AAN GOD

DIE VADER PRAAT FINAAL DEUR SY SEUN MET ONS! Eksegetiese Tema: God praat op planmatige en volmaakte met ons deur sy Seun as. Tekskeuse: Hebr 1:1-2

n Prins word die Skaapwagter

Die verheerlikte Jesus se seën en ons. Vandag vier ons die troonsbestyging van die Koning van die konings.

Tema: Die ware besnydenis: Hoe leef ek vandag as Jesus se dissipel?

Die regering van die Kerk 1Tim 2: Christus se wil dat vroue leerlinge moet wees... maar nie self mag onderrig gee nie.

Excelsus (die Sentrum vir Bedieningsontwikkeling) bied in 2019 die volgende aan:

Mattheus 5:27-30 Ons nuwe dissipel-lewe volgens die HERE se gebooie begin on ons harte. In vers wys Jesus hierdie waarheid uit die 7de gebod.

HOE GROEI BY MENSE PLAASVIND. Enkele Inleidende Opmerkings ter Agtergrond

IN PIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRANSVAALSE PROVINSIALE AFDELING)

A reflection upon the loneliness of Korean elderly in family support: A Christian-pastoral perspective. By WONSUK JAMES ROH

Waar is God as ons swaarkry?

Die leuen van die samelewing: Jou toekoms is in jou eie hande en jy is in beheer van jou lewe!

Het jy al gehoor van die Vier Geestelike Wette?

Die eerste is God beskik alles: God het alles vooraf beplan en haarfyn uitgewerk en alles werk presies so uit soos Hy dit beplan het.

OEPS! WAAR IS MY GELOOF HEEN?

GOD IN 3D LEIERSGIDS. Uitgawe 2018 Emmaus Sentrum Geen duplisering sonder toestemming. Posbus 111, Paarl, 7620 Dienssentrum Tel:

STEPHAN PETER WHITEHEAD (Nog onder eed) verklaar verder : Lieutenant, did it ever come to your notice before the

Isaiah 38:19 19 The living, the living, he thanks you, as I do this day; the father makes known to the children your faithfulness.

DIE WEG CHRISTELIKE GEMEENTE

28 Oktober 2012 dink aan die Hervorming. Wegdros is Ten tye van die Hervorming het wegdrossery sommer erg plaasgevind

Rom 14:1-12. Fokus: Rom 14:10-12 Die belangrikheid van Kerk-eenheid en ons hantering van versskille (d)

THE FIVE MEGILOTH ESTHER SONG OF SONGS RUTH ECCLESIASTES LAMENTATIONS

AFRIKANER WEERSTANDSBEWEGING THE SOUTH AFRICAN BROADCASTING CORPORATION

SISTEMATIESE TEOLOGIE 1. Module 3 TEOLOGIE CHRISTOLOGIE PNEUMATOLOGIE SERTIFIKAAT IN CHRISTELIKE DIENS.

1Kon 18:41-46 In Israel vol Goddeloosheid en afvalligheid wys die HERE: Ek's die enigste ware God... die Een wat lewe gee.

Mark 9: Fokus: 9:35-37 By die dienende Christus moet ons dienskneg-dissipels word.

Af\JP II : f"9t9's > <..

Gebore uit die maagd Maria

Om n omgewing te skep vir gesonde mense om gesonde verhoudings en n dinamiese, lewendige bedieningslewe te kan hê.

(Uit Leef stroom-op! hoofstuk 1)

Mei Lees: Mat 5: Hoekom? Ook sy prediking hier in-ie Bergpredikasie.

/Clf,-', 8. Geagte Mnr. die Voorsitter, Dames en Here,

n Teologiese ondersoek na die rol van toleransie en omarming in die hantering van leerstellige en morele verskille, met verwysing na die

Let it be. Laat dit wees. Monday 18 June 12

Preek-notas: Romeine 3:21-31

Die Pad van Waarheid tot die Lewe. BybelVertalingsProjek

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun

Kleingroepe as Gemeenskappe van Dissipels...

Wat Word Bedoel met die Werke van die Wet?

Klaagliedere by Qumran: n Tweede redaksie?

Die bewerking van idiome in tweetalige woordeboeke *

Preek Jan Steyn Sondag 29 Oktober Teks: Efesiers 2:1-10. Tema: In Christus lewe jy. Inleiding:

Christusprediking uit die Ou Testament. n Nuwe benadering tot n ou probleem? 1

Hoe akkuraat kan n Bybelvertaling wees? Gennavw in 1 Johannes 5:1-4 as voorbeeld 1

DIE KOMMUNIKATIEWE FUNKSIES VAN DIE SPORE VAN PSALMS IN 1 PETRUS

Pretoria- 23 Junie 2012

Nuwe Lied Bediening. Parashah 14: Va'era Hy het verskyn

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRANSVAALSE PRQVINSIALB AFDELING)

Jan Steyn Preek Sondag 12 Augustus Teks: Lukas 19:1-10. Tema: Genade groter as myself.

Resensies. Conradie, Ernst Uitverkoop? In gesprek oor... die verbruikerskultuur. Wellington: Lux Verbi.BM. (P.H. Heystek)...

DIE EENHEID EN VERSKEIDENHEID VAN N SOSIALE ORDE 'THE ONE AND THE MANY"

Pastorale bediening vir die Getuieniswerker in n inter-kulturele en inter-godsdienstige konteks. deur. Quentin Groenewald

1741. Majoor Cronwright gese het ek moet Dr. Aggett on- dervra, het ek eers ek dink, twee dae, gespandeer

Oor die betekenis van die maagdelike geboortetradisie: n Debat in die Nederduitsch Hervormde Kerk

Transcription:

Catullus se Carmina in Afrikaans vertaal: n funksionalistiese benadering Annemarie de Kock Tesis ingelewer ter gedeeltelike voldoening aan die vereistes vir die graad van Magister Artium in Klassieke Letterkunde aan die Universiteit van Stellenbosch. Studieleier: Dr. S. Thom April 2006

Verklaring Ek, die ondergetekende, verklaar hiermee dat die werk in hierdie tesis vervat, my eie oorspronklike werk is en dat ek dit nie vantevore in die geheel of gedeeltelik by enige universiteit ter verkryging van n graad voorgelê het nie. Handtekening: Datum:

Bedankings Ek bedank graag my studieleier Dr. S. Thom vir uitstekende leiding en ondersteuning. My opregte dank gaan aan die Nasionale Navorsingstigting vir finansiële bystand gedurende 2004 en 2005.

Opsomming Die doel van hierdie studie is om in Afrikaans die impak van die Latynse teks van Catullus effektief oor te dra aan lesers wat deur n ander taal, binne n ander kultuur leef. Die uitdaging lê nie slegs in die poging om die gees van die oorspronklike in die vertaling oor te plaas nie, maar ook om die detail van die teks self weer te gee: die stilistiese eienskappe van woordorde, woordkeuses, beeldspraak en stylfigure. Vir hierdie doel word die funksionalistiese benadering tot vertaling, soos uiteengesit deur Christiane Nord (1997), gevolg. Volgens die funksionalisme bepaal die beoogde doel van die vertaling en die lesers waarop dit ingestel is, die vertaalmetodes wat gevolg gaan word. Nord definieer die verskillende funksies wat tekste kan hê en maak onderskeid tussen die kategorieë van dokumentêre en instrumentele vertalings. Onder dokumentêre vertaling, as die weergawe van n interaksie tussen die brontaalskrywer en -leser binne die brontaal-kultuur, val die sub-kategorie van filologiese vertaling. So n vertaling is n taamlik letterlike reproduksie van die vorm en inhoud van die bronteks met die fokus op sintaktiese eenhede van die bronteks. Dit is hier waar my vertalings van die Catulli Carmina inval. Soos uiteengesit in die vertaalopdrag, is die strewe na n bronteksgeoriënteerde, idiomaties-afrikaanse vertaling van Catullus se volledige oeuvre; iets wat nog nie van tevore formeel aangepak is nie. Die eindresultaat of doelteks is gemik op kenners van die Klassieke en die nodige kennis van Catullus se wêreld word aanvaar as n gegewe. In die strewe na bogenoemde doel moet die vermoë van die Germaanse taal om die antieke Latynse teks effektief te verteenwoordig, verdedig word. Dit geskied aan die hand van Catullus-vertalings in ander Germaanse tale (Duits, Nederlands en Engels) wat ek met my eie vertalings vergelyk.

Abstract The aim of this study is to effectively render into Afrikaans the impact of the Latin text of Catullus for readers living through another language, within another culture. The challenge not only lies in transporting the spirit of the original to the translation, but also to represent the detail of the text itself: the stilistic features of word order, word choice, imagery and figures of speech. For this purpose I will follow the functionalist approach to translation as expounded by Christiane Nord (1997). According to functionalism the intended purpose of the translation and the intended readers determine the translation methods to be followed. Nord defines the different possible functions of texts and distinguishes between the categories of documentary and instrumental translation. Documentary translation, as the account of an interaction between the writer and readers of the source text within the source culture, contains the sub-category of philological translation. Such a translation is a fairly literal reproduction of the form and content of the source text with the focus on syntactical units of the source text. My own translation of the Catulli Carmina falls into this category. As expounded in the translation brief, the aim is a source text-orientated translation of Catullus s entire oeuvre into idiomatic Afrikaans; something which has not been done before on a formal scale. The end result or target text is aimed at scholars of the Classics. The necessary knowledge of Catullus s world is taken for granted. In the pursuit of the above mentioned goal, the ability of the Germanic language to represent the ancient Latin text effectively, must be justified. This is done on the basis of Catullus translations in other Germanic languages (German, Dutch and English) which I compare with my own translations.