(Uit Leef stroom-op! hoofstuk 1)

Similar documents
Bybel vir Kinders. bied aan. Die vrou by die put

Bybel vir Kinders bied aan. God Toets Abraham se Liefde

"Onse Vader wat in die hemele is, laat u Naam geheilig word; laat u koninkryk kom; laat u wil geskied, soos in die hemel net so ook op die aarde; gee

1. OM JESUS TE VOLG: 2. DTR die verhouding:

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun

Welkom by ons Aanddiens! Kom geniet n koppie koffie in die saal na die diens!

Dit bring ons by ons tweede handvatsel in `n strewe na die leef van die Koninkryk Kultuur nl: Genade pad.

Die wedersydse verhouding tussen geloof en geestesgesondheid. Dr Deon Bruwer

n Verduidelijking van die Nuwe Verbond deur Dr. Marc s. Blackwell Sr.

BEGIN BY DIE EINDE: Wat moet met jou gebeur as jy doodgaan?

Kain vermoor Abel (Genesis 4:8)

n Prins word die Skaapwagter

'n GEMEENTE VAN GOD MET JESUS CHRISTUS AS HOEKSTEEN

GROEIGROEP MATERIAAL BADBOYS OM DIE KRUIS KAJAFAS

Excelsus (die Sentrum vir Bedieningsontwikkeling) bied in 2019 die volgende aan:

Bybelskool van Centurion. 27 Maart Welkom

Mattheus 6:9-10 Ons nuwe dissipel-lewe is n lewe waarin ons radikaal breek met self-gesentreerdheid en leef met God-gesentreerdheid.

Bybel vir Kinders bied aan. Die Hemel God se pragtige huis

Die Hemel God se pragtige huis

Join us for a Seminar/Presentation by the author of the book below: When: 9 March 2015 Where: Helderberg High School Chapel Time: 19h00

Wie is Jesus? Wie is Jesus? KLEINGROEPBEDIENING. Predikant: Wilhelm Leuschner Sel: Epos:

THE FIVE MEGILOTH ESTHER SONG OF SONGS RUTH ECCLESIASTES LAMENTATIONS

Definition2 - SALWING = GODDELIKE AANSPORING OM TE FUNKTIONEER/ANOINTING = THE UNCTION TO FUNCTION

Rom 14:1-12. Fokus: Rom 14:10-12 Die belangrikheid van Kerk-eenheid en ons hantering van versskille (d)

Kleingroepe as Gemeenskappe van Dissipels...

Van Vervolger tot Prediker

GOD IN 3D LEIERSGIDS. Uitgawe 2018 Emmaus Sentrum Geen duplisering sonder toestemming. Posbus 111, Paarl, 7620 Dienssentrum Tel:

To fulfill. To complete its purpose. He was the end of the law. It was a "schoolmaster to bring us to Christ"

Let it be. Laat dit wees. Monday 18 June 12

DIE WEG CHRISTELIKE GEMEENTE

MEGILOTH 2: ESTER / ESTHER

Addendum A Consent form

GRADE 12 SEPTEMBER 2012 RELIGION STUDIES P2

Preek Jan Steyn 25 Februaie Teks: Johannes 13:1-35. Tema: Saamwees (op mekaar gerig wees) Inleiding:

Twee van die grootste leuens oor sukses wat aan ons en aan ons kinders deur die samelewing vertel word.

DIE GODHEID Matt 28:19 veelgodery.

Lisa Bevere. New York Times- topverkoperskrywer DIE LEEUTJIE. Illustrasies deur Kirsteen Harris-Jones

Die ekonomie en die Christen n perspektief. 1 Desember 2010

Kom ons herinner mekaar aan die toetse wat ons tot nou toe hanteer het:

Pretoria- 23 Junie 2012

Oktober Lees: Mattheus 7:1-12 Fokus: vers 6-11

10 Woorde wat ons ewige redding en verlossing beskryf

Les 6 vir 10 November 2018

DIE NUWE HEMEL EN DIE NUWE AARDE 1Toe het ek 'n nuwe hemel en 'n nuwe aarde gesien. Die eerste hemel en die eerste aarde het verdwyn, en die see het

Skriflesing: 1 Johannes 1:1-10 Teks: 1 Johannes 1:4 Sing- Ps. 66:1, Ps. 19:1; Ps. 65:8; Ps. 100:1,4

Community of Practice

Together moving in unity to fulfill our God-given missional calling! DIE APOSTOLIESE GELOOF SENDING VAN SUID-AFRIKA. Afrikaans AFM - AGS

Luister na God. enlewe vir ewig

NIE ELKEEN WAT...!! nie die wil van die Vader doen nie sal nie in die koninkryk van die hemele ingaan nie!! en wat die wil van die Vader doen

DOELSTELLING DANKIE TERUGVOER

Pride gets no pleasure of having something, only having more of it than the next man C. S.

GOD STORIES LEIERSGIDS. Uitgawe 2017 Emmaus Sentrum Geen duplisering sonder toestemming. Posbus 111, Paarl, 7620 Dienssentrum Tel:

Ontwerp deur Natascha Olivier Geset in 10 pt op 14 pt Myriad pro deur Marthie Steenkamp Omslag ontwerp deur Natascha Olivier

Hoor God deur Drome en Visioene Hear God through Dreams and Visions

GEHOORSAAMHEID AAN GOD

Mattheus 6:1-4 Ons nuwe dissipel-lewe is n lewe waarin ons radikaal breek met self-gesentreerdheid en leef met God-gesentreerdheid.

Die verheerlikte Jesus se seën en ons. Vandag vier ons die troonsbestyging van die Koning van die konings.

Waar is God as ons swaarkry?

Gen 17:1-14; Rom 4:1-12; Kol 2:1-12

Hoofstuk 1. Eensaamheid: woordverklaring

Mark 9: Fokus: 9:35-37 By die dienende Christus moet ons dienskneg-dissipels word.

10 Dae van Gebed. Dag 1 Bly in Christus. Johannes 15:1-17

Isaiah 38:19 19 The living, the living, he thanks you, as I do this day; the father makes known to the children your faithfulness.

Acknowledge Ask Act 3

Filippense 1:27-30 Ermelo 20/09/2015(Doop)

Die regering van die Kerk 1Tim 2: Christus se wil dat vroue leerlinge moet wees... maar nie self mag onderrig gee nie.

Hoe verskil die Christelike vryheid waarvan Paulus praat van die samelewing se manier van dink oor vryheid?

28 Oktober 2012 dink aan die Hervorming. Wegdros is Ten tye van die Hervorming het wegdrossery sommer erg plaasgevind

INHOUDSOPGAWE LES LESTEMA WEEK VAN BLADSY. Die Innerlike Dissipline van Gebed 8 Oktober 15. Die Innerlike Dissipline om te Vas 15 Oktober 18

Die seënuitsprake van Jesus (24)

Huwelike in ons familie. Efesiërs 5:21-33 & 1 Joh 4:9.10. Trinitas is n verloste familie diensknegte wat gestuur is.

Preek Jan Steyn Sondag 29 Oktober Teks: Efesiers 2:1-10. Tema: In Christus lewe jy. Inleiding:

God. Ons. m et N LIEF GOD GROOTLIKS JOERNAAL

Nuwe Wyn/New Wine. Nuwe Wyn/New Wine. Vir kinders/ For kids. Dr Christo Nel

5. n Ewige toekoms vir my kind Here. Joh.6:40 elkeen wat die seun sien en in Hom glo, die Ewige Lewe sal hê

HOE GROEI BY MENSE PLAASVIND. Enkele Inleidende Opmerkings ter Agtergrond

Jan Steyn Preek Sondag 12 Augustus Teks: Lukas 19:1-10. Tema: Genade groter as myself.

Wanneer die kerk verdwaal in valsheid word dit n vertoonvenster van Afgode diens.

Mei Lees: Mat 5: Hoekom? Ook sy prediking hier in-ie Bergpredikasie.

As-Woensdag. Baie welkom in die 46 dae lydenstyd Taizè-musiek bring ons in die stemming om na God, na onsself, na mekaar en na ander te luister

n Teologiese ondersoek na die rol van toleransie en omarming in die hantering van leerstellige en morele verskille, met verwysing na die

Inhoudsopgawe ONGEWONE LIEFDE VELDTOG 2 MEI 6 JUNIE Inleiding 3. Inrigting en verloop van n byeenkoms 4. 2 Mei Free Love 5

LES LESTEMA WEEK VAN BLADSY

Die maan en sy rol in ons wereld *

Mattheus 5:3 Salig is die wat arm van gees is, want aan hulle behoort die koninkryk van God.

Jy sal lewe deur die onverdeelde trou van die Here. Jesaja 36-37:14, 20, 32

Parashah 50: Ki Tavo תבוא) (כי Wanneer Jy Binnegaan

Is profesie oor Christus in die Ou Testament altyd direk Messiaans?

Erediens Sondag 12 Oktober 2014: Jan Steyn. Teks: 2 Konings 6:8-23, Mattheus 5:43-48 en Romeine 12: Tema: Die agterstevoor evangelie

BRUID VAN JESUS. PREDIKER: Pastoor Johan Putter PLEK: Mbombela DATUM: 9 Julie Page 1 of 11

Die tragedie wat die 2010 sokker Wêreldbeker weer vir my uitgelig het.

GOD SE VINGERAFDRUKKE VAN GENADE

Het jy al gehoor van die Vier Geestelike Wette?

Mattheus 5:27-30 Ons nuwe dissipel-lewe volgens die HERE se gebooie begin on ons harte. In vers wys Jesus hierdie waarheid uit die 7de gebod.

HOOFSTUK EEN. DIE BRUID van CHRISTUS

G E L O O F F A I T H GOD SE UITNODIGINGS POSBUS 232, BALLITO, 4420 TEL: (032) / FAKS: (032)

Jan Steyn preek 8 Julie Teks: Romeine 5:1-11 (1 Timoteus 1:1) Tema: Christus Jesus ons Hoop

MOTHEO/XHARIEP HOëRSKOLE ATLETIEK MOTHEO/XHARIEP HIGH SCHOOLS ATHLETICS

TORAH (WET) EN GENADE. LES 6 (Deel 3): HOORDERS EN DADERS VAN TORAH

Tema: Die ware besnydenis: Hoe leef ek vandag as Jesus se dissipel?

Transcription:

Sessie 1 n Stroom-op o o persoon o WEB978-1-4316-1018-1_Sessie 1.indd 1 2014/11/04 02:41:57 PM

1 n Stroom-op persoon Vooraf Lees vooraf die eerste 7 hoofstukke van Leef stroom-op! Charles Finney het gesê: A state of mind that sees God in everything is evidence of growth in grace and a thankful heart. Hierdie boek wil my en jou help om dít wat Charles Finney sê, uit te leef. Hoe? Deur jou bewus te maak van jou 4:8-bril wat elke gelowige ontvang het. Deur konstant bewus te wees van jou 4:8-bril, gaan jy anders kan leef, ja, stroom-op leef omdat jy vir God in alles en álmal sien. As jy so na die lewe kyk, kan dit nie anders dat genade en dankbaarheid jou lewe kenmerk nie. (Uit Leef stroom-op! hoofstuk 1) Opening Doen n gebed saam en gee daarna spontaan kans dat groepslede een ding deel wat vir hulle uitgestaan het met hulle lees van die bepaalde hoofstukke uit Leef stroom-op! WEB978-1-4316-1018-1_Sessie 1.indd 2 2014/11/06 12:05:46 PM

Leef stroom-op! 3 Video- clips Kyk saam na die gratis aflaaibare video- clip n Stroom-op persoon. Neem notas oor enigiets wat vir jou in die clip uitstaan. (As julle tyd het, kan julle dit twee keer kyk.) Bespreking 1. Deel met mekaar wat vir jou in die clip uitgestaan het. 2. Watter eienskappe oor mavericks het Elliroma Gardiner ge noem? Wat maak die eienskappe so uniek? 3. Watter ander bekende stroom-op persone ( mavericks ) benewens Richard Branson en Steve Jobs kan jy aan dink en wat maak hulle so stroom-op? WEB978-1-4316-1018-1_Sessie 1.indd 3

4 Ewald van Rensburg 4. Wat maak Jesus die grootste stroom-op persoon ooit? Wees spesifiek. The most amazing fact about Jesus, unlike almost any other religious founder, is that he found God in disorder and imperfection and told us that we must do the same or we would never be content on this earth. ~ Richard Rohr 5. Noem ander stroom-op persone in die Bybel. Gee redes vir jou antwoorde. Groepsontdekking 1. Hoe sal julle n stroom-op persoon beskryf en waarom is dit van pas dat n Jesusvolgeling die beskrywing dra? WEB978-1-4316-1018-1_Sessie 1.indd 4 2014/11/10 02:16:29 PM

Leef stroom-op! 5 2. Bespreek die volgende aanhaling veral hoe dit ons help om stroom-op te leef. When we live according to our fears and our hates, our lives become small and defensive, lacking the deep, joyous generosity of God. If you find some part of your life where your daily round has grown thin and controlling and resentful, then these texts are for you. Life with God is much, much larger, shattering our little categories of control, permitting us to say that God s purposes led us well beyond ourselves to live and to forgive, to create life we would not have imagined. ~ Walter Brueggemann 3. Laat julle Jesus se saligsprekinge (Matteus 5:3-12) ontgin deur dieper in hierdie stroom-op gedagtes van Jesus te delf. Oordink elke saligspreuk individueel en vra mekaar elke keer af: Wat leer die wêreld (met ander woorde stroom-af siening) en wat beteken Jesus se woorde vir n stroom-op persoon? Gelukkig is dié mense wat weet hoe nodig hulle God het, want die koninkryk van die hemele is húlle deel. ~ Matteus 5:3, NLV You re blessed when you re at the end of your rope. With less of you there is more of God and his rule. ~ Matteus 5:3, The Message WEB978-1-4316-1018-1_Sessie 1.indd 5 2014/11/10 02:16:29 PM

6 Ewald van Rensburg Gelukkig is die treurendes, want God sal self hulle trane afvee. ~ Matteus 5:4, NLV You re blessed when you feel you ve lost what is most dear to you. Only then can you be embraced by the One most dear to you. ~ Matteus 5:4, The Message Gelukkig is dié wat sag van hart is, want die nuwe aarde sal hulle erfporsie wees. ~ Matteus 5:5, NLV You re blessed when you re content with just who you are no more, no less. That s the moment you find yourselves proud owners of everything that can t be bought. ~ Matteus 5:5, The Message WEB978-1-4316-1018-1_Sessie 1.indd 6

Leef stroom-op! 7 Gelukkig is dié wat honger en dors na wat voor God reg is, want Hy sal hulle hartsverlange bevredig. ~ Matteus 5:6, NLV You re blessed when you ve worked up a good appetite for God. He s food and drink in the best meal you ll ever eat. ~ Matteus 5:6, The Message Gelukkig is dié wat met ontferming uitreik na mense in nood, want God sal Hom oor húlle ontferm. ~ Matteus 5:7, NLV WEB978-1-4316-1018-1_Sessie 1.indd 7

8 Ewald van Rensburg You re blessed when you care. At the moment of being care-full, you find yourselves cared for. ~ Matteus 5:7, The Message Gelukkig is dié wie se harte volkome op God gerig is, want hulle sal vir God sien. ~ Matteus 5:8, NLV You re blessed when you get your inside world your mind and heart put right. Then you can see God in the outside world. ~ Matteus 5:8, The Message WEB978-1-4316-1018-1_Sessie 1.indd 8

Leef stroom-op! 9 Gelukkig is die vredemakers, want God sal vir hulle sê: Julle is mý kinders. ~ Matteus 5:9, NLV You re blessed when you can show people how to cooperate in stead of compete or fight. That s when you discover who you really are, and your place in God s family. ~ Matteus 5:9, The Message Gelukkig is dié wat vervolg word ter wille van wat voor God reg is, want die koninkryk van die hemele is húlle deel. ~ Matteus 5:10, NLV You re blessed when your commitment to God provokes per secution. The persecution drives you even deeper into God s kingdom. ~ Matteus 5:10, The Message WEB978-1-4316-1018-1_Sessie 1.indd 9 2014/11/06 12:05:46 PM

10 Ewald van Rensburg Wat beteken die stroom-op leefwyse prakties? Gelukkig is julle wanneer julle bespot en vervolg word en al lerhande leuens oor julle versprei word omdat julle my dis sipels is. Wees bly, ja, jubel daaroor, want God sal julle ryklik daarvoor beloon. Onthou, so het hulle die profete voor julle ook vervolg. ~ Matteus 5:11-12, NLV Not only that count yourselves blessed every time people put you down or throw you out or speak lies about you to discredit me. What it means is that the truth is too close for comfort and they are uncomfortable. You can be glad when that happens give a cheer, even! for though they don t like it, I do! And all heaven applauds. And know that you are in good company. My prophets and witnesses have always gotten into this kind of trouble. ~ Matteus 5:11-12, The Message WEB978-1-4316-1018-1_Sessie 1.indd 10

Leef stroom-op! 11 4. Paulus was n stroom-op persoon duisend en hy gee in Romeine 9:9-21 riglyne vir n stroom-op lewe. Hoe sal die tipe stroom-op liefde wat Paulus in vers 9-16 beskryf ons verhoudinge met mede-jesusvolgelinge transformeer? Hoe sal Paulus se stroom-op raad in vers 17-21 ons help om skuurpapiermense/vyande te hanteer? 5. Luister na hierdie ware stroom-op storie: Tydens die Tweede Wêreldoorlog het inwoners van Le Cham bon, n klein dorpie in Frankryk, stroom-op gelewe. Die dorpie se predikant, Andre Trocme, en sy vrou, Magda, het vir die inwoners gevra om op hulle Christelike beginsels te reageer en hulle bure wat in nood is, te help. Die resultaat van hulle dade was dat 5 000 Jode deur hulle toedoen uit die kloue van die Nazi s ontsnap het en só die oor log oorleef het. Watter stroom-op verskille sou julle maak as julle net julle beginsels uitlewe? WEB978-1-4316-1018-1_Sessie 1.indd 11

12 Ewald van Rensburg Watter verskille maak Christene reeds in hulle gemeenskap omdat hulle stroom-op dinge doen? Afsluiting Sluit af met gebed en herinner almal dat hulle voor volgende week se byeenkoms hoofstuk 8-14 van Leef stroom-op! moet lees. WEB978-1-4316-1018-1_Sessie 1.indd 12