Bybel vir Kinders bied aan. God Toets Abraham se Liefde

Similar documents
Bybel vir Kinders. bied aan. Die vrou by die put

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun

n Prins word die Skaapwagter

Bybel vir Kinders bied aan. Die Hemel God se pragtige huis

Die Hemel God se pragtige huis

Van Vervolger tot Prediker

Welkom by ons Aanddiens! Kom geniet n koppie koffie in die saal na die diens!

Dit bring ons by ons tweede handvatsel in `n strewe na die leef van die Koninkryk Kultuur nl: Genade pad.

"Onse Vader wat in die hemele is, laat u Naam geheilig word; laat u koninkryk kom; laat u wil geskied, soos in die hemel net so ook op die aarde; gee

Kain vermoor Abel (Genesis 4:8)

1. OM JESUS TE VOLG: 2. DTR die verhouding:

BEGIN BY DIE EINDE: Wat moet met jou gebeur as jy doodgaan?

n Verduidelijking van die Nuwe Verbond deur Dr. Marc s. Blackwell Sr.

'n GEMEENTE VAN GOD MET JESUS CHRISTUS AS HOEKSTEEN

GROEIGROEP MATERIAAL BADBOYS OM DIE KRUIS KAJAFAS

Isaiah 38:19 19 The living, the living, he thanks you, as I do this day; the father makes known to the children your faithfulness.

DIE GODHEID Matt 28:19 veelgodery.

Die verheerlikte Jesus se seën en ons. Vandag vier ons die troonsbestyging van die Koning van die konings.

5. n Ewige toekoms vir my kind Here. Joh.6:40 elkeen wat die seun sien en in Hom glo, die Ewige Lewe sal hê

Het jy al gehoor van die Vier Geestelike Wette?

(Uit Leef stroom-op! hoofstuk 1)

Die Blye Boodskap. The Good News

Markus 16:1-8. Die leë graf, die Evangelie-boodskap daarin, en die vroue met die oprag om hieroor te getuig.

Rom 14:1-12. Fokus: Rom 14:10-12 Die belangrikheid van Kerk-eenheid en ons hantering van versskille (d)

Let it be. Laat dit wees. Monday 18 June 12

10 Woorde wat ons ewige redding en verlossing beskryf

Gen 17:1-14; Rom 4:1-12; Kol 2:1-12

Join us for a Seminar/Presentation by the author of the book below: When: 9 March 2015 Where: Helderberg High School Chapel Time: 19h00

To fulfill. To complete its purpose. He was the end of the law. It was a "schoolmaster to bring us to Christ"

Definition2 - SALWING = GODDELIKE AANSPORING OM TE FUNKTIONEER/ANOINTING = THE UNCTION TO FUNCTION

1Kon 18:41-46 In Israel vol Goddeloosheid en afvalligheid wys die HERE: Ek's die enigste ware God... die Een wat lewe gee.

Addendum A Consent form

from the group who had gathered there.

Brandende Harte! Ontmoet God en word passievolle navolgers van Jesus. Ds. Willem Louw: NG Kerk Miederpark

OEPS! WAAR IS MY GELOOF HEEN?

Mark 9: Fokus: 9:35-37 By die dienende Christus moet ons dienskneg-dissipels word.

Hoofstuk 1. Eensaamheid: woordverklaring

Preek Jan Steyn 25 Februaie Teks: Johannes 13:1-35. Tema: Saamwees (op mekaar gerig wees) Inleiding:

GOD SE VINGERAFDRUKKE VAN GENADE

Die wedersydse verhouding tussen geloof en geestesgesondheid. Dr Deon Bruwer

Luister na God. enlewe vir ewig

Teks: 1 Konings 19:15-21, 2 Konings 2:1-15 en Jesaja 61:1-11. Tema: Die mantel van Elia en die mantel van Christus. Agtergrond: 1 Konings Hoofstuk 18

Bybelskool van Centurion. 27 Maart Welkom

To abandon prayer is to embrace atheism. Alec Motyer

Oktober Lees: Mattheus 7:1-12 Fokus: vers 6-11

Waar is God as ons swaarkry?

Wegraping (Saamgevat)

K O'REILLY

Hoe om vir God te gee wat Hy die graagste wil hê

Mattheus 6:9-10 Ons nuwe dissipel-lewe is n lewe waarin ons radikaal breek met self-gesentreerdheid en leef met God-gesentreerdheid.

Wie is Jesus? Wie is Jesus? KLEINGROEPBEDIENING. Predikant: Wilhelm Leuschner Sel: Epos:

Mei Lees: Mat 5: Hoekom? Ook sy prediking hier in-ie Bergpredikasie.

Appendix A. 4 Detail of which songs were not approved for now and will be looked at again, are in unpublished

Skriflesing: 1 Johannes 1:1-10 Teks: 1 Johannes 1:4 Sing- Ps. 66:1, Ps. 19:1; Ps. 65:8; Ps. 100:1,4

Lisa Bevere. New York Times- topverkoperskrywer DIE LEEUTJIE. Illustrasies deur Kirsteen Harris-Jones

Excelsus (die Sentrum vir Bedieningsontwikkeling) bied in 2019 die volgende aan:

NIE ELKEEN WAT...!! nie die wil van die Vader doen nie sal nie in die koninkryk van die hemele ingaan nie!! en wat die wil van die Vader doen

Die regering van die Kerk 1Tim 2: Christus se wil dat vroue leerlinge moet wees... maar nie self mag onderrig gee nie.

THE FIVE MEGILOTH ESTHER SONG OF SONGS RUTH ECCLESIASTES LAMENTATIONS

Kleingroepe as Gemeenskappe van Dissipels...

MEGILOTH 2: ESTER / ESTHER

Kom ons herinner mekaar aan die toetse wat ons tot nou toe hanteer het:

Sing vooraf staande: Skrifberyming 16-1:1, 2 (15:1, 2)

God. Ons. m et N LIEF GOD GROOTLIKS JOERNAAL

Together moving in unity to fulfill our God-given missional calling! DIE APOSTOLIESE GELOOF SENDING VAN SUID-AFRIKA. Afrikaans AFM - AGS

Gereformeerde Kerk Bellville 31 Januarie 2016 Oggend

Parashah 8: Vayish lach (חלשיו) En Hy Het Gestuur. Nuwe Verbond: Matt. 26:36 tot 46; Rom. 12:19; Fil. 3:5; Heb. 8:8; Jak. 7:4 tot 10.

MOTHEO/XHARIEP HOëRSKOLE ATLETIEK MOTHEO/XHARIEP HIGH SCHOOLS ATHLETICS

Jan Steyn preek 8 Julie Teks: Romeine 5:1-11 (1 Timoteus 1:1) Tema: Christus Jesus ons Hoop

G E L O O F F A I T H. God se Woord oor Genesing POSBUS 232, BALLITO, 4420 TEL: (032) / FAKS: (032)

Tema: Die ware besnydenis: Hoe leef ek vandag as Jesus se dissipel?

Nagmaal is n Tyd van herinnering n Geleentheid om die Here te dank dat Hy aan die kruis gesterf het vir ons sonde.

Les 6 vir 10 November 2018

Nuwe Wyn/New Wine. Nuwe Wyn/New Wine. Vir kinders/ For kids. Dr Christo Nel

Mattheus 5:3 Salig is die wat arm van gees is, want aan hulle behoort die koninkryk van God.

Sing vooraf staande: Skrifberyming 1-1:1, 2 (24:1, 2)

Hoe lyk dit in mense se lewens as hemel daar deurgebreek het? Hoe lyk dit op aarde as hemel deurbreek Van paradys tot koninkryk van die

Jy sal lewe deur die onverdeelde trou van die Here. Jesaja 36-37:14, 20, 32

As julle in my insettinge wandel en my gebooie hou en dit doen,... (Lev. 26:3)

Wanneer die kerk verdwaal in valsheid word dit n vertoonvenster van Afgode diens.

Die leuen van die samelewing: Jou toekoms is in jou eie hande en jy is in beheer van jou lewe!

BRUID VAN JESUS. PREDIKER: Pastoor Johan Putter PLEK: Mbombela DATUM: 9 Julie Page 1 of 11

DIE NUWE HEMEL EN DIE NUWE AARDE 1Toe het ek 'n nuwe hemel en 'n nuwe aarde gesien. Die eerste hemel en die eerste aarde het verdwyn, en die see het

IN THE SUPREME COURT OP SOUTH AFRICA. CORBETT, MILLER, JJA et NICHOLAS, AJA

Mark 11:1-7. Jesus se intog in Jerusalem, en wat Hy daarmee aan ons openbaar (a).

Mark 10:1-12. Fokus: vers 1-12 Oppad na die Kruis en te midde van Farieseër-vyandigheid, leer Jesus ons oor dissipel-wees... ook in ons huwelike.

Is profesie oor Christus in die Ou Testament altyd direk Messiaans?

Mattheus 6:1-4 Ons nuwe dissipel-lewe is n lewe waarin ons radikaal breek met self-gesentreerdheid en leef met God-gesentreerdheid.

Die ekonomie en die Christen n perspektief. 1 Desember 2010

Huwelike in ons familie. Efesiërs 5:21-33 & 1 Joh 4:9.10. Trinitas is n verloste familie diensknegte wat gestuur is.

PREPARATORY EXAMINATION. IN THE MAGISTRATE'S COURT FOR THE DISTRICT OF JOHANNESBURG HELD IN JOHANNESBURG.

Pretoria- 23 Junie 2012

Oggenddiens 19 Augustus Windhoek

19.20 BESKRYWINGSPUNT STREEKSINODE NOORDWES KATEGISMUS (Art 124) POINT OF DESCRIPTION REGIONAL SYNOD NORTH WEST CATECHISM (Art 124)

As-Woensdag. Baie welkom in die 46 dae lydenstyd Taizè-musiek bring ons in die stemming om na God, na onsself, na mekaar en na ander te luister

Preek Jan Steyn Sondag 29 Oktober Teks: Efesiers 2:1-10. Tema: In Christus lewe jy. Inleiding:

NEW INTERNATIONAL VERSION

Wie Is Jou Rabbi? Ondermeer word Sag. 8:19 tot 23 as bewys hiervoor aangehaal, veral vers 23 waar die profeet Saggaria sê:

DIE WEGRAPING/WEDERKOMS VAN JESUS CHRISTUS?

Doen Eers n Kosteberekening

Transcription:

Bybel vir Kinders bied aan God Toets Abraham se Liefde

Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Byron Unger; Lazarus Aangepas deur: M. Maillot; Tammy S. Vertaal deur: Yvonne Kriel Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org 2012 Bible for Children, Inc. Lisensie: U het die reg om hierdie stories te kopieër en te druk maar u mag dit nie verkoop nie.

Een Nag gee God vir Abraham n eienaardige opdrag.

Dit was n toets om te sien of Abraham sy seun Isak liewer het as God.

Neem jou seun Isak en gaan offer hom as n brandoffer se God. Offer Isak?

Sy seun prysgee? Dit was baie moeilik vir Abraham. Hy was baie lief vir sy seun.

Maar Abraham het geleer om God te vertrou al het hy nie verstaan nie.

In die oggend het hulle na die berg gegaan om te offer, met Isak en twee knegte.

Voor hul vertrek het Abraham die hout gekap om vuur te kan maak vir die brandoffer.

Abraham sou gehoorsaam wees aan God.

Drie dae later het hulle naby die berg gekom. Bly hier, het Abraham aan sy knegte gesê.

Ons sal gaan om te aanbid en dan terugkom na julle.

Isak het die hout gedra; Abraham het die vuur en die mes gedra.

Waar is die lam vir die brandoffer? het Isak gevra.

God sal vir Homself die lam voorsien, het Abraham gesê.

Die twee het op die presiese plek aangekom wat God gekies het.

Daar het Abraham n altaar gebou en die hout gepak om die offer aan God te bring.

Abraham het al baie altare gebou. Beslis was hierdie een die moeilikste een wat hy nog gebou het.

Abraham het Isak vasgebind en het sy geliefde seun op die altaar geplaas.

Was Abraham regtig van plan om God gehoorsaam te wees en sy geliefde seun Isak, sy enigste te offer.

Ja! Die mes lem glinster as Abraham dit omhoog lig. Sy hart is gebreek, maar hy weet hy moet gehoorsaam wees aan God.

STOP! skree die Engel van God.

Nou weet Ek dat jy God vrees.

Jy het nie jou seun, jou enigste seun van My teruggehou nie.

Abraham sien toe n ram in die bosse, hy het Isak losgemaak en die ram geoffer.

Miskien het Isak gedink, God het voorsien, net soos my vader gesê het.

Terwyl pa en seun aanbid, het die Engel van God met Abraham gepraat.

Deur jou kinders sal alle nasies geseënd wees omdat jy gehoorsaam was. Jesus is gebore uit die nageslag van Abraham.

Abraham en Isak het terug gegaan huistoe. n Ruk later was daar groot hartseer, Sara het gesterwe.

Abraham het sy vrou verloor en Isak sy moeder.

Na die begrafnis het Abraham sy hoof...

... kneg gestuur om vir Isak n vrou te gaan soek.

Die dienskneg het na hul vorige tuisland gegaan...

... om n vrou te kry tussen Abraham se familie.

Die dienskneg het God gevra vir n teken. Laat die dogter wat vir my kamele water aanbied die regte een wees vir Isak.

Rebekka het dadelik aangebied om vir hulle water te gee.

Sy was een van Abraham se familie. Die dienskneg het geweet God het sy gebed verhoor.

Rebekka het haar familie verlaat om met Isak te trou.

Sy het hom vertroos na sy moeder se afsterwe. Isak was so lief vir haar!

God Toets Abraham se Liefde n Storie uit God se woord, die Bybel, soos gevind in Genesis 22-24 Die lees van die Woord gee lig. Psalms 119:130

Die Einde

Die Bybel storie vertel ons van ons wonderlike God wat ons gemaak het en wat wil he dat ons Hom sal leer ken. God weet ons het verkeerde dinge gedoen, Hy noem dit sonde. Die straf vir sonde is die dood, maar God het ons so lief dat hy sy Seun, Jesus vir ons gestuur het wat vir ons sondes aan die kruis kom sterf het. Jesus het opgestaan uit die dode en opgevaar na die Hemel! Wanneer jy in Jesus glo en Hom vra om jou te reinig van al jou sonde, sal hy dit doen! Hy sal saam met jou stap deur die lewe, en jy sal vir ewig lewe saam met Hom.

As jy glo dat dit die waarheid is, se die volgende vir God: Liewe Jesus, ek glo dat U God is, en mens geword het om vir my sondes te kom sterf en nou vir ewig lewe. Kom stap asseblief saam met my deur my lewe en vergewe my my sondes, sodat ek n nuwe lewe kan he, sodat ek eendag saam met U vir ewig kan lewe. Help my om vir U te luister en gehoorsaam te wees, sodat ek vir U sal lewe en U kind genoem kan word. Amen Lees die Bybel en praat met God elke dag! Johannes 3:16