Leefstyl van lofsang en aanbidding

Similar documents
Bybel vir Kinders. bied aan. Die vrou by die put

Welkom by ons Aanddiens! Kom geniet n koppie koffie in die saal na die diens!

Bybel vir Kinders bied aan. God Toets Abraham se Liefde

"Onse Vader wat in die hemele is, laat u Naam geheilig word; laat u koninkryk kom; laat u wil geskied, soos in die hemel net so ook op die aarde; gee

1. OM JESUS TE VOLG: 2. DTR die verhouding:

'n GEMEENTE VAN GOD MET JESUS CHRISTUS AS HOEKSTEEN

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun

n Verduidelijking van die Nuwe Verbond deur Dr. Marc s. Blackwell Sr.

Kain vermoor Abel (Genesis 4:8)

5. n Ewige toekoms vir my kind Here. Joh.6:40 elkeen wat die seun sien en in Hom glo, die Ewige Lewe sal hê

Bybel vir Kinders bied aan. Die Hemel God se pragtige huis

Die Hemel God se pragtige huis

n Prins word die Skaapwagter

To fulfill. To complete its purpose. He was the end of the law. It was a "schoolmaster to bring us to Christ"

Bybelskool van Centurion. 27 Maart Welkom

Dit bring ons by ons tweede handvatsel in `n strewe na die leef van die Koninkryk Kultuur nl: Genade pad.

DIE GODHEID Matt 28:19 veelgodery.

Definition2 - SALWING = GODDELIKE AANSPORING OM TE FUNKTIONEER/ANOINTING = THE UNCTION TO FUNCTION

BEGIN BY DIE EINDE: Wat moet met jou gebeur as jy doodgaan?

(Uit Leef stroom-op! hoofstuk 1)

Rom 14:1-12. Fokus: Rom 14:10-12 Die belangrikheid van Kerk-eenheid en ons hantering van versskille (d)

Let it be. Laat dit wees. Monday 18 June 12

Coastland Herlewing Sentrum. Posbus 302 ; Scottburgh ; 4180 ; Tel: ; Cell: Voorberei deur Pastoor Marius Swart

Hoofstuk 1. Eensaamheid: woordverklaring

Les 6 vir 10 November 2018

10 Woorde wat ons ewige redding en verlossing beskryf

GEBED AS LEEFSTYL. Gebed is uiters belangrik!!!

Liturg: Verwelkom almal en wens hulle n geseënde Kersfees toe. Dan:

GROEIGROEP MATERIAAL BADBOYS OM DIE KRUIS KAJAFAS

Jy sal lewe deur die onverdeelde trou van die Here. Jesaja 36-37:14, 20, 32

Van Vervolger tot Prediker

Pretoria- 23 Junie 2012

Die wedersydse verhouding tussen geloof en geestesgesondheid. Dr Deon Bruwer

Die verheerlikte Jesus se seën en ons. Vandag vier ons die troonsbestyging van die Koning van die konings.

NEW INTERNATIONAL VERSION

Appendix A. 4 Detail of which songs were not approved for now and will be looked at again, are in unpublished

Kleingroepe as Gemeenskappe van Dissipels...

Isaiah 38:19 19 The living, the living, he thanks you, as I do this day; the father makes known to the children your faithfulness.

Oktober Lees: Mattheus 7:1-12 Fokus: vers 6-11

NIE ELKEEN WAT...!! nie die wil van die Vader doen nie sal nie in die koninkryk van die hemele ingaan nie!! en wat die wil van die Vader doen

Parashah 50: Ki Tavo תבוא) (כי Wanneer Jy Binnegaan

Mattheus 6:9-10 Ons nuwe dissipel-lewe is n lewe waarin ons radikaal breek met self-gesentreerdheid en leef met God-gesentreerdheid.

10 Dae van Gebed. Dag 1 Bly in Christus. Johannes 15:1-17

Mattheus 5:3 Salig is die wat arm van gees is, want aan hulle behoort die koninkryk van God.

DIE VADER PRAAT FINAAL DEUR SY SEUN MET ONS! Eksegetiese Tema: God praat op planmatige en volmaakte met ons deur sy Seun as. Tekskeuse: Hebr 1:1-2

Mark 9: Fokus: 9:35-37 By die dienende Christus moet ons dienskneg-dissipels word.

Preek Jan Steyn 25 Februaie Teks: Johannes 13:1-35. Tema: Saamwees (op mekaar gerig wees) Inleiding:

Die Blye Boodskap. The Good News

Brandende Harte! Ontmoet God en word passievolle navolgers van Jesus. Ds. Willem Louw: NG Kerk Miederpark

Is profesie oor Christus in die Ou Testament altyd direk Messiaans?

Gen 17:1-14; Rom 4:1-12; Kol 2:1-12

Skriflesing: 1 Johannes 1:1-10 Teks: 1 Johannes 1:4 Sing- Ps. 66:1, Ps. 19:1; Ps. 65:8; Ps. 100:1,4

DOELSTELLING DANKIE TERUGVOER

Pretoria- 23 Januarie 2011

Preek Jan Steyn Sondag 29 Oktober Teks: Efesiers 2:1-10. Tema: In Christus lewe jy. Inleiding:

Jan Steyn preek 8 Julie Teks: Romeine 5:1-11 (1 Timoteus 1:1) Tema: Christus Jesus ons Hoop

DIE NUWE HEMEL EN DIE NUWE AARDE 1Toe het ek 'n nuwe hemel en 'n nuwe aarde gesien. Die eerste hemel en die eerste aarde het verdwyn, en die see het

Antwoord: Dat ek met liggaam en siel in lewe en in sterwe. nie aan myself nie, 2 1 Korintiërs 6:19

Quo Vadis? EVANGELISASIEBLAD VAN DIE GEREFORMEERDE KERKE IN SUID-AFRIKA. Geregistreer by die poskantoor as nuusblad. NR.

THE FIVE MEGILOTH ESTHER SONG OF SONGS RUTH ECCLESIASTES LAMENTATIONS

Wegraping (Saamgevat)

MEGILOTH 2: ESTER / ESTHER

Community of Practice

Die najaag van geluk is n doodloopstraat

Op soek na God. Die vreugde van n Persoonlike Herlewing. Deur. Marius Swart

Wat kan die kerk doen?

Het jy al gehoor van die Vier Geestelike Wette?

OEPS! WAAR IS MY GELOOF HEEN?

Facebook vir Shama Bedienings : Ministries/ ?ref=hl

Jan Steyn Preek Sondag 12 Augustus Teks: Lukas 19:1-10. Tema: Genade groter as myself.

SISTEMATIESE TEOLOGIE 1. Module 3 TEOLOGIE CHRISTOLOGIE PNEUMATOLOGIE SERTIFIKAAT IN CHRISTELIKE DIENS.

Sing vooraf staande: Skrifberyming 16-1:1, 2 (15:1, 2)

Emotional drainage / Emosionele dreinering

Via Lucis. Die Weg van Lig anderkant die Kruis. Die 14 stasies van Paasfees tot Pinkster. INSTRUKSIES By elke stasie:

God. Ons. m et N LIEF GOD GROOTLIKS JOERNAAL

Mattheus 6:9 Ons nuwe dissipel-lewe is n lewe waarin ons radikaal breek met self-gesentreerdheid en leef met God-gesentreerdheid.

Hoofstuk 11: Hemel of Hel Dit is jou keuse!

Luister na God. enlewe vir ewig

Excelsus (die Sentrum vir Bedieningsontwikkeling) bied in 2019 die volgende aan:

Wie is Jesus? Wie is Jesus? KLEINGROEPBEDIENING. Predikant: Wilhelm Leuschner Sel: Epos:

Kom ons herinner mekaar aan die toetse wat ons tot nou toe hanteer het:

Doen Eers n Kosteberekening

Teks: 1 Konings 19:15-21, 2 Konings 2:1-15 en Jesaja 61:1-11. Tema: Die mantel van Elia en die mantel van Christus. Agtergrond: 1 Konings Hoofstuk 18

Join us for a Seminar/Presentation by the author of the book below: When: 9 March 2015 Where: Helderberg High School Chapel Time: 19h00

23-Dag Bybeldagboek oor die Eienskappe van God

Hoe lyk dit in mense se lewens as hemel daar deurgebreek het? Hoe lyk dit op aarde as hemel deurbreek Van paradys tot koninkryk van die

Hoofstuk 2: Hoekom doen ek dit?

Ons verlossing is in Jesus Christus ons Hoëpriester gewaarborg

Die regering van die Kerk 1Tim 2: Christus se wil dat vroue leerlinge moet wees... maar nie self mag onderrig gee nie.

A. Dr EJ Smit tables the report. B. The report will be concluded during the Synod session.

To abandon prayer is to embrace atheism. Alec Motyer

Sing vooraf staande: Skrifberyming 1-1:1, 2 (24:1, 2)

DAG 85-Voorwaardes vir Herlewing: DOEN

10 gebooie van Genade n Ekspedisie na vryheid

Lisa Bevere. New York Times- topverkoperskrywer DIE LEEUTJIE. Illustrasies deur Kirsteen Harris-Jones

Together moving in unity to fulfill our God-given missional calling! DIE APOSTOLIESE GELOOF SENDING VAN SUID-AFRIKA. Afrikaans AFM - AGS

INHOUDSOPGAWE LES LESTEMA WEEK VAN BLADSY. Die Innerlike Dissipline van Gebed 8 Oktober 15. Die Innerlike Dissipline om te Vas 15 Oktober 18

Quo Vadis? EVANGELISASIEBLAD VAN DIE GEREFORMEERDE KERKE IN SUID-AFRIKA. Geregistreer by die poskantoor as nuusblad. NR.

As julle in my insettinge wandel en my gebooie hou en dit doen,... (Lev. 26:3)

from the group who had gathered there.

Transcription:

Vreugde en blydskap Leefstyl van lofsang en aanbidding Robert Kellerman Joh 14:27 Vrede laat Ek vir julle na, my vrede gee Ek aan julle; nie soos die wêreld gee, gee Ek aan julle nie. Isa 55:12 Want met vreugde sal julle uittrek en met vrede gelei word; die berge en heuwels sal voor julle in gejubel uitbreek, en al die bome van die veld in die hande klap. Is 55:12 for you shall go out with joy, And be led out with peace; The mountains and the hills Shall break forth into singing before you, And all the trees of the field shall clap their hands. Ps 42:1-3 Soos n hert wat smag na waterstrome, so smag my siel na U, o God! My siel dors na God, na die lewende God; wanneer sal ek ingaan en voor die aangesig van God verskyn? 5 Wat buig jy jou neer, o my siel, en is onrustig in my? Hoop op God; want ek sal Hom nog loof die verlossing van sy aangesig! Ps 51 10 Create in me a clean heart, O God, And renew a steadfast spirit within me. 11 Do not cast me away from Your presence, And do not take Your Holy Spirit from me. 12 Restore to me the joy of Your salvation, And uphold me by Your generous Spirit. Swaarmoedigheid Mat 11:28-30 Kom na My toe, almal wat vermoeid en belas is, en Ek sal julle rus gee. 29 Neem my juk op julle en leer van My, want Ek is sagmoedig en nederig van hart, en julle sal rus vind vir julle siele; 30 want my juk is sag en my las is lig. 1

Isa 61:3 To console those who mourn in Zion, To give them beauty for ashes, The oil of joy for mourning, The garment of praise for the spirit of heaviness; That they may be called trees of righteousness, The planting of the LORD, that He may be glorified. Isa 61:3 Vir elkeen wat rouklere dra in Israel gee Hy feesklere om aan te trek. Hy gee vreugde in die plek van hulle hartseer, n loflied in plaas van hulle moedeloosheid. Hulle eerlikheid sal so vas staan soos stewige akkerbome wat deur die Here self geplant is, dié wat hulle sien, sal die Here eer gee. Wat is lofsang? Lofsang oor wie God is en wat Hy vir ons gedoen het ya da ĥ skiet hande uit / shoot out hands (Ps 9) za mar bestryk met vingers / striking with fingers (Ps 21:13, Ps 57:7) tehilla ĥ lof gesang / praise anthem (Ps 35:28) ha lal om te skyn, te spog, en daarom om dwaas, simpel en verspot voor te kom / to shine; to boast; and thus to be (clamorously) foolish; to rave; stultify = appear stupid, inconsistent, or ridiculous. (Ps 113:1) sha bach met n luide en harde stem / with loud voice (Ps 117:1) shebach om op te hemel en te verhewe / to adulate, put on a pedestal (Dan 4:37) Jubelend śa mach om bly te wees / to be glad śu ŝ śi ŷs verheug, om helder en opgewek te wees / to be bright, that is, cheerful ra nan om uit te skree as gevolg van vreugde / to shout aloud for joy (Deu 32:43 ) a lats spring op en af van blydskap / jump for joy, that is, exult (1 Ch 16:32 ) gi ŷl gu l - gheel, gool tol in die rondte (onder die invloed van hewige emosie) / to spin around (under the influence of violent emotion) Sef 3:17 Die Here julle God is by julle, die magtige Oorwinnaar wat julle red. Hy is gelukkig en vol vreugde [śu ŝ śi ys ] oor julle en sal julle weer sy liefde bewys. Hy sal sing van blydskap [gi ŷl gu l ] oor julle. Zep 3:17 The LORD your God in your midst, The Mighty One, will save; He will rejoice [śu ŝ śi ys ] over you with gladness, He will quiet you with His love, He will rejoice [gi ŷl gu l ] over you with singing." Definsie van aanbidding Ou testament: sha ĉha ĥ vereer, neerbuig, val plat op aangesig / reverence, bow down, fall down flat Nuwe testament: proskuneo leun vooroor om te soen / lean Aanbidders of aanbidding? Joh 4:23-24 Maar daar kom n uur, en dit is nou, wanneer die ware aanbidders die Vader in gees en waarheid sal aanbid; want die Vader soek ook mense wat Hom só aanbid. God is Gees; en die wat Hom aanbid, moet in gees en waarheid aanbid. forward to kiss 2

Begin by verhouding Gen 3:8 Skielik hoor hulle die Here waar Hy in die tuin in die aandwindjie loop Joh 1:14 En die Woord het vlees geword en het onder ons gewoon en ons het sy heerlikheid aanskou, n heerlikheid soos van die Eniggeborene wat van die Vader kom vol van genade en waarheid. Op 21:3 En ek het n groot stem uit die hemel hoor sê: Kyk, die tabernakel van God is by die mense, en Hy sal by hulle woon, en hulle sal sy volk wees; en God self sal by hulle wees as hulle God. Dis nie kitskoffie nie Jer 29:11-14 Want Ék weet watter gedagtes Ek aangaande julle koester, spreek die HERE, gedagtes van vrede en nie van onheil nie, om julle n hoopvolle toekoms te gee. Dan sal julle My aanroep en heengaan en tot My bid, en Ek sal na julle luister. En julle sal My soek en vind as julle na My vra met julle hele hart. En Ek sal My deur julle laat vind, spreek die HERE, en julle lot verander en julle versamel uit al die nasies en uit al die plekke waarheen Ek julle verdryf het, spreek die HERE; en Ek sal julle terugbring na die plek vanwaar Ek julle in ballingskap weggevoer het. Psa 63:1-5 o God, U is my God, U soek ek; my siel dors na U, my vlees smag na U, in n dor en uitgedroogde land, sonder water Ps 63:1-6 o God, U is my God, ek verlang na U, my hele wese smag na U; soos hierdie dor en verdroogde landstreek na water smag, so verlang ek ook om U in U heiligdom te sien en U mag en grootheid te ondervind. Ek sal U prys omdat U getroue liefde meer beteken as die lewe self. Ek sal U prys so lank ek lewe en ek sal U altyd aanbid. Ps 63:1-5 O God, You are my God; Early will I seek You; My soul thirsts for You; My flesh longs for You In a dry and thirsty land Where there is no water 2 Sam 6:12-15 En toe aan koning Dawid meegedeel is: Die HERE het die huis van Obed-Edom en alles wat aan hom behoort, geseën ter wille van die ark van God, het Dawid gegaan en die ark van God met vreugde uit die huis van Obed- Edom na die stad van Dawid gebring. En toe die draers van die ark van die HERE ses treë geloop het, het hy n bees en n vetgemaakte kalf geoffer. Daarby het Dawid met alle mag gedans voor die aangesig van die HERE; en Dawid was omgord met n linneskouerkleed. So het Dawid en die hele huis van Israel dan die ark van die HERE met gejuig en basuingeklank opgehaal. Jes 55:9 Want soos die hemel hoër is as die aarde, so is my weë hoër as julle weë en my gedagtes as julle gedagtes. n Ware aanbidder 1. In alle omstandighede 1Sam 30:6 En Dawid het dit baie benoud gehad, want die manskappe het gepraat om hom te stenig; want die siel van al die manskappe was verbitterd, elkeen oor sy seuns en sy dogters; maar Dawid het homself versterk in die HERE sy God. 3

Hab 3:17-19 Alhoewel die vyeboom nie sal bloei en aan die wingerdstokke geen vrug sal wees nie, die drag van die olyfboom sal teleurstel en die saailande geen voedsel oplewer nie, die kleinvee uit die kraal verdwyn en geen beeste in die stalle sal wees nie nogtans sal ek jubel in die HERE, ek sal juig in die God van my heil. Die HERE Here is my sterkte, en Hy maak my voete soos dié van herte, en Hy laat my tree op my hoogtes. Ook as dit goedgaan Jes 42: 8 Ek is die HERE, dit is my Naam; en my eer sal Ek aan geen ander gee, of ook my lof aan die gesnede beelde nie. 2. Kies teen sonde Mat 7:13-14 Die ingang na die hel toe is wyd, en die pad soontoe is n breë grootpad met baie mense daarop. Maar julle moet deur die smal deur ingaan. Want dit is n nou paadjie wat na die lewe lei. Die deur waardeur n mens ingaan, is smal, en dit is min mense wat hom kry. 3. Blymoedig Fil 4:4-8 Verbly julle altyd in die Here; ek herhaal: Verbly julle! Laat julle vriendelikheid aan alle mense bekend word. Die Here is naby. Wees oor niks besorg nie, maar laat julle begeertes in alles deur gebed en smeking met danksegging bekend word by God. En die vrede van God, wat alle verstand te bowe gaan, sal julle harte en julle sinne bewaar in Christus Jesus. Verder, broeders, alles wat waar is, alles wat eerbaar is, alles wat regverdig is, alles wat rein is, alles wat lieflik is, alles wat loflik is watter deug en watter lof daar ook mag wees, bedink dit. Phil 4:4-8 Rejoice in the Lord always. Again I will say, rejoice! Let your gentleness be known to all men. The Lord is at hand. Be anxious for nothing, but in everything by prayer and supplication, with thanksgiving, let your requests be made known to God; and the peace of God, which surpasses all understanding, will guard your hearts and minds through Christ Jesus. Finally, brethren, whatever things are true, whatever things are noble, whatever things are just, whatever things are pure, whatever things are lovely, whatever things are of good report, if there is any virtue and if there is anything praiseworthy--meditate on these things. 9 The things which you learned and received and heard and saw in me, these do, and the God of peace will be with you. 4. Is dankbaar Psa 100:4 Gaan by sy tempelpoort in met n danklied en sing lofliedere as julle in sy heiligdom kom. Dank Hom en prys Hom. Ps 100:3 Enter into His gates with thanksgiving and His courts with praise 4

Fil 4:11-13 Nie dat ek dit uit gebrek sê nie, want ek het geleer om vergenoeg te wees met die omstandighede waarin ek is. 12 Ek weet om verneder te word, ek weet ook om oorvloed te hê; in elke opsig en in alle dinge is ek onderrig: om versadig te word sowel as om honger te ly, om oorvloed te hê sowel as om gebrek te ly. 13 Ek is tot alles in staat deur Christus wat my krag gee. 5. Diensbaar 6. Is lief vir die Here se teenwoordigheid intimiteit Exo 33:11 Dan spreek die HERE met Moses van aangesig tot aangesig soos n man met sy vriend spreek. Daarna gaan hy na die laer terug; maar sy dienaar Josua, n jongman, die seun van Nun, het hom nie uit die tent verwyder nie. Psa 84:10 Want n dag in u voorhowe is beter as duisend; ek wil liewer by die drumpel staan in die huis van my God as om te woon in die tente van goddeloosheid. Joh 3:6-8 Wat uit die vlees gebore is, is vlees; en wat uit die Gees gebore is, is gees. Moenie jou verwonder dat Ek vir jou gesê het, julle moet weer gebore word nie. Die wind waai waar hy wil, en jy hoor sy geluid, maar jy weet nie vanwaar hy kom en waarheen hy gaan nie. So is elkeen wat uit die Gees gebore is. Lewende water Joh 7:38-39 Hy wat in My glo, soos die Skrif sê: strome van lewende water sal uit sy binneste vloei. En dit het Hy gesê van die Gees wat dié sou ontvang wat in Hom glo 5