THE LAMENT OF A BELIEVER IN EXILE

Similar documents
Bybel vir Kinders. bied aan. Die vrou by die put

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun

Welkom by ons Aanddiens! Kom geniet n koppie koffie in die saal na die diens!

Bybel vir Kinders bied aan. God Toets Abraham se Liefde

"Onse Vader wat in die hemele is, laat u Naam geheilig word; laat u koninkryk kom; laat u wil geskied, soos in die hemel net so ook op die aarde; gee

n Prins word die Skaapwagter

'n GEMEENTE VAN GOD MET JESUS CHRISTUS AS HOEKSTEEN

1. OM JESUS TE VOLG: 2. DTR die verhouding:

Dit bring ons by ons tweede handvatsel in `n strewe na die leef van die Koninkryk Kultuur nl: Genade pad.

GROEIGROEP MATERIAAL BADBOYS OM DIE KRUIS KAJAFAS

Kain vermoor Abel (Genesis 4:8)

Bybel vir Kinders bied aan. Die Hemel God se pragtige huis

Die Hemel God se pragtige huis

Van Vervolger tot Prediker

(Uit Leef stroom-op! hoofstuk 1)

Hoofstuk 1. Eensaamheid: woordverklaring

Appendix A. 4 Detail of which songs were not approved for now and will be looked at again, are in unpublished

n Verduidelijking van die Nuwe Verbond deur Dr. Marc s. Blackwell Sr.

BEGIN BY DIE EINDE: Wat moet met jou gebeur as jy doodgaan?

Markus 15:29-39 Jesus se alleen-lyding onder die oordeel van God... tot in die dood van die kruis.

Die Blye Boodskap. The Good News

Die verheerlikte Jesus se seën en ons. Vandag vier ons die troonsbestyging van die Koning van die konings.

DIE GODHEID Matt 28:19 veelgodery.

5. n Ewige toekoms vir my kind Here. Joh.6:40 elkeen wat die seun sien en in Hom glo, die Ewige Lewe sal hê

Definition2 - SALWING = GODDELIKE AANSPORING OM TE FUNKTIONEER/ANOINTING = THE UNCTION TO FUNCTION

Preek Jan Steyn 25 Februaie Teks: Johannes 13:1-35. Tema: Saamwees (op mekaar gerig wees) Inleiding:

To fulfill. To complete its purpose. He was the end of the law. It was a "schoolmaster to bring us to Christ"

Jan Steyn Preek Sondag 12 Augustus Teks: Lukas 19:1-10. Tema: Genade groter as myself.

Let it be. Laat dit wees. Monday 18 June 12

Rom 14:1-12. Fokus: Rom 14:10-12 Die belangrikheid van Kerk-eenheid en ons hantering van versskille (d)

Oktober Lees: Mattheus 7:1-12 Fokus: vers 6-11

Gen 17:1-14; Rom 4:1-12; Kol 2:1-12

10 Woorde wat ons ewige redding en verlossing beskryf

Isaiah 38:19 19 The living, the living, he thanks you, as I do this day; the father makes known to the children your faithfulness.

Markus 16:1-8. Die leë graf, die Evangelie-boodskap daarin, en die vroue met die oprag om hieroor te getuig.

Die wedersydse verhouding tussen geloof en geestesgesondheid. Dr Deon Bruwer

Bybelskool van Centurion. 27 Maart Welkom

Verduidelik 4 Wel-it sê hulle was dissipels. Want dis wat dissipels doen. Ons volg Jesus.

Sing vooraf staande: Skrifberyming 1-1:1, 2 (24:1, 2)

Les 6 vir 10 November 2018

Die regering van die Kerk 1Tim 2: Christus se wil dat vroue leerlinge moet wees... maar nie self mag onderrig gee nie.

Het jy al gehoor van die Vier Geestelike Wette?

Mark 9: Fokus: 9:35-37 By die dienende Christus moet ons dienskneg-dissipels word.

Die 7 Kruiswoorde van Jesus

Mattheus 6:9-10 Ons nuwe dissipel-lewe is n lewe waarin ons radikaal breek met self-gesentreerdheid en leef met God-gesentreerdheid.

GOD SE VINGERAFDRUKKE VAN GENADE

Jan Steyn preek 8 Julie Teks: Romeine 5:1-11 (1 Timoteus 1:1) Tema: Christus Jesus ons Hoop

Jy sal lewe deur die onverdeelde trou van die Here. Jesaja 36-37:14, 20, 32

OEPS! WAAR IS MY GELOOF HEEN?

Is profesie oor Christus in die Ou Testament altyd direk Messiaans?

Addendum A Consent form

DIE NUWE HEMEL EN DIE NUWE AARDE 1Toe het ek 'n nuwe hemel en 'n nuwe aarde gesien. Die eerste hemel en die eerste aarde het verdwyn, en die see het

Skriflesing: 1 Johannes 1:1-10 Teks: 1 Johannes 1:4 Sing- Ps. 66:1, Ps. 19:1; Ps. 65:8; Ps. 100:1,4

Teks: 1 Konings 19:15-21, 2 Konings 2:1-15 en Jesaja 61:1-11. Tema: Die mantel van Elia en die mantel van Christus. Agtergrond: 1 Konings Hoofstuk 18

Agteraf is dit natuurlik maklik om so te praat. Hoe sou ons self opgetree het by die opstanding van Jesus? Nie veel beter nie.

Kleingroepe as Gemeenskappe van Dissipels...

Wie is Jesus? Wie is Jesus? KLEINGROEPBEDIENING. Predikant: Wilhelm Leuschner Sel: Epos:

Kom ons herinner mekaar aan die toetse wat ons tot nou toe hanteer het:

Preek Jan Steyn Sondag 29 Oktober Teks: Efesiers 2:1-10. Tema: In Christus lewe jy. Inleiding:

Waar is God as ons swaarkry?

Die betekenis van die kruis (1)

Community of Practice

1Kon 18:41-46 In Israel vol Goddeloosheid en afvalligheid wys die HERE: Ek's die enigste ware God... die Een wat lewe gee.

Brandende Harte! Ontmoet God en word passievolle navolgers van Jesus. Ds. Willem Louw: NG Kerk Miederpark

Join us for a Seminar/Presentation by the author of the book below: When: 9 March 2015 Where: Helderberg High School Chapel Time: 19h00

NEW INTERNATIONAL VERSION

HOE GROEI BY MENSE PLAASVIND. Enkele Inleidende Opmerkings ter Agtergrond

Preek Jan Steyn op Sondag 25 Maart 2012 Teks: Johannes 12:20-36 en Johannes 3: Tema: Vreemde verheerliking

Via Lucis. Die Weg van Lig anderkant die Kruis. Die 14 stasies van Paasfees tot Pinkster. INSTRUKSIES By elke stasie:

NIE ELKEEN WAT...!! nie die wil van die Vader doen nie sal nie in die koninkryk van die hemele ingaan nie!! en wat die wil van die Vader doen

Hoe lyk dit in mense se lewens as hemel daar deurgebreek het? Hoe lyk dit op aarde as hemel deurbreek Van paradys tot koninkryk van die

Together moving in unity to fulfill our God-given missional calling! DIE APOSTOLIESE GELOOF SENDING VAN SUID-AFRIKA. Afrikaans AFM - AGS

Ons verlossing is in Jesus Christus ons Hoëpriester gewaarborg

G E L O O F F A I T H. God se Woord oor Genesing POSBUS 232, BALLITO, 4420 TEL: (032) / FAKS: (032)

Mark 11:1-7. Jesus se intog in Jerusalem, en wat Hy daarmee aan ons openbaar (a).

19.20 BESKRYWINGSPUNT STREEKSINODE NOORDWES KATEGISMUS (Art 124) POINT OF DESCRIPTION REGIONAL SYNOD NORTH WEST CATECHISM (Art 124)

Nagmaal is n Tyd van herinnering n Geleentheid om die Here te dank dat Hy aan die kruis gesterf het vir ons sonde.

Die leuen van die samelewing: Jou toekoms is in jou eie hande en jy is in beheer van jou lewe!

Gereformeerde Kerk Bellville 31 Januarie 2016 Oggend

Liturg: Verwelkom almal en wens hulle n geseënde Kersfees toe. Dan:

Preek Jan Steyn 28 April Teks: Johannes 3, 7 en 19 Tema: Is jy nagdissipel of dagdissipel van Jesus?

Pretoria- 23 Januarie 2011

THE FIVE MEGILOTH ESTHER SONG OF SONGS RUTH ECCLESIASTES LAMENTATIONS

Emotional drainage / Emosionele dreinering

GEHOORSAAMHEID AAN GOD

DIE VADER PRAAT FINAAL DEUR SY SEUN MET ONS! Eksegetiese Tema: God praat op planmatige en volmaakte met ons deur sy Seun as. Tekskeuse: Hebr 1:1-2

Nuwe Wyn/New Wine. Nuwe Wyn/New Wine. Vir kinders/ For kids. Dr Christo Nel

DOELSTELLING DANKIE TERUGVOER

Wegraping (Saamgevat)

God. Ons. m et N LIEF GOD GROOTLIKS JOERNAAL

MEGILOTH 2: ESTER / ESTHER

GEBED AS LEEFSTYL. Gebed is uiters belangrik!!!

Mattheus 5:27-30 Ons nuwe dissipel-lewe volgens die HERE se gebooie begin on ons harte. In vers wys Jesus hierdie waarheid uit die 7de gebod.

Pretoria- 23 Junie 2012

CHRISTELIKE GEMEENTE IS JY BRUID? DAAN LöTTER 13 AUGUSTUS 2017 NELSPRUIT

Ps.119:89. יהוה Die een naam wat uitstaan is die naam van Moses. Ons lees dat die volgende sê: Ex. 33:17

Mattheus 6:9 Ons nuwe dissipel-lewe is n lewe waarin ons radikaal breek met self-gesentreerdheid en leef met God-gesentreerdheid.

Tema: Die ware besnydenis: Hoe leef ek vandag as Jesus se dissipel?

Heb. 7,8 10 is vir my vanselfsprekend, maar miskien moet dit in detail in PLAIN Afrikaans verduidelik word.

Mattheus 5:3 Salig is die wat arm van gees is, want aan hulle behoort die koninkryk van God.

Transcription:

Ukuthula kulomhlaba wezono (peace in this world of sin) Hallelujah, igazi likajesu linyenyez' ukuthula (Hallelujah, the blood of Jesus whispers peace) Usindiso kulomhlaba wezono (salvation in this world of sin) Hallelujah, igazi lika Jesu linyenyez' ukubonga (Hallelujah, the blood of Jesus whispers salvation)

THE LAMENT OF A BELIEVER IN EXILE Ah, Jesus! Where have you gone? When did we lose you? Was it when we became so certain that we possessed you That we persecuted Jews, Excommunicated doubters, Burned heretics, And used violence and war to achieve conversion? Was it when our first-century images Collided with expanding knowledge?

Was it when we noticed that many who called you Lord And who read their Bibles regularly Also practiced slavery, Defended segregation, Abused children, Diminished women, And hated homosexuals? We still yearn for you, Jesus, but we no longer know where To seek your presence. Do we look for you in those churches that practice certainty?

Or are you hiding in those churches That so fear controversy that they make unity a god, And stand for so little that they die of boredom? Can you ever be found in those churches that have Rejected the powerless and the marginalized, The lepers and the Samaritans of our day, Those you called our brothers and sisters?

Or must we now look for you outside ecclesiastical settings, Where love and kindness expect no reward, Where questions are viewed as the deepest expressions of trust? Is it even possible, Jesus, that we Christians are the villians who killed you? Smothering you underneath literal Bibles, Dated creeds, Irrelevant doctrines, And dying structures?

If these things are the source of your dissappearance, Jesus, Will you then reemerge if these things are removed? Will that bring resurrection? Or were you, as some now suggest, never more than an illusion? By burying and distorting you were we Simply protecting ourselves From having to face that realization? I still seek to possess what I believe you are, Jesus: Access to and embodiment of The Source of Life, The Source of Love, The Ground of Being, A doorway into the mystery of holiness.

It is through that doorway that I desire to walk. Will you meet me there? Will you challenge me, Guide me, Confront me, Reveal you truth to me and in me? Finally, at the end of this journey, Jesus, Will you embrace me Inside the ultimate reality That I call God In whom I live And move And have my being? - John Shelby Spong

Genade, onbeskryflik groot het U aan my bewys: verlore seun 'n wegloopkind weer in die vaderhuis. Ek is die naam van kind nie werd wou self my sake reël. My lewe, kanse, tyd en geld is nutteloos verspeel. Maar U sien ver, oneindig ver. U sien my honger, dors. Nog voordat ek kon skuld bely, druk U my aan die bors.

Die skeiding My lyf waarwel ek gaan ín in 'n sengende verlies ín in 'n vlymende vreugde want nou gaan ek verstaan die prag van God se rede die prag van God se genade wat dié gemis sal omskep in iets wat ek meer begeer as wat ooit begeerte was

terwille van 'n wêreld in pyn want wat is die verlies van jou anders as 'n liggaam (anders as 'n liggaam) gekruisig wat my so begeerde ontbering spyker vir spyker spyker vir spyker ontspyker spyker vir spyker ontspyker spyker vir spyker ontspyker spyker vir spyker ontspyker

ek gaan in 'n vreugde in 'n seëvierende vreugde in en die sien wat die sien is van God. spyker vir spyker ontspyker spyker vir spyker ontspyker spyker vir spyker ontspyker Frieda van den Heever

Wat n vriend/god is liefde Wat n vriend het ons in Jesus Hy wat in ons plek kom staan Wat n voorreg om gedurig Tot Gods troon deur Hom te gaan Hoe verbeur ons tog die vrede Ag, hoe dikwels ly ons smart Net omdat ons nie ons node Uitstort in Gods Vaderhart

God is liefde, juig ons harte en bedink wat liefde doen dat Hy ons Sy seun gestuur het om ons sonde te versoen Hy wat eerste liefgehad het het in liefde ons vergeef nou kan ons uit God gebore [uit die Bron van liefde leef] x2

Christ of the burnt men Thomas Merton Jy sal my ook al hoe meer wen, glimlaggende skerts-oog blink-oog Christus wat my vervaarde jare op jou afstand gadegeslaan het: jy het jou hande nie tóé uitgesteek toe ek jou sengende wonde aan my lyf ontvang het nie maar fel jou kruis geteken oor my, in hand en voet en romp en hoof, en deur die beswyming onder druppende bloedplasma- en soutwatersakke kom skyn voor my met net die trekking van 'n glimlag van uiterste pyn om die mondhoeke, jou oë blink van 'n verskriklike akkoord.

En ek begryp, jy het my geteken vir die avontuur van jóú, ek wat vuur bemin en altyd waaghalsig was O wat is die brand in brein en hart wat brandender brand as die vlam aan die lyf en wat gaan gloei in klip en sand onder my eenvoetig-springende begrip agter jou ságsinnigheid aan?: Nee, iets heerlikers: as jy eindelik omdraai met oë wit en stip en ver en skouers gemantel met 'n verwoede en stormende son: o my kosmiese Christus: drie-en-dertig jaar verdoesel in die klein en donker vlees wat jy in een nag oopgevlek het om jóú vir my te bevry opdat ek jou raaksien, raak weet, raak het, en nog wag jy dat ek moet sê, heeluit moet sê: grýp my hande dan, amper sonder vingers vir jou: kundige timmerman. - Sheila Cussons

Gebed O ewige paradoks: Spykers van my skande, ook spykers van my verlossing. Bloed wat ek laat vloei het, bloed wat vir my gevloei het. Jesus U wat gesterf het toe ek U vyand was, Jesus U wat gesterf het toe U my vriend was. Dankie Here, dat die spykers en die bloed steeds spreek. Soos wat alles wat ek uit myself doen spreek van vyandigheid en alles wat U vir my doen spreek van vriendskap. So spreek die spykers.

Steeds bind alles wat ek uit myself doen myself vaster, steeds is alles wat U vir my doen tot my verlossing. O wonder bo alle wonders: die mens se donkerste uur, God se groot oomblik van lig. Ek dink aan spykers en bloed en buig belydend en skaam oor Golgota - ek dink aan spykers en bloed en is ewig dankbaar vir Golgota. Dankie Here vir spykers en bloed. O, Christus, gekruisig en verrrese, ewig vereer en bewonder ons U dat U ons kom red het.

Just as I am Just as I am, without one plea But that Thy blood was shed for me, And that Thou bidst me come to Thee, O Lamb of God, I come. Just as I am, poor, wretched, blind; Sight, riches, healing of the mind, Yea, all I need, in Thee to find, O Lamb of God, I come. O Lamb of God, I come.

Just as I am, though tossed about With many a conflict, many a doubt, Fightings and fears within, without, O Lamb of God, I come. Just as I am, Thou will receive, Will welcome, pardon, cleanse, relieve: Because Thy promise I believe, O Lamb of God, I come. Just as I am (Thy love unknown Has broken every barrier down), Now to be Thine, yea, Thine alone, O Lamb of God, I come. Charlotte Elliott

I thank you, Lord Jesus, for becoming a human being so I do not have to pretend or try to be God. I thank you, Lord Jesus, for becoming finite and limited so I do not have to pretend that I am infinite and limitless. I thank you, crucified God, for becoming mortal so I do not have to try to make myself immortal. I thank you, Lord Jesus, for becoming inferior so I do not have to pretend that I am superior to anyone.

I thank you for being crucified outside the walls, for being expelled and excluded like the sinners and outcasts, so you can meet me where I feel that I am, always outside the walls of worthiness. I thank you for becoming weak, Lord Jesus, so I don t have to be strong. I thank you for being willing to be considered imperfect and strange, so I do not have to be perfect and normal.

I thank you, Jesus, for being willing to be disapproved of, so I do not have to try so hard to be approved and liked. I thank you for being considered a failure, so I do not have to give my life trying to pretend I m a success. I thank you for being wrong by the standards of religion and state, so I do not have to be right anywhere, even in my own mind. Richard Rohr

Oopgevlek Oopgevlekte Heer, vir my nog toe tot ek eendag oopgevlek en kaal voor U staan vlek my oop dat ek oopgevlek kan wees om die oomblik oop te vlek en 'die Ander' oop te vlek sodat ons oopgevlek kan sien om so die dood oop te vlek en oopgevlek kan sterf om oopgevlek saam met die Oopgevlekte te kan leef vry van vlek vir ewig

oopgevlek vir goed nou al naak tot dan wat nou nog vaag en toe is, dog oop om te hoop oop om te glo en oop om lief te hê Oopgevlekte deurkruis my (Oopgevlekte deurkruis my) tot ek U - oopgevlek - kan sien. Frieda van den Heever

Mark 15:1-47 :1 En dadelik, vroeg in die môre, het die owerpriesters saam met die ouderlinge en skrifgeleerdes en die hele Raad 'n besluit geneem; en nadat hulle Jesus geboei het, het hulle Hom weggelei en aan Pilatus oorgelewer. 15:2 En Pilatus het Hom gevra: Is U die Koning van die Jode? En Hy het geantwoord en vir hom gesê: U sê dit. 15:3 En die owerpriesters het baie beskuldiginge teen Hom ingebring. 15:4 En Pilatus het Hom weer gevra en gesê: Antwoord U niks nie? Kyk hoe baie getuienisse hulle teen U inbring. 15:5 Maar Jesus het niks meer geantwoord nie, sodat Pilatus hom verwonder het. 15:6 En op die fees was hy gewoond om een gevangene, die een wat hulle gevra het, vir hulle los te laat.

15:7 En daar was 'n sekere Barábbas wat met mede-oproermakers in die gevangenis was; en hulle het in die opstand 'n moord begaan. 15:8 En die skare het geskreeu en begin vra dat hy vir hulle sou doen soos altyd. 15:9 Toe antwoord Pilatus en sê vir hulle: Wil julle hê dat ek vir julle die Koning van die Jode moet loslaat? 15:10 Want hy het geweet dat die owerpriesters Hom uit nydigheid oorgelewer het. 15:11 Maar die owerpriesters het die skare aangehits dat hy liewer Barábbas vir hulle moes loslaat. 15:12 Toe antwoord Pilatus weer en sê vir hulle: Wat wil julle dan hê moet ek doen met Hom wat julle Koning van die Jode noem? 15:13 En hulle skreeu weer: Kruisig Hom! 15:14 Maar Pilatus sê vir hulle: Watter kwaad het Hy dan gedoen? Hulle skreeu toe nog harder: Kruisig Hom!

15:15 En omdat Pilatus aan die skare hulle sin wou gee, het hy Barábbas vir hulle losgelaat; en nadat hy Jesus laat gésel het, het hy Hom oorgelewer om gekruisig te word. 15:16 Toe lei die soldate Hom weg in die binneplaas, dit is die goewerneur se paleis, en hulle roep die hele leërafdeling bymekaar 15:17 en trek Hom 'n purperkleed aan en vleg 'n kroon van dorings en sit dit vir Hom op; 15:18 en hulle begin Hom begroet: Wees gegroet, Koning van die Jode! 15:19 En hulle slaan Hom met 'n riet op die hoof en spuug op Hom en val op die knieë en bring Hom hulde. 15:20 En toe hulle Hom bespot het, trek hulle Hom die purperkleed uit en trek Hom sy eie klere aan; en hulle lei Hom weg om Hom te kruisig.

15:21 En hulle het 'n sekere Simon van Ciréne wat van die veld af gekom het, die vader van Alexander en Rufus, gedwing om sy kruis te dra. 15:22 En hulle het Hom gebring op die plek Gólgota, dit is, as dit vertaal word: Plek van die Hoofskedel. 15:23 Toe gee hulle Hom wyn met mirre gemeng om te drink, maar Hy het dit nie geneem nie. 15:24 En nadat hulle Hom gekruisig het, het hulle sy klere verdeel deur die lot te werp oor wat elkeen moes kry. 15:25 En dit was die derde uur toe hulle Hom gekruisig het. 15:26 En die opskrif van sy beskuldiging was bokant Hom geskrywe: DIE KONING VAN DIE JODE. 15:27 Hulle het ook twee rowers saam met Hom gekruisig, een aan sy regter-- en een aan sy linkerkant. 15:28 En die Skrif is vervul wat sê: En Hy is by die misdadigers gereken.

15:29 En die verbygangers het Hom gesmaad, terwyl hulle hul hoof skud en sê: Ha, U wat die tempel afbreek en in drie dae opbou, 15:30 verlos Uself en kom af van die kruis! 15:31 En so het ook die owerpriesters saam met die skrifgeleerdes gespot en vir mekaar gesê: Ander het Hy verlos, Homself kan Hy nie verlos nie. 15:32 Laat die Christus, die Koning van Israel, nou van die kruis afkom, sodat ons kan sien en glo! Ook die wat saam met Hom gekruisig is, het Hom beledig. 15:33 En toe dit die sesde uur was, kom daar duisternis oor die hele aarde tot die negende uur toe. 15:34 En die negende uur het Jesus met 'n groot stem uitgeroep en gesê: Eloï, Eloï, lamma sabagtáni? wat, as dit vertaal word, beteken: My God, my God, waarom het U My verlaat? 15:35 En sommige van die wat daar staan, hoor dit en sê: Kyk, Hy roep na Elía.

15:36 Toe hardloop een en maak 'n spons vol asyn en sit dit op 'n riet en laat Hom drink; en hy sê: Wag, laat ons sien of Elía kom om Hom af te haal. 15:37 Maar Jesus het met 'n groot stem geroep en die laaste asem uitgeblaas. 15:38 En die voorhangsel van die tempel het in twee geskeur van bo tot onder. 15:39 En toe die hoofman oor honderd wat daar reg voor Hom staan, sien dat Hy so uitgeroep en die laaste asem uitgeblaas het, sê hy: Waarlik, Hy was die Seun van God. 15:40 En daar was ook vroue wat van ver af dit aanskou het. Onder hulle was Maria Magdaléna ook, en Maria, die moeder van Jakobus, die kleine, en van Joses, en Salóme-- 15:41 hulle wat Hom gevolg en Hom gedien het toe Hy in Galiléa was--en baie ander vroue wat saam met Hom opgegaan het na Jerusalem.

15:42 En toe dit aand geword het, omdat dit die voorbereiding was, dit is die voorsabbat, 15:43 kom daar 'n vername raadslid, Josef van Arimathéa, wat self ook die koninkryk van God verwag het; en hy waag dit om na Pilatus in te gaan en die liggaam van Jesus te vra. 15:44 En Pilatus was verwonderd dat Hy al dood was, en hy het die hoofman oor honderd geroep en hom gevra of Hy al lank dood was. 15:45 En toe hy dit van die hoofman oor honderd verneem het, het hy die liggaam aan Josef geskenk. 15:46 En hy het linne gekoop, en Hom afgehaal en in die linne toegedraai, en Hom neergelê in 'n graf wat in 'n rots uitgekap was. En hy het 'n steen teen die opening van die graf gerol. 15:47 En Maria Magdaléna en Maria, die moeder van Joses, het gesien waar Hy neergelê word.

Jesus, remember me when You come into Your kingdom. Jesus, remember me when You come into Your kingdom. Jesus, o dink aan my wanneer U, Heer, in U ryk kom. Jesus, o dink aan my wanneer U, Heer, in U ryk kom.

Da Jesus an dem Kreuze stund Het ek U ooit geken? Meer as die kabouterprins van my kindertyd wat als regmaak, die man van Nasaret Nordies en blond " soos rolprente U maak met blou oë wat diep inkyk Of donker en Joods, U oë vlamme as U tafels omsmyt in die huis van U Vader, die handelaars met 'n sweep uitdryf?

Vergewe my, Hemelkoning, as ek onwillig nou my kop na die besonge kruishout draai waaraan U Godverlate hang. Hoe moes hul kyk die eerste keer: Maria Magdalena, die ander Maria en die uitverkore vrou? In hul harte was die lem. Ek het U lief en het U ook verraai, beweer dat ek U, Man van Smarte, ken. - Lina Spies

There is blood on the doorposts of the universe and if you're diligently guarding the door NO ENTRANCE to drunks and whores your blessing will turn to curse There is blood on the doorposts of the universe and if you're killing time (killing time) your door looks just like mine There is blood on the doorposts of the universe but you turn your back on dogs and doorbells blackman, bastard - GO TO HELL you carry the brood-of-vipers smell

There is blood on the doorposts of the universe if you use the Good Book as a score card you are leader of the White Washed Tomb Graveyard six feet tall and six feet under CRYING CRUCIFY CHRI...ST

Gebed Dankie Here vir onveranderlike woorde: Dit is volbring! Dankie Vader dat skeiding tussen U en u Seun ons toegang tot U bewerkstellig het. Dankie dat U donkerste uur vir ons die lig gebring het. Dankie, o Heilige Gees, dat U, omdat Jesus verlate was, altyd by ons sal wees.

Dankie Jesus, dat dit wat na die einde gelyk het die groot begin was. Dankie dat die prys betaal is. Die voorhangsel het geskeur. Dit is volbring! O, Christus, gekruisig en verrese ewig vereer en bewonder ons U dat U ons kom red het.

I Will Wait And I came home Like a stone And I fell heavy into your arms These days of darkness Which we've known Will blow away with this new sun And I'll kneel down Wait for now And I'll kneel down Know my ground

And I will wait, I will wait for you And I will wait, I will wait for you So break my step And relent You forgave and I won't forget Know what we've seen And him with less Now in some way Shake the excess But I will wait, I will wait for you And I will wait, I will wait for you And I will wait, I will wait for you And I will wait, I will wait for you

So I'll be bold As well as strong And use my head alongside my heart So tame my flesh And fix my eyes That tethered mind free from the lies But I'll kneel down Wait for now I'll kneel down Know my ground

Raise my hands Paint my spirit gold And bow my head Keep my heart slow Cause I will wait, I will wait for you And I will wait, I will wait for you And I will wait, I will wait for you And I will wait, I will wait for you - Mumford and Sons

Christus Jesus, strek uit U gewonde hande in seën oor U mense, om te genees en heel te maak, en om ons na U en mekaar te trek in liefde. Amen - Gebed uit die Midde-Ooste