Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun

Similar documents
Bybel vir Kinders. bied aan. Die vrou by die put

Bybel vir Kinders bied aan. God Toets Abraham se Liefde

n Prins word die Skaapwagter

Van Vervolger tot Prediker

Bybel vir Kinders bied aan. Die Hemel God se pragtige huis

Die Hemel God se pragtige huis

Welkom by ons Aanddiens! Kom geniet n koppie koffie in die saal na die diens!

Dit bring ons by ons tweede handvatsel in `n strewe na die leef van die Koninkryk Kultuur nl: Genade pad.

1. OM JESUS TE VOLG: 2. DTR die verhouding:

"Onse Vader wat in die hemele is, laat u Naam geheilig word; laat u koninkryk kom; laat u wil geskied, soos in die hemel net so ook op die aarde; gee

Kain vermoor Abel (Genesis 4:8)

BEGIN BY DIE EINDE: Wat moet met jou gebeur as jy doodgaan?

n Verduidelijking van die Nuwe Verbond deur Dr. Marc s. Blackwell Sr.

'n GEMEENTE VAN GOD MET JESUS CHRISTUS AS HOEKSTEEN

GOD SE VINGERAFDRUKKE VAN GENADE

GROEIGROEP MATERIAAL BADBOYS OM DIE KRUIS KAJAFAS

(Uit Leef stroom-op! hoofstuk 1)

DIE GODHEID Matt 28:19 veelgodery.

Waar is God as ons swaarkry?

Let it be. Laat dit wees. Monday 18 June 12

Definition2 - SALWING = GODDELIKE AANSPORING OM TE FUNKTIONEER/ANOINTING = THE UNCTION TO FUNCTION

10 Woorde wat ons ewige redding en verlossing beskryf

Rom 14:1-12. Fokus: Rom 14:10-12 Die belangrikheid van Kerk-eenheid en ons hantering van versskille (d)

Gen 17:1-14; Rom 4:1-12; Kol 2:1-12

Oktober Lees: Mattheus 7:1-12 Fokus: vers 6-11

Jan Steyn Preek Sondag 12 Augustus Teks: Lukas 19:1-10. Tema: Genade groter as myself.

Die Blye Boodskap. The Good News

Markus 16:1-8. Die leë graf, die Evangelie-boodskap daarin, en die vroue met die oprag om hieroor te getuig.

Brandende Harte! Ontmoet God en word passievolle navolgers van Jesus. Ds. Willem Louw: NG Kerk Miederpark

5. n Ewige toekoms vir my kind Here. Joh.6:40 elkeen wat die seun sien en in Hom glo, die Ewige Lewe sal hê

Bybelskool van Centurion. 27 Maart Welkom

Isaiah 38:19 19 The living, the living, he thanks you, as I do this day; the father makes known to the children your faithfulness.

Lisa Bevere. New York Times- topverkoperskrywer DIE LEEUTJIE. Illustrasies deur Kirsteen Harris-Jones

Die verheerlikte Jesus se seën en ons. Vandag vier ons die troonsbestyging van die Koning van die konings.

Teks: 1 Konings 19:15-21, 2 Konings 2:1-15 en Jesaja 61:1-11. Tema: Die mantel van Elia en die mantel van Christus. Agtergrond: 1 Konings Hoofstuk 18

Die wedersydse verhouding tussen geloof en geestesgesondheid. Dr Deon Bruwer

Het jy al gehoor van die Vier Geestelike Wette?

1Kon 18:41-46 In Israel vol Goddeloosheid en afvalligheid wys die HERE: Ek's die enigste ware God... die Een wat lewe gee.

Addendum A Consent form

Mattheus 6:9 Ons nuwe dissipel-lewe is n lewe waarin ons radikaal breek met self-gesentreerdheid en leef met God-gesentreerdheid.

To fulfill. To complete its purpose. He was the end of the law. It was a "schoolmaster to bring us to Christ"

Nuwe Wyn/New Wine. Nuwe Wyn/New Wine. Vir kinders/ For kids. Dr Christo Nel

THE FIVE MEGILOTH ESTHER SONG OF SONGS RUTH ECCLESIASTES LAMENTATIONS

Pretoria- 23 Junie 2012

Luister na God. enlewe vir ewig

MEGILOTH 2: ESTER / ESTHER

Mattheus 6:9-10 Ons nuwe dissipel-lewe is n lewe waarin ons radikaal breek met self-gesentreerdheid en leef met God-gesentreerdheid.

Mark 9: Fokus: 9:35-37 By die dienende Christus moet ons dienskneg-dissipels word.

NIE ELKEEN WAT...!! nie die wil van die Vader doen nie sal nie in die koninkryk van die hemele ingaan nie!! en wat die wil van die Vader doen

DIE NUWE HEMEL EN DIE NUWE AARDE 1Toe het ek 'n nuwe hemel en 'n nuwe aarde gesien. Die eerste hemel en die eerste aarde het verdwyn, en die see het

Die regering van die Kerk 1Tim 2: Christus se wil dat vroue leerlinge moet wees... maar nie self mag onderrig gee nie.

Community of Practice

To abandon prayer is to embrace atheism. Alec Motyer

Emotional drainage / Emosionele dreinering

Preek Jan Steyn Sondag 29 Oktober Teks: Efesiers 2:1-10. Tema: In Christus lewe jy. Inleiding:

Die ekonomie en die Christen n perspektief. 1 Desember 2010

Skriflesing: 1 Johannes 1:1-10 Teks: 1 Johannes 1:4 Sing- Ps. 66:1, Ps. 19:1; Ps. 65:8; Ps. 100:1,4

Mei Lees: Mat 5: Hoekom? Ook sy prediking hier in-ie Bergpredikasie.

Pretoria- 23 Januarie 2011

Join us for a Seminar/Presentation by the author of the book below: When: 9 March 2015 Where: Helderberg High School Chapel Time: 19h00

Appendix A. 4 Detail of which songs were not approved for now and will be looked at again, are in unpublished

God. Ons. m et N LIEF GOD GROOTLIKS JOERNAAL

28 Oktober 2012 dink aan die Hervorming. Wegdros is Ten tye van die Hervorming het wegdrossery sommer erg plaasgevind

Tema: Die ware besnydenis: Hoe leef ek vandag as Jesus se dissipel?

Kom ons herinner mekaar aan die toetse wat ons tot nou toe hanteer het:

Jan Steyn preek 8 Julie Teks: Romeine 5:1-11 (1 Timoteus 1:1) Tema: Christus Jesus ons Hoop

from the group who had gathered there.

Die 7 Kruiswoorde van Jesus

Wegraping (Saamgevat)

Is profesie oor Christus in die Ou Testament altyd direk Messiaans?

Wie is Jesus? Wie is Jesus? KLEINGROEPBEDIENING. Predikant: Wilhelm Leuschner Sel: Epos:

23-Dag Bybeldagboek oor die Eienskappe van God

Hoe lyk dit in mense se lewens as hemel daar deurgebreek het? Hoe lyk dit op aarde as hemel deurbreek Van paradys tot koninkryk van die

IN THE SUPREME COURT OP SOUTH AFRICA. CORBETT, MILLER, JJA et NICHOLAS, AJA

Sing vooraf staande: Skrifberyming 1-1:1, 2 (24:1, 2)

HOE GROEI BY MENSE PLAASVIND. Enkele Inleidende Opmerkings ter Agtergrond

Ps.119:89. יהוה Die een naam wat uitstaan is die naam van Moses. Ons lees dat die volgende sê: Ex. 33:17

Hoofstuk 1. Eensaamheid: woordverklaring

Kleingroepe as Gemeenskappe van Dissipels...

K O'REILLY

Hoofstuk 2: Hoekom doen ek dit?

10 gebooie van Genade n Ekspedisie na vryheid

Hoe om vir God te gee wat Hy die graagste wil hê

HOOFSTUK EEN. DIE BRUID van CHRISTUS

Oggenddiens 19 Augustus Windhoek

Die betekenis van die kruis (1)

Die leuen van die samelewing: Jou toekoms is in jou eie hande en jy is in beheer van jou lewe!

GEBED AS LEEFSTYL. Gebed is uiters belangrik!!!

Gereformeerde Kerk Bellville 31 Januarie 2016 Oggend

Excelsus (die Sentrum vir Bedieningsontwikkeling) bied in 2019 die volgende aan:

Parashah 50: Ki Tavo תבוא) (כי Wanneer Jy Binnegaan

DIE VADER PRAAT FINAAL DEUR SY SEUN MET ONS! Eksegetiese Tema: God praat op planmatige en volmaakte met ons deur sy Seun as. Tekskeuse: Hebr 1:1-2

Preek Jan Steyn 25 Februaie Teks: Johannes 13:1-35. Tema: Saamwees (op mekaar gerig wees) Inleiding:

Nuwe Lied Bediening. Parashah 9: Vayeshev En Hy Het Gewoon

Die eerste is God beskik alles: God het alles vooraf beplan en haarfyn uitgewerk en alles werk presies so uit soos Hy dit beplan het.

Mattheus 5:27-30 Ons nuwe dissipel-lewe volgens die HERE se gebooie begin on ons harte. In vers wys Jesus hierdie waarheid uit die 7de gebod.

As julle in my insettinge wandel en my gebooie hou en dit doen,... (Lev. 26:3)

DOELSTELLING DANKIE TERUGVOER

PREPARATORY EXAMINATION. IN THE MAGISTRATE'S COURT FOR THE DISTRICT OF JOHANNESBURG HELD IN JOHANNESBURG.

Markus 15:29-39 Jesus se alleen-lyding onder die oordeel van God... tot in die dood van die kruis.

Transcription:

Bybel vir Kinders bied aan Die Verlore Seun

Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Lazarus Aangepas deur: Ruth Klassen; Sarah S. Vertaal deur: Yvette Brits Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org BFC PO Box 3 Winnipeg, MB R3C 2G1 Canada 2013 Bible for Children, Inc. Lisensie: U het die reg om hierdie stories te kopieër en te druk maar u mag dit nie verkoop nie.

Jesus was lief daarvoor om aan die mense van God se vergifnis te vertel. Maar die Jode het gekla oor Jesus se vriendskap met die sondaars. Daarom het Jesus drie stories vertel om te wys waarom God bly is as die sondaars jammer is oor hul sonde.

Die eerste storie was oor n man met honderd skape. Een het weggeraak.

Dadelik het die skaapwagter die nege-en negentig skape alleen gelaat en na die verlore skaap gaan soek.

Die skaapwagter het gesoek en gesoek totdat hy die skaap gevind het. Daarna het hy hom op sy skouers gesit en hom blymoedig huistoe gedra. Hy vertel sy vriende, Wees saam met my bly, want ek het my verlore skaap gevind!

Jesus verduidelik dat daar groot vreugde in die hemel is as een sondaar berou het. Om berou te hê vir ons sonde beteken om jammer genoeg te wees om te stop.

Jesus se volgende storie was oor die vrou met tien silwer munte, moontlik al haar spaargeld. n Vreeslike ding het gebeur sy het een van haar munte verloor.

Vee! Vee! Vee! Die vrou het oral gesoek. Uiteindelik het sy die verlore munt gevind. Sy was baie bly. Kan jy raai wat het sy gedoen? Ja, sy het al haar vriende vertel!

Weereens het Jesus gesê: Daar is blydskap onder die engele van God oor een sondaar wat hom bekeer.

Die derde storie wat Jesus vertel het is die treurigste. Dit is van n seun wat sy vader se huis verlaat het.

In n ver land het die seun sy geld op n dwase manier spandeer. Wat kan hy nou doen? Om sake erger te maak, was daar n hongersnood. Die seun kon van honger doodgaan.

Desperaat van honger, het die seun n werk gekry om varke te voer. Maar niemand het vir hom kos gegee nie. Hy sou met graagte die varke se kos wou eet. Miskien het hy! Die seun het uiteindelik tot inkeer gekom. Hy het gedink, selfs by die huis eet die knegte goed.

Ek sal huistoe gaan en my pa vertel dat ek berou het oor my sondes. Ek is nie werd om pa se seun te wees nie. Ek hoop hy sal my huur as n kneg.

Terwyl die seun nog ver weg was van die huis, het sy pa hom gesien. Vol, blydskap het sy pa na hom toe gehardloop. Hy het hom gesoen en omhels.

Pa, ek het teen God en teen Pa gesondig. Ek is nie meer werd om Pa se seun genoem te word nie. Die seun wil sy pa vra om hom te huur as kneg. Maar sy pa onderbreek hom. Bring die beste kleed, sandale en ring vir my seun. Maak gereed vir n groot partytjie.

Daar was n wonderlike partytjie omdat die verlore seun weer gevind is. Jesus vertel die storie om te wys hoe lief God is om sondaars te ontvang wat bekeer is en teruggekom het na die Vader huis.

Die Verlore Seun n Storie uit God se woord, die Bybel, soos gevind in Lukas 15 Die lees van die Woord gee lig. Psalms 119:130

Die Einde 45 60

Die Bybel storie vertel ons van ons wonderlike God wat ons gemaak het en wat wil he dat ons Hom sal leer ken. God weet ons het verkeerde dinge gedoen, Hy noem dit sonde. Die straf vir sonde is die dood, maar God het ons so lief dat hy sy Seun, Jesus vir ons gestuur het wat vir ons sondes aan die kruis kom sterf het. Jesus het opgestaan uit die dode en opgevaar na die Hemel! Wanneer jy in Jesus glo en Hom vra om jou te reinig van al jou sonde, sal hy dit doen! Hy sal saam met jou stap deur die lewe, en jy sal vir ewig lewe saam met Hom. As jy glo dat dit die waarheid is, se die volgende vir God: Liewe Jesus, ek glo dat U God is, en mens geword het om vir my sondes te kom sterf en nou vir ewig lewe. Kom stap asseblief saam met my deur my lewe en vergewe my my sondes, sodat ek n nuwe lewe kan he, sodat ek eendag saam met U vir ewig kan lewe. Help my om vir U te luister en gehoorsaam te wees, sodat ek vir U sal lewe en U kind genoem kan word. Amen Lees die Bybel en praat met God elke dag! Johannes 3:16