Paulus se toesprake in Handelinge hoe verskil hulle

Similar documents
Bybel vir Kinders. bied aan. Die vrou by die put

Welkom by ons Aanddiens! Kom geniet n koppie koffie in die saal na die diens!

Die wedersydse verhouding tussen geloof en geestesgesondheid. Dr Deon Bruwer

Wat kan die kerk doen?

Les 6 vir 10 November 2018

Kain vermoor Abel (Genesis 4:8)

Join us for a Seminar/Presentation by the author of the book below: When: 9 March 2015 Where: Helderberg High School Chapel Time: 19h00

Together moving in unity to fulfill our God-given missional calling! DIE APOSTOLIESE GELOOF SENDING VAN SUID-AFRIKA. Afrikaans AFM - AGS

GROEIGROEP MATERIAAL BADBOYS OM DIE KRUIS KAJAFAS

Die ekonomie en die Christen n perspektief. 1 Desember 2010

Dit bring ons by ons tweede handvatsel in `n strewe na die leef van die Koninkryk Kultuur nl: Genade pad.

"Onse Vader wat in die hemele is, laat u Naam geheilig word; laat u koninkryk kom; laat u wil geskied, soos in die hemel net so ook op die aarde; gee

Bybel vir Kinders bied aan. God Toets Abraham se Liefde

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun

(Uit Leef stroom-op! hoofstuk 1)

Die maan en sy rol in ons wereld *

1. OM JESUS TE VOLG: 2. DTR die verhouding:

n Verduidelijking van die Nuwe Verbond deur Dr. Marc s. Blackwell Sr.

n Prins word die Skaapwagter

Catullus se Carmina in Afrikaans vertaal: n funksionalistiese benadering

BEGIN BY DIE EINDE: Wat moet met jou gebeur as jy doodgaan?

GRADE 12 SEPTEMBER 2012 RELIGION STUDIES P2

Bybelskool van Centurion. 27 Maart Welkom

Die betekenis van die kruis (1)

Jan Steyn Preek Sondag 12 Augustus Teks: Lukas 19:1-10. Tema: Genade groter as myself.

Is profesie oor Christus in die Ou Testament altyd direk Messiaans?

Hoe verskil die Christelike vryheid waarvan Paulus praat van die samelewing se manier van dink oor vryheid?

Hoofstuk 1. Eensaamheid: woordverklaring

'n GEMEENTE VAN GOD MET JESUS CHRISTUS AS HOEKSTEEN

Catharina Maria Conradie

DIE GODHEID Matt 28:19 veelgodery.

Skriflesing: 1 Johannes 1:1-10 Teks: 1 Johannes 1:4 Sing- Ps. 66:1, Ps. 19:1; Ps. 65:8; Ps. 100:1,4

DIE WEG CHRISTELIKE GEMEENTE

Van Vervolger tot Prediker

DIE WEG CHRISTELIKE GEMEENTE, NELSPRUIT GEESTELIKE OUTORITEIT

Die verheerlikte Jesus se seën en ons. Vandag vier ons die troonsbestyging van die Koning van die konings.

Rom 14:1-12. Fokus: Rom 14:10-12 Die belangrikheid van Kerk-eenheid en ons hantering van versskille (d)

Mark 9: Fokus: 9:35-37 By die dienende Christus moet ons dienskneg-dissipels word.

Kom ons herinner mekaar aan die toetse wat ons tot nou toe hanteer het:

Lisa Bevere. New York Times- topverkoperskrywer DIE LEEUTJIE. Illustrasies deur Kirsteen Harris-Jones

Excelsus (die Sentrum vir Bedieningsontwikkeling) bied in 2019 die volgende aan:

Preek Jan Steyn 25 Februaie Teks: Johannes 13:1-35. Tema: Saamwees (op mekaar gerig wees) Inleiding:

Gen 17:1-14; Rom 4:1-12; Kol 2:1-12

Die regering van die Kerk 1Tim 2: Christus se wil dat vroue leerlinge moet wees... maar nie self mag onderrig gee nie.

Jy sal lewe deur die onverdeelde trou van die Here. Jesaja 36-37:14, 20, 32

DOELSTELLING DANKIE TERUGVOER

Oktober Lees: Mattheus 7:1-12 Fokus: vers 6-11

DIE NUWE HEMEL EN DIE NUWE AARDE 1Toe het ek 'n nuwe hemel en 'n nuwe aarde gesien. Die eerste hemel en die eerste aarde het verdwyn, en die see het

Huwelike in ons familie. Efesiërs 5:21-33 & 1 Joh 4:9.10. Trinitas is n verloste familie diensknegte wat gestuur is.

Tema: Die ware besnydenis: Hoe leef ek vandag as Jesus se dissipel?

OM TE JUDAÏSEER. In Skriftuurlike verband beteken Judaïseer egter om n Jood (Joods) te word soos ondermeer volgens Ester 8:16 en 17 duidelik is:

Bybel vir Kinders bied aan. Die Hemel God se pragtige huis

Die Hemel God se pragtige huis

NIE ELKEEN WAT...!! nie die wil van die Vader doen nie sal nie in die koninkryk van die hemele ingaan nie!! en wat die wil van die Vader doen

A KARANGA PERSPECTIVE ON FERTILITY AND BARRENNESS AS BLESSING AND CURSE IN 1 SAMUEL 1:1-2:10

Definition2 - SALWING = GODDELIKE AANSPORING OM TE FUNKTIONEER/ANOINTING = THE UNCTION TO FUNCTION

Jan Steyn preek 8 Julie Teks: Romeine 5:1-11 (1 Timoteus 1:1) Tema: Christus Jesus ons Hoop

AS HERMENEUTIESE RAAMWERK VIR. Voorgelê ter vervulling van die vereistes vir die graad DOCTOR DIVINITATIS

10 Woorde wat ons ewige redding en verlossing beskryf

Mei Lees: Mat 5: Hoekom? Ook sy prediking hier in-ie Bergpredikasie.

4. Struktuur Van Profesie

Waar is God as ons swaarkry?

Let it be. Laat dit wees. Monday 18 June 12

Wisdom Culture 17 APRIL Is Jesus in die Ou Testament?

Preek Jan Steyn Sondag 29 Oktober Teks: Efesiers 2:1-10. Tema: In Christus lewe jy. Inleiding:

Het jy al gehoor van die Vier Geestelike Wette?

Kleingroepe as Gemeenskappe van Dissipels...

TORAH (WET) EN GENADE. LES 6 (Deel 3): HOORDERS EN DADERS VAN TORAH

BRUID VAN JESUS. PREDIKER: Pastoor Johan Putter PLEK: Mbombela DATUM: 9 Julie Page 1 of 11

Galasiërs 5:1-12 Valse en ware godsdiens

Omdat soveel mense my hierna die afgelope tyd vra, kom ek probeer n slag baie uitvoerig hierop te antwoord.

Pretoria- 23 Junie 2012

GOD STORIES LEIERSGIDS. Uitgawe 2017 Emmaus Sentrum Geen duplisering sonder toestemming. Posbus 111, Paarl, 7620 Dienssentrum Tel:

To abandon prayer is to embrace atheism. Alec Motyer

23-Dag Bybeldagboek oor die Eienskappe van God

Romeine. Riglyne vir n lewensveranderende reis deur Paulus se bekendste boek. Dr J de Koning

5. n Ewige toekoms vir my kind Here. Joh.6:40 elkeen wat die seun sien en in Hom glo, die Ewige Lewe sal hê

Lukas 4: Agtergrond

*3-9 Maart. Die funksie van rentmeesterskap

Verduidelik 4 Wel-it sê hulle was dissipels. Want dis wat dissipels doen. Ons volg Jesus.

SISTEMATIESE TEOLOGIE 1. Module 3 TEOLOGIE CHRISTOLOGIE PNEUMATOLOGIE SERTIFIKAAT IN CHRISTELIKE DIENS.

Die Nuwe Deformasie en die beskouing oor die Nuwe Testament 1 Prof. GDS Smit

Ons Hebreeuse Wortels

Pride gets no pleasure of having something, only having more of it than the next man C. S.

THE FIVE MEGILOTH ESTHER SONG OF SONGS RUTH ECCLESIASTES LAMENTATIONS

CHRISTELIKE GEMEENTE IS JY BRUID? DAAN LöTTER 13 AUGUSTUS 2017 NELSPRUIT

BLAAS DIE BASUIN GEREFORMEERDE KERK DASPOORT Jenningstraat 728, Daspoort Leraar: br Cobus Rossouw

Mattheus 6:9-10 Ons nuwe dissipel-lewe is n lewe waarin ons radikaal breek met self-gesentreerdheid en leef met God-gesentreerdheid.

Ons verlossing is in Jesus Christus ons Hoëpriester gewaarborg

Brandende Harte! Ontmoet God en word passievolle navolgers van Jesus. Ds. Willem Louw: NG Kerk Miederpark

Preek Jan Steyn 28 April Teks: Johannes 3, 7 en 19 Tema: Is jy nagdissipel of dagdissipel van Jesus?

28 Oktober 2012 dink aan die Hervorming. Wegdros is Ten tye van die Hervorming het wegdrossery sommer erg plaasgevind

Laat die Woord Getuig

Hoor God deur Drome en Visioene Hear God through Dreams and Visions

*29 Desember 4 Januarie

Die Rooms-Katolieke het sestien boeke meer in hulle Bybel wat algemeen bekend is as die Ou-Testamentiese Apokriewe.

BYBELSKOOL VAN DIE NG GEMEENTE MONUMENTPARK - WES. Die Geloofwaardigheid van die Nuwe Testament se verhale oor Jesus

Oor die outeurs. Wayne Barber. Rick Shepherd. Eddie Rasnake

MOTHEO/XHARIEP HOëRSKOLE ATLETIEK MOTHEO/XHARIEP HIGH SCHOOLS ATHLETICS

GEHOORSAAMHEID AAN GOD

Transcription:

Paulus se toesprake in Handelinge hoe verskil hulle A Jesus who never wept could never wipe away my tears. C. H. Spurgeon Paulus se toesprake in Handelinge Handelinge bevat baie toesprake. Natuurlik is dit slegs Lukas se opsomming van die oorspronklike toesprake. Die toesprake in Handelinge gee aan ons die kern van wat Petrus, Stefanus en Paulus gesê het. Dit beteken nie die toesprake is nie geskiedkundig betroubaar nie. Die toesprake in Handelinge het n verskeidenheid gehore en doelwitte. Petrus se toesprake in Handelinge 2 en 3 en Paulus se toespraak in Handelinge 13 word aan Jode gerig hulle wil Jode daartoe lei om Jesus van Nasaret as die ware Messias te aanvaar. Stefanus se toespraak voor die Joodse Raad is eintlik n profetiese teregwysing. Petrus se toespraak in Handelinge 10 is gerig aan n heidense gehoor. Petrus se toesprake op pinksterdag is vol aanhalings uit die Ou Testament, terwyl sy toespraak by Kornelius se huis geen aanhalings uit die Ou Testament het nie. Dit weerspieël wel sekere Bybelse temas. Paulus se eerste opgetekende toespraak in Hoofstuk 13 is vol

aanhalings. In Listra waar die gehoor geen kennis van die Skrif gehad het, kry ons geen aanhalings uit die Skrif nie. In sy toespraak in Atene verwys Paulus na heelwat Bybelse temas, maar hy haal geen vers direk aan nie. Die toesprake waarin verse aangehaal word. is gerig aan Jode. Toesprake gerig aan heidene, haal nie verse uit die Skrif aan nie alhoewel hulle Bybelse temas reflekteer. ONS ATENE None are more unjust in their judgments of others than those who have a high opinion of themselves. C. H. Spurgeon Ons Atene Paulus was toegerus om die goeie nuus aan die Ateners te bring. Maar hoe lyk ons eie Atene? Ons moet ons eie omgewing verstaan om die goeie nuus aangaande Jesus doeltreffend te verkondig. Ons het ons eie filosofie-skole. Die Christelike geloof het die Westerse kultuur beïnvloed; Christene was op die voorpunt om boeke te bewaar en opvoeding te bevorder. Vandag sit ons egter met n dilemma: Westerse Christene is

toenemend ongeletterd ten opsigte van die Bybel. Ons leef in n gemeenskap waarin ons amusing ourselves to death (Neil Postman). Ons is so vasgevang in vermaak en tegnologie dat diep denke geleidelik wegkwynhet. Daarom moet ons Paulus se toespraak in Atene bestudeer as n model vir Christene. Ons moet bewus wees van die leidende idees wat ons kultuur vorm sodat ons hulle met die mag en waarheid van die evangelie kan betrek. Paulus was nie onkundig oor die dominante idees van sy tyd nie ons moet ook nie wees nie. Paulus bevorder robuuste, volwasse denke. Baie Christene is suspisieus oor filosofie en ander akademiese dissiplines as sou hulle teen God se genade en die werking van sy Gees wees. Paulus het die filosofiese en kulturele hulpbronne doeltreffend gebruik om brûe vir die evangelie te bou. Hoe kan ons vandag dieselfde doen? Paulus was geen vreemdeling vir filosofie nie Soïsisme het immers in Paulus se tuisdorp Tarsus ontstaan. Daarom kon Paulus in Atene beide die sterk- en swakpunte van Stoïsisme en Epikurisme blootlê. Paulus gebruik filosofiese instrumente waar dit ook al moontlik is, maar alles binne n soliede Bybelse raamwerk. Om die Bybel as n gesagvolle heilige boek in die openbaar aan te haal, kan vandag teenproduktief wees. Mense aanvaar net nie meer die gesag van die Bybel nie hoekom die Bybel en nie die Koran of die Boek van Mormon nie? God het Homself spesifiek deur die Bybel en Jesus Christus geopenbaar, maar Hy het Homself ook in die algemeen geopenbaar. Ons moet, soos Paulus, Bybelse waarhede ook indirek bevestig deur van filosofiese, wetenskaplike, geskiedkundige en kulturele insigte wat die evangelie versterk, gebruik te maak. Volgende keer gaan ons na Paulus se toesprake in Handelinge

kyk. Paulus se Atene Your emptiness is but the preparation for your being filled, and your casting down is but the making ready for your lifting up. C. H. Spurgeon Paulus se Atene Paulus se strategie was om die Romeinse hoofroete te volg (in hierdie geval die Via Egnatia, n militêre pad) en die evangelie in die hoofstede te verkondig. Paulus was in Berea toe opstokers hom verdryf het. Die gelowiges neem hom na Atene waar hy dan vir Silas en Timoteus wag. Atene was steeds n belangrike sentrum vir intellektuele en kulturele beoefening. Dit was een van die groot universiteitstede van die destyds bekende wêreld. Die goue jare van Atene was van die sesde tot die vierde eeu vc. Atene staan bekend as dié stad wat die grootheid van die Griekse kultuur bewaar het. Die stad het nie enige betekenisvolle politieke mag gehad nie, maar was steeds die plek waarheen jy sou gaan as jy meer van die Griekse kultuur wou leer. Dit was nie n groot handelsentrum nie.

Atene was ook bekend vir sy godsdienstige toewyding. Die naam van die stad is afgelei van dié van die Griekse godin Atena. Suid-oos van die Areopagus kry ons die Akropolis waar daar baie tempels geleë was. Die bekendste was die Parthenon, n tempel gebou ter ere van die godin Atena. Net langs die Parthenon was daar n tempel gewy aan Roma en Augustus bedoel vir keiseraanbidding. Paulus was baie verontwaardig toe hy al die afgodsbeelde in die stad gesien het. Atene was veral bekend as die sentrum van Griekse filosofie. In ongeveer 385 vc het Plato sy bekende Akademie in Atene gevestig. Aristoteles het hier gestudeer. Paulus het ook die Epikureërs en Stoïsyne hier raakgeloop. Is daar enige ooreenkomste tussen Paulus se Atene en ons wêreld? Paulus in Atene Nothing puts life into men like a dying Savior. C. H. Spurgeon Paulus in Atene Paulus kom in Atene aan (Handelinge 17:16 34). Hy was baie ontsteld toe hy al die afgodsbeelde sien al die tempels en vals godsdienste. Wat doen hy? Hy redeneer elke dag met

diegene wat toevallig op die markplein was. Dit was duidelik vir Paulus: hierdie mense ken nie die ware God nie. Hy weet ook dat sy opdrag van Jesus was om die evangelie aan die heidene te verkondig. Atene het sy eie unieke geskiedenis. Dit was die middelpunt van die Griekse filosofie Plato, Aristoteles en baie ander. Atene was beskou as n sentrum van geleerdheid en wysheid. Maar Paulus was bekend met die filosofiese en godsdienstige idees van die Ateners. Toe Paulus sy godsdiens moes verduidelik, bring hy sy kennis van die Skrif, die Joodse tradisies en teologie bymekaar met die idees van die afgodedienaars en filosowe. Hy gebruik hulle taal en haal hulle digters aan in die proses om God se optrede in en vir die wêreld te verkondig. Hy benader sy gehoor versigtig. Hy begin deur te sê dat hy sien dat hulle baie godsdienstig is. Daarna vertel hy hulle van die een ware God wat sy kommer oor die mensdom bewys het deur Jesus Christus uit die dood uit op te wek. Toe hulle hoor van die opstanding uit die dood, lag party Ateners vir hom, ander wil meer hiervan hoor en n paar mense het egter gelowig geword. In Atene was daar n rotsagtige koppie wat as dieareopagus bekend gestaan het. Dit is vernoem na Ares, die Griekse god van oorlog. (Die Latynse ekwivalent van Ares was Mars.) Vir die Ateners was die Areopagus die simbool van geregtigheid. Wat wel waar is, is dat Paulus in staat was om die evangelie vir Jode en heidene in konteks te plaas (1 Korintiërs 9:19 27). Volgens N. T. Wright het Paulus in drie wêrelde geleef: Die Judaïsme van die Tweede Tempel. Hellenisme as gevolg van Aleksander die Grote word die Griekse taal en kultuur en filosofiese siening deur die ganse Ryk uitgedra.

Die Romeinse Ryk waarvan Paulus n burger was en waar keiseraanbidding dié kultus was. Ons kan sê dat Paulus se Christelike geloof in Judaïsme gewortel was, in n Hellenistiese wêreld uitgeleef is en dat hy n teen-aanspraak teen die keiser se aanspraak op wêreldoorheersing gemaak het. Paulus was n kosmopolitaanse man wat by sy gehore kon aanpas. Hoe lyk hierdie Atene van Paulus se tyd?