Wisdom Culture 17 APRIL Is Jesus in die Ou Testament?

Similar documents
Bybel vir Kinders. bied aan. Die vrou by die put

Bybel vir Kinders bied aan. God Toets Abraham se Liefde

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun

"Onse Vader wat in die hemele is, laat u Naam geheilig word; laat u koninkryk kom; laat u wil geskied, soos in die hemel net so ook op die aarde; gee

Dit bring ons by ons tweede handvatsel in `n strewe na die leef van die Koninkryk Kultuur nl: Genade pad.

Welkom by ons Aanddiens! Kom geniet n koppie koffie in die saal na die diens!

n Verduidelijking van die Nuwe Verbond deur Dr. Marc s. Blackwell Sr.

GROEIGROEP MATERIAAL BADBOYS OM DIE KRUIS KAJAFAS

n Prins word die Skaapwagter

Kain vermoor Abel (Genesis 4:8)

1. OM JESUS TE VOLG: 2. DTR die verhouding:

(Uit Leef stroom-op! hoofstuk 1)

Les 6 vir 10 November 2018

Join us for a Seminar/Presentation by the author of the book below: When: 9 March 2015 Where: Helderberg High School Chapel Time: 19h00

Die wedersydse verhouding tussen geloof en geestesgesondheid. Dr Deon Bruwer

Bybelskool van Centurion. 27 Maart Welkom

Together moving in unity to fulfill our God-given missional calling! DIE APOSTOLIESE GELOOF SENDING VAN SUID-AFRIKA. Afrikaans AFM - AGS

Is profesie oor Christus in die Ou Testament altyd direk Messiaans?

Van Vervolger tot Prediker

Gen 17:1-14; Rom 4:1-12; Kol 2:1-12

Bybel vir Kinders bied aan. Die Hemel God se pragtige huis

Die Hemel God se pragtige huis

DIE NUWE HEMEL EN DIE NUWE AARDE 1Toe het ek 'n nuwe hemel en 'n nuwe aarde gesien. Die eerste hemel en die eerste aarde het verdwyn, en die see het

GRADE 12 SEPTEMBER 2012 RELIGION STUDIES P2

DIE GODHEID Matt 28:19 veelgodery.

'n GEMEENTE VAN GOD MET JESUS CHRISTUS AS HOEKSTEEN

BEGIN BY DIE EINDE: Wat moet met jou gebeur as jy doodgaan?

Mark 9: Fokus: 9:35-37 By die dienende Christus moet ons dienskneg-dissipels word.

Tema: Die ware besnydenis: Hoe leef ek vandag as Jesus se dissipel?

DOELSTELLING DANKIE TERUGVOER

Mattheus 6:9-10 Ons nuwe dissipel-lewe is n lewe waarin ons radikaal breek met self-gesentreerdheid en leef met God-gesentreerdheid.

Pretoria- 23 Junie 2012

Jy sal lewe deur die onverdeelde trou van die Here. Jesaja 36-37:14, 20, 32

Die verheerlikte Jesus se seën en ons. Vandag vier ons die troonsbestyging van die Koning van die konings.

Wegraping (Saamgevat)

Preek Jan Steyn Sondag 29 Oktober Teks: Efesiers 2:1-10. Tema: In Christus lewe jy. Inleiding:

DIE VADER PRAAT FINAAL DEUR SY SEUN MET ONS! Eksegetiese Tema: God praat op planmatige en volmaakte met ons deur sy Seun as. Tekskeuse: Hebr 1:1-2

OEPS! WAAR IS MY GELOOF HEEN?

Definition2 - SALWING = GODDELIKE AANSPORING OM TE FUNKTIONEER/ANOINTING = THE UNCTION TO FUNCTION

Hoor God deur Drome en Visioene Hear God through Dreams and Visions

Mark 10:1-12. Fokus: vers 1-12 Oppad na die Kruis en te midde van Farieseër-vyandigheid, leer Jesus ons oor dissipel-wees... ook in ons huwelike.

Oktober Lees: Mattheus 7:1-12 Fokus: vers 6-11

Waar is God as ons swaarkry?

Preek Jan Steyn 25 Februaie Teks: Johannes 13:1-35. Tema: Saamwees (op mekaar gerig wees) Inleiding:

10 Woorde wat ons ewige redding en verlossing beskryf

Mei Lees: Mat 5: Hoekom? Ook sy prediking hier in-ie Bergpredikasie.

Die regering van die Kerk 1Tim 2: Christus se wil dat vroue leerlinge moet wees... maar nie self mag onderrig gee nie.

Catullus se Carmina in Afrikaans vertaal: n funksionalistiese benadering

Parashah 50: Ki Tavo תבוא) (כי Wanneer Jy Binnegaan

Excelsus (die Sentrum vir Bedieningsontwikkeling) bied in 2019 die volgende aan:

To fulfill. To complete its purpose. He was the end of the law. It was a "schoolmaster to bring us to Christ"

Markus 16:1-8. Die leë graf, die Evangelie-boodskap daarin, en die vroue met die oprag om hieroor te getuig.

Community of Practice

GOD SE VINGERAFDRUKKE VAN GENADE

BRUID VAN JESUS. PREDIKER: Pastoor Johan Putter PLEK: Mbombela DATUM: 9 Julie Page 1 of 11

Hoe lyk dit in mense se lewens as hemel daar deurgebreek het? Hoe lyk dit op aarde as hemel deurbreek Van paradys tot koninkryk van die

Romeine. Riglyne vir n lewensveranderende reis deur Paulus se bekendste boek. Dr J de Koning

Jan Steyn Preek Sondag 12 Augustus Teks: Lukas 19:1-10. Tema: Genade groter as myself.

DIE WEG CHRISTELIKE GEMEENTE

Hoofstuk 1. Eensaamheid: woordverklaring

GEHOORSAAMHEID AAN GOD

Die ekonomie en die Christen n perspektief. 1 Desember 2010

4. Struktuur Van Profesie

Omdat soveel mense my hierna die afgelope tyd vra, kom ek probeer n slag baie uitvoerig hierop te antwoord.

Mattheus 5:27-30 Ons nuwe dissipel-lewe volgens die HERE se gebooie begin on ons harte. In vers wys Jesus hierdie waarheid uit die 7de gebod.

NIE ELKEEN WAT...!! nie die wil van die Vader doen nie sal nie in die koninkryk van die hemele ingaan nie!! en wat die wil van die Vader doen

Twee van die grootste leuens oor sukses wat aan ons en aan ons kinders deur die samelewing vertel word.

Wanneer die kerk verdwaal in valsheid word dit n vertoonvenster van Afgode diens.

Laat die Woord Getuig

Catharina Maria Conradie

Rom 14:1-12. Fokus: Rom 14:10-12 Die belangrikheid van Kerk-eenheid en ons hantering van versskille (d)

AS HERMENEUTIESE RAAMWERK VIR. Voorgelê ter vervulling van die vereistes vir die graad DOCTOR DIVINITATIS

Teks: 1 Konings 19:15-21, 2 Konings 2:1-15 en Jesaja 61:1-11. Tema: Die mantel van Elia en die mantel van Christus. Agtergrond: 1 Konings Hoofstuk 18

Het jy al gehoor van die Vier Geestelike Wette?

Let it be. Laat dit wees. Monday 18 June 12

Die betekenis van die kruis (1)

Addendum A Consent form

Isaiah 38:19 19 The living, the living, he thanks you, as I do this day; the father makes known to the children your faithfulness.

1Kon 18:41-46 In Israel vol Goddeloosheid en afvalligheid wys die HERE: Ek's die enigste ware God... die Een wat lewe gee.

Skriflesing: 1 Johannes 1:1-10 Teks: 1 Johannes 1:4 Sing- Ps. 66:1, Ps. 19:1; Ps. 65:8; Ps. 100:1,4

Kleingroepe as Gemeenskappe van Dissipels...

Jan Steyn preek 8 Julie Teks: Romeine 5:1-11 (1 Timoteus 1:1) Tema: Christus Jesus ons Hoop

GOD STORIES LEIERSGIDS. Uitgawe 2017 Emmaus Sentrum Geen duplisering sonder toestemming. Posbus 111, Paarl, 7620 Dienssentrum Tel:

Verduidelik 4 Wel-it sê hulle was dissipels. Want dis wat dissipels doen. Ons volg Jesus.

Huwelike in ons familie. Efesiërs 5:21-33 & 1 Joh 4:9.10. Trinitas is n verloste familie diensknegte wat gestuur is.

THE FIVE MEGILOTH ESTHER SONG OF SONGS RUTH ECCLESIASTES LAMENTATIONS

*29 Desember 4 Januarie

SISTEMATIESE TEOLOGIE II

God. Ons. m et N LIEF GOD GROOTLIKS JOERNAAL

Nuwe Wyn/New Wine. Nuwe Wyn/New Wine. Vir kinders/ For kids. Dr Christo Nel

Preek Jan Steyn op Sondag 25 Maart 2012 Teks: Johannes 12:20-36 en Johannes 3: Tema: Vreemde verheerliking

OM TE JUDAÏSEER. In Skriftuurlike verband beteken Judaïseer egter om n Jood (Joods) te word soos ondermeer volgens Ester 8:16 en 17 duidelik is:

SISTEMATIESE TEOLOGIE 1. Module 3 TEOLOGIE CHRISTOLOGIE PNEUMATOLOGIE SERTIFIKAAT IN CHRISTELIKE DIENS.

Lukas 4: Agtergrond

GOD IN 3D LEIERSGIDS. Uitgawe 2018 Emmaus Sentrum Geen duplisering sonder toestemming. Posbus 111, Paarl, 7620 Dienssentrum Tel:

MEGILOTH 2: ESTER / ESTHER

Kom ons herinner mekaar aan die toetse wat ons tot nou toe hanteer het:

Wat kan die kerk doen?

Die maan en sy rol in ons wereld *

A KARANGA PERSPECTIVE ON FERTILITY AND BARRENNESS AS BLESSING AND CURSE IN 1 SAMUEL 1:1-2:10

Transcription:

Wisdom Culture 17 APRIL 2016 Is Jesus in die Ou Testament? Ons sien die totale Bybel as die Woord van God, ons verstaan die Bybel so. Indien ons dit so sien, dan roep dit n heilshistoriese-eskatologiese benadering na vore. Dit beteken dat ons die progressie in God se openbaring binne die Ou Testament self, maar ook vanaf die Ou Testament na die Nuwe Testament moet raaksien en in ag neem. Hierdie benadering veronderstel dat God nie meteens alles aangaande Homself of sy heilsplan/reddingsplan/verlossingsplan aan die mensdom bekend gemaak het nie, maar dat hierdie openbaring deur die loop van die geskiedenis stelselmatig meer en meer ontvou het totdat dit n eskatologiese hoogtepunt bereik in die optrede van Jesus. In die Ou Testament het God middellik (deur middel van profetiese figure in die kultus) met sy volk gepraat. Simbole soos die besnydenis en die Pasga het toe as belangrike en sigbare merktekens van mense se verbondenheid en verhouding aan God en die verbondsvolk gedien. Saam hiermee het die wet van Moses en die kultus in Jerusalem as geloofsanker gedien waardeur die Israeliete hulle verbondenheid en verhouding aan Hom sigbaar kon illustreer deur middel van regte dade van gehoorsaamheid. Dit is in en met hierdie verstaan, uitleef en ervaring van n verhouding met God, dat die profete opgetree het. Hulle het onder die krag van God se Gees opgetree om sy woord te verkondig. Dit is in hierdie bg. konteks dat die profete God se wil aan mense bekendmaak (in n bepaalde historiese situasie). So moet ons die profetiese boeke saam met die historiese boeke (1 & 2 Samuel, 1& 2 Konings) lees. Die geskiedenis van Israel (Noordryk) en Juda (Suidryk) word oorheers deur die tragiese gebeure rondom die ballingskap. Weens die aanhoudende ongehoorsaamheid van Israel en Juda, lei dit tot die val van die Noordryk in 722vC en die Babiloniese ballingskap in 586vC. So het die teologie van die profete ontstaan deur die verbond tussen God en Sy volk wat hierdie verhouding omskryf. Indien die volke getrou was aan die Here se 1

woord, kon hulle verwag dat die Here hulle sal seën. Indien nie, het daar moeilikheid gewag (Deut. 28). Die boodskap van die profete kan opgesom word soos volg: 1. Israel/Juda het gesondig en moet hulle bekeer. 2. Indien daar geen bekering plaasvind nie, sal oordeel volg, ook oor die ander nasies. 3. Daar is wel hoop op herstel ná die oordeel. Daar sal n nuwe eksodus wees (Jes. 11:10-12:6; 43:5-8, 16-21; Jer. 31:7-14), n nuwe verbond (Jer. 31:31-34; Eseg. 37:24-28) en n nuwe inwoning van die Gees van die Here (Eseg. 36:26-27; 37:14; Joël 2:28-29). Dus, in watter tydperk en met watter fokus skryf die profeet wat jy lees? Jesaja bv., het opgetree in die Noordryk, Israel en het dus die Assiriese krisis beleef in 722vC. Jesaja 1-39 speel af met hierdie historiese agtergrond. Jesaja self is die skrywer van hierdie gedeelte en staan bekend as Proto-Jesaja. Jesaja 40-55 speel af teen die agtergrond van die einde van die ballingskap van die Suidryk in die Persiese tyd (na 539 vc). Hierdie gedeelte word toegeskryf aan Deutero-Jesaja, aan n groep onbekende profete uit die ballingskaptyd. Terwyl Jesaja 56-66 afspeel teen die agtergrond van die na-ballingskap-tyd. Hierdie gedeelte word toegeskryf aan Trito- Jesaja, ook n klomp onbekende profete uit die na-eksiliese tyd. So eindig die verhaal van die Ou Testamentiese in mislukking en pyn (Heb. 1-10). Daarom dat die Nuwe Testament vertel hoedat God op n dag direk, nuut en onmiddellik deur sy Seun begin praat het (Heb. 1:1-2). Met die optrede van Christus breek n radikale nuwe epog en tyd in die reddingsplan van God aan wat n einde bring aan die bloedige offerkultus van Israel en n eksklusief Joodse godsdiens. n Nuwe soteriologie (God se reddingsplan), pneumatologie (die werking van God deur Sy Gees), ekklesiologie (hoe God se kinders Hom aanbid), en eskatologie (wanneer God weer kom) vloei van nou af voort uit, en steun op die radikale impak van die Christus-gebeure. 2

In die lig van die heilshistoriese-eskatologiese progressie in die Bybel moet ons telkens vra waar in die Woord staan bepaalde gedeeltes wat ons lees of bestudeer voordat ons dit op die hede probeer toepas, of voordat ons Bybelse gesagsaansprake oor sodanige tekste maak. Ons moet interkanoniese in gesprek tree. God se Bybelse verhale met sy mense is aan die groei. Daar is progressie binne en vanaf die Ou Testament na die Nuwe Testament toe. Hebreërs 9 verduidelik vir ons baie mooi wat hierdie verhouding is tussen die Ou en die Nuwe Testament en watter implikasies dit vir ons inhou. Met die koms van Christus as die hoogtepunt van God se verlossingshandelinge, het die Ou Testamentiese rituele soos die besnydenis en offers skielik oud en oorbodig geraak. As ons dus vandag in die Bybel van iets soos die besnydenis lees, kan ons sulke tekste nie direk op ons eie konteks toepas en sê Christene moet ook besny word nie. Dit lig van die kruis het immer op hierdie rituale geval en dit nuut ingekleur. Dit beteken nie die Ou Testament het weggeval nie. Dit is nie minder God se Woord as wat die Nuwe Testament is nie. Maar dit staan wel duskant die kruis. Christus se kruis se lig val dus agteruit op God se reddingspad en voorwaarts op sy nuwe werk in en deur die Gees. Sy kruis maak iets met God se voorafgaande openbaringsroete deur die Ou Testament en gee betekenis aan die Nuwe Testament. Markus se gebruik van die Skrif Mark locates citations at the central places in his gospel (cf. Mark 1:2 3; 4:12; 11:9; 12:10, 36; 14:27); they confirm the story as God s saving history, without becoming a central element in Mark s Christology. Remarkably, in Mark the expression but let the Scriptures be fulfilled first appears late in the gospel, in a subordinate clause (Mark 14:49). Ons lees reg aan die begin dat in die boek van die profeet Jesaja (Mk. 1:2-3). God inisieer die eerste aksie in die storie deur die profesie van Jesaja, n profesie wat verklaar dat God se intensie is om nuut en vars op te tree. Met hierdie opening in Markus, dui dit vir ons aan dat dit wat volg is die aksies van God, waar God se stem (die stem van die Skrifte) verbind met die vorige aksies met die aksies wat volgende gaan gebeur. 3

Markus haal Jesaja 40:3 aan, saam gevoeg met Mal. 3:1 en Eks. 23:20. Dus fokus op Jesus se koms is gebou op die belofte van die Ou Testament. Jesaja het vorentoe gekyk na n tyd wanneer die hemel oopgeskeur sal word (Jes. 64:1; Mk. 1:10), die Gees sal uitgestort word (Jes. 61:1; Mk. 1:10), goeie nuus sal verkondig word (Jes. 40:9-10; Mk. 1:14) en God sal in al sy glorie kom (40:10; Mk. 1:15). Markus 4:12 haal Jesaja 6:9-10 aan. Dit plaas klem op die universele redding van God. Jesaja word geroep as profeet en gesê deur God dat Israel die boodskap nie sal aanvaar nie en verwerp. Maar egter kontra Jesaja, het Jesus in Markus groot sukses (1:22, 28, 33, 45) maar egter ook weerstand (2:7, 16, 18, 24). Die gelykenis handel egter oor hoe mense moet reageer op God se woord. Ons lees in Markus 7:6-7 Jesus se houding teenoor die wet. Jesus haal Jesaja aan en sê dat hy reg geprofeteer het oor hulle skynheiligheid gevolg met die woorde van Jes. 29:13. Dus het die Fariseërs hulle eie tradisies bo die vereistes van die wet geplaas. Ons lees ook verder hoe Jesus die wet interpreteer (Mk. 7:10, 10:6-8, 19; 12:18-34). Jesus se intog in Jerusalem in (Mk. 11:9-10) het sterk verwysing na Psalm 118:25, 26 en 148:1. Psalm 118 is n fees-psalm wat gesing was tydens die fees van Tabernakels en die Pasga. Net voor dit getuig die blinde Bartimeas dat Jesus die Seun van David is. Jesus antwoord deur te sê hoe kan die Messias die Seun van David genoem word as David homself Here noem? Hieragter lê n debat oor die Jesus wat gesien word in terme van die algemene verwagting van die Messias as n held en redder soos David (Jes. 9:6-7; Jer. 23:5; Esek. 34:23-34; Hos. 3:5; Amos 9:11). Jesus klaar die tempel niet in Mk. 11:17 en haal Jes. 56:7 aan in verbinding met Jer. 7:11. Hierdie klem val op die nasies wat ingesluit word in die mense en volk van God (lees saam met Mk. 11:20-26 as metafoor). Markus 12:10-11 word Jesus as die hoeksteen verwerp. Psalm 118:22-23 word aangehaal. Die wingerd word van die huidige eienaars (Israel) weg gevat en vir ander eienaars gegee (Jesus) wat beteken God se volk sluit nou die Heidene ook in. 4

Die vraag oor die Seun van David in Mk. 12:35-37. Dit handel weer oor die Messias as die Seun van David debat. Jesus haal Psalm 110:1 aan waar David die Here Here noem. Hoe kan die Here (Messias) dan die seun van David wees? Apokaliptiese woorde in Mk. 13:24-26, 14:62. Waar Jesus Jes. 13:10, 34:4, Dan 7:13 aanhaal. Dit verwys na die verwoesting van Jerusalem in 70nC. Markus 14:26 voorspel Jesus dat die dissipels Hom gaan verlaat deur Sag. 13:7 aan te haal. Markus 15:34 haal Jesus Psalm 22:1 aan op die kruis. Indien ons na Markus kyk, dan is daar sterk verwysing na Jesus as regverdige lyer van die Psalms (Jesus se kruisdood verwys na Psalm 22:1, 7, 19; 69:21) en waarskynlik ook die lydende kneg van Jesaja (Jes. 53) en die verslaande skaapwagter van Sagaria (Sag. 9-14). Matteus se gebruik van die Skrif In Matthew, the fulfillment quotations are a constituent element of the evangelist s Christology (cf. Matt. 1:23; 2:6, 15, 18, 23; 4:15 16; 8:17; 12:18 21; [13:14 15;] 13:35; 21:5; 27:9 10, each with redactional introduction; cf. also 26:54, 56). In accord with the hermeneutical model promise-fulfllment, they present comprehensively the manner in which individual items from the life of Jesus, his deeds as well as his words and even the Passion story, correspond to the Scriptures, confirm and fulfill them. The introductory formulae have certain points in common; following the statement about fulfillment there is a reference to the Scripture text, which can include the name of the prophet (Isaiah, Jeremiah). The key verb πληρόω is usually in the passive, pointing to the act of God. Thereby the main lines of Matthew s Christology come to expression: the story of Jesus is God s own story. Ons kry drie kategorieë van Matteus se gebruik van Skrif: 1. Matteus se eie redaksie kommentaar wat primer voorkom in die geboorte verhaal. Hierdie gebruik van Skrif word ingelyf met die woorde Dit het alles gebeur 5

sodat die woord wat die Here deur sy profeet gesê het, vervul (πληρόω) sal word. 2. Aanhalings op die lippe van Jesus. Matteus het al die aanhalings wat Markus het, maar Matteus het die aanhalings vroeër geplaas in sy evangelie (Jesus haal eers die Skrif aan van Markus 13:34 af). 3. Aanhalings op die lippe van ander: die duiwel (4:6), die Fariseërs (19:7), die skare (21:9) en die Sadduseërs (22:24). Matteus se verwysing na Skrif wat in Markus voorkom: Matteus 3:3 Markus haal Mal. 3:1, Eks. 23:20, Jes. 40:3 aan. Matteus haal slegs Jes. 40:3 aan. Matteus gebruik Mal. 3:1 en Eks. 23:20 wanneer die dissipels van Johannes die Doper na Jesus toe kom in Matt. 11:13 en vra of Jesus die een is wat moet kom, of moet hulle wag vir iemand anders?. Jesus antwoord hulle vanuit Mal. 3:1 en Eks. 23:20 dat Johannes die Elia is wat kom en wat direk hulle vraag beantwoord deur te sê Jesus is die een wat moet kom. Matteus 13:13-15 Matteus haal Jes. 6:9-10 aan. Matteus 19:1-22, 22:15-40 Jesus interpreteer die wet (cf. Markus 10:1-12). Matteus het drie ekstra verwysings na die Skrif as Markus: 1. Die Fariseër antwoord Jesus Matt. 19:7 Waarom het Moses dan bepaal dat, as iemand sy vrou n skeibrief gee, hy van haar kan skei? waar Jesus antwoord Dit is oor die hardheid van julle harte dat Moses julle toegelaat het om van julle vrouens te skei, maar dit was nie so van die begin af nie. 2. Matteus het die woorde behalwe oor owerspel (Matt. 19:9) bygevoeg. 3. Die dissipels vra op die einde vir Jesus of dit beter is om te trou of nie. Jesus antwoord dan dat hulle eunugs moet bly vir die Koninkryk (Matt. 19:12). Matteus 19:18 stem egter nie saam met OT aanhalings oor die huwelik nie (Eks. 20, 34; Deut. 5). Matteus voeg die gebod om jou naaste lief te hê in by Matt. 19:19. 6

Matteus 22:34-40 praat Jesus oor die opstanding. Matteus haal egter die gedeelte in Markus uit wat sê Hoor o Israel: die Here ons God, die Here is een (Mark. 12:29). Dalk is dit omdat Matteus as n Jood vir Jode skryf en dus is dit algemene kennis dat God een is. Matteus 21:5 arriveer Jesus in Jerusalem. Matteus koppel hierdie intog met n aanhaling uit Sag. 9:9 in Matt. 21:4-5 wat voorgegaan is met n aanhaling uit Jes. 62:11 (Vertel die dogters van Sion). Matteus 21:13 handel oor die doel van die tempel. Matteus haal Jes. 56:7 en Jer. 7:11 aand, maar haal die woorde vir al die nasies uit. Tog eindig Matteus se evangelie met die verkondiging van die Goeie Nuus na al die nasies? Matteus 27:46 Jesus se woorde aan die kruis. Matteus se aanhaling van Psalm 22:1 is soos Markus s n, maar Matteus gebruik Eloi Eloi in plaas van Eli Eli wat die Hebrews in plaas van die Arameërs van die gedig aanhaal. Volgende verskil is n aardbewing en die gelowiges van ouds wat uit die grafte kom. Hierdie is n verwysing na Eseg. 37:13 (Dan. 12:2). Hierdie is gebruik in die debat oor historiese feite wat uitgedink is om die skriftuurlike profesie as waar te verkondig. Die ander kant (Dodd) is dat dit die taak van die vroeë kerk was om te wys dat dit wat in die skrifte geprofiteer was, waar geword het (Hand 2:22). Matteus se eie aanhalings uit die OT (nie in Markus) Matt. 1:23 Jesus se naam = Jes. 7:14 Hierdie is n tipologie waar Matteus die geboorte van Jesus n teken is van God se groot daad. Hierdie geboorte word gesien as die parallelle werk en daad van God soos gesien in die belofte waarvan Jes. 7:14 praat. Hierdie is weer so n belofte van God. Matteus skep n nuwe gesagvolle teks deur hierdie beskrywing van n kind met die naam Immanuel nuut te interpreteer in die lig van die koms van Christus en dit op Hom van toepassing te maak. Matt. 2:6 Jesus se geboorte plek in Betlehem = Mig. 5:2 Matt. 2:15 Jesus in Egipte = Hos. 11:1 Matt. 2:18 gehuil in Rama = Jer. 31:15 7

Matt. 4:15 Jesus woon in Kapernaum = Jes. 9:1 Matt. 8:17 Jesus genesing as deel van sy bediening = Jes. 53:4 Matt. 13:35 Jesus se gebruik van gelykenisse as deel van sy bediening = Psalm 78:2 Matt. 21:5 Jesus se intog in Jerusalem = Sag. 9:9 Matt. 27:9 Jesus word verraai = Sag. 11:12 Matteus is baie pertinent om gebeure in Jesus se lewe te koppel aan OT tekste. Matteus gebruik die inleiding as hy tekste aanhaal soos Markus (Jes. 53; Sag. 9, 11) waar n klomp bewys tekste ook aangehaal is. Ons moet hierdie sien nie as n daad van swak herhaling van Markus nie, maar n geïnspireerde daad van vars interpretasie. Lukas se gebruik van die Skrif In Luke, the central idea is that the prophetic promises are fulfilled in the advent of Jesus (cf. Luke 1:70; 4:21; 18:31; 24:44; Acts 3:21). Following the time of the law and the prophets comes the present time of the preaching of the kingdom of God (Luke 16:16). The time of salvation that appeared in the ministry of Jesus continues in the church s universal preaching of the gospel (cf. Acts 10:34 35). Paulus se gebruik van die Skrif bespreek 5 Junie 2016 Hebreër brief se gebruik van die Skrif bespreek 12 Junie 2016 8