N MESSIAANSE PERSPEKTIEF OP: Bar Barakah (Inisiasie tot Volwassenheid)

Similar documents
Bybel vir Kinders. bied aan. Die vrou by die put

Bybel vir Kinders bied aan. God Toets Abraham se Liefde

1. OM JESUS TE VOLG: 2. DTR die verhouding:

Les 6 vir 10 November 2018

Welkom by ons Aanddiens! Kom geniet n koppie koffie in die saal na die diens!

Together moving in unity to fulfill our God-given missional calling! DIE APOSTOLIESE GELOOF SENDING VAN SUID-AFRIKA. Afrikaans AFM - AGS

n Verduidelijking van die Nuwe Verbond deur Dr. Marc s. Blackwell Sr.

Kain vermoor Abel (Genesis 4:8)

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun

Dit bring ons by ons tweede handvatsel in `n strewe na die leef van die Koninkryk Kultuur nl: Genade pad.

Bybelskool van Centurion. 27 Maart Welkom

"Onse Vader wat in die hemele is, laat u Naam geheilig word; laat u koninkryk kom; laat u wil geskied, soos in die hemel net so ook op die aarde; gee

Die wedersydse verhouding tussen geloof en geestesgesondheid. Dr Deon Bruwer

n Prins word die Skaapwagter

Join us for a Seminar/Presentation by the author of the book below: When: 9 March 2015 Where: Helderberg High School Chapel Time: 19h00

10 Woorde wat ons ewige redding en verlossing beskryf

GEHOORSAAMHEID AAN GOD

Bybel vir Kinders bied aan. Die Hemel God se pragtige huis

Die Hemel God se pragtige huis

(Uit Leef stroom-op! hoofstuk 1)

Die verheerlikte Jesus se seën en ons. Vandag vier ons die troonsbestyging van die Koning van die konings.

Pretoria- 23 Junie 2012

DIE GODHEID Matt 28:19 veelgodery.

BEGIN BY DIE EINDE: Wat moet met jou gebeur as jy doodgaan?

'n GEMEENTE VAN GOD MET JESUS CHRISTUS AS HOEKSTEEN

DOELSTELLING DANKIE TERUGVOER

Definition2 - SALWING = GODDELIKE AANSPORING OM TE FUNKTIONEER/ANOINTING = THE UNCTION TO FUNCTION

GROEIGROEP MATERIAAL BADBOYS OM DIE KRUIS KAJAFAS

To fulfill. To complete its purpose. He was the end of the law. It was a "schoolmaster to bring us to Christ"

Het jy al gehoor van die Vier Geestelike Wette?

Die maan en sy rol in ons wereld *

Is profesie oor Christus in die Ou Testament altyd direk Messiaans?

GRADE 12 SEPTEMBER 2012 RELIGION STUDIES P2

Die ekonomie en die Christen n perspektief. 1 Desember 2010

Kleingroepe as Gemeenskappe van Dissipels...

Hoofstuk 1. Eensaamheid: woordverklaring

Van Vervolger tot Prediker

Skriflesing: 1 Johannes 1:1-10 Teks: 1 Johannes 1:4 Sing- Ps. 66:1, Ps. 19:1; Ps. 65:8; Ps. 100:1,4

Preek Jan Steyn 25 Februaie Teks: Johannes 13:1-35. Tema: Saamwees (op mekaar gerig wees) Inleiding:

Hoe verskil die Christelike vryheid waarvan Paulus praat van die samelewing se manier van dink oor vryheid?

Parashah 50: Ki Tavo תבוא) (כי Wanneer Jy Binnegaan

Preek Jan Steyn Sondag 29 Oktober Teks: Efesiers 2:1-10. Tema: In Christus lewe jy. Inleiding:

HOE GROEI BY MENSE PLAASVIND. Enkele Inleidende Opmerkings ter Agtergrond

5. n Ewige toekoms vir my kind Here. Joh.6:40 elkeen wat die seun sien en in Hom glo, die Ewige Lewe sal hê

BRUID VAN JESUS. PREDIKER: Pastoor Johan Putter PLEK: Mbombela DATUM: 9 Julie Page 1 of 11

NIE ELKEEN WAT...!! nie die wil van die Vader doen nie sal nie in die koninkryk van die hemele ingaan nie!! en wat die wil van die Vader doen

Gen 17:1-14; Rom 4:1-12; Kol 2:1-12

Let it be. Laat dit wees. Monday 18 June 12

Mattheus 6:9-10 Ons nuwe dissipel-lewe is n lewe waarin ons radikaal breek met self-gesentreerdheid en leef met God-gesentreerdheid.

DIE VADER PRAAT FINAAL DEUR SY SEUN MET ONS! Eksegetiese Tema: God praat op planmatige en volmaakte met ons deur sy Seun as. Tekskeuse: Hebr 1:1-2

Isaiah 38:19 19 The living, the living, he thanks you, as I do this day; the father makes known to the children your faithfulness.

Lukas 4: Agtergrond

GEGROND IN TORAH. Alvorens daar met die nuwe siklus van Parashah HaShuvua begin word, moet helderheid oor sekere basiese begrippe eers verkry word.

DIE WEG CHRISTELIKE GEMEENTE

Die betekenis van die kruis (1)

10 Dae van Gebed. Dag 1 Bly in Christus. Johannes 15:1-17

Mei Lees: Mat 5: Hoekom? Ook sy prediking hier in-ie Bergpredikasie.

Rom 14:1-12. Fokus: Rom 14:10-12 Die belangrikheid van Kerk-eenheid en ons hantering van versskille (d)

DIE WEG CHRISTELIKE GEMEENTE, NELSPRUIT GEESTELIKE OUTORITEIT

Kom ons herinner mekaar aan die toetse wat ons tot nou toe hanteer het:

Nuwe Wyn/New Wine. Nuwe Wyn/New Wine. Vir kinders/ For kids. Dr Christo Nel

23-Dag Bybeldagboek oor die Eienskappe van God

Mattheus 6:1-4 Ons nuwe dissipel-lewe is n lewe waarin ons radikaal breek met self-gesentreerdheid en leef met God-gesentreerdheid.

Addendum A Consent form

Tema: Die ware besnydenis: Hoe leef ek vandag as Jesus se dissipel?

CHRISTELIKE GEMEENTE IS JY BRUID? DAAN LöTTER 13 AUGUSTUS 2017 NELSPRUIT

Brandende Harte! Ontmoet God en word passievolle navolgers van Jesus. Ds. Willem Louw: NG Kerk Miederpark

Lisa Bevere. New York Times- topverkoperskrywer DIE LEEUTJIE. Illustrasies deur Kirsteen Harris-Jones

Mark 9: Fokus: 9:35-37 By die dienende Christus moet ons dienskneg-dissipels word.

Twee van die grootste leuens oor sukses wat aan ons en aan ons kinders deur die samelewing vertel word.

Hoofstuk 2: Hoekom doen ek dit?

Die leuen van die samelewing: Jou toekoms is in jou eie hande en jy is in beheer van jou lewe!

Markus 16:1-8. Die leë graf, die Evangelie-boodskap daarin, en die vroue met die oprag om hieroor te getuig.

Jan Steyn Preek Sondag 12 Augustus Teks: Lukas 19:1-10. Tema: Genade groter as myself.

Galasiërs 5:1-12 Valse en ware godsdiens

Preek-notas: Romeine 3:21-31

Excelsus (die Sentrum vir Bedieningsontwikkeling) bied in 2019 die volgende aan:

4. Struktuur Van Profesie

NEW INTERNATIONAL VERSION

Die eerste is God beskik alles: God het alles vooraf beplan en haarfyn uitgewerk en alles werk presies so uit soos Hy dit beplan het.

Ps.119:89 Parashah 12 Vayechi en hy het geleef. Gen. 47:28-50:26 1 Kon. 2:1-12 Hand.7:9-16; Hebr.11:21-22; 1 Pet.1:3-13; 2:11-17.

Jy sal lewe deur die onverdeelde trou van die Here. Jesaja 36-37:14, 20, 32

Waar is God as ons swaarkry?

Catharina Maria Conradie

Ps.119:89. יהוה Die een naam wat uitstaan is die naam van Moses. Ons lees dat die volgende sê: Ex. 33:17

TORAH (WET) EN GENADE. LES 6 (Deel 3): HOORDERS EN DADERS VAN TORAH

OEPS! WAAR IS MY GELOOF HEEN?

Oor die outeurs. Wayne Barber. Rick Shepherd. Eddie Rasnake

Mattheus 5:27-30 Ons nuwe dissipel-lewe volgens die HERE se gebooie begin on ons harte. In vers wys Jesus hierdie waarheid uit die 7de gebod.

Die uitnodiging van God aan die hele wêreld, is om n

Community of Practice

DIE FEESTYE VAN YHVH. Les 6 (Deel 1): DIE DERDE FEESSEISOEN: TESHUVAH DIE DAE VAN TERUGKEER

Mattheus 5:3 Salig is die wat arm van gees is, want aan hulle behoort die koninkryk van God.

*3-9 Maart. Die funksie van rentmeesterskap

Nagmaal is n Tyd van herinnering n Geleentheid om die Here te dank dat Hy aan die kruis gesterf het vir ons sonde.

Laat die Woord Getuig

Hoe lyk dit in mense se lewens as hemel daar deurgebreek het? Hoe lyk dit op aarde as hemel deurbreek Van paradys tot koninkryk van die

Omdat soveel mense my hierna die afgelope tyd vra, kom ek probeer n slag baie uitvoerig hierop te antwoord.

DAG 85-Voorwaardes vir Herlewing: DOEN

Parashah 8: Vayish lach (חלשיו) En Hy Het Gestuur. Nuwe Verbond: Matt. 26:36 tot 46; Rom. 12:19; Fil. 3:5; Heb. 8:8; Jak. 7:4 tot 10.

Transcription:

N MESSIAANSE PERSPEKTIEF OP: Bar Barakah (Inisiasie tot Volwassenheid) 1

VOORWOORD Dit is die eerste van n aantal boeke wat saamgevoeg is om Messiaanse Gelowiges te probeer help in hul begrip van hul Joodse wortels en van die belangrikheid van die Joodse feeste vir ons as Christene. Die fokus van hierdie boek is op die Bar- en Batmitzvah. Tikfout Die reis na my Joodse wortels het vyf jaar gelede begin toe ek n Barmitzvah in n plaaslike sinagoge bygewoon het. Na die diens het hulle hierdie verhaal vertel: Elke jong man op die ouderdom van 13, gaan deur n proses wat eindig in die verklaring van sy betreding van manlikheid. Hy ontvang n nuwe naam. Sy naam word gegraveer op n uitgegraveerde boom in hout die boom van die lewe. Die rabbi stuur n nota na Jerusalem waar sy naam ingeskryf word in die Boek van die Lewe. Hy benodig nie n visa indien hy na Israel sou reis nie, en, omdat sy naam op rekord is, kan hy vir altyd daar bly. Soos hulle hierdie verhaal vertel het, het ek daarin die Nuwe Testamentiese waarheid gesien van die aanneming van Jesus as jou persoonlike Redder en om aangeneem te word in die Koninkryk van God. Wat in die natuurlike gedoen is tydens n Barmitzvah, het n geestelike parallel in die Koninkryk van God. Ek het besef dat indien ons die Joodse feeste en vieringe in die natuurlike sou onderhou, ons geestelike patrone en waarhede sou ontdek. Die Bar Barakah is een van die mees bekendste gebruike van die Joodse mense. Feitlik alle kulture het een of ander seremonie om hierdie selfde gebeurtenis te vier. Dit is n mylpaal in n persoon se lewe wanneer hy die gaping oorsteek vanuit kindskap na volwassenheid. As ouers, word ons opdrag gegee om ons kinders op te voed in die weë van God sodat hulle hierdie roeping en rigting sal volg al die dae van hul lewens. (Spr. 2:1-5) Dit is n tyd om verantwoordelikheid te neem vir ons dade, om deel te wees van die geestelike leefstyl van jou oortuigings en om te beweeg na n plek van seëning, n doelstelling. Ons voorstelle vir die gebruik van hierdie boek is as volg: 1. Bestudeer ons gedagtes en die hart waarmee dit geskryf is. 2. Hou die feit in gedagte dat ons soek vir geestelike waarhede wat in die natuurlik gemanifesteer is en dat ons nie wettisisme voorstel nie. 2

3. Oorweeg die draadjies en konsepte wat die volgende aan mekaar koppel: Ou en Nuwe Testament Jood en Christen En oorweeg watter posisie behoort jy in te neem met betrekking tot: Die Joodse volk Jerusalem] Die onderhouding van die feeste Onthou, jy moet die koste bereken: 5 As ek jou vergeet, o Jerusalem, laat my regterhand dan homself vergeet! 6 Laat my tong kleef aan my verhemelte as ek aan jou nie dink nie, as ek Jerusalem nie verhef bo my hoogste vreugde nie. 1 (Ps. 137:5,6) Hierdie boek is steeds in n ontwikkelende fase en ons sal dus enige terugvoering verwelkom van diegene wat dit gebruik het. Voorstelle vir verbeteringe sal in besonder waardeer word, en so ook enige getuienisse wat spruit uit die gebruik van hierdie boek en toepassing daarvan op jou lewe. Baie dankie aan n geestelike vriend, Arthur Aaron, wat my (Roland) op hierdie pad geplaas het. Hierdie notas is die eerste vrugte van ons studie en ons het alreeds besef dat daar soveel is om by te voeg. Groete in Christus Roland & Amanda Buys 1 Die Bybel : Ou Vertaling. 1996, c1954 (electronic edition of the 2nd edition.). Bybelgenootskap van Suid-Afrika: Suffolk, England 3

Die Talmud bevat hierdie seën vir n goeie lewe as volg: Vir n goeie lewe: Eternal God, grant us long life, A life of peace, A life of good, A life of blessing, A life of prosperity, A life of health, A life guided by fear of sin, A life lived without shame, A life rich and honest, A life quickened by love of Torah and the fear of heaven, A life in which our hearts desires are fulfilled for our own good. (Talmud Berachmot, 16B) 4

SKRIFTE OM TE BEPEINS: Deut. 4:9 9 Neem jou net in ag en wees terdeë op jou hoede, dat jy die dinge nie vergeet wat jou oë gesien het nie, en dat hulle uit jou hart nie wyk al die dae van jou lewe nie; en jy moet dit aan jou kinders en jou kindskinders bekend maak: 2 Mal. 3:2-4 2 Maar wie kan die dag van sy koms verdra? En wie kan standhou as Hy verskyn? Want Hy sal wees soos die vuur van die smelter en soos die loog van die wassers. 3 En Hy sal sit: n smelter en reiniger van silwer, en Hy sal die seuns van Levi reinig en hulle louter soos goud en soos silwer, sodat hulle aan die HERE in geregtigheid n offer sal bring. 4 Dan sal die offer van Juda en Jerusalem vir die HERE aangenaam wees soos in die ou dae en soos in die jare van die voortyd. 3 Jes. 54:13 13 En al jou kinders sal deur die HERE geleer wees, en die vrede van jou kinders sal groot wees. 4 Ps. 127:3 3 Kyk, seuns is n erfdeel van die HERE; die vrug van die moederskoot is n beloning. 5 1 Joh. 3:2 2 Geliefdes, nou is ons kinders van God, en dit is nog nie geopenbaar wat ons sal wees nie; maar ons weet dat ons, as Hy verskyn, aan Hom gelyk sal wees, omdat ons Hom sal sien soos Hy is. 6 2 Die Bybel : Ou Vertaling. 1996, c1954 (electronic edition of the 2nd edition.). Bybelgenootskap van Suid-Afrika: Suffolk, England 3 Die Bybel : Ou Vertaling. 1996, c1954 (electronic edition of the 2nd edition.). Bybelgenootskap van Suid-Afrika: Suffolk, England 4 Die Bybel : Ou Vertaling. 1996, c1954 (electronic edition of the 2nd edition.). Bybelgenootskap van Suid-Afrika: Suffolk, England 5 Die Bybel : Ou Vertaling. 1996, c1954 (electronic edition of the 2nd edition.). Bybelgenootskap van Suid-Afrika: Suffolk, England 6 Die Bybel : Ou Vertaling. 1996, c1954 (electronic edition of the 2nd edition.). Bybelgenootskap van Suid-Afrika: Suffolk, England 5

N KIND HET SLEGS EEN LEWE KOESTER DIT! GEESTELIKE RUIMTE EN GEESTELIKE TYD 1. Geestelike ruimte Die eerste voorbeeld van Heilige Ruimte is die Tuin van Eden. Ons weet dat die wêreld geskep is en dat die Tuin van Eden deel was daarvan. Dit was die plek waar God se Teenwoordigheid gemanifesteer het en was dus Heilige Grond. Toe Adam en Eva gesondig het, is hulle uit die Tuin van Eden verban na die wêreld, d.i. na die heidense ruimte. TUIN VAN EDEN Heilig Heidense Die tweede voorbeeld van Heilige Ruimte, is die Tabernakel. In die Woestyn het Moses die spesifieke mates van die tabernakel ontvang. Dit was die plek waar God se heerlikheid gewoon het. Buite die Tabernakel het almal in die heidense wêreld van vandag gelewe. 6

WêRELD Heidense Ruimte Heilige Ruimte In die Nuwe Testament sien ons nog n voorbeeld. Ons is geroep om die God van Abraham, Isaak en Jakob aan te neem deur Christus as die Messias te erken. Diegene wie weergebore is en heilige lewens leef is stene in die Lewende Tempel wat leef tussen n groot aantal heidense stene (ongelowiges). 2. Geestelike tyd God se tyd (geestelike tyd) is nie beperk tot huidige datumlyne nie, maar sluit ook die tye gekoppel aan gebeure wat kom, in. Die huidige aanduiders van God se tyd is: Die feeste Die Jubileumjaar Die gebeure voorgeskryf deur huidige profesie. God is duidelik nie bekommerd oor tyd wat uitgespreek is of gedefinieër is in lengtelyn jare nie. God kyk na n siklus van gebeure wat jaarliks herhaal word en van tyd tot tyd deur periodes van herlewing wat in verhouding met God se plan en doel is. Die siklus van feeste wat profeties spreek tot God se plan en doel, is dus die verlossings-verklaring dat God is Wie Hy is en dat Hy sal doen wat Hy sê. 3. Die verhouding tussen ruimte en tyd Indien ons dit grafies sou voorstel, kan ons die volgende feite waarneem: 7

Intimiteit Engele RUIMTE VERBAND LIGGAAM / TEMPEL / EDEN / VERBOND FEESTE: SHABAT, PESACH, ENS. Nee wat! My kennis skiet te kort! Weet nie hoe om die woorde vertikaal te kry nie! Kan ook nie sirkels getrek kry rondom die goetertjies nie! Maak maar die figuur klaar asb? TYD VRYGESTEL I. n Gelowige wat leef binne die grense van God se Ruimte (Verbond, weergebore, ens.), maar nie die feeste onderhou nie, skiet tekort aan die krag van geestelike oorlogvoering, omdat geen verklarings van God se Oppergesag gemaak word in die fisiese, en dus ook nie in die geestelike nie. II. n Gelowige wat leef binne die grense van God se Tyd (feeste, profetiese woord, ens.) maar nie groei in die mag van die torah, verbond, ens. nie, skiet tekort aan die Geestelike Woord en begrip van God se beginsels om n vaste fondament van hierdie geloof te maak. III. n Gelowige wat wandel in God se Ruimte (Verbond, Torah, ens.) en wat wandel in God se Tyd (feeste, profetiese woord, ens.) sal die krag/energie van God se planne ervaar wanneer die Heilige Gees en die engele werk om die finale verlossingsplan te bereik. 8

God is Heilig. Die mens weerhou sy sondige natuur as hy streef om na God se Beeld gevorm te word. God se plan om die gaping te oorbrug, is Sy Heilige Ruimte en Heilige Tyd. GOD Heiligheid Kruis Tempel MENS Sondigheid RUIMTE TYD, d.i. feeste, ens. SIEN JY? EK PROBEER DAREM WAT EK KAN, DIE RES MOET JY MAAR INSIT!! So, waarheen beweeg ons met hierdie gedagte? Dit word vir my duideliker soos die tyd verbygaan, dat die algemene Liggaam van gelowiges in Yeshua as Messias, tyd sal moet neem om standpunt in te neem oor die vraag aangaange Israel en deelname aan die feeste en die proses van terugkeer na ons Joodse wortels. 4. RUT, die Moabiet, word n Jood. Die Nuwe Testamentiese kerk gebruik dikwels die boek van Rut om te bewys dat n heiden foutjie in Eng. (Moabiet) wel tot die bloedlyn van Jesus ingeënt kon word. Ons het n duidelike boodskap in Hand. 15 wat sê dat ons nie hoef te verander na Judaisme nie, maar daar word van ons verwag om God se gebooie te onderhou. Die verklaring van Rut is so kragtig!!!! Rut beweeg vanuit n fisiese hongersnood na n oesfoutjie in Eng wanneer sy Boas aanvaar (tipe van Jesus) en sy kry brood naby Betlehem. 9

Rut 1:16...u God sal my God wees... Rut het n besluit geneem om haar Moabitiese tradisies te verlaat en om die gewoontes van Naomi en die nuwe volk van keuse te aanvaar en daarin te wandel. Ons aanvaar Jesus, maar laat ons ons heidense weë agter? Hoe naby is ons aan die Roomse Kerk? Hoe naby is ons aan die mense van God en hul weë? Is ons n afgesonderde, heilige priesterdom? Rut 1:16...waar u ookal gaan, sal ek gaan... waar u ookal bly, sal ek bly... u volk sal my volk wees... Het jy jou rug gedraai op jou geestelike naasbestaandes? Is jy ingeënt in die natuurlike olyf? Ons moet in gehoorsaamheid aan die Wet wandel, maar nie onder die wet nie, omdat Yeshua die volle prys betaal het. Rut lewe nie as n heiden nie (Efes. 4:17), maar as n mede-erfgenaam (Efes. 2:12). Ons moet: n Lewe leef wat volhou dat redding deur geloof alleen kom, terwyl Onderhouding van die relevante Bybelse gewoontes vir ons uiteengesit in die Ou Testament, maar binne n opset en openbaring van sy Nuwe Testamentiese betekenis. Dan sal die liefdesverhaal van Rut ook die liefdesverhaal van jou en my met Jesus wees, vir altyd. 5. God se Heilige Ruimte en Heilige tyd in verhouding met Bar / Bat Mitzvah Die belangrikheid van God se ruimte en tyd tot die Bar / Bat Mitzvah, is: a) op die tydsiklus Die kind het nou aanbeweeg vanaf die eerste element van sy lewenssiklus, nl. geboorte na volwassenheid die twee oorblywende siklusse van sy lewe is volwassenheid en sterfte. 10

Hierdie lewenssiklus vleg ineen met die jaarliks siklus van feeste en ander profetiese gebeure om die vrug van sy wandel op aarde voort te bring. b) op die ruimte lyn Elke vader is geroep tot leraar van God se instellinge en voorskrifte aan sy kinders. Die vader se ywer en die seun/dogter se gewilligheid en getrouheid om te studeer en te leer en te groei in wysheid en begrip, sal die platform of basisvlak van getrouheid en gehoorsaamheid bepaal wat gebied word aan God se gebooie. Indien die seun en dogter ferm en trots staan op hul roeping vir God se werk, sal hulle beweeg in die krag van die Heilige Gees. Die ruimte en tyd-diagram lyk as volg: Bar / Bat Mitzvah 11

RUIMTE Verbonds Begrip TYD Shabbat Pesach Shavuot Roosj Hasjana Sukkot Joom Kippoer Ek is geskape Ek is in staat om NEE te sê Ek is n Mens Ek sal vryheid verkondig Ek is n Koning, priester & profeet Ek is gereed om my God te ontmoet Hos. 14:1-2 1.God het my lief en beskerm my. 2.God laat my in vrede wandel Ek is belydend voor God te alle tye. Jes. 55:7; Eseg. 28:21-22 12

13