DIE JEHOVAH-GETUIES: 'N ONCHRISTELIKE KULTE?

Similar documents
Bybel vir Kinders. bied aan. Die vrou by die put

Welkom by ons Aanddiens! Kom geniet n koppie koffie in die saal na die diens!

Bybel vir Kinders bied aan. God Toets Abraham se Liefde

Kain vermoor Abel (Genesis 4:8)

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun

Die wedersydse verhouding tussen geloof en geestesgesondheid. Dr Deon Bruwer

n Prins word die Skaapwagter

1. OM JESUS TE VOLG: 2. DTR die verhouding:

10 Woorde wat ons ewige redding en verlossing beskryf

DOELSTELLING DANKIE TERUGVOER

Join us for a Seminar/Presentation by the author of the book below: When: 9 March 2015 Where: Helderberg High School Chapel Time: 19h00

Dit bring ons by ons tweede handvatsel in `n strewe na die leef van die Koninkryk Kultuur nl: Genade pad.

Catullus se Carmina in Afrikaans vertaal: n funksionalistiese benadering

GRADE 12 SEPTEMBER 2012 RELIGION STUDIES P2

5. n Ewige toekoms vir my kind Here. Joh.6:40 elkeen wat die seun sien en in Hom glo, die Ewige Lewe sal hê

"Onse Vader wat in die hemele is, laat u Naam geheilig word; laat u koninkryk kom; laat u wil geskied, soos in die hemel net so ook op die aarde; gee

GROEIGROEP MATERIAAL BADBOYS OM DIE KRUIS KAJAFAS

Together moving in unity to fulfill our God-given missional calling! DIE APOSTOLIESE GELOOF SENDING VAN SUID-AFRIKA. Afrikaans AFM - AGS

(Uit Leef stroom-op! hoofstuk 1)

AS HERMENEUTIESE RAAMWERK VIR. Voorgelê ter vervulling van die vereistes vir die graad DOCTOR DIVINITATIS

'n GEMEENTE VAN GOD MET JESUS CHRISTUS AS HOEKSTEEN

Les 6 vir 10 November 2018

Bybelskool van Centurion. 27 Maart Welkom

n Verduidelijking van die Nuwe Verbond deur Dr. Marc s. Blackwell Sr.

Let it be. Laat dit wees. Monday 18 June 12

Hoofstuk 1. Eensaamheid: woordverklaring

Die verheerlikte Jesus se seën en ons. Vandag vier ons die troonsbestyging van die Koning van die konings.

DIE WEG CHRISTELIKE GEMEENTE

19.20 BESKRYWINGSPUNT STREEKSINODE NOORDWES KATEGISMUS (Art 124) POINT OF DESCRIPTION REGIONAL SYNOD NORTH WEST CATECHISM (Art 124)

Preek Jan Steyn Sondag 29 Oktober Teks: Efesiers 2:1-10. Tema: In Christus lewe jy. Inleiding:

DIE GODHEID Matt 28:19 veelgodery.

BEGIN BY DIE EINDE: Wat moet met jou gebeur as jy doodgaan?

Die maan en sy rol in ons wereld *

Kleingroepe as Gemeenskappe van Dissipels...

Excelsus (die Sentrum vir Bedieningsontwikkeling) bied in 2019 die volgende aan:

Is profesie oor Christus in die Ou Testament altyd direk Messiaans?

Tema: Die ware besnydenis: Hoe leef ek vandag as Jesus se dissipel?

Bybel vir Kinders bied aan. Die Hemel God se pragtige huis

Die Hemel God se pragtige huis

Studieleier: Dr. M van Heerden

Van Vervolger tot Prediker

Luister na God. enlewe vir ewig

Preek Jan Steyn 25 Februaie Teks: Johannes 13:1-35. Tema: Saamwees (op mekaar gerig wees) Inleiding:

Kom ons herinner mekaar aan die toetse wat ons tot nou toe hanteer het:

DIE VADER PRAAT FINAAL DEUR SY SEUN MET ONS! Eksegetiese Tema: God praat op planmatige en volmaakte met ons deur sy Seun as. Tekskeuse: Hebr 1:1-2

SISTEMATIESE TEOLOGIE 1. Module 3 TEOLOGIE CHRISTOLOGIE PNEUMATOLOGIE SERTIFIKAAT IN CHRISTELIKE DIENS.

DIE NUWE HEMEL EN DIE NUWE AARDE 1Toe het ek 'n nuwe hemel en 'n nuwe aarde gesien. Die eerste hemel en die eerste aarde het verdwyn, en die see het

Catharina Maria Conradie

Jan Steyn preek 8 Julie Teks: Romeine 5:1-11 (1 Timoteus 1:1) Tema: Christus Jesus ons Hoop

Wie is Jesus? Wie is Jesus? KLEINGROEPBEDIENING. Predikant: Wilhelm Leuschner Sel: Epos:

Het jy al gehoor van die Vier Geestelike Wette?

Rom 14:1-12. Fokus: Rom 14:10-12 Die belangrikheid van Kerk-eenheid en ons hantering van versskille (d)

GOD IN 3D LEIERSGIDS. Uitgawe 2018 Emmaus Sentrum Geen duplisering sonder toestemming. Posbus 111, Paarl, 7620 Dienssentrum Tel:

Hoe verskil die Christelike vryheid waarvan Paulus praat van die samelewing se manier van dink oor vryheid?

To fulfill. To complete its purpose. He was the end of the law. It was a "schoolmaster to bring us to Christ"

Jy sal lewe deur die onverdeelde trou van die Here. Jesaja 36-37:14, 20, 32

Gen 17:1-14; Rom 4:1-12; Kol 2:1-12

Definition2 - SALWING = GODDELIKE AANSPORING OM TE FUNKTIONEER/ANOINTING = THE UNCTION TO FUNCTION

Pretoria- 23 Junie 2012

GEHOORSAAMHEID AAN GOD

DIE WEGRAPING/WEDERKOMS VAN JESUS CHRISTUS?

Om n omgewing te skep vir gesonde mense om gesonde verhoudings en n dinamiese, lewendige bedieningslewe te kan hê.

Community of Practice

Jan Steyn Preek Sondag 12 Augustus Teks: Lukas 19:1-10. Tema: Genade groter as myself.

Markus 16:1-8. Die leë graf, die Evangelie-boodskap daarin, en die vroue met die oprag om hieroor te getuig.

Die ekonomie en die Christen n perspektief. 1 Desember 2010

Teks: 1 Konings 19:15-21, 2 Konings 2:1-15 en Jesaja 61:1-11. Tema: Die mantel van Elia en die mantel van Christus. Agtergrond: 1 Konings Hoofstuk 18

28 Oktober 2012 dink aan die Hervorming. Wegdros is Ten tye van die Hervorming het wegdrossery sommer erg plaasgevind

*29 Desember 4 Januarie

GOD STORIES LEIERSGIDS. Uitgawe 2017 Emmaus Sentrum Geen duplisering sonder toestemming. Posbus 111, Paarl, 7620 Dienssentrum Tel:

Lees: Jesaja 1. HK Sondag 33, vraag & antwoord Dordtse Leerreëls 1:13. Teks: Jesaja 1:3, HK Sondag 33, vraag & antwoord 89 & 90

Gereformeerde Protestante Kerk Noordelike Pretoria

Die regering van die Kerk 1Tim 2: Christus se wil dat vroue leerlinge moet wees... maar nie self mag onderrig gee nie.

NIE ELKEEN WAT...!! nie die wil van die Vader doen nie sal nie in die koninkryk van die hemele ingaan nie!! en wat die wil van die Vader doen

Wanneer die kerk verdwaal in valsheid word dit n vertoonvenster van Afgode diens.

Twee van die grootste leuens oor sukses wat aan ons en aan ons kinders deur die samelewing vertel word.

Unity Apostles Church of New Zealand Post Card- Farewell to Evangelist John Weder All Honour to God

Die leuen van die samelewing: Jou toekoms is in jou eie hande en jy is in beheer van jou lewe!

HOOFSTUK EEN. DIE BRUID van CHRISTUS

10 Dae van Gebed. Dag 1 Bly in Christus. Johannes 15:1-17

Preek Jan Steyn 26 Januarie Teks: Mattheus 8 en Handelinge 3 (Jakobus 5:14-16) Tema: Jesus die Geneser. Inleiding:

10-16 September Wie sou ek vrees? September Een Jehovah bring sy gesin byeen

Hoe lyk dit in mense se lewens as hemel daar deurgebreek het? Hoe lyk dit op aarde as hemel deurbreek Van paradys tot koninkryk van die

Nagmaal is n Tyd van herinnering n Geleentheid om die Here te dank dat Hy aan die kruis gesterf het vir ons sonde.

Brandende Harte! Ontmoet God en word passievolle navolgers van Jesus. Ds. Willem Louw: NG Kerk Miederpark

Mattheus 6:9-10 Ons nuwe dissipel-lewe is n lewe waarin ons radikaal breek met self-gesentreerdheid en leef met God-gesentreerdheid.

Mark 9: Fokus: 9:35-37 By die dienende Christus moet ons dienskneg-dissipels word.

Die Kalender uit die Skrif

Filippense 1:27-30 Ermelo 20/09/2015(Doop)

NEW INTERNATIONAL VERSION

JOHANNESBURG CHURCH OF CHRIST (Geaffilieer met die Los Angeles International Church of Christ - LAICC) (Ds Francois Smit) 1.

Mattheus 5:3 Salig is die wat arm van gees is, want aan hulle behoort die koninkryk van God.

Preek Jan Steyn 28 April Teks: Johannes 3, 7 en 19 Tema: Is jy nagdissipel of dagdissipel van Jesus?

BRUID VAN JESUS. PREDIKER: Pastoor Johan Putter PLEK: Mbombela DATUM: 9 Julie Page 1 of 11

Pride gets no pleasure of having something, only having more of it than the next man C. S.

Oktober Lees: Mattheus 7:1-12 Fokus: vers 6-11

Lisa Bevere. New York Times- topverkoperskrywer DIE LEEUTJIE. Illustrasies deur Kirsteen Harris-Jones

Mei Lees: Mat 5: Hoekom? Ook sy prediking hier in-ie Bergpredikasie.

4. Struktuur Van Profesie

Isaiah 38:19 19 The living, the living, he thanks you, as I do this day; the father makes known to the children your faithfulness.

Transcription:

DIE JEHOVAH-GETUIES: 'N ONCHRISTELIKE KULTE? Hendrik Gerhardus Stoker B.A., Hons.B.A. (Psig.), M.A. (Filos.), Th.B. Proefskrif voorgele vir die graad Theologiae Doctor in die Departement Dogmatologie en Ekklesiologie aan die Potchefstroomse Universiteit vir Christelike Hoer Onderwys. Promotor: Prof. P.J. de Bruyn Potchefstroom 1994

DANKBETUIGING Die Here het die mens 'n sosiale wese gemaak. Saam met ander mense kan ons ons roeping hier op aarde volvoer. Hiermee my pregte dank dan aan die volgende persone wat gedeel het in die verloop en afloop van hierdie studie. My promotor, prof. P.J. de Bruyn. Dit was 'n besondere voorreg om onder u te studeer. U kennis, wetenskaplikheid en opregte belangstelling in die studie, gepaardgaande met beginselvastheid, nederigheid en 'n verstommende werkywer sal my altyd dankbaar bybly. 'n Spesiale woord van dank ook aan mev. De Bruyn vir u kosbare hulp met die tegniese versorging van die proefskrif. * Tertia, my skoonsuster en taaladviseur. Jou bedrewenheid in taalgebruik, jou belangstelling in die studie en jou bereidwilligheid om boonop man en werk vir twee weke te los om my voltyds te kom help, is werklik baie waardeer. Die Gereformeerde Kerk Witpoortjie. Ons is dankbaar vir die liefde en versorging wat ons as gesin die afgelope vyf jaar van u kon ontvang het. Dankie ook vir die verlof wat aan ons toegestaan is waartydens hierdie studie voltooi kon word. Aan my kollega en sy vrou, Malan en Alet van Rhyn, 'n besondere woord van dank vir vyf jaar se heerlike spanwerk. Dankie ook vir die tyd wat julle vir ons in die gemeente moes instaan en dat julle dit met soveel liefde en belangstelling gedoen het. Aan alma! wat my passie vir die mense in die kultes deel en met wie ek kan saamwerk in die uitdra van die evangelie aan hierdie mense, 'n baie spesiale woord van dank. Baie dankie aan Colin, Japie, oom Nico, die Venter-gesin ends. P.G.L van der Walt vir die literatuur en insigte wat ek by julle kon kry. My ouers. U het 'n bepalende invloed uitgeoefen op die vorming van my menswees, roepingsbewustheid, werkywer en geloof. Dankie vir die vier maande wat ons as gesin by Pa en Ma kon kom intrek vir die afronding van die studie, en vir die liefde en omlersteuning op alle gebiede wat ons hier ontvang het. Ook is ek dankbaar vir die vier grootouers wat die Here my gegee het. Oupa Stoker wat die afgelope jaar oorlede is het 'n groot invloed op my denke gehad en sy en my ouma se belangstelling in hierdie studie en aanmoediging het baie vir my beteken.

My skoonouers, broer, susters, swaers, skoonsusters, familie en vriende. U/julle belangstelling en aanmoediging, maar ook dit wat ems nog altyd saam kon dee!, is alles vir my baie kosbaar. Dankie daarvoor. Ons kindcrs: U:misa, Arina, Tertia, Pieter en Johannes. Pappa is die Here diep dankbaar dat hy en Mamma dit gegun is om sulke wonderlikc kinders soos julle te he. Vandat julle kan onthou, is Pappa al met hierdie studie besig. Dankie dat ju lie verstaan het as Pappa mocs werk en vir julle aanmoediging. Elsa. Jy het die aanloop, verloop en afloop van hierdie studie met my gedecl en beleef. Dankie vir jou onontbeerlike ondersteuning, liefde, bystand en hulp. Jou waarde is ver bo korale (Spr. 31: 10). Ek dra hierdie bock graag aan jou op. Geldelike bystand gelewer deur die Sentrum vir Wetenskapsontwikkeling vir hierdie navorsing word hiermee erken. Menings in hierdic publikasie uitgespreck of gevolgtrekkings waartoe geraak is, is die van die outeur en moet nie noodwendig aan die Sentrum vir Wetenskapsontwikkeling toegeskryf word nie. Daar is soveel mense in die kultes wat glo hulle is besig om U te dien. Here, gee dat hierdie studie waartoe U my geroep het en die krag en gcleentheid voor gegee het, sal help om nog van hierdie verdwaalde skape terug te bring na U, sodat daar vreugde in die heme\ en op die aarde kan wees (Luk. 15:7 en 10).

INHOUD HOOFSTUK I: INLEIDEND... l 1.1 OBJEK VAN STUDIE... 1 1.1.1 INLEIDEND... l 1.1.2 "JEHOVAH-GETUIES"... 1 1.1.3 "ONCHRISTEL/K"... 1 1.1.4 ''KULTE"... 2 1.2 PROBLEEMSTELLING EN DOEL... 4 1.3 AKTUALITEIT EN NOODSAAKLIKHEID... 5 1.4 UITGANGSPUNT... 6 1.5 METODE VAN ONDERSOEK... 6 1.6 AFBAKENING EN INDELING... 8 AANTEKENINGE BY HOOFSTUK 1... 9 AFDELING I: KULTES HOOFSTUK2: EIENSKAPPEVANKULTES... 11 2.1 INLEIDING... 11 2.1.1 JNLEIDEND... 11 2.1.2 POLIT/EKE KULTES... 11 2.1.3 GODSDIENSTIGE KULTES... 14 2.1.4 EIE ONTWERP... 15 2.2 BEHEER OOR DENKE... 15 2.2.1 INLEIDEND... 15 2.2.2 KEER NEGATIEWE GEDAGTES... 16 2.2.3 KOMPARTEMENTELE DENKE... 17 2.2.4 'N NUWE VERWYSINGSRAAMWERK... 18 2.2.5 GEVOLGTREKKING... 19 2.3 BEHEER OOR GEDRAG... 19 2.3.1 JNLEIDEND... 19 2.3.2 LE/ERS SE JNVLOED... 20 2.3.3 ONDERDRUKKING VAN PERSOONLIKHEID... 20 2.3.4 ELITE-A1ENTALITEIT... 21 2.3.5 GEVOLGTREKKING... -... 22 2.4 BEHEER OOR EMOSIES/GEVOELENS... 22 2.4.1 INLEIDEND... 22 2.4.2 VREES... 23 2.4.3 SKULDGEVOELENS, LOJALITEIT EN TOEWYDING... 24 2.4.4 VERVOLGINGSWAAN EN HAAT... 25

2.4.5 LIEFDE EN VRIENDSKAP... 26 2.4.6 SEKUR!TE!T EN PERSOONL!KE KR/SIS... 28 2.4.7 OPSWEPING... 30 2.4.8 GEVOLGTREKKING... 31 2.5 BEHEER OOR INLIGTING EN OMGEWING... 31 2.5.1 INLEIDEND... 31 2.5.2 WAAROM KULTES INL!GTING EN OMGEWING BEHEER... 31 2.5.3 HOE KULTES INL!GTING EN OMGEWING BEHEER... 32 2.5.4 GEVOLGTREKKING... 33 2.6 BEHEER OOR TAAL... 33 2.6.1 INLEIDEND... 33 2.6.2 EIE WOORDESKAT... 33 2.6.3 EIE INHOUD AAN WOORDE... 34 2.6.4 GEVOLGTREKKING... 36 2.7 BEHEER OOR NORME... 36 2.7.1 INLEIDEND... 36 2.7.2 SWART OF WIT... 36 2.7.3 MOETS EN MOENIES... 37 2.7.4 HEILIG HEID EN ONHEIL!GHE!D... 37 2.7.5 GEVOLGTREKKING... 38 2.8 BEHEER OOR DIE GESKIEDENIS... 38 2.8.1 INLEIDEND... 38 2.8.2 PERSOONL!KE GESKIEDENIS... 39 2.8.3 DIE GROEP SE GESKIEDENIS... 39 2.8.4 PROFESIE EN ARGEOLOGIE... 40 2.8.5 GEVOLGTREKKING... 40 2.9 "BEHEER" OOR GOD... 41 2.9.1 INLEIDEND... 41 2.9.2 GOD SE ORGANISASIE... 41 2.9.3 GOD SE KOMMUNIKASIEKANAAL... 41 2.9.4 GEVOLGTREKKING... 42 2.10 BEHEER OOR VERLOSSING... 42 2.10.1 INLEIDEND... 42 2.10.2 VERLOSSING DEUR L!DMAATSKAP... 43 2.10.3 VERLOSSINGDEUR WERKE... 43 2.10.4 VERLOSSING DEUR SKULDBELYDENIS... 45 2.10.5 GEVOLGTREKKING... 46 2.11 BEHEER OOR SKRIFINTERPRETASIE... 46 2.11.1 INLEIDEND... 46 2.11.2 BU!TE-BYBELSEOPENBARING... 46 2.11.3 BUITE-BYBELSE VERKLARING... 47 2.11.4 BUJTE-BYBELSEAANHAL!NGS... 48 2.11.5 GEVOLGTREKKING... 49 2.12 BEHEER OOR LEERSTELLINGS... 50 2.12.1 JNLEIDEND... 50 2.12.2 ONAANTASBARE LEERSTELL!NGS?... 50 2.12.3 WETENSKAPLIKE LEERSTELLINGS?... 51 2.12.4 CHRISTEL/KE LEERSTELLINGS?... 51 2.12.5 GEVOLGTREKKING... 52 ii

2.13 BEHEER OOR LID1"lAATSKAP...... 52 2.13.1 INLEIDEND... 52 2.13.2 WERWING... 53 2.13.3 GROEPSBEHOUD... 54 2.13.4 GEEN VRYHEID OM TE BEDANK NIE.... 54 2.13.5 GEVOLGTREKKING... 55 2.14 SAMEVATTENDE GEVOLGTREKKING... 56 AANTEKENINGE BY HOOFSTUK 2... 56 HOOFSTUK 3: DIE JEHOVAH-GETUIES GEMEET AAN DIE EIENSKAPPE VAN 'N KULTE... 58 3.1 INLEIDING... 58 3.2 BEHEER OOR DENKE... 58 3.2.1 INLEIDEND... 58 3.2.2 KEER NEGAT/EWE GEDAGTES... 58 3.2.3 KOMPARTEMENTELE DENKE... 59 3.2.4 'N NUWE VERWYSINGSRAAMWERK... 61 3.2.4.1 Eenvormige denke... 61 3.2.4.2 Gemeenskapsensuur... 62 3.2.4.3 Vroeer meer vryheid van denke... 62 3.2.4.4 Wetenskaplike navorsing word verbied... 63 3.2.5 BEREDENERING EN GEVOLGTREKKING... 64 3.3 BEHEER OOR GED RAG... 65 3.3.1 INLEIDEND... 65 3.3.2 LEIERS SE INVLOED... 66 3.3.3 ONDERDRUKK/NG VAN PERSOONL/KHEID... 66 3.3.4 EL/TE-MENTAL/TEIT... 69 3.3.5 GEVOLGTREKK/NG... 70 3.4 BEHEER OOR EMOSIES/GEVOELENS... 70 3.4.1 INLE/DEND... 70 3.4.2 VREES... 70 3.4.3 SKULDGEVOELENS, LOJALITEIT EN TOEWYDING... 73 3.4.4 VERVOLGINGSWAAN EN HAAT... 74 3.4.5 LIEFDE EN VRIENDSKAP... 76 3.4.6 SEKURITEIT EN PERSOONLIKE KR/SIS... 77 3.4.7 OPSWEPING... 78 3.4.8 GEVOLGTREKKING... 79 3.5 BEHEER OOR INLIGTING EN OMGEWING... 79 3.5.1 INLEIDEND... 79 3.5.2 HOE EN WAAROM /NL/GT/NG BEHEER WORD... 79 3.5.3 HOE EN WAAROM DIE OMGEWING BEHEER WORD... 80 3.5.4 GEVOLGTREKKING... 81 3.6 UEHEER OOR TAAL... 82 3.6.1 INLEIDEND... 82 3.6.2 EIE WOORDESKAT... 82 3.6.3 EIE /NHOUD AAN WOORDE... 84 3.6.4 GEVOLGTREKKING... 87 iii

3.7 BEHEER OOR NORME... 87 3.7.1 /NLEIDEND... 87 3.7.2 GOED OF SLEG... 87 3.7.3 MOETS EN MOEN/ES... 88 3.7.4 HEILIG HEID EN ONHEIL/GHEID... 90 3.7.5 GEVOLGTREKKING... 91 3.8 BEHEER OOR DIE GESKIEDENIS... 92 3.8.1 INLEIDEND... 92 3.8.2 PERSOONL/KE GESK/EDENIS... 92 3.8.3 DIE GROEP SE GESKIEDENIS... 93 3.8.4 PROFESIE... 95 3.8.5 GEVOLGTREKKING... 96 3.9 "BEHEER" OOR GOD... 96 3.9.1 INLE/DEND... 96 3.9.2 GOD SE ORGAN/SAS/... 96 3.9.3 GOD SE KOMMUNIKASIEKANAAL... 98 3.9.3.1 Spreekbuis van God... 98 3.9.3.2 Spreekbuis met wanklanke... 99 3.9.3.3 Teokrasie vermom outokrasie... 100 3.9.3.4 "Nuwe Jig"... 101 3.9.4 GEVOLGTREKKING... 102 3.10 BEHEER OOR VERLOSSING... 102 3.10.1 INLE/DEND... 102 3.10.2 VERLOSS/NG DEUR LIDMAATSKAP... 102 3.10.3 VERLOSSING DEUR WERK... 103 3.10.4 VERLOSS/NG DEUR SKULDBELYDENIS... 103 3.10.5 GEVOLGTREKKING... 104 3.11 BEHEER OOR SKRIFINTERPRETASIE... 104 3.11.1 INLEIDEND... 104 3.11.2 BUITE-BYBELSE OPENBARING... 104 3.11.3 BUITE-BYBELSE VERKLARING... 105 3.11.3.1 Inleidend... 105 3.11.3.2 Slegs die organisasie se interpretasie... 105 3.11.3.3 Die interpretasie van die organisasie... 108 3.11.4 BUITE-BYBELSEAANHAL/NGS... 109 3.11.5 GEVOLGTREKK/NG... 109 3.12 BEHEER OOR LEERSTELLINGS... 110 3.12.1 INLE/DEND... 110 3.12.2 ONAANTASBARE LEERSTELL/NGS?... 110 3.12.3 WETENSKAPLIKE LEERSTELLINGS?... 110 3.12.4 CHRISTEL/KE LEERSTELL/NGS?... 111 3.12.5 GEVOLGTREKKING... 111 3.13 BEHEER OOR LIDMAATSKAP... 111 3.13.1 /NLEIDEND... 111 3.13.2 WERWING... 111 3.13.3 GROEPBEHOUD... 112 3.13.4 GEEN VRYHE/D OM TE BEDANK NIE... 113 3.13.5 GEVOLGTREKKING... 113 3.14 SAMEVATTENDE GEVOLGTREKKING... 113 AANTEKENINGE BY HOOFSTUK 3... 114 iv

AFDELING 11: GESKIEDENIS HOOFSTUK 4: GESKIEDENIS VAN DIE WAGTORING-ORGANISASIE... 118 4.1 INLEIDING... 118 4.2 AANSPRAKE OP 'N EEU-OUE GESKIEDENIS... 119 4.2.1 INLEIDEND... 119 4.2.2 DIE OUDSTE GODSDIENSTIGE GROEP?... 119 4.2.2.1 Standpunt van die Jehovah-getuies... 119 4.2.2.2 Standpunt van die Jehovah-getuies geweeg... 120 4.2.3 VAN PAULUS TOT RUSSELL... 121 4.2.4 SAMEVATTENDEGEVOLGTREKKING... 122 4.3 DIE RUSSELL-ERA... 122 4.3.1 INLEIDEND... 122 4.3.2 BEGINJARE... 123 4.3.3 RUSSELL DIE SAKEMAN... 124 4.3.4 "PASTOR" RUSSELL... 126 4.3.5 RUSSELL "DIE GETROUE EN VERSTANDIGE DIENSKNEG"... 128 4.3.6 DIE RUSSELL-ERA IN SU/D-AFRIKA... 130 4.3.7 SAMEVATTENDE GEVOLGTREKKTNG... 131 4.4 DIE RUTHERFORD-ERA... 132 4.4.1 INLEIDEND... 132 4.4.2 RUTHERFORD SE EERSTE JARE... 133 4.4.3 RUTHERFORD IN TOTALE BEHEER... 134 4.4.4 RUTHERFORD SE LEIERSKAP... 135 4.4.5 DIE RUTHERFORD-ERA IN SUID-AFRIKA... 137 4.4.6 SAMEVATTENDE GEVOLGTREKKING... 140 4.5 DIE KNORR-ERA... 141 4.5.1 INLEIDEND... 141 4.5.2 KNORR SE PERSOON EN WERK... 142 4.5.3 DIE KNORR-ERA IN SU/D-AFRIKA... 143 4.5.4 SAMEVATTENDE GEVOLGTREKKING... 145 4.6 DIE FRANZ-ERA... 145 4.6.1 INLEIDEND... 145 4.6.2 PERSOONLIKE GESKIEDENIS... 146 4.6.3 DIE GROOT KRTSIS VAN 1980... 147 4.6.4 DIE FRANZ-ERA IN SUID-AFRIKA... 150 4.6.5 SAMEVATTENDE GEVOLGTREKKING... 151 4.7 DIE NAAM VAN DIE ORGANISASIE... 152 4.7.1 INLEIDEND... 152 4.7.2 DIE NAME VAN DIE ORGAN/SAS/ VOOR 1931... 152 4.7.3 DIE NAAM JEHOVAH SE GETUIES SEDERT 1931... 153 4.7.4 WAAROM JUIS JEHOVAH SE GETUIES?... 154 4.7.5 SAMEVATTENDE GEVOLGTREKKING... 157 4.8 SAMEVATI'ING EN GEVOLGTREKKING... 157 AANTEKENINGE BY HOOFSTUK 4... 160 v

HOOFSTUK 5: GESKIEDENIS VAN DIE JEHOVAH-GETUIES SE PROFESIEi! EN LEERSTELLINGS... 163 5.1 INLEIDING... 163 5.2 DIE KRONOLOGIE VAN DIE ORGANISASIE... 164 5.2.1 INLEIDEND... 164 5.2.2 DIE ORGANISASIE SE KRONOLOGIESE BEREKENINGS... 165 5.2.3 DIE GESKIEDENIS VAN KRONOLOGIESE BEREKENINGS... 166 5.2.4 DIE KRONOLOGIESE BEREKEN!NGS VAN DIE ORGAN/SAS/ GEWEEG... 168 5.2.4.1 Inleidend... 168 5.2.4.2 Verwoesting van Jerusalem - toekoms of verlede?... 168 5.2.4.3 Verwoesting - 607 of 587 /586 voor Christus?... 169 5.2.4.4 Verwoesting - 70 jaar voor 537 voor Christus?... 170 5.2.4.5 Die boom en die aardse heerskappy van God... 173 5.2.4.6 Is sewe tydperke noodwendig sewe jare?... 173 5.2.4.7 Is die jaar-dag-beginsel 'n Bybelse reel?... 174 5.2.4.8 Gevolgtrekking... 175 5.2.5 SAMEVATTENDE GEVOLGTREKKING... 176 5.3 DIE TEKEN VAN DIE LAASTE DAE... 176 5.3.1 INLEIDEND... 176 5.3.2 AGTERGROND... 177 5.3.3 AARDBEWINGS... 178 5.3.4 OORLOe... 179 5.3.5 HONGERSNODE... 180 5.3.6 ANDER GRUWELS... 181 5.3.7 SAMEVATTENDE GEVOLGTREKKING... 181 5.4 DIE PROFESIEi! VAN DIE WAGTORING-ORGANISASIE... 183 5.4.1 INLEIDEND... 183 5.4.2 AGTERGROND... 183 5.4.3 IS DIE WAGTORING-ORGANISASIE DIE HEDENDAAGSE PROFEET VAN GOD?... 184 5.4.4 CHRISTUS SE "PAROUSIA" -1874 OF 19147... 187 5.4.5 1914 - EINDE OF BEGIN?... 189 5.4.6 1915 TOT 1919... 191 5.4.7 1925 EN DAARNA... 195 5.4.7.1 Inleidend... 195 5.4.7.2 Voorspellings ten opsigte van die Jode... 195 ~:!:~:~ ~~~-sfae/lf;:~~.'.~~.. ~'..~.'.:'.~.~~~-.~~~:~~~~.~-~~~ i ~-~~.. ~.~-1-~:'.~~~.:::::::::::::::::::::::::: i~~ ~:!:~ 5 lgl~~w5~k~~xfageddonkohf""ii"rii"iiii""ooi1"iiiik.:::::::::::::::::::::::::::::::::: ~gg 5.4.9 1975 - EINDE VAN 6000 JAAR VAN MENSL/KE BESTAAN... 201 5.4.10 NOG IN DIE TWINTIGSTE EEU... 203 5.4.11 SAMEVAITENDE GEVOLGTREKKING... 204 5.5 DIE LEERSTELLINGS VAN DIE ORGANISASIE... 205 5.5.1 INLEIDEND... 205 5.5.2 LEERSTELLINGS WAT WIPPLANK RY... 206 5.5.3 WEERSPREKENDE LEERSTELLINGS... 207 5.5.4 EIENAARDJGE LEERSTELLINGS... 208 5.5.4.1 Die heel al... 208 5.5.4.2 Rassisme... 209 5.5.4.3 Ander eienaardige leerstellings... 210 vi

5.5.5 SAME VA TTENDE GEVOLGTREKKJNG... 210 5.6 SAMEVATTING EN GEVOLGTREKKING... 211 AANTEKENINGE BY HOOFSTUK 5... 212 AFDELING Ill: LEERSTELLINGS HOOFSTUK 6: DIE GODSBESKOUING VAN DIE JEHOVAH-GETUIES... 215 6.1 INLEIDING... 215 6.2 'N BEPERKTE GOD?... 216 6.2.1 INLEIDEND... 216 6.2.2 IS GOD ALWETEND?... 216 6.2.2.1 Die Jehovah-getuies se standpunt..... 216 6.2.2.2 Die Jehovah-getuies se standpunt geweeg... 217 6.2.2.3 Gevolgtrekking... 219 6.2.3 VERGEET GOD?... 220 6.2.3.1 Die Jehovah-getuies se standpunt...... 220 6.2.3.2 Die Jehovah-getuies se standpunt geweeg... 220 6.2.3.3 Gevolgtrekking... 221 6.2.4 IS GOD 'N TOEKOMSVOORSPELLER?... 221 6.2.4.1 God se kennis van die toekoms... 221 6.2.4.2 Die sondeval... 222 6.2.4.3 Menslike logika versus die Skrif...... 223 6.2.4.3.1 Die Ver/osser wat sou kom... 223 6.2.4.3.2 Die toekoms van i11dividue... 226 6.2.4.4 'n God sander planne... 229 6.2.4.5 Gevolgtrekking... 230 6.2.5 IS GOD ALOMTEENWOORDIG?...... 230 6.2.5.1 Die Jehovah-getuies se standpunt.... 230 6.2.5.2 Die Jehovah-getuies se standpunt geweeg... 231 6.2.5.3 Gevolgtrekking... 234 6.2.6 SAMEVATTENDE GEVOLGTREKKING... 234 6.3 BESTAAN DIE DRIE-EENHEID?... 235 6.3.1 INLEIDEND... 235 6.3.2 DIE ONBEGRYPLIKHEID VAN DIE DRIE-EENHEIDSLEER... 236 6.3.3 DIE DRIE-EENHE!DSLEER EN DIE ERSTE CHRISTENE... 238 6.3.3.1 lnleidend... 238 6.3.3.2 Die term Drie-eenheid en die Bybel... 238 6.3.3.3 Die Drie-eenheid en die Ou Testament... 239 6.3.3.4 Die Drie-eenheid en die Nuwe Testament.... 240 6.3.3.5 Die Drie-eenheid en die "voor-niceense vaders"... 242 6.3.3.5.1 lnleidend... 242 6.3.3.5.2 Justinus Martyr... 242 6.3.3.5.3 lrenaeus... 243 6.3.3.5.4 Clemens van Alexandrii!... 243 6.3.3.5.5 Tertu/lianus... 244 6.3.3.5.6 Hippolutus...... 245 6.3.3.5.7 Origines......... 246 6.3.3.6 Gevolgtrekking... 246 vii

6.3.4 DIE DRIE-EENHEIDSLEER EN DIE BYBEL..... 247 6.3.4.1 Inleidend... 247 6.3.4.2 Net een God... 248 6.3.4.3 Meer as een God... 248 6.3.4.4 Is engele gode?... 249 6.3.4.5 Is mense gode?... 250 6.3.4.6 Gevolgtrekking... 251 6.3.5 SAMEVA1TENDE GEVOLGTREKKING... 251 6.4 6.4.1 WIE IS JAHWEH?... 252 INLEIDEND... 252 6.4.2 6.4.3 WJE JAHWEH JS VOLGENS DIE JEHOVAH-GETUIES... 252 WIE JAHWEH JS VOL GENS DIE BYBEL... 252 6.4.4 SAMEVA1TENDE GEVOLGTREKKING... 254 6.5 WIE IS JESUS?... 254 6.5.1 JNLEIDEND... 254 6.5.2 JS JESUS SKEPPER OF SKEPSEL?... 255 6.5.2.1 Is Jesus 'n skepsel?... 255 6.5.2.1.1 Jnleidend...... 255 6.5.2.1.2 Kolossense J:15... 255 6.5.2.1.3 Openbaring 3:14... 256 6.5.2.1.4 Spreuke 8... 257 6.5.2.1.5 Gevolgtrekking... 258 6.5.2.2 Is Jesus aie engel Migael?... 259 6.5.2.2.1 Jnleidend... 259 6.5.2.2.2 Eerste argument... 259 6.5.2.2.3 Tweede argument... 260 6.5.2.2.4 Derde argument... 260 6.5.2.2.5 Vierde argument... 261 6.5.2.2.6 Gevolgtrekking... 261 6.5.2.3 Is Jesus aie Skepper van alles?... 261 6.5.2.4 Gevolgtrekking... 262 6.5.3 MAG JESUS AS GOD AANBID WORD?... 263 6.5.3.1 Inleidend... 263 6.5.3.2 Jesus moet aanbid word... 263 6.5.3.3 Jesus mag nie aanbid word nie... 263 6.5.3.4 Jesus mag relatief aanbid word... 264 6.5.3.5 Die Bybel oor die aanbidding van Jesus... 265 ~:~:~ 6 1~J~s~lr~TI1!iii>i"Rw AAi?.iiiGi.. i5f- 01 "AI"M"AaiYG"i aao?::::::::::::::: ~~~ 6.5.4.1 Inleidend... 266 6.5.4.2 Johannes 1: 1... 266 6.5.4.3 Johannes 20:28... 269 6.5.4.4 Jesaja 9:5... 271 6.5.4.5 Openbaring 1:8... 272 6.5.4.6 Filippense 2:5-8... 273 6.5.4.7 Markus 10:18... 275 6.5.4.8 Hebreers 1:8... 276 6.5.4.9 Samevatting en gevolgtrekkin~... 277 6.5.5 SAMEVAITENDE GEVOLGTREKKING... 279 6.6 WIE IS DIE HEILIGE GEES?... 279 6.6.1 INLEIDEND... 279 6.6.2 JEHOVAH-GETU/ES SE SIEN/NG VAN DIE HE/LIGE GEES... 280 viii

6.6.3 SKRTFUITSPRAKE OOR DTE WESE VAN DIE HE/LIGE GEES... 281 6.6.3.1 Eienskappe van die Heilige Gees... 281 6.6.3.2 Dade/gebruike van die Heilige Gees...... 282 6.6.3.3 Optrede teenoor die Heilige Gees... 290 6.6.3.4 Gevolgtrekking...... 292 6.6.4 JEHOVAH-GETUTES SE ARGUMENTE GEWEEG... 292 6.6.4.1 'n Persoon of die verpersoonliking van 'n krag?... 292 6.6.4.2 Kan die Heilige Gees selfstandig kommunikeer?... 294 6.6.4.3 Sien die Bybel die Heilige Gees as onpersoonlik?... 294 6.6.4.4 Het die Heilige Gees 'n persoonlike naam?... 295 6.6.4.5 Sien die Bybel die Heilige Gees as onsydig?... 296 6.6.4.6 Kan die Heilige Gees verdeel word?... 297 6.6.4.7 Waarom het God 'n onpersoonlike krag nodig?... 297 6.6.5 WIE IS DIE JJEJL/GE GEES?... 298 6.6.5.1 Die Gees van Christus... 298 6.6.5.2 Die Heilige Gees is God... 299 6.6.6 SAMEVATTENDE GEVOLGTREKKING... 299 6.7 SAMEVATI'ING EN GEVOLGTREKKING... 300 AANTEKENINGE HY HOOFSTUK 6... 302 HOOFSTUK 7: ANDER LEERSTELLINGS VAN DIEJEHOVAH-GETUIES... 304 7.1 INLEIDING TOT DIE HOOFSTUK... 304 7.2 IS JESUS CHRISTUS GEKRUISIG?... 304 7.2.1 INLEIDEND... 304 7.2.2 DTE JEHOVAH-GETUIES SE SIEN/NG BESPREEK... 305 7.2.2.1 Verandering in siening... 305 7.2.2.2 Hulle siening van die oorsprong van die kruis... 305 7.2.2.3 Lipsius se skets van die kruis... 306 7.2.2.4 Verering van die kruis... 307 7.2.3 HISTORIESE EN ARGEOLOGIESE GEGEWENS... 307 7.2.4 BYBELSE GEGEWENS... 308 7.2.4.1 Inleidend... 308 7.2.4.2 Stauros en Xylon... 309 7.2.4.3 Spykers... 309 7.2.4.4 lnskripsie... 310 7.2.5 FISIOLOGJESE GEGEiVENS... 310 7.2.6 SAMEVATTENDE GEVOLGTREKKING... 311 7.3 HET JESUS CHRISTUS OPGESTAAN UIT DIE DOOD?... 312 7.3.1 INLEIDEND... 312 7.3.2 ARGUMENT VAN DIE JEHOVAH-GETUIES... 312 7.3.2.1 Inleidend... 312 7.3.2.2 Sy fisiese liggaam is geoffer.... 313 7.3.2.2.1 Eenmalige offer... 313 7.3.2.2.2 "Vlees en bloed" kan nie die koninkryk beerwe nie... 314 7.3.2.3 'n Geesliggaam is voortgebring... 314 7.3.2.3. l Sy opwekking <Lf Gees... 314 7.3.2.3.2 Dat mense Hom nie herken lzet nie... 316 7.3.2.4 Gevolgtrekking... 317 ix

7.3.3 BYBELGEGEWENS OOR JESUS SE OPSTANDING... 317 7.3.3.1 Die lee graf... 317 7.3.3.2 Die fisies-liggaamlike Jesus... 319 7.3.3.2.1 Voor Jesus se kruisiging... 319 7.3.3.2.2 Na Jesus se opstanding, voor Sy hemelvaart... 320 7.3.3.2.3 Na Sy hemelvaart... 322 7.3.3.3 Steeds mens... 322 7.3.3.3.1 Steeds mel!s na Sy hemelvaart... 323 7.3.3.3.2 Steeds mel!s met Sy wederkoms... 323 7.3.3.4 'n Onverganklike verheerlikte liggaam... 324 7.3.3.5 Gevolgtrekking... 325 7.3.4 OPGEWEK OF HERSKEP?... 325 7.3.4.1 Vir die Jehovah-getuies beteken opwek herskep... 325 7.3.4.2 Volgens die Bybel beteken opwek opwek... 326 7.3.5 WIE HET JESUS OPGEWEK?... 326 7.3.6 SAMEVATTENDE GEVOLGTREKKING... 327 7.4 KOM JESUS CHRISTUS WEER SOOS HY OPGEV AAR HET?... 327 7.4.1 INLEIDEND... 327 7.4.2 DIE JEHOVAH-GETUIES SE STANDPUNT... 328 7.4.3 DIEJEHOVAH-GETUIES SE STANDPUNTGEWEEG... 329 7.4.3.1 Korn Jesus Christus weer aarde toe?... 329 7.4.3.2 Korn Jesus Christus sigbaar aarde toe?... 330 7.4.3.3 Is Jesus sedert 1914 onsigbaar teenwoordig?... 331 7.4.3.4 Sal elke oog Christus sien met sy wederkoms?... 332 7.4.4 SAME VA TTENDE GEVOLGTREKKING... 333 7.5 IS CHRISTUS ALLEEN DIE MIDDELAAR TOT VERLOSSING?... 335 7.5.1 INLEIDEND... 335 7.5.2 DIEJEHOVAH-GETUIES SE STANDPUNTOOR VERLOSSING... 335 7.5.2.1 Verlossing slegs deur geloof... 335 7.5.2.2 Verlossing beslis deur werke... 336 7.5.2.3 Verlossing beslis nie deur werke nie... 337 ~:~I 4 DYPJ~tiat~~~aiiuTis"S"ii s f;i"no?ur:iio"or... i5iii.iiioo i;din::::::: ~~~ 7.5.4 DIE JEHOVAH-GETUIES OOR SEKERHEID VAN VERLOSSING... 339 7.5.5 DIE JEHOVAH-GETUIES SE STANDPUNTE GEWEEG... 340 7.5.6 SAMEVATTENDE GEVOLGTREKKING... 343 7.6 LEWE DIE MENS VOORT NA SY DOOD?... 343 7.6.1 INLEIDEND... 343 7.6.2 DIE JEHOVAH-GETUIES SE STANDPUNT... 344 7.6.3 DIE JEHOVAH-GETUIES SE STANDPUNT GEWEEG... 344 7.6.3.1 Die sterflike mens... 344 7.6.3.2 Die stoflike mens... 345 7.6.3.3 Die gees van die mens... 345 7.6.3.4 Die siel van die mens... 346 7.6.3.5 Die bewuste voortbestaan van die mens... 348 7.6.3.6 Die opstanding van die liggaam... 349 ~t~ 7 D9 "!Jj?Jr; ~~R. viiixi "Ns s"e vaa ifr'l"eif.ii/i sv vcjoo:::::::::::::::::::: ~!~ 7.6.5 GEVOLGTREKKING... 351 7.7 GAAN NET 144 000 HEMELTOE?... 351 7.7.1 INLEIDEND... 351 x

7.7.2 DIEJEHOVAH-GETUIES SE STANDPUNT... 352 7.7.2.1 Onderskeid tussen 144 000 engroot menigte... 352 7.7.2.2 Voorwaardes vir lidmaatskap van die 144 000... 353 7.7.2.3 Taak van die 144 000 in die heme! en op aarde... 353 7.7.3 DIEJEHOVAH-GETUIES SE STANDPUNTGEWEEG... 354 7. 7.3. 1 Onderskeid tussen 144 000 en groot menigte... 354 7.7.3.2 Voorwaardes vir lidmaatskap van die 144 000... 357 7.7.3.3 Taak van die 144 000 in die heme! en op aarde... 358 7.7.4 HEMELSE EN AARDSE VERWAGTING VOLGENS DIE BYBEL... 359 7.7.5 SAMEVATTENDE GEVOLGTREKKING... 359 7.8 IS DAAR 'N HEL?... 360 7.8.1 INLEIDEND... 360 7.8.2 DIE JEHOVAH-GETU/ES SE STANDPUNT... 360 7.8.2.1 Menslike logika... 360 7.8.2.2 Die hel as 'n rusoord... 361 7.8.2.3 Die hel as graf... 361 7.8.2.4 Die hel as simbool van algehele vernietiging... 362 7.8.3 DIE JEHOVAH-GETUIES SE STANDPUNT GEWEEG... 363 7.8.3.1 Menslike logika?... 363 7.8.3.2 Is die hel 'n rusoord?... 364 7.8.3.3 Is die graf die hel?... 365 7.8.3.4 Is die hel bloot 'n algehele vernietiging?... 366 7.8.4 SAMEVATTENDE GEVOLGTREKKING... 367 7.9 IS BLOEDOORTAPPING VERKEERD?... 368 7.9.1 JNLEIDEND... 368 7.9.2 DIE JEHOVAH-GETUIES SE STANDPUNT... 369 7.9.2.1 A~tergrond en geskiedenis... 369 7.9.2.2 Die verbod op bloedoortapping... 371 7.9.2.3 Die weerstand teen bloedoortapping... 372 7.9.2.4 Gevaar as rede vir weiering... 373 7.9.2.5 Die Bybel as rede vir weiering... 373 7.9.3 DIE JEHOVAH-GETUIES SE STANDPUNT GEWEEG... 375 7.9.3.1 A~tergrond en geskiedenis g~weeg... 375 7.9.3.2 Die verbod op bloedoortapping geweeg... 375 7.9.3.3 Die weerstand teen bloedoortapping geweeg... 376 7.9.3.4 Gevaar as rede vir weiering geweeg... 376 7.9.3.5 Verbied die Bybel bloedoortapping?... 378 7.9.3.6 Gebied die Bybel bloedoortapping?... 381 7.9.4 SAMEVATTENDE GEVOLGTREKKING... 382 7.10 IS DEELNAME AAN POLITIEK EN MILITeRE DIENS VERKEERD?... 383 7.10.1 INLEIDEND... 383 7.10.2 DIE STANDPUNT DOR POLIT/EK GEWEEG... 383 7.10.2.1 Die Jehovah-getuies se standpunt oor politiek... 383 7.10.2.2 Die standpunt geweeg... 384 ~: rni 3 DilJI~~~JJ;i~ 3fJ~~Ev~~ ~~&~~):; a ortiiti]fire.d"i'iii".is 386 GEWEEG... 388 7.10.3.1 Militere diens... 388 7.10.3.2 Selfverdediging... 389 ~: ~ 8:U ~~nck:i~ 1 ~~~~;-~i~& ::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::: ~~g 7.10.3.5 Gevolgtrekking... 392 7.10.4 SAMEVATTENDE GEVOLGTREKKING... 392 xi

7.11 IS DIE NEW WORLD TRANSLATION 'N GOEIE VERTALING?... 393 7.11.1 INLEIDEND... 393 7.11.2 VERTALINGSRIGLYNE VJR DIE NEW WORLD TRANSLATION... 394 7.11.3 DIE NEW WORLD TRANSLATION GETOETS... 395 7.11.3.1 Inleidend... 395 7.11.3.2 'n Moderne verstaanbare vertaling?... 395 7.11.3.3 'n Juiste vertaling vry van vooroordeel?... 396 7.11.3.4 Een woord een betekenis?... 400 7.11.3.5 'n Letterlike woord-vir-woord-vertaling?... 401 7.11.3.6 Niks by die Bybel voeg of wegneem nie?... 402 ;: 11J 7 KE NN~!?~s~~fit:ii't:ici'vA'fh5Fii''N w wa'riv 1-IDit:is'i'A.rTa'N::::::::::: ~g~ 7.11.5 DIE VERTALINGSKOMITEE... 404 7.11.6 SAMEVATTENDE GEVOLGTREKK/NG... 405 7.12 FELLE TEENSTANDERS VAN DIE CHRISTENDOM... 405 7.13 SAMEVATTING EN GEVOLGTREKKING... 406 AANTEKENINGE BY HOOFSTUK 7... 408 HOOFSTUK 8: FINALE SAMEVATTING EN GEVOLGTREKKING... 410 8.1 INLEIDEND... 410 8.2 FINALE SAMEVATTING... 410 8.2.1 GODENKOSMOS... 410 8.2.2 GOD EN DIE SONDEVAL... 412 8.2.3 GOD EN DIE JEHOVAH-GETUIES... 413 8.3 GEVOLGTREKKING... 415 8.3.1 IS DIE JEHOVAH-GETUIES 'N KULTE?... 415 8.3.2 IS DIE JEHOVAH-GETUIES ONCHRISTELIK?... 415 8.3.3 FINALE GEVOLGTREKKING... 416 8.4 VERDERE NAVORSING... 416 OPSOMMING... 417 ABSTRACT... 419 BIBLIOGRAFIE... 421 xii