Let it be. Laat dit wees. Monday 18 June 12

Similar documents
Community of Practice

Welkom by ons Aanddiens! Kom geniet n koppie koffie in die saal na die diens!

Bybel vir Kinders. bied aan. Die vrou by die put

"Onse Vader wat in die hemele is, laat u Naam geheilig word; laat u koninkryk kom; laat u wil geskied, soos in die hemel net so ook op die aarde; gee

Bybel vir Kinders bied aan. God Toets Abraham se Liefde

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun

n Prins word die Skaapwagter

'n GEMEENTE VAN GOD MET JESUS CHRISTUS AS HOEKSTEEN

Dit bring ons by ons tweede handvatsel in `n strewe na die leef van die Koninkryk Kultuur nl: Genade pad.

Bybel vir Kinders bied aan. Die Hemel God se pragtige huis

Die Hemel God se pragtige huis

Bybelskool van Centurion. 27 Maart Welkom

Definition2 - SALWING = GODDELIKE AANSPORING OM TE FUNKTIONEER/ANOINTING = THE UNCTION TO FUNCTION

1. OM JESUS TE VOLG: 2. DTR die verhouding:

(Uit Leef stroom-op! hoofstuk 1)

DOELSTELLING DANKIE TERUGVOER

Kain vermoor Abel (Genesis 4:8)

Van Vervolger tot Prediker

To fulfill. To complete its purpose. He was the end of the law. It was a "schoolmaster to bring us to Christ"

DIE GODHEID Matt 28:19 veelgodery.

n Verduidelijking van die Nuwe Verbond deur Dr. Marc s. Blackwell Sr.

5. n Ewige toekoms vir my kind Here. Joh.6:40 elkeen wat die seun sien en in Hom glo, die Ewige Lewe sal hê

Hoofstuk 1. Eensaamheid: woordverklaring

Die Blye Boodskap. The Good News

Is profesie oor Christus in die Ou Testament altyd direk Messiaans?

Join us for a Seminar/Presentation by the author of the book below: When: 9 March 2015 Where: Helderberg High School Chapel Time: 19h00

BEGIN BY DIE EINDE: Wat moet met jou gebeur as jy doodgaan?

Die wedersydse verhouding tussen geloof en geestesgesondheid. Dr Deon Bruwer

Die maan en sy rol in ons wereld *

Jan Steyn Preek Sondag 12 Augustus Teks: Lukas 19:1-10. Tema: Genade groter as myself.

Excelsus (die Sentrum vir Bedieningsontwikkeling) bied in 2019 die volgende aan:

Teks: 1 Konings 19:15-21, 2 Konings 2:1-15 en Jesaja 61:1-11. Tema: Die mantel van Elia en die mantel van Christus. Agtergrond: 1 Konings Hoofstuk 18

Die verheerlikte Jesus se seën en ons. Vandag vier ons die troonsbestyging van die Koning van die konings.

Lisa Bevere. New York Times- topverkoperskrywer DIE LEEUTJIE. Illustrasies deur Kirsteen Harris-Jones

10 Woorde wat ons ewige redding en verlossing beskryf

GROEIGROEP MATERIAAL BADBOYS OM DIE KRUIS KAJAFAS

Oktober Lees: Mattheus 7:1-12 Fokus: vers 6-11

Jan Steyn preek 8 Julie Teks: Romeine 5:1-11 (1 Timoteus 1:1) Tema: Christus Jesus ons Hoop

Rom 14:1-12. Fokus: Rom 14:10-12 Die belangrikheid van Kerk-eenheid en ons hantering van versskille (d)

Skriflesing: 1 Johannes 1:1-10 Teks: 1 Johannes 1:4 Sing- Ps. 66:1, Ps. 19:1; Ps. 65:8; Ps. 100:1,4

SISTEMATIESE TEOLOGIE 1. Module 3 TEOLOGIE CHRISTOLOGIE PNEUMATOLOGIE SERTIFIKAAT IN CHRISTELIKE DIENS.

Pride gets no pleasure of having something, only having more of it than the next man C. S.

Pretoria- 23 Junie 2012

Waar is God as ons swaarkry?

Mattheus 6:9-10 Ons nuwe dissipel-lewe is n lewe waarin ons radikaal breek met self-gesentreerdheid en leef met God-gesentreerdheid.

MOTHEO/XHARIEP HOëRSKOLE ATLETIEK MOTHEO/XHARIEP HIGH SCHOOLS ATHLETICS

Gen 17:1-14; Rom 4:1-12; Kol 2:1-12

Het jy al gehoor van die Vier Geestelike Wette?

Isaiah 38:19 19 The living, the living, he thanks you, as I do this day; the father makes known to the children your faithfulness.

NEW INTERNATIONAL VERSION

DIE NUWE HEMEL EN DIE NUWE AARDE 1Toe het ek 'n nuwe hemel en 'n nuwe aarde gesien. Die eerste hemel en die eerste aarde het verdwyn, en die see het

Hoe lyk dit in mense se lewens as hemel daar deurgebreek het? Hoe lyk dit op aarde as hemel deurbreek Van paradys tot koninkryk van die

Preek Jan Steyn 25 Februaie Teks: Johannes 13:1-35. Tema: Saamwees (op mekaar gerig wees) Inleiding:

Pretoria- 23 Januarie 2011

Ps.119:89. יהוה Die een naam wat uitstaan is die naam van Moses. Ons lees dat die volgende sê: Ex. 33:17

Die ekonomie en die Christen n perspektief. 1 Desember 2010

Kleingroepe as Gemeenskappe van Dissipels...

Catullus se Carmina in Afrikaans vertaal: n funksionalistiese benadering

Die leuen van die samelewing: Jou toekoms is in jou eie hande en jy is in beheer van jou lewe!

GEBED AS LEEFSTYL. Gebed is uiters belangrik!!!

Jy sal lewe deur die onverdeelde trou van die Here. Jesaja 36-37:14, 20, 32

Die regering van die Kerk 1Tim 2: Christus se wil dat vroue leerlinge moet wees... maar nie self mag onderrig gee nie.

Kom ons herinner mekaar aan die toetse wat ons tot nou toe hanteer het:

Hoe verskil die Christelike vryheid waarvan Paulus praat van die samelewing se manier van dink oor vryheid?

HOOFSTUK EEN. DIE BRUID van CHRISTUS

Sing vooraf staande: Skrifberyming 16-1:1, 2 (15:1, 2)

Wegraping (Saamgevat)

Tema: Die ware besnydenis: Hoe leef ek vandag as Jesus se dissipel?

Wanneer die kerk verdwaal in valsheid word dit n vertoonvenster van Afgode diens.

G E L O O F F A I T H. God se Woord oor Genesing POSBUS 232, BALLITO, 4420 TEL: (032) / FAKS: (032)

HOE GROEI BY MENSE PLAASVIND. Enkele Inleidende Opmerkings ter Agtergrond

Mark 9: Fokus: 9:35-37 By die dienende Christus moet ons dienskneg-dissipels word.

GRADE 12 SEPTEMBER 2012 RELIGION STUDIES P2

Midrash (Torah Bespreking)

Luister na God. enlewe vir ewig

Appendix A. 4 Detail of which songs were not approved for now and will be looked at again, are in unpublished

Preek Jan Steyn 26 Januarie Teks: Mattheus 8 en Handelinge 3 (Jakobus 5:14-16) Tema: Jesus die Geneser. Inleiding:

Les 6 vir 10 November 2018

Preek Jan Steyn Sondag 29 Oktober Teks: Efesiers 2:1-10. Tema: In Christus lewe jy. Inleiding:

19.20 BESKRYWINGSPUNT STREEKSINODE NOORDWES KATEGISMUS (Art 124) POINT OF DESCRIPTION REGIONAL SYNOD NORTH WEST CATECHISM (Art 124)

1Kon 18:41-46 In Israel vol Goddeloosheid en afvalligheid wys die HERE: Ek's die enigste ware God... die Een wat lewe gee.

Die betekenis van die kruis (1)

GOD SE VINGERAFDRUKKE VAN GENADE

BRUID VAN JESUS. PREDIKER: Pastoor Johan Putter PLEK: Mbombela DATUM: 9 Julie Page 1 of 11

10 Dae van Gebed. Dag 1 Bly in Christus. Johannes 15:1-17

Coastland Herlewing Sentrum. Posbus 302 ; Scottburgh ; 4180 ; Tel: ; Cell: Voorberei deur Pastoor Marius Swart

Hoofstuk 2: Hoekom doen ek dit?

Markus 16:1-8. Die leë graf, die Evangelie-boodskap daarin, en die vroue met die oprag om hieroor te getuig.

Ps.119:89 Parashah 21 Ki Tissa = Oplig Ex.30:11-34:35 1Kon Luk.11:14-20; Hand.7:35-8:1; 1Kor.8:4-13;10:1-13; 2Kor.3:1-18

G E L O O F F A I T H GOD SE UITNODIGINGS POSBUS 232, BALLITO, 4420 TEL: (032) / FAKS: (032)

Antwoord: Dat ek met liggaam en siel in lewe en in sterwe. nie aan myself nie, 2 1 Korintiërs 6:19

Erediens Sondag 12 Oktober 2014: Jan Steyn. Teks: 2 Konings 6:8-23, Mattheus 5:43-48 en Romeine 12: Tema: Die agterstevoor evangelie

Hoor God deur Drome en Visioene Hear God through Dreams and Visions

Ons verlossing is in Jesus Christus ons Hoëpriester gewaarborg

IN PIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRANSVAALSE PROVINSIALE AFDELING)

Addendum A Consent form

Huwelike in ons familie. Efesiërs 5:21-33 & 1 Joh 4:9.10. Trinitas is n verloste familie diensknegte wat gestuur is.

Parashah 50: Ki Tavo תבוא) (כי Wanneer Jy Binnegaan

Gereformeerde Protestante Kerk Noordelike Pretoria

Die Boek van Moses. Facebook vir Shama Bedienings : Ministries/ ?

Transcription:

Let it be Laat dit wees

I have need for such a clearance as the Saviour affected in the temple of Jerusalem. A riddance of the clutter, of what is secondary, that blocks the way to the all important central emptiness which is filled with the presence of God alone. Jean Danielou

I ache in the places where I used to play But I feel so close to everything that we lost, We ll never have to lose it again. Leonard Cohen, Tower of Song

Freedom s just another word for nothing left to lose. Kris Kristofferson

In any situation in life, confronted by an outer threat or opportunity, you can notice yourself responding inwardly in one of two ways: Either you will brace, harden and resist, or you will soften, open and yield. Cynthia Bourgeault

One dies because one does not want, One does not want because one thinks one possesses, One thinks one possesses because one does not try to give, Trying to give, one discovers that one possesses nothing, Discovering that one possesses nothing, one tries to give oneself, Trying to give oneself, one discovers that one is nothing, Discovering that one is nothing, one wants to become, Wanting to become, one lives. Eugenio Barba

We would rather be ruined than changed. We would rather die in our dread than climb the cross of the present and let our illusions die. W.H. Auden

Every time we say Let there be in any form, something happens. Stella Terrill Mann

Come into being as you pass away. Logion 42, Gospel of Thomas

Birds make great sky circles of their freedom. How do they learn it? They fall, and falling, They re given wings. Jelaluddin Rumi

Geese appear high over us, pass, and the sky closes. Abandon, as in love or sleep, holds them to their way, clear in the ancient faith: what we need is here. And we pray, not for new earth or heaven, but to be quiet in heart, and in eye, clear. What we need is here. Wendell Berry

God is done unto us. When we do get there, we almost wonder how we got there. We know we did not do anything nearly as much as we know we were done unto. Richard Rohr

Welkom, welkom, welkom. Ek verwelkom alles wat vandag besoek kom aflê omdat ek weet hulle is U gesante vir my genesing. Ek verwelkom alle gedagtes, gevoelens, gesigte en gebeure. My begeerte na beheer en mag dié gee ek oor vandag; my drang na aanvaarding, status, goedkeuring en plesier dit laat ek hier; my verlange na oorlewing en sekuriteit; die druk om enige gedagte, gevoel, gesig, gebeurtenis, selfs my eie geskiedenis te verander, ek bring dit alles voor U. Ek maak myself oop vir U liefde, U teenwoordigheid en U beweging in en om my. Amen Thomas Keating

I ache in the places where I used to play But I feel so close to everything that we lost, We ll never have to lose it again. Leonard Cohen, Tower of Song Freedom s just another word for nothing left to lose. Kris Kristofferson, Me and Bobby McGee

The symphony of life moves on but you keep looking back, clinging to a few bars of the melody, blocking your ears to the rest of the music, thereby producing disharmony and conflict between what life is offering you and what you are clinging to. Then comes the tension and anxiety which are the very death of love and the joyful freedom that love brings. For love and freedom are only found when one enjoys each note as it arises, then allows it to go, so as to be fully receptive to the notes that follow. Anthony de Mello

This thing called reconciliation if I am understanding it correctly it it means this perpetrator, this man who has killed Christopher Piet, it means he becomes human again, this man, so that I, so that all of us, get our humanity back then I agree, then I support it all. (Die ding wag hulle versoening noem indien ek dit reg verstaan as dit beteken dat die oortreder, die man wat Christopher Piet doodgemaak het, as dit beteken dat hy weer medemenslik word, hierdie man, sodat ek, sodat almal van ons, ons medemenslikheid kan terugkry.. dan stem ek saam, dan ondersteun ek dit.)

In die begin het God die hemel en die aarde geskape. En die aarde was woes en leeg, en duisternis was op die wêreldvloed, en die Gees van God het gesweef op die waters. En God het gesê: Laat daar lig wees! En daar was lig. Gen. 1: 1-3 In the beginning God (prepared, formed, fashioned, and) created the heavens and the earth. The earth was without form and an empty waste, and darkness was upon the face of the very great deep. The Spirit of God was moving (hovering, brooding) over the face of the waters. And God said, Let there be light; and there was light. Gen. 1:1-3

En in die sesde maand is die engel Gabriël deur God gestuur na in stad in Galiléa met die naam van Násaret, na n maagd wat verloof was aan n man met die naam van Josef, uit die huis van Dawid; en die naam van die maagd was Maria. En die engel het by haar binnegekom en gesê: Wees gegroet, begenadigde! Die Here is met jou, geseënd is jy onder die vroue. En toe sy hom sien, was sy baie ontsteld oor sy woord, en sy het daaroor nagedink wat hierdie groet tog kon beteken. En die engel sê vir haar: genade by God gevind. Moenie vrees nie, Maria, want jy het En kyk, jy sal swanger word en n Seun baar, en jy moet hom Jesus noem. Hy was groot wees en die Seun van die Allerhoogste genoem word; en die Here God sal aan Hom die troon van sy vader Dawid gee, en Hy sal koning wees oor die huis van Jakob tot in ewigheid, en aan sy koninkryk sal daar geen einde wees nie.

Toe sê Maria vir die engel: Hoe kan dit wees aangesien ek geen man het nie? En die engel antwoord en sê vir haar: Die Heilige Gees sal oor jou kom en die krag van die Allerhoogste sal jou oorskadu. Daarom sal die Heilige wat gebore word, Seun van God genoem word. En kyk, Elisabet, jou bloedverwant, het self ook n seun ontvang in haar ouderdom, en hierdie maand is die sesde vir haar wat onvrugbaar genoem is. Want geen ding sal by God onmoontlik wees nie. En Maria sê: Hier is die diensmaagd van die Here. Laat dit met my gaan volgens u woord. En die engel het van haar weggegaan. Luk. 1: 26-38 Then Mary said, Behold, I am the handmaiden of the Lord; let it be done to me according to what you have said. And the angel left her. Luk. 1: 38

Every time we say Let there be in any form, something happens. Stella Terrill Mann

En Hy (Jesus) het Hom van hulle afgesonder so ver as n mens met n klip kan gooi, en neergekniel en gebid en gesê: Vader, as U tog maar hierdie beker van My wil wegneem! Laat nogtans nie my wil nie, maar u wil geskied! En n engel uit die hemel het aan Hom verskyn en Hom versterk. Luk. 22: 41-43 Father, if You are willing, remove this cup from Me; yet not My will, but [always] Yours be done. Luk. 22: 42

InVia Bottomup Kreatiewe Werkswinkel 2 Junie Parkwood Primary

...the hope that students can get beyond memorizing rote answers for tests and start doing some more interesting things like looking at the world around them and figuring out how to change it. That could include changing their own school. If we teach kids how to design, one of the first things they re apt to do is design a classroom environment around them that is more inventive, expressive, and interactive. Then, once they ve redesigned their world, maybe they can come and help the rest of us fix ours. - Martin Rayala (The International Design Education Alliance for Schools)

Ontwerp & Bou

Illustrasies

Movie-makers

African Drumming

InVia Bottomup Creative Workshop, 2 June, 2012 Dankie aan: Thank you On behalf of the Grade 7 learners of Parkwood Primary, InVia and Bottomup would like to thank Woolworths for the very generous contribution your company has made to the InVia/Bottomup Creative Workshop held on 2 June 2012. - Al 20 vrywilligers en medewerkers After a day jam-packed with creative activities ranging from making jewelry to building kites, painting, making movies and revving up the energy levels with some African drumming, what a pleasure it was to treat the kids with some good wholesome snacks and lunch from Woolies! - Ashley en Helene Visagie van Bottomup - Parkwood Primary The aim of Bottomup is to instill a sense of pride, belonging and identity within learners at existing disadvantaged primary schools in Lotus River and to empower them with foundational skills for a better future. At InVia, we regard creativity as one of these important skills. - Woolworths - Orcansu Productions The goal of the workshops InVia and Bottomup will be facilitating at the schools Bottomup is involved with, is to expose the children to creativity not only as form of selfexpression, but also as viable option for future career choices and as necessary skill for solving problems and bringing transformation in their schools, towns and the country. Thank you for helping us make this day possible, and extra enjoyable! - Bevil Spence van drumba Regards InVia, Bottomup & the Creative Grade 7 s of Parkwood Primary - Almal wat op enige manier n bydrae gelewer het.

[Hou die web dop vir info oor opkomende InVia/Bottomup inisiatiewe]

SLEGS 15 PLEKKE Rotsklim 9 Junie 8:30 Silwermyn (Constantia/Muizenberg) R30 pp RSVP/ vir meer info kyk asb op die web UITGESTEL NA 7 JULIE Beginners welkom! InVia Adventure

Jou eerste keer by InVia? Soek jy meer inligting? Welkom. Skryf gerus jou naam, nommer en e-pos in die boek by die deur.

InVia Gemeente Bankrekening 4077 262 847