PREEK 5 GESALF OM DIE BLINDES SE OE TE OPEN 2

Similar documents
Welkom by ons Aanddiens! Kom geniet n koppie koffie in die saal na die diens!

Bybel vir Kinders. bied aan. Die vrou by die put

Bybel vir Kinders bied aan. God Toets Abraham se Liefde

Definition2 - SALWING = GODDELIKE AANSPORING OM TE FUNKTIONEER/ANOINTING = THE UNCTION TO FUNCTION

"Onse Vader wat in die hemele is, laat u Naam geheilig word; laat u koninkryk kom; laat u wil geskied, soos in die hemel net so ook op die aarde; gee

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun

1. OM JESUS TE VOLG: 2. DTR die verhouding:

Bybelskool van Centurion. 27 Maart Welkom

n Prins word die Skaapwagter

Kain vermoor Abel (Genesis 4:8)

Isaiah 38:19 19 The living, the living, he thanks you, as I do this day; the father makes known to the children your faithfulness.

n Verduidelijking van die Nuwe Verbond deur Dr. Marc s. Blackwell Sr.

Bybel vir Kinders bied aan. Die Hemel God se pragtige huis

Die Hemel God se pragtige huis

Dit bring ons by ons tweede handvatsel in `n strewe na die leef van die Koninkryk Kultuur nl: Genade pad.

'n GEMEENTE VAN GOD MET JESUS CHRISTUS AS HOEKSTEEN

keys to preach the Gospel carlos moses

5. n Ewige toekoms vir my kind Here. Joh.6:40 elkeen wat die seun sien en in Hom glo, die Ewige Lewe sal hê

Parashah 50: Ki Tavo תבוא) (כי Wanneer Jy Binnegaan

Kom ons herinner mekaar aan die toetse wat ons tot nou toe hanteer het:

Het jy al gehoor van die Vier Geestelike Wette?

GROEIGROEP MATERIAAL BADBOYS OM DIE KRUIS KAJAFAS

Rom 14:1-12. Fokus: Rom 14:10-12 Die belangrikheid van Kerk-eenheid en ons hantering van versskille (d)

Mark 9: Fokus: 9:35-37 By die dienende Christus moet ons dienskneg-dissipels word.

Hoofstuk 1. Eensaamheid: woordverklaring

Van Vervolger tot Prediker

Gen 17:1-14; Rom 4:1-12; Kol 2:1-12

Die wedersydse verhouding tussen geloof en geestesgesondheid. Dr Deon Bruwer

10 Woorde wat ons ewige redding en verlossing beskryf

THE FIVE MEGILOTH ESTHER SONG OF SONGS RUTH ECCLESIASTES LAMENTATIONS

Les 6 vir 10 November 2018

Join us for a Seminar/Presentation by the author of the book below: When: 9 March 2015 Where: Helderberg High School Chapel Time: 19h00

Jan Steyn Preek Sondag 12 Augustus Teks: Lukas 19:1-10. Tema: Genade groter as myself.

DIE GODHEID Matt 28:19 veelgodery.

To fulfill. To complete its purpose. He was the end of the law. It was a "schoolmaster to bring us to Christ"

NIE ELKEEN WAT...!! nie die wil van die Vader doen nie sal nie in die koninkryk van die hemele ingaan nie!! en wat die wil van die Vader doen

NEW INTERNATIONAL VERSION

Let it be. Laat dit wees. Monday 18 June 12

MEGILOTH 2: ESTER / ESTHER

As julle in my insettinge wandel en my gebooie hou en dit doen,... (Lev. 26:3)

Die Blye Boodskap. The Good News

Die verheerlikte Jesus se seën en ons. Vandag vier ons die troonsbestyging van die Koning van die konings.

BEGIN BY DIE EINDE: Wat moet met jou gebeur as jy doodgaan?

Preek Jan Steyn 25 Februaie Teks: Johannes 13:1-35. Tema: Saamwees (op mekaar gerig wees) Inleiding:

Waar is God as ons swaarkry?

Brandende Harte! Ontmoet God en word passievolle navolgers van Jesus. Ds. Willem Louw: NG Kerk Miederpark

Together moving in unity to fulfill our God-given missional calling! DIE APOSTOLIESE GELOOF SENDING VAN SUID-AFRIKA. Afrikaans AFM - AGS

Jy sal lewe deur die onverdeelde trou van die Here. Jesaja 36-37:14, 20, 32

Die leuen van die samelewing: Jou toekoms is in jou eie hande en jy is in beheer van jou lewe!

10 Dae van Gebed. Dag 1 Bly in Christus. Johannes 15:1-17

Skriflesing: 1 Johannes 1:1-10 Teks: 1 Johannes 1:4 Sing- Ps. 66:1, Ps. 19:1; Ps. 65:8; Ps. 100:1,4

Kleingroepe as Gemeenskappe van Dissipels...

1Kon 18:41-46 In Israel vol Goddeloosheid en afvalligheid wys die HERE: Ek's die enigste ware God... die Een wat lewe gee.

HY WAT DIE ANTIMESSIAS TEËHOU

Die betekenis van die kruis (1)

Oktober Lees: Mattheus 7:1-12 Fokus: vers 6-11

Die regering van die Kerk 1Tim 2: Christus se wil dat vroue leerlinge moet wees... maar nie self mag onderrig gee nie.

Catullus se Carmina in Afrikaans vertaal: n funksionalistiese benadering

DAG 85-Voorwaardes vir Herlewing: DOEN

Lisa Bevere. New York Times- topverkoperskrywer DIE LEEUTJIE. Illustrasies deur Kirsteen Harris-Jones

Mei Lees: Mat 5: Hoekom? Ook sy prediking hier in-ie Bergpredikasie.

Hoofstuk 2: Hoekom doen ek dit?

Die ekonomie en die Christen n perspektief. 1 Desember 2010

Mattheus 6:9-10 Ons nuwe dissipel-lewe is n lewe waarin ons radikaal breek met self-gesentreerdheid en leef met God-gesentreerdheid.

To abandon prayer is to embrace atheism. Alec Motyer

Nuwe Lied Bediening. Parashah 9: Vayeshev En Hy Het Gewoon

Parashah 8: Vayish lach (חלשיו) En Hy Het Gestuur. Nuwe Verbond: Matt. 26:36 tot 46; Rom. 12:19; Fil. 3:5; Heb. 8:8; Jak. 7:4 tot 10.

Mattheus 5:3 Salig is die wat arm van gees is, want aan hulle behoort die koninkryk van God.

Teks: 1 Konings 19:15-21, 2 Konings 2:1-15 en Jesaja 61:1-11. Tema: Die mantel van Elia en die mantel van Christus. Agtergrond: 1 Konings Hoofstuk 18

Mattheus 6:9 Ons nuwe dissipel-lewe is n lewe waarin ons radikaal breek met self-gesentreerdheid en leef met God-gesentreerdheid.

Erediens Sondag 12 Oktober 2014: Jan Steyn. Teks: 2 Konings 6:8-23, Mattheus 5:43-48 en Romeine 12: Tema: Die agterstevoor evangelie

Community of Practice

SISTEMATIESE TEOLOGIE 1. Module 3 TEOLOGIE CHRISTOLOGIE PNEUMATOLOGIE SERTIFIKAAT IN CHRISTELIKE DIENS.

Tema: Die ware besnydenis: Hoe leef ek vandag as Jesus se dissipel?

GEBED AS LEEFSTYL. Gebed is uiters belangrik!!!

Sing vooraf staande: Skrifberyming 1-1:1, 2 (24:1, 2)

(Uit Leef stroom-op! hoofstuk 1)

Geregverdig deur die natuur van die mens (heidene / nie-jode)

Wie Is Jou Rabbi? Ondermeer word Sag. 8:19 tot 23 as bewys hiervoor aangehaal, veral vers 23 waar die profeet Saggaria sê:

1Kon 18:19-40 In 'n land en wêreld vol Goddeloosheid en afvalligheid wys die HERE openbaar die HERE dat Hy die enigste ware God is... So, volg Hom!

HOE GROEI BY MENSE PLAASVIND. Enkele Inleidende Opmerkings ter Agtergrond

G E L O O F F A I T H. God se Woord oor Genesing POSBUS 232, BALLITO, 4420 TEL: (032) / FAKS: (032)

Mattheus 5:27-30 Ons nuwe dissipel-lewe volgens die HERE se gebooie begin on ons harte. In vers wys Jesus hierdie waarheid uit die 7de gebod.

Wat kan die kerk doen?

Antwoord: Dat ek met liggaam en siel in lewe en in sterwe. nie aan myself nie, 2 1 Korintiërs 6:19

K O'REILLY

Gebore uit die maagd Maria

from the group who had gathered there.

Op soek na God. Die vreugde van n Persoonlike Herlewing. Deur. Marius Swart

MATT. 25:31 33 DIE SKAPE EN DIE BOKKE

4. Struktuur Van Profesie

10 Dae van Gebed. Dag 10 Selfbeheersing Mattheus 4:1-11

DOELSTELLING DANKIE TERUGVOER

Maleagi 1:1-2:9 n Verklaring en toepassing Ds. Cobus Rossouw

Facebook vir Shama Bedienings : Ministries/ ?ref=hl

DIE WEG CHRISTELIKE GEMEENTE

Hoe lyk dit in mense se lewens as hemel daar deurgebreek het? Hoe lyk dit op aarde as hemel deurbreek Van paradys tot koninkryk van die

Vanoggend is die tweede Sondag van adventstyd. Dit staan bekend as Sondag van vrede. Ons steek die tweede adventskers aan.

Sing vooraf staande: Skrifberyming 16-1:1, 2 (15:1, 2)

Markus 16:1-8. Die leë graf, die Evangelie-boodskap daarin, en die vroue met die oprag om hieroor te getuig.

Transcription:

PREEK 5 GESALF OM DIE BLINDES SE OE TE OPEN 2 Read: Luke 4:18-19 (NKJV) - "The Spirit of the LORD is upon Me, Because He has anointed Me To preach the gospel to the poor; He has sent Me to heal the brokenhearted, To proclaim liberty to the captives..and recovery of sight to the blind,.. Luk 4:18-19 Die Gees van die Here is op My, omdat Hy My gesalf het om die evangelie aan die armes te bring. Hy het My gestuur om die wat verbryseld van hart is, te genees; 19 om aan gevangenes vrylating te verkondig en aan blindes herstel van gesig; INLEIDING: Ons het reeds gese : JESUS en ONS het die SALWING gekry om die FISIESE BLINDE TE GENEES. Daar is n blindheid erger as FISIESE BLINDHEID, nl. GEESTELIKE BLINDHEID Geestelike Blindheid wanner jou verstand, begrip en persepsies totaal vir die WAARHEID toegemaak is / Spiritual blindness is having one's mind - understandings and mental perceptions - blinded to the truth of the gospel of Jesus Christ. OORSAKE VAN; / a. ONKUNDE / IGNORANCE b. SONDE en ONGEHOORSAAMHEID / SIN and DISOBEDIENCE c. SATAN Who blinds te eyes 2Kor 4:3-4 Maar as ons evangelie dan nog bedek is, is dit bedek in die wat verlore gaan, naamlik die ongelowiges in wie die god van hierdie wêreld die sinne verblind het,. But even if our gospel is veiled, it is veiled to those who are perishing, whose minds the god of this age has blinded, who do not believe, (2 Cor 4:3-4 NKJV) d. SINKRETISME Al roads leads to ROME e. HUMANISME / SECULARISM f. VREES / ONGELOOF - Rom 10:17 - Because faith comes by hearing and hearing and hearing the Word concerning CHRIST. OTHER THINGS THAT BLINDS US: GRETIGHEID / Greed VERBLIND DEUR MY EIE BEGEERTES - Those who are BLINDED BY COVETOUSNESS and the desire for personal gain. BILEAM / BALAAM -, one of the most powerful influences in our world today. When your attention is constantly bound by thoughts of personal gain or loss, you may quickly become blind to the Lord s presence and purposes. BALAK IS AFRAID of the people of ISRAEL CALLS ON BALAAM - Num 22:12 And God said to Balaam, You shall not go with them; you shall not curse the people, for they are blessed. FIRST MORNING NO I CANNOT CURSE THESE PEOPLE. NUM 22:17.I WILL PROMOTE YOU WITH GREAT HONOUR SECOND MORNING - Num 22:21 And Balaam rose up in the morning and saddled his donkey and went with the princes of Moab. Num 22:22 And God's anger was kindled because he went, and the Angel of the Lord stood in the way as an adversary against him. Now he was riding upon his donkey, and his two servants were with him.

Num 22:23 And the donkey saw the Angel of the Lord standing in the way and His sword drawn in His hand, and the donkey turned aside out of the way and went into the field. And Balaam struck the donkey to turn her into the way. Num 22:27 And when the donkey saw the Angel of the Lord, she fell down under Balaam, and Balaam's anger was kindled and he struck the donkey with his staff. THE DONKEY SPOKE. Num 22:28 And the Lord opened the mouth of the donkey, and she said to Balaam, What have I done to you that you should strike me these three times? Num 22:31 Then the Lord opened Balaam's eyes, and he saw the Angel of the Lord standing in the way with His sword drawn in His hand; and he bowed his head and fell on his face. GOD SAID - NOW YOU CAN GO WITH THEM. BUT YOU CAN ONLY SAY WHAT I WANT YOU TO SAY.. BLESS INSTEAD OF CURSE BILEAM SE GETUIENIS / BALAAM s TESTIMONY Num 24:3 en toe kom Bileam met hierdie uitspraak: "Die openbaring aan Bileam seun van Beor, die openbaring aan n man wie se oë geopen is, Num 24:4 die openbaring aan een wat die woorde van God hoor, wat sien wat die Almagtige hom laat sien, wat in gebed neerval, en sy oë word geopen: Num 24:3-4.THE ORACLEOF..: Balaam son of Beor, the man whose eye is opened [at last, to see clearly the purposes and will of God], 4 He [Balaam] who hears the words of God, who sees the vision of the Almighty, falling down, but having his eyes open and uncovered, he says: THE LESSON LEARNED - PASOP VIR GRETIGHEID / BE CARFUL OF GREEDYNESS.IT WILL BLIND YOU.whether it is GREED for POWER or even GREED FOR MONEY Mat 6:24 Niemand kan twee here dien nie; want òf hy sal die een haat en die ander liefhê, òf hy sal die een aanhang en die ander verag. Julle kan nie God én Mammon dien nie! - you cannot serve God and Mammon. YOU CAN ONLY ONE MASTER. And USE THE OTHER 6. HOOGMOED / VOOROORDEEL - Pride & Prejudice Those who have seen, but have lost spiritual sensitivity and vision. What they once had is gone, - SAMSON ( NAZARENE ; JUDGE) - THEY don t even know what s missing or lost. MY MENTOR.BE CAREFUL of 3 G s GIRLS, GOLD, GLORY Simson het sy FISIESE oë verloor LANK NA hy sy VISIE verloor het, en NIE MEER GOD SE PLAN OF GOD SE DOEL MET SY LEWE KON SIEN NIE. NAME of SAMSON - shimshôn = sunlight; - SUNLIGHT COULD NOT SEE THE LIGHT ANYMORE - a. FIRST IT WAS THE GIRLS - TIME after TIME. Even Against GOD swill b. THEN IT WAS HIS PRIDE and PREDUDICE - Jdg 16:20 She said, The Philistines are upon you, Samson! And he awoke out of his sleep and said, I will go out as I have time after time and shake myself free. For Samson did not know that the Lord had departed from him. Die teenmiddel vir blindheid as gevolg van hoogmoed, is vanselfsprekend NEDERIGHEID. PRIDE THAT LEADS to SELF RIGHTEOUSNESS - Hoogmoed lei tot EIE GEREGTIGHEID - Soos SAUL. indifference, self-sufficiency and self-righteousness.

HOOGMOED. - in SY EIE OË is alles wat 'n mens doen, reg (Spreuke 16:2). / Pro 16:2 We may think WE KNOW WHAT IS RIGHT, but the LORD is the judge of our motives. PRIDE leads to - SELFRIGHTEOUSNESS LEADS TO - ARROGANCE Nadat Saul ongehoorsaam was aan die opdrag van die Here, het hy vir homself n gedenkteken opgerig en met die geblêr van die vervloekte skape in die agtergrond, vir Samuel met die volgende woorde begroet: Mag die Here u seën! Ek het die opdrag van die Here uitgevoer (1 Samuel 15:13). Sy ARROGANSIE het hom so blind gemaak dat hy in werklikheid geglo het dat dit wat verkeerd was, reg was. Selfs nadat Samuel aan Saul in geen onduidelike taal verduidelik het dat hy verkeerd was, het hy dit nog nie ingesien nie. SELFSUFFICIENCY / SELF DEPENDENCE This is the tragedy of Laodicea. Rev 3:17 Want jy sê: Ek is ryk en het verryk geword en het aan niks gebrek nie; en jy weet nie dat dit jy is wat ellendig en beklaenswaardig en arm en blind en naak is nie. Rev 3:18 Ek raai jou aan om van My te koop goud wat deur vuur gelouter is, sodat jy kan ryk word; en wit klere, dat jy jou kan aantrek en die skande van jou naaktheid nie openbaar word nie; en salf om jou oë te salf, sodat jy kan sien.. I counsel you to buy of me and anoint your eyes with eye salve that you may see! 7. Godsdienstigheid / Religion Those blinded by religious zeal, and performance orientation. This was Saul of Tarsus before meeting the Living Christ on the road to Damascus. - In Acts 26:9 he said, I thought that I ought to do many things contrary to the name of Jesus. Act 26:9 "Ek het self gedink dat ek alles in my vermoë moes doen teen die Naam van Jesus van Nasaret. What a shocking discovery, to find out that the things you thought (opinions and traditions of men), and ethically, morally believed YOU OUGHT TO DO TO PLEASE GOD, be acceptable to HIM, and to have a clean conscience, were actually opposed to God. There is no greater blindness than religion. IT SUBSTITUTES ZEAL FOR INTIMATE RELATIONSHIP, SOUL FOR SPIRIT, TRADITION FOR TRUTH, WORKS FOR GRACE, bondage for freedom, and often leads to meanness or militant inquisitions. RELIGIOUS causes CYNICISM / -The Pharisees said, He is not from God. The other people said, He is a sinner. Dit is ongelukkig so dat geestelike leiers dikwels tussen diegene is wat geestelik blind is. Jesus het die Fariseërs dikwels daarvan beskuldig dat hulle blinde leiers van blindes is : Mat 23:16 Wee julle, blinde leiers, julle wat sê: Elkeen wat sweer by die tempel dit is niks nie; maar elkeen wat sweer by die goud van die tempel, hy is gebonde. Mat 23:24 Blinde leiers, julle wat die muggie uitsif, maar die kameel insluk! (FLY vs CAMEL) Mat 23:26 Blinde Fariseër, maak eers die binnekant van die beker en die skottel skoon, sodat ook die buitekant daarvan skoon kan word. Mat 15:14 Laat hulle staan; hulle is blinde leiers van blindes. En as n blinde n ander blinde lei, sal altwee in die sloot val. GOD s COMMISSION TO PAUL - Act 26:18 I want you to open their eyes, so that they will turn from darkness to light and from the power of Satan to God. Then their sins will be forgiven, and by faith in me they will become part of God's holy people." 1 Peter 2:9 - But you are A CHOSEN RACE, A royal PRIESTHOOD, A HOLY NATION, A PEOPLE FOR God's OWN POSSESSION, so that you may proclaim the excellencies of Him who has called you out of darkness into His marvelous light;

10. SEERKRY /ONTMOEDIGING / Discouragement Those so hurt by people or circumstances that they lose hope and the ability to discern accurately. Psa 34:8 (34:9) Tet. Smaak en sien dat die HERE goed is; welgeluksalig is die man wat by Hom skuil! MAAR ONS KAN NIE, ONS WORD VERBLIND DEUR PYN Johannes die Doper - Luke 7:22 Then Jesus answering said to them, Go your way, and tell John what Emmaus - Luk 24:16 Maar hulle oë is weerhou, sodat hulle Hom nie kon herken nie. Luk 24:16 But their eyes were restrained, so that they did not know Him. Grieving loss, shattered dreams (ideals), chronic pain and unrealized expectations have the potential to paralyze and blind you in hopelessness and depression.- Jesus and HIS promises were unrecognizable Luke 24:31 - Then their eyes were opened and they recognized Him; and He vanished from their sight. 11. HAAT / Hatred Those with jealous envy and anger toward another. Love is not blind hatred is! And, it is one of the forces behind the increased violence and murders of today. 1John.2:11 says, Whoever hates his brother is in the darkness he does not know where he is going, because the darkness has blinded his eyes. 2Pe 1:5-9 En juis daarom ook moet julle met aanwending van alle ywer by julle geloof voeg die deug, en by die deug die kennis, 6 en by die kennis die selfbeheersing, en by die selfbeheersing die lydsaamheid, en by die lydsaamheid die godsvrug, 7 en by die godsvrug die broederliefde, en by die broederliefde die naasteliefde. 8 Want as hierdie dinge by julle aanwesig is en toeneem, dan laat dit julle nie ledig of onvrugbaar tot die kennis van onse Here Jesus Christus nie; 9 want hy by wie hierdie dinge nie aanwesig is nie, is BLIND EN KORTSIGTIG, en het die reiniging van sy vorige sondes vergeet. 2Pe 1:5-9 But also for this very reason, giving all diligence, add to your faith virtue, to virtue knowledge, 6 to knowledge self-control, to self-control perseverance, to perseverance godliness, 7 to godliness brotherly kindness, and to brotherly kindness love. 8 For if these things are yours and abound, you will be neither barren nor unfruitful in the knowledge of our Lord Jesus Christ. 9 For he who lacks these things is shortsighted, even to blindness, and has forgotten that he was cleansed from his old sins. 12. VERHARDE HARTE / hardness of heart. WANNEEER EK MYSELF STAAL TEEN DIE WAARHEID / But this hardness of heart if we are unwilling to replace our heart of stone with a heart of flesh, God will never be able to manifest Joh 12:40 Hy het hulle oë verblind en hulle hart verhard, sodat hulle nie met die oë sou sien en met die hart verstaan en hulle bekeer en Ek hulle genees nie. Eze 11:19 En Ek sal hulle een hart gee, en n nuwe gees in julle binneste gee; en Ek sal die hart van klip uit hulle vlees verwyder en hulle n hart van vlees gee,

GOD SE ANTWOORD= SALWING / GOD s ANSWER = ANOINTING - The anointing is given to open blind eyes Open 3:18. en salf om jou oë te salf, sodat jy kan sien... "I counsel you to buy from Me gold refined in the fire,..; and anoint your eyes with eye salve, that you may see. (Rev 3:18 NKJV) How can we break through to someone who is spiritually blind? 2 Kings 6:17 - Then Elisha prayed and said, "O LORD, I pray, open his eyes that he may see " And the LORD opened the servant's eyes and he saw; and behold, the mountain was full of horses and chariots of fire all around Elisha. Psalm 146:8 - The LORD opens the eyes of the blind; The LORD raises up those who are bowed down; The LORD loves the righteous; 2 Corinthians 3:16 - but whenever a person turns to the Lord, the veil is taken away. Ephesians 1:18 - I pray that the eyes of your heart may be enlightened, so that you will know what is the hope of His calling, what are the riches of the glory of His inheritance in the saints, Ephesians 5:8 - for you were formerly darkness, but now you are Light in the Lord; walk as children of Light