GRADE 12 SEPTEMBER 2012 RELIGION STUDIES P1

Similar documents
GRADE 12 SEPTEMBER 2012 RELIGION STUDIES P2

SENIOR GRADE 12 MARKS: TIME: 2 hours *RLSDM1*

AFTERNOON SESSION NATIONAL SENIOR CERTIFICATE GRADE 12 RLGS.1 RELIGION STUDIES P1 NOVEMBER 2009 MARKS: 150. TIME: 2 hours

Die wedersydse verhouding tussen geloof en geestesgesondheid. Dr Deon Bruwer

Bybel vir Kinders. bied aan. Die vrou by die put

1. OM JESUS TE VOLG: 2. DTR die verhouding:

Welkom by ons Aanddiens! Kom geniet n koppie koffie in die saal na die diens!

Kain vermoor Abel (Genesis 4:8)

GROEIGROEP MATERIAAL BADBOYS OM DIE KRUIS KAJAFAS

Together moving in unity to fulfill our God-given missional calling! DIE APOSTOLIESE GELOOF SENDING VAN SUID-AFRIKA. Afrikaans AFM - AGS

(Uit Leef stroom-op! hoofstuk 1)

Catharina Maria Conradie

n Prins word die Skaapwagter

Bybel vir Kinders bied aan. God Toets Abraham se Liefde

"Onse Vader wat in die hemele is, laat u Naam geheilig word; laat u koninkryk kom; laat u wil geskied, soos in die hemel net so ook op die aarde; gee

Die ekonomie en die Christen n perspektief. 1 Desember 2010

Join us for a Seminar/Presentation by the author of the book below: When: 9 March 2015 Where: Helderberg High School Chapel Time: 19h00

GRAAD 11 NOVEMBER 2015 RELIGIESTUDIES V1

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun

GRADE 11 NOVEMBER 2014 RELIGION STUDIES P2 MEMORANDUM

DIE GODHEID Matt 28:19 veelgodery.

Hoor God deur Drome en Visioene Hear God through Dreams and Visions

GEHOORSAAMHEID AAN GOD

Hoe verskil die Christelike vryheid waarvan Paulus praat van die samelewing se manier van dink oor vryheid?

Hoofstuk 1. Eensaamheid: woordverklaring

Dit bring ons by ons tweede handvatsel in `n strewe na die leef van die Koninkryk Kultuur nl: Genade pad.

GRAAD 12 NATIONAL SENIOR CERTIFICATE GRADE 12

Preek Jan Steyn 25 Februaie Teks: Johannes 13:1-35. Tema: Saamwees (op mekaar gerig wees) Inleiding:

Let it be. Laat dit wees. Monday 18 June 12

BEGIN BY DIE EINDE: Wat moet met jou gebeur as jy doodgaan?

HOE GROEI BY MENSE PLAASVIND. Enkele Inleidende Opmerkings ter Agtergrond

DIE WEG CHRISTELIKE GEMEENTE, NELSPRUIT GEESTELIKE OUTORITEIT

DOELSTELLING DANKIE TERUGVOER

Die maan en sy rol in ons wereld *

DIE WEG CHRISTELIKE GEMEENTE

Jan Steyn Preek Sondag 12 Augustus Teks: Lukas 19:1-10. Tema: Genade groter as myself.

Die verheerlikte Jesus se seën en ons. Vandag vier ons die troonsbestyging van die Koning van die konings.

Jy sal lewe deur die onverdeelde trou van die Here. Jesaja 36-37:14, 20, 32

Catullus se Carmina in Afrikaans vertaal: n funksionalistiese benadering

'n GEMEENTE VAN GOD MET JESUS CHRISTUS AS HOEKSTEEN

Les 6 vir 10 November 2018

Rom 14:1-12. Fokus: Rom 14:10-12 Die belangrikheid van Kerk-eenheid en ons hantering van versskille (d)

Waar is God as ons swaarkry?

NIE ELKEEN WAT...!! nie die wil van die Vader doen nie sal nie in die koninkryk van die hemele ingaan nie!! en wat die wil van die Vader doen

Die leuen van die samelewing: Jou toekoms is in jou eie hande en jy is in beheer van jou lewe!

Definition2 - SALWING = GODDELIKE AANSPORING OM TE FUNKTIONEER/ANOINTING = THE UNCTION TO FUNCTION

Bybel vir Kinders bied aan. Die Hemel God se pragtige huis

Die Hemel God se pragtige huis

n Teologiese ondersoek na die rol van toleransie en omarming in die hantering van leerstellige en morele verskille, met verwysing na die

Bybelskool van Centurion. 27 Maart Welkom

Preek Jan Steyn 26 Januarie Teks: Mattheus 8 en Handelinge 3 (Jakobus 5:14-16) Tema: Jesus die Geneser. Inleiding:

Mark 9: Fokus: 9:35-37 By die dienende Christus moet ons dienskneg-dissipels word.

Het jy al gehoor van die Vier Geestelike Wette?

NATIONAL SENIOR CERTIFICATE GRADE 12

Community of Practice

Oktober Lees: Mattheus 7:1-12 Fokus: vers 6-11

THE FIVE MEGILOTH ESTHER SONG OF SONGS RUTH ECCLESIASTES LAMENTATIONS

Lisa Bevere. New York Times- topverkoperskrywer DIE LEEUTJIE. Illustrasies deur Kirsteen Harris-Jones

Twee van die grootste leuens oor sukses wat aan ons en aan ons kinders deur die samelewing vertel word.

Tema: Die ware besnydenis: Hoe leef ek vandag as Jesus se dissipel?

SERMON FORMS AS A DIMENSION OF COMMUNICATION IN THE CURRENT WORSHIP CONTEXT IN THE SOUTH KOREAN CHURCHES JONGSEOG HWANG

Erediens Sondag 12 Oktober 2014: Jan Steyn. Teks: 2 Konings 6:8-23, Mattheus 5:43-48 en Romeine 12: Tema: Die agterstevoor evangelie

GRAAD 12 NATIONAL SENIOR CERTIFICATE GRADE 12

5. n Ewige toekoms vir my kind Here. Joh.6:40 elkeen wat die seun sien en in Hom glo, die Ewige Lewe sal hê

To fulfill. To complete its purpose. He was the end of the law. It was a "schoolmaster to bring us to Christ"

Godsdiensverskeidenheid, -onverdraagsaamheid en -vryheid. n Prinsipiële besinning (1)

Van Vervolger tot Prediker

Excelsus (die Sentrum vir Bedieningsontwikkeling) bied in 2019 die volgende aan:

MEGILOTH 2: ESTER / ESTHER

n Verduidelijking van die Nuwe Verbond deur Dr. Marc s. Blackwell Sr.

Oorsig van navorsingstuk

A KARANGA PERSPECTIVE ON FERTILITY AND BARRENNESS AS BLESSING AND CURSE IN 1 SAMUEL 1:1-2:10

GOD STORIES LEIERSGIDS. Uitgawe 2017 Emmaus Sentrum Geen duplisering sonder toestemming. Posbus 111, Paarl, 7620 Dienssentrum Tel:

Skriflesing: 1 Johannes 1:1-10 Teks: 1 Johannes 1:4 Sing- Ps. 66:1, Ps. 19:1; Ps. 65:8; Ps. 100:1,4

Kleingroepe as Gemeenskappe van Dissipels...

Pretoria- 23 Junie 2012

10 Woorde wat ons ewige redding en verlossing beskryf

Kom ons herinner mekaar aan die toetse wat ons tot nou toe hanteer het:

Hoe lees ek die Woord van God?

Brandende Harte! Ontmoet God en word passievolle navolgers van Jesus. Ds. Willem Louw: NG Kerk Miederpark

AFRIKANER WEERSTANDSBEWEGING THE SOUTH AFRICAN BROADCASTING CORPORATION

Wisdom Culture 17 APRIL Is Jesus in die Ou Testament?

TORAH (WET) EN GENADE. LES 6 (Deel 3): HOORDERS EN DADERS VAN TORAH

Die betekenis van die kruis (1)

toe hy mens was op aarde?

Gen 17:1-14; Rom 4:1-12; Kol 2:1-12

Om n omgewing te skep vir gesonde mense om gesonde verhoudings en n dinamiese, lewendige bedieningslewe te kan hê.

Preek Jan Steyn op Sondag 25 Maart 2012 Teks: Johannes 12:20-36 en Johannes 3: Tema: Vreemde verheerliking

Die eerste is God beskik alles: God het alles vooraf beplan en haarfyn uitgewerk en alles werk presies so uit soos Hy dit beplan het.

GOD IN 3D LEIERSGIDS. Uitgawe 2018 Emmaus Sentrum Geen duplisering sonder toestemming. Posbus 111, Paarl, 7620 Dienssentrum Tel:

Lukas 4: Agtergrond

Heb. 7,8 10 is vir my vanselfsprekend, maar miskien moet dit in detail in PLAIN Afrikaans verduidelik word.

GOD SE VINGERAFDRUKKE VAN GENADE

Religiee van mense en die verlossende kennis van God

Pastorale bediening vir die Getuieniswerker in n inter-kulturele en inter-godsdienstige konteks. deur. Quentin Groenewald

Jan Steyn preek 8 Julie Teks: Romeine 5:1-11 (1 Timoteus 1:1) Tema: Christus Jesus ons Hoop

DIE VADER PRAAT FINAAL DEUR SY SEUN MET ONS! Eksegetiese Tema: God praat op planmatige en volmaakte met ons deur sy Seun as. Tekskeuse: Hebr 1:1-2

HOOFSTUK 3. DEKONSTRUKSIE VAN DIE TEKS VAN EFESIëRS 5:21-33

Hartbeespoort Christen Gemeenskap : Evangelisasie-Dissipelskap kursusnota s DISSIPELSKAP OPLEIDINGSPROGRAM.

Addendum A Consent form

Transcription:

Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NATIONAL SENIOR CERTIFICATE GRADE 12 SEPTEMBER 2012 RELIGION STUDIES P1 MARKS: 150 TIME: 2 hours *RLSDM1* This question paper consists of 7 pages.

2 RELIGION STUDIES P1 (SEPTEMBER 2012) INSTRUCTIONS AND INFORMATION 1. This question paper consists of SECTION A and SECTION B. SECTION A: COMPULSORY SECTION B: Answer any TWO questions from this section. 2. Read ALL the questions carefully before answering it. 3. Number the answers correctly according to the numbering system used in this question paper. 4. Write neatly and legibly.

(SEPTEMBER 2012) RELIGION STUDIES P1 3 SECTION A QUESTION 1 (COMPULSORY) 1.1 Choose the correct word from those given in brackets. Write only the word next to the question number (1.1.1 1.1.5) in the ANSWER BOOK. 1.1.1 In (Zulu/Pedi/Sotho/Nguni) ancestor rituals, the ancestors are called upon according to the order of their age. (2) 1.1.2 Buddhist teachings are known as the (Bhikkus/Tripikata/Karma/Canon). (2) 1.1.3 In Christianity the (Protestants/Orthodox/Catholic) priests are sworn never to reveal the confessions that have been made to them. (2) 1.1.4 The sacred scripture of Judaism is the (Bible/Qur an/vedas/tanach). (2) 1.1.5 The LEADER of Islam is called a (Caliph/Priest/Pastor/Rabbi). (2) 1.2 Briefly define the following concepts in the context of religion: 1.2.1 Doctrine (2) 1.2.2 Dogma (2) 1.2.3 Ideology (2) 1.2.4 Parables (2) 1.2.5 Myths (2) 1.3 Explain the difference between religious teachings and beliefs. (4) 1.4 Name the THREE branches of Buddhism. (6) 1.5 Explain the concept religious freedom. (4) 1.6 Name any THREE common features that are shared by the Abrahamic faiths: that is Judaism, Christianity and Islam. (6) 1.7 Choose an item from COLUMN A that matches the word/description in column B. Write only the letter (A E) next to the question number (1.7.1 1.7.5) in your ANSWER BOOK. For example 1.7.6 F COLUMN A COLUMN B 1.7.1 Atheism A Belief that any action has a consequence. 1.7.2 Polytheism B Release from suffering in Buddhism. 1.7.3 Karma C Belief in many gods. 1.7.4 Meditation D Denial of the existence of God. 1.7.5 Nirvana E A wide variety of spiritual exercises to come to religious results. (5 x 2) (10) TOTAL SECTION A: 50

4 RELIGION STUDIES P1 (SEPTEMBER 2012) SECTION B Answer any TWO of the four questions in this section. QUESTION 2 2.1 Briefly discuss the role of ancestors in the African Traditional Religion. (8) 2.2 Read the extract below and answer the questions that follow: Not only are religions different from each other, but there are also internal differences within religions themselves. Although we tend to speak of African Traditional Religion as though it is one, it is actually made up of many communities that have different beliefs and practices. [Source: Focus on Religion Studies Grade 12, R. Donne et al, p.4] Discuss the internal differences that exist within any ONE of the following religions: Islam Christianity (12) 2.3 Briefly explain the following concepts in the context of religion: 2.3.1 Comparability (6) 2.3.2 Similarity (6) 2.3.3 Difference (6) 2.4 Read the extract below and answer the question that follow: The things that make religions unique can be socially divisive. People come to believe that those aspects are true, but aspects of the other religion that are not in agreement are false, and therefore that their religion is superior to other religions. In other words, it is the unique that can cause the most trouble between religions. [Source: Shuters Religion Studies Grade 12, Hofmeyr et al, p.123] Name THREE unique features of each of the following religions: 2.4.1 Hinduism (6) 2.4.2 Judaism (6)

(SEPTEMBER 2012) RELIGION STUDIES P1 5 QUESTION 3 3.1 Read the extract below and answer the question that follow: Myths, beliefs, doctrine, dogma and ideology are all aspects of religious teachings that mean slightly different things. They all refer to the intellectual, rational or philosophical part of religion and to the coding of religious meaning and truths. [Source: Shuters Religion Studies Grade 12, Hofmeyr et al, p.8] In the light of the above, briefly analyse the following concepts as it apply in the religious teachings: 3.1.1 Belief (10) 3.1.2 Myth (10) 3.2 Name the FIVE PILLARS of Islam. (10) 3.3 Read the following extract and answer the question that follow: There are many different ways in which a person can be religious. Although there are some people who do not belong to a religious community, they are still concerned with matters of their soul or spirit. In fact, some have said that the human need for spirituality is universal. [Source: Focus on Religion Studies Grade 12, R. Donne et al, p.72] In the light of the above statement discuss any secular world view and explain its view on religion in general. (10) 3.4 Inspiration is very important for religion in general. Explain. (10)

6 RELIGION STUDIES P1 (SEPTEMBER 2012) QUESTION 4 4.1 Read the following quotation and answer the question that follow: Respect for the rights and dignity of others is not an impractical religious idea, but a vital ingredient in the development of healthy, free and prosperous societies. [Source: Focus on Religion Studies Grade 12, R. Donne et al, p.78] In the context of the above quotation, indicate how religious freedom is encouraged in society. (12) 4.2 The doctrine of reincarnation is common to both Hinduism and Buddhism. Discuss this doctrine. (8) 4.3 Read the scriptures below and answer the question that follows: Blessed is he who considers the poor; the Lord delivers him in the day of trouble. Psalm 41:2 let the rich man satisfy the one who seeks help... Rig Veda 10.11 Poverty is a universal problem. Discuss the views of the following religions about addressing the problem of poverty. 4.3.1 Hinduism (8) 4.3.2 Christianity (8) 4.4 Read the extract below and answer the question that follows: Religious stories are more prevalent in the media, but the prevailing attitude at the network seems to be, it s only a good story if it casts faith in a negative light, or if it evokes a political controversy. [Source: Religion Studies Grade 12, Steyn et al, p.220] Do you believe that conflict exists between religion and the media? Substantiate your answer with at least ONE example from actual events. (14)

(SEPTEMBER 2012) RELIGION STUDIES P1 7 QUESTION 5 5.1 Read the extract below and answer the questions that follow: After World War Two, Jews were determined to have a country of their own. They gradually bought up land and then conquered a piece of the Middle East, which they named Israel. Through a number of wars, mostly started by surrounding Arabic states, Jews extended the boundaries of what they called Israel. To many Muslims the whole area should still be called Palestine. A battle for land and control continues to rage in the area. [Source: Religion Studies Grade 12, Donne et al, p.199] 5.1.1 Which TWO religious groups are in conflict in this area? (4) 5.1.2 Do you think religion is the real problem in the conflict? Give reasons for your answer. (10) 5.1.3 Explain how religion can be part of the solution to prevent conflict in the areas that are affected by the violence. (10) 5.2 State the difference between a traditional healer (Inyanga) and a divine (Isangoma). (8) 5.3 Read the following extract and answer the questions that follow: All religions impose limitations on their followers and although their teachings give high status to human beings, they also impose restrictions on humans. Thus, in religious circles, the concept of responsibility is mostly given equal emphasis to that of human rights. It is pointed out that there can be no rights without responsibilities. [Source: Religion Studies Grade 12, Steyn et al, p.208] What do you understand by the term responsibility? (8) 5.4 Briefly discuss the difference between religion and science. (10) TOTAL SECTION B: 100 GRAND TOTAL: 150

(SEPTEMBER 2012) RELIGIESTUDIES V1 7 VRAAG 5 5.1 Lees die uittreksel hieronder en beantwoord die vrae wat daarop volg: Na die Tweede Wêreldoorlog was die Jode vasberade om hul eie land te hê. Hulle het geleidelik grond gekoop en ʼn stuk van die Midde-Ooste, wat hulle Israel genoem het, verower. Deur ʼn aantal oorloë wat hoofsaaklik deur omliggende Arabiese state begin was, het die Jode die grense, van wat hulle Israel genoem het, uitgebrei. Vir baie Moslems moes die hele gebied nog steeds Palestina genoem word. ʼn Stryd vir grond en beheer het aanhoudend in die gebied uitgebreek. [Bron: Religion Studies Grade 12, Donne et al, bl.199] 5.1.1 Watter TWEE godsdiensgroepe is in konflik in die gebied? (4) 5.1.2 Dink jy dat godsdiens die werklike probleem in hierdie konflik is? Gee redes vir jou antwoord. (10) 5.1.3 Verduidelik hoe godsdiens deel kan wees van die oplossing om konflik in gebiede wat deur geweld geraak word, te voorkom. (10) 5.2 Noem die verskil tussen ʼn tradisionele geneser (Inyanga) en ʼn waarsêer (Isangoma). (8) 5.3 Lees die onderstaande uittreksel en beantwoord die vraag wat volg: Alle godsdienste plaas beperkinge op hulle volgelinge, en alhoewel hulle leringe hoë status aan mense gee, plaas hulle ook beperkinge op mense. Dus word daar gewoonlik in godsdienstige kringe aan die begrip verantwoordelikheid net soveel klem gegee as aan menseregte. Dit word beklemtoon dat daar geen regte sonder verantwoordelikhede kan wees nie. [Bron: Religion Studies Grade 12, Steyn et al, bl.08] Wat verstaan jy onder die term verantwoordelikheid? (8) 5.4 Bespreek kortliks die verskil tussen godsdiens en wetenskap. (10) TOTAAL AFDELING B: 100 GROOTTOTAAL: 150

6 RELIGIESTUDIES V1 (SEPTEMBER 2012) VRAAG 4 4.1 Lees die volgende aanhaling en beantwoord die vraag wat volg: Respek vir die regte en waardigheid van ander is nie ʼn onpraktiese godsdienstige idee nie, maar ʼn noodsaaklike bestanddeel in die ontwikkeling van gesonde, vry en welvarende gemeenskappe. [Bron: Focus on Religion Studies Grade 12, R. Donne et al, bl.78] In die konteks van die aanhaling hierbo, dui aan hoe godsdiensvryheid in die samelewing aangemoedig word. (12) 4.2 Die leerstelling van reïnkarnasie is algemeen in beide Hindoeïsme en Boeddhisme. Bespreek hierdie leerstelling. (8) 4.3 Lees die volgende skrifte en beantwoord die vraag wat volg: Geseënd is hy wie na die armes omsien; God sal hom uithelp in die dag van nood. Psalm 41:2 laat die ryk man die een wie hulp soek bevredig... Rig Veda 10.11 Armoede is ʼn universele probleem. Bespreek die siening van die volgende godsdienste oor hoe om die probleem van armoede aan te spreek. 4.3.1 Hindoeïsme (8) 4.3.2 Christelike geloof (8) 4.4 Lees die uittreksel hieronder en beantwoord die vraag wat volg: Godsdienstige stories kom al hoe meer in die media voor, maar die algemene houding by die netwerke skyn te wees dat dit net ʼn goeie storie is as dit geloof in ʼn negatiewe lig stel, of as dit politieke omstredenheid uitlok. [Bron: Religion Studies Grade 12, Steyn et al, bl.220] Dink jy dat daar konflik tussen godsdiens en die media bestaan? Motiveer jou antwoord met ten minste EEN voorbeeld van werklike gebeure. (14)

(SEPTEMBER 2012) RELIGIESTUDIES V1 5 VRAAG 3 3.1 Lees die onderstaande uittreksel en beantwoord die vrae wat volg: Mites, oortuigings/gelowe, leerstellings/doktrines, dogma en ideologie is almal aspekte van godsdienstige leringe wat effens in betekenis verskil. Almal verwys na die intellektuele, rasionele of filosofiese gedeelte van godsdiens en na die kodering en oordra van godsdienstige betekenis en waarhede. [Bron: Shuters Religion Studies Grade 12, Hofmeyr et al, bl.8] In die lig van die uittreksel hierbo, bespreek kortliks die volgende konsepte soos van toepassing in godsdienstige leringe: 3.1.1 Geloof (10) 3.1.2 Mite (10) 3.2 Noem die VYF PILARE van Islam. (10) 3.3 Lees die volgende uittreksel en beantwoord die vrae wat daarop volg: Daar is baie verskillende maniere hoe ʼn persoon godsdienstig kan wees. Alhoewel daar sommige mense is wat nie aan ʼn godsdienstige gemeenskap behoort nie, is hulle steeds besorg oor dinge soos die siel en gees. In teendeel, sommige het gesê dat die menslike behoefte vir geestelikheid universeel is. [Bron: Focus on Religion Studies Grade 12, R. Donne et al, bl.72] In die lig van bostaande verklaring, bespreek enige sekulêre wêreldsiening en verduidelik sy siening oor godsdiens oor die algemeen. (10) 3.4 Inspirasie is baie belangrik vir godsdiens in die algemeen. Bespreek. (10)

4 RELIGIESTUDIES V1 (SEPTEMBER 2012) AFDELING B Beantwoord enige TWEE van die vier vrae uit hierdie afdeling. VRAAG 2 2.1 Bespreek kortliks die rol van voorvaders in die Afrika Tradisionele Godsdiens. (8) 2.2 Lees die onderstaande uittreksel en beantwoord die vrae wat volg: Godsdienste is nie net verskillend van mekaar nie, maar daar is ook interne verskille binne godsdienste self. Alhoewel ons geneig is om van Afrika Tradisionele Godsdiens te praat asof dit ʼn enkele godsdiens is, word dit in werklikheid uitgemaak deur baie gemeenskappe wat verskillende gelowe en praktyke bestaan. [Bron: Focus on Religion Studies Grade 12, R. Donne et al, bl.4] Bespreek die interne verskille wat binne enige EEN van die volgende godsdienste bestaan: Islam Christelike godsdiens (12) 2.3 Verduidelik kortliks die volgende konsepte in die konteks van godsdiens: 2.3.1 Vergelykbaarheid (6) 2.3.2 Eendersheid (6) 2.3.3 Verskillendheid (6) 2.4 Lees die onderstaande uittreksel en beantwoord die vrae wat daarop volg: Die dinge wat godsdiens uniek maak kan sosiaal baie verdelend wees. Mense kom tot die geloof dat daardie aspekte wat waar is, en dat aspekte van ander godsdienste waarmee hulle nie saamstem nie, vals is en daarom is hulle godsdiens verhewe bo ander godsdienste. Met ander woorde, dit is die uniekheid wat die meeste moeilikheid tussen godsdienste kan veroorsaak. [Bron: Shuters Religion Studies Grade 12, Hofmeyr et al, bl.123] Noem DRIE unieke kenmerke van elk van die volgende godsdienste: 2.4.1 Hindoeïsme (6) 2.4.2 Judaïsme (6)

(SEPTEMBER 2012) RELIGIESTUDIES V1 3 AFDELING A VRAAG 1 (VERPLIGTEND) 1.1 Kies die korrekte woord uit die wat tussen hakies gegee word. Skryf slegs die woord langs die vraagnommer (1.1.1 1.1.5) in die ANTWOORDEBOEK neer. 1.1.1 In die (Zoeloe/Pedi/Sotho/Nguni)-voorvader rituele word die voorvaders opgeroep volgens die orde van hul ouderdom. (2) 1.1.2 Boeddhiste-leringe is bekend as die (Bhikkus/Tripikata/Karma/Kanon). (2) 1.1.3 In die Christendom sweer die (Protestantse/Ortodokse/Katolieke) priesters om nooit die belydenisse wat aan hulle gemaak is bekend te maak nie. (2) 1.1.4 Die heilige skrif van Judaïsme is die (Bybel/Koran/Vedas/Tanach). (2) 1.1.5 Die LEIER van Islam word ʼn (Kaliep/Priester/Pastoor/Rabbi) genoem). (2) 1.2 Definieer kortliks die volgende konsepte in die konteks van godsdiens: 1.2.1 Doktrine (2) 1.2.2 Dogma (2) 1.2.3 Ideologie (2) 1.2.4 Gelykenis (2) 1.2.5 Mite (2) 1.3 Verduidelik die verskil tussen godsdienstige leringe en gelowe. (4) 1.4 Noem die DRIE vertakkinge van Boeddhisme. (6) 1.5 Verduidelik die konsep godsdiensvryheid. (4) 1.6 Noem enige DRIE gemeenskaplike kenmerke wat deur die Abrahamitiese gelowe, (Judaïsme, Christendom en Islam) gedeel word. (6) 1.7 Kies ʼn item uit KOLOM A wat pas by die woord/beskrywing in KOLOM B. Skryf slegs die letter (A E) langs die vraagnommer (1.7.1 1.7.5) in jou ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld 1.7.6 F KOLOM A KOLOM B 1.7.1 Ateïsme A Geloof dat enige aksie ʼn gevolg het. 1.7.2 Politeïsme B Bevryding van lyding in Boeddhisme. 1.7.3 Karma C Geloof in baie gode. 1.7.4 Meditasie D Ontkenning van die bestaan van God. 1.7.5 Nirvana E ʼn Wye verskeidenheid van geestelike oefeninge om godsdienstige resultate te bereik. (5 x 2) (10) TOTAAL AFDELING A: 50

2 RELIGIESTUDIES V1 (SEPTEMBER 2012) INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan uit AFDELING A en AFDELING B. AFDELING A : VERPLIGTEND AFDELING B : Beantwoord enige TWEE vrae uit hierdie afdeling. 2. Lees AL die vrae noukeurig deur voordat jy dit beantwoord. 3. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik word. 4. Skryf netjies en leesbaar.

Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 RELIGIESTUDIES V1 PUNTE: 150 TYD: 2 uur *RLSDM1* Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye.