DOELSTELLING DANKIE TERUGVOER

Similar documents
Welkom by ons Aanddiens! Kom geniet n koppie koffie in die saal na die diens!

Bybel vir Kinders. bied aan. Die vrou by die put

"Onse Vader wat in die hemele is, laat u Naam geheilig word; laat u koninkryk kom; laat u wil geskied, soos in die hemel net so ook op die aarde; gee

1. OM JESUS TE VOLG: 2. DTR die verhouding:

GROEIGROEP MATERIAAL BADBOYS OM DIE KRUIS KAJAFAS

Dit bring ons by ons tweede handvatsel in `n strewe na die leef van die Koninkryk Kultuur nl: Genade pad.

MOTHEO/XHARIEP HOëRSKOLE ATLETIEK MOTHEO/XHARIEP HIGH SCHOOLS ATHLETICS

Die ekonomie en die Christen n perspektief. 1 Desember 2010

10 Woorde wat ons ewige redding en verlossing beskryf

Join us for a Seminar/Presentation by the author of the book below: When: 9 March 2015 Where: Helderberg High School Chapel Time: 19h00

Twee van die grootste leuens oor sukses wat aan ons en aan ons kinders deur die samelewing vertel word.

5. n Ewige toekoms vir my kind Here. Joh.6:40 elkeen wat die seun sien en in Hom glo, die Ewige Lewe sal hê

Kain vermoor Abel (Genesis 4:8)

Catullus se Carmina in Afrikaans vertaal: n funksionalistiese benadering

Let it be. Laat dit wees. Monday 18 June 12

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun

BEGIN BY DIE EINDE: Wat moet met jou gebeur as jy doodgaan?

Van Vervolger tot Prediker

Definition2 - SALWING = GODDELIKE AANSPORING OM TE FUNKTIONEER/ANOINTING = THE UNCTION TO FUNCTION

Bybel vir Kinders bied aan. God Toets Abraham se Liefde

Addendum A Consent form

Les 6 vir 10 November 2018

Bybelskool van Centurion. 27 Maart Welkom

Die wedersydse verhouding tussen geloof en geestesgesondheid. Dr Deon Bruwer

n Verduidelijking van die Nuwe Verbond deur Dr. Marc s. Blackwell Sr.

Berribrokkies Nuusbrief van Fred en Paula Berrington Posbus 739, Groot-Brakrivier, (Fred) (Paula) Mei 2014

(Uit Leef stroom-op! hoofstuk 1)

'n GEMEENTE VAN GOD MET JESUS CHRISTUS AS HOEKSTEEN

DIE GODHEID Matt 28:19 veelgodery.

Community of Practice

Preek Jan Steyn 25 Februaie Teks: Johannes 13:1-35. Tema: Saamwees (op mekaar gerig wees) Inleiding:

Kleingroepe as Gemeenskappe van Dissipels...

GOD STORIES LEIERSGIDS. Uitgawe 2017 Emmaus Sentrum Geen duplisering sonder toestemming. Posbus 111, Paarl, 7620 Dienssentrum Tel:

Jan Steyn Preek Sondag 12 Augustus Teks: Lukas 19:1-10. Tema: Genade groter as myself.

Hoor God deur Drome en Visioene Hear God through Dreams and Visions

Belowe God regtig dat Hy dit altyd met jou goed wil laat gaan?

Mei Lees: Mat 5: Hoekom? Ook sy prediking hier in-ie Bergpredikasie.

Mattheus 6:1-4 Ons nuwe dissipel-lewe is n lewe waarin ons radikaal breek met self-gesentreerdheid en leef met God-gesentreerdheid.

Jan Steyn preek 8 Julie Teks: Romeine 5:1-11 (1 Timoteus 1:1) Tema: Christus Jesus ons Hoop

28 Oktober 2012 dink aan die Hervorming. Wegdros is Ten tye van die Hervorming het wegdrossery sommer erg plaasgevind

Tema: Die ware besnydenis: Hoe leef ek vandag as Jesus se dissipel?

Het jy al gehoor van die Vier Geestelike Wette?

THE FIVE MEGILOTH ESTHER SONG OF SONGS RUTH ECCLESIASTES LAMENTATIONS

Together moving in unity to fulfill our God-given missional calling! DIE APOSTOLIESE GELOOF SENDING VAN SUID-AFRIKA. Afrikaans AFM - AGS

GOD SE VINGERAFDRUKKE VAN GENADE

Om n omgewing te skep vir gesonde mense om gesonde verhoudings en n dinamiese, lewendige bedieningslewe te kan hê.

n Prins word die Skaapwagter

22.4 RAPPORT DEPUTATE LITURGIESE SAKE LIEDBOEKE IN VERSKILLENDE TALE

Die tragedie wat die 2010 sokker Wêreldbeker weer vir my uitgelig het.

Oktober Lees: Mattheus 7:1-12 Fokus: vers 6-11

Jy sal lewe deur die onverdeelde trou van die Here. Jesaja 36-37:14, 20, 32

Rom 14:1-12. Fokus: Rom 14:10-12 Die belangrikheid van Kerk-eenheid en ons hantering van versskille (d)

Downloading allowed. Sharing allowed with credit to Moreleta Park Congregation. No changes or commercial use allowed. Aflaaibaar.

MEGILOTH 2: ESTER / ESTHER

GEHOORSAAMHEID AAN GOD

22.4 RAPPORT DEPUTATE LITURGIESE SAKE LIEDBOEKE IN VERSKILLENDE TALE (Art 163)

Preek Jan Steyn Sondag 29 Oktober Teks: Efesiers 2:1-10. Tema: In Christus lewe jy. Inleiding:

Catharina Maria Conradie

Pretoria- 23 Junie 2012

Die betekenis van die kruis (1)

Downloading allowed. Sharing allowed with credit to MPC. No changes or commercial use allowed. Aflaaibaar. Verspreding toegelaat met krediet aan MPG.

Excelsus (die Sentrum vir Bedieningsontwikkeling) bied in 2019 die volgende aan:

As-Woensdag. Baie welkom in die 46 dae lydenstyd Taizè-musiek bring ons in die stemming om na God, na onsself, na mekaar en na ander te luister

Bybel vir Kinders bied aan. Die Hemel God se pragtige huis

Die Hemel God se pragtige huis

JOHANNESBURG CHURCH OF CHRIST (Geaffilieer met die Los Angeles International Church of Christ - LAICC) (Ds Francois Smit) 1.

DAG 85-Voorwaardes vir Herlewing: DOEN

Mark 9: Fokus: 9:35-37 By die dienende Christus moet ons dienskneg-dissipels word.

Filippense 1:27-30 Ermelo 20/09/2015(Doop)

OEPS! WAAR IS MY GELOOF HEEN?

Wie is Jesus? Wie is Jesus? KLEINGROEPBEDIENING. Predikant: Wilhelm Leuschner Sel: Epos:

To abandon prayer is to embrace atheism. Alec Motyer

Gen 17:1-14; Rom 4:1-12; Kol 2:1-12

Kom ons herinner mekaar aan die toetse wat ons tot nou toe hanteer het:

CHRISTELIKE GEMEENTE IS JY BRUID? DAAN LöTTER 13 AUGUSTUS 2017 NELSPRUIT

INHOUDSOPGAWE LES LESTEMA WEEK VAN BLADSY. Die Innerlike Dissipline van Gebed 8 Oktober 15. Die Innerlike Dissipline om te Vas 15 Oktober 18

To fulfill. To complete its purpose. He was the end of the law. It was a "schoolmaster to bring us to Christ"

* Produkte wat nie in voorraad by u naaste tak is nie, is beskikbaar op bestelling. * Pryse sluit BTW in, behalwe waar aangedui BTW uitg.

LES LESTEMA WEEK VAN BLADSY

GOD IN 3D LEIERSGIDS. Uitgawe 2018 Emmaus Sentrum Geen duplisering sonder toestemming. Posbus 111, Paarl, 7620 Dienssentrum Tel:

(S1)Verwelkoming: Moenie dat die lewe met jou weghardloop nie; wees in die oomblik en hou jou prioriteite duidelik!

Die regering van die Kerk 1Tim 2: Christus se wil dat vroue leerlinge moet wees... maar nie self mag onderrig gee nie.

Tema: Hoe word ek n loot (1)?

Hoofstuk 1. Eensaamheid: woordverklaring

10 gebooie van Genade n Ekspedisie na vryheid

Beste Bidder/Intersessor

10 Dae van Gebed. Dag 1 Bly in Christus. Johannes 15:1-17

NIE ELKEEN WAT...!! nie die wil van die Vader doen nie sal nie in die koninkryk van die hemele ingaan nie!! en wat die wil van die Vader doen

AANSOEKVORM 2015 PRIMêRE SKOOL

Die verheerlikte Jesus se seën en ons. Vandag vier ons die troonsbestyging van die Koning van die konings.

Die taal van oorwinning, die taal van genesing, die taal van verlossing.

Die maan en sy rol in ons wereld *

Isaiah 38:19 19 The living, the living, he thanks you, as I do this day; the father makes known to the children your faithfulness.

Mattheus 5:27-30 Ons nuwe dissipel-lewe volgens die HERE se gebooie begin on ons harte. In vers wys Jesus hierdie waarheid uit die 7de gebod.

Is profesie oor Christus in die Ou Testament altyd direk Messiaans?

Die uitnodiging van God aan die hele wêreld, is om n

Mattheus 6:9-10 Ons nuwe dissipel-lewe is n lewe waarin ons radikaal breek met self-gesentreerdheid en leef met God-gesentreerdheid.

Hannah Ball 1796 Buckinghamshire Robert Raikes kinders op straat eerste Sondagskool Surrey Chapel 1831 Brittanje 1,250,000 kinders per week

keys to preach the Gospel carlos moses

Heb. 7,8 10 is vir my vanselfsprekend, maar miskien moet dit in detail in PLAIN Afrikaans verduidelik word.

Transcription:

NUUSBRIEF NO 2/2014 (Also available in English) DOELSTELLING Ons is n selgroep van NG Elarduspark gemeente wat babas van n groepie behoeftige en meestal werklose ouers wat in Elandspoort woon, van formulemelk voorsien. Ons besoek die groepie mammas en babas elke tweede week. Ons spandeer tyd saam met hulle om hulle beter te leer ken en n verhouding te bou met elkeen. Ons voorsien elke baba in die program elke tweede week van genoeg melk vir elke voeding tot ons volgende besoek. Ons ontvang donasies van melk, geld vir melk en soms babaklere, toiletware, doeke ens. Ons fokus is om hierdie babas van behoorlike voeding te voorsien, sodat hulle optimaal kan ontwikkel en n beter kans kan hê om bo hulle omstandighede uit te styg. Verder wil ons die liefde van Jesus teenoor hulle en die mammas uitleef. As hulle nie melk kan bekostig nie, word die babas dikwels op tee grootgemaak, en ly hulle liggaamlike en intelektuele ontwikkeling erg skade. DANKIE Ons innige dank aan ons groep getroue donateurs wat elke maand geld skenk, ook aan diegene wat van tyd tot tyd bydra, en aan ons anonieme skenkers! Oorweeg dit asb om n naam en e-posadres of telefoonnommer aan ons te stuur ons kommunikeer graag per e-pos met ons donateurs om dankie te sê en meer terugvoer te gee op n gereelde basis. Dankie ook aan almal wat bid vir die projek, en diegene wat ander benodigdhede skenk. TERUGVOER Soos verlede jaar het ons weer vir die mammas gevra om briefies te skryf aan die donateurs, om self direk dankie te sê aan die mense wat deel is van die projek maar met wie hulle nie kontak het nie. Hulle was weer entoesiasties oor die idee, en het hulle briefies vir ons gebring. Ons was self baie emosioneel daaroor, omdat dit ons ook n ander perspektief gee op die uitreike. Een mamma se woorde hulle verneder jou nie het ons aan die hart geruk dit het bewys hoe belangrik dit is om iemand se menswaardigheid te respekteer en te besef dat as jy met stukkende mense werk, jy heilige grond betree. Ons stel dus die mammas self aan die woord met uittreksels uit die briefies

2

3

4

FOTO ALBUM 5

6

7 VERSOEK Ons het deurgaans fondse nodig vir die melkaankope. Ons verwelkom nuwe donateurs! Julle word daardeur medewerkers in hierdie baie spesiale projek. Besoek ons asb ook op ons facebook-blad, www.facebook.com/mosesprojek en like ons en kom gesels met ons daar. Stuur asb ook ons nuusbrief aan na vriende en familie, ons kry ondersteuning van heinde en verre daardeur. 1 Korintiërs 12: 4-7: Daar is 'n verskeidenheid van genadegawes, maar dit is dieselfde Gees wat dit gee; daar is 'n verskeidenheid van bedieninge, maar dit is dieselfde Here wat die opdrag gee; daar is 'n verskeidenheid van kragtige werkinge, maar dit is dieselfde God wat alles in almal tot stand bring. Aan elkeen afsonderlik word 'n werking van die Gees gegee tot voordeel van almal. Die bankstate van die Mosesprojek se eie spaarrekening is altyd beskikbaar dit word slegs gebruik om babamelk mee te koop behalwe as n donateur spesifiseer dat ons bv doeke of iets anders moet koop. BANKBESONDERHEDE: ABSA BANK REKENINGNAAM: C J I BOTHA TAKKODE: 632-005 SPAARREKENINGNOMMER: 9240 284 021 VERWYSING: Skenker se naam en kontaknommer of e-posadres KONTAK ONS: Sharon 082 326 4275 Marietjie 082 321 0239 en mbotha@akademie.co.za of facebook www.facebook.com/mosesprojek vir voorstelle of kommentaar

8 NEWSLETTER NO 2/2014 (Ook beskikbaar in Afrikaans) AIM OF PROJECT We are a cell group of the Dutch Reformed Church in Elardus Park who supply a group of babies of poor and mostly unemployed parents living in Elandspoort with formula. We visit this group of mothers and babies every second week, and supply them with enough formula for every feed for every baby until our next visit. We spend the time with them getting to know them better, and building a relationship with every mother. We receive donations of formula, cash and sometimes baby clothing, toiletries, nappies etc. Our main focus is the proper nutrition of these babies, and to aid their development so that they have a better chance to escape their dismal circumstances. Furthermore we want to bring the love of Jesus to the moms and babies. It is very sad that some babies are raised on tea, and their physical and intellectual development grossly neglected. THANK YOU Our heartfelt gratitude to all our regular donors who contribute every month, and to those who do so from time to time, and our anonymous donors! Please consider giving us your contact details, as we would like to thank you properly by email and also send you feedback on a regular basis A big thank you to all who pray for the project, and to those who donate baby clothes etc. FEEDBACK As we did last year, we again asked the moms to write letters to our donors, and to thank them by this route, as they do not have direct contact with them. They were once again enthusiastic about the idea, and brought their letters to us. We were very emotional reading all the letters, as it gave us a different perspective on the project. The words of one mom they do not humiliate us really touched our hearts this was proof again of the importance of respecting people s dignity and realizing that you are on holy ground as you work with fragile people. Without love this is not possible. We now give the moms a turn to speak!

9

10

11

PHOTO ALBUM 12

13

14 REQUEST We always need funds for buying the formula. We welcome new donors! You become our partners in this very special project. Please visit our facebook page, www.facebook.com/mosesprojek and like us and post something! Please forward this newsletter to your friends and family, we get support from all over by your action. 1 Corinthians 12: 4-7: Now there are diversities of gifts, but the same Spirit. And there are differences of administrations, but the same Lord. And there are diversities of operations, but it is the same God which worketh all in all. But the manifestation of the Spirit is given to every man to profit withal. The bank statements of the Moses Project savings account are always available we only use it to buy baby formula, unless a donor specifies otherwise. BANKING DETAILS: ABSA BANK ACC NAME: C J I BOTHA BRANCH CODE: 632-005 SAVINGS ACC NO: 9240 284 021 REFERENCE: Donor name and cell no/email address CONTACT US: Sharon 082 326 4275 Marietjie 082 321 0239 and mbotha@akademie.co.za or facebook www.facebook.com/mosesprojek for suggestions and comments