Geregverdig deur die natuur van die mens (heidene / nie-jode)

Similar documents
Bybel vir Kinders. bied aan. Die vrou by die put

1. OM JESUS TE VOLG: 2. DTR die verhouding:

Welkom by ons Aanddiens! Kom geniet n koppie koffie in die saal na die diens!

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun

Kain vermoor Abel (Genesis 4:8)

Dit bring ons by ons tweede handvatsel in `n strewe na die leef van die Koninkryk Kultuur nl: Genade pad.

Bybel vir Kinders bied aan. God Toets Abraham se Liefde

n Verduidelijking van die Nuwe Verbond deur Dr. Marc s. Blackwell Sr.

"Onse Vader wat in die hemele is, laat u Naam geheilig word; laat u koninkryk kom; laat u wil geskied, soos in die hemel net so ook op die aarde; gee

Bybelskool van Centurion. 27 Maart Welkom

'n GEMEENTE VAN GOD MET JESUS CHRISTUS AS HOEKSTEEN

To fulfill. To complete its purpose. He was the end of the law. It was a "schoolmaster to bring us to Christ"

n Prins word die Skaapwagter

Die wedersydse verhouding tussen geloof en geestesgesondheid. Dr Deon Bruwer

DIE GODHEID Matt 28:19 veelgodery.

GROEIGROEP MATERIAAL BADBOYS OM DIE KRUIS KAJAFAS

10 Woorde wat ons ewige redding en verlossing beskryf

5. n Ewige toekoms vir my kind Here. Joh.6:40 elkeen wat die seun sien en in Hom glo, die Ewige Lewe sal hê

NIE ELKEEN WAT...!! nie die wil van die Vader doen nie sal nie in die koninkryk van die hemele ingaan nie!! en wat die wil van die Vader doen

(Uit Leef stroom-op! hoofstuk 1)

Les 6 vir 10 November 2018

BEGIN BY DIE EINDE: Wat moet met jou gebeur as jy doodgaan?

Jan Steyn preek 8 Julie Teks: Romeine 5:1-11 (1 Timoteus 1:1) Tema: Christus Jesus ons Hoop

Preek-notas: Romeine 3:21-31

Preek Jan Steyn 25 Februaie Teks: Johannes 13:1-35. Tema: Saamwees (op mekaar gerig wees) Inleiding:

Galasiërs 5:1-12 Valse en ware godsdiens

Rom 14:1-12. Fokus: Rom 14:10-12 Die belangrikheid van Kerk-eenheid en ons hantering van versskille (d)

Gen 17:1-14; Rom 4:1-12; Kol 2:1-12

Tema: Die ware besnydenis: Hoe leef ek vandag as Jesus se dissipel?

23-Dag Bybeldagboek oor die Eienskappe van God

Join us for a Seminar/Presentation by the author of the book below: When: 9 March 2015 Where: Helderberg High School Chapel Time: 19h00

Definition2 - SALWING = GODDELIKE AANSPORING OM TE FUNKTIONEER/ANOINTING = THE UNCTION TO FUNCTION

Bybel vir Kinders bied aan. Die Hemel God se pragtige huis

Die Hemel God se pragtige huis

Van Vervolger tot Prediker

Preek Jan Steyn Sondag 29 Oktober Teks: Efesiers 2:1-10. Tema: In Christus lewe jy. Inleiding:

Kom ons herinner mekaar aan die toetse wat ons tot nou toe hanteer het:

HOE GROEI BY MENSE PLAASVIND. Enkele Inleidende Opmerkings ter Agtergrond

Jan Steyn Preek Sondag 12 Augustus Teks: Lukas 19:1-10. Tema: Genade groter as myself.

Die verheerlikte Jesus se seën en ons. Vandag vier ons die troonsbestyging van die Koning van die konings.

Parashah 50: Ki Tavo תבוא) (כי Wanneer Jy Binnegaan

Het jy al gehoor van die Vier Geestelike Wette?

Hoe verskil die Christelike vryheid waarvan Paulus praat van die samelewing se manier van dink oor vryheid?

Kleingroepe as Gemeenskappe van Dissipels...

Heb. 7,8 10 is vir my vanselfsprekend, maar miskien moet dit in detail in PLAIN Afrikaans verduidelik word.

Is profesie oor Christus in die Ou Testament altyd direk Messiaans?

DIE WEG CHRISTELIKE GEMEENTE

Die leuen van die samelewing: Jou toekoms is in jou eie hande en jy is in beheer van jou lewe!

Wegraping (Saamgevat)

Together moving in unity to fulfill our God-given missional calling! DIE APOSTOLIESE GELOOF SENDING VAN SUID-AFRIKA. Afrikaans AFM - AGS

NEW INTERNATIONAL VERSION

Oktober Lees: Mattheus 7:1-12 Fokus: vers 6-11

Antwoord: Dat ek met liggaam en siel in lewe en in sterwe. nie aan myself nie, 2 1 Korintiërs 6:19

28 Oktober 2012 dink aan die Hervorming. Wegdros is Ten tye van die Hervorming het wegdrossery sommer erg plaasgevind

Hoofstuk 1. Eensaamheid: woordverklaring

OEPS! WAAR IS MY GELOOF HEEN?

Nagmaal is n Tyd van herinnering n Geleentheid om die Here te dank dat Hy aan die kruis gesterf het vir ons sonde.

Romeine. Riglyne vir n lewensveranderende reis deur Paulus se bekendste boek. Dr J de Koning

DOELSTELLING DANKIE TERUGVOER

Ons verlossing is in Jesus Christus ons Hoëpriester gewaarborg

Addendum A Consent form

Mattheus 6:9-10 Ons nuwe dissipel-lewe is n lewe waarin ons radikaal breek met self-gesentreerdheid en leef met God-gesentreerdheid.

DIE VADER PRAAT FINAAL DEUR SY SEUN MET ONS! Eksegetiese Tema: God praat op planmatige en volmaakte met ons deur sy Seun as. Tekskeuse: Hebr 1:1-2

Skriflesing: 1 Johannes 1:1-10 Teks: 1 Johannes 1:4 Sing- Ps. 66:1, Ps. 19:1; Ps. 65:8; Ps. 100:1,4

10 Dae van Gebed. Dag 1 Bly in Christus. Johannes 15:1-17

GEBED AS LEEFSTYL. Gebed is uiters belangrik!!!

Pretoria- 23 Junie 2012

Mattheus 5:27-30 Ons nuwe dissipel-lewe volgens die HERE se gebooie begin on ons harte. In vers wys Jesus hierdie waarheid uit die 7de gebod.

DIE NUWE HEMEL EN DIE NUWE AARDE 1Toe het ek 'n nuwe hemel en 'n nuwe aarde gesien. Die eerste hemel en die eerste aarde het verdwyn, en die see het

Die ekonomie en die Christen n perspektief. 1 Desember 2010

19.20 BESKRYWINGSPUNT STREEKSINODE NOORDWES KATEGISMUS (Art 124) POINT OF DESCRIPTION REGIONAL SYNOD NORTH WEST CATECHISM (Art 124)

Skriflesing: Sondag 4 Sing- Ps. 118:1; Ps. 119:61; Ps. 130:2 Genesis 3:1-19 Gen 3:1 Psalm 130 Psa 130:1

Jy sal lewe deur die onverdeelde trou van die Here. Jesaja 36-37:14, 20, 32

GEHOORSAAMHEID AAN GOD

Les 6 SABBATMIDDAG Leesverwysings vir hierdie week se les: Geheueteks:

GOD SOEWEREIN Vir Ons en Deur Ons

Waar is God as ons swaarkry?

Emotional drainage / Emosionele dreinering

10 gebooie van Genade n Ekspedisie na vryheid

Mark 9: Fokus: 9:35-37 By die dienende Christus moet ons dienskneg-dissipels word.

Geestelike oriëntasie N NUWE DEFINISIE VAN LEWE. Wat is die grondwaarhede van ons geloof? Fondasie Kursus

Gebed. Bybelse Dissipelskap

Die regering van die Kerk 1Tim 2: Christus se wil dat vroue leerlinge moet wees... maar nie self mag onderrig gee nie.

Die betekenis van die kruis (1)

THE FIVE MEGILOTH ESTHER SONG OF SONGS RUTH ECCLESIASTES LAMENTATIONS

Brandende Harte! Ontmoet God en word passievolle navolgers van Jesus. Ds. Willem Louw: NG Kerk Miederpark

Mattheus 5:3 Salig is die wat arm van gees is, want aan hulle behoort die koninkryk van God.

Isaiah 38:19 19 The living, the living, he thanks you, as I do this day; the father makes known to the children your faithfulness.

Huwelike in ons familie. Efesiërs 5:21-33 & 1 Joh 4:9.10. Trinitas is n verloste familie diensknegte wat gestuur is.

OM TE JUDAÏSEER. In Skriftuurlike verband beteken Judaïseer egter om n Jood (Joods) te word soos ondermeer volgens Ester 8:16 en 17 duidelik is:

Bybelse Dissipelskap Reeks

REGVERDIGMAKING EN DIE GEVOLGE DAARVAN

Appendix A. 4 Detail of which songs were not approved for now and will be looked at again, are in unpublished

Twee van die grootste leuens oor sukses wat aan ons en aan ons kinders deur die samelewing vertel word.

Mei Lees: Mat 5: Hoekom? Ook sy prediking hier in-ie Bergpredikasie.

Let it be. Laat dit wees. Monday 18 June 12

Die eerste is God beskik alles: God het alles vooraf beplan en haarfyn uitgewerk en alles werk presies so uit soos Hy dit beplan het.

Pretoria- 23 Januarie 2011

Wie is Jesus? Wie is Jesus? KLEINGROEPBEDIENING. Predikant: Wilhelm Leuschner Sel: Epos:

Die Boek van Moses. Facebook vir Shama Bedienings : Ministries/ ?

Transcription:

GEREGVERDIG DEUR DIE GELOOF - ROM. 1,2,3,4,8,9,10,11. Geregverdig deur die natuur van die mens (heidene / nie-jode) Rom. 1: v 19..omdat wat van God geken kan word, in hulle openbaar is, want God het dit aan hulle geopenbaar. v 20 Want Sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in Sy werke verstaan en duidelik gesien word, nl sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie; Sy WERKE : Ps.8:4 As ek u hemel aanskou, die werk van u vingers, die maan en die sterre Ps.107:23,24 Party het met skepe die see bevaar Hulle het die werk van die Here ervaar, sy wonderdade op die diep waters. Ps,139:14 Ek wil u loof, want U het my op n wonderbaarlike wyse geskep. v 21 omdat hulle, alhoewel hulle God geken het, Hom nie as God verheerlik of gedank het nie; - die grondslag van hulle sonde was nie dat die mens homself die sentum van sy bestaan gemaak en sy eie gode geskep het nie, Maar:. - dat hy God wie hy geken het, nie as God aanbid het en Hom alleen verheerlik het nie. Die probleem het reeds in die tuin van Eden met Adam en Eva begin. - Die grondslag van die eerste sonde was nie dat hulle van die verbode vrugte geëet het nie. - Of dat hulle gewonder het hoekom God iets wat so lekker en tot hulle voordeel was, van hulle wou weerhou nie? - Die essence van die sonde was dat hulle alreeds voor die eet van die vrugte hulle begeerte na God verloor het! Dat hulle die heerlikheid van God verruil het vir iets anders! Rom. 2: v 14 Want wanneer die heidene, wat geen wet het nie, van nature die dinge van die wet doen, is hulle vir hulleself n wet. v 15 omdat hulle toon dat die werk van die wet in hulle harte geskrywe staan, terwyl hulle gewete saam getuienis gee en die gedagtes mekaar onderling beskuldig of ook verontskuldig. (Ook hulle gewetens getuig daarvan wanneer hulle in n tweestryd deur hulle gedagtes aangekla of vrygespreek word.) - Onthou: Alle mense het n gewete en sekere basiese morele norme omdat hulle almal na God se beeld geskape is. Geregverdig deur die wet Rom. 2 v 17 Jy dra die naam van Jood en steun op die wet en beroem jou op God, v 18 en jy ken sy wil en onderskei die dinge waar dit op aankom, omdat jy uit die wet onderrig word. v 29..maar hy is n Jood wat dit in die verborgene is, en besnydenis is die van die hart, in die gees, nie na die letter nie m.a.w. uiterlike besnydenis is van min waarde as die hart nie besny is nie. Rom.9 v 31 Israel, het n wet gesoek waardeur hulle God se vryspraak sou kon kry, maar by so n wet het hulle nie uitgekom nie. Hoekom nie? Hulle wou nie op die geloof bou nie, maar op hulle eie prestasies. v 32 Hulle het oor n struikelblok gestruikel nl. Jesus. v 33..maar wie in Hom glo sal nie teleurgestel word nie. Die Jode het nie geglo: Hoekom nie? 1

* omdat hulle n eensydige verwagting gehad het. Hulle wou n Leeu hê, nie n Lam nie. * hulle wou werk vir hul vryspraak of dat God dit net kwytskeld. * Sy waardes was die teenoorgestelde as hulle natuurlike geaardheid. Hy vra nederigheid en nie vermetelheid nie. * Hulle wou geen vorm van gesag of seggenskap oor hulle aanvaar nie. Nota: Albei Jood en Heiden is aanspreeklik teenoor God wat die oordeel aanbetref. Die verskil lê daarin dat: a) Die standaard van oordeel vir die Jood is die geskrewe wet. b) vir die heiden die ongeskrewe wet van natuur en gewete. Geregverdig deur die geloof in Jesus Christus Rom.3 v 21 Maar nou is die geregtigheid van God geopenbaar sonder die wet,. - Daar was niks fout met die wet nie maar by die mens se onvermoë om die wet te hou. - Jesus het die wet gehou en juis gekom om die wet te vervul. Onder die Ou verbond moet jy eers dinge doen, en daarna ontvang jy die seën. Onder die Nuwe verbond het Christus dit gedoen en jy ontvang nou die seën. Jesus, voor die nuwe verbond (m.a.w. voor sy kruisdood) het volgens die wet geleef en gesê: - As jy nie jou broer vergewe nie, kan God jou ook nie vergewe nie. - Jy moet mense vergewe en liefhê in jou eie krag. Na Sy kruisdood: Gee Jesus jou die krag om te vergewe en met Sy liefde lief te hê. - Ek het jou eerste lief gehad, nou kan jy andere ook met my liefde liefhê. - Kredietkaard: Ou Testament : Geen geldige rekening nommer nie. Nuwe Testament : Nuwe rekening nommer. v 22 die geregtigheid van God deur die geloof in Jesus Christus vir almal en oor almal wat glo v 24 hulle word deur sy genade sonder verdienste geregverdig deur die verlossing wat in Christus Jesus is. St. Augustine, also called the father of Roman Catholicism in AD 354 interpreted Rom. 2:5-11 as follows: He accepts the necessity of faith for salvation but warns against an inordinate desire for a complete assurance of salvation. Let us not expect security while we are on pilgrimage. Paulus huldig n Protestante interpretasie in sy brief aan die Romeine, nl. Redding deur geloof en nie deur goeie werke nie. Hy wat deur die geloof geregtigheid verkry het, sal lewe. Rom.1:1-17 - Ek word nie gered deur te glo nie, maar omdat ek glo. - Dis nie my sondebelydenis wat my red nie! Belydenis is slegs die teken dat ek besef wat God vir my deur Christus Jesus gedoen het. - Is dit my gehoorsaamheid, oorgawe en toewyding wat my in die regte verhouding met God bring? Nee. Dit kom slegs omdat Christus gesterf het. - Ek word nie geregverdig omdat ek berou het oor my sonde nie, of omdat ek dit bely nie, maar oor wat Jesus gedoen het. Die Gees van God bewerk die regverdiging. - Sondige mense word nuwe skepsels, nie deur sonde belydenis of geloof nie, maar deur wonderlike werk van God in Christus Jesus. (Hoe nou? Die Jode verwerp steeds vir Jesus en n klomp heidene moet Hom nog aanneem) 2

Rom.11: 25 Die verharding het oor n deel van Israel gekom en duur totdat die volle getal uit die heidennasies in die koninkryk ingegaan het, (m.a.w. Israel se verharding is tydelik). en op hierdie manier sal die hele Israel gered word. Dit beteken nie elke Jood nie., soos wat die volle getal uit die heidenasies nie beteken dat elke heiden gered sal word nie. Uitverkiesing mense vir die saligheid Rom.8: 29,30 Paulus gebruik Israel as voorbeeld in die Bybel rakende die uitverkiesing. 1. Dat God ons verkies het, bestem het, geroep het, vrygespreek het, en verheerlik het (wat nog moet plaasvind) deur die saligheid (redding). MAAR DIT SLUIT IN 2. Die vrye keuse van die mens. (ons is verantwoordelik om ook te kies). Die Jode het gekies om nie verkies te wees nie. Die gevolg: Hulle harte is verhard en n gees van bedwelming kom oor hulle. Hardkoppigheid lei gewoonlik tot verstopte ore. Verkies /Forknew : those when God thought of a personal saving relationship. Rom.8:29,30 God het hulle reeds vooruit geken en aangewys om net soos Sy Seun te word. Bestem /Predestined : Planned that they would ultimately be like Christ. Conformed to the image of His Son. Rom.10:4 Christus is die einde van die wet tot geregtigheid vir elkeen wat glo. As ons die Seun van God verwerp, verwerp ons geregtigheid. Geregtigheid benodig oordeel! (Ons wil sien dat andere geoordeel moet word! nie onsself nie) Ons kan nie eers die wette van die land hou nie. Daarom kom Jesus nie om ons te oordeel nie, maar om ons te red. Ons ongeregtighede word nou om Jesus wil vergewe. Col.2:9 we are complete in Him. 100% Jesus 100% Werke /Tradisie Wysheid/Godsdiens 3

Wat is gekontamineerde geloof? 1. Wanneer jy meer twyfel as glo: * Dink aan alles wat moet verander * Kyk na wat moontlik is * Ervaring : KAN NIE so gebeur nie Moet nooit jou geloof laer stel as jou ervaring nie. * Kennis : HET nog nooit. * Feite : SAL nie 2. As jy eers wil verstaan, voordat jy dit glo! Onvermoë om die Woord en wil van God te verstaan lei altyd tot min geloof Ongeloof kom meestal a.g.v. n gebrek aan kennis van God. Die geloofsproses raak die karakter van God! Wat ek van Hom beleef, is wat ek van Hom weet! 2 Pet1:5-8 sê: julle moet alles in die stryd werp om julle geloof te verryk met deugsaamheid, kennis, selfbeheersing, volharding, godsvrug en liefde. as julle dit alles besit en dit neem steeds toe sal julle ons Here Jesus Christus beter leer ken. 3. As jy meer redeneer in plaas van glo! - Oor wat jy kan of nie kan doen nie (Of vra vir meer geloof) * Ek glo, Here, kom my ongeloof te hulp. Mark.9:23,24 * Ons het geloof volgens die mate van Christus ontvang - een mosterdsaad is genoeg! - Glo God kan dit doen maar - gaan Hy? Jy hoop Hy sal of as dit Sy wil.. 4. Meer vrees as glo! - Daniël : in die leeukuil / Sy geloof was vas en seker. So pas met Sy Vader gepraat! Dan 6:23 Geen letsel opgedoen nie omdat hy op Sy God vertrou het - Koning Darius : se geloof was eksperimenteel! Hy roep : Daniël, het die God wat jy dien jou toe beskerm?! - Daniël se geloof was gebaseer > kennis van God / openbaring van Sy Woord/wil Rom 10:17 Daniël het n rukkie van tevore gesien hoedat Sadrag, Mesag en Abidnego ongeskonde uit vurige oond stap. Sy God is almagtig!!! Lewe deur geloof is lewe buitekant menslike rede! Geloof breek die wet van die natuurlike. Gebed het n postuur. Aanbidding het n postuur. Geloof se postuur: STAAN OP in jou geloofslewe (Joh.5:7-11 Man by die bad van Betesda ) STAAN VAS in die geloof (1 Pet.5:9 Weerstaan die duiwel standvastig ) (Efes. 6 volle wapenrusting staande kan bly ) VEG die goeie stryd van die geloof (1 Tim.6:12 Neem wat genade voorsien het ) WANDEL deur die geloof. (2 Kor.5:7 nie deur aanskouing nie ) (Rom.4:17 spreek/roep die dinge wat nie bestaan nie, asof..) 4

5