Berribrokkies Nuusbrief van Fred en Paula Berrington Posbus 739, Groot-Brakrivier, (Fred) (Paula) Mei 2014

Similar documents
Welkom by ons Aanddiens! Kom geniet n koppie koffie in die saal na die diens!

"Onse Vader wat in die hemele is, laat u Naam geheilig word; laat u koninkryk kom; laat u wil geskied, soos in die hemel net so ook op die aarde; gee

Bybel vir Kinders bied aan. God Toets Abraham se Liefde

Bybel vir Kinders. bied aan. Die vrou by die put

DOELSTELLING DANKIE TERUGVOER

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun

Dit bring ons by ons tweede handvatsel in `n strewe na die leef van die Koninkryk Kultuur nl: Genade pad.

BEGIN BY DIE EINDE: Wat moet met jou gebeur as jy doodgaan?

Kain vermoor Abel (Genesis 4:8)

Die wedersydse verhouding tussen geloof en geestesgesondheid. Dr Deon Bruwer

n Prins word die Skaapwagter

Die verheerlikte Jesus se seën en ons. Vandag vier ons die troonsbestyging van die Koning van die konings.

Join us for a Seminar/Presentation by the author of the book below: When: 9 March 2015 Where: Helderberg High School Chapel Time: 19h00

GOD STORIES LEIERSGIDS. Uitgawe 2017 Emmaus Sentrum Geen duplisering sonder toestemming. Posbus 111, Paarl, 7620 Dienssentrum Tel:

'n GEMEENTE VAN GOD MET JESUS CHRISTUS AS HOEKSTEEN

Excelsus (die Sentrum vir Bedieningsontwikkeling) bied in 2019 die volgende aan:

GROEIGROEP MATERIAAL BADBOYS OM DIE KRUIS KAJAFAS

MOTHEO/XHARIEP HOëRSKOLE ATLETIEK MOTHEO/XHARIEP HIGH SCHOOLS ATHLETICS

Together moving in unity to fulfill our God-given missional calling! DIE APOSTOLIESE GELOOF SENDING VAN SUID-AFRIKA. Afrikaans AFM - AGS

Les 6 vir 10 November 2018

1. OM JESUS TE VOLG: 2. DTR die verhouding:

Let it be. Laat dit wees. Monday 18 June 12

Hoofstuk 1. Eensaamheid: woordverklaring

Bybelskool van Centurion. 27 Maart Welkom

(Uit Leef stroom-op! hoofstuk 1)

Twee van die grootste leuens oor sukses wat aan ons en aan ons kinders deur die samelewing vertel word.

GRADE 12 SEPTEMBER 2012 RELIGION STUDIES P2

Bybel vir Kinders bied aan. Die Hemel God se pragtige huis

Die Hemel God se pragtige huis

Preek Jan Steyn 25 Februaie Teks: Johannes 13:1-35. Tema: Saamwees (op mekaar gerig wees) Inleiding:

Kleingroepe as Gemeenskappe van Dissipels...

Om n omgewing te skep vir gesonde mense om gesonde verhoudings en n dinamiese, lewendige bedieningslewe te kan hê.

DIE GODHEID Matt 28:19 veelgodery.

10 Woorde wat ons ewige redding en verlossing beskryf

Lisa Bevere. New York Times- topverkoperskrywer DIE LEEUTJIE. Illustrasies deur Kirsteen Harris-Jones

n Verduidelijking van die Nuwe Verbond deur Dr. Marc s. Blackwell Sr.

Mattheus 6:9-10 Ons nuwe dissipel-lewe is n lewe waarin ons radikaal breek met self-gesentreerdheid en leef met God-gesentreerdheid.

Van Vervolger tot Prediker

Wie is Jesus? Wie is Jesus? KLEINGROEPBEDIENING. Predikant: Wilhelm Leuschner Sel: Epos:

Community of Practice

Jan Steyn Preek Sondag 12 Augustus Teks: Lukas 19:1-10. Tema: Genade groter as myself.

Catullus se Carmina in Afrikaans vertaal: n funksionalistiese benadering

Oktober Lees: Mattheus 7:1-12 Fokus: vers 6-11

Definition2 - SALWING = GODDELIKE AANSPORING OM TE FUNKTIONEER/ANOINTING = THE UNCTION TO FUNCTION

GOD IN 3D LEIERSGIDS. Uitgawe 2018 Emmaus Sentrum Geen duplisering sonder toestemming. Posbus 111, Paarl, 7620 Dienssentrum Tel:

Pretoria- 23 Junie 2012

5. n Ewige toekoms vir my kind Here. Joh.6:40 elkeen wat die seun sien en in Hom glo, die Ewige Lewe sal hê

Gen 17:1-14; Rom 4:1-12; Kol 2:1-12

Die Droomgewer se Droom vir Vroue

MEGILOTH 2: ESTER / ESTHER

Catharina Maria Conradie

Dries, Ilse, Jana & Cordre van Jaarsveldt

Ook te koop by Kerkkantoor: Anna se organiese Hanepoot Korrelkonfyt: R20 per potjie. Geliefde Lourensrivierder

Het jy al gehoor van die Vier Geestelike Wette?

from the group who had gathered there.

Die ekonomie en die Christen n perspektief. 1 Desember 2010

Addendum A Consent form

THE FIVE MEGILOTH ESTHER SONG OF SONGS RUTH ECCLESIASTES LAMENTATIONS

Mark 9: Fokus: 9:35-37 By die dienende Christus moet ons dienskneg-dissipels word.

Willem Lategan sit vorentoe in sy stoel. Een hand rus gemaklik op sy knie en die ander beduie soos hy praat.

To fulfill. To complete its purpose. He was the end of the law. It was a "schoolmaster to bring us to Christ"

Wanneer die kerk verdwaal in valsheid word dit n vertoonvenster van Afgode diens.

Jaargang 6 Uitgawe 27 HARTIES NG GEMEENTEBLAD November 2017

PREPARATORY EXAMINATION. IN THE MAGISTRATE'S COURT FOR THE DISTRICT OF JOHANNESBURG HELD IN JOHANNESBURG.

Die taal van oorwinning, die taal van genesing, die taal van verlossing.

Hannah Ball 1796 Buckinghamshire Robert Raikes kinders op straat eerste Sondagskool Surrey Chapel 1831 Brittanje 1,250,000 kinders per week

Die leuen van die samelewing: Jou toekoms is in jou eie hande en jy is in beheer van jou lewe!

10 Dae van Gebed. Dag 1 Bly in Christus. Johannes 15:1-17

AANSOEKVORM 2015 PRIMêRE SKOOL

Die maan en sy rol in ons wereld *

Pride gets no pleasure of having something, only having more of it than the next man C. S.

1. Oorsig van die program 2. Doel en toekoms van die Jeug-Familie Indaba 3. Wandel saam deur Kolossense 3:12-17

DIE VADER PRAAT FINAAL DEUR SY SEUN MET ONS! Eksegetiese Tema: God praat op planmatige en volmaakte met ons deur sy Seun as. Tekskeuse: Hebr 1:1-2

To abandon prayer is to embrace atheism. Alec Motyer

Hoor God deur Drome en Visioene Hear God through Dreams and Visions

Hoe verskil die Christelike vryheid waarvan Paulus praat van die samelewing se manier van dink oor vryheid?

Rom 14:1-12. Fokus: Rom 14:10-12 Die belangrikheid van Kerk-eenheid en ons hantering van versskille (d)

Jan Steyn preek 8 Julie Teks: Romeine 5:1-11 (1 Timoteus 1:1) Tema: Christus Jesus ons Hoop

Mattheus 6:9 Ons nuwe dissipel-lewe is n lewe waarin ons radikaal breek met self-gesentreerdheid en leef met God-gesentreerdheid.

Skriflesing: 1 Johannes 1:1-10 Teks: 1 Johannes 1:4 Sing- Ps. 66:1, Ps. 19:1; Ps. 65:8; Ps. 100:1,4

Jy sal lewe deur die onverdeelde trou van die Here. Jesaja 36-37:14, 20, 32

BRUID VAN JESUS. PREDIKER: Pastoor Johan Putter PLEK: Mbombela DATUM: 9 Julie Page 1 of 11

Nuwe Lewe Gesinskerk MAART 2014 NUUSBRIEF NR. 16. Hoek van Boswell & Carlyle Court strate

Brandende Harte! Ontmoet God en word passievolle navolgers van Jesus. Ds. Willem Louw: NG Kerk Miederpark

Mattheus 5:27-30 Ons nuwe dissipel-lewe volgens die HERE se gebooie begin on ons harte. In vers wys Jesus hierdie waarheid uit die 7de gebod.

GOD SE VINGERAFDRUKKE VAN GENADE

16.19 RAPPORT 12 DEPUTATE EKUMENISITEIT BUITELANDS VERENIGDE KONINKRYK REPORT 12 DEPUTIES ECUMENICITY INTERNATIONAL UNITED KINGDOM

Kom ons herinner mekaar aan die toetse wat ons tot nou toe hanteer het:

Wat kan die kerk doen?

Mei Lees: Mat 5: Hoekom? Ook sy prediking hier in-ie Bergpredikasie.

Die regering van die Kerk 1Tim 2: Christus se wil dat vroue leerlinge moet wees... maar nie self mag onderrig gee nie.

OEPS! WAAR IS MY GELOOF HEEN?

Mattheus 6:1-4 Ons nuwe dissipel-lewe is n lewe waarin ons radikaal breek met self-gesentreerdheid en leef met God-gesentreerdheid.

Markus 16:1-8. Die leë graf, die Evangelie-boodskap daarin, en die vroue met die oprag om hieroor te getuig.

HOE GROEI BY MENSE PLAASVIND. Enkele Inleidende Opmerkings ter Agtergrond

Agteraf is dit natuurlik maklik om so te praat. Hoe sou ons self opgetree het by die opstanding van Jesus? Nie veel beter nie.

Contents 1. Aanbidding Diens... 3 Navolging van Jesus se voorbeeld... 4 Nederigheid... 5 Solidariteit met mense in nood... 5 Selfoorgawe...

G E L O O F F A I T H GOD SE UITNODIGINGS POSBUS 232, BALLITO, 4420 TEL: (032) / FAKS: (032)

1Kon 18:41-46 In Israel vol Goddeloosheid en afvalligheid wys die HERE: Ek's die enigste ware God... die Een wat lewe gee.

Isaiah 38:19 19 The living, the living, he thanks you, as I do this day; the father makes known to the children your faithfulness.

Transcription:

Berribrokkies Nuusbrief van Fred en Paula Berrington Posbus 739, Groot-Brakrivier, 6525 0793205935 (Fred) 0825015415 (Paula) Mei 2014 Liewe vriende, Prysig die Jirre my siel hie binne my! My God is byrie grootste groot verby. Ps 104, Griekwaspsalm INDONESIE Fred was gedurende Maart in Indonesie vir vergaderings van YWAM se Frontier missions leierskap. Hul het tyd in gebed spandeer en gepraat oor hoe ons meer effektief kan wees in ons kerkplantingspanne. Fred besoek weer Mosambiek in Junie en gaan opleiding gee op die eiland Inhasunge naby Quelimane waar daar nou al meer as 200 van die onbereikte Carungo (substam van die Maindo) mense tot bekering gekom het in die laaste 18 maande. Daar werk van ons vorige Mosambiekse studente wat nou ook weer ander Afrikane oplei om ander onbereikte Afrikane te bereik. Dit is vir ons baie opwindend om die mense van Afrika te sien opstaan as sendelinge en hul verantwoordelikheid op te neem. Bid asseblief vir Justino, Maquina, Benedita, Idrissa en Joseph wat hierdie skool lei. Dit finansies om die opleiding aan te bied bly maar n uitdaging en die vyand is nie gelukkig nie. Justino, die skoolleier, se motorfiets is nou die dag buite die bank gesteel en sy Ipod en Ipad is ook gesteel toe hy op reis was. Hy is n jong leier met soveel potensiaal en goeie karakter. Ons hou n ontbyt op Saterdag 3 Mei, hier in Groot-brakrivier om vir hul fondse in te samel. Hier is van die personeel en studente van die opleidingskool

Fred skype ook gereeld met die ander kerkplanters in Suidelike Afrika waarvoor hy verantwoordelik is, daar is 11 spanne van Ywam wat onder die onbereiktes werk in Suidelike Afrika waarvoor Fred verantwoordelik is. KAIROS Ons is besig met die Kairos-kursus en het verskeie kursusse aangebied en al meer as 50 mense in die omgewing opgelei en teen die einde van die week trek ons al by oor die 30 fasiliteerders wat ons opgelei het om te help om die kursus aan te bied. Die kursus is so ryk en dis dikwels moeilik om dit in n paar woorde te verduidelik, maar hier is n kort beskrywing: The Kairos course is designed to help bring about a truly Biblical worldview in every believer; it does not try to make every Christian a missionary. This worldview sees our participation in the world Christian movement as central to what it means to be a true follower of the Lord Jesus Christ. The course places special emphasis on the Church s God-given mission: to engage leastreached people groups that have no witness of the gospel due to the absence of communities of believers. Kairos inspires both everyday believers and pastors to play their part in the execution of an extraordinary task

LAERSKOOL VORENTOE Die hoof van die skooltjie in Groot Brakrivier se deur is regtig oop vir bediening in die skool en die mothers who care groepie groei mooi in diepte en getalle en Paula lei tans die groep. Ons bid saam op Woensdae oggende en bied dan eerste pouse n programmetjie aan. Daar is ook nou Maandae n periode beskikbaar waarin ons kollega, Markus, lofprysing lei een maal per maand en op een van die ander Maandae deel ons die kinders in groepies en doen Ontdekkings Bybelstudies wat aansluit by die skool se waardes. Ons ander kollegas en van die ouers is daarby betrokke. Ons vat dan ook van 9-11 Mei die Gr 7 groep op n geeestelike kamp. Bid asseblief vir die groep kinders. CHERISH Cherish is n Bybels gefundeerde studie wat ontwerp is om meisies en jong vroue te begelei om n rein lewe te lei. Paula het reeds een so kursus aangebied in Friemersheim en vanaf 23-24 Mei word n opleidingsprogram aangebied. Die skrywer kom ander oplei om die studie te gebruik. In ons samelewing met al die seksuele losbandigheid is dit n handige hulpmiddel. Ons hoop om dit ook verder uit te brei in die gemeenskap deur hierdie opleiding. MIGHTY MEN Fred, Timon en n paar ander manne uit die omgewing het weer die naweek die mmc in die koue Karoo bygewoon. Soos altyd getuig hul weer van die Heilige Gees se teenwoordigheid en hoe soveel manne saam God aanbid het en soveel vir Jesus gekies het.

KOFFIE SAAM JESUS n Plaaslike koffie winkel, die OU PASTORIE het ons genader om een maal per week n informele Bybelstudie daar te kom aanbied vir enige belangtellendes. Ons het afgeskop en sien dit as n goeie geleentheid om die Woord te deel en mense te help dissipel wat weer ander kan dissipel. Kom loer gerus in as julle op n Donderdagoggend 8 uur in Groot Brak is, daar is n gratis koppie koffie saam met die geestelike brood! TIMON en MIKAEL

Dit gaan goed met ons seuns. Dit was maar n aanpassing vir Timon om Hoërskool Punt in Mosselbaai toe te gaan, maar dit gaan goed met hom. Mikael kuier die vakansie saam met sy nefies by Strandfontein. GEBEDSVERSOEKE Bid asseblief saam vir: *Die Gr 7 kamp van 9-11 Mei, dat Vader hul harte sal voorberei om die Woord te ontvang *Die volgende Kairos kursus in Mosselbaai wat op 11 Mei begin en een in Muizenberg wat op 26 Mei begin. *Die Cherish opleiding van 23,24 Mei *Die school of frontier missions in Mosambiek. Verlos ons van die bose... *Veral vir Justino, Maquina en Benedita wat die skool lei *Vir Timon en Mikael om in Jesus se voetspore te volg. Ons wil net graag weer baie, baie dankie se aan almal wat vir ons bid. Ons kan nie oorleef sonder gebed nie en ons is afhanklik van die Here in alles wat ons aanpak. Ook aan elke finansiele ondersteuner se ons baie dankie! Daar is n paar donateurs wie se name nie op ons state verskyn nie en die bank wil nie die inligting gee nie. So baie dankie aan elkeen. Jes 45! Baie groete en seen Fred, Paula, Timon en Mikael Berrington