THE APOSTOLIC FAITH MISSION OF SA DIE APOSTOLIESE GELOOFSENDING VAN SA

Similar documents
Together moving in unity to fulfill our God-given missional calling! DIE APOSTOLIESE GELOOF SENDING VAN SUID-AFRIKA. Afrikaans AFM - AGS

THE APOSTOLIC FAITH MISSION OF SA DIE APOSTOLIESE GELOOFSENDING VAN SA

Bybel vir Kinders. bied aan. Die vrou by die put

DOELSTELLING DANKIE TERUGVOER

Welkom by ons Aanddiens! Kom geniet n koppie koffie in die saal na die diens!

Les 6 vir 10 November 2018

Bybel vir Kinders bied aan. God Toets Abraham se Liefde

Kain vermoor Abel (Genesis 4:8)

Dit bring ons by ons tweede handvatsel in `n strewe na die leef van die Koninkryk Kultuur nl: Genade pad.

"Onse Vader wat in die hemele is, laat u Naam geheilig word; laat u koninkryk kom; laat u wil geskied, soos in die hemel net so ook op die aarde; gee

(Uit Leef stroom-op! hoofstuk 1)

Die wedersydse verhouding tussen geloof en geestesgesondheid. Dr Deon Bruwer

1. OM JESUS TE VOLG: 2. DTR die verhouding:

Bybel vir Kinders bied aan. Die Hemel God se pragtige huis

Die Hemel God se pragtige huis

Join us for a Seminar/Presentation by the author of the book below: When: 9 March 2015 Where: Helderberg High School Chapel Time: 19h00

BEGIN BY DIE EINDE: Wat moet met jou gebeur as jy doodgaan?

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun

Excelsus (die Sentrum vir Bedieningsontwikkeling) bied in 2019 die volgende aan:

n Verduidelijking van die Nuwe Verbond deur Dr. Marc s. Blackwell Sr.

n Prins word die Skaapwagter

Om n omgewing te skep vir gesonde mense om gesonde verhoudings en n dinamiese, lewendige bedieningslewe te kan hê.

Kleingroepe as Gemeenskappe van Dissipels...

Let it be. Laat dit wees. Monday 18 June 12

'n GEMEENTE VAN GOD MET JESUS CHRISTUS AS HOEKSTEEN

Berribrokkies Nuusbrief van Fred en Paula Berrington Posbus 739, Groot-Brakrivier, (Fred) (Paula) Mei 2014

Hoor God deur Drome en Visioene Hear God through Dreams and Visions

Unity Apostles Church of New Zealand Post Card- Farewell to Evangelist John Weder All Honour to God

Het jy al gehoor van die Vier Geestelike Wette?

GROEIGROEP MATERIAAL BADBOYS OM DIE KRUIS KAJAFAS

GRADE 12 SEPTEMBER 2012 RELIGION STUDIES P2

Van Vervolger tot Prediker

Bybelskool van Centurion. 27 Maart Welkom

GOD STORIES LEIERSGIDS. Uitgawe 2017 Emmaus Sentrum Geen duplisering sonder toestemming. Posbus 111, Paarl, 7620 Dienssentrum Tel:

Skriflesing: 1 Johannes 1:1-10 Teks: 1 Johannes 1:4 Sing- Ps. 66:1, Ps. 19:1; Ps. 65:8; Ps. 100:1,4

Wanneer die kerk verdwaal in valsheid word dit n vertoonvenster van Afgode diens.

GEHOORSAAMHEID AAN GOD

THE FIVE MEGILOTH ESTHER SONG OF SONGS RUTH ECCLESIASTES LAMENTATIONS

MOTHEO/XHARIEP HOëRSKOLE ATLETIEK MOTHEO/XHARIEP HIGH SCHOOLS ATHLETICS

DIE GODHEID Matt 28:19 veelgodery.

Community of Practice

Mattheus 6:9-10 Ons nuwe dissipel-lewe is n lewe waarin ons radikaal breek met self-gesentreerdheid en leef met God-gesentreerdheid.

5. n Ewige toekoms vir my kind Here. Joh.6:40 elkeen wat die seun sien en in Hom glo, die Ewige Lewe sal hê

Catullus se Carmina in Afrikaans vertaal: n funksionalistiese benadering

MEGILOTH 2: ESTER / ESTHER

Wie is Jesus? Wie is Jesus? KLEINGROEPBEDIENING. Predikant: Wilhelm Leuschner Sel: Epos:

10 Woorde wat ons ewige redding en verlossing beskryf

Isaiah 38:19 19 The living, the living, he thanks you, as I do this day; the father makes known to the children your faithfulness.

Die ekonomie en die Christen n perspektief. 1 Desember 2010

Contents 1. Aanbidding Diens... 3 Navolging van Jesus se voorbeeld... 4 Nederigheid... 5 Solidariteit met mense in nood... 5 Selfoorgawe...

BRUID VAN JESUS. PREDIKER: Pastoor Johan Putter PLEK: Mbombela DATUM: 9 Julie Page 1 of 11

Jan Steyn preek 8 Julie Teks: Romeine 5:1-11 (1 Timoteus 1:1) Tema: Christus Jesus ons Hoop

Pride gets no pleasure of having something, only having more of it than the next man C. S.

Kom ons herinner mekaar aan die toetse wat ons tot nou toe hanteer het:

Hoofstuk 1. Eensaamheid: woordverklaring

NIE ELKEEN WAT...!! nie die wil van die Vader doen nie sal nie in die koninkryk van die hemele ingaan nie!! en wat die wil van die Vader doen

HOE GROEI BY MENSE PLAASVIND. Enkele Inleidende Opmerkings ter Agtergrond

Die regering van die Kerk 1Tim 2: Christus se wil dat vroue leerlinge moet wees... maar nie self mag onderrig gee nie.

Ook te koop by Kerkkantoor: Anna se organiese Hanepoot Korrelkonfyt: R20 per potjie. Geliefde Lourensrivierder

Hoe om vir God te gee wat Hy die graagste wil hê

GOD IN 3D LEIERSGIDS. Uitgawe 2018 Emmaus Sentrum Geen duplisering sonder toestemming. Posbus 111, Paarl, 7620 Dienssentrum Tel:

To abandon prayer is to embrace atheism. Alec Motyer

Vrydagnuus 21 April 2017

Die verheerlikte Jesus se seën en ons. Vandag vier ons die troonsbestyging van die Koning van die konings.

Oggenddiens 19 Augustus Windhoek

Definition2 - SALWING = GODDELIKE AANSPORING OM TE FUNKTIONEER/ANOINTING = THE UNCTION TO FUNCTION

Rom 14:1-12. Fokus: Rom 14:10-12 Die belangrikheid van Kerk-eenheid en ons hantering van versskille (d)

Is profesie oor Christus in die Ou Testament altyd direk Messiaans?

Wegraping (Saamgevat)

To fulfill. To complete its purpose. He was the end of the law. It was a "schoolmaster to bring us to Christ"

Preek Jan Steyn 25 Februaie Teks: Johannes 13:1-35. Tema: Saamwees (op mekaar gerig wees) Inleiding:

HOOFSTUK EEN. DIE BRUID van CHRISTUS

Lisa Bevere. New York Times- topverkoperskrywer DIE LEEUTJIE. Illustrasies deur Kirsteen Harris-Jones

DIE WEG CHRISTELIKE GEMEENTE

Gen 17:1-14; Rom 4:1-12; Kol 2:1-12

CHRISTELIKE GEMEENTE IS JY BRUID? DAAN LöTTER 13 AUGUSTUS 2017 NELSPRUIT

Twee van die grootste leuens oor sukses wat aan ons en aan ons kinders deur die samelewing vertel word.

Pretoria- 23 Junie 2012

Nuwe Wyn/New Wine. Nuwe Wyn/New Wine. Vir kinders/ For kids. Dr Christo Nel

Hoe verskil die Christelike vryheid waarvan Paulus praat van die samelewing se manier van dink oor vryheid?

Willem Lategan sit vorentoe in sy stoel. Een hand rus gemaklik op sy knie en die ander beduie soos hy praat.

Mark 9: Fokus: 9:35-37 By die dienende Christus moet ons dienskneg-dissipels word.

Gebed. Bybelse Dissipelskap

G E L O O F F A I T H GOD SE UITNODIGINGS POSBUS 232, BALLITO, 4420 TEL: (032) / FAKS: (032)

Brandende Harte! Ontmoet God en word passievolle navolgers van Jesus. Ds. Willem Louw: NG Kerk Miederpark

VOLWASSE SABBATSKOOL BYBELSTUDIEGIDS 2. die heilige evangelie volgens. lukas

GOD SE VINGERAFDRUKKE VAN GENADE

GRADE 11 NOVEMBER 2014 RELIGION STUDIES P2 MEMORANDUM

Emotional drainage / Emosionele dreinering

10 Dae van Gebed. Dag 1 Bly in Christus. Johannes 15:1-17

Jy sal lewe deur die onverdeelde trou van die Here. Jesaja 36-37:14, 20, 32

A CURRICULUM FOR COMMUNITY DEVELOPMENT IN PRACTICAL THEOLOGY

INHOUDSOPGAWE LES LESTEMA WEEK VAN BLADSY. Die Innerlike Dissipline van Gebed 8 Oktober 15. Die Innerlike Dissipline om te Vas 15 Oktober 18

Sing vooraf staande: Skrifberyming 1-1:1, 2 (24:1, 2)

Die uitnodiging van God aan die hele wêreld, is om n

DIE NUWE HEMEL EN DIE NUWE AARDE 1Toe het ek 'n nuwe hemel en 'n nuwe aarde gesien. Die eerste hemel en die eerste aarde het verdwyn, en die see het

JOHANNESBURG CHURCH OF CHRIST (Geaffilieer met die Los Angeles International Church of Christ - LAICC) (Ds Francois Smit) 1.

16.19 RAPPORT 12 DEPUTATE EKUMENISITEIT BUITELANDS VERENIGDE KONINKRYK REPORT 12 DEPUTIES ECUMENICITY INTERNATIONAL UNITED KINGDOM

As-Woensdag. Baie welkom in die 46 dae lydenstyd Taizè-musiek bring ons in die stemming om na God, na onsself, na mekaar en na ander te luister

102 Beswaarskrif Joy Mansfield

Transcription:

THE APOSTOLIC FAITH MISSION OF SA DIE APOSTOLIESE GELOOFSENDING VAN SA NUUSFLITS / 4 MEI 2018 1. HEMELVAARTDAG, PINKSTERWEEK EN PINKSTER SONDAG Liewe Kollegas, Ek glo dat dit goed gaan! Ek wil jou net herinner dat Hemelvaartdag volgende Donderdag op 10 Mei 2018 plaasvind. Die Pinksterweek begin op 11 Mei 2018 en sluit af op Pinkster Sondag, 20 Mei 2018. My versoek is dat Doping met die Heilige Gees, die Gawes van die Gees en die Vrugte van die Gees prioriteit sal geniet gedurende beide die Pinksterweek en Pinkster Sondag. Laat ons op God vertrou vir n glorieryke uitstorting van die Heilige Gees!

2. TERUGVOER UP4SA Ek het vir Past. Robbie Black gevra om vir ons terugvoer te gee aangaande die Up4SA landswye gebeds inisiatief wat gedurende Februarie hierdie jaar plaasgevind het. Dit is n groeiende gebedsbeweging waarby meer en meer gemeenskappe betrokke raak: Up4SA gaan daaroor dat ons op grondlvlak opstaan in GEBED en EENHEID vir Suid-Afrika. Daar is geen beter tyd vir gewone gelowiges (oor denominasie en ras grense) om deur gebed eenheid te bewerkstellig in Suid-Afrika nie! Die Liggaam van Christus moet die leiding neem in hierdie verband. Ek is heeltemal daarvan oortuig dat genesing in ons Nasie vanaf grondvlak sal kom, dit is tyd dat die Christelike gemeenskap daadwerklik eenheid sal nastreef en bevorder! Ons eer die Here vir meer as 250 dorpe,ongeveer 800 gemeentes landswyd, wat hierdie jaar in verenigde gebed in hul gemeenskappe saam gebid het. Daar is soveel getuienisse van dorpe waar verhoudinge in gemeenskappe herstel word! Vele getuinisse van samewerking en eenheid word na jare beleef tussen plaaslike kerke en predikante sedert die begin van Up4SA in 2016. Ons ervaar dat die poorte van die hel geskud word wanneer gelowiges oor ras en denominasies hande vat in Verenigde Gebed. Vestings van onder andere haat, woede, rassisme en selfgeregtigheid word verbreek wanneer ons verenig in gebed. Ons het verder 'n verantwoordelikheid as Christene om na mekaar uit te reik. Ons moet verhoudings bou sodat ons as Christene, verenig standpunt kan inneem teen enige vorm van ongeregtigheid en boosheid in ons gemeenskappe. Ons kan begin deur saam te bid in eenheid! Kom ons wag nie vir volgende jaar, 23 Februarie 2019, se Up4SA se naweek van gebed nie, begin nou! Ek wil jul graag bemoedig met die volgende bekende aspekte rakende gebed. Onthou dat gebed oor verhouding gaan, of ons dit wil erken of nie, ons gebedslewe weerspieël ons verhouding met die Vader, Seun en Heilige Gees! Tweedens weet ons dat gebed 'n dissipline is. Ons moet ons self dissiplineer om te bid, dit gebeur nie net, of kom maklik nie. Derdens gaan gebed ook oor verantwoordelikheid! Soveel keer sê ons dat ons vir kwessies van kommer en vir mekaar bid, maar bid ons regtig? Laastens besef ons dat gebed aanhoudend moet wees. Handelinge 12: 5 (AOV) So is Petrus dan in die gevangenis bewaak; maar daar het n aanhoudende gebed tot God deur die gemeente vir hom opgegaan. Die Bybel leer ons ook dat die Heilige Gees voortdurend vir ons intreë by die Vader. As ons sê dat ons werklik met die Heilige Gees vervul is en dat ons n Pinkster gemeenskap is, moet ons die natuur en die volheid van die Heilige Gees in ons hê. Dit beteken dat ons 'n biddende Liggaam sal wees met 'n bonatuurlike verlange vir gebed! Wat n wonderlike seën is dit om 'n Pinkster Kerk te wees, die seën om in die Heilige Gees te bid! Wanneer ons nie weet wat om te bid nie, lei die Heilige Gees ons. Die wonder om die openbaring van die verborgenhede van God te ontvang, om die hartklop van God in gebed te ervaar en om in lyn te kom met God terwyl ons in tale bid. Let us keep four things in mind: God hears prayer, God heeds prayer, God answers prayer, God delivers by prayer. EM Bounds Liefde en Seën! Robbie Black

3. AGS NASIONALE MANNE BEDIENING: Ons is opgewonde om die informasie omtrent die opkomende AGS nasionale Manne Konferensie, te deel: Volg die skakel hieronder na die Events bladsy van die AGS webtuiste om die Formele Uitnodigingsbrief, Registrasievorm en Akkommodasie Opsies af te laai: http://afm-ags.org/category/events/ Of besoek die AGS se Facbook blad: https://www.facebook.com/events/196441254470991/

4. AGS NASIONALE JEUG: KONFERENSIE Al ons streke, netwerke, komitees en lede word aangemoedig om te registreer vir die jaarlikse AGS Nasionale Jeug Konferensie in Gauteng: Besoek die AGS webtuiste om die Registrasie Vorm af te laai: http://afm-ags.org/category/events/ Vir meer inligting aangaande aanlyn registrasie vir die konferensie, besoek: https://www.facebook.com/events/171720516868544/ 5. EMPOWERED21 AFRIKA KONGRES TE WOORD & LEWE, BOKSBURG Laai die Registrasie Vorm hier af: http://afm-ags.org/category/events/ Vandag deel ek n uiters belangrike en strategiese byeenkoms met julle veral met ons AGS Pastore, Beheerliggaam Lede, Leiers en Lede in en rondom die Gauteng Provinsie. Empowered21 is n organisasie wat help om die toekoms te vorm van die Geesvervulde beweging (Spirit-empowered movement) regdeur die wêreld. Dit is toeganklik vir alle Geesvervulde kerke, bedienige, organisasies, netwerke en gemeenskappe. DieEmpowered21 Afrika Kongres is n strategiese bemagtigende geleentheid wat direk praat tot die hart van die

missionaliteit van die AGS se One AFM Game Plan. Die visie van EMPOWERED21 is: That every person on earth would have an authentic encounter with Jesus Christ through the power and presence of the Holy Spirit...by Pentecost 2033. Die visie weerspieël die Groot Kommissie en verbind tot die basiese visie van elke Christelike kerk en veral met elke AGS gemeente. Bywoning sal n wye verskeidenheid van bedieningsleiers regoor die wêreld verteenwoording, insluitende William Wilson (President, Oral Roberts University), George Wood (Voorsitter, World Assemblies of God Fellowship); Opoku Onyinah (President, Ghana Pentecostal and Charismatic Council), Frank Chikane (President, AGS Internasionaal); Daniel Kolenda (President, Christ for All Nations); Ron Luce (Globale Jeug Strategis, Generation Next) en menige ander. Tien fokus areas is geìdentifiseer vir beide die hoof en individuele track sessies (wat ook in lyn is met die AGS se missionale kerk strategie): Evangelisme Dissipelskap Gebedsnetwerke Vroue Bediening Kinder Bediening Volgende Generasie Jeug Netwerk (Next Generation Youth Network NGN) Teologiese studente Voorspraak en profetiese leierskap Humanitêre hulp en rampverligting Christelike Besigheids Netwerkvorming Deur te registreer vir hierdie kongres bekom jy die geleentheid om deel te wees van n netwerk strukture (vanaf kontinentale tot nasionale vlakke) wat dien en netwerk met Afrika leiers op elkeen van die fokus areas. Die idee is om nuwe konneksies te skep wat die Geesvervulde beweging sal bemagtig om die Groot Kommissie te vervul. Op Saterdag 19 Mei 2018 sal die program fokus op inter-generasie meedeling. Alle jong mense,

Jeug Pastore en leiers word uitgenooi om deel te neem in die sessies wat aangebied word deur die Next Generation Network NGN. Plaaslike jeug wat nie kan bekostig om die volle Kongres by te woon nie word aangemoedig om kaartjies vir slegs Saterdag te koop teen n verminderde prys van R150. Jeug kaartjies vir hierdie Saterdag sal binnekort beskikbaar wees. Ek wil jou aanmoedig om hierdie Kongres by te woon aangesien dit die algehele leierskap in jou gemeente, streek, netwerk of departement sal versterk. Daar is n vroeë en laat registrasie fooi. Die registrasie gelde is verlaag na R600. Aanlyn registrasie kan geskied deur i-tickets te https://itickets.co.za/events/383130. Die skakel is ook beskikbaar op Empowered21 se amptelike webtuiste: www.empowered21.com Vir meer inligting kontak: Me Lunga: Kantoor 0126440987 Selfoon 0793358971 Past Modise Moatlhodi: Selfoon 0824494288 Mnr Kabelo Ndlovu: Selfoon 0832918637 Uitnodiging aan alle Geesvervulde bewegings: https://vimeo.com/256974037 Seënwense! M.G. Mahlobo DIE APOSTOLIESE GELOOFSENDING VAN SUID-AFRIKA NASIONALE KANTOOR Gebou nr.14, Central Office Park, Jeanlaan 257, Centurion, Gauteng, Suid Afrika Posbus 9450, Centurion, 0046 Tel: +27 12 644 0490 / Faks: +27 12 644 0732/4 / www.afm-ags.org Nuusbrief Redakteur: Past. M.G. Mahlobo (President van die AGS) mmahlobo@afm-ags.org Navrae: Chantalle Schutte (Interne Kommunikasie Spesialis) chantalle@afm-ags.org THE WHOLE CHURCH TAKING THE WHOLE GOSPEL TO THE WHOLE WORLD!