WEEK JAN 2018 TYD OM ERNSTIG TE RAAK!!

Similar documents
1. OM JESUS TE VOLG: 2. DTR die verhouding:

Bybel vir Kinders. bied aan. Die vrou by die put

"Onse Vader wat in die hemele is, laat u Naam geheilig word; laat u koninkryk kom; laat u wil geskied, soos in die hemel net so ook op die aarde; gee

Bybel vir Kinders bied aan. God Toets Abraham se Liefde

Welkom by ons Aanddiens! Kom geniet n koppie koffie in die saal na die diens!

Dit bring ons by ons tweede handvatsel in `n strewe na die leef van die Koninkryk Kultuur nl: Genade pad.

DOELSTELLING DANKIE TERUGVOER

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun

(Uit Leef stroom-op! hoofstuk 1)

GROEIGROEP MATERIAAL BADBOYS OM DIE KRUIS KAJAFAS

n Prins word die Skaapwagter

n Verduidelijking van die Nuwe Verbond deur Dr. Marc s. Blackwell Sr.

Die wedersydse verhouding tussen geloof en geestesgesondheid. Dr Deon Bruwer

Kantoortye Ma - Vry : 08h00-13h00 Ma & Do : 16h00-18h00 Di & Wo : 14h00-16h00 So : 07h30-11h30

'n GEMEENTE VAN GOD MET JESUS CHRISTUS AS HOEKSTEEN

BEGIN BY DIE EINDE: Wat moet met jou gebeur as jy doodgaan?

Kain vermoor Abel (Genesis 4:8)

Hoofstuk 1. Eensaamheid: woordverklaring

Rom 14:1-12. Fokus: Rom 14:10-12 Die belangrikheid van Kerk-eenheid en ons hantering van versskille (d)

Community of Practice

Let it be. Laat dit wees. Monday 18 June 12

Jan Steyn preek 8 Julie Teks: Romeine 5:1-11 (1 Timoteus 1:1) Tema: Christus Jesus ons Hoop

Together moving in unity to fulfill our God-given missional calling! DIE APOSTOLIESE GELOOF SENDING VAN SUID-AFRIKA. Afrikaans AFM - AGS

Die verheerlikte Jesus se seën en ons. Vandag vier ons die troonsbestyging van die Koning van die konings.

Join us for a Seminar/Presentation by the author of the book below: When: 9 March 2015 Where: Helderberg High School Chapel Time: 19h00

Is profesie oor Christus in die Ou Testament altyd direk Messiaans?

Mattheus 6:9-10 Ons nuwe dissipel-lewe is n lewe waarin ons radikaal breek met self-gesentreerdheid en leef met God-gesentreerdheid.

Preek Jan Steyn 25 Februaie Teks: Johannes 13:1-35. Tema: Saamwees (op mekaar gerig wees) Inleiding:

Pretoria- 23 Junie 2012

GEHOORSAAMHEID AAN GOD

DIE GODHEID Matt 28:19 veelgodery.

Kleingroepe as Gemeenskappe van Dissipels...

Hoe verskil die Christelike vryheid waarvan Paulus praat van die samelewing se manier van dink oor vryheid?

Les 6 vir 10 November 2018

Bybel vir Kinders bied aan. Die Hemel God se pragtige huis

Die Hemel God se pragtige huis

Kom ons herinner mekaar aan die toetse wat ons tot nou toe hanteer het:

Hoe lyk dit in mense se lewens as hemel daar deurgebreek het? Hoe lyk dit op aarde as hemel deurbreek Van paradys tot koninkryk van die

NIE ELKEEN WAT...!! nie die wil van die Vader doen nie sal nie in die koninkryk van die hemele ingaan nie!! en wat die wil van die Vader doen

10 Woorde wat ons ewige redding en verlossing beskryf

Oktober Lees: Mattheus 7:1-12 Fokus: vers 6-11

Preek Jan Steyn Sondag 29 Oktober Teks: Efesiers 2:1-10. Tema: In Christus lewe jy. Inleiding:

5. n Ewige toekoms vir my kind Here. Joh.6:40 elkeen wat die seun sien en in Hom glo, die Ewige Lewe sal hê

Die regering van die Kerk 1Tim 2: Christus se wil dat vroue leerlinge moet wees... maar nie self mag onderrig gee nie.

Wie is Jesus? Wie is Jesus? KLEINGROEPBEDIENING. Predikant: Wilhelm Leuschner Sel: Epos:

OEPS! WAAR IS MY GELOOF HEEN?

Definition2 - SALWING = GODDELIKE AANSPORING OM TE FUNKTIONEER/ANOINTING = THE UNCTION TO FUNCTION

Pride gets no pleasure of having something, only having more of it than the next man C. S.

28 Oktober 2012 dink aan die Hervorming. Wegdros is Ten tye van die Hervorming het wegdrossery sommer erg plaasgevind

Filippense 1:27-30 Ermelo 20/09/2015(Doop)

Excelsus (die Sentrum vir Bedieningsontwikkeling) bied in 2019 die volgende aan:

Mattheus 6:1-4 Ons nuwe dissipel-lewe is n lewe waarin ons radikaal breek met self-gesentreerdheid en leef met God-gesentreerdheid.

To fulfill. To complete its purpose. He was the end of the law. It was a "schoolmaster to bring us to Christ"

Hoe om vir God te gee wat Hy die graagste wil hê

Van Vervolger tot Prediker

Die ekonomie en die Christen n perspektief. 1 Desember 2010

Bybelskool van Centurion. 27 Maart Welkom

MOTHEO/XHARIEP HOëRSKOLE ATLETIEK MOTHEO/XHARIEP HIGH SCHOOLS ATHLETICS

Jan Steyn Preek Sondag 12 Augustus Teks: Lukas 19:1-10. Tema: Genade groter as myself.

Gen 17:1-14; Rom 4:1-12; Kol 2:1-12

Mark 9: Fokus: 9:35-37 By die dienende Christus moet ons dienskneg-dissipels word.

DIE NUWE HEMEL EN DIE NUWE AARDE 1Toe het ek 'n nuwe hemel en 'n nuwe aarde gesien. Die eerste hemel en die eerste aarde het verdwyn, en die see het

Brandende Harte! Ontmoet God en word passievolle navolgers van Jesus. Ds. Willem Louw: NG Kerk Miederpark

Tema: Die ware besnydenis: Hoe leef ek vandag as Jesus se dissipel?

Ook te koop by Kerkkantoor: Anna se organiese Hanepoot Korrelkonfyt: R20 per potjie. Geliefde Lourensrivierder

Hoor God deur Drome en Visioene Hear God through Dreams and Visions

Waar is God as ons swaarkry?

GOD IN 3D LEIERSGIDS. Uitgawe 2018 Emmaus Sentrum Geen duplisering sonder toestemming. Posbus 111, Paarl, 7620 Dienssentrum Tel:

Lisa Bevere. New York Times- topverkoperskrywer DIE LEEUTJIE. Illustrasies deur Kirsteen Harris-Jones

Belowe God regtig dat Hy dit altyd met jou goed wil laat gaan?

Het jy al gehoor van die Vier Geestelike Wette?

Addendum A Consent form

INHOUDSOPGAWE LES LESTEMA WEEK VAN BLADSY. Die Innerlike Dissipline van Gebed 8 Oktober 15. Die Innerlike Dissipline om te Vas 15 Oktober 18

1Kon 18:41-46 In Israel vol Goddeloosheid en afvalligheid wys die HERE: Ek's die enigste ware God... die Een wat lewe gee.

Twee van die grootste leuens oor sukses wat aan ons en aan ons kinders deur die samelewing vertel word.

Brood en geloof. Brood en geloof. Woord en wandel Belofte en eis van die doop. Melk, vaste spys of kos vir teoloë?...8

Die betekenis van die kruis (1)

Preek Jan Steyn 28 April Teks: Johannes 3, 7 en 19 Tema: Is jy nagdissipel of dagdissipel van Jesus?

BRUID VAN JESUS. PREDIKER: Pastoor Johan Putter PLEK: Mbombela DATUM: 9 Julie Page 1 of 11

Mattheus 5:3 Salig is die wat arm van gees is, want aan hulle behoort die koninkryk van God.

Skriflesing: 1 Johannes 1:1-10 Teks: 1 Johannes 1:4 Sing- Ps. 66:1, Ps. 19:1; Ps. 65:8; Ps. 100:1,4

CHRISTELIKE GEMEENTE IS JY BRUID? DAAN LöTTER 13 AUGUSTUS 2017 NELSPRUIT

Hannah Ball 1796 Buckinghamshire Robert Raikes kinders op straat eerste Sondagskool Surrey Chapel 1831 Brittanje 1,250,000 kinders per week

*September 3 9. Lees vir hierdie week se studie: Joh. 10:1 5, 16; Lukas 9:2; Op. 14:6, 7; Lukas 19:1 10; Hand. 26:11 27; Op. 3:20.

Die maan en sy rol in ons wereld *

Markus 16:1-8. Die leë graf, die Evangelie-boodskap daarin, en die vroue met die oprag om hieroor te getuig.

GOD SE VINGERAFDRUKKE VAN GENADE

Nuwe Lewe Gesinskerk MAART 2014 NUUSBRIEF NR. 16. Hoek van Boswell & Carlyle Court strate

DIE WEG CHRISTELIKE GEMEENTE

Mattheus 6:9 Ons nuwe dissipel-lewe is n lewe waarin ons radikaal breek met self-gesentreerdheid en leef met God-gesentreerdheid.

God. Ons. m et N LIEF GOD GROOTLIKS JOERNAAL

Jy sal lewe deur die onverdeelde trou van die Here. Jesaja 36-37:14, 20, 32

Parashah 8: Vayish lach (חלשיו) En Hy Het Gestuur. Nuwe Verbond: Matt. 26:36 tot 46; Rom. 12:19; Fil. 3:5; Heb. 8:8; Jak. 7:4 tot 10.

To abandon prayer is to embrace atheism. Alec Motyer

Huwelike in ons familie. Efesiërs 5:21-33 & 1 Joh 4:9.10. Trinitas is n verloste familie diensknegte wat gestuur is.

Agteraf is dit natuurlik maklik om so te praat. Hoe sou ons self opgetree het by die opstanding van Jesus? Nie veel beter nie.

JOHANNESBURG CHURCH OF CHRIST (Geaffilieer met die Los Angeles International Church of Christ - LAICC) (Ds Francois Smit) 1.

Die lewende God is meer as genoeg. Alles ter wille van ons groot God. Nie n verbruiker nie, maar n aanbidder. God se volk stel sy eer eerste

from the group who had gathered there.

Die Boek van Moses. Facebook vir Shama Bedienings : Ministries/ ?

Transcription:

WEEK 04 28 JAN 2018 TYD OM ERNSTIG TE RAAK!! Ek soek U, O God, My God Ek dors na U Ek smag na U Soos in n dor en droë land, n land sonder water Ek wil by U in die heiligdom wees om daar U mag en grootheid te ondervind Ps 63:2-3 Woodland Hills t 051 492 3064 f 086 588 9638 e kantoor@whgemkerk.co.za www.whgemkerk.co.za Volg ons op Facebook & Twitter Kantoortye Ma - Vry : 08h00-13h00 Ma & Do : 16h00-18h00 Di & Wo : 14h00-16h00 So : 07h30-11h30 Judy Havenga 082 466 2595 Leraars: Anton Meiring t 079 895 3914 e anton@whgemkerk.co.za Johan Visser t 072 603 3205 e johan@whgemkerk.co.za

Sondag, 28 Januarie, Oggenddiens Matteus 6:5-9 Verder, as julle bid, moet julle nie soos die skynheiliges wees nie. Hulle hou daarvan om in die sinagoges en op die straathoeke te staan en bid sodat die mense hulle kan sien. Dit verseker Ek julle: Hulle het hulle beloning klaar weg. Nee, as jy bid, gaan na jou kamer toe, maak die deur toe en bid tot jou Vader wat jy nie kan sien nie. Jou Vader wat sien wat verborge is, sal jou beloon. Wanneer julle bid, moet julle nie soos die heidene 'n stortvloed van woorde gebruik nie. Hulle verbeel hulle hulle gebede sal verhoor word omdat hulle baie woorde gebruik. Moet dan nie soos hulle maak nie, want julle Vader weet wat julle nodig het, nog voordat julle dit van Hom vra. So moet julle bid: Ons Vader wat in die hemel is, laat u Naam geheilig word. 1. Jesus sê in hierdie gedeelte wat gebed is, en wat dit nie is nie. Wat is dit waarteen Jesus sy volgelinge waarsku? 2. Die gebed begin met die woorde: Ons Vader. Waarom is hierdie ons so belangrik wanneer dit by gebed kom? 3. Wat beteken dit vir jou om tot die Vader te bid? 4. Helmut Thielicke skryf oor die feit dat die Vader weet die volgende: Met hierdie troos begin die onse Vader. Dit moet ons eers duidelik sien voordat ons begin bid. Dan kry ons om mee te begin die juiste kalmte en hoef ons nie gespanne en angstig los te trek nie. Selfs in die bomskuiling, voordat ons ten hemel roep om die bewaring van ons huis en lewe, en voordat ons die ontploffing van die huilende bomme probeer voor wees met die gebedskreet: Here, help!, selfs daar moet ons rustig sê: Die Vader weet, die Vader weet... Die Vader weet, die Vader weet. Wees daarom heeltemal rustig. Uit hierdie rus, uit hierdie vrede wat u hart met die Vader gesluit het, mag u nou bid. Glo u nie ook dat die gebed dan meteens anders word nie. Dat dit meteens ophou om ʼn heidense gebabbel te wees, dat dit die stem van ʼn liewe kind word wat met sy liewe vader praat? Wat beteken dit vir jou dat die Vader weet wat julle nodig het, nog voordat julle dit van Hom vra?

5. Dit is so dat van Jesus se volgelinge nie so gemaklik is met die Vader-beeld nie. Hoekom is dit so? Tog beteken dit nie dat die beeld van ʼn Vader nie steeds van waarde is nie. Daarom vra Dirkie Smit of dit moontlik sou wees om juis vanuit die Vaderbeeld, soos Jesus en die Evangelies dit gebruik het, betekenisfassette te haal wat krities is teenoor die misbruike daarvan in verlede en hede, sodat dit self weer as bevrydende simbool kan funksioneer. 6. Ons word geleer om te bid tot die Vader wat in die hemel is.dit gaan hier nie oor waar die Vader is nie, maar hoe God die Vader is. Wat sê die in die hemel van hoe die Vader is vir jou? 7. In ons gebede word die naam van die Here geheilig. Ferdinand Deist het gesê: Gebed is nie maar ʼn pligpleging van die oggend en die aand nie... Gebed hoef nie altyd ʼn vorm te hê nie. Gebed is ʼn lewenswyse. Gebed is om in alle omstandighede bewus te wees van God se teenwoordigheid... Omdat God die hele dag daar is, is dit die hele dag gebedtyd. Wat beteken dit dan om die naam van die Here te ontheilig? 8. Karl Barth skryf die volgende oor die ontheiliging van die Here se naam: His ignorance of God culminates and manifests itself in his ignorance of his fellow man. He regards him as an object to whom he as subject may be or may not be in relation according to his free choice and disposal, whom he may pass by as he does so many other objects, or with whom, if this is out of the question, he may have dealings as it suits himself. He does not know him as a fellow subject whom God has set unavoidably beside him, to whom he is unavoidably linked in his relation to God.... He is not for him an indispensable, but in certain cases a dispensable, companion, associate, and fellow not to mention brother. He can get along just as well without him as with him.... If man be important to man, neighbour, friend, and helper, and yet at any moment indifferent, a stranger, enemy, and corrupter, if he can be and actually is to him more of a wolf than a person all this is a manifestation of the ambivalence in the relationship to God. It it all there takes place a blaspheming of the name of God, which is more dreadful, palpable, and unequivocal than anything the world may do in the form of atheism, accursed idolatry, or foolish self-deification.... Wat beteken dit vir jou?

Sondag, 28 Januarie, Aanddiens Matteus 6:10(1) Laat u koninkryk kom. 1. Dirkie Smit skryf oor gebed: Gebed is ʼn dodelik ernstige saak om waarlik te bid is om die lewende God ernstig te neem om gebed alte ligtelik te neem, alte familiêr, is om te speel met ons eie lewe. Waarom is gebed om te speel met ons eie lewe? 2. Gebed is deur die eeue deel van die disciplina arcani (geheime oefeninge). Hoekom was gebed deur die eeue dikwels ʼn geheim? 3. In Matt. 6:33 sê Jesus: Beywer julle allereers vir die koninkryk van God en vir die wil van God, dan sal Hy julle ook al hierdie dinge gee. Lees Matt. 5:21-48. Wat beteken dit om julle te beywer vir die koninkryk van God? 4. Die koninkryk van God beteken dat daar hoop is. Dié hoop is so anders as die hoop waaraan ons gewoond is. Deur die eeue is gesê dat die hoop op twee maniere verloor kan word, deur wanhoop en deur valse hoop. Dirkie Smit sê oor die hieroor: Wanhoop beteken ons swig voor die swaarkry, die sukkel en die sleur van elke dag; dat ons begin leef asof selfs Gods beloftes nooit gaan of kan waar word nie, asof ons eie lyding nooit gaan ophou, ons l otgevalle nooit gaan verander, ons toekoms nooit gaan verbeter nie. Wanhoop beteken dat ons uitsigloos raak, so sonder visie en verwagting, so bevrees vir alles wat mag wag, so moedeloos en moeg, so selfbejammerend en vol klagtes, so teleurgesteld, so oorheers deur terug-wens en terug-verlang, dat ons begin l eef asof ons nou reeds hel-op-aarde ken, waar selfs God nie kan of wil help nie. Hy gaan verder: Valse hoop beteken dat ons tevrede raak met die sienlike en met die werklikhede van elke dag; as ons leef asof ons reeds dáár is, reeds tuis is, asof ons behoeftes en verlange reeds nou en hier bevredig word. Valse hoop beteken dat ons selfgenoegsaam raak, té tevrede, dat ons begin maak asof ons reeds hemel-op-aarde ken - sodat ons nie meer hunker en verlang nie. Wat is die Christelike hoop dan? Douglas Hall sê: Christian hope is hope against hope. It is hope that knows and dialogues with its antithesis, despair... It is primarily because of cheap hope that both our society and our churches find themselves in the dilemma they do. As Christians whose faith is tainted by ideological optimism, we are trying to answer all of our problems without exposing ourselves to them as real problems. Wat beteken hierdie hoop teen hoop vir jou?

Maandag, 29 Januarie, Aanddiens Matteus 6:10(2) Laat u wil ook op die aarde geskied, net soos in die hemel. 1. Hoe weet jy wat die wil van God vir jou is? Wat beteken laat u wil geskied? 2. Is dit nie so dat dit in gebed dikwels meer oor ons wil as die Here se wil gaan nie? Vra jouself die volgende vrae: Waarom bid jy? Wanneer bid jy? Waarvoor bid jy? 3. Wanneer ons bid dat die wil van God geskied, bid ons ook dat ons die Vader se wil sal laat geskied. Wat beteken dit vir jou? 4. Die wil van die Vader word op verskillende wyse misverstaan. Vir baie beteken die wil van die Vader: Dat dit wat nou is tog net sal bly soos dit is. Dat dit wat nou dalk anders is tog net sal terugkeer na dit wat voorheen was. Dat die wil van die Vader nie geskied nie. Waarom sou dit misverstande kon wees? Is daar voorbeelde in jou lewe waar jy die wil van die Vader dalk só misverstaan? 5. Hoe weet ons dan wat die wil van die Vader is?

Dinsdag, 30 Januarie, Aanddiens Matteus 6:11 Gee ons vandag ons daaglikse brood. 1. Ons word geleer om te bid ook vir onsself. Waarvoor bid jy? 2. Jesus praat hier met sy volgelinge. Wie was Jesus se volgelinge? Wat het hulle in gemeen gehad? Wat is die implikasies daarvan? 3. Jesus leer ons om te bid vir brood. Wat beteken die brood? 4. Die verhaal word vir ʼn spesifieke gemeente geskryf. Wie was die gemeente? Wat het hierdie gemeente in gemeen gehad? Wat is die implikasies daarvan? 5. Is daar ʼn verskil tussen die gebed om brood en dit waarvoor jy bid? 6. Ons word geleer om te bid vir daaglikse brood. Hoekom? 7. Ons word geleer om te bid vir ons daaglikse brood. Hoekom? Gesamentlike Gebede WOENSDAG 31 Jan tot VRYDAG 02 Feb 18 00 tot 19 00 in die Gebedskamer

B W GEBEDSBEDIENING Cloth yourself with the image of God, His character and His ways in unity with God the Father, God the Son and God the Holy Spirit! Ps 103:5 Dis Hy wat jou siel versadig met die goeie, sodat jou jeug weer nuut kan word soos n arend. Suffering, gives us the strength to endure. Gebed 1. Bid asseblief dringend vir Rhyn. Hy is 1 jaar oud en het n vinnig-groeiende gewas in sy brein. Hy word geopereer op 12 Februarie in Kaapstad. 2. Gebedsweek : VRUG WAT SAL HOU!

B W GASVRYHEID

B W VROUEBEDIENING Vrouekamp 2018 n naweekavontuur saam met die Here Ons gemeente se vrouekamp vind plaas vanaf 23-25 Februarie by Menuha-kampterrein. Kampleier: Susan Coetser, bekende skryfster en spreker Tema: Reis saam met die Here, leer herken Sy stem en Sy hart Kostes: R350 per persoon Bespreek asb. nou reeds by die Kerkkantoor, 051 492 3064. GEMEENTE PIEKNIEK DATUM: So 18 FEBRUARIE TYD: 11:00 PLEK: LAPA BY DIE STALLE KOSTE: R75 per persoon U ontvang n piekniekpakkie eetgerei en sap. Bring u eie kombers en kuier saam.

B W GROEPE Bybelstudies Gebedsgroepe Biduur HIERDIE IS IETS OM NA UIT TE SIEN!! Eerste byeenkomste begin 23/24 Jan TEMA: Wie is jy? En waarheen is jy op pad? Lokaal/huis: Adres: Kontakno: Tyd: Reinette (Bybelskool) Kerkgebou 082 560 4709 Ma 09:00 Ria Grobler (Bybelskool) Kerkgebou 083 4431 860 Wo 19:00 O1 Callie Bam Hillandale 100 082 4747 355 Di 18:30 02 Willie du Preez Hillandale 138 082 4537 266 Di 17:30 O3 Rita Steyn Roteer 083 4097 342 Di 15:00 Q1 Brand Louw / Wim Nel Swp 137 084 5109 283 Di 18:30 Q3 Johan en Hester Herbst Roteer 083 2556 874 Di 18:30 R1 Janko Botha Cheetahweg 37 082 494 7520 Di 18:30 O1 Antoinette Cilliers Roteer 076 3223 496 Wo 09:30 O2 S de Klerk en E Morgenroodt 082 928 5675 083 456 4857 Wo 09:30 Johan Visser Alle Jongmense 20-35jr 072 603 3205 Wo 18:30 Anton Meiring Kerkgebou 079 8953 914 Wo 08:30 Anton Meiring (Almal welkom) Kerkgebou 079 8953 914 Wo 18:30 Anton Meiring (Manne bo 45) Kerkgebou 079 8953 914 Vry 05:00

BYBELSKOOL KLASSE HERVAT IN DIE JEUGKAMER 22 JAN Maandag OGGEND 09:00-10:00 KONTAK Reinette 082 5604 709 EN 24 JAN Woensdag AAND 19:00-20:30 KONTAK Annatjie 082 923 5955 / Ida 083 291 8755 NETWERK-KURSUS VERSTAAN God se doel vir jou in die kerk NETWERK KURSUS: Leer verstaan waarom God jou gered het en waar God jou wil gebruik. Die regte mense... Op die regte plekke...vir die regte redes. Tye en plekke soos volg: Die Kursus word DV Woensdagaande in die konsistorie aangebied: Minimum 4 studente per kursus. Skryf asb by Judy in. Die kursus sal slegs begin indien daar genoeg belangstelling is. Daar bestaan n bereidheid om die kursus op So ogg na die erediens aan te bied. Kwartaal 1: Kwartaal 2: Kwartaal 3: NETWERK 1 31 Jan 18 Apr 25 Jul NETWERK 2 07 Febr 25 Apr 01 Aug NETWERK 3 14 Febe 02 Mei 15 Aug NETWERK 4 21 Fe 09 Mei 22 Aug NETWERK 5 28 Febr 23 Mei 29 Aug NETWERK 6 07 Mrt 30 Mei 12 Sept NETWERK 7 14 Mrt 06 Jun 19 Sept NETWERK 8 21 Mrt 13 Jun 26 Sept

GASVRYHEID Nuwe Lidmate Ons verwelkom ons nuwe Lidmate, Vriende en Besoekers met die liefde van Jesus Christus. Neem asb. daarvan kennis dat Ds s. Anton en Johan en die Geestelike leiers u graag wil besoek en leer ken. Ten einde dit moontlik te maak, moedig ons u vriendelik aan om asb U besonderhede op die VORM voor in die kerk te kom skryf. U kan as vriend, sowel as lidmaat deel word van die bedieninge. Dit is egter noodsaaklik dat uself moet kom rapporteer, want dit gee aan ons vrymoedigheid om u by u huis te kom besoek. U is meer as Welkom!!! WHNGGK RGLEIERS Dankie vir u gereelde en getroue dankoffers Ons het groot waardering vir u bydraes. Vir u gerief en n konstante inkomste vir die gemeente, vra ons u vriendelik om elektroniese inbetalings te oorweeg. METODE VAN BETALINGS Bank Aftrekorder Elektronies Kaartmasjien in kerkkantoor Nedbank: WHNGGK, Tjekrekening, Rekno: 1001 078 594, Takkode: 12 03 05 DANKOFFER-KOEVERTE VIR U GEBRUIK IS BESKIKBAAR OP DIE TAFELS BY DIE DEURE