Excelsus (die Sentrum vir Bedieningsontwikkeling) bied in 2019 die volgende aan:

Similar documents
"Onse Vader wat in die hemele is, laat u Naam geheilig word; laat u koninkryk kom; laat u wil geskied, soos in die hemel net so ook op die aarde; gee

GRADE 12 SEPTEMBER 2012 RELIGION STUDIES P2

Bybel vir Kinders bied aan. God Toets Abraham se Liefde

n Verduidelijking van die Nuwe Verbond deur Dr. Marc s. Blackwell Sr.

Bybel vir Kinders. bied aan. Die vrou by die put

Dit bring ons by ons tweede handvatsel in `n strewe na die leef van die Koninkryk Kultuur nl: Genade pad.

- Laai dit hier af: Fokustekste 2016.xlsx. S ondag Datum Sleutelteks

(Uit Leef stroom-op! hoofstuk 1)

Bybel vir Kinders bied aan. Die Hemel God se pragtige huis

Die Hemel God se pragtige huis

Die wedersydse verhouding tussen geloof en geestesgesondheid. Dr Deon Bruwer

Community of Practice

Kain vermoor Abel (Genesis 4:8)

Laai die onderstaande Predikante Spyskaart af deur hier te klik en kyk wat word alles in 2018 opgedis.

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun

keys to preach the Gospel carlos moses

1. OM JESUS TE VOLG: 2. DTR die verhouding:

Together moving in unity to fulfill our God-given missional calling! DIE APOSTOLIESE GELOOF SENDING VAN SUID-AFRIKA. Afrikaans AFM - AGS

Welkom by ons Aanddiens! Kom geniet n koppie koffie in die saal na die diens!

DIE GODHEID Matt 28:19 veelgodery.

VOORTGESETTE BEDIENINGSONTWIKKELING DISSIPELVORMING COMMUNITAS

MEGILOTH 2: ESTER / ESTHER

Isaiah 38:19 19 The living, the living, he thanks you, as I do this day; the father makes known to the children your faithfulness.

THE FIVE MEGILOTH ESTHER SONG OF SONGS RUTH ECCLESIASTES LAMENTATIONS

MOTHEO/XHARIEP HOëRSKOLE ATLETIEK MOTHEO/XHARIEP HIGH SCHOOLS ATHLETICS

Let it be. Laat dit wees. Monday 18 June 12

n Prins word die Skaapwagter

Join us for a Seminar/Presentation by the author of the book below: When: 9 March 2015 Where: Helderberg High School Chapel Time: 19h00

'n GEMEENTE VAN GOD MET JESUS CHRISTUS AS HOEKSTEEN

AS HERMENEUTIESE RAAMWERK VIR. Voorgelê ter vervulling van die vereistes vir die graad DOCTOR DIVINITATIS

Les 6 vir 10 November 2018

BEGIN BY DIE EINDE: Wat moet met jou gebeur as jy doodgaan?

Mattheus 6:9-10 Ons nuwe dissipel-lewe is n lewe waarin ons radikaal breek met self-gesentreerdheid en leef met God-gesentreerdheid.

Catullus se Carmina in Afrikaans vertaal: n funksionalistiese benadering

Kleingroepe as Gemeenskappe van Dissipels...

GROEIGROEP MATERIAAL BADBOYS OM DIE KRUIS KAJAFAS

As-Woensdag. Baie welkom in die 46 dae lydenstyd Taizè-musiek bring ons in die stemming om na God, na onsself, na mekaar en na ander te luister

Tema: Hoe word ek n loot (1)?

1. Oorsig van die program 2. Doel en toekoms van die Jeug-Familie Indaba 3. Wandel saam deur Kolossense 3:12-17

Van Vervolger tot Prediker

Die verheerlikte Jesus se seën en ons. Vandag vier ons die troonsbestyging van die Koning van die konings.

Bybelskool van Centurion. 27 Maart Welkom

Tema: Die ware besnydenis: Hoe leef ek vandag as Jesus se dissipel?

Nuwe Wyn/New Wine. Nuwe Wyn/New Wine. Vir kinders/ For kids. Dr Christo Nel

Huwelike in ons familie. Efesiërs 5:21-33 & 1 Joh 4:9.10. Trinitas is n verloste familie diensknegte wat gestuur is.

10 Woorde wat ons ewige redding en verlossing beskryf

Missional leadership entering the trialogue Missionale leierskap in trialoog

THE APOSTOLIC FAITH MISSION OF SA DIE APOSTOLIESE GELOOFSENDING VAN SA

Gereformeerde Kerk Bellville 31 Januarie 2016 Oggend

Unity Apostles Church of New Zealand Post Card- Farewell to Evangelist John Weder All Honour to God

CURRICULUM VITAE Dr. Cas Wepener November 2009

Om n omgewing te skep vir gesonde mense om gesonde verhoudings en n dinamiese, lewendige bedieningslewe te kan hê.

VBO gaan oor die verdieping van ons verstaan. van die evangelie, ons ingesteldheid teenoor ons roeping en. oor die slyping van

Hoor God deur Drome en Visioene Hear God through Dreams and Visions

AANSOEKVORM 2015 PRIMêRE SKOOL

Die ekonomie en die Christen n perspektief. 1 Desember 2010

SERMON FORMS AS A DIMENSION OF COMMUNICATION IN THE CURRENT WORSHIP CONTEXT IN THE SOUTH KOREAN CHURCHES JONGSEOG HWANG

NIE ELKEEN WAT...!! nie die wil van die Vader doen nie sal nie in die koninkryk van die hemele ingaan nie!! en wat die wil van die Vader doen

Catharina Maria Conradie

Filippense 1:27-30 Ermelo 20/09/2015(Doop)

Is profesie oor Christus in die Ou Testament altyd direk Messiaans?

governance in church and society today

DOELSTELLING DANKIE TERUGVOER

COMMUNITY-BASED DISCIPLESHIP: A MISSIONAL APPROACH TO URBAN AFRICAN YOUTH- THE CASE OF NAIROBI, KENYA ABID RANGOONWALA

Markus 16:1-8. Die leë graf, die Evangelie-boodskap daarin, en die vroue met die oprag om hieroor te getuig.

JOHANNESBURG CHURCH OF CHRIST (Geaffilieer met die Los Angeles International Church of Christ - LAICC) (Ds Francois Smit) 1.

A reflection upon the loneliness of Korean elderly in family support: A Christian-pastoral perspective. By WONSUK JAMES ROH

GEHOORSAAMHEID AAN GOD

To fulfill. To complete its purpose. He was the end of the law. It was a "schoolmaster to bring us to Christ"

Jy sal lewe deur die onverdeelde trou van die Here. Jesaja 36-37:14, 20, 32

Mattheus 5:3 Salig is die wat arm van gees is, want aan hulle behoort die koninkryk van God.

DIE FEESTYE VAN YHVH LES 13 (DEEL 2): OP WATTER DAG IS YESHUA GEKRUISIG?

Hoofstuk 1. Eensaamheid: woordverklaring

Parashah 8: Vayish lach (חלשיו) En Hy Het Gestuur. Nuwe Verbond: Matt. 26:36 tot 46; Rom. 12:19; Fil. 3:5; Heb. 8:8; Jak. 7:4 tot 10.

Die maan en sy rol in ons wereld *

Preek Jan Steyn Sondag 29 Oktober Teks: Efesiers 2:1-10. Tema: In Christus lewe jy. Inleiding:

Sinodale nuus. 24 Maart 2017

BRUID VAN JESUS. PREDIKER: Pastoor Johan Putter PLEK: Mbombela DATUM: 9 Julie Page 1 of 11

Liturg: Verwelkom almal en wens hulle n geseënde Kersfees toe. Dan:

Definition2 - SALWING = GODDELIKE AANSPORING OM TE FUNKTIONEER/ANOINTING = THE UNCTION TO FUNCTION

GKSA NEWS. Sunday 6 January 2019 JOYS AND SORROWS

Hoofstuk 1: Wie of wat hou ons uit die koninkryk van God?

Waar kom die Christelike geloof vandaan? Kyk ook: - Wie is wie?

THE ADMINISTRATIVE FUNCTIONING OF THE SEVENTH-DAY ADVENTIST CHURCH - A CATALYST FOR CHANGE. Calvin William Plaatjes

Hybrid identity: A missional approach to inclusivity. Fourie Rossouw. University of Pretoria. Missiology

Lisa Bevere. New York Times- topverkoperskrywer DIE LEEUTJIE. Illustrasies deur Kirsteen Harris-Jones

Mark 9: Fokus: 9:35-37 By die dienende Christus moet ons dienskneg-dissipels word.

LUKAS 10 BELEEF BYBELSE EKKLESIA Here, verander ons prentjie en belewenis van gemeente-wees

Inhoudsopgawe. 4 n Boodskap van Nico Simpson 4 Ontmoet die span

Downloading allowed. Sharing allowed with credit to MPC. No changes or commercial use allowed. Aflaaibaar. Verspreding toegelaat met krediet aan MPG.

Waar is God as ons swaarkry?

5. n Ewige toekoms vir my kind Here. Joh.6:40 elkeen wat die seun sien en in Hom glo, die Ewige Lewe sal hê

Die Boek van Moses. Facebook vir Shama Bedienings : Ministries/ ?

BIBLIOGRAFIE. Augsburger, DW Anger and assertiveness in pastoral care. Philadelphia: Fortress Press.

OEPS! WAAR IS MY GELOOF HEEN?

Ontluikende kerke n nuwe missionêre beweging. Deel 2: Kernpraktyke van Ontluikende Missionêre Kerke

Wegraping (Saamgevat)

Nuwe Lied Bediening. Parashah 9: Vayeshev En Hy Het Gewoon

Appendix A. 4 Detail of which songs were not approved for now and will be looked at again, are in unpublished

Official Press Kit - Copyright 2008 Voices for Christ & Bulelani Studio CC Page 1 of 16

Transcription:

1. Lentekonferensie Excelsus (die Sentrum vir Bedieningsontwikkeling) bied in 2019 die volgende aan: 17-19 September 2019 Tema: Hoe ons onthou, hoe ons vergeet. Om verbeeldingryk te lewe. Universiteitsoord en Universiteit van Pretoria 30 VBO-punte 2. Sertifikaat in Bedieningsontwikkeling. Kursus gerig op predikante in die beginfase van hulle bediening Module 2: Gemeentelike bestuur en leierskap 5-7 Februarie 2019 Module 3: Wat maak ons met die Ou Testament? 23-25 Julie 2019 Module 4: Wat maak ons met die erediens? 29-31 Oktober 2019 3. Sertifikaat in Bedieningsvernuwing. Kursus gerig op predikante in die middelfase van hulle bediening Module 3: Oor God die Drie-enige God, Missio Dei en die plot van die evengelie [4 e groep] 26-28 Februarie 2019 Module 4: Oor identiteit wie is ons en waar pas ons in? [4 e groep] 1

30 Julie-1 Augustus 2019 Module 5: Oor bediening en geestelike leierskap die hart van predikantswerk [4 e groep] 22-24 Oktober 2019 Module 7: Oor missionêre gemeentes hoopvol en energiek vir ons roeping [3 e groep] 26-28 Februarie 2019 Module 8: Oor erediens en prediking hoe ons die storie van die evangelie glo, vier en vertel [3 e groep] 10-12 Junie 2019 Module 9: Oor gemeenskap om koinonia en diensbaarheid in gemeentes te versterk [3 e groep] 15-17 Oktober 2019 4. Daar is lewe vóór én ná aftrede. Kursus gerig op predikante in die afrondingsfase van hulle bediening Module 1: Om sinvol af te tree 24-25 April 2019 Module 2: Sinvol besig tot en met aftrede 16-17 Julie 2019 2

Module 3: Sinvol besig ná aftrede 3-4 September 2019 5. Klein is goed. n Werkswinkel oor die bediening in kleingemeentes 9-11 April 2019 OMNIA 30 VBO-punte 6. Geroep en gestuur. Missionale leierskap 16-17 April 2019 NG Kerk Stellastraat, Pretoria 25 VBO-punte 7. Al die nasies tot die einde van die aarde. Herontdek die Bybel se missionale stem Module 1: Sleutel en slot. Missionaliteit as verstaansleutel 19-20 Februarie 2019 Module 2: Lig vir die nasies. Die Ou Testament se missionale stem 21-22 Mei 2019 Module 3: Lig vir die wêreld. Die Nuwe Testament en missionale stem 13-14 Augustus 2019 3

8. Die jaar van God se genade. n Reeks liturgiewerkswinkels aan die hand van die kerklike jaar Werkswinkel 1: Die Koning word verneder en verhoog. Lydenstyd, Paasfees en Paastyd. 29-30 Januarie 2019 Werkswinkel 2: Op aarde net soos in die hemel. Koninkrykstyd. 7-8 Mei 2019 Werkswinkel 3: Ons wag op die Koning. Advent, Kersfees en Epifanie. 5-6 November 2019 9. Boekbesprekings* Wesley Granberg-Michaelson: Future Faith. Ten Challenges Reshaping Christianity in the 21st Century. Alan Kreider: The Patient Ferment of the Early Church. The improbable Rise of Christianity in the Roman Empire. Nelus Niemandt: Hartsplek. Egte lewe waar jy is. Jean Oosthuizen: Die opkoms en ondergang van die NG Kerk. Miroslav Volf & Matthew Corasmun: For the Life of the World. Theology That Makes a Difference. Jaarprogram: Maand-vir-maand 4

Januarie 2019 29-30 Die jaar van God se genade. Liturgiewerkswinkel (1) Februarie 2019 5-7 Sertifikaat in Bedieningsontwikkeling (2) 19-20 Al die nasies tot die einde van die aarde. (1) 26-28 Sertifikaat in Bedieningsvernuwing (3) 26-28 Sertifikaat in Bedieningsvernuwing (7) April 2019 9-11 Klein is goed. Bediening in kleingemeentes 16-17 Geroep en gestuur. Missionale leierskap 24-25 Daar is lewe vóór én ná aftrede (1) Mei 2019 7-8 Die jaar van God se genade. Liturgiewerkswinkel (2) 21-22 Al die nasies tot die einde van die aarde. (2) Junie 2019 10-12 Sertifikaat in Bedieningsvernuwing (8) Julie 2019 16-17 Daar is lewe vóór én ná aftrede (2) 23-25 Sertifikaat in Bedieningsontwikkeling (3) 30-1/08 Sertifikaat in Bedieningsvernuwing (4) Augustus 2019 13-14 Al die nasies tot die einde van die aarde. (3) September 2019 3-4 Daar is lewe vóór én ná aftrede (3) 17-19 Lentekonferensie Oktober 2019 15-17 Sertifikaat in Bedieningsvernuwing (9) 22-24 Sertifikaat in Bedieningsvernuwing (5) 29-31 Sertifikaat in Bedieningsontwikkeling (4) November 2019 5

5-6 Die jaar van God se genade. Liturgiewerkswinkel (3) Alle navrae kan gerig word aan Rika van Rensburg by excelsus@up.ac.za of 012 420 6738. * Datums en plek sal bekend gemaak word. 6