LES LESTEMA WEEK VAN BLADSY

Similar documents
Bybel vir Kinders. bied aan. Die vrou by die put

1. OM JESUS TE VOLG: 2. DTR die verhouding:

Welkom by ons Aanddiens! Kom geniet n koppie koffie in die saal na die diens!

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun

Bybel vir Kinders bied aan. God Toets Abraham se Liefde

GROEIGROEP MATERIAAL BADBOYS OM DIE KRUIS KAJAFAS

Dit bring ons by ons tweede handvatsel in `n strewe na die leef van die Koninkryk Kultuur nl: Genade pad.

n Prins word die Skaapwagter

"Onse Vader wat in die hemele is, laat u Naam geheilig word; laat u koninkryk kom; laat u wil geskied, soos in die hemel net so ook op die aarde; gee

BEGIN BY DIE EINDE: Wat moet met jou gebeur as jy doodgaan?

INHOUDSOPGAWE LES LESTEMA WEEK VAN BLADSY. Die Innerlike Dissipline van Gebed 8 Oktober 15. Die Innerlike Dissipline om te Vas 15 Oktober 18

(Uit Leef stroom-op! hoofstuk 1)

Kain vermoor Abel (Genesis 4:8)

'n GEMEENTE VAN GOD MET JESUS CHRISTUS AS HOEKSTEEN

Tema: Die ware besnydenis: Hoe leef ek vandag as Jesus se dissipel?

Preek Jan Steyn 25 Februaie Teks: Johannes 13:1-35. Tema: Saamwees (op mekaar gerig wees) Inleiding:

DOELSTELLING DANKIE TERUGVOER

n Verduidelijking van die Nuwe Verbond deur Dr. Marc s. Blackwell Sr.

Van Vervolger tot Prediker

Die wedersydse verhouding tussen geloof en geestesgesondheid. Dr Deon Bruwer

Rom 14:1-12. Fokus: Rom 14:10-12 Die belangrikheid van Kerk-eenheid en ons hantering van versskille (d)

5. n Ewige toekoms vir my kind Here. Joh.6:40 elkeen wat die seun sien en in Hom glo, die Ewige Lewe sal hê

Het jy al gehoor van die Vier Geestelike Wette?

Bybel vir Kinders bied aan. Die Hemel God se pragtige huis

Die Hemel God se pragtige huis

Jan Steyn preek 8 Julie Teks: Romeine 5:1-11 (1 Timoteus 1:1) Tema: Christus Jesus ons Hoop

Hoofstuk 1. Eensaamheid: woordverklaring

To fulfill. To complete its purpose. He was the end of the law. It was a "schoolmaster to bring us to Christ"

To abandon prayer is to embrace atheism. Alec Motyer

Die leuen van die samelewing: Jou toekoms is in jou eie hande en jy is in beheer van jou lewe!

Wie is Jesus? Wie is Jesus? KLEINGROEPBEDIENING. Predikant: Wilhelm Leuschner Sel: Epos:

HOE GROEI BY MENSE PLAASVIND. Enkele Inleidende Opmerkings ter Agtergrond

Les 6 vir 10 November 2018

Oktober Lees: Mattheus 7:1-12 Fokus: vers 6-11

Die regering van die Kerk 1Tim 2: Christus se wil dat vroue leerlinge moet wees... maar nie self mag onderrig gee nie.

Join us for a Seminar/Presentation by the author of the book below: When: 9 March 2015 Where: Helderberg High School Chapel Time: 19h00

Die verheerlikte Jesus se seën en ons. Vandag vier ons die troonsbestyging van die Koning van die konings.

Together moving in unity to fulfill our God-given missional calling! DIE APOSTOLIESE GELOOF SENDING VAN SUID-AFRIKA. Afrikaans AFM - AGS

Gen 17:1-14; Rom 4:1-12; Kol 2:1-12

Kleingroepe as Gemeenskappe van Dissipels...

Kom ons herinner mekaar aan die toetse wat ons tot nou toe hanteer het:

28 Oktober 2012 dink aan die Hervorming. Wegdros is Ten tye van die Hervorming het wegdrossery sommer erg plaasgevind

Addendum A Consent form

INHOUDSOPGAWE LES LESTEMA WEEK VAN BLADSY. Besprinkeling en die Suigelingsdoop 30 Julie 5. Teologiese begronding van die Doop 6 Augustus 9

Skriflesing: 1 Johannes 1:1-10 Teks: 1 Johannes 1:4 Sing- Ps. 66:1, Ps. 19:1; Ps. 65:8; Ps. 100:1,4

Hoe om vir God te gee wat Hy die graagste wil hê

OEPS! WAAR IS MY GELOOF HEEN?

Twee van die grootste leuens oor sukses wat aan ons en aan ons kinders deur die samelewing vertel word.

Hoe verskil die Christelike vryheid waarvan Paulus praat van die samelewing se manier van dink oor vryheid?

Jy sal lewe deur die onverdeelde trou van die Here. Jesaja 36-37:14, 20, 32

10 gebooie van Genade n Ekspedisie na vryheid

Jan Steyn Preek Sondag 12 Augustus Teks: Lukas 19:1-10. Tema: Genade groter as myself.

Definition2 - SALWING = GODDELIKE AANSPORING OM TE FUNKTIONEER/ANOINTING = THE UNCTION TO FUNCTION

Bybelskool van Centurion. 27 Maart Welkom

Die eerste is God beskik alles: God het alles vooraf beplan en haarfyn uitgewerk en alles werk presies so uit soos Hy dit beplan het.

Preek Jan Steyn Sondag 29 Oktober Teks: Efesiers 2:1-10. Tema: In Christus lewe jy. Inleiding:

Waar is God as ons swaarkry?

Is profesie oor Christus in die Ou Testament altyd direk Messiaans?

Mark 9: Fokus: 9:35-37 By die dienende Christus moet ons dienskneg-dissipels word.

19.20 BESKRYWINGSPUNT STREEKSINODE NOORDWES KATEGISMUS (Art 124) POINT OF DESCRIPTION REGIONAL SYNOD NORTH WEST CATECHISM (Art 124)

GEHOORSAAMHEID AAN GOD

NIE ELKEEN WAT...!! nie die wil van die Vader doen nie sal nie in die koninkryk van die hemele ingaan nie!! en wat die wil van die Vader doen

Wanneer die kerk verdwaal in valsheid word dit n vertoonvenster van Afgode diens.

10 Woorde wat ons ewige redding en verlossing beskryf

Mattheus 6:9-10 Ons nuwe dissipel-lewe is n lewe waarin ons radikaal breek met self-gesentreerdheid en leef met God-gesentreerdheid.

DIE GODHEID Matt 28:19 veelgodery.

Mei Lees: Mat 5: Hoekom? Ook sy prediking hier in-ie Bergpredikasie.

Brandende Harte! Ontmoet God en word passievolle navolgers van Jesus. Ds. Willem Louw: NG Kerk Miederpark

GOD SE VINGERAFDRUKKE VAN GENADE

Die maan en sy rol in ons wereld *

DIE VADER PRAAT FINAAL DEUR SY SEUN MET ONS! Eksegetiese Tema: God praat op planmatige en volmaakte met ons deur sy Seun as. Tekskeuse: Hebr 1:1-2

Emotional drainage / Emosionele dreinering

Inhoudsopgawe. Voorwoord deur Wayne Grudem... 7 Inleiding Eindnote

Sondag, 21 April 2013 Tema: Vat die bal Skriflesing: 2 Korintiërs 12:8-12 Leraar: Ds Attie Steyn

Heb. 7,8 10 is vir my vanselfsprekend, maar miskien moet dit in detail in PLAIN Afrikaans verduidelik word.

Mattheus 5:3 Salig is die wat arm van gees is, want aan hulle behoort die koninkryk van God.

Hartbeespoort Christen Gemeenskap : Evangelisasie-Dissipelskap kursusnota s DISSIPELSKAP OPLEIDINGSPROGRAM.

DIE NUWE HEMEL EN DIE NUWE AARDE 1Toe het ek 'n nuwe hemel en 'n nuwe aarde gesien. Die eerste hemel en die eerste aarde het verdwyn, en die see het

Hoe lyk dit in mense se lewens as hemel daar deurgebreek het? Hoe lyk dit op aarde as hemel deurbreek Van paradys tot koninkryk van die

Die ekonomie en die Christen n perspektief. 1 Desember 2010

Gebed. Bybelse Dissipelskap

DIE WEG CHRISTELIKE GEMEENTE

Die betekenis van die kruis (1)

Pretoria- 23 Junie 2012

GOD IN 3D LEIERSGIDS. Uitgawe 2018 Emmaus Sentrum Geen duplisering sonder toestemming. Posbus 111, Paarl, 7620 Dienssentrum Tel:

Mattheus 5:27-30 Ons nuwe dissipel-lewe volgens die HERE se gebooie begin on ons harte. In vers wys Jesus hierdie waarheid uit die 7de gebod.

Huwelike in ons familie. Efesiërs 5:21-33 & 1 Joh 4:9.10. Trinitas is n verloste familie diensknegte wat gestuur is.

1Kon 18:41-46 In Israel vol Goddeloosheid en afvalligheid wys die HERE: Ek's die enigste ware God... die Een wat lewe gee.

Agteraf is dit natuurlik maklik om so te praat. Hoe sou ons self opgetree het by die opstanding van Jesus? Nie veel beter nie.

GOD STORIES LEIERSGIDS. Uitgawe 2017 Emmaus Sentrum Geen duplisering sonder toestemming. Posbus 111, Paarl, 7620 Dienssentrum Tel:

GRADE 12 SEPTEMBER 2012 RELIGION STUDIES P2

Gereformeerde Kerk Bellville 31 Januarie 2016 Oggend

Inhoudsopgawe ONGEWONE LIEFDE VELDTOG 2 MEI 6 JUNIE Inleiding 3. Inrigting en verloop van n byeenkoms 4. 2 Mei Free Love 5

Luister na God. enlewe vir ewig

Gebore uit die maagd Maria

Appendix A. 4 Detail of which songs were not approved for now and will be looked at again, are in unpublished

Pretoria- 23 Januarie 2011

Die uitnodiging van God aan die hele wêreld, is om n

Galasiërs 5:1-12 Valse en ware godsdiens

Ons verlossing is in Jesus Christus ons Hoëpriester gewaarborg

Transcription:

INHOUDSOPGAWE LES LESTEMA WEEK VAN BLADSY 1 2 Die mens se soeke na geluk 25 Junie 3 Verkeerde denke oor geluk (Deel 1) 2 Julie 7 3 4 Verkeerde denke oor geluk (Deel 2) 9 Julie 11 Geluk begin by afhanklikheid van God 16 Julie 15 Bladsy 2

25 Junie 2018 Les 1 Die mens se soeke na geluk A. YSBREKER Wat was die gelukkigste oomblik van jou lewe? B. AANBIDDING Eie keuse /die liedjie(s) van die uitsending / ALS- Dropbox C. WOORD Lees die Skrifgedeelte(s) een of twee keer hardop deur. Bied daarna aan elkeen die geleentheid om met die groep te deel hoekom woord(e) of frase(s) in die teks tot hulle spreek. Daarna lees die fasiliteerder die vrae hardop voor. Groeplede kry dan die geleentheid om te reageer op die vraag wat tot hulle spreek. Moedig groeplede aan om die vrae met ek -stellings te beantwoord nie vae veralgemenings soos ons/hulle mens nie. 1. Skrifgedeeltes en bespreking Elke mens is op soek na geluk. Almal doen wat hulle doen, omdat hulle glo dit gaan hulle gelukkig maak. Bladsy 3

n Groot probleem met die soeke na geluk, is dat ons dink geluk is iets daar buite wat ek in die hande moet kry. Ons dink dit is n iets, of n iemand, n hoeveelheid geld, of n plek, n werk, of omstandighede. Navorsing het bewys geluk is ± 40% geneties en 10% omstandighede. Meer as 50% van geluk is in jou eie hande! Lees Romeine 12:9-21 (NLV) Moenie veins dat jy ander liefhet nie; doen dit uit jou hart. Haat alles wat verkeerd is; kies kant vir wat goed is. As broers en susters in God se huisgesin moet julle mekaar in liefde koester en voor in die ry staan om mekaar met respek te hanteer. Moenie sleepvoet wees in julle toewyding nie; wees entoesiasties; wees werklik diensbaar vir die Here. Wees bly oor die wonderlike toekoms wat God vir julle beplan. Volhard in tye van swaarkry; moenie verslap in die gebed nie. As medegelowiges in nood verkeer, wees jy die een om n helpende hand na hulle toe uit te steek. Maak n gewoonte daarvan om gasvry te wees maak nie saak of dit oor kos of slaapplek gaan nie. As mense julle oor julle geloof vervolg, moenie n vloek oor hulle uitspreek nie, maar vra God om hulle te seën. As ander blydskap ervaar, juig saam met hulle. As hulle hartseer is, deel dit met hulle. Konsentreer op dit wat onderlinge eensgesindheid bevorder. Moenie belangrik probeer wees nie, maar vind julle geluk by die nederiges. Moenie dink dat net julle altyd reg is nie. Moenie vir enigiemand kwaad met kwaad terugbetaal nie; wees positief teenoor alle mense. Sover dit vir julle moontlik is, moet julle goeie verhoudings handhaaf met alle mense. Bladsy 4

Geliefdes, julle moet julleself nie wreek nie. Laat die straf aan God oor. Daar staan mos in die Skrif: Dit is mý reg om te straf; Ek sal vergeld, sê die Here. Doen eerder wat die Skrif sê: As jou vyande honger is, gee aan hulle iets om te eet. As hulle dors is, les hulle dors. Deur dit te doen, sal julle hulle bloedrooi van skaamte maak. Moenie toelaat dat die slegte julle onderkry nie, maar deur goed te doen moet julle die slegte te bowe kom. Vrae: 1. Bespreek hoe broederliefde (naasteliefde) jou laat voel? 2. Hoe voel jy na n aand se gasvryheid? (Lekker kuier saam met vriende) Lees Efesiërs 4:31-32 (DB) Moenie toelaat dat julle bitter word nie. Beteuel jou humeur en as jy dalk jou humeur verloor, moet jy nie kwaad bly nie. Moenie mekaar vloek of lelike dinge vir mekaar sê nie. Moet ook nie iets doen wat vir n ander een sleg is nie. Behandel mekaar mooi en goed. Laat dit vir ander lekker wees om by julle te wees. Sien mekaar se foute oor net soos God julle foute oorgesien het omdat julle Jesus s n is. Bladsy 5

Vraag: 1. Hoe bou n mens langtermyn verhoudings? 2. Oefening van die week Ontvang die nuwe oefening vir die komende week. Is daar dalk iemand naby aan jou met wie jou verhouding nie op scratch is nie. Dalk moet daar vergifnis kom of dalk net bloot n gesprek om die lug te suiwer? Is daar iets wat jy hierdie week daaraan kan doen? Gaan doen dit. 3. Seëngebed Hierdie seëngebed kan as die afsluitingsgebed gebruik word. Here, dankie dat ons U nou weereens opnuut kan ontvang. Dankie dat U die waarheid in ons losmaak dat ons U liefde kan deel met ons broers en susters. Mag ons ook in hierdie week U hande en voete wees. Amen Bladsy 6

2 Julie 2018 Les 2 Verkeerde denke oor geluk (Deel 1) A. YSBREKER As jy weer kon leef, wat sou jy anders doen? B. AANBIDDING Eie keuse /die liedjie(s) van die uitsending / ALS- Dropbox C. WOORD Lees die Skrifgedeelte(s) een of twee keer hardop deur. Bied daarna aan elkeen die geleentheid om met die groep te deel hoekom woord(e) of frase(s) in die teks tot hulle spreek. Daarna lees die fasiliteerder die vrae hardop voor. Groeplede kry dan die geleentheid om te reageer op die vraag wat tot hulle spreek. Moedig groeplede aan om die vrae met ek -stellings te beantwoord nie vae veralgemenings soos ons/hulle mens nie. 1. Skrifgedeeltes en bespreking Hoekom is dit dat so baie gelowiges, oor tyd, hulle geluk verloor? Ons begin so sterk. Ons is gevul met entoesiasme en liefde, maar soos tyd verloop is daar aspekte wat ons beroof van geluk. Bladsy 7

Lees Filippense 3:1-6 (AFR83) Verder, my broers, wees bly in die Here! Om dieselfde dinge aan julle te skrywe, is vir my nie moeite nie, en vir julle gee dit sekerheid. Pas op vir daardie dwaalleraars; pas op vir daardie mense wat kwaad stig; pas op vir daardie betekenislose besnydenis! Ons het die ware besnydenis, óns wat God deur sy Gees dien, óns wat ons op Christus Jesus beroem en nie op uiterlike dinge vertrou nie. Tog sou ek ook op uiterlike dinge kon vertrou. As iemand meen dat hy op uiterlike dinge kan vertrou, ek nog meer: ek is op die agste dag besny, van geboorte 'n Israeliet, uit die stam Benjamin, 'n egte Hebreër, in wetsopvatting was ek 'n Fariseër, in my ywer 'n vervolger van die kerk, in onderhouding van die wet van Moses om vryspraak te kry, onberispelik. Vrae: 1. Hoe kan ons ons geluk volgens Paulus behou? 2. Waarteen waarsku Paulus ons? 3. Wat is jou definisie van n wettiese lewenswyse of gesindheid? 4. Op watter rituele in die kerk vertrou ons vandag? Stel jouself voor a. jou oupa was n predikant b. jou ouers dien die Here c. jy het onder die kerkbanke groot geword Dink jy dit gee jou n gratis kaartjie om hemel toe te gaan? Bladsy 8

Filippense 3:5-6 - ek is op die agste dag besny, van geboorte 'n Israeliet, uit die stam Benjamin, 'n egte Hebreër, in wetsopvatting was ek 'n Fariseër, in my ywer 'n vervolger van die kerk, in onderhouding van die wet van Moses om vryspraak te kry, onberispelik. Voor Paulus se bekering was hy n godsdienstige mens. n Fariseër wat streng volgens 619 wette geleef het. Hy was beskou as n pro wanneer dit kom by om reëls en regulasies te onderhou. Vraag: 1. Waaruit bestaan jou verhouding met God. Godsdienstig of Jesus Christus? Religion is man s attempt to get to God. Jesus Christ is God s attempt to get to man. Rick Warren Lees Romeine 14:17 (DB) Dit gaan regtig nie in God se koninkryk oor wat n mens eet of drink nie. Allermins! Nee, daar waar God heers, is dit die belangrikste dat sondaars op grond van sy ongelooflike goedheid van hulle sondes vrygespreek word. Daar gaan dit oor vrede met God en oor blydskap omdat die Heilige Gees met sy groot krag aanwesig is. Bladsy 9

Vraag: 1. Wat kan jy hieruit aflei? Waaroor gaan die koninkryk van God werklik? 2. Oefening van die week Groeplede gee eerlike terugvoer oor hulle suksesse en uitdagings betreffende die oefening van die vorige week. Ontvang die nuwe oefening vir die komende week. Dink bietjie na hierdie week of daar sekere godsdienstige rituele is wat jy beoefen. Is dit deel van jou verhouding met Jesus of het dit n gewoonte geword? 3. Seëngebed Hierdie seëngebed kan as die afsluitingsgebed gebruik word. Lees Matteus 11: 28-30 in The Message parafrase hardop soos volg: Are you tired? Worn out? Burned out on religion? Come to me. Get away with me and you ll recover your life. I ll show you how to take a real rest. Walk with me and work with me watch how I do it. Learn the unforced rhythms of grace. I won t lay anything heavy or ill-fitting on you. Keep company with me and you ll learn to live freely and lightly. Bladsy 10

9 Julie 2018 Les 3 Verkeerde denke oor geluk (Deel 2) A. YSBREKER Wat sou jy graag wou hê mense oor jou by jou roudiens moet sê? B. AANBIDDING Eie keuse /die liedjie(s) van die uitsending / ALS- Dropbox. C. WOORD Lees die Skrifgedeelte(s) een of twee keer hardop deur. Bied daarna aan elkeen die geleentheid om met die groep te deel hoekom woord(e) of frase(s) in die teks tot hulle spreek. Daarna lees die fasiliteerder die vrae hardop voor. Groeplede kry dan die geleentheid om te reageer op die vraag wat tot hulle spreek. Moedig groeplede aan om die vrae met ek -stellings te beantwoord nie vae veralgemenings soos ons/hulle mense nie. 1. Skrifgedeeltes en bespreking: Ons het verlede week gesels oor die eerste verkeerde denkrigting wat geluk steel, nl. n wettiese gesindheid. Vandag praat ons oor nog twee denke waarteen ons moet waak nl. tydmors aktiwiteite en die verkeerde ambisies. Bladsy 11

Lees Filippense 3:7-8 (AFR 83) Maar wat eers vir my 'n bate was, beskou ek nou as waardeloos ter wille van Christus, ja, nog meer: ek beskou alles as waardeloos, want om Christus Jesus, my Here, te ken, oortref alles in waarde. Ter wille van Hom het ek alles prysgegee en beskou ek dit as verwerplik sodat ek Christus as enigste bate kan verkry Hierdie is Paulus se bates en laste verklaring. Alles wat hy as mens voor Christus se koms gedoen het, beskou hy as verwerplik. Van die ander vertalings gebruik woorde soos nikswerd, drek en gemors. Paulus sê in Filippense 3:8 dat hy iets moes prysgee om iets anders in ontvangs te neem. Hy het in die plek van godsdiens n verhouding met God ontvang. Vrae: 1. Wat steel op die oomblik jou geluk? 2. Hoe gaan dit met jou prioriteite? 3. Wat moet jy prysgee om in n meer intieme verhouding met God te staan? Lees Lukas 12:15 (AFR83) Toe sê Hy vir hulle: Pas op en wees op julle hoede vir elke vorm van gierigheid, want 'n mens se lewe is nie afhanklik van die oorvloed van sy besittings nie. Bladsy 12

Vraag: 1. Waarteen word ons vandag gewaarsku? Lees Filippense 3:10-11 (NLV) Op hierdie manier kan ek Christus ken en die krag beleef wat Hom laat opstaan het. Deur saam met Hom te ly kry ek deel aan sy dood in die hoop dat ek die opstanding uit die dood kan beleef! Filippense 3:10 in die Amplified Bible sê die volgende: Phillippians 3:10 [For my determined purpose is] that I may know Him [that I may progressively become more deeply and intimately acquainted with Him, perceiving and recognizing and understanding the wonders of His Person more strongly and more clearly], and that I may in that same way come to know the power outflowing from His resurrection [which it exerts over believers], and that I may so share His sufferings as to be continually transformed [in spirit into His likeness even] to His death, [in the hope] Daar is n groot verskil om te weet van iemand en om iemand waarlik te ken. Moet nooit ophou om Christus beter te leer ken nie. Die oomblik wat jy ophou groei in jou verhouding met Jesus, is die oomblik wat jy jou geluk en vreugde gaan verloor. Vraag: 1. Hoe goed ken jy vir Jesus Christus? Nie net op n kennis-vlak wat jy by die kerk, of langs die Bladsy 13

braaivleisvuur gehoor het nie, maar op n intieme, persoonlike, belewenis-vlak. 2. Hoe leer ken jy God persoonlik? 2. Oefening van die week Groeplede gee eerlike terugvoer oor hulle suksesse en uitdagings betreffende die oefening van die vorige week. Ontvang die nuwe oefening vir die komende week. Lees Johannes 16:16-24 (DB). Staan dan bietjie stil by vers 23 en vers 24. Wat is daar wat jy vir God wil vra? 23Dan sal daar geen keer wees aan julle blydskap nie. Niemand sal julle meer hartseer kan maak nie. Wanneer dit eers gebeur, sal van al julle vrae nie een meer oorbly nie. Luister mooi. Julle sal ander dinge begin vra. Wat julle ook al van my Vader vra om my saak in hierdie wêreld te bevorder, sal God vir julle gee. 24Tot nou toe het julle nog nooit so iets gevra nie. Neem vrymoedigheid en vra! Julle blydskap sal geen einde hê nie. 3. Seëngebed Hierdie seëngebed kan in die afsluitingsgebed ingesluit word. Mag jy hierdie week nog nader aan die Vaderhart van God beweeg om Sy Hartklop en Sy wil vir jou lewe te voel en verstaan. Mag jy opnuut besef: Hy is n Good Good Father. Bladsy 14

16 Julie 2018 Les 4 Geluk begin by afhanklikheid van God A. YSBREKER Mense sal verras wees om uit te vind dat ek [elkeen moet die sin voltooi] B. AANBIDDING Eie keuse /die liedjie(s) van die uitsending / ALS- Dropbox. C. WOORD Lees die Skrifgedeelte(s) een of twee keer hardop deur. Bied daarna aan elkeen die geleentheid om met die groep te deel hoekom woord(e) of frase(s) in die teks tot hulle spreek. Daarna lees die fasiliteerder die vrae hardop voor. Groeplede kry dan die geleentheid om te reageer op die vraag wat tot hulle spreek. Moedig groeplede aan om die vrae met ek - stellings te beantwoord nie vae veralgemenings soos ons/hulle/mense nie Bladsy 15

1. Skrifgedeeltes en bespreking Jy is verantwoordelik vir jou geluk. 50% van geluk handel oor jou eie gesindheid, denke en jou verhouding met God. Lees Matteus 8:1-13 (NLV) Toe Jesus van die berg af kom, het n groot skare Hom gevolg. Daar kom toe onverwags n man met n ernstige velsiekte nader en val voor Jesus neer met die woorde: Here, as U wil, kan U my gesond maak. Daarop steek Jesus sy hand na hom toe uit, raak hom aan en sê: Ek wil dit vir jou doen. Word gesond! En dadelik het sy velsiekte verdwyn. Jesus sê toe vir hom: Sorg dat jy dit vir niemand vertel nie. Maar gaan wys vir die priester dat jy gesond is, en bring die offer wat Moses voorgeskryf het. So sal jy vir almal duidelik bevestig dat jy gesond geword het. Toe Hy in Kapernaum aankom, kom pleit daar n Romeinse offisier oor honderd by Hom: Here, my slaaf lê verlam by my huis en hy verduur verskriklike pyn. Jesus sê vir hom: Ek sal hom kom gesond maak. Maar die offisier antwoord Hom: Here, ek is nie goed genoeg dat U onder my dak inkom nie. Spreek maar net die woord, en my slaaf sal gesond word. Ek staan self onder die gesag van senior offisiere, en ek het weer Bladsy 16

soldate wat onder my gesag staan. Ek sê vir hierdie een: Gaan, en hy gaan, en vir die ander een: Kom, en hy kom. En vir my slaaf sê ek: Doen dit, en hy maak so. Toe Jesus dit hoor, was Hy baie verbaas. Hy sê toe vir die skare wat besig was om Hom te volg: Ek verseker julle, só n sterk geloof het Ek nog nêrens in Israel teëgekom nie. Glo My, daar sal baie mense van oor die hele wêreld kom, en saam met Abraham, Isak en Jakob die feesmaaltyd in God se koninkryk geniet. Maar die Israeliete, die mense wat daardie koninkryk eintlik moes beërwe het, sal uitgegooi word in die donker daarbuite. Hulle sal bitterlik huil en van selfverwyt op hulle tande kners. Daarop sê Jesus vir die Romeinse offisier: Gaan huis toe. Soos jy geglo het, sal dit vir jou gebeur. En op daardie presiese oomblik het sy slaaf gesond geword. Vrae: 1. Lys al die hartseer omstandighede. 2. Lys God se beloftes vir hierdie persone. 3. Wat, volgens Jesus, het hy nodig om gelukkig te wees? 4. Geluk begin by afhanklikheid teenoor God. Hoe gaan dit met jou afhanklikheid? Bladsy 17

Lees Johannes 16:20-22(NLV) Ek verseker julle, julle sal huil en treur, maar die wêreld sal juig. Julle sal baie hartseer wees, maar julle hartseer sal in blydskap verander. n Vrou het pyn wanneer sy geboorte skenk omdat haar tyd gekom het. Wanneer die baba egter gebore is, onthou sy nie meer die swaarkry nie vanweë die groot blydskap dat daar n mens in die wêreld gekom het. Julle ondervind ook nou hartseer. As Ek julle egter weer sien, sal julle harte oorloop van blydskap, en niemand sal dié blydskap weer van julle af wegneem nie Vrae: Jesus praat profeties oor Sy opstanding. 1. Hoekom gaan Sy opstanding hulle met blydskap vul? 2. Hoe sterk is jou geloof? (Kopkennis of hartsbelewenis) 2. Oefening van die week Groeplede gee eerlike terugvoer oor hulle suksesse en uitdagings betreffende die oefening van die vorige week. Ontvang die nuwe oefening vir die komende week. In jou stiltetyd hierdie week, gaan lees Psalm 131. Word stil en herhaal dit oor en oor vir jouself. Laat die woorde Bladsy 18

insink. Memoriseer die Psalm en probeer gereeld deur jou dag se take aan die Psalm dink en bly in God se Rus. 3. Seëngebed Hierdie seëngebed kan in die afsluitingsgebed ingesluit word. Here dankie dat ons kan weet dat niks, maar niks, ons kan skei van U liefde nie. Bladsy 19

Herders: Ruan Rabie (12-18 jr) oorgee@als.org.za 076 793 0297 Darius van der Schyf (19-25 jr) darius@als.org.za 072 822 8267 Andries Minnaar (26-35 jr) minnaar@als.org.za 082 463 1645 Francois Fouche (36-44 jr) francois@als.org.za 063 179 5493 Willie Coetzee (45-53 jr) willie@als.org.za 083 417 7792 Bertie Nel bertie@als.org.za 083 696 0668 Herman Coetser (65-100 jr) herman@als.org.za 083 268 7888 Bladsy 20