DIE WEG CHRISTELIKE GEMEENTE

Similar documents
Bybel vir Kinders. bied aan. Die vrou by die put

Bybel vir Kinders bied aan. God Toets Abraham se Liefde

Welkom by ons Aanddiens! Kom geniet n koppie koffie in die saal na die diens!

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun

Dit bring ons by ons tweede handvatsel in `n strewe na die leef van die Koninkryk Kultuur nl: Genade pad.

1. OM JESUS TE VOLG: 2. DTR die verhouding:

DIE WEG CHRISTELIKE GEMEENTE

Kain vermoor Abel (Genesis 4:8)

n Prins word die Skaapwagter

"Onse Vader wat in die hemele is, laat u Naam geheilig word; laat u koninkryk kom; laat u wil geskied, soos in die hemel net so ook op die aarde; gee

(Uit Leef stroom-op! hoofstuk 1)

Die wedersydse verhouding tussen geloof en geestesgesondheid. Dr Deon Bruwer

GROEIGROEP MATERIAAL BADBOYS OM DIE KRUIS KAJAFAS

BEGIN BY DIE EINDE: Wat moet met jou gebeur as jy doodgaan?

'n GEMEENTE VAN GOD MET JESUS CHRISTUS AS HOEKSTEEN

Les 6 vir 10 November 2018

Together moving in unity to fulfill our God-given missional calling! DIE APOSTOLIESE GELOOF SENDING VAN SUID-AFRIKA. Afrikaans AFM - AGS

n Verduidelijking van die Nuwe Verbond deur Dr. Marc s. Blackwell Sr.

Kom ons herinner mekaar aan die toetse wat ons tot nou toe hanteer het:

Bybel vir Kinders bied aan. Die Hemel God se pragtige huis

Die Hemel God se pragtige huis

Preek Jan Steyn 25 Februaie Teks: Johannes 13:1-35. Tema: Saamwees (op mekaar gerig wees) Inleiding:

Bybelskool van Centurion. 27 Maart Welkom

Die betekenis van die kruis (1)

DIE GODHEID Matt 28:19 veelgodery.

GEHOORSAAMHEID AAN GOD

Van Vervolger tot Prediker

GRADE 12 SEPTEMBER 2012 RELIGION STUDIES P2

Het jy al gehoor van die Vier Geestelike Wette?

Gen 17:1-14; Rom 4:1-12; Kol 2:1-12

Preek Jan Steyn Sondag 29 Oktober Teks: Efesiers 2:1-10. Tema: In Christus lewe jy. Inleiding:

Rom 14:1-12. Fokus: Rom 14:10-12 Die belangrikheid van Kerk-eenheid en ons hantering van versskille (d)

Die ekonomie en die Christen n perspektief. 1 Desember 2010

NIE ELKEEN WAT...!! nie die wil van die Vader doen nie sal nie in die koninkryk van die hemele ingaan nie!! en wat die wil van die Vader doen

Tema: Die ware besnydenis: Hoe leef ek vandag as Jesus se dissipel?

Huwelike in ons familie. Efesiërs 5:21-33 & 1 Joh 4:9.10. Trinitas is n verloste familie diensknegte wat gestuur is.

DIE WEG CHRISTELIKE GEMEENTE, NELSPRUIT GEESTELIKE OUTORITEIT

DOELSTELLING DANKIE TERUGVOER

Hoofstuk 1. Eensaamheid: woordverklaring

5. n Ewige toekoms vir my kind Here. Joh.6:40 elkeen wat die seun sien en in Hom glo, die Ewige Lewe sal hê

Definition2 - SALWING = GODDELIKE AANSPORING OM TE FUNKTIONEER/ANOINTING = THE UNCTION TO FUNCTION

Die verheerlikte Jesus se seën en ons. Vandag vier ons die troonsbestyging van die Koning van die konings.

Oktober Lees: Mattheus 7:1-12 Fokus: vers 6-11

Jan Steyn preek 8 Julie Teks: Romeine 5:1-11 (1 Timoteus 1:1) Tema: Christus Jesus ons Hoop

THE FIVE MEGILOTH ESTHER SONG OF SONGS RUTH ECCLESIASTES LAMENTATIONS

To abandon prayer is to embrace atheism. Alec Motyer

Kleingroepe as Gemeenskappe van Dissipels...

MEGILOTH 2: ESTER / ESTHER

10 Woorde wat ons ewige redding en verlossing beskryf

Mattheus 6:9-10 Ons nuwe dissipel-lewe is n lewe waarin ons radikaal breek met self-gesentreerdheid en leef met God-gesentreerdheid.

Jan Steyn Preek Sondag 12 Augustus Teks: Lukas 19:1-10. Tema: Genade groter as myself.

Die maan en sy rol in ons wereld *

DIE NUWE HEMEL EN DIE NUWE AARDE 1Toe het ek 'n nuwe hemel en 'n nuwe aarde gesien. Die eerste hemel en die eerste aarde het verdwyn, en die see het

Waar is God as ons swaarkry?

Die leuen van die samelewing: Jou toekoms is in jou eie hande en jy is in beheer van jou lewe!

Is profesie oor Christus in die Ou Testament altyd direk Messiaans?

Die regering van die Kerk 1Tim 2: Christus se wil dat vroue leerlinge moet wees... maar nie self mag onderrig gee nie.

Hoe lyk dit in mense se lewens as hemel daar deurgebreek het? Hoe lyk dit op aarde as hemel deurbreek Van paradys tot koninkryk van die

HOE GROEI BY MENSE PLAASVIND. Enkele Inleidende Opmerkings ter Agtergrond

19.20 BESKRYWINGSPUNT STREEKSINODE NOORDWES KATEGISMUS (Art 124) POINT OF DESCRIPTION REGIONAL SYNOD NORTH WEST CATECHISM (Art 124)

OEPS! WAAR IS MY GELOOF HEEN?

Pretoria- 23 Junie 2012

Mattheus 5:27-30 Ons nuwe dissipel-lewe volgens die HERE se gebooie begin on ons harte. In vers wys Jesus hierdie waarheid uit die 7de gebod.

GOD SE VINGERAFDRUKKE VAN GENADE

Join us for a Seminar/Presentation by the author of the book below: When: 9 March 2015 Where: Helderberg High School Chapel Time: 19h00

Mark 9: Fokus: 9:35-37 By die dienende Christus moet ons dienskneg-dissipels word.

Markus 16:1-8. Die leë graf, die Evangelie-boodskap daarin, en die vroue met die oprag om hieroor te getuig.

DIE DOOP VAN GELOWIGES (SG. BEKERINGSDOOP)

Wie is Jesus? Wie is Jesus? KLEINGROEPBEDIENING. Predikant: Wilhelm Leuschner Sel: Epos:

Die eerste is God beskik alles: God het alles vooraf beplan en haarfyn uitgewerk en alles werk presies so uit soos Hy dit beplan het.

1Kon 18:41-46 In Israel vol Goddeloosheid en afvalligheid wys die HERE: Ek's die enigste ware God... die Een wat lewe gee.

Mattheus 5:3 Salig is die wat arm van gees is, want aan hulle behoort die koninkryk van God.

GOD IN 3D LEIERSGIDS. Uitgawe 2018 Emmaus Sentrum Geen duplisering sonder toestemming. Posbus 111, Paarl, 7620 Dienssentrum Tel:

To fulfill. To complete its purpose. He was the end of the law. It was a "schoolmaster to bring us to Christ"

Addendum A Consent form

BRUID VAN JESUS. PREDIKER: Pastoor Johan Putter PLEK: Mbombela DATUM: 9 Julie Page 1 of 11

Twee van die grootste leuens oor sukses wat aan ons en aan ons kinders deur die samelewing vertel word.

Sing vooraf staande: Skrifberyming 1-1:1, 2 (24:1, 2)

Catharina Maria Conradie

Oor die outeurs. Wayne Barber. Rick Shepherd. Eddie Rasnake

Catullus se Carmina in Afrikaans vertaal: n funksionalistiese benadering

Excelsus (die Sentrum vir Bedieningsontwikkeling) bied in 2019 die volgende aan:

Filippense 1:27-30 Ermelo 20/09/2015(Doop)

Let it be. Laat dit wees. Monday 18 June 12

Mei Lees: Mat 5: Hoekom? Ook sy prediking hier in-ie Bergpredikasie.

Hoe verskil die Christelike vryheid waarvan Paulus praat van die samelewing se manier van dink oor vryheid?

Belowe God regtig dat Hy dit altyd met jou goed wil laat gaan?

28 Oktober 2012 dink aan die Hervorming. Wegdros is Ten tye van die Hervorming het wegdrossery sommer erg plaasgevind

Nuwe Wyn/New Wine. Nuwe Wyn/New Wine. Vir kinders/ For kids. Dr Christo Nel

23-Dag Bybeldagboek oor die Eienskappe van God

Skriflesing: 1 Johannes 1:1-10 Teks: 1 Johannes 1:4 Sing- Ps. 66:1, Ps. 19:1; Ps. 65:8; Ps. 100:1,4

Preek Jan Steyn 28 April Teks: Johannes 3, 7 en 19 Tema: Is jy nagdissipel of dagdissipel van Jesus?

Galasiërs 5:1-12 Valse en ware godsdiens

Hartbeespoort Christen Gemeenskap : Evangelisasie-Dissipelskap kursusnota s DISSIPELSKAP OPLEIDINGSPROGRAM.

Antwoord: Dat ek met liggaam en siel in lewe en in sterwe. nie aan myself nie, 2 1 Korintiërs 6:19

Heb. 7,8 10 is vir my vanselfsprekend, maar miskien moet dit in detail in PLAIN Afrikaans verduidelik word.

Parashah 50: Ki Tavo תבוא) (כי Wanneer Jy Binnegaan

Sondag, 21 April 2013 Tema: Vat die bal Skriflesing: 2 Korintiërs 12:8-12 Leraar: Ds Attie Steyn

CHRISTELIKE GEMEENTE IS JY BRUID? DAAN LöTTER 13 AUGUSTUS 2017 NELSPRUIT

Preek Jan Steyn op Sondag 25 Maart 2012 Teks: Johannes 12:20-36 en Johannes 3: Tema: Vreemde verheerliking

Transcription:

DIE WEG CHRISTELIKE GEMEENTE HEILIGMAKING DATUM: 8 MEI 2016 PLEK: MBOMBELA PREDIKER: PASTOOR JOHAN PUTTER Page 1 of 9

HEILIGMAKING INHOUDSOPGAWE INLEIDING... 3 HEILIGMAKING IN KONTEKS... 3 WAT LEER DIE BYBEL OOR HEILIGMAKING?... 4 BETEKENIS VAN DIE TERM HEILIGMAKING... 4 DOEL VAN HEILIGMAKING... 5 HOE WORD ONS HEILIG?... 7 OUERS MET KINDERS... 8 VOLWASSENES... 8 SAMEVATTING... 9 Page 2 of 9

HEILIGMAKING INLEIDING Die Bybel leer dat Christen gelowiges van die dag wat ons tot bekering gekom het tot die dag wat ons sterf, voortdurend verander of getransformeer word. Ons word verander sodat ons die karakter en beeld van Jesus Christus meer en meer in ons lewens weerspieël. Hierdie transformasie proses staan oa. in 2 Korintiërs 3:18. 2 CORINTHIANS 3:18 (AMP) And we all, with unveiled face, continually seeing as in a mirror the glory of the Lord, are progressively being transformed into His image from one degree of glory to even more glory, which comes from the Lord, [who is] the Spirit. Ons as gelowiges behoort soms vir mekaar te vra; Hoe gaan dit met jou transformasie? Die Bybel gebruik ook ʼn ander term om hierdie transformasie proses van elke gelowige te beskryf. Die term is heiligmaking of in Engels; sanctification Ons gaan vandag hierdie proses van heiligmaking bespreek, en daarom is ons tema Heiligmaking. U het waarskynlik al baie preke oor heiligmaking gehoor. Ek hoop om vandag sekere geestelike aspekte van heiligmaking te hanteer, wat u waarskynlik nog nooit gehoor het nie. Mag dit daartoe lei dat u in u geloof groei en die karakter en beeld van Jesus die Gesalfde in u lewens weerspieȅl. Die preek bestaan uit drie dele naamlik: 1. Heiligmaking in konteks. 2. Wat leer die Bybel oor heiligmaking? 3. Hoe werk heiligmaking in die praktyk? HEILIGMAKING IN KONTEKS Die proses van heiligmaking is een van drie genadewerkinge van God drie-enig, wat in die lewe van elke gelowige plaasvind. Die drie genadewerkinge is: 1. WEDERGEBOORTE/REGENERATION. Page 3 of 9

Nuwe geboorte/nuwe begin/nuwe orde. Vind plaas wanneer ons tot bekering kom. (Matt 19:28 en Titus 3:5) 2. REGVERDIGING/JUSTIFICATION 1 COR 6:11 Such were some of you; but you were washed, but you were sanctified, but you were justified in the name of the Lord Jesus Christ and in the Spirit of our God. Matt Stick: Christian Apologetics verduidelik die konsep soos volg: Justification is the work of God where the righteousness of Jesus is reckoned to the sinner, so the sinner is declared by God as being righteous under the Law (Rom. 4:3, 5:1, 9, Gal. 2:16, 3:11). This righteousness is not earned or retained by any effort of the saved. Justification is an instantaneous occurrence with the result being eternal life. It is based completely and solely upon Jesus' sacrifice on the cross. (1 Pet. 2:24) and is received by faith alone (Eph. 2:8-9). No works are necessary whatsoever to obtain justification. Otherwise, it is not a gift (Rom. 6:23). Therefore, we are justified by faith. (Romans 5:1). HEILIGMAKING/SANCTIFICATION 1 THESSALONIANS 5:23 (ESV) Now may the God of peace himself sanctify you completely, and may your whole spirit and soul and body be kept blameless at the coming of our Lord Jesus Christ. Dit is dan die konteks waarbinne u heiligmaking moet verstaan. Dit is soos wedergeboorte en regverdiging, n genadewerking. Genade beteken onverdiende guns. U en ek kan heilig word op grond van God se guns en barmhartigheid wat ons nie verdien nie. WAT LEER DIE BYBEL OOR HEILIGMAKING? Ons gaan nou verder op die genadewerking van heiligmaking fokus. Om dit te doen, gaan ons die volgende bespreek: 1. Betekenis van die term heiligmaking. 2. Doel van heiligmaking. 3. Hoe word ons heilig? BETEKENIS VAN DIE TERM HEILIGMAKING Die Hebreeuse woord vir heiligmaking is qadosh. Dit beteken om opsy te sit vir n spesifieke doel. Die Griekse woord vir heiligmaking is hagios Die woord word in Engels met Holy vertaal. Page 4 of 9

Dit beteken; To be set apart for God. Om heilig te wees beteken om te leef soos God wil hȇ ons moet leef en om die dinge te doen waarvoor God ons geroep het. Om heilig te wees, beteken om in terme van jou ontwerpspesifikasie te leef. A human being is sanctified, therefore, when he or she lives according to God's design and purpose. In terme van die Hebreeuse begrip, kan items ook heilig wees. n Pen is heilig as ons as n pen gebruik om mee te skryf. n Pen is onheilig as ons dit vir iets anders gebruik as om mee te skryf. Net so, is n mens onheilig as jy jou liggaam siel en gees vir iets gebruik wat buite God se ontwerpspesifikasie vir jou is. Heiligmaking is nie n enkele gebeurtenis wat in n oogwink gebeur nie. Dit is n lewenslange proses. Kom ons som op; Matt Stick: Christian Apologetics verduidelik die konsep soos volg: Sanctification is the process of being set apart for God's work and being conformed to the image of Christ. This conforming to Christ involves the work of the person, but it is still God working in the believer to produce more of a godly character and life in the person who has already been justified (Phil. 2:13). Sanctification is not instantaneous because it is not the work of God alone. The justified person is actively involved in submitting to God's will, resisting sin, seeking holiness, and working to be more godly. (Gal. 5:22-23). DOEL VAN HEILIGMAKING Die doel van heiligmaking is om u en my meer en meer op n plek te bring waar ons binne ons ontwerpspesifikasie leef en die dinge op aarde te doen, waarvoor God ons geroep het. HOEKOM IS DIE PROSES VAN HEILIGMAKING NODIG? Ons leef as gevolg van die sondeval, in n gebroke wȇreld. Ons is deel van n kosmiese konflik waar ons vyand probeer om ons aan die hakskeen te byt en ons getaak is om die vyand teen te staan en sy kop te vermorsel. GENESIS 3:15 Ek sal vyandskap stel tussen jou en die vrou, tussen jou nageslag en haar nageslag. Haar nageslag sal jou die kop vermorsel en jy sal hom in die hakskeen byt. Wat beteken die term in die hakskeen byt? Die vyand probeer om jou en my op n plek te kry, waar ons nie volgens ons ontwerpspesifikasie leef nie. Waar ons nie die dinge doen waarvoor God ons geroep het nie. Waar ons God nie dien nie. Dit lei uiteindelik tot n lewe van ongeluk, hartseer en ons vernietiging. Page 5 of 9

U moet onthou dat God ons as baie besondere wesens geskape het. Die Bybel sȇ dat ons is; Fearfully and wonderfully made. Ons is bietjie minder as Engele. Ons is veronderstel om die heersers van hierdie planeet te wees. Wat is die vyand se instrumente waarmee hy ons in die hakskeen probeer byt? Sonde, ongeregtighede, ongehoorsaamheid en oortredinge. Hierdie wapens van die vyand is baie kragtiger as enige wapen wat ons vandag het. Wat doen die vyand hiermee? 1. Die vyand probeer ons verlei tot verkeerde dade wat veroorsaak dat ons geestelike DNA besoedel en verswak word, sodat ons tot dade wat ons buite God se wil vir ons lewens neem, geneig is. Dit is byvoorbeeld dinge soos rebellie teenoor wettige gesag, seksuele oortredinge, hardkoppigheid, hoogmoed, manipulasie, hoogmoed, oneerlikheid en selfsug. Hierdie dinge veroorsaak dat die geestelike wet van jy sal oes wat jy saai, oortree. As jy op die akker van die dood saai, sal jy die dood oes. As ek op die akker van oneerlikheid saai, wat sal ek oes? Oneerlikheid en die sukses/mislukking siklus. As ek mense wat vir my werk misbruik en manipuleer, wat sal ek oes? Ek sal misbruik en gemanipuleer word. Behalwe dat jy hierdie geestelike wet oortree en klomp drama vir jouself veroorsaak, veroorsaak jy ook n klomp ellende vir jou nageslag. Hoekom sȇ so? Die ander wapen van die vyand is ongeregtighede. Dit is sondige neigings wat jy begin het, wat aan jou nageslag oorgedra word. Of jy sit met sondige neigings soos wellus en dan sien jy dat dit onder talle mans in jou familie voorkom. Dit is hoekom die Bybel leer dat die ongeregtighede van die voorvaders oordra word tot aan die derde en vierde geslag. Dit is vandag baie duidelik in tendense wat in families voorkom soos byvoorbeeld: a. Agressie, hardkoppigheid en trots. b. Wellus. c. Sukses/mislukking siklus 2. Die vyand gebruik die gevolge van die oeste wat ons gesaai het, om die menslike gees te knak, te verlam, in n geestelike gevangenis te plaas of siek te maak. Dit lei tot mense wat nie in gelukkige verhoudinge kan staan nie of ander wat krukke soos pille en drank nodig het om met die lewe te cope Al hierdie dinge en nog talle ander wat ek vanweȅ n tydsbeperking nie nou kan noem nie, lei daartoe dat ons onheilig leef, dws ons leef nie volgens God se doel vir ons nie. Dit veroorsaak onbeskryflike ellende vir die mens en ook uiteindelike vernietiging in die hel. Dit bring ons by die beste nuus wat die menslike ras nog ooit gehoor het. God het ons nie aan ons ellende oorgelaat nie. Page 6 of 9

JOHANNES 3:16 God het die wȇreld so liefgehad dat Hy Sy enigste Seun gegee het, sodat die wat in Hom glo, nie verlore sal gaan nie, maar die ewige lewe sal hȇ. Hoe kan ons wat Jesus aan die kruis vir ons kom doen het in drie woorde opsom? Wedergeboorte, Regverdiging en Heiligmaking. Kom ons kom nou by die vraag; Hoe word ons heilig? Hoe kan ons wat Jesus Christus vir ons aan die kruis gedoen het, prakties in ons lewens laat realiseer? Hoe kan ons van die sondige neigings wat ons by ons voorvaders gekry het, ontslae raak? Hoe kan ek iemand wie se gees gebreek is, in Jesus help? Hoe kan iemand wie se gees in n geestelike gevangenis is, daaruit kom? Hoe kan ek by n plek kom waar ek Jesus se beeld en karakter meer en meer in my lewe weerspieȅl? Hoe word ons heilig? HOE WORD ONS HEILIG? Daar is twee primȇre en verskeie sekondȇre rolspelers in jou proses van heiligmaking. Die primȇre rolspelers is die Heilige Gees en jyself. U en ek behoort daarna te streef om gehoorsaam aan God te wees. Ons moet gereeld na ons eie lewens te kyk en dinge identifiiseer wat in stryd is met God se Woord. Sukkel ek om mense te vergewe? Skinder ek graag? Voel ek minderwaardig, vertel ek maklik leuens en is ek oneerlik? Indien wel, bely dit voor Jesus en vra Hom vergifnis. Die Heilige Gees sal u ook aan dinge in u lewe herinner wat u behoort te laat staan. Indien u die stem van die Heilige Gees hoor wat u van sonde oortuig, wees gehoorsaam, bely, en laat staan dit. Die sȇkondere rolspelers is jou ouers wat van kleins af vir jou bid en jou leer wat reg en verkeerd is, jou gemeente waaraan jy behoort en jou vriendekring. Dit is hoekom ons gemeente die volgende doel het: Ons is Christengelowiges wat mekaar help, opbou, leer en bemoedig, om geestelike volwassenheid te bereik sodat ons die beeld en karakter van Jesus Christus in ons lewens kan weerspieël. Dan is daar verskeie geestelike dissiplines wat ons in ons proses van heiligmaking kan help. Dit behels aktiwiteite soos; Bybellees, gebed, vas, kerkbywoning, getuienislewering, asook lof en aanbidding. U is bekend hiermee en daarom gaan ons dit nie verder bespreek nie. Ons gaan nou op sekere geestelike dinge let wat u in die naam van Jesus Christus en die krag van die Heilige Gees kan doen. Page 7 of 9

As Christen het u in Jesus, bepaalde geestelike gesag ontvang. Byvoorbeeld, volgens Markus 16: 7 het u gesag oor bose geeste. U kan in Jesus se naam bose opdrag gee om van u weg te gaan. Jesus sou nie vir u hierdie gesag gegee het, as daar nie n rede hiervoor was nie. U behoort dus u gesag te gebruik. Ons lees in Johannes 15 dat u en ek, dieselfde dinge sal doen as wat Jesus gedoen het, toe Hy as mens op aarde was. Jesus se missie op aarde staan in Lukas 4:18. Hy het krag van die Heilige Gees ontvang om siekes te genees, die gebrokenes van hart te genees en die wat in n geestelike gevangenis is daaruit te lei. U en ek kan dieselfde dinge doen. Die Bybel leer dat dieselfde krag wat in Jesus was en waarmee Hy wonderwerke gedoen het, naamlik die krag van die Heilige Gees, ook in u en my is. U moet dit gebruik. Waarvoor? Die proses van heiligmaking. Kom ons kyk nou na hoe ons Jesus se gesag onder leiding van die Heilige Gees in die praktyk kan toepas. OUERS MET KINDERS 1. Verneem vroulief is swanger. Egpaar bid vir swangerskap. Man verbied enige bose en onrein gees om naby baba te kom of met swangerskap in te meng. 2. Egpaar doen belydenis vir sonde, ongehoorsaamheid en oortredinge van voorvaders. Vra Jesus om enige ongeregtighede wat op on baba rus, weg te neem en geestelike DNA te reinig en te herstel. 3. Pa seȅn vir ma en baba met goeie gesondheid. Praat met baba en sȇ dat julle baie bly oor hom/haar is. 4. Pa skep atmosfeer van vrede en liefde in huis. 5. Met geboorteproses neem pa gesag en verbied, enige bose en onrein geeste soos familiegeeste om tydens geboorteproses, in baba te gaan. 6. Pa en ma bid en vra God wat is Sy skeppingsdoel vir baba. Gee baba naam wat daarby pas. (Soms gee God die naam ook) 7. Toewyding seremonie. 8. Pa skep veilige en liefdevolle omgewing en ma gee liefdevolle versorging. VOLWASSENES 1. Is daar mense wat my skade berokken het wat ek moet vergewe? Is ek kwaad vir iemand? Is ek seergemaak? 2. Identifiseer sondige tendense of tendense soos sukses/mislukking of probleme met verhoudinge in eie lewe. Was jy of familie by okkultiese aktiwiteiite betrokke? Stel vas of dit ook by voorouers en familie is. Doen belydenis. 3. Het iemand vir my gelukbringers gegee of oor my gechant Page 8 of 9

4. Is daar iemand in my voorgeslag wat deel van die Vrymesselaars of enige ander geheime organisasie waar mense ede moet neem, betrokke? 5. Sukkel ek om God se stem te hoor, te bid of Bybel te lees? 6. Wat glo ek wat nie in lyn met Bybel is nie? 7. Wat glo ek oor myself wat nie in lyn met God se opinie oor my is nie? 8. Het ek enige oordele of vloeke oor myself of ander mense gespreek? 9. Het mense enige negatiewe goed oor my gesȇ? 10. Ongoddelike sielsknope. 11. Oorreageer ek soms as daar iets met my gebeur of iemand sȇ iets vir my? 12. Voel dit soms vir my of ek hierdie sterk drang ontwikkel om iets te doen al weet ek dit is verkeerd? 13. Is ek altyd ongelukkig, bekommerd, word ek maklik ontevrede en raak ek klaerig? Indien enige van hierdie vrae op jou van toepassing is, onthou dat Jesus daarvoor aan die kruis gesterf het. Jy kan in Jesus se naam vrykom daarvan! Neem jou probleem na Jesus toe. Indien nodig, kry hulp van mede-gelowiges. Ons gemeente gaan binnekort begin om kort oggend of aand seminare te reel om hoe volkome in oorwinning te leef. Ons gaan dan in meer detail oor hierdie sake gesels. God het n groot en wonderlike plan vir jou. Geluk lȇ daarin om in Sy plan vir jou te kom en volgens God se ontwerp spesifikasies vir jou te leef. SAMEVATTING Jesus se dood en opstanding het drie genadewerkinge in jou lewe begin naamlik wedergeboorte, regverdiging en heiligmaking. Sanctification is the process of being set apart for God's work and being conformed to the image of Christ. This conforming to Christ involves the work of the person, but it is still God working in the believer to produce more of a godly character and life in the person who has already been justified (Phil. 2:13). Sanctification is not instantaneous because it is not the work of God alone. The justified person is actively involved in submitting to God's will, resisting sin, seeking holiness, and working to be more godly. (Gal. 5:22-23). AMEN Page 9 of 9