Iederark. Wat gebeur DV hierdie week. Gebedskrygers Erediens 07:30 09:15. Sondag 12 April 07:00 18:00. Gebedskrygers Eiendomsvergadering

Similar documents
Bybel vir Kinders. bied aan. Die vrou by die put

DOELSTELLING DANKIE TERUGVOER

Welkom by ons Aanddiens! Kom geniet n koppie koffie in die saal na die diens!

Erediens Geen aanddiens Belydenisklas Kalahari Uitreik Belydenisklas Kalahari Uitreik. Belydenisklas Kalahari Uitreik. Belydenisklas Kalahari Uitreik

MOTHEO/XHARIEP HOëRSKOLE ATLETIEK MOTHEO/XHARIEP HIGH SCHOOLS ATHLETICS

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun

Bybel vir Kinders bied aan. God Toets Abraham se Liefde

"Onse Vader wat in die hemele is, laat u Naam geheilig word; laat u koninkryk kom; laat u wil geskied, soos in die hemel net so ook op die aarde; gee

n Prins word die Skaapwagter

1. OM JESUS TE VOLG: 2. DTR die verhouding:

Dit bring ons by ons tweede handvatsel in `n strewe na die leef van die Koninkryk Kultuur nl: Genade pad.

GROEIGROEP MATERIAAL BADBOYS OM DIE KRUIS KAJAFAS

Let it be. Laat dit wees. Monday 18 June 12

Bybel vir Kinders bied aan. Die Hemel God se pragtige huis

Die Hemel God se pragtige huis

Excelsus (die Sentrum vir Bedieningsontwikkeling) bied in 2019 die volgende aan:

BEGIN BY DIE EINDE: Wat moet met jou gebeur as jy doodgaan?

Kain vermoor Abel (Genesis 4:8)

Van Vervolger tot Prediker

'n GEMEENTE VAN GOD MET JESUS CHRISTUS AS HOEKSTEEN

Join us for a Seminar/Presentation by the author of the book below: When: 9 March 2015 Where: Helderberg High School Chapel Time: 19h00

Catullus se Carmina in Afrikaans vertaal: n funksionalistiese benadering

10 Woorde wat ons ewige redding en verlossing beskryf

(Uit Leef stroom-op! hoofstuk 1)

Ook te koop by Kerkkantoor: Anna se organiese Hanepoot Korrelkonfyt: R20 per potjie. Geliefde Lourensrivierder

Die verheerlikte Jesus se seën en ons. Vandag vier ons die troonsbestyging van die Koning van die konings.

Community of Practice

Together moving in unity to fulfill our God-given missional calling! DIE APOSTOLIESE GELOOF SENDING VAN SUID-AFRIKA. Afrikaans AFM - AGS

Die ekonomie en die Christen n perspektief. 1 Desember 2010

Bybelskool van Centurion. 27 Maart Welkom

n Verduidelijking van die Nuwe Verbond deur Dr. Marc s. Blackwell Sr.

Wanneer die kerk verdwaal in valsheid word dit n vertoonvenster van Afgode diens.

IN THE SUPREME COURT OP SOUTH AFRICA. CORBETT, MILLER, JJA et NICHOLAS, AJA

Jan Steyn Preek Sondag 12 Augustus Teks: Lukas 19:1-10. Tema: Genade groter as myself.

NPO REGISTRATION NUMBER NPO

Les 6 vir 10 November 2018

Lisa Bevere. New York Times- topverkoperskrywer DIE LEEUTJIE. Illustrasies deur Kirsteen Harris-Jones

Berribrokkies Nuusbrief van Fred en Paula Berrington Posbus 739, Groot-Brakrivier, (Fred) (Paula) Mei 2014

Jan Steyn preek 8 Julie Teks: Romeine 5:1-11 (1 Timoteus 1:1) Tema: Christus Jesus ons Hoop

Die wedersydse verhouding tussen geloof en geestesgesondheid. Dr Deon Bruwer

Isaiah 38:19 19 The living, the living, he thanks you, as I do this day; the father makes known to the children your faithfulness.

SHELLEY POINT NEWS. Terry. September 2016

28 Oktober 2012 dink aan die Hervorming. Wegdros is Ten tye van die Hervorming het wegdrossery sommer erg plaasgevind

Nuwe Lewe Gesinskerk MAART 2014 NUUSBRIEF NR. 16. Hoek van Boswell & Carlyle Court strate

Twee van die grootste leuens oor sukses wat aan ons en aan ons kinders deur die samelewing vertel word.

THE FIVE MEGILOTH ESTHER SONG OF SONGS RUTH ECCLESIASTES LAMENTATIONS

Brandende Harte! Ontmoet God en word passievolle navolgers van Jesus. Ds. Willem Louw: NG Kerk Miederpark

22.4 RAPPORT DEPUTATE LITURGIESE SAKE LIEDBOEKE IN VERSKILLENDE TALE

Definition2 - SALWING = GODDELIKE AANSPORING OM TE FUNKTIONEER/ANOINTING = THE UNCTION TO FUNCTION

Preek Jan Steyn 25 Februaie Teks: Johannes 13:1-35. Tema: Saamwees (op mekaar gerig wees) Inleiding:

from the group who had gathered there.

Die regering van die Kerk 1Tim 2: Christus se wil dat vroue leerlinge moet wees... maar nie self mag onderrig gee nie.

Tema: Die ware besnydenis: Hoe leef ek vandag as Jesus se dissipel?

GEHOORSAAMHEID AAN GOD

Mattheus 6:9-10 Ons nuwe dissipel-lewe is n lewe waarin ons radikaal breek met self-gesentreerdheid en leef met God-gesentreerdheid.

PREPARATORY EXAMINATION. IN THE MAGISTRATE'S COURT FOR THE DISTRICT OF JOHANNESBURG HELD IN JOHANNESBURG.

Addendum A Consent form

Pretoria- 23 Junie 2012

IN PIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRANSVAALSE PROVINSIALE AFDELING)

16.19 RAPPORT 12 DEPUTATE EKUMENISITEIT BUITELANDS VERENIGDE KONINKRYK REPORT 12 DEPUTIES ECUMENICITY INTERNATIONAL UNITED KINGDOM

5. n Ewige toekoms vir my kind Here. Joh.6:40 elkeen wat die seun sien en in Hom glo, die Ewige Lewe sal hê

Wie is Jesus? Wie is Jesus? KLEINGROEPBEDIENING. Predikant: Wilhelm Leuschner Sel: Epos:

GKSA NEWS. Sunday 6 January 2019 JOYS AND SORROWS

MEGILOTH 2: ESTER / ESTHER

To fulfill. To complete its purpose. He was the end of the law. It was a "schoolmaster to bring us to Christ"

Mei Lees: Mat 5: Hoekom? Ook sy prediking hier in-ie Bergpredikasie.

Pride gets no pleasure of having something, only having more of it than the next man C. S.

Official opening Prof Corli Witthuhn:

22.4 RAPPORT DEPUTATE LITURGIESE SAKE LIEDBOEKE IN VERSKILLENDE TALE (Art 163)

Is profesie oor Christus in die Ou Testament altyd direk Messiaans?

Het jy al gehoor van die Vier Geestelike Wette?

Unity Apostles Church of New Zealand Post Card- Farewell to Evangelist John Weder All Honour to God

Hoe verskil die Christelike vryheid waarvan Paulus praat van die samelewing se manier van dink oor vryheid?

Die leuen van die samelewing: Jou toekoms is in jou eie hande en jy is in beheer van jou lewe!

Belowe God regtig dat Hy dit altyd met jou goed wil laat gaan?

To abandon prayer is to embrace atheism. Alec Motyer

GOD SE VINGERAFDRUKKE VAN GENADE

Die tragedie wat die 2010 sokker Wêreldbeker weer vir my uitgelig het.

Hoofstuk 1. Eensaamheid: woordverklaring

G E L O O F F A I T H. God se Woord oor Genesing POSBUS 232, BALLITO, 4420 TEL: (032) / FAKS: (032)

Kom ons herinner mekaar aan die toetse wat ons tot nou toe hanteer het:

Waar is God as ons swaarkry?

Gebedsbrief Augustus 2009

Kleingroepe as Gemeenskappe van Dissipels...

SAMESANG: 38 2:27-28; 4: :1,5 TYDENS EREDIENS:

Rom 14:1-12. Fokus: Rom 14:10-12 Die belangrikheid van Kerk-eenheid en ons hantering van versskille (d)

Mattheus 5:27-30 Ons nuwe dissipel-lewe volgens die HERE se gebooie begin on ons harte. In vers wys Jesus hierdie waarheid uit die 7de gebod.

DIE GODHEID Matt 28:19 veelgodery.

Gen 17:1-14; Rom 4:1-12; Kol 2:1-12

WEEK JAN 2018 TYD OM ERNSTIG TE RAAK!!

LES LESTEMA WEEK VAN BLADSY

Pretoria- 23 Januarie 2011

Die Blye Boodskap. The Good News

Die klem lê op al 3; en hulle is interverweefd

Camp David Newsletter

30 Jy weet nie hoeveel myl nie? All right it. E.A. Watkins,

Jy sal lewe deur die onverdeelde trou van die Here. Jesaja 36-37:14, 20, 32

Hoe lyk dit in mense se lewens as hemel daar deurgebreek het? Hoe lyk dit op aarde as hemel deurbreek Van paradys tot koninkryk van die

Emotional drainage / Emosionele dreinering

1741. Majoor Cronwright gese het ek moet Dr. Aggett on- dervra, het ek eers ek dink, twee dae, gespandeer

Transcription:

Iederark Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 294 8197 (018) 297 7926 082 340 7549 083 262 6783 12 April 2015 Kerkkantoor Tel (018) 294 8121 Faks (018) 294 3900 Webwerf http://www.ngkmiederpark.co.za Epos kantoor@ngkmiederpark.co.za Sendingkantoor sending@ngkmiederpark.co.za Jeugkantoor jeug@ngkmiederpark.co.za / jdb.counseling@gmail.com Wat gebeur DV hierdie week. Sondag 12 April Maandag (Skole begin) 13 April Dinsdag 14 April Woensdag 15 April Donderdag 16 April Erediens Eiendomsvergadering FK Vergadering Growth Point Sending Bestuur 07:30 09:15 07:00 18:00 07:00 17:30 07:00 18:30 07:30 18:00 Vrydag 17 April Saterdag 18 April 07:00 09:00 Manne bid-uur 06:30 06:30

Bladsy 2 Five Finger Prayer 1. Your thumb is nearest you. So begin your prayers by praying for those closest to you. They are the easiest to remember. To pray for our loved ones is, as C. S. Lewis once said, a 'sweet duty.' 2. The next finger is the pointing finger. Pray for those who teach, instruct and heal. This includes teachers, doctors, and ministers. They need support and wisdom in pointing others in the right direction. Keep them in your prayers. 3. The next finger is the tallest finger. It reminds us of our leaders. Pray for the president, leaders in business and industry, and administrators. These people shape our nation and guide public opinion. They need God's guidance. 4. The fourth finger is our ring finger. Surprising to many is the fact that this is our weakest finger, as any piano teacher will testify. It should remind us to pray for those who are weak, in trouble or in pain. They need your prayers day and night. You cannot pray too much for them. 5. And lastly comes our little finger - the smallest finger of all which is where we should place ourselves in relation to God and others. As the Bible says, 'The least shall be the greatest among you.' Your pinkie should remind you to pray for yourself. By the time you have prayed for the other four groups, your own needs will be put into proper perspective and you will be able to pray for yourself more effectively.

Bladsy 3 SENDING GEBEDSVERSOEKE HOSPITAAL SENDING (Petro Zaayman) Vandag is Willie Smit en sy groep weer in Potch Hospitaal besig om die Woord van die Here te bring. Bid asseblief vir hulle. Bid asb vir: `n Vrou wie `n miskraam gehad het; `n Man wie se been geamputeer is was baie traumaties, hy wou dit nie laat doen nie, maar die pyn was so erg dat hy dit tog laat doen het; `n Jong seun wat na `n operasie `n abses in die wond ontwikkel het; `n Vrou in haar vroeë veertigs wie `n hart -aanval gehad het. hospitaal opgeneem. Bid asb saam met ons en Kapande, haar ma, vir `n goddelike wonderwerk. Dank die Here vir Sy seën en ontferming vir my en Magda hier, en ons eer Hom vir Sy leiding. MALAWI SENDING (Pieter Loots) Baie dankie aan die Here dat ek reeds baie ondersteuners en sendingkommissies en gemeentes in Klerksdorp kon besoek. Bid asb: Vir `n veilig rit en terugkeer ek besoek nog Vanderbijlpark, Vereeniging en Newcastle. BOTSWANA SENDING (Jerry en Magda) Ons is dankbaar vir groot seën met al die reën wat geval het. Bid saam met ons dat die mans in die village tot bekering sal kom. Einde verlede jaar het ek melding gemaak van die gebreklike dogtertjie, Violet, wat `n operasie moet ondergaan. Al die moeite is gedoen om haar te neem, hulle het haar egter net so teruggestuur. Dankie vir al die gebede, die dokters het haar weer laat kom en sy is vandag (Woensdag) in Gabarone in die VERITAS SENDING (Ds Dawie en Naomi) Dankie vir julle getroue voorbidding. Hierdie kwartaal wil ons veral vir die volgende sake voorbidding vra: vir Ruben Safari en die fasiliteerders wat saam met hom in Burundi werk. Die politieke situasie daar is baie gespanne. Hulporganisasies het begin om hulle personeel daar te onttrek. Bid asb dat die situasie ontlont sal word en vir die veiligheid van ons medewerkers en die plaaslike bevolking. vir Veritas se gesamentlike beplanningsvergadering 17 tot 21 Mei in Zambië. Ons hoop om verteenwoordigers van Uganda, Burundi, die DRK, Malawi, Zambië, Mosambiek, Angola, Namibië en Suid-Afrika daar bymekaar te kry vir gesamentlike beplanning. Vir die opleidingsgroepe vir fasliteerders in die Kaap Ek self mentor twee nuwe groepe (een in die Kaap self en een op die Kaapse Vlakte)en help ook van volgende week af met n module 1 Afrikaanse deelnemersgroep in die Strand.

Bladsy 4

Verjaarsdae April Bladsy 5 01-Apr Mianke Swiegers 12-Apr Son-Marie van Wyk Bets Benade 21-Apr Anri Steenkamp 02-Apr Kobie de Wit Frans-Johan Betsie Froneman Anet Koekemoer Leo van Wyk Zandré Brink Luani Pretorius Yvonne Hattingh Zander Brink 03-Apr Albert Froneman Piet Barnard Machiel Potgieter Attie Nel Bennie Willemse 22-Apr Maans Lombard Crista Naude 13-Apr Surina Kershoff Pikkie van Eldik Dries Fourie Elsa Erasmus Sannie Ahlers Frik Botha Charmaine Coetzee Dian Brink Helen Marais Lize Berry Charles Reinecke 14-Apr Jaco Bezuidenhout Gerald van Wyk Laurette Strauss (Jnr) 15-Apr Delichia Steenkamp 23-Apr Louwna Nel 04-Apr Chris Stemmet Hardus Scheepers Mickey van Winkel Koos Naudé Martin du Toit Elouise Hattingh Hannes Geldenhuys 24-Apr Tom le Roux Elrese van der Walt Johani Dahms Marelet Loots Lukas Scheepers 16-Apr Francois Wiid 25-Apr Quinton van Niekerk Gerrie Joubert 05-Apr André Uys Alta Nel Ilone van der Westhuizen Rika Rudolph Thys Grobbelaar 17-Apr Rohan van der Walt 26-Apr Cobus Pretorius 06-Apr Yolandri van Wyk Pieter Buitendag Samantha Dippenaar 18-Apr Pieter Potgieter Ruben van der Riet Ester Blomerus Wessel Etsebeth 27-Apr Helena Stemmet 07-Apr Sonya Bekker Liané van der Riet Eddie Mouton Fay van Heerden 08-Apr Jacques Agenbag Hanno Geldenhuys 28-Apr MJ Heynemann 09-Apr Antonie Pat 19-Apr Kaylin Coleman 29-Apr Elanie Joubert Alida Immelman Abrie Greyvenstein Christie Bester Juanita Groenewald 10-Apr Juandré Visser 20-Apr Henri Pelser Carlijn Oussoren 30-Apr Anna van der Merwe 11-Apr Petro Erasmus Judy Combrinck Wihan Wolmarans Rita Conradie Megan Nagel Johan Heynemann

Bladsy 6

Bladsy 7 Stop feeding the problem veldtog NG Welsyn tesame met die Sakekamer en ander besighede in Potchefstroom het die veldtog geïnisieer. Die hoofdoel van die projek is om die gemeenskap op te voed om nie geld aan bedelaars en straatkinders te gee nie. Deur nie geld te gee nie word dié mense gedwing om self uit te spring en te gaan werk. Dit is dus nie meer lonend om te bedel nie. In plaas daarvan dat die gemeenskap geld gee, kan n voedselkoepon aan dié mense uitgedeel word. Die koepon-boekies kan op die oomblik by Baillie Park Spar en Sparkling Auto gekoop word teen R50 vir 5 koepons. Die koepons word dan deur straatlopers ingeruil vir n halwe bruin bruin brood en 500 ml melk. HOSPITAAL OPNAMES Wanneer lidmate van die gemeente opgeneem word in Potch Medi Kliniek, moet hulle asseblief by opname duidelik meld dat hulle lidmate van die NG Kerk Miederpark is. Dit maak dit vir die leraars makliker om hulle tydens die weeklikse hospitaalbesoeke (Dinsdae en Donderdae) op te spoor. GEBEDSVERSOEKE By die sydeur en in die ingansportaal is n houtkassie gemerk Gebedsversoeke As jy wil hê ons moet saam met jou bid oor n saak of dat ons by jou huis saam met jou moet kom bid, gooi jou versoek in die houer en dit sal opgevolg word.. FIETSE VIR BOTSWANA Jerry het 2 fietse nodig vir sy sendingwerk in Botswana. As enige iemand ons kan help kan u vir Juanita skakel by 082 330 8113 of (018) 294 6900 Baie dankie!! NOODBANK Ons het dringend vrywilligers nodig om elke tweede Maandagoggend te help kospakkies maak vir die Noodbank. Kontak asb vir Jordi Terblanche by 082 788 5907

Bladsy 8 HOW TO STOP CHURCH GOSSIP Mildred, the church gossip, and self-appointed monitor of the church's morals, kept sticking her nose into other people's business.. Several members did not approve of her extra curricular activities, but feared her enough to maintain their silence. She made a mistake, however, when she accused Frank, a new member, of being an alcoholic after she saw his old pickup parked in front of the town's only bar one afternoon... She emphatically told Frank (and several others) that every one seeing it there WOULD KNOW WHAT HE WAS DOING! Frank, a man of few words, stared at her for a moment and just turned and walked away... he didn't explain, defend, or deny... He said nothing... Later that evening, Frank quietly parked his pickup in front of Mildred's house...walked home,...and left it there all night!!! (You gotta love Frank!) Redakteur: Naomi Scheepers E-pos gerus enige voorstelle, idees of bydraes na: naomischeepers@hotmail.com (Kritiek Welkom!)