GROEIGROEP MATERIAAL BADBOYS OM DIE KRUIS KAJAFAS

Similar documents
Bybel vir Kinders. bied aan. Die vrou by die put

1. OM JESUS TE VOLG: 2. DTR die verhouding:

Welkom by ons Aanddiens! Kom geniet n koppie koffie in die saal na die diens!

Bybel vir Kinders bied aan. God Toets Abraham se Liefde

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun

"Onse Vader wat in die hemele is, laat u Naam geheilig word; laat u koninkryk kom; laat u wil geskied, soos in die hemel net so ook op die aarde; gee

n Prins word die Skaapwagter

Kain vermoor Abel (Genesis 4:8)

Bybel vir Kinders bied aan. Die Hemel God se pragtige huis

Die Hemel God se pragtige huis

Preek Jan Steyn 25 Februaie Teks: Johannes 13:1-35. Tema: Saamwees (op mekaar gerig wees) Inleiding:

Van Vervolger tot Prediker

Die wedersydse verhouding tussen geloof en geestesgesondheid. Dr Deon Bruwer

Dit bring ons by ons tweede handvatsel in `n strewe na die leef van die Koninkryk Kultuur nl: Genade pad.

DIE GODHEID Matt 28:19 veelgodery.

'n GEMEENTE VAN GOD MET JESUS CHRISTUS AS HOEKSTEEN

Addendum A Consent form

Definition2 - SALWING = GODDELIKE AANSPORING OM TE FUNKTIONEER/ANOINTING = THE UNCTION TO FUNCTION

DOELSTELLING DANKIE TERUGVOER

BEGIN BY DIE EINDE: Wat moet met jou gebeur as jy doodgaan?

10 Woorde wat ons ewige redding en verlossing beskryf

Preek Jan Steyn op Sondag 25 Maart 2012 Teks: Johannes 12:20-36 en Johannes 3: Tema: Vreemde verheerliking

Join us for a Seminar/Presentation by the author of the book below: When: 9 March 2015 Where: Helderberg High School Chapel Time: 19h00

Het jy al gehoor van die Vier Geestelike Wette?

Jan Steyn preek 8 Julie Teks: Romeine 5:1-11 (1 Timoteus 1:1) Tema: Christus Jesus ons Hoop

NIE ELKEEN WAT...!! nie die wil van die Vader doen nie sal nie in die koninkryk van die hemele ingaan nie!! en wat die wil van die Vader doen

n Verduidelijking van die Nuwe Verbond deur Dr. Marc s. Blackwell Sr.

To abandon prayer is to embrace atheism. Alec Motyer

Jan Steyn Preek Sondag 12 Augustus Teks: Lukas 19:1-10. Tema: Genade groter as myself.

(Uit Leef stroom-op! hoofstuk 1)

Bybelskool van Centurion. 27 Maart Welkom

Die verheerlikte Jesus se seën en ons. Vandag vier ons die troonsbestyging van die Koning van die konings.

Les 6 vir 10 November 2018

Jy sal lewe deur die onverdeelde trou van die Here. Jesaja 36-37:14, 20, 32

Rom 14:1-12. Fokus: Rom 14:10-12 Die belangrikheid van Kerk-eenheid en ons hantering van versskille (d)

Oktober Lees: Mattheus 7:1-12 Fokus: vers 6-11

Huwelike in ons familie. Efesiërs 5:21-33 & 1 Joh 4:9.10. Trinitas is n verloste familie diensknegte wat gestuur is.

Kleingroepe as Gemeenskappe van Dissipels...

Kom ons herinner mekaar aan die toetse wat ons tot nou toe hanteer het:

DIE WEG CHRISTELIKE GEMEENTE

Die ekonomie en die Christen n perspektief. 1 Desember 2010

CHRISTELIKE GEMEENTE IS JY BRUID? DAAN LöTTER 13 AUGUSTUS 2017 NELSPRUIT

Hoe verskil die Christelike vryheid waarvan Paulus praat van die samelewing se manier van dink oor vryheid?

GEHOORSAAMHEID AAN GOD

Tema: Die ware besnydenis: Hoe leef ek vandag as Jesus se dissipel?

Preek Jan Steyn 28 April Teks: Johannes 3, 7 en 19 Tema: Is jy nagdissipel of dagdissipel van Jesus?

Is profesie oor Christus in die Ou Testament altyd direk Messiaans?

Nuwe Wyn/New Wine. Nuwe Wyn/New Wine. Vir kinders/ For kids. Dr Christo Nel

Mark 9: Fokus: 9:35-37 By die dienende Christus moet ons dienskneg-dissipels word.

Twee van die grootste leuens oor sukses wat aan ons en aan ons kinders deur die samelewing vertel word.

Wie is Jesus? Wie is Jesus? KLEINGROEPBEDIENING. Predikant: Wilhelm Leuschner Sel: Epos:

Skriflesing: 1 Johannes 1:1-10 Teks: 1 Johannes 1:4 Sing- Ps. 66:1, Ps. 19:1; Ps. 65:8; Ps. 100:1,4

Hoe om vir God te gee wat Hy die graagste wil hê

5. n Ewige toekoms vir my kind Here. Joh.6:40 elkeen wat die seun sien en in Hom glo, die Ewige Lewe sal hê

Die betekenis van die kruis (1)

Mei Lees: Mat 5: Hoekom? Ook sy prediking hier in-ie Bergpredikasie.

Lukas 4: Agtergrond

10 gebooie van Genade n Ekspedisie na vryheid

Gen 17:1-14; Rom 4:1-12; Kol 2:1-12

DIE VADER PRAAT FINAAL DEUR SY SEUN MET ONS! Eksegetiese Tema: God praat op planmatige en volmaakte met ons deur sy Seun as. Tekskeuse: Hebr 1:1-2

OEPS! WAAR IS MY GELOOF HEEN?

Hoe lyk dit in mense se lewens as hemel daar deurgebreek het? Hoe lyk dit op aarde as hemel deurbreek Van paradys tot koninkryk van die

To fulfill. To complete its purpose. He was the end of the law. It was a "schoolmaster to bring us to Christ"

Preek Jan Steyn Sondag 29 Oktober Teks: Efesiers 2:1-10. Tema: In Christus lewe jy. Inleiding:

Hoofstuk 1. Eensaamheid: woordverklaring

Die regering van die Kerk 1Tim 2: Christus se wil dat vroue leerlinge moet wees... maar nie self mag onderrig gee nie.

GRADE 12 SEPTEMBER 2012 RELIGION STUDIES P2

Wegraping (Saamgevat)

LES LESTEMA WEEK VAN BLADSY

Die Blye Boodskap. The Good News

(S1)Verwelkoming: Moenie dat die lewe met jou weghardloop nie; wees in die oomblik en hou jou prioriteite duidelik!

Gereformeerde Kerk Bellville 31 Januarie 2016 Oggend

Belowe God regtig dat Hy dit altyd met jou goed wil laat gaan?

Waar is God as ons swaarkry?

GOD SE VINGERAFDRUKKE VAN GENADE

Inhoudsopgawe ONGEWONE LIEFDE VELDTOG 2 MEI 6 JUNIE Inleiding 3. Inrigting en verloop van n byeenkoms 4. 2 Mei Free Love 5

Agteraf is dit natuurlik maklik om so te praat. Hoe sou ons self opgetree het by die opstanding van Jesus? Nie veel beter nie.

Mattheus 6:9-10 Ons nuwe dissipel-lewe is n lewe waarin ons radikaal breek met self-gesentreerdheid en leef met God-gesentreerdheid.

NEW INTERNATIONAL VERSION

1741. Majoor Cronwright gese het ek moet Dr. Aggett on- dervra, het ek eers ek dink, twee dae, gespandeer

Pretoria- 23 Junie 2012

Om n omgewing te skep vir gesonde mense om gesonde verhoudings en n dinamiese, lewendige bedieningslewe te kan hê.

Markus 16:1-8. Die leë graf, die Evangelie-boodskap daarin, en die vroue met die oprag om hieroor te getuig.

PREPARATORY EXAMINATION. IN THE MAGISTRATE'S COURT FOR THE DISTRICT OF JOHANNESBURG HELD IN JOHANNESBURG.

Excelsus (die Sentrum vir Bedieningsontwikkeling) bied in 2019 die volgende aan:

Die uitnodiging van God aan die hele wêreld, is om n

Filippense 1:27-30 Ermelo 20/09/2015(Doop)

DIE WEG CHRISTELIKE GEMEENTE, NELSPRUIT GEESTELIKE OUTORITEIT

INHOUDSOPGAWE LES LESTEMA WEEK VAN BLADSY. Die Innerlike Dissipline van Gebed 8 Oktober 15. Die Innerlike Dissipline om te Vas 15 Oktober 18

Ons verlossing is in Jesus Christus ons Hoëpriester gewaarborg

1Kon 18:41-46 In Israel vol Goddeloosheid en afvalligheid wys die HERE: Ek's die enigste ware God... die Een wat lewe gee.

Week 9: Die sleutel tot egte Godsdiens Ds Willem Louw: NG Kerk Miederpark

INHOUDSOPGAWE AFDELING I WAT ONS IS AFDELING II WAT ONS KAN WORD

Together moving in unity to fulfill our God-given missional calling! DIE APOSTOLIESE GELOOF SENDING VAN SUID-AFRIKA. Afrikaans AFM - AGS

Die tragedie wat die 2010 sokker Wêreldbeker weer vir my uitgelig het.

Catullus se Carmina in Afrikaans vertaal: n funksionalistiese benadering

K O'REILLY

from the group who had gathered there.

Verduidelik 4 Wel-it sê hulle was dissipels. Want dis wat dissipels doen. Ons volg Jesus.

Mattheus 6:9 Ons nuwe dissipel-lewe is n lewe waarin ons radikaal breek met self-gesentreerdheid en leef met God-gesentreerdheid.

Transcription:

GROEIGROEP MATERIAAL BADBOYS OM DIE KRUIS KAJAFAS Opening Het jy al ooit op iets in jou lewe opgegee? Wat? Vertel vir mekaar hoe jy gevoel het daaroor. KOM ONS BEGIN Gesels met mekaar oor die volgende stelling: Aanhouers wen Is dit so maklik? Wat weet jy van Kajafas se lewe? Inleiding Karakterskets van Kajafas: Suksesvolle man Gebore uit stam van Levi Getroud met dogter van vorige hoe priester - Annas Annas het aangejaag posisie verloor Romeine het die hoë priester se amp elke jaar vir individu gee met die hoogste geldoffer op die amp Kajafas het die hoogste offer gegee Klink soos n familiebesigheid - nepotisme Kajafas die titel gehad Sy skoonpa - Annas was mag agter die posisie/titel. Wie wil nou regtig met jou skoonpa sukkel? Kajafas het gemanipuleer Hy was n wêreldse leier Deel van die Sadduseërs (Politieke party) Sadduseërs: elite en sekulêre groep Afhanklikheid van God was afwesig, hulle het op hulle eie insigte staatgemaak en gedoen wat wêrelds was.

Sadduseërs - nie geglo in die liggaamlike opstanding van enige soort nie. Nadat Jesus vir Lasarus uit die dood opgewek het was hierdie groep mense baie kwaad en wou Jesus vervolg. Kajafas was n godsdienstige wat wette gehoorsaam het. Sy geloof was skraal. KOM ONS LEES JOHANNES 11:45-53 (gebruik ook verskillende vertalings as julle kan) INHOUD & GESPREK Wat staan vir jou uit in die teks gedeelte? Wat maak ons met hierdie gedeelte? Kom ons gesels saam. Een van hulle, 'n sekere Kajafas, wat daardie jaar hoëpriester was, het egter vir hulle gesê: Julle verstaan niks, en julle besef ook nie dat dit tot julle voordeel is dat een man vir die volk sterwe en nie die hele nasie verlore gaan nie. a. Hoekom dink jy het Kajafas die woorde gebruik? Verder word daar gesê: Dit het hy nie uit sy eie gesê nie, maar omdat hy daardie jaar hoëpriester was, het hy geprofeteer dat Jesus vir die nasie sou sterwe. En Hy sou nie net vir die nasie sterwe nie, maar ook om die kinders van God wat oor die hele aarde versprei is, tot een volk bymekaar te bring. a. Hoekom gebruik God vir Kajafas om n profesie oor Jesus te spreek? Dink jy dat God opgee op mense? Hoekom dink jy so? UIT SONDAG SE EREDIENS: Hoekom gebruik God vir Kajafas om n profesie oor Jesus te spreek? DAAR IS 3 MOONTLIKE REDES: 1. Kajafas WAS die hoëpriester (God het hierdie posisie gerespekteer en deur Kajafas gespreek) 2. Want hy kon

(Kon kan kies deur wie Hy met ons praat) 3. Dit bring vir ons n verbeelding (Dat God nie opgegee het op Kajafas nie) Lees JOHANNES 18:15-16 15 Simon Petrus en 'n ander dissipel het agter Jesus aangegaan. Daardie ander dissipel was aan die hoëpriester bekend en het saam met Jesus in die hoëpriester se woning ingegaan, maar Petrus het buite by die deur bly staan. 16 Toe het daardie ander dissipel wat aan die hoëpriester bekend was, uitgegaan en met die deurwagter gepraat en vir Petrus ingebring. Om oor te lees: Kajafas adviseer Jode goed dat een man dood gaan vir die mense Simon Petrus + ander dissipel volg Jesus Die ander dissipel was bekend vir hoë priester Ander dissipel - in hoë priester se binnehof ingegaan Petrus wag eers buite die deur Die ander dissipel kom terug - praat met die meisie by die deur Petrus word binnegelaat in die binnehof in Iemand: - In Jesus se binnekring het die hoë priester geken - Goed genoeg geken om in die hoëpriester se binnehof in te stap - Goed genoeg om vir Petrus verniet toegang te kry tot binnehof Baie kommentare+ teoloë: reken dat hierdie dissipel Johannes was. - Maak nie saak nie Wat saak maak is: - God het n man in die binnekant van Kajafas se huishouding - God het n getuie gehad met Kajafas kon praat vir sy VERLOSSING God wil nie hê Kajafas moet sterf sonder om die geleentheid te kry om die WARE HOË PRIESTER JESUS CHRISTUS aan te neem nie Lees 2 PETRUS 3:9 Die Here stel nie die vervulling van sy belofte uit nie, al dink party mense so. Nee, Hy is geduldig met julle, omdat Hy nie wil hê dat iemand verlore gaan nie: Hy wil hê dat almal hulle moet bekeer. Hoe verstaan julle hierdie, asook die teks?

ONS VERHOUDING MET GOD Kajafas is nie veel minder as sommige van ons nie. - Ons het geleer om ander om ons te manipuleer uit hulle te kry - God steeds vir Kajafas om - Hy gee vir hom n kans TOT REDDING+VERLOSSING - God het aan hom GESKENK voorgehou: Redding + verlossing + ewige lewe Maar vandag vriende: - Het ons die geleentheid om hierdie geskenk te aanvaar - Om aan God te behoort - Om sy geskenk van Genade te aanvaar - Sy geskenk van: AMAZING GRACE GOD BOER MET GENADE - In jou lewe is mense dalk in jou binnekring wat jou inspireer om in God te glo. - Jy is dalk in ander se binnekring om onder leiding van die Heilige Gees die regte woorde te spreek en om sout en lig te wees. Ons moet nooit opgee op mense wat nog nie die goeie nuus gehoor het nie. Soos wat God nie op Kajafas opgegee het nie, gee God nie op my en jou op nie, asook op ander nie. Hy klop gaan jy oopmaak vir hom? BID/ SING saam Amazing Grace, How sweet the sound That saved a wretch like me I once was lost, but now am found T'was blind but now I see

T'was Grace that taught my heart to fear And Grace, my fears relieved How precious did that grace appear The hour I first believed Through many dangers, toils and snares We have already come. T'was grace that brought us safe thus far And grace will lead us home, And grace will lead us home Amazing grace, Howe Sweet the sound That saved a wretch like me I once was lost but now am found T'was blind but now I see Was blind, but now I see.