Die verheerlikte Jesus se seën en ons. Vandag vier ons die troonsbestyging van die Koning van die konings.

Similar documents
Bybel vir Kinders. bied aan. Die vrou by die put

Welkom by ons Aanddiens! Kom geniet n koppie koffie in die saal na die diens!

Bybel vir Kinders bied aan. God Toets Abraham se Liefde

"Onse Vader wat in die hemele is, laat u Naam geheilig word; laat u koninkryk kom; laat u wil geskied, soos in die hemel net so ook op die aarde; gee

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun

n Prins word die Skaapwagter

1. OM JESUS TE VOLG: 2. DTR die verhouding:

Dit bring ons by ons tweede handvatsel in `n strewe na die leef van die Koninkryk Kultuur nl: Genade pad.

Kain vermoor Abel (Genesis 4:8)

n Verduidelijking van die Nuwe Verbond deur Dr. Marc s. Blackwell Sr.

Van Vervolger tot Prediker

BEGIN BY DIE EINDE: Wat moet met jou gebeur as jy doodgaan?

GROEIGROEP MATERIAAL BADBOYS OM DIE KRUIS KAJAFAS

Bybelskool van Centurion. 27 Maart Welkom

Die wedersydse verhouding tussen geloof en geestesgesondheid. Dr Deon Bruwer

Is profesie oor Christus in die Ou Testament altyd direk Messiaans?

Preek Jan Steyn 25 Februaie Teks: Johannes 13:1-35. Tema: Saamwees (op mekaar gerig wees) Inleiding:

'n GEMEENTE VAN GOD MET JESUS CHRISTUS AS HOEKSTEEN

Bybel vir Kinders bied aan. Die Hemel God se pragtige huis

Die Hemel God se pragtige huis

Jy sal lewe deur die onverdeelde trou van die Here. Jesaja 36-37:14, 20, 32

DIE GODHEID Matt 28:19 veelgodery.

Rom 14:1-12. Fokus: Rom 14:10-12 Die belangrikheid van Kerk-eenheid en ons hantering van versskille (d)

Together moving in unity to fulfill our God-given missional calling! DIE APOSTOLIESE GELOOF SENDING VAN SUID-AFRIKA. Afrikaans AFM - AGS

Jan Steyn preek 8 Julie Teks: Romeine 5:1-11 (1 Timoteus 1:1) Tema: Christus Jesus ons Hoop

Definition2 - SALWING = GODDELIKE AANSPORING OM TE FUNKTIONEER/ANOINTING = THE UNCTION TO FUNCTION

Markus 16:1-8. Die leë graf, die Evangelie-boodskap daarin, en die vroue met die oprag om hieroor te getuig.

Mattheus 6:9-10 Ons nuwe dissipel-lewe is n lewe waarin ons radikaal breek met self-gesentreerdheid en leef met God-gesentreerdheid.

10 Woorde wat ons ewige redding en verlossing beskryf

Gen 17:1-14; Rom 4:1-12; Kol 2:1-12

Jan Steyn Preek Sondag 12 Augustus Teks: Lukas 19:1-10. Tema: Genade groter as myself.

Het jy al gehoor van die Vier Geestelike Wette?

5. n Ewige toekoms vir my kind Here. Joh.6:40 elkeen wat die seun sien en in Hom glo, die Ewige Lewe sal hê

To fulfill. To complete its purpose. He was the end of the law. It was a "schoolmaster to bring us to Christ"

Pretoria- 23 Junie 2012

Isaiah 38:19 19 The living, the living, he thanks you, as I do this day; the father makes known to the children your faithfulness.

Excelsus (die Sentrum vir Bedieningsontwikkeling) bied in 2019 die volgende aan:

Mark 9: Fokus: 9:35-37 By die dienende Christus moet ons dienskneg-dissipels word.

Hoe lyk dit in mense se lewens as hemel daar deurgebreek het? Hoe lyk dit op aarde as hemel deurbreek Van paradys tot koninkryk van die

Twee van die grootste leuens oor sukses wat aan ons en aan ons kinders deur die samelewing vertel word.

Les 6 vir 10 November 2018

(Uit Leef stroom-op! hoofstuk 1)

Kleingroepe as Gemeenskappe van Dissipels...

Liturg: Verwelkom almal en wens hulle n geseënde Kersfees toe. Dan:

Preek Jan Steyn op Sondag 25 Maart 2012 Teks: Johannes 12:20-36 en Johannes 3: Tema: Vreemde verheerliking

Skriflesing: 1 Johannes 1:1-10 Teks: 1 Johannes 1:4 Sing- Ps. 66:1, Ps. 19:1; Ps. 65:8; Ps. 100:1,4

Join us for a Seminar/Presentation by the author of the book below: When: 9 March 2015 Where: Helderberg High School Chapel Time: 19h00

Nagmaal is n Tyd van herinnering n Geleentheid om die Here te dank dat Hy aan die kruis gesterf het vir ons sonde.

Die Blye Boodskap. The Good News

Ps.119:89. יהוה Die een naam wat uitstaan is die naam van Moses. Ons lees dat die volgende sê: Ex. 33:17

Wie is Jesus? Wie is Jesus? KLEINGROEPBEDIENING. Predikant: Wilhelm Leuschner Sel: Epos:

Gereformeerde Kerk Bellville 31 Januarie 2016 Oggend

NIE ELKEEN WAT...!! nie die wil van die Vader doen nie sal nie in die koninkryk van die hemele ingaan nie!! en wat die wil van die Vader doen

28 Oktober 2012 dink aan die Hervorming. Wegdros is Ten tye van die Hervorming het wegdrossery sommer erg plaasgevind

Waar is God as ons swaarkry?

Oktober Lees: Mattheus 7:1-12 Fokus: vers 6-11

Let it be. Laat dit wees. Monday 18 June 12

Appendix A. 4 Detail of which songs were not approved for now and will be looked at again, are in unpublished

DIE VADER PRAAT FINAAL DEUR SY SEUN MET ONS! Eksegetiese Tema: God praat op planmatige en volmaakte met ons deur sy Seun as. Tekskeuse: Hebr 1:1-2

Tema: Die ware besnydenis: Hoe leef ek vandag as Jesus se dissipel?

Die betekenis van die kruis (1)

A. Dr EJ Smit tables the report. B. The report will be concluded during the Synod session.

Mattheus 5:3 Salig is die wat arm van gees is, want aan hulle behoort die koninkryk van God.

DIE NUWE HEMEL EN DIE NUWE AARDE 1Toe het ek 'n nuwe hemel en 'n nuwe aarde gesien. Die eerste hemel en die eerste aarde het verdwyn, en die see het

DOELSTELLING DANKIE TERUGVOER

Mattheus 6:1-4 Ons nuwe dissipel-lewe is n lewe waarin ons radikaal breek met self-gesentreerdheid en leef met God-gesentreerdheid.

Die ekonomie en die Christen n perspektief. 1 Desember 2010

1Kon 18:41-46 In Israel vol Goddeloosheid en afvalligheid wys die HERE: Ek's die enigste ware God... die Een wat lewe gee.

CHRISTELIKE GEMEENTE IS JY BRUID? DAAN LöTTER 13 AUGUSTUS 2017 NELSPRUIT

Parashah 50: Ki Tavo תבוא) (כי Wanneer Jy Binnegaan

Ons verlossing is in Jesus Christus ons Hoëpriester gewaarborg

Kom ons herinner mekaar aan die toetse wat ons tot nou toe hanteer het:

GOD SE VINGERAFDRUKKE VAN GENADE

Hoofstuk 1. Eensaamheid: woordverklaring

Mei Lees: Mat 5: Hoekom? Ook sy prediking hier in-ie Bergpredikasie.

Preek Jan Steyn Sondag 29 Oktober Teks: Efesiers 2:1-10. Tema: In Christus lewe jy. Inleiding:

Lukas 4: Agtergrond

Teks: 1 Konings 19:15-21, 2 Konings 2:1-15 en Jesaja 61:1-11. Tema: Die mantel van Elia en die mantel van Christus. Agtergrond: 1 Konings Hoofstuk 18

Die Boek van Moses. Facebook vir Shama Bedienings : Ministries/ ?

Die maan en sy rol in ons wereld *

GEHOORSAAMHEID AAN GOD

God. Ons. m et N LIEF GOD GROOTLIKS JOERNAAL

To abandon prayer is to embrace atheism. Alec Motyer

*29 Desember 4 Januarie

Preek Jan Steyn 26 Januarie Teks: Mattheus 8 en Handelinge 3 (Jakobus 5:14-16) Tema: Jesus die Geneser. Inleiding:

Nuwe Wyn/New Wine. Nuwe Wyn/New Wine. Vir kinders/ For kids. Dr Christo Nel

Via Lucis. Die Weg van Lig anderkant die Kruis. Die 14 stasies van Paasfees tot Pinkster. INSTRUKSIES By elke stasie:

GOD SE SORG IN OPENBARING

Luister na God. enlewe vir ewig

Mattheus 5:27-30 Ons nuwe dissipel-lewe volgens die HERE se gebooie begin on ons harte. In vers wys Jesus hierdie waarheid uit die 7de gebod.

Markus 15:29-39 Jesus se alleen-lyding onder die oordeel van God... tot in die dood van die kruis.

BRUID VAN JESUS. PREDIKER: Pastoor Johan Putter PLEK: Mbombela DATUM: 9 Julie Page 1 of 11

Parashah 8: Vayish lach (חלשיו) En Hy Het Gestuur. Nuwe Verbond: Matt. 26:36 tot 46; Rom. 12:19; Fil. 3:5; Heb. 8:8; Jak. 7:4 tot 10.

Wanneer die kerk verdwaal in valsheid word dit n vertoonvenster van Afgode diens.

DIE WEG CHRISTELIKE GEMEENTE

Wegraping (Saamgevat)

Sing vooraf staande: Skrifberyming 16-1:1, 2 (15:1, 2)

Die regering van die Kerk 1Tim 2: Christus se wil dat vroue leerlinge moet wees... maar nie self mag onderrig gee nie.

NEW INTERNATIONAL VERSION

Hoe verskil die Christelike vryheid waarvan Paulus praat van die samelewing se manier van dink oor vryheid?

Transcription:

Skriflesing: Luk 24:1 12 en :44-53 Fokusgedeelte: Luk 24:50b 51 en :53 Die verheerlikte Jesus se seën en ons Inleiding / Introduction Vandag vier ons die troonsbestyging van die Koning van die konings. On Ascension day we celebrate Jesus ascent to his throne in heaven. Wanneer 'n koning na sy kroning sy troon bestyg, is almal se aandag op hom gevestig. Hy fokus ook self op elke beweging. Alles moet sy majesteit beklemtoon. Jesus se troonbestyging was merkwaardig. Hy het nie op Homself gefokus nie. Buite Betanië het Hy sy hande opgehef en sy dissipels geseën. Hy het sy volgelinge wat hier op aarde agterbly, geseën. Terwyl Hy in die hemel opgeneem is, het sy seën al wyer uitgekring - eers oor Betanië, daarvandaan ook oor Jerusalem en die hele Judea, daarvandaan oor Samaria, totdat sy seën die uiterste van die aarde ingesluit het. Die verheerlikte Jesus se seën het ook oor die eeue heen tot by ons uitgekring. When Jesus began his ascent to his throne in heaven Hy focused on his disciples He blessed his disciples and us. Hoe raak sy seën ons? Natuurlik ontvang ons dit. Die vraag is: wat doen jy vir die Koning van die konings? Wat doen jy met die verheerlikte Jesus se seën? Vandaar ons tema: Die verheerlikte Jesus se seën en ons. How do you serve the King of kings? How do you handle the blessing of the glorified Jesus? Our theme: The glorified Jesus blessing and us. Die woord in die Griekse teks wat twee maal verwys na die seën waarmee Jesus vertrek het, kom 'n derde maal voor. In Luk 24:53 lees ons van die dissipels wat by die tempel gebly en God geprys het letterlik God geseën het. Die hoofsake waaraan ons vanaand aandag gee is: (1) God en Jesus seën ons en (2) Ons roeping: dra God se seën uit God en Jesus seën ons / God and Jesus bless us Ons ken die gebruik van die seën in die erediens. Die wortels daarvan lê al in die vroeë Ou Testamentiese tyd. God het aan Abram opdrag gegee om van sy land en sy mense te vertrek na 'n land wat Hy vir hom sou aanwys. Hy het 'n paar beloftes gemaak. Die laaste daarvan: In jou sal al die volke van die aarde geseën wees (Gen 12:3e).

God made a promise to Abram:... all peoples on earth will be blessed through you (Gen 12:3e). Abraham se kleinseun, Jakob, was twee maal by die seën betrokke. Eers het hy Isak se seën as eersgeborene in Esau se plek ontvang. Voor sy dood het hy weer sy seuns geseën. Die Here het die priesterlike seën vir Moses gegee wat ons steeds in die erediens uitspreek: Die Here sal julle seën en julle beskerm; die Here sal tot julle redding verskyn en julle genadig wees; die Here sal julle gebede verhoor en aan julle vrede gee! Die mees algemene gebruik van die seën was by die ontmoeting of vertrek (Gen. 47:7 e.v. Farao wat Jakob groet 1983 / seën - MVB). Die seën is veral gegee by die landmerke in die lewe: by geboorte (Rut. 4:13 v.; vgl. Luk. 2:34); huwelik (Gen. 24:60) en die dood (Gen. 48:1 e.v.; 49:28 ev.). In hierdie verband is veral die seën van die eersgeborene as erfgenaam belangrik. Die familiehoof het sy mag voor sy dood veral op sy eersgebore seun oorgedra en só ook aan die volgende geslag (Gen 27:1 ev; 48:1 ev). Jesus staan in ons fokusgedeelte op die punt om in die hemel opgeneem te word. Sy dissipels sou Hom nie meer sien soos in die veertig dae wat sedert sy opstanding verloop het nie. Hy hef toe sy hande op en seën sy dissipels. Dit is allermins toeval. Alles wat Hy gedoen het, was om mense te seën; mense soos ons; sondaars; mense wat dink ons kan amper klaarkom sonder sy seën miskien selfs sonder Hom. Everything Jesus did, was a blessing to people. Jesus se bediening was tot seën van mense. Ons kry die seën wat Hy verdien het met sy lewe volmaak volgens God se wil. Hy het al ons sondes op Hom geneem en die volle losprys daarvoor aan die kruis betaal. Sondaars soos ek en jy kry, danksy Hom, die seën dat die Here God ons sonde vergewe. Jesus het nie dood gebly nie. Op die derde dag na sy dood was sy graf leeg. Hy het ons groot vyand, die dood die ewige dood as straf op die sonde kom oorwin. Hy het vir ons die seën van lewe gebring lewe tot in ewigheid. Oor die loop van veertig dae het Hy by verskillende geleenthede aan verskillende mense verskyn. Daardie veertig dae het in die gedeelte wat ons gelees het, tot 'n einde gekom. Jesus staan in ons fokusverse op die punt om in die hemel opgeneem te word. Hy hef toe sy hande op en seën sy dissipels. En so, met sy uitgestrekte, seënende hande, word Hy voor die oë van sy dissipels in die hemel opgeneem. Hy seën sy dissipels daar by Hom. Hy seën sy volgelinge wat hier op aarde agterbly. Soos wat Hy in die hemel

opgeneem is, brei sy seën al wyer uit; eers oor Betanië, daarvandaan ook na Jerusalem en die hele Judea, daarvandaan na Samaria, totdat sy seën die uiterste van die aarde insluit. Jesus blessing rippled out over the whole Jerusalem, Judea, the whole world and over time up to us. Hy seën daar sy kerk wat toe bestaan het, maar ook die kerk van vandag. Ek en jy leef nou as sy volgelinge onder sy seënende hande. So seën die Koning van die konings my en jou. Weer die vraag wat ons aan die begin gehoor het: Wat doen jy vir die Koning van die konings? Wat doen jy vir Hom wat jou seën? Ons roeping: dra God se seën uit / Our calling: carry God s blessing onward Die woord seën kom drie maal in ons fokusverse voor. Die eerste twee maal verwys na Jesus wat seën. Die derde keer is dit sy dissipels wat God seën. Ons lees: Hulle het Hom aanbid en met groot blydskap na Jerusalem toe teruggegaan. Daar het hulle die hele tyd by die tempel gebly en God geprys (lett: God geseën - Luk 24:53). And they stayed continually at the temple, praising God (literally blessing God ) Ons kry die gedagte dat God geseën word, ook elders: GESEËND is die God en Vader van onse Here Jesus Christus wat ons geseën het met alle geestelike seëninge in die hemele in Christus,... (Ef 1:3, 1953-vert). Ons seën God wanneer ons Hom in sy majesteit en heerlikheid erken en aanbid. Met ons lof en dankgebede seën ons die Here God. In mindere of meerdere mate ervaar ek en jy die Here se seën as 'n werklikheid in ons lewens. Dink jy die Here se bedoeling is dat sy seën net tot by jou toe moet gaan? In ons fokusgedeelte sien ons die teendeel. Ons is nie die laaste mense vir wie die Here wil seën nie. Sy bedoeling is nie dat sy seën by ons moet stop nie. Ek en jy moet by wyse van spreke sy hande wees wat sy seën uitdra oor die mense wat ons teenkom. We receive the Lord s blessing. We are called to be the hands by which Jesus bless people that cross our paths. Voordat Jesus voor sy dissipels se oë in die hemel opgeneem is, het Hy gesê dat Hy moes ly en uit die dood moes opstaan. In sy Naam moet bekering en vergewing van sondes verkondig word. Hy sê vir sy dissipels en vir ons: Julle is getuies van hierdie dinge (Luk 24:48). Ek en jy kan vir sondaars soos ons vertel: Christus het die volle prys vir jou sonde aan die kruis betaal. Hy het alles gedoen sodat jy nou 'n kind van die Here kan wees. Wanneer ons die verheerlikte Jesus se opdrag uitvoer om na al die nasies te gaan en dissipels van die mense te maak (Matt 28:19), is ons besig om die seën wat daar by Betanië al wyer uitgekring het, ook te laat uitkring op die mense van ons tyd. So bevorder ons die ryk van die Koning van die konings.

Kom ons raak prakties: Ons leef in 'n omgewing waar baie mense nie die blye boodskap van verlossing deur die bloed van Christus ken nie. In watter mate dra jy daardie boodskap verder uit sodat mense wat dit nie ken nie, die verheerlikte Christus se seën kan uitdra? We can bring God s blessing by proclaiming Christ as our Redeemer and Lord. Ons leef tussen mense wat nie aldag iets het om te eet nie. Massas mense bly in plakkerskampe, het nie genoeg warm klere in die winter nie. Wat doen ons om die verheerlikte Jesus se seën ook na hulle uit te dra? By helping provide in basic needs of people they experience God s blessing. Daardie persoon wat by die skool of by die werk altyd so eenkant is en met wie almal spot kan jy ook spot. Jy kan die seën van die Koning van die konings ook vir hom bring deur vir hom 'n vriend te wees en hom te verseker van God se liefde vir hom. We could help some lonely person at school or at work experience the blessing of the Lord by being a true friend and assuring him of God s love for him. Kom ons dra die seën van die Koning van die konings uit oral waar ons is, teenoor elkeen met wie ons te make het. Kom ons werk almal mee aan die uitbreiding van die ryk van die Koning van die konings. Kom ons tree op as instrumente in die hande van die Koning van die konings om die Here se belofte aan Abraham werklikheid te maak, dat al die volke van die aarde in Hom geseënd sal wees. Dit is ons roeping as sy onderdane. Slot / Conclusion How do you serve the King of kings? What do you do with the blessing of the glorified Jesus? Our theme: The glorified Jesus blessing and us. Vandag vier ons die troonsbestyging van die Koning van die konings. Jesus se troonbestyging was merkwaardig. Hy het nie, soos elke aardse koning sou, op Homself gefokus nie. Buite Betanië het Hy sy hande opgehef en sy dissipels geseën. Hy het sy volgelinge wat hier op aarde agterbly, geseën. Terwyl Hy in die hemel opgeneem is, het sy seën al wyer uitgekring - eers oor Betanië, daarvandaan ook oor Jerusalem en die hele Judea, daarvandaan oor Samaria, totdat sy seën die uiterste van die aarde ingesluit het. Die verheerlikte Jesus se seën het ook oor die eeue heen tot by ons uitgekring. Hoe raak sy seën ons? Natuurlik ontvang ons dit. Die vraag is: wat doen jy vir die Koning van die konings? Wat doen jy met die verheerlikte Jesus se seën? Vandaar ons tema: Die verheerlikte Jesus se seën en ons. Ons is daartoe geroep om God met blydskap te seën deur Hom te loof en te prys, maar ook deur Jesus se seën verder uit te dra om die getal van die mense wat aan Hom behoort, vol te maak.

AMEN