Wanneer die kerk verdwaal in valsheid word dit n vertoonvenster van Afgode diens.

Similar documents
Bybel vir Kinders. bied aan. Die vrou by die put

Welkom by ons Aanddiens! Kom geniet n koppie koffie in die saal na die diens!

1. OM JESUS TE VOLG: 2. DTR die verhouding:

"Onse Vader wat in die hemele is, laat u Naam geheilig word; laat u koninkryk kom; laat u wil geskied, soos in die hemel net so ook op die aarde; gee

Bybel vir Kinders bied aan. God Toets Abraham se Liefde

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun

n Prins word die Skaapwagter

Dit bring ons by ons tweede handvatsel in `n strewe na die leef van die Koninkryk Kultuur nl: Genade pad.

(Uit Leef stroom-op! hoofstuk 1)

BEGIN BY DIE EINDE: Wat moet met jou gebeur as jy doodgaan?

n Verduidelijking van die Nuwe Verbond deur Dr. Marc s. Blackwell Sr.

'n GEMEENTE VAN GOD MET JESUS CHRISTUS AS HOEKSTEEN

Van Vervolger tot Prediker

Kain vermoor Abel (Genesis 4:8)

Definition2 - SALWING = GODDELIKE AANSPORING OM TE FUNKTIONEER/ANOINTING = THE UNCTION TO FUNCTION

GROEIGROEP MATERIAAL BADBOYS OM DIE KRUIS KAJAFAS

To abandon prayer is to embrace atheism. Alec Motyer

Preek Jan Steyn 25 Februaie Teks: Johannes 13:1-35. Tema: Saamwees (op mekaar gerig wees) Inleiding:

Bybelskool van Centurion. 27 Maart Welkom

Het jy al gehoor van die Vier Geestelike Wette?

Die wedersydse verhouding tussen geloof en geestesgesondheid. Dr Deon Bruwer

Together moving in unity to fulfill our God-given missional calling! DIE APOSTOLIESE GELOOF SENDING VAN SUID-AFRIKA. Afrikaans AFM - AGS

Hoofstuk 1. Eensaamheid: woordverklaring

Die verheerlikte Jesus se seën en ons. Vandag vier ons die troonsbestyging van die Koning van die konings.

NIE ELKEEN WAT...!! nie die wil van die Vader doen nie sal nie in die koninkryk van die hemele ingaan nie!! en wat die wil van die Vader doen

DOELSTELLING DANKIE TERUGVOER

Jy sal lewe deur die onverdeelde trou van die Here. Jesaja 36-37:14, 20, 32

28 Oktober 2012 dink aan die Hervorming. Wegdros is Ten tye van die Hervorming het wegdrossery sommer erg plaasgevind

Let it be. Laat dit wees. Monday 18 June 12

Jan Steyn Preek Sondag 12 Augustus Teks: Lukas 19:1-10. Tema: Genade groter as myself.

Rom 14:1-12. Fokus: Rom 14:10-12 Die belangrikheid van Kerk-eenheid en ons hantering van versskille (d)

Jan Steyn preek 8 Julie Teks: Romeine 5:1-11 (1 Timoteus 1:1) Tema: Christus Jesus ons Hoop

10 Woorde wat ons ewige redding en verlossing beskryf

To fulfill. To complete its purpose. He was the end of the law. It was a "schoolmaster to bring us to Christ"

DIE WEGRAPING/WEDERKOMS VAN JESUS CHRISTUS?

Mattheus 6:9-10 Ons nuwe dissipel-lewe is n lewe waarin ons radikaal breek met self-gesentreerdheid en leef met God-gesentreerdheid.

GEHOORSAAMHEID AAN GOD

Kleingroepe as Gemeenskappe van Dissipels...

Die Blye Boodskap. The Good News

DIE GODHEID Matt 28:19 veelgodery.

Pretoria- 23 Junie 2012

Mark 9: Fokus: 9:35-37 By die dienende Christus moet ons dienskneg-dissipels word.

Is profesie oor Christus in die Ou Testament altyd direk Messiaans?

Oktober Lees: Mattheus 7:1-12 Fokus: vers 6-11

Gen 17:1-14; Rom 4:1-12; Kol 2:1-12

Ps.119:89. יהוה Die een naam wat uitstaan is die naam van Moses. Ons lees dat die volgende sê: Ex. 33:17

Preek Jan Steyn Sondag 29 Oktober Teks: Efesiers 2:1-10. Tema: In Christus lewe jy. Inleiding:

Kom ons herinner mekaar aan die toetse wat ons tot nou toe hanteer het:

DIE NUWE HEMEL EN DIE NUWE AARDE 1Toe het ek 'n nuwe hemel en 'n nuwe aarde gesien. Die eerste hemel en die eerste aarde het verdwyn, en die see het

Die tragedie wat die 2010 sokker Wêreldbeker weer vir my uitgelig het.

Join us for a Seminar/Presentation by the author of the book below: When: 9 March 2015 Where: Helderberg High School Chapel Time: 19h00

Tema: Die ware besnydenis: Hoe leef ek vandag as Jesus se dissipel?

Bybel vir Kinders bied aan. Die Hemel God se pragtige huis

Die Hemel God se pragtige huis

Wegraping (Saamgevat)

Die regering van die Kerk 1Tim 2: Christus se wil dat vroue leerlinge moet wees... maar nie self mag onderrig gee nie.

Les 6 vir 10 November 2018

Skriflesing: 1 Johannes 1:1-10 Teks: 1 Johannes 1:4 Sing- Ps. 66:1, Ps. 19:1; Ps. 65:8; Ps. 100:1,4

Community of Practice

Mattheus 5:3 Salig is die wat arm van gees is, want aan hulle behoort die koninkryk van God.

Mei Lees: Mat 5: Hoekom? Ook sy prediking hier in-ie Bergpredikasie.

Die maan en sy rol in ons wereld *

Hoe lyk dit in mense se lewens as hemel daar deurgebreek het? Hoe lyk dit op aarde as hemel deurbreek Van paradys tot koninkryk van die

Waar is God as ons swaarkry?

Luister na God. enlewe vir ewig

Agteraf is dit natuurlik maklik om so te praat. Hoe sou ons self opgetree het by die opstanding van Jesus? Nie veel beter nie.

Brandende Harte! Ontmoet God en word passievolle navolgers van Jesus. Ds. Willem Louw: NG Kerk Miederpark

Belowe God regtig dat Hy dit altyd met jou goed wil laat gaan?

Hoe verskil die Christelike vryheid waarvan Paulus praat van die samelewing se manier van dink oor vryheid?

19.20 BESKRYWINGSPUNT STREEKSINODE NOORDWES KATEGISMUS (Art 124) POINT OF DESCRIPTION REGIONAL SYNOD NORTH WEST CATECHISM (Art 124)

Wat kan die kerk doen?

Lukas 4: Agtergrond

Mattheus 5:27-30 Ons nuwe dissipel-lewe volgens die HERE se gebooie begin on ons harte. In vers wys Jesus hierdie waarheid uit die 7de gebod.

Filippense 1:27-30 Ermelo 20/09/2015(Doop)

Addendum A Consent form

DIE VADER PRAAT FINAAL DEUR SY SEUN MET ONS! Eksegetiese Tema: God praat op planmatige en volmaakte met ons deur sy Seun as. Tekskeuse: Hebr 1:1-2

Mark 11:1-7. Jesus se intog in Jerusalem, en wat Hy daarmee aan ons openbaar (a).

Hoofstuk 2: Hoekom doen ek dit?

Die eerste is God beskik alles: God het alles vooraf beplan en haarfyn uitgewerk en alles werk presies so uit soos Hy dit beplan het.

Markus 16:1-8. Die leë graf, die Evangelie-boodskap daarin, en die vroue met die oprag om hieroor te getuig.

Die betekenis van die kruis (1)

G E L O O F F A I T H GOD SE UITNODIGINGS POSBUS 232, BALLITO, 4420 TEL: (032) / FAKS: (032)

Mattheus 6:1-4 Ons nuwe dissipel-lewe is n lewe waarin ons radikaal breek met self-gesentreerdheid en leef met God-gesentreerdheid.

Teks: 1 Konings 19:15-21, 2 Konings 2:1-15 en Jesaja 61:1-11. Tema: Die mantel van Elia en die mantel van Christus. Agtergrond: 1 Konings Hoofstuk 18

4. Struktuur Van Profesie

1Kon 18:19-40 In 'n land en wêreld vol Goddeloosheid en afvalligheid wys die HERE openbaar die HERE dat Hy die enigste ware God is... So, volg Hom!

from the group who had gathered there.

Die leuen van die samelewing: Jou toekoms is in jou eie hande en jy is in beheer van jou lewe!

DIE WEG CHRISTELIKE GEMEENTE

Twee van die grootste leuens oor sukses wat aan ons en aan ons kinders deur die samelewing vertel word.

PREPARATORY EXAMINATION. IN THE MAGISTRATE'S COURT FOR THE DISTRICT OF JOHANNESBURG HELD IN JOHANNESBURG.

OEPS! WAAR IS MY GELOOF HEEN?

1Kon 18:41-46 In Israel vol Goddeloosheid en afvalligheid wys die HERE: Ek's die enigste ware God... die Een wat lewe gee.

Gereformeerde Kerk Bellville 31 Januarie 2016 Oggend

Mark 10:1-12. Fokus: vers 1-12 Oppad na die Kruis en te midde van Farieseër-vyandigheid, leer Jesus ons oor dissipel-wees... ook in ons huwelike.

Catullus se Carmina in Afrikaans vertaal: n funksionalistiese benadering

DIE WEG CHRISTELIKE GEMEENTE, NELSPRUIT GEESTELIKE OUTORITEIT

Die ekonomie en die Christen n perspektief. 1 Desember 2010

Pride gets no pleasure of having something, only having more of it than the next man C. S.

Wie is Jesus? Wie is Jesus? KLEINGROEPBEDIENING. Predikant: Wilhelm Leuschner Sel: Epos:

Transcription:

Wanneer die kerk verdwaal in valsheid word dit n vertoonvenster van Afgode diens. Dit is voorwaar n deurmekaar wereld waarin ons ons vandag bevind met Predikers en Profete wat links en regs Profeteer en wonderwerke doen. Mense wat onder die gees omval en soms rukkings kry en soos honde blaf, soos katte Miaau en snaakse bewegings uitvoer wat gewoonlik nie normaalweg uitgevoer kan word behalwe as dit bonatuurlik geskied nie. Die resep is so oud soos die Wêreld self: Werk die gehoor goed op met polsende musiek, daarna laat hulle begin saam werk en ligaamsbewegings doen wat vloei saam met die musiek, wissel nou die musiek se tempo en begin op hulle gevoelens te werk deur te getuig van wonderwerke. Gemeente samelewing is uiters belangrik. Indien nodig, kry `n paar vooraf gereelde lidmate om in gehoor samelewing te laat vloei asof iets in die gehoor begin gebeur. Die res sal volg. Die musiek moet saamwerk tot dat die gehoor totaal weg gevoer is.. Jesus word gevra,.vertel ons, wanneer sal hierdie dinge wees, en wat is die teken van u koms en van die voleinding van die wêreld? Mat 24:4 En Jesus antwoord en sê vir hulle: Pas op dat niemand julle mislei nie. 5 Want baie sal onder my Naam kom en sê: Ek is die Christus! en hulle sal baie mense mislei.

2 Wanneer die kerk verdwaal Die griekse vers lees asvolg: English Strong's Greek (Root form) For [1063] gar many [4183] polus shall come [2064] erchomai in [1909] epi my [3450] mou name, [3686] onoma saying, [3004] lego I [1473] ego am [1510] eimi Christ; [5547] Christos and [2532] kai shall deceive [4105] planao many. [4183] polus Die woord Christos beteken gesalfde of (anointed) Die direkte vertaling van die verse lees dus as volg: Want baie van hulle sal kom in My Naam en sê hulle is gesalfdes en hulle sal baie mislei.

Wanneer die kerk verdwaal 3 Is dit dan nie snaaks dat baie vandag agter die geslafdes - anointed aanhardloop of vlieg om die salwing - anointing te ontvang nie. Daar is dan klaarblyklik geld om dit te doen maar plaaslik kan hul nie die armes en wese voed nie. God se Gees is oral, Jy hoef nie rond te jaag daarvoor nie. Dit is binne jou huis, Is jy op die plek om dit te ervaar? Mat 24:6 En julle sal hoor van oorloë en gerugte van oorloë. Pas op, moenie verskrik word nie, want alles moet plaasvind, maar dit is nog nie die einde nie. 7 Want die een nasie sal teen die ander opstaan en die een koninkryk teen die ander; en daar sal hongersnode wees en pessiektes en aardbewings op verskillende plekke. 8 Maar al hierdie dinge is n begin van die smarte. 9 Dan sal hulle jul aan verdrukking oorgee en julle doodmaak; en julle sal deur al die nasies gehaat word ter wille van my Naam. 10 En dan sal baie tot struikel gebring word en mekaar verraai en mekaar haat 11 En baie valse profete sal opstaan en baie mense mislei. 12 En omdat die ongeregtigheid vermeerder word, sal die liefde van die meeste verkoel. 1 3 Maar wie volhard tot die einde toe, hy sal gered word. 14 En hierdie evangelie van die koninkryk sal verkondig word in die hele wêreld tot n getuienis vir al die nasies; en dan sal die einde kom. Mar 13:8 Want die een nasie sal teen die ander opstaan, en die een koninkryk teen die ander; en daar sal aardbewings wees op verskillende plekke, en daar sal hongersnode wees en beroeringe. Hierdie dinge is n begin van die smarte. Luk 21:11 En daar sal groot aardbewings op verskillende plekke wees en hongersnode en pessiektes; en daar sal verskriklike dinge en groot tekens van die hemel kom. Mat 16:1 En die Fariseërs en Sadduseërs het nader gekom om Hom te versoek en het Hom gevra om hulle n teken uit die hemel te laat sien. 2 Maar Hy antwoord en sê vir hulle: In die aand sê julle: Mooi weer, want die lug is rooi. 3 En in die môre: Stormweer vandag, want die lug is donkerrooi. Geveinsdes, julle

4 Wanneer die kerk verdwaal weet wel om die voorkoms van die lug te onderskei, en kan julle nie die tekens van die tye onderskei nie? Mat 24:23 As iemand dán vir julle sê: Kyk, hier is die Christus! (Dieselfde griekse word GESALFDE) of: Daar! moet dit nie glo nie. 24 Want daar sal valse christusse (Gesalfdes) en valse profete opstaan, en hulle sal groot tekens en wonders doen om, as dit moontlik was, ook die uitverkorenes te mislei. Hier moet die vers weereens lees: Mat 24:23 As iemand dán vir julle sê: Kyk, hier is n geslafde! of: Daar! moet dit nie glo nie. 24 Want daar sal valse gesalfdes en valse profete opstaan, en hulle sal groot tekens en wonders doen om, as dit moontlik was, ook die uitverkorenes te mislei. 25 Kyk, Ek het dit vir julle vooruit gesê. 26 As hulle dan vir julle sê: Kyk, Hy is in die woestyn moenie uitgaan nie; kyk, Hy is in die binnekamer moet dit nie glo nie. Ek kan seker aangaan en uitbrei oor hierdie saak, Maar miskien moes ons by hierdie tyd self al by n gevolgtrekking uitgekom het. Ek sluit af met die volgende Versie: Mat 12:39 Maar Hy antwoord en sê vir hulle: n Slegte en owerspelige geslag soek na n teken, en geen teken sal aan hom gegee word nie, behalwe die teken van die profeet Jona. Die Versoen dood en Opstanding van ons Messias is ons grootste teken van verlossing, en deur Sy Bloed word ons sondes vandag nog weg gewas. Deur Sy wonde het daar vir ons genesing gekom, tot vandag toe nog. Daar is inder waarheid geen ander of beter teken as juis dit erens anders in die ganse wereld te vinde nie.

Wanneer die kerk verdwaal 5 `n Ander interpretasie van die teken van Jona is Jaloesie. Kan dit moontlik wees dat Jesus ons hier probeer waarsku dat Jaloesie en wedywering onder mekaar in die laaste dae ons visie gaan beinvloed en blokkeer. Ek laat u met n laaste gedagte of twee. Waarom hou nie een van hierdie sogenaamde Wonders en Ervarings nie langer as n week nie? Daar is bykans daagliks Suid Afrikaners in die dienste in Lakeland Amerika. Hoekom kom almal nie hier in Suid Afrika bymekaar en dra die salwing aan mekaar oor nie? Dit kan baie geld, tyd en moeite spaar. In elkgeval kan Tod Bentley by Profeet Kobus van Rensburg kom leer hoe word dit gedoen sonder agressie. Ons ware God se wonders en ervarings hou, en het altyd lewens veranderende gevolge en dit is standhoudend. Mag die Ware Woord en Gees van God ons enigste waarheid wees in hierdie eind tyd. Jesus Christus is ons enigste Waarheid. Hy is ons enigste anker. Klou aan Hom vas.