Die Hemel God se pragtige huis

Similar documents
Bybel vir Kinders bied aan. Die Hemel God se pragtige huis

Bybel vir Kinders. bied aan. Die vrou by die put

Bybel vir Kinders bied aan. God Toets Abraham se Liefde

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun

n Prins word die Skaapwagter

Van Vervolger tot Prediker

Welkom by ons Aanddiens! Kom geniet n koppie koffie in die saal na die diens!

Dit bring ons by ons tweede handvatsel in `n strewe na die leef van die Koninkryk Kultuur nl: Genade pad.

1. OM JESUS TE VOLG: 2. DTR die verhouding:

"Onse Vader wat in die hemele is, laat u Naam geheilig word; laat u koninkryk kom; laat u wil geskied, soos in die hemel net so ook op die aarde; gee

'n GEMEENTE VAN GOD MET JESUS CHRISTUS AS HOEKSTEEN

GROEIGROEP MATERIAAL BADBOYS OM DIE KRUIS KAJAFAS

BEGIN BY DIE EINDE: Wat moet met jou gebeur as jy doodgaan?

10 Woorde wat ons ewige redding en verlossing beskryf

DIE GODHEID Matt 28:19 veelgodery.

DIE NUWE HEMEL EN DIE NUWE AARDE 1Toe het ek 'n nuwe hemel en 'n nuwe aarde gesien. Die eerste hemel en die eerste aarde het verdwyn, en die see het

(Uit Leef stroom-op! hoofstuk 1)

Kain vermoor Abel (Genesis 4:8)

n Verduidelijking van die Nuwe Verbond deur Dr. Marc s. Blackwell Sr.

Bybelskool van Centurion. 27 Maart Welkom

To fulfill. To complete its purpose. He was the end of the law. It was a "schoolmaster to bring us to Christ"

5. n Ewige toekoms vir my kind Here. Joh.6:40 elkeen wat die seun sien en in Hom glo, die Ewige Lewe sal hê

Let it be. Laat dit wees. Monday 18 June 12

Luister na God. enlewe vir ewig

Die wedersydse verhouding tussen geloof en geestesgesondheid. Dr Deon Bruwer

Die verheerlikte Jesus se seën en ons. Vandag vier ons die troonsbestyging van die Koning van die konings.

Definition2 - SALWING = GODDELIKE AANSPORING OM TE FUNKTIONEER/ANOINTING = THE UNCTION TO FUNCTION

Waar is God as ons swaarkry?

Die Blye Boodskap. The Good News

Het jy al gehoor van die Vier Geestelike Wette?

Isaiah 38:19 19 The living, the living, he thanks you, as I do this day; the father makes known to the children your faithfulness.

Wegraping (Saamgevat)

Markus 16:1-8. Die leë graf, die Evangelie-boodskap daarin, en die vroue met die oprag om hieroor te getuig.

Les 6 vir 10 November 2018

Skriflesing: 1 Johannes 1:1-10 Teks: 1 Johannes 1:4 Sing- Ps. 66:1, Ps. 19:1; Ps. 65:8; Ps. 100:1,4

To abandon prayer is to embrace atheism. Alec Motyer

Gen 17:1-14; Rom 4:1-12; Kol 2:1-12

Excelsus (die Sentrum vir Bedieningsontwikkeling) bied in 2019 die volgende aan:

Lisa Bevere. New York Times- topverkoperskrywer DIE LEEUTJIE. Illustrasies deur Kirsteen Harris-Jones

Addendum A Consent form

NIE ELKEEN WAT...!! nie die wil van die Vader doen nie sal nie in die koninkryk van die hemele ingaan nie!! en wat die wil van die Vader doen

Is profesie oor Christus in die Ou Testament altyd direk Messiaans?

Mattheus 6:9-10 Ons nuwe dissipel-lewe is n lewe waarin ons radikaal breek met self-gesentreerdheid en leef met God-gesentreerdheid.

BRUID VAN JESUS. PREDIKER: Pastoor Johan Putter PLEK: Mbombela DATUM: 9 Julie Page 1 of 11

Appendix A. 4 Detail of which songs were not approved for now and will be looked at again, are in unpublished

Oktober Lees: Mattheus 7:1-12 Fokus: vers 6-11

Rom 14:1-12. Fokus: Rom 14:10-12 Die belangrikheid van Kerk-eenheid en ons hantering van versskille (d)

Kom ons herinner mekaar aan die toetse wat ons tot nou toe hanteer het:

Preek Jan Steyn 25 Februaie Teks: Johannes 13:1-35. Tema: Saamwees (op mekaar gerig wees) Inleiding:

Mark 9: Fokus: 9:35-37 By die dienende Christus moet ons dienskneg-dissipels word.

Join us for a Seminar/Presentation by the author of the book below: When: 9 March 2015 Where: Helderberg High School Chapel Time: 19h00

Hoe lyk dit in mense se lewens as hemel daar deurgebreek het? Hoe lyk dit op aarde as hemel deurbreek Van paradys tot koninkryk van die

Hoofstuk 1. Eensaamheid: woordverklaring

HOOFSTUK EEN. DIE BRUID van CHRISTUS

OEPS! WAAR IS MY GELOOF HEEN?

Die ekonomie en die Christen n perspektief. 1 Desember 2010

Teks: 1 Konings 19:15-21, 2 Konings 2:1-15 en Jesaja 61:1-11. Tema: Die mantel van Elia en die mantel van Christus. Agtergrond: 1 Konings Hoofstuk 18

Ps.119:89. יהוה Die een naam wat uitstaan is die naam van Moses. Ons lees dat die volgende sê: Ex. 33:17

Brandende Harte! Ontmoet God en word passievolle navolgers van Jesus. Ds. Willem Louw: NG Kerk Miederpark

Pretoria- 23 Junie 2012

Kleingroepe as Gemeenskappe van Dissipels...

DIE VADER PRAAT FINAAL DEUR SY SEUN MET ONS! Eksegetiese Tema: God praat op planmatige en volmaakte met ons deur sy Seun as. Tekskeuse: Hebr 1:1-2

Jy sal lewe deur die onverdeelde trou van die Here. Jesaja 36-37:14, 20, 32

GOD SE VINGERAFDRUKKE VAN GENADE

DIE WEG CHRISTELIKE GEMEENTE

Jan Steyn Preek Sondag 12 Augustus Teks: Lukas 19:1-10. Tema: Genade groter as myself.

DIE WEGRAPING/WEDERKOMS VAN JESUS CHRISTUS?

from the group who had gathered there.

Die tragedie wat die 2010 sokker Wêreldbeker weer vir my uitgelig het.

Mei Lees: Mat 5: Hoekom? Ook sy prediking hier in-ie Bergpredikasie.

4. Struktuur Van Profesie

God. Ons. m et N LIEF GOD GROOTLIKS JOERNAAL

19.20 BESKRYWINGSPUNT STREEKSINODE NOORDWES KATEGISMUS (Art 124) POINT OF DESCRIPTION REGIONAL SYNOD NORTH WEST CATECHISM (Art 124)

As julle in my insettinge wandel en my gebooie hou en dit doen,... (Lev. 26:3)

Jan Steyn preek 8 Julie Teks: Romeine 5:1-11 (1 Timoteus 1:1) Tema: Christus Jesus ons Hoop

Heb. 7,8 10 is vir my vanselfsprekend, maar miskien moet dit in detail in PLAIN Afrikaans verduidelik word.

Nuwe Wyn/New Wine. Nuwe Wyn/New Wine. Vir kinders/ For kids. Dr Christo Nel

Die 7 Kruiswoorde van Jesus

MOTHEO/XHARIEP HOëRSKOLE ATLETIEK MOTHEO/XHARIEP HIGH SCHOOLS ATHLETICS

NEW INTERNATIONAL VERSION

Preek Jan Steyn 26 Januarie Teks: Mattheus 8 en Handelinge 3 (Jakobus 5:14-16) Tema: Jesus die Geneser. Inleiding:

Die uitnodiging van God aan die hele wêreld, is om n

Die Boek van Moses. Facebook vir Shama Bedienings : Ministries/ ?

Doen Eers n Kosteberekening

MEGILOTH 2: ESTER / ESTHER

Wat kan die kerk doen?

Nagmaal is n Tyd van herinnering n Geleentheid om die Here te dank dat Hy aan die kruis gesterf het vir ons sonde.

Pretoria- 12 Januarie 2014 (Doop br en sr Jaco en Marianda van Jaarsveld seuntjie- Jacob Jan-Hendrik van Jaarsveld)

Hoofstuk 2: Hoekom doen ek dit?

23-Dag Bybeldagboek oor die Eienskappe van God

Preek Jan Steyn Sondag 29 Oktober Teks: Efesiers 2:1-10. Tema: In Christus lewe jy. Inleiding:

THE FIVE MEGILOTH ESTHER SONG OF SONGS RUTH ECCLESIASTES LAMENTATIONS

Huwelike in ons familie. Efesiërs 5:21-33 & 1 Joh 4:9.10. Trinitas is n verloste familie diensknegte wat gestuur is.

Die Bybelse Waarheid oor die Wegraping/Wederkoms van Jesus Christus. Geskryf deur Loretta Vosloo. Erkenning word gegee:

Die regering van die Kerk 1Tim 2: Christus se wil dat vroue leerlinge moet wees... maar nie self mag onderrig gee nie.

Hoofstuk 11: Hemel of Hel Dit is jou keuse!

GEHOORSAAMHEID AAN GOD

Ons verlossing is in Jesus Christus ons Hoëpriester gewaarborg

Sing vooraf staande: Skrifberyming 16-1:1, 2 (15:1, 2)

Liturg: Verwelkom almal en wens hulle n geseënde Kersfees toe. Dan:

Transcription:

Bybel vir Kinders bied aan Die Hemel God se pragtige huis

Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Lazarus Aangepas deur: Sarah S. Vertaal deur: Taschja Hattingh Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org 2018 Bible for Children, Inc. Lisensie: U het die reg om hierdie stories te kopieër en te druk maar u mag dit nie verkoop nie.

Terwyl Jesus op die aarde was he thy Sy dissipels van die hemel vertel. Hy het dit My Vader se Huis genoem en ook dat daar baie wonings. n Woning is n groot, pragtige huis. Die Hemel is grooter en baie mooier as enige huis op aarde.

Jesus se toe vir hulle: Ek gaan om vir julle n plek te berei, Ek sal weer terugkom om julle te kom haal. Jesus het hemel toe gegaan na Sy dood en opstanding. Terwyl Jesus se dissipels by Hom was het n wolk Hom toegevou en weggeneem na die hemel.

Tot vandag toe onthou Christene dat Jesus belowe he tom terug te kom en ons te kom haal. Hy het gese dat hy skielik sal kom, wanneer ons dit die minste verwag. Maar wat van die Christene voor Jesus se opstanding? Die Bybel se hulle is reguit hemel toe om by Jesus te wees. Wanneer ons nie meer lewe in ons liggaam nie, is ons Gees lewend by God.

Openbaring, die heel laaste boek in die Bybel, vertel ons hoe wonderlik die hemel is. Dis so wonderlik om te dink dat die Hemel, God se huis is! God is oral, maar sy troon is in die Hemel.

Engele en ander hemel wesens prys God in die Hemel. Almal wat reeds gesterf het en in die hemel is, prys Hom ook elke dag. Hulle sing spesiale liedjies van lofsang tot eer van God.

Hier is die woorde van een van die liedjies wat hulle sing: U is waardig om die Boek te neem, en sy seels oop te maak, want U het ons met U bloed gekoop, uit elke stam, nasie, volk en taal. U het ons tot konings en priesters vereer vir ons God.

Die heel laaste bladsy van die Bybel beskryf vir ons die Hemel as die Nuwe Jerusalem. Dit is baie, baie groot met n hoe muur reg rondom die stad. Die muur is van Jasper steen, dit blink soos kristal. Juwele en edelgesteentes is die fondasie van die muur, dit blink met die mooiste kleure! Elkeen van die stadspoorte is gemaak van n reuse perel!

Die stadspoorte is nooit gesluit nie. Kom ons gaan in en kyk n bietjie rond WOW! Die hemel is selfs nog mooier aan die binnekant. Die stad is gemaak van suiwer goud, dit blink soos glas. Selfs die strate is van goud gemaak!

n Pragtige, helder skoon rivier van lewende water floei vanaf God se troon. Aan albei kante van die rivier is die boom van die lewe, dieselfde boom wat in die Tuin van Eden was. Hierdie boom is baie spesiaal. Dit dra twaalf verskillende soorte vrugte, n ander sort elke maand. Hierdie boom is vir die genesing van die nasies.

Die hemel het nie die son nodig vir lig nie. God se glorie vul die hemel met sy wonderlike lig. Daar is ook nie dag of nag nie.

Selfs die diere in die hemel is anders. Hulle is almal mak en vriendelik. Wolwe en skape wei saam op die gras. Selfs die magtige koning leeu eet strooi soos die beeste. Die Here se: Hulle sal niemand seermaak of vernietig in My heilige berg nie.

Wanneer ons rondkyk sien ons daar is dinge weg uit die hemel. Niemand word kwaad nie. Niemand baklei of is selfsugtig nie.

Daar is nie slotte aan die deure nie, want daar is nie diewe in die hemel nie. Daar is ook nie leunaars, moordenaar, towenaars of skelms nie. Daar is geen sonde van enige aard in die hemel nie.

In die hemel saam met God is daar geen trane meer nie. Soms, in ons aardse lewe huil ons oor dinge wat ons seer maak in die lewe. In die hemel sal God al ons trane af vee.

Niemand gaan dood in die hemel nie. God se kinders sal vir ewig saam met Hom daar wees. Daar is geen smarte of trane of pyn in die hemel nie. Geen siektes, of skeiding, of begrafnisse nie. Almal is gelukkig in die hemel vir ewig saam met God.

Hier is die beste storie ooit! Die hemel is vir seuns en dogters (groot mense ook) wat Jesus Christus aangeneem het en gehoorsaam was aan Hom en hom as hulle Here uit geleef het.

In die hemel is daar n boek en dit word genoem die Boek van die Lam. Dit is vol van mense se name. Weet jy wie se name is daarin geskryf? Al die mense wat hulle vertroue in die Here geplaas het. Is jou naam daarin geskryf?

Die laaste woorde oor die hemel is n wonderlike uitnodiging. Die Gees van die bruid se Kom! En aan die wat hoor laat hom se Kom Aan die wat dors het kom. Aan almal wat dors het, laat hom drink van die water van die ewige lewe.

Die Hemel God se pragtige huis n Storie uit God se woord, die Bybel, soos gevind in Johannes 14, II Korintheers 5, Openbaring 4, 12, 22 Die lees van die Woord gee lig. Psalms 119:130

Die Einde

Die Bybel storie vertel ons van ons wonderlike God wat ons gemaak het en wat wil he dat ons Hom sal leer ken. God weet ons het verkeerde dinge gedoen, Hy noem dit sonde. Die straf vir sonde is die dood, maar God het ons so lief dat hy sy Seun, Jesus vir ons gestuur het wat vir ons sondes aan die kruis kom sterf het. Jesus het opgestaan uit die dode en opgevaar na die Hemel! Wanneer jy in Jesus glo en Hom vra om jou te reinig van al jou sonde, sal hy dit doen! Hy sal saam met jou stap deur die lewe, en jy sal vir ewig lewe saam met Hom. As jy glo dat dit die waarheid is, se die volgende vir God: Liewe Jesus, ek glo dat U God is, en mens geword het om vir my sondes te kom sterf en nou vir ewig lewe. Kom stap asseblief saam met my deur my lewe en vergewe my my sondes, sodat ek n nuwe lewe kan he, sodat ek eendag saam met U vir ewig kan lewe. Help my om vir U te luister en gehoorsaam te wees, sodat ek vir U sal lewe en U kind genoem kan word. Amen Lees die Bybel en praat met God elke dag! Johannes 3:16