SPIRITUALITEITSDIVERSITEIT AS UITDAGING AAN DIE EREDIENS: 'n VERKENNING VAN DIE FUNKSIE VAN LOFPRYSING IN DIE NEDERDUITSE GEREFORMEERDE KERK

Similar documents
Catullus se Carmina in Afrikaans vertaal: n funksionalistiese benadering

Kain vermoor Abel (Genesis 4:8)

AS HERMENEUTIESE RAAMWERK VIR. Voorgelê ter vervulling van die vereistes vir die graad DOCTOR DIVINITATIS

Catharina Maria Conradie

Studieleier: Dr. M van Heerden

Together moving in unity to fulfill our God-given missional calling! DIE APOSTOLIESE GELOOF SENDING VAN SUID-AFRIKA. Afrikaans AFM - AGS

Die wedersydse verhouding tussen geloof en geestesgesondheid. Dr Deon Bruwer

Bybel vir Kinders. bied aan. Die vrou by die put

SERMON FORMS AS A DIMENSION OF COMMUNICATION IN THE CURRENT WORSHIP CONTEXT IN THE SOUTH KOREAN CHURCHES JONGSEOG HWANG

GROEIGROEP MATERIAAL BADBOYS OM DIE KRUIS KAJAFAS

Les 6 vir 10 November 2018

"Onse Vader wat in die hemele is, laat u Naam geheilig word; laat u koninkryk kom; laat u wil geskied, soos in die hemel net so ook op die aarde; gee

(Uit Leef stroom-op! hoofstuk 1)

1. OM JESUS TE VOLG: 2. DTR die verhouding:

HOOFSTUK 6. die Ou Testament in die praxis van die Christelike ge/oofsgemeenskap 1993:18).

Die ekonomie en die Christen n perspektief. 1 Desember 2010

THE ADMINISTRATIVE FUNCTIONING OF THE SEVENTH-DAY ADVENTIST CHURCH - A CATALYST FOR CHANGE. Calvin William Plaatjes

Bybel vir Kinders bied aan. God Toets Abraham se Liefde

Die maan en sy rol in ons wereld *

DEUR ELIZABETH CATHARINA WAGNER-FERREIRA VOORGELÊ TER VERVULLING VAN DIE VEREISTES VIR DIE GRAAD. PhD (PRAKTIESE TEOLOGIE)

n Verduidelijking van die Nuwe Verbond deur Dr. Marc s. Blackwell Sr.

n Prins word die Skaapwagter

DOELSTELLING DANKIE TERUGVOER

DIE WEG CHRISTELIKE GEMEENTE

A CURRICULUM FOR COMMUNITY DEVELOPMENT IN PRACTICAL THEOLOGY

THE FIVE MEGILOTH ESTHER SONG OF SONGS RUTH ECCLESIASTES LAMENTATIONS

Welkom by ons Aanddiens! Kom geniet n koppie koffie in die saal na die diens!

Hoor God deur Drome en Visioene Hear God through Dreams and Visions

GRADE 12 SEPTEMBER 2012 RELIGION STUDIES P2

Oorsig van navorsingstuk

Dit bring ons by ons tweede handvatsel in `n strewe na die leef van die Koninkryk Kultuur nl: Genade pad.

A KARANGA PERSPECTIVE ON FERTILITY AND BARRENNESS AS BLESSING AND CURSE IN 1 SAMUEL 1:1-2:10

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun

MEGILOTH 2: ESTER / ESTHER

Die regering van die Kerk 1Tim 2: Christus se wil dat vroue leerlinge moet wees... maar nie self mag onderrig gee nie.

Join us for a Seminar/Presentation by the author of the book below: When: 9 March 2015 Where: Helderberg High School Chapel Time: 19h00

'n GEMEENTE VAN GOD MET JESUS CHRISTUS AS HOEKSTEEN

GEHOORSAAMHEID AAN GOD

Hoofstuk 1. Eensaamheid: woordverklaring

Die betekenis van die kruis (1)

22.4 RAPPORT DEPUTATE LITURGIESE SAKE LIEDBOEKE IN VERSKILLENDE TALE

'n Verkennende studie na die vroulike adolessent met anoreksia nervosa se belewenis van haar self

Die verheerlikte Jesus se seën en ons. Vandag vier ons die troonsbestyging van die Koning van die konings.

Pastorale bediening vir die Getuieniswerker in n inter-kulturele en inter-godsdienstige konteks. deur. Quentin Groenewald

Die Vrees van die Here in die Pentateug. n Kritiese evaluering. deur. JOHANNES CORNELIUS JACOBUS COETZEE Studentenommer:

Christusprediking uit die Ou Testament. n Nuwe benadering tot n ou probleem? 1

Lisa Bevere. New York Times- topverkoperskrywer DIE LEEUTJIE. Illustrasies deur Kirsteen Harris-Jones

DIE VERHOUDING TUSSEN GELOOF AS KENNIS EN GELOOF AS ERVARING IN PREKE VAN DIE NG KERK

22.4 RAPPORT DEPUTATE LITURGIESE SAKE LIEDBOEKE IN VERSKILLENDE TALE (Art 163)

SOSIALE KOHESIE EN MULTIKULTURELE EREDIENSTE: N RITUEEL-LITURGIESE EVALUASIE

Kleingroepe as Gemeenskappe van Dissipels...

Bybelskool van Centurion. 27 Maart Welkom

Mark 9: Fokus: 9:35-37 By die dienende Christus moet ons dienskneg-dissipels word.

Is profesie oor Christus in die Ou Testament altyd direk Messiaans?

BEGIN BY DIE EINDE: Wat moet met jou gebeur as jy doodgaan?

Definition2 - SALWING = GODDELIKE AANSPORING OM TE FUNKTIONEER/ANOINTING = THE UNCTION TO FUNCTION

HOOFSTUK AGTERGROND EN AANLEIDING TOT DIE KEUSE VAN DIE NAVORSINGSTEMA

Oor die betekenis van die maagdelike geboortetradisie: n Debat in die Nederduitsch Hervormde Kerk

Die kanoniese benadering van ChiIds: 'n Paradigmaskuif?t

GOD STORIES LEIERSGIDS. Uitgawe 2017 Emmaus Sentrum Geen duplisering sonder toestemming. Posbus 111, Paarl, 7620 Dienssentrum Tel:

Contents 1. Aanbidding Diens... 3 Navolging van Jesus se voorbeeld... 4 Nederigheid... 5 Solidariteit met mense in nood... 5 Selfoorgawe...

Pride gets no pleasure of having something, only having more of it than the next man C. S.

DIE WEG CHRISTELIKE GEMEENTE, NELSPRUIT GEESTELIKE OUTORITEIT

Kom ons herinner mekaar aan die toetse wat ons tot nou toe hanteer het:

Isaiah 38:19 19 The living, the living, he thanks you, as I do this day; the father makes known to the children your faithfulness.

Wie is Jesus? Wie is Jesus? KLEINGROEPBEDIENING. Predikant: Wilhelm Leuschner Sel: Epos:

Jan Steyn preek 8 Julie Teks: Romeine 5:1-11 (1 Timoteus 1:1) Tema: Christus Jesus ons Hoop

Twee van die grootste leuens oor sukses wat aan ons en aan ons kinders deur die samelewing vertel word.

Die gebruik van Liturgiese Simbole en Rituele in die Paassiklus HOOFSTUK EEN

PREDIKING IN N POSTMODERNE KONTEKS. deur. Paul Joubert. Voorgelê ter vervulling van die vereistes vir die graad. MA (Teologie) in die

n Teologiese ondersoek na die rol van toleransie en omarming in die hantering van leerstellige en morele verskille, met verwysing na die

Spirituele identiteitsbewuswording deur kommunale lees: n Gevallestudie van 1 Timoteus 5:1-16 onder vroue in Zama-Zama informele nedersetting

Kyk ook: - Wie is Gideon Aggenbag? - Wie is Johann Ernst? Gekopieer vanaf Kerkbode. *********** Aktuarius verduidelik hantering van doopgesprek

16.19 RAPPORT 12 DEPUTATE EKUMENISITEIT BUITELANDS VERENIGDE KONINKRYK REPORT 12 DEPUTIES ECUMENICITY INTERNATIONAL UNITED KINGDOM

10 Woorde wat ons ewige redding en verlossing beskryf

Rom 14:1-12. Fokus: Rom 14:10-12 Die belangrikheid van Kerk-eenheid en ons hantering van versskille (d)

Gebed om die Verligting deur die Heilige Gees vir die Opening van die Woord

BASIESE ELEMENTE VAN 'N EFFEKTIEWE JEUGBEDIENING

Die lang pad van bekering. Deel 3. Die Reformasie se reaksie op die verval van die kategumenaat en doop- en leringspraktyke in die Middeleeuse Kerk

Resensies. Conradie, Ernst Uitverkoop? In gesprek oor... die verbruikerskultuur. Wellington: Lux Verbi.BM. (P.H. Heystek)...

DIE GODHEID Matt 28:19 veelgodery.

HOE GROEI BY MENSE PLAASVIND. Enkele Inleidende Opmerkings ter Agtergrond

Hoe verskil die Christelike vryheid waarvan Paulus praat van die samelewing se manier van dink oor vryheid?

HOOFSTUK 1 IN LEIDING. Die implikasie en spesifiek die dissipelskaps- of navolgingsimplikasie van Jesus se

To abandon prayer is to embrace atheism. Alec Motyer

Wat is hierdie sondes waarvan Jesus in die Ons Vader praat? Volgens Luther is dit die miskenning van God. Om in onsself gekeer te wees.

Belowe God regtig dat Hy dit altyd met jou goed wil laat gaan?

Wat kan die kerk doen?

BRUID VAN JESUS. PREDIKER: Pastoor Johan Putter PLEK: Mbombela DATUM: 9 Julie Page 1 of 11

LITURGIESE ONTWERP MET DIE PREEKTEKS AS UITGANGSPUNT N MODEL

DIE BOEK JOSUA GELEES TEEN N

Excelsus (die Sentrum vir Bedieningsontwikkeling) bied in 2019 die volgende aan:

There are certain shortcomings to the decision of the General Synod 2009 on the meaning of 1 Cor 14:33-35 (Acta 2009:633-

Oor die outeurs. Wayne Barber. Rick Shepherd. Eddie Rasnake

1Kon 18:41-46 In Israel vol Goddeloosheid en afvalligheid wys die HERE: Ek's die enigste ware God... die Een wat lewe gee.

6. Reaksie op die kanoniese benadering van B.S. Childs

To fulfill. To complete its purpose. He was the end of the law. It was a "schoolmaster to bring us to Christ"

Ekklesiologie en Etiek: Die werk van Etienne de Villiers in die lig van die ekumeniese diskussie oor ekklesiologie en etiek

Downloading allowed. Sharing allowed with credit to MPC. No changes or commercial use allowed. Aflaaibaar. Verspreding toegelaat met krediet aan MPG.

Waar is God as ons swaarkry?

Transcription:

SPIRITUALITEITSDIVERSITEIT AS UITDAGING AAN DIE EREDIENS: 'n VERKENNING VAN DIE FUNKSIE VAN LOFPRYSING IN DIE NEDERDUITSE GEREFORMEERDE KERK Proefskrif ingelewer vir die Graad Doktor in Teologie aan die Universiteit van Stellenbosch. Promotor: prof H.J. Hendriks en mede-promotor, dr J.H. Cilliers Desember 2002

. Verklaring Ek die ondergetekende verklaar hiermee dat die werk in hierdie proefskrif vervat, my eie oorspronklike werk is wat nog nie vantevore in die geheel of gedeeltelik by enige ander universiteit ter verkryging van 'n graad voorgele is nie.!uu.jaj;). Datum

OPSOMMING Die Nederduitse Gereformeerde Kerk is die afgelope paar jare in debatte gewikkel oor die een aktiwiteit wat uniek aan die kerk is, naamlik haar aanbidding. Aanbidding het vandag een van die belangrike redes geword waarom kerke groei, maar is terselfdertyd ook een van die oorsake waarom gemeentes lidmate verloor en kwyn. Aan die voorpunt van die debat oor aanbidding, is die kwessie van lofprysing. Lofprysing het vandag vir baie gelowiges 'n middel geword om hulle geloof en aanbidding tot uitdrukking te bring. In plaas daarvan dat die nuwe beklemtoning en behoefte aan lofprysing die kerk in haar aanbidding van God verenig het, het dit egter 'n bron van frustrasie en konflik geword. Hierdie konflik sentreer hoofsaaklik om die styl waarin lofprysing plaasvind en word aangehelp deur die gebrek aan kennis oor die onderwerp en die diversiteit wat in gemeentes heers. Gemeentes van die Nederduitse Gereformeerde Kerk bestaan vandag uit lidmate wat uiteenlopende lewensuitkyke handhaaf en verskillende spiritualiteite besit. Om die hele kwessie van lofprysing binne die konteks van diverse gemeentes aan te spreek, moes die studie eerstens die aard en funksie van lofprysing binne die liturgie bepaal. Daarna moes 'n wyse gevind word waarop die diversiteit in gemeentes hanteer kon word. Deur middel van 'n spiritualiteitstipologie wat Holmes in 1980 opgestel het, en wat later as basis van verskillende spiritualiteitsanalises gedien het, is 'n instrument daargestel waarmee gemeentes en individue se spiritualiteit getoets kon word. In hierdie studie is die analises nie net gebruik om mense se spiritualiteit vas te stel nie, maar ook om te bepaal of daar 'n korrelasie tussen spiritualiteitsgroepe en hulle aanbiddingsbehoeftes bestaan. Die navorsing het daarin geslaag om nie net 'n verband tussen spiritualiteit en aanbiddingspatrone aan te toon nie, maar ook die waarde van 'n

spiritualiteitsanalise te beklemtoon om die diversiteit ten opsigte van en lofprysing in gemeentes aan te spreek. aanbidding

ABSTRACT Over the past few years the Dutch Reformed Church has been embroiled in a debate regarding worship within the church. Whilst the worship within a congregation has become one of the most important factors in church growth, it is also one of the reasons why some congregations loose membership and shrink in size. A major point of contention within this debate relates to the use of praise. To many believers, praise has become a process through which they worship and reinforce their faith. Instead of unifying the church in her worship of God, the current emphasis on praise within the church has become a source of frustration and a point of contention. This controversy mainly centres around the style with which praise is practiced within the congregation and is exacerbated by a lack of knowledge surrounding the topic and the diversity that exists within congregations. Members of the Dutch Reformed Church has widely divergent life views and also possess different spiritualities. To determine the use of praise within divergent congregations, this study evaluated the nature and function of praise within the context of the liturgy. Subsequently, a method to manage the diversity within congregations was developed. In 1980, Holmes developed a spirituality typology within which he identified four spirituality groups. Based on the spirituality typology, some spirituality analyses were formed to help congregations and individuals to test their spirituality. These analyses were used to identify the correlation between a spirituality group and their worship requirements. The results from this research clearly showed a positive correlation between these two parameters and also highlighted the value of using the spirituality analysis as a method to manage the different praise and worship requirements that exists within congregations.

Dankbetuigings Graag maak ek van die geleentheid gebruik om my waardering uit te spreek teenoor die volgende mense vir hulle hulp en bystand tydens hierdie studie. Eerstens 'n besondere woord van dank aan my studieleiers prof H.J. Hendriks en dr J.H. Cilliers vir hulle waardevolle leiding en insig met die navorsing; Aan my mede-eksaminatore, vir hulle kritiese eksaminering van die teks; Aan die kerkraad en lidmate van die NG Kerke Pietermaritzburg Noord, Suid en Hayfields, asook vir die AGS kerk van Pietermaritzburg vir die geleentheid om praktiese navorsing in hulle gemeentes te doen; Aan Adele van der Walt en Bernard vir hulle waardevolle hulp met die statistiese verwerkings; Aan my ouers vir hulle ondersteuning en aanmoediging. Aan Bernard, Christopher en Kirsty-Rhe vir hulle hulp, opofferings en geduld. Aan God, die Vader van ons Here Jesus Christus, kom al die lof toe! Hy is die Vader wat Hom ontferm en die God wat in elke omstandigheid uitkoms gee. Die proefskrif word opgedra aan my man, Bernard, wie se begrip, aanmoediging en insig my inspirasie was.

INHOUDSOPGAWE HOOFSTUK 1: INLEIDING 1.1 MOTIVERING 1 1.2 NAVORSINGSPROBLEEM 5 1.3 DOELSTELLING 5 1.4 HIPOTESE 5 1.5 TEOLOGIESE METODOLOGIE 6 1.5.1 Prakties-teologiese metodiek 6 1.5.2 Operasionalisering 8 1.6 FORMELE UITGANGSPUNTE 11 1.6.1 Tipe studie 11 1.6.2 Basiese begrippe 12 1.6.3 Die Bybelteks 15 1.6.4 Struktuur van die argument 15 HOOFSTUK 2: DIE GEBRUIK EN BETEKENIS VAN LOFPRYSING IN DIE EREDIENS 2.1 AANBIDDING 18 2.1.1 Wat is aanbidding? 21 2.1.2 Aanbidding en die Iiturgie 25 2.1.3 Die historiese ontwikkeling van die Iiturgie 30 2.1.3.1 Die vroee Christelike liturgie 30 2.1.3.2 Die Rykskerk 31 2.1.3.3 Die Middeleeue 32 2.1.3.4 Die Reformasie 36 2.1.3.5 Die sewentiende en agtiende eeue 39 2.1.3.6 Die negentiende en twintigste eeue 42 2.1.3.7 Eietydse liturgiese ontwikkelinge 46 2.1.3.8 Samevatting 50

2.1.4 Aanbiddingselemente binne die Gereformeerde Iiturgie 52 2.1.5 Kenmerke van aanbidding 57 2.1.5.1 Aanbidding is 'n ontmoeting met God 59 2.1.5.2 Aanbidding behels 'n twee-rigting kommunikasie 60 2.1.5.3 Die Woord van God is sentraal in aanbidding 62 2.1.5.4 Aanbidding is die somtotaal van die aktiwiteite van die gelowiges 63 2.1.5.5 Jesus Christus is die middelpunt van aanbidding 66 2.1.5.6 Aanbidding bevat 'n element van misterie 67 2.1.5.7 Aanbidding kan nie vir ons, maar moet deur ons gedoen word 69 2.1.5.8 Die totale mens moet by aanbidding betrokke wees 70 2.1.5.9 Aanbidding skep 'n nuwe realiteit 73 2.1.5.10 Aanbidding verander ons 74 2.1.6 Gevolgtrekking 74 2.2 LOFPRYSING AS KOMPONENT VAN AANBIDDING 76 2.2.1 Wat is lofprysing? 78 2.2.2 Die funksie van lofprysing 82 2.2.2.1 Lofprysing as doksologie - verheerliking van God 83 2.2.2.2 Lofprysing as belydenis 87 2.2.2.3 Lofprysing as getuienis (marturia) 90 2.2.2.4 Lofprysing as offer 93 2.2.2.5 Lofprysing as wereldskepping 96 2.2.3 Eienskappe van lofprysing 98 2.2.3.1 God staan sentraal in die saak van lofprysing. 99 2.2.3.2 Lofprysing bestaan uit 'n oproep en 'n motivering om God te loof 99 2.2.3.3 Lofprysing openbaar dankbaarheid 101 2.2.3.4 Lofprysing is vreugdevol 101 2.2.3.5 Lofprysing is poeties en musikaal 102 2.2.3.6 Lofprysing is triomfantlik 103 2.2.4 Lofprysing in wisselwerking met danksegging, gebed en die klaaglied 103 2.2.4.1 Lofprysing en danksegging 104 2.2.4.2 Lofprysing en gebed 109

2.2.5 Struikelblokke met lofprysing 2.2.6 Gevolgtrekking 118 120 HOOFSTUK 3: SPIRITUALITEIT EN SPIRITUALITEITSGROEPE 3.1 3.1.1 3.1.2 3.1.3 3.2 3.2.1 3.2.2 3.2.3 3.2.4 SPIRITUALITEIT Wat is spiritualiteit? MateriEHe faktore wat spiritualiteit be"invloed Gevolgtrekking SPIRITUALITEITSGROEPE Holmes se spiritualiteitstipologie Ware se spiritualiteitswiel-keurderstoets Ludik etal. se spiritualiteitstoets Gevolgtrekking 125 126 130 133 134 135 142 146 149 HOOFSTUK 4: DIE INVLOED VAN SPIRITUALITEIT OP LOFPRYSING EN AANBIDDING 4.1 SPIRITUALITEITSTOETSING 151 4.1.1 Samevatting 158 4.2 LOFPRYSINGSONTLEDING VAN SPIRITUALITEITSGROEPE 159 4.2.1 Die rasioneel-mistieke - handspiritualiteit 159 4.2.1.1 Lofprysing tydens die erediens 160 4.2.1.2 Lofprysing in die daaglikse lewenswandel 162 4.2.1.3 Behoeftes ten opsigte van gesamentlike aanbidding 162 4.2.1.4 Samevatting 164 4.2.2 Die emosioneel-konkrete- hartspiritualiteit 166 4.2.2.1 Lofprysing tydens die erediens 166 4.2.2.2 Lofprysing in die daaglikse lewenswandel 168 4.2.2.3 Behoeftes ten opsigte van gesamentlike aanbidding 169 4.2.2.4 Samevatting 170 4.2.3 Die emosioneel-mistiese - mistieke spiritualiteit 172

4.2.3.1 Lofprysing tydens die erediens 4.2.3.2 Lofprysing in die daaglikse lewenswandel 4.2.3.3 Behoeftes ten opsigte van gesamentlike aanbidding 4.2.3.4 Samevatting 4.2.4 Die rasioneel-konkrete - kopspiritualiteit 4.2.4.1 Lofprysing tydens die erediens 4.2.4.2 Lofprysing in die daaglikse lewenswandel 4.2.4.3 Behoeftes ten opsigte van gesamentlike aanbidding 4.2.4.4 Samevatting 4.2.5 Aigemene samevatting 4.3 EMPIRIESE TOETSING VAN RESULTATE 4.4 GEVOLGTREKKING 173 175 175 177 178 178 180 180 181 183 186 193 HOOFSTUK 5: SLOT 5.1 5.2 5.2.1 5.2.2 5.2.3 5.3 PROBLEME EN DOELSTELLINGS WAT DIE STUDIE AANSPREEK DIE HIPOTESES WAT DIE STUDIE STEL Hipotese 1: Insake lofprysing in die Iiturgie Hipotese 2: Die verband tussen spiritualiteitsoriiintering en aanbidding Hipotese 3: 'n Spiritualiteitsanalise as hulpmiddel vir diversiteitshantering AANBEVELINGS EN TOEPASSINGS 199 201 201 202 203 204 BRONNELYS 210