GOD STORIES LEIERSGIDS. Uitgawe 2017 Emmaus Sentrum Geen duplisering sonder toestemming. Posbus 111, Paarl, 7620 Dienssentrum Tel:

Similar documents
GOD SE VINGERAFDRUKKE VAN GENADE

GOD IN 3D LEIERSGIDS. Uitgawe 2018 Emmaus Sentrum Geen duplisering sonder toestemming. Posbus 111, Paarl, 7620 Dienssentrum Tel:

Bybel vir Kinders. bied aan. Die vrou by die put

(Uit Leef stroom-op! hoofstuk 1)

Welkom by ons Aanddiens! Kom geniet n koppie koffie in die saal na die diens!

Bybel vir Kinders bied aan. God Toets Abraham se Liefde

Die wedersydse verhouding tussen geloof en geestesgesondheid. Dr Deon Bruwer

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun

1. OM JESUS TE VOLG: 2. DTR die verhouding:

"Onse Vader wat in die hemele is, laat u Naam geheilig word; laat u koninkryk kom; laat u wil geskied, soos in die hemel net so ook op die aarde; gee

Dit bring ons by ons tweede handvatsel in `n strewe na die leef van die Koninkryk Kultuur nl: Genade pad.

DOELSTELLING DANKIE TERUGVOER

Join us for a Seminar/Presentation by the author of the book below: When: 9 March 2015 Where: Helderberg High School Chapel Time: 19h00

GROEIGROEP MATERIAAL BADBOYS OM DIE KRUIS KAJAFAS

Bybel vir Kinders bied aan. Die Hemel God se pragtige huis

Die Hemel God se pragtige huis

Les 6 vir 10 November 2018

Die ekonomie en die Christen n perspektief. 1 Desember 2010

n Verduidelijking van die Nuwe Verbond deur Dr. Marc s. Blackwell Sr.

BEGIN BY DIE EINDE: Wat moet met jou gebeur as jy doodgaan?

DIE GODHEID Matt 28:19 veelgodery.

n Prins word die Skaapwagter

Het jy al gehoor van die Vier Geestelike Wette?

Lisa Bevere. New York Times- topverkoperskrywer DIE LEEUTJIE. Illustrasies deur Kirsteen Harris-Jones

Oktober Lees: Mattheus 7:1-12 Fokus: vers 6-11

Kain vermoor Abel (Genesis 4:8)

Bybelskool van Centurion. 27 Maart Welkom

'n GEMEENTE VAN GOD MET JESUS CHRISTUS AS HOEKSTEEN

Isaiah 38:19 19 The living, the living, he thanks you, as I do this day; the father makes known to the children your faithfulness.

Catullus se Carmina in Afrikaans vertaal: n funksionalistiese benadering

Kleingroepe as Gemeenskappe van Dissipels...

Huwelike in ons familie. Efesiërs 5:21-33 & 1 Joh 4:9.10. Trinitas is n verloste familie diensknegte wat gestuur is.

Van Vervolger tot Prediker

INHOUDSOPGAWE LES LESTEMA WEEK VAN BLADSY. Die Innerlike Dissipline van Gebed 8 Oktober 15. Die Innerlike Dissipline om te Vas 15 Oktober 18

Wie is Jesus? Wie is Jesus? KLEINGROEPBEDIENING. Predikant: Wilhelm Leuschner Sel: Epos:

Together moving in unity to fulfill our God-given missional calling! DIE APOSTOLIESE GELOOF SENDING VAN SUID-AFRIKA. Afrikaans AFM - AGS

Jan Steyn preek 8 Julie Teks: Romeine 5:1-11 (1 Timoteus 1:1) Tema: Christus Jesus ons Hoop

Brandende Harte! Ontmoet God en word passievolle navolgers van Jesus. Ds. Willem Louw: NG Kerk Miederpark

Tema: Die ware besnydenis: Hoe leef ek vandag as Jesus se dissipel?

Twee van die grootste leuens oor sukses wat aan ons en aan ons kinders deur die samelewing vertel word.

DIE WEG CHRISTELIKE GEMEENTE

Kom ons herinner mekaar aan die toetse wat ons tot nou toe hanteer het:

GRADE 12 SEPTEMBER 2012 RELIGION STUDIES P2

Hoe verskil die Christelike vryheid waarvan Paulus praat van die samelewing se manier van dink oor vryheid?

Hoor God deur Drome en Visioene Hear God through Dreams and Visions

Community of Practice

Is profesie oor Christus in die Ou Testament altyd direk Messiaans?

Belowe God regtig dat Hy dit altyd met jou goed wil laat gaan?

Preek Jan Steyn 25 Februaie Teks: Johannes 13:1-35. Tema: Saamwees (op mekaar gerig wees) Inleiding:

Jy sal lewe deur die onverdeelde trou van die Here. Jesaja 36-37:14, 20, 32

Preek Jan Steyn op Sondag 25 Maart 2012 Teks: Johannes 12:20-36 en Johannes 3: Tema: Vreemde verheerliking

10 Woorde wat ons ewige redding en verlossing beskryf

Die regering van die Kerk 1Tim 2: Christus se wil dat vroue leerlinge moet wees... maar nie self mag onderrig gee nie.

Bybelse Dissipelskap Reeks

DIE VADER PRAAT FINAAL DEUR SY SEUN MET ONS! Eksegetiese Tema: God praat op planmatige en volmaakte met ons deur sy Seun as. Tekskeuse: Hebr 1:1-2

Rom 14:1-12. Fokus: Rom 14:10-12 Die belangrikheid van Kerk-eenheid en ons hantering van versskille (d)

Mark 9: Fokus: 9:35-37 By die dienende Christus moet ons dienskneg-dissipels word.

Die maan en sy rol in ons wereld *

Preek Jan Steyn Sondag 29 Oktober Teks: Efesiers 2:1-10. Tema: In Christus lewe jy. Inleiding:

Die betekenis van die kruis (1)

Hoe lees ek die Woord van God?

Let it be. Laat dit wees. Monday 18 June 12

Gen 17:1-14; Rom 4:1-12; Kol 2:1-12

Inhoudsopgawe. God se wonderlike skepping en evolusie

Luister na God. enlewe vir ewig

HOOFSTUK EEN. DIE BRUID van CHRISTUS

Catharina Maria Conradie

Mattheus 6:1-4 Ons nuwe dissipel-lewe is n lewe waarin ons radikaal breek met self-gesentreerdheid en leef met God-gesentreerdheid.

10 gebooie van Genade n Ekspedisie na vryheid

AS HERMENEUTIESE RAAMWERK VIR. Voorgelê ter vervulling van die vereistes vir die graad DOCTOR DIVINITATIS

22.4 RAPPORT DEPUTATE LITURGIESE SAKE LIEDBOEKE IN VERSKILLENDE TALE

Skriflesing: 1 Johannes 1:1-10 Teks: 1 Johannes 1:4 Sing- Ps. 66:1, Ps. 19:1; Ps. 65:8; Ps. 100:1,4

Mattheus 6:9-10 Ons nuwe dissipel-lewe is n lewe waarin ons radikaal breek met self-gesentreerdheid en leef met God-gesentreerdheid.

Om n omgewing te skep vir gesonde mense om gesonde verhoudings en n dinamiese, lewendige bedieningslewe te kan hê.

Inhoudsopgawe. Voorwoord deur Wayne Grudem... 7 Inleiding Eindnote

DIE NUWE HEMEL EN DIE NUWE AARDE 1Toe het ek 'n nuwe hemel en 'n nuwe aarde gesien. Die eerste hemel en die eerste aarde het verdwyn, en die see het

Verkorte Oorsig oor die Normale Christenlewe

28 Oktober 2012 dink aan die Hervorming. Wegdros is Ten tye van die Hervorming het wegdrossery sommer erg plaasgevind

Hoe lyk dit in mense se lewens as hemel daar deurgebreek het? Hoe lyk dit op aarde as hemel deurbreek Van paradys tot koninkryk van die

Berribrokkies Nuusbrief van Fred en Paula Berrington Posbus 739, Groot-Brakrivier, (Fred) (Paula) Mei 2014

23-Dag Bybeldagboek oor die Eienskappe van God

Filippense 1:27-30 Ermelo 20/09/2015(Doop)

HOE GROEI BY MENSE PLAASVIND. Enkele Inleidende Opmerkings ter Agtergrond

Hoofstuk 1. Eensaamheid: woordverklaring

1Kon 18:41-46 In Israel vol Goddeloosheid en afvalligheid wys die HERE: Ek's die enigste ware God... die Een wat lewe gee.

NIE ELKEEN WAT...!! nie die wil van die Vader doen nie sal nie in die koninkryk van die hemele ingaan nie!! en wat die wil van die Vader doen

To fulfill. To complete its purpose. He was the end of the law. It was a "schoolmaster to bring us to Christ"

God. Ons. m et N LIEF GOD GROOTLIKS JOERNAAL

Die verheerlikte Jesus se seën en ons. Vandag vier ons die troonsbestyging van die Koning van die konings.

Hannah Ball 1796 Buckinghamshire Robert Raikes kinders op straat eerste Sondagskool Surrey Chapel 1831 Brittanje 1,250,000 kinders per week

22.4 RAPPORT DEPUTATE LITURGIESE SAKE LIEDBOEKE IN VERSKILLENDE TALE (Art 163)

GEHOORSAAMHEID AAN GOD

ToekomsVenster Aan die anderkant van 2020

Hoe om vir God te gee wat Hy die graagste wil hê

10 Dae van Gebed. Dag 1 Bly in Christus. Johannes 15:1-17

LES LESTEMA WEEK VAN BLADSY

5. n Ewige toekoms vir my kind Here. Joh.6:40 elkeen wat die seun sien en in Hom glo, die Ewige Lewe sal hê

Inhoudsopgawe. Inleiding... 7 DEEL 1

*3-9 Maart. Die funksie van rentmeesterskap

Mattheus 5:3 Salig is die wat arm van gees is, want aan hulle behoort die koninkryk van God.

Transcription:

GOD STORIES LEIERSGIDS Uitgawe 2017 Emmaus Sentrum Posbus 111, Paarl, 7620 Dienssentrum Tel: 082 838 3298 E-pos: emmausinfo@mweb.co.za Webtuiste: www.emmaussentrum.co.za Finale Redakteurs Anriëtte de Ridder, Elzanne van der Westhuizen Ontwerp en uitleg Gerda van Zyl www.creativesquare.co.za

1 GOD STORIES LEIERSGIDS INHOUDSOPGAWE Samestelling van Programme 2 Program 1: God se Groot Storie 3 5 Program 2: Die Storie van die Ou Testament 6 8 Program 3: Die Storie van die Nuwe Testament 9 11 Program 4: God se Storie in Mense se Wêreld 12 14 Program 5: God se Storie in Mense se Taal 15 17 Program 6: Luister na God se Storie 18 20

2 SAMESTELLING VAN PROGRAMME Elke program in hierdie joernaal bestaan uit 4 hoofdele wat ook op 4 afsonderlike bladsye verskyn: LUISTER, DEEL, LEEF en BID. LUISTER en DEEL is geskryf met n kleingroepbyeenkoms ingedagte. Daar kan egter van die LEEF en BID gedeeltes ook gebruik word in die kleingroepbyeenkoms. Dit sal alles afhang van die dinamika van die kleingroep, die kleingroepleier sowel as die beskikbare tyd vir die byeenkoms. LUISTER Die LUISTER-bladsy bestaan uit 3 dele: Opsomming van die Les Die eerste paragraaf op die bladsy in vetdruk, is n opsomming van die les se fokus. Fokusteks Daar word oor die algemeen meer as een teks gebruik, maar daar is een teks in die joernaal gedruk wat saam gelees kan word in die kleingroepbyeenkoms om te fokus rondom die Woord. Soms is daar ook vrae by die spesifieke teks vir die kleingroep om oor te gesels. Luister Dieper Hieronder is ekstra tekste en vrae vir gebruik in persoonlike stiltetyd gedurende die week of as deel van kleingroepbyeenkoms. DEEL Hierdie bladsy bestaan uit vrae wat in die kleingroep bespreek kan word. Die fokus is hier daarop om te leer bymekaar asook vir die tieners om n geleentheid te kry om hulle gedagtes te kan deel. LEEF Hierdie bladsy is gefokus op die uitleef en toepassing van die tema in die wêreld. Hier word die tieners op verskeie maniere aangemoedig om hulle Christenskap uit te leef deur middel van praktiese uitdagings, media en soms ook introspeksie. BID Hierdie bladsy is gefokus op ons persoonlike verhouding met God. Deur middel van joernaal-skryf en/of media, word die tieners uitgenooi om stil te raak by God. Hierdie gedeelte kan baie goed benut word in persoonlike stiltetyd by die huis, maar die kleingroepleier kan ook besluit om tyd hiervoor in te ruim tydens die kleingroepbyeenkoms. Dit is egter n persoonlike oomblik saam met God en nie n groepsaktiwiteit nie.

3 LEIERSGIDS GOD STORIES PROGRAM 1 GOD SE GROOT STORIE TEMA EN DOEL VAN PROGRAM Hierdie program is gefokus op die belangrikheid van die Bybel en om dit reg te verstaan versameling boeke wat alles saam God se een groot storie vertel. Help jou kleingroep om te begryp dat die Bybel nie net een boek is nie, maar n versameling boeke wat almal saam getuig oor n lewende God van liefde se verhouding en storie met die mens en die skepping. LUISTER Die Bybel is n versameling boeke wat oor honderde jare geskryf is wat gaan oor God se storie met die mens. Om dit reg te lees, is dit belangrik om die groot storie te ken en hoe dit ontstaan het. FOKUSTEKS 2 Timoteus 3: 14-17 14Maar jy, bly by wat jy geleer het en wat jy vas glo. Jy weet tog wie jou leermeesters was 15 en jy ken van kleins af die heilige Skrif. Dit kan jou die kennis bybring wat tot verlossing lei deur die geloof in Christus Jesus. 16 Die hele Skrif is deur God geïnspireer en het groot waarde om in die waarheid te onderrig, dwaling te bestry, verkeerdhede reg te stel en 'n regte lewenswyse te kweek, 17 sodat die man wat in diens van God staan, volkome voorberei en toegerus sal wees vir elke goeie werk. Skryf verse 16 en 17 oor in jou eie woorde. LUISTER DIEPER 2 Timoteus 3:10-4:5 Hoe help die Woord jou glo? Psalm 19:8-12 Omkring die eienskappe van die Woord Psalm 119 Hoe lei die Woord vir jou dag tot dag? DEEL Hoeveel boeke het die Bybel (en OT en NT apart)? Watter taal is die OT en NT in geskryf? Wanneer is die OT en NT geskryf? Wat is jou gunsteling boek in die Bybel? Wat dink jy is die groot storie van die Bybel? Kan jy dink aan verhale wat baie vreemd is in die Bybel? Die Bybel is die topverkoper van alle tye (ongeveer 5 Biljoen kopieë) en is al (gedeeltelik) in meer as 2800 tale vertaal. Hoekom dink jy het die Bybel steeds soveel waarde? Lees die teks in 2 Timoteus 3:14-17. Bespreek elkeen van die dinge wat genoem word wat die Woord in ons lewens doen. Hoe gebeur dit prakties in ons lewe?

4 Stel ten minste 5 beginsels op wat julle sal gee vir iemand wat graag die Bybel reg wil lees en verstaan. LEEF WEB CHALLENGE Laai die Bybel gratis af op jou foon of rekenaar (kry n gratis app byvoorbeeld YouVersion of gaan na www.bybel.co.za of www.biblegateway.com) Soek interessante feite oor die Bybel Langste en korste boek? Langste, kortste, middelste hoofstuk? Langste, kortste en middelste vers? Hoeveel skrywers? Hoeveel tale in vertaal? Wat beteken die woord Bybel? Hoeveel ure om die Bybel deur te lees? PRENTE VAN DIE BYBEL Swaard Hebreërs 4:12, Ef 6:17 Brood, water Johannes 6:32-35 Jesus Johannes 1:1-5 Water, wyn, melk, brood Jesaja 55:1-3 Vuur en hammer Jeremia 23:29 Spieël Jakobus 1:22-25 Saad Markus 4:14-20 Lamp en lig Psalm 119:104-105 Heuning Psalm 119: 101-103 Sneeu en reën Jesaja 55:10-11 Goud, heuning Psalm 19:8-12 Melk vir babas 1 Petrus 2:2 Vleis, vaste kos Hebreërs 5:11-14 Lees elke dag 3 metafore en gebruik die res van die week om jou gunsteling metafoor kreatief uit te beeld met n foto wat jy edit en vir jou groepie met jou selfoon aanstuur. BID Is daar n teks in die Bybel wat al regtig baie vir jou beteken het? Skryf dit hier neer. GEBED Baie dankie vir U Woord, die Bybel. Dis great dat dit al deur soveel mense gelees is en ook vandag nog vir my n boodskap het. Help my om U hart in die bladsye te ontdek. Gee my energie en motivering om deur al die boeke saam met U te kuier.

5 LUISTER Every Promise of Your Word Keith & Kristyn Getty From the breaking of the dawn to the setting of the sun, I will stand on ev ry promise of Your Word. Words of power, strong to save, that will never pass away, I will stand on ev ry promise of Your Word. For Your covenant is sure, And on this I am secure I can stand on ev ry promise of Your Word. When I stumble and I sin, condemnation pressing in, I will stand on ev ry promise of Your Word. You are faithful to forgive that in freedom I might live, So I stand on ev ry promise of Your Word. Guilt to innocence restored, You remember sins no more So I ll stand on ev ry promise of Your Word. When I m faced with anguished choice, I will listen for Your voice, And I ll stand on ev ry promise of Your Word. Through this dark and troubled land You will guide me with Your hand As I stand on ev ry promise of Your Word. And You ve promised to complete Ev ry work begun in me So I ll stand on ev ry promise of Your Word. Hope that lifts me from despair, love that casts out ev ry fear, As I stand on ev ry promise of Your Word. Not forsaken, not alone, for the Comforter has come, And I stand on ev ry promise of Your Word. Grace sufficient, grace for me, Grace for all who will believe We will stand on ev ry promise of Your Word.