Waar kom die Christelike geloof vandaan? Kyk ook: - Wie is wie?

Similar documents
Bybel vir Kinders. bied aan. Die vrou by die put

Bybel vir Kinders bied aan. God Toets Abraham se Liefde

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun

1. OM JESUS TE VOLG: 2. DTR die verhouding:

Welkom by ons Aanddiens! Kom geniet n koppie koffie in die saal na die diens!

Die wedersydse verhouding tussen geloof en geestesgesondheid. Dr Deon Bruwer

"Onse Vader wat in die hemele is, laat u Naam geheilig word; laat u koninkryk kom; laat u wil geskied, soos in die hemel net so ook op die aarde; gee

GROEIGROEP MATERIAAL BADBOYS OM DIE KRUIS KAJAFAS

Kain vermoor Abel (Genesis 4:8)

Dit bring ons by ons tweede handvatsel in `n strewe na die leef van die Koninkryk Kultuur nl: Genade pad.

n Prins word die Skaapwagter

Join us for a Seminar/Presentation by the author of the book below: When: 9 March 2015 Where: Helderberg High School Chapel Time: 19h00

BEGIN BY DIE EINDE: Wat moet met jou gebeur as jy doodgaan?

Van Vervolger tot Prediker

n Verduidelijking van die Nuwe Verbond deur Dr. Marc s. Blackwell Sr.

Bybel vir Kinders bied aan. Die Hemel God se pragtige huis

Die Hemel God se pragtige huis

(Uit Leef stroom-op! hoofstuk 1)

DIE GODHEID Matt 28:19 veelgodery.

Die verheerlikte Jesus se seën en ons. Vandag vier ons die troonsbestyging van die Koning van die konings.

'n GEMEENTE VAN GOD MET JESUS CHRISTUS AS HOEKSTEEN

GRADE 12 SEPTEMBER 2012 RELIGION STUDIES P2

Die volgende artikel het oorspronklik in die Kerkbode van 6 Februarie 2015 verskyn. Kyk ook die kommentaar onderaan die artikel.

Preek Jan Steyn 25 Februaie Teks: Johannes 13:1-35. Tema: Saamwees (op mekaar gerig wees) Inleiding:

Excelsus (die Sentrum vir Bedieningsontwikkeling) bied in 2019 die volgende aan:

Is profesie oor Christus in die Ou Testament altyd direk Messiaans?

Rom 14:1-12. Fokus: Rom 14:10-12 Die belangrikheid van Kerk-eenheid en ons hantering van versskille (d)

Die eerste is God beskik alles: God het alles vooraf beplan en haarfyn uitgewerk en alles werk presies so uit soos Hy dit beplan het.

Die ekonomie en die Christen n perspektief. 1 Desember 2010

Bybelskool van Centurion. 27 Maart Welkom

Het jy al gehoor van die Vier Geestelike Wette?

GEHOORSAAMHEID AAN GOD

10 Woorde wat ons ewige redding en verlossing beskryf

DIE WEG CHRISTELIKE GEMEENTE

To abandon prayer is to embrace atheism. Alec Motyer

Die maan en sy rol in ons wereld *

Preek Jan Steyn Sondag 29 Oktober Teks: Efesiers 2:1-10. Tema: In Christus lewe jy. Inleiding:

DOELSTELLING DANKIE TERUGVOER

Jan Steyn preek 8 Julie Teks: Romeine 5:1-11 (1 Timoteus 1:1) Tema: Christus Jesus ons Hoop

Waar is God as ons swaarkry?

Addendum A Consent form

Inhoudsopgawe. God se wonderlike skepping en evolusie

Gen 17:1-14; Rom 4:1-12; Kol 2:1-12

NIE ELKEEN WAT...!! nie die wil van die Vader doen nie sal nie in die koninkryk van die hemele ingaan nie!! en wat die wil van die Vader doen

Skriflesing: 1 Johannes 1:1-10 Teks: 1 Johannes 1:4 Sing- Ps. 66:1, Ps. 19:1; Ps. 65:8; Ps. 100:1,4

Jy sal lewe deur die onverdeelde trou van die Here. Jesaja 36-37:14, 20, 32

Hoe verskil die Christelike vryheid waarvan Paulus praat van die samelewing se manier van dink oor vryheid?

Jan Steyn Preek Sondag 12 Augustus Teks: Lukas 19:1-10. Tema: Genade groter as myself.

Lisa Bevere. New York Times- topverkoperskrywer DIE LEEUTJIE. Illustrasies deur Kirsteen Harris-Jones

Die betekenis van die kruis (1)

Markus 16:1-8. Die leë graf, die Evangelie-boodskap daarin, en die vroue met die oprag om hieroor te getuig.

Hoe lyk dit in mense se lewens as hemel daar deurgebreek het? Hoe lyk dit op aarde as hemel deurbreek Van paradys tot koninkryk van die

Let it be. Laat dit wees. Monday 18 June 12

Hoofstuk 1. Eensaamheid: woordverklaring

Isaiah 38:19 19 The living, the living, he thanks you, as I do this day; the father makes known to the children your faithfulness.

Tema: Die ware besnydenis: Hoe leef ek vandag as Jesus se dissipel?

Huwelike in ons familie. Efesiërs 5:21-33 & 1 Joh 4:9.10. Trinitas is n verloste familie diensknegte wat gestuur is.

5. n Ewige toekoms vir my kind Here. Joh.6:40 elkeen wat die seun sien en in Hom glo, die Ewige Lewe sal hê

Pretoria- 23 Junie 2012

28 Oktober 2012 dink aan die Hervorming. Wegdros is Ten tye van die Hervorming het wegdrossery sommer erg plaasgevind

Wanneer die kerk verdwaal in valsheid word dit n vertoonvenster van Afgode diens.

1Kon 18:41-46 In Israel vol Goddeloosheid en afvalligheid wys die HERE: Ek's die enigste ware God... die Een wat lewe gee.

Mattheus 5:27-30 Ons nuwe dissipel-lewe volgens die HERE se gebooie begin on ons harte. In vers wys Jesus hierdie waarheid uit die 7de gebod.

DIE NUWE HEMEL EN DIE NUWE AARDE 1Toe het ek 'n nuwe hemel en 'n nuwe aarde gesien. Die eerste hemel en die eerste aarde het verdwyn, en die see het

Oktober Lees: Mattheus 7:1-12 Fokus: vers 6-11

Definition2 - SALWING = GODDELIKE AANSPORING OM TE FUNKTIONEER/ANOINTING = THE UNCTION TO FUNCTION

Die regering van die Kerk 1Tim 2: Christus se wil dat vroue leerlinge moet wees... maar nie self mag onderrig gee nie.

Catullus se Carmina in Afrikaans vertaal: n funksionalistiese benadering

Kom ons herinner mekaar aan die toetse wat ons tot nou toe hanteer het:

Les 6 vir 10 November 2018

INHOUDSOPGAWE AFDELING I WAT ONS IS AFDELING II WAT ONS KAN WORD

DIE VADER PRAAT FINAAL DEUR SY SEUN MET ONS! Eksegetiese Tema: God praat op planmatige en volmaakte met ons deur sy Seun as. Tekskeuse: Hebr 1:1-2

Kleingroepe as Gemeenskappe van Dissipels...

To fulfill. To complete its purpose. He was the end of the law. It was a "schoolmaster to bring us to Christ"

Hartbeespoort Christen Gemeenskap : Evangelisasie-Dissipelskap kursusnota s DISSIPELSKAP OPLEIDINGSPROGRAM.

Wat kan die kerk doen?

Die ouderdom van die aarde

Together moving in unity to fulfill our God-given missional calling! DIE APOSTOLIESE GELOOF SENDING VAN SUID-AFRIKA. Afrikaans AFM - AGS

19.20 BESKRYWINGSPUNT STREEKSINODE NOORDWES KATEGISMUS (Art 124) POINT OF DESCRIPTION REGIONAL SYNOD NORTH WEST CATECHISM (Art 124)

Mattheus 6:9-10 Ons nuwe dissipel-lewe is n lewe waarin ons radikaal breek met self-gesentreerdheid en leef met God-gesentreerdheid.

Belowe God regtig dat Hy dit altyd met jou goed wil laat gaan?

23-Dag Bybeldagboek oor die Eienskappe van God

Die Kalender uit die Skrif

Filippense 1:27-30 Ermelo 20/09/2015(Doop)

Heb. 7,8 10 is vir my vanselfsprekend, maar miskien moet dit in detail in PLAIN Afrikaans verduidelik word.

SISTEMATIESE TEOLOGIE 1. Module 3 TEOLOGIE CHRISTOLOGIE PNEUMATOLOGIE SERTIFIKAAT IN CHRISTELIKE DIENS.

Die tragedie wat die 2010 sokker Wêreldbeker weer vir my uitgelig het.

Luister na God. enlewe vir ewig

Brandende Harte! Ontmoet God en word passievolle navolgers van Jesus. Ds. Willem Louw: NG Kerk Miederpark

Romeine. Riglyne vir n lewensveranderende reis deur Paulus se bekendste boek. Dr J de Koning

DIE FEESTYE VAN YHVH LES 13 (DEEL 2): OP WATTER DAG IS YESHUA GEKRUISIG?

Wie is Jesus? Wie is Jesus? KLEINGROEPBEDIENING. Predikant: Wilhelm Leuschner Sel: Epos:

JOHANNESBURG CHURCH OF CHRIST (Geaffilieer met die Los Angeles International Church of Christ - LAICC) (Ds Francois Smit) 1.

OPE BRIEF AAN DS DIRKIE VAN DER SPUY, VISE-MODERATOR/ASSESSOR VD NG-KERK.

Die leuen van die samelewing: Jou toekoms is in jou eie hande en jy is in beheer van jou lewe!

Preek Jan Steyn 26 Januarie Teks: Mattheus 8 en Handelinge 3 (Jakobus 5:14-16) Tema: Jesus die Geneser. Inleiding:

Hoofstuk 1: Wie of wat hou ons uit die koninkryk van God?

Oor die outeurs. Wayne Barber. Rick Shepherd. Eddie Rasnake

Hoor God deur Drome en Visioene Hear God through Dreams and Visions

from the group who had gathered there.

Transcription:

Kyk ook: - Wie is wie? Vandag is daar soveel verskillende teologiese sieninge onder predikante dat dit moeilik is om te bepaal wat 'n predikant se teologiese siening is. Gewoonlik is predikante met meer liberale sieninge baie glibberig en nie openlik daaroor nie hulle sal een oomblik iets sê waarop jy sal sê: Het ek reg gehoor? en as jy hulle daarop vra, dan sal hulle jou weer 'n meer behoudende antwoord gee. Die volgende is moontlike vrae wat aan predikante gevra kan word wat bv beroep word, om te bepaal wat hulle teologiese standpunt is. Die vrae is so opgestel dat antwoorde meestal 'n ja of nee. Indien iemand dus op hierdie vrae lang, vae of afwykende antwoorde gee, moet gevaarligte ernstig begin flikker. ****************** Waar kom die Christelike geloof vandaan? In die artikel Skepping en ewolusie is dit duidelik dat prof Cornél du Toit glo dat geloof geskep is deur mense self. Prof Wentzel van Huyssteen, vir wie prof Julian Müller (Tukkies) die wêreld se bewondering het, verkondig dieselfde gedagtes. Vraag 1: Stem u saam met prof Cornél du Toit en prof Wentzel van Huyssteen dat ons geloof deur mense self geskep is? Vraag 2: Waarvandaan glo u kom ons geloof in God en waar kom ons Christelike godsdiens vandaan? 1 / 9

Prof Jurie le Roux impliseer baie sterk in sy studienotas oor Abraham dat Abraham nie n werklike persoon was nie en dat ons geloof geleen is van heidense gelowe (kyk Kommentaar op Jurie le Roux se studienotas oor Abraham ). Vraag 3: Stem u saam met prof Le Roux hieroor? Is ons Godsbegrip van enige heidense gelowe oorgeneem? Redding Die Bybel is baie duidelik dat slegs Christene gered word van die hel (kyk Die Nuwe Testament oor Redding ). In Romeine 2 vra Paulus wat van mense wat die wet in hulle hart het, maar nooit die evangelie hoor nie. In v16 sê hy: Dit sal aan die lig kom op die dag wanneer God deur Christus Jesus oor die verborge dinge van die mense sal oordeel, ooreenkomstig die evangelie wat ek verkondig. Dus is daar geen aanduiding dat mense wat goeie lewens lei noodwendig gered sal word nie en daarom is die sendingopdrag so prominent (kyk Die Bybel oor Sending ). Ontluikendes soos Brian Mclaren (kyk Kommentaar op Brian McLaren se "Everything must change" ) en Rob Bell (kyk Rob Bell se Noomas ) verskil egter duidelik met die Bybel daaroor. Mense soos Nelus Niemandt en Stephan Joubert het hoë agting vir McLaren, Leonard Sweet en B ell. Bill Hybels van die makrogemeente, Willowcreek in Chicago, se benadering is dat 'n mens van enigiemand kan leer. In 'n mate is dit waar, maar dan moet 'n mens tog duidelik wees waar 'n mens verskil, want anders is daar die gevaar dat mense kan dink dat 'n mens in alle opsigte met daardie persone saamstem of dat dit nie belangrik is nie. Nêrens kritiseer Nelus Niemandt en Stephan Joubert egter McLaren en Bell se geloofsoortuigings nie. 2 / 9

Vraag 4: Glo u aan 'n hiernamaals? Vraag 5: Indien wel, glo u dat alle mense wat doodgaan óf hemel toe gaan, óf hel toe gaan? Vraag 6: Glo u dat die hemel ewige vreugde is en die hel ewige pyn en lyding is? Vraag 7: Is Jesus Christus die enigste Weg tot ewige redding? Kan alle mense slegs deur geloof in Jesus hemel toe gaan? Vraag 8: Wat sê die Bybel en wat glo u gaan met bv Moslems en Hindoes gebeur wanneer hulle sterf? Vraag 9: Aanbid almal dieselfde God? Vraag 10: Wat is u siening dat mense soos Nelus Niemandt en Stephan Joubert groot vriende met ontluikendes soos McLaren en Bell is, maar nooit hulle sieninge kritiseer nie? Vraag 11: Wat is u sentiment rondom sendingwerk: Is sendingwerk nodig? Vraag 12: Wat is belangriker op die sendingveld: om mense die evangelie van redding slegs deur Jesus Christus te verkondig of is dit belangriker om 'n boodskap van vrede en voorspoed te bring? Vraag 13: Wat is u gevoel rondom Christen martelare? Is dit die moeite werd om te ly vir jou geloof, of verstaan martelare vandag die evangelie verkeerd? Die bose 3 / 9

Tydens die Algemene sinode van 2011 is daar nou amptelik ruimte geskep vir mense wat anders dink oor die duiwel (kyk Besluite rondom die bediening van bevryding - Algemene Sinode van die NG Kerk - 12 Oktober 2011 ), ten spyte daarvan dat die Bybel duidelik is oor hierdie kwessie (kyk Die Bybel oor die duiwel/satan ). Mense soos Nelus Niemandt, James Kirkpatrick, Ben du Toit en Gerrit Brand is openlik daaroor dat hulle nie glo dat die duiwel 'n persoon is nie. Vraag 14: Stem u saam met bogenoemde mense? Vraag 15: Stem u saam met hierdie Sinodebesluit? Vraag 16: Glo u dat daar n hel is en wie gaan hel toe? Godsbeskouing Ds Albert Cruywagen glo nie dit help om te bid nie (kyk Bid werk nie, sê dominee ). Prof Sakk ie Spangenberg sê oor gebed die volgende: Ek doen nog n tradisionele tafelgebed wanneer ons as gesin saam aan tafel is. Om kos op die tafel te hê en by jou gesin teenwoordig te mag wees, is vir my amper n religieuse oomblik. En daardie oomblik wil ek op n bepaalde manier vier. (Uit Hoe slaap dominee dan? ) Dus bid hy nie om dankie aan God te sê nie, maar ter wille van die religieuse oomblik met sy gesin. Vraag 17: Stem u saam met ds Cruywagen en prof Spangenberg of glo u dat God gebede hoor en verhoor? 4 / 9

Prof Julian Müller is 'n panenteïs (kyk Kommentaar op Julian Muller se "Panenteïsme: 'n Nuwe verstaan van God vir 'n nuwe tyd?" ) en het selfs verder gegaan en noem homself 'n post-teïs (kyk Dít wat ons nié dink ). Vraag 18: Stem u saam met prof Müller of glo u dat God n persoonlike Wese is wat werklik bestaan en dat 'n mens 'n verhouding met Hom kan hê? Vraag 19: Indien u nie met prof Müller saamstem nie, is dit vir u 'n probleem dat prof Müller hierdie geloofsoortuiging kan hê en steeds betrokke kan wees by die teologiese fakulteit, waar hy baie teologiese studente se siening beïnvloed? Jesus Prof Julian Müller en prof Jurie le Roux (het in 2010 afgetree) glo nie dat Jesus werklik die seun van God was nie (kyk bv Kommentaar op Jurie le Roux se artikel Andries van Aarde se vaderlose Jesus ). Vraag 20: Stem u saam met prof Müller en prof Le Roux dat Jesus nie die Seun van God was nie? Hulle glo ook nie dat Jesus werklik opgestaan het nie. Dit is die rede hoekom daar konflik tussen hulle en Ferdie Mulder was en wat gelei het tot Mulder se skorsing (kyk Opgestaan ). Vraag 21: Wat glo u oor Jesus se opstanding? Het dit slegs metafories plaasgevind, soos prof Müller glo, of glo u aan 'n letterlike, liggaamlike opstanding? Jesus se opstanding is die hele kruks van die Evangelie wat ons glo volgens die Bybel en belydenisskrifte. Jesus het vir ons sondes kom sterf en die dood oorwin sodat ons die ewige 5 / 9

lewe kan kry. Vraag 22: Moet die NG Kerk volgens u ruimte skep vir mense soos prof Julian Müller, prof Sakkie Spangenberg, en prof Le Roux wat anders hieroor glo? Wonderwerke Vraag 23: Wat glo u oor wonderwerke: Het God al ooit wonderwerke gedoen? Vraag 24: Glo u in wonderwerke soos die Rooisee wat oopgekloof is, Bileam se donkie wat gepraat het, dat n vis Jona ingesluk en na drie dae lewend uitgespoeg het? Vraag 25: Indien nie, wat is u siening oor wonderwerke soos Jesus se maagdelike geboorte en al Jesus se wonderwerke op aarde? Seks buite die huwelik Ten spyte dat die Bybel baie duidelik is dat seks buite die huwelik sonde is (kyk Die Bybel oor seks voor die huwelik ), is daar baie teoloë vandag, oa James Kirkpatrick, wat openlik die vraag vra of ons dit nog kan glo. Nelus Niemandt impliseer dit self ook in 'n onderhoud op Uitsaaines dat ons moontlik anders moet dink oor die huwelik soos beskryf in die Bybel. Vraag 26: Glo u dat die huwelik deur God ingestel is? Indien nie, waar kom die huwelik vandaan? Vraag 27: Glo u dat seks buite die huwelik sonde is? 6 / 9

Vraag 28: Die Kerk sê dat 'n mens saamwoners moet aanmoedig om te trou. Wat as hulle nie wil nie? Hoe betrokke mag saamwoners by die kerk se aksies wees? Homoseksualiteit Ten spyte van die feit dat die Bybel baie duidelik is oor homoseks (die beoefening van homoseksualiteit) (kyk Die Bybel oor Homoseksualiteit ), het Ben du Toit en Kobus Gerber aan die RSA parlement voorgestel dat homoseksuele huwelike in SA gewettig moet word (kyk NGK vra SA parlement dat homoseksuele huwelike gewettig word (Okt 2006) ). Vraag 29: Glo u dat homoseks (die beoefening van homoseksualiteit) sonde is? Vraag 30: Indien wel, wat is 'n opinie dat dr Du Toit en dr Gerber namens die NG Kerk aan die parlement voorgestel het om homoseksuele huwelike te wettig? Genesis 1-11 Daar is baie mense wat dink dat Genesis 1-11 nie belangrik is nie en dat 'n mens maklik toegewings daar kan maak. Een van die hoof redes hoekom Genesis 1-11 nie letterlik geglo word nie, is omdat die sogenaamde wetenskap 'n letterlike Genesis 1-11 verkeerd bewys het: Bybel: Volgens 'n letterlike verstaan van die Bybel het God ongeveer 4004 vc alles geskape in 6 dae, 24-uur dae. Hy het alle diere volgens hulle soort geskape en daaruit het verskillende spesies mbt natuurlike seleksie/mikro-evolusie ontwikkel soos ons dit vandag ken (bv God het moontlik slegs 2 katte geskape met genoeg genetiese inligting waaruit leeus, tiere, luiperds, huiskatte ens ontwikkel het). Evolusie: Volgens evolusie het alles vanself ontstaan uit niks. Die heelal het ongeveer 15 miljard jaar gelede ontstaan, die aarde ongeveer 4.5 miljard jaar, uit die eerste amoeba het alle diere vanself geëvolueer, dinosourusse het 65 miljoen jaar gelede geleef en die eerste mens het sy verskyning ongeveer 1 miljoen jaar gelede gemaak. 7 / 9

Baie Christene glo dat God evolusie gebruik het om te skep en probeer die Bybel anders te interpreteer sodat 'n mens die Bybel met evolusie kan versoen, maar dit skep nie net groot teenstrydighede nie dit skep ook groot teologiese probleme (die artikel Skepping en ewolusie is 'n sprekende voorbeeld van die invloed wat evolusie kan hê): - As jy Genesis 1-11 nie letterlik wil glo nie, hoekom sal jy die res van die Bybel glo? Om hierdie rede is daar baie mense wat hulle geloof verloor (kyk Hoe evolusie (en liberalisme) mense se geloof beïnvloed ). - Die sondeval kan nie met evolusie versoen word nie en daarom beteken dit dat toe God gesê het...en dit was baie goed (Gen 1:31), ook die dood en wreedhede ingesluit het. Charles Templeton het sy geloof hieroor verloor en gesê: Why does God s grand design require creature with teeth designed to crush spines or rend flesh, claws fashioned to seize and tear, venom to paralyze, mouths to suck blood, coils to constrict and smother even expandable jaws that prey may be swallowed whole and alive? (kyk The slippery slide to unbelief ). - Geen sondeval maak Jesus se kruisdood verniet, soos Biskop Shelby Spong sê: And Charles Darwin not only made us Christians face the fact that the literal creation story cannot be quite so literal, but he also destroyed the primary myth by which we had told the Jesus story for centuries. That myth suggested that there was a finished creation from which we human beings had fallen into sin, and therefore needed a rescuing divine presence to lift us back to what God had originally created us to be. And so the story of Jesus who comes to rescue us from the Fall becomes a nonsensical story. So how can we tell the Jesus story with integrity and with power, against the background of a humanity that is not fallen but is simply unfinished?. Vraag 31: Verstaan u die verskil tussen historiese wetenskap en operasionele wetenskap (kyk Operasionele vs Historiese wetenskap ) en erken u dat evolusie onder historiese wetenskap val? Vraag 32: Glo u dat God ongeveer 4004 vc geskep het soos in die Bybel staan? Vraag 33: Indien nie, besef u dat u baie inkonsensekwent is en dat die Bybel dan oop is vir interpretasie om in te pas by die heersende denkpatroon? (kyk Het God evolusie gebruik om te skep, is Genesis 1-11 in ballingskap geskryf en was die sondvloed werklik n globale vloed? ) Vraag 34: Wat is u opinie dat die Teologiese fakulteit UP in 2010 vir George Claassen, 8 / 9

bekende Suid-Afrikaanse ateïs, gevra het om as hoofspreker op te tree tydens die opening van die teologiese fakuteit, maar dat hulle nie na 'n skeppingsleerder wou luister nie (kyk Seisoen van (eensydig) luister! )? 9 / 9