Nagmaal is n Tyd van herinnering n Geleentheid om die Here te dank dat Hy aan die kruis gesterf het vir ons sonde.

Similar documents
Welkom by ons Aanddiens! Kom geniet n koppie koffie in die saal na die diens!

Bybel vir Kinders bied aan. God Toets Abraham se Liefde

Bybel vir Kinders. bied aan. Die vrou by die put

1. OM JESUS TE VOLG: 2. DTR die verhouding:

n Verduidelijking van die Nuwe Verbond deur Dr. Marc s. Blackwell Sr.

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun

Die wedersydse verhouding tussen geloof en geestesgesondheid. Dr Deon Bruwer

"Onse Vader wat in die hemele is, laat u Naam geheilig word; laat u koninkryk kom; laat u wil geskied, soos in die hemel net so ook op die aarde; gee

GROEIGROEP MATERIAAL BADBOYS OM DIE KRUIS KAJAFAS

n Prins word die Skaapwagter

(Uit Leef stroom-op! hoofstuk 1)

Kain vermoor Abel (Genesis 4:8)

Die verheerlikte Jesus se seën en ons. Vandag vier ons die troonsbestyging van die Koning van die konings.

Bybel vir Kinders bied aan. Die Hemel God se pragtige huis

Die Hemel God se pragtige huis

DIE GODHEID Matt 28:19 veelgodery.

19.20 BESKRYWINGSPUNT STREEKSINODE NOORDWES KATEGISMUS (Art 124) POINT OF DESCRIPTION REGIONAL SYNOD NORTH WEST CATECHISM (Art 124)

Definition2 - SALWING = GODDELIKE AANSPORING OM TE FUNKTIONEER/ANOINTING = THE UNCTION TO FUNCTION

Dit bring ons by ons tweede handvatsel in `n strewe na die leef van die Koninkryk Kultuur nl: Genade pad.

Les 6 vir 10 November 2018

Bybelskool van Centurion. 27 Maart Welkom

Rom 14:1-12. Fokus: Rom 14:10-12 Die belangrikheid van Kerk-eenheid en ons hantering van versskille (d)

Together moving in unity to fulfill our God-given missional calling! DIE APOSTOLIESE GELOOF SENDING VAN SUID-AFRIKA. Afrikaans AFM - AGS

Preek Jan Steyn 25 Februaie Teks: Johannes 13:1-35. Tema: Saamwees (op mekaar gerig wees) Inleiding:

Gen 17:1-14; Rom 4:1-12; Kol 2:1-12

Van Vervolger tot Prediker

Die betekenis van die kruis (1)

To fulfill. To complete its purpose. He was the end of the law. It was a "schoolmaster to bring us to Christ"

Jan Steyn Preek Sondag 12 Augustus Teks: Lukas 19:1-10. Tema: Genade groter as myself.

Kom ons herinner mekaar aan die toetse wat ons tot nou toe hanteer het:

BEGIN BY DIE EINDE: Wat moet met jou gebeur as jy doodgaan?

Het jy al gehoor van die Vier Geestelike Wette?

'n GEMEENTE VAN GOD MET JESUS CHRISTUS AS HOEKSTEEN

10 Woorde wat ons ewige redding en verlossing beskryf

GEHOORSAAMHEID AAN GOD

Oktober Lees: Mattheus 7:1-12 Fokus: vers 6-11

DOELSTELLING DANKIE TERUGVOER

Sing vooraf staande: Skrifberyming 1-1:1, 2 (24:1, 2)

Join us for a Seminar/Presentation by the author of the book below: When: 9 March 2015 Where: Helderberg High School Chapel Time: 19h00

Die ekonomie en die Christen n perspektief. 1 Desember 2010

To abandon prayer is to embrace atheism. Alec Motyer

Mei Lees: Mat 5: Hoekom? Ook sy prediking hier in-ie Bergpredikasie.

Jan Steyn preek 8 Julie Teks: Romeine 5:1-11 (1 Timoteus 1:1) Tema: Christus Jesus ons Hoop

Pretoria- 23 Junie 2012

Gereformeerde Protestante Kerk Noordelike Pretoria

Preek Jan Steyn Sondag 29 Oktober Teks: Efesiers 2:1-10. Tema: In Christus lewe jy. Inleiding:

Gebed. Bybelse Dissipelskap

Die Blye Boodskap. The Good News

G E L O O F F A I T H. God se Woord oor Genesing POSBUS 232, BALLITO, 4420 TEL: (032) / FAKS: (032)

Waar is God as ons swaarkry?

NEW INTERNATIONAL VERSION

Lisa Bevere. New York Times- topverkoperskrywer DIE LEEUTJIE. Illustrasies deur Kirsteen Harris-Jones

Parashah 50: Ki Tavo תבוא) (כי Wanneer Jy Binnegaan

Mattheus 6:9-10 Ons nuwe dissipel-lewe is n lewe waarin ons radikaal breek met self-gesentreerdheid en leef met God-gesentreerdheid.

Wegraping (Saamgevat)

Nuwe Wyn/New Wine. Nuwe Wyn/New Wine. Vir kinders/ For kids. Dr Christo Nel

Ons verlossing is in Jesus Christus ons Hoëpriester gewaarborg

NIE ELKEEN WAT...!! nie die wil van die Vader doen nie sal nie in die koninkryk van die hemele ingaan nie!! en wat die wil van die Vader doen

Wat Word Bedoel met die Werke van die Wet?

Preek-notas: Romeine 3:21-31

OM TE JUDAÏSEER. In Skriftuurlike verband beteken Judaïseer egter om n Jood (Joods) te word soos ondermeer volgens Ester 8:16 en 17 duidelik is:

Wat kan die kerk doen?

Wat is hierdie sondes waarvan Jesus in die Ons Vader praat? Volgens Luther is dit die miskenning van God. Om in onsself gekeer te wees.

Jy sal lewe deur die onverdeelde trou van die Here. Jesaja 36-37:14, 20, 32

Doen Eers n Kosteberekening

DIE NUWE HEMEL EN DIE NUWE AARDE 1Toe het ek 'n nuwe hemel en 'n nuwe aarde gesien. Die eerste hemel en die eerste aarde het verdwyn, en die see het

5. n Ewige toekoms vir my kind Here. Joh.6:40 elkeen wat die seun sien en in Hom glo, die Ewige Lewe sal hê

Kyk ook: Kommentare: Op facebook/kerkbode is die volgende gesprek gevoer by. :

OEPS! WAAR IS MY GELOOF HEEN?

CHRISTELIKE GEMEENTE IS JY BRUID? DAAN LöTTER 13 AUGUSTUS 2017 NELSPRUIT

23-Dag Bybeldagboek oor die Eienskappe van God

Is profesie oor Christus in die Ou Testament altyd direk Messiaans?

Heb. 7,8 10 is vir my vanselfsprekend, maar miskien moet dit in detail in PLAIN Afrikaans verduidelik word.

Markus 16:1-8. Die leë graf, die Evangelie-boodskap daarin, en die vroue met die oprag om hieroor te getuig.

Belowe God regtig dat Hy dit altyd met jou goed wil laat gaan?

10 Dae van Gebed. Dag 1 Bly in Christus. Johannes 15:1-17

DIE DOOP VAN GELOWIGES (SG. BEKERINGSDOOP)

Kleingroepe as Gemeenskappe van Dissipels...

Let it be. Laat dit wees. Monday 18 June 12

Die Boek van Moses. Facebook vir Shama Bedienings : Ministries/ ?

DIE WEG CHRISTELIKE GEMEENTE, NELSPRUIT GEESTELIKE OUTORITEIT

DIE WEG CHRISTELIKE GEMEENTE

Hoofstuk 1. Eensaamheid: woordverklaring

Mark 9: Fokus: 9:35-37 By die dienende Christus moet ons dienskneg-dissipels word.

Geregverdig deur die natuur van die mens (heidene / nie-jode)

Die maan en sy rol in ons wereld *

Romeine. Riglyne vir n lewensveranderende reis deur Paulus se bekendste boek. Dr J de Koning

28 Oktober 2012 dink aan die Hervorming. Wegdros is Ten tye van die Hervorming het wegdrossery sommer erg plaasgevind

God. Ons. m et N LIEF GOD GROOTLIKS JOERNAAL

SISTEMATIESE TEOLOGIE 1. Module 3 TEOLOGIE CHRISTOLOGIE PNEUMATOLOGIE SERTIFIKAAT IN CHRISTELIKE DIENS.

DIE VADER PRAAT FINAAL DEUR SY SEUN MET ONS! Eksegetiese Tema: God praat op planmatige en volmaakte met ons deur sy Seun as. Tekskeuse: Hebr 1:1-2

Sing vooraf staande: Skrifberyming 16-1:1, 2 (15:1, 2)

Filippense 1:27-30 Ermelo 20/09/2015(Doop)

Mattheus 6:1-4 Ons nuwe dissipel-lewe is n lewe waarin ons radikaal breek met self-gesentreerdheid en leef met God-gesentreerdheid.

INHOUDSOPGAWE LES LESTEMA WEEK VAN BLADSY. Besprinkeling en die Suigelingsdoop 30 Julie 5. Teologiese begronding van die Doop 6 Augustus 9

IN THE SUPREME COURT OP SOUTH AFRICA. CORBETT, MILLER, JJA et NICHOLAS, AJA

GOD IN 3D LEIERSGIDS. Uitgawe 2018 Emmaus Sentrum Geen duplisering sonder toestemming. Posbus 111, Paarl, 7620 Dienssentrum Tel:

Die. Gereformeerde. Geloof

GRADE 12 SEPTEMBER 2012 RELIGION STUDIES P2

Galasiërs 5:1-12 Valse en ware godsdiens

Transcription:

Wat is Nagmaal Hoekom gebruik die kerk nagmaal? Nagmaal is n Tyd van herinnering n Geleentheid om die Here te dank dat Hy aan die kruis gesterf het vir ons sonde. Die nagmaal was ingestel deur Jesus Christus Jesus Christus het twee ordinansies vir die kerk ingestel. n Ordinansie is n voorgeskrewe praktyk, iets wat Jesus die Kerk beveel het om te handhaaf en beoefen. Die Doop en Nagmaal is die enigste twee ordinansies wat Jesus Christus aan die Kerk voorgeskryf het om te onderhou. Die nagmaal was ingestel op dieselfde aand wat Jesus verraai was. Net die volgende dag sou Jesus gekruisig word, ly en sy bloed vergiet word vir die mensdom se sondes. Ons kan lees wat Jesus gedoen het en wat in hiertoe nag gebeur het in Die rede hoekom ons nagmaal hou Matteus 26:26-30 Markus 14:22-26 Lukas 22:19-20 1 Korintiërs 11:23-25 Is omdat Jesus ons beveel het om dit te doen In 1 Korintiërs 11:23-25 gebruik Paulus die werkwoorde ontvang & oorgelewer Hierdie is tegniese terme vir die oordra van godsdienstige instruksies vanuit Paulus se Joodse agtergrond. Paulus maak die punt dat die opdrag rakende nagmaal van Jesus Christus self kom: 23 Dít is wat die Here self gesê het en wat ek destyds aan julle oorgedra het net soos ek dit ontvang het. Bladsy! 1 van! 6

Wat is die verskillende benamings vir die Nagmaal en Wat beteken dit? Nagmaal Samesyn, Deelname (1 Korintiërs 10:16) Nagmaal is iets wat alle gelowiges in gemeen het en saam aan deelneem Die tafel van die Here Dit was aan tafel tydens die laaste maal wat die Here nagmaal ingestel het. Dit was aan tafel wat die Here brood gebreek het en die beker aangegee het Die benaming word gevind in 1 Korintiërs 10:21 Avondmaal/ Pasgamaal Op die aand voor Jesus gekruisig was, het hy n maaltyd saam met sy dissipels geëet en na die maaltyd het Jesus die nagmaal ingestel. Die benaming word gevind in Lukas 22:20 & 1 Korintiërs 11:25 Die Breking van Brood Dit is wat Jesus gedoen het toe Hy die nagmaal ingestel het. (Mattheus 26:26) Die benaming word gevind in Handelinge 2:42 Wat word deur die Nagmaal uitgebeeld? 1 Korintiërs 11:23-25 23 In die nag waarin Jesus verraai is, het Hy brood geneem 24 en nadat Hy God gedank het, het Hy dit gebreek en gesê: Dit is my liggaam, dit is vir júlle. Gebruik dit ter herinnering aan My. 25 Net so het Hy die wynbeker ná die maaltyd geneem en gesê: Hierdie beker is die nuwe verbond wat verseël is deur my bloed. Gebruik dit, elke keer as julle daaruit drink, ter herinnering aan My. Hy het brood geneem - Dit is my liggaam Die brood is n symbool (teken) van Christus se liggaam Wanneer ons die brood neem moet ons dink aan Sy liggaam en wat Hy vir die mensdom gedoen het toe Hy aan die kruis gesterf het. 1 Petrus 2:24 24 wat self ons sondes in sy liggaam op die kruishout gedra het, sodat ons die sondes kan afsterwe en vir die geregtigheid lewe; deur wie se wonde julle genees is. Bladsy! 2 van! 6

1 Petrus 3:18 18 Want Christus het ook eenmaal vir die sondes gely, Hy die Regverdige vir die onregverdiges, om ons tot God te bring Hy wat wel gedood is na die vlees, maar lewend gemaak deur die Gees Hy het die wynbeker geneem - Hierdie beker is My bloed Die beker/wyn is n symbool (teken) van Sy bloed. Wanneer ons die beker/wyn neem moet ons dink aan Christus se bloed en hoe Hy dit gestort het as betaling vir die mensdom se sonde. Matteüs 26:28 28 Want dit is my bloed, die bloed van die nuwe testament, wat vir baie uitgestort word tot vergifnis van sondes. Efesiërs 1:7 7 In Hom het ons die verlossing deur sy bloed, die vergifnis van die misdade na die rykdom van sy genade, Toe Jesus Sy bloed op Golgota gestort het Het sy Bloed die Nuwe Verbond, wat Jeremia voorspel, bevestig. (Jeremia 31:31 34) Die Nuwe Verbond die Ou Verbond(verbond met Moses) vervang. (Hebreërs 8:8 13; 9:18 28). Alhoewel die Jode die hoofbegunstigdes sal wees van die Ou Verbond tydens die Millenium Koningkryk, het alle gelowiges reeds voordeel begin put uit die dood van Jesus Christus. When Christ established the Lord s Supper it was as though He notarized His will; it became official then. The will is the New Covenant. When He died His estate became available to those He chose to profit from it. Soon many people around the world, Jews and Gentiles in the church, began to benefit from the blessings of His death. However His chosen people, His son Israel, will not enter into their inheritance until the appointed time, namely the Millennium. Blessings for the church began almost immediately after Christ s death. Blessings for Israel will not begin until Christ s appointed time arrives. - Tom Constable s Expository Notes on the Bible Wie moet almal deelneem aan die nagmaal? Jesus het nie aan almal die opdraag gegee om die brood te eet en die beker te drink nie. Dit was n opdrag wat Hy net aan Sy dissipels gegee het. Handelinge 2:41-46 Dit was gelowiges wat deelgeneem het aan die breking van die brood 1 Korintiërs 11:23-25 was geskryf aan die kerk met ander woorde gelowiges Bladsy! 3 van! 6

Wat beteken dit Om die brood te eet en van die beker te drink Op n onwaardige wyse? 1 Korintiërs 11:27 27 Wie dan op onwaardige wyse hierdie brood eet of die beker van die Here drink, sal skuldig wees aan die liggaam en bloed van die Here. onwaardige verwys na Die gemoedstoestand waarmee n persoon na die Tafel van die Here kom. Natuurlik, vanuit onself is ons heeltemal onwaardig. (Romeine 3:23) Maar ons vind aanvaarding in die Waardige Een en in Christus is elke gelowige waardig/bevoeg om die Tafel van die Here te nader. (2 Korintiërs 5:21) Voorbeeld: Terwyl jy deelneem aan die nagmaal: Dink jy nie aan jou Redder nie Maar eder aan n duisenden ander dinge En jy hou aan met hierdie gedagtelyn terwyl jy voortgaan met nagmaal Dan neem jy feel san nagmaal in n onwaardige mannier. Dan word nagmaal n nuttelose godsdienstige ritueel. Om deel te neem aan nagmaal met so n gesindheid is onwaardig Om skuldig te wees aan die liggaam en bloed van die Here beteken Om skuldig te wees Van die behandeling van hulle in 'n onwaardige wyse Om skuldig te wees Van die ontheiliging van die liggaam en bloed van die Here. Dit beteken nie Dat so n persoon op een of ander spesiale manier Verantwoordelik was vir die dood van Christus nie. Bladsy! 4 van! 6

Wat beteken dit Om jouself te ondersoek (beproef) tydens die nagmaal? 1 Korintiërs 11:28 28 Maar die mens moet homself beproef en só van die brood eet en uit die beker drink. Die rede vir selfondersoek is: beproef = dokimazetō (Grieks) = toets om goed te keur Om seker te maak dat ons deelneem op n waardige wyse en nie op n onwaardige wyse nie. Is daar enige iets in ons lewens wat nie God se goedkeuring wegdra nie? Dit sal insluit Die omvang & belangrikheid besef van die Here se liggaam & bloed. Om ons sonde wat aan ons bekend is bely. Wat kan gebeur as ek nie nagmaal ernstig op neem nie? 1 Korintiërs 11:29-32 29 Want wie op onwaardige wyse eet en drink, eet en drink n oordeel oor homself, terwyl hy die liggaam van die Here nie onderskei nie. 30 Daarom is daar onder julle baie swakkes en sieklikes, en n aantal het ontslaap. 31 Want as ons onsself beoordeel het, sou ons nie geoordeel word nie. 32 Maar as ons geoordeel word, word ons deur die Here getugtig, sodat ons nie saam met die wêreld veroordeel mag word nie. Ons moet onsself ondersoek Sodat die Here ons nie hoef te ondersoek en oordeel nie Sodat ons nie op n onwaardige manier die nagmaal gebruik nie Die gelowiges in Korinte wat nagmaal geneem het sonder om te bekeer van die sonde waaraan hulle bewus was, het oordeeling vanaf die Here ontvang. In 1 Korintiërs 11:30-31 sien ons dat as gelowiges nie hulle eie sonde beoordeel, sal God, uit Sy liefde en geregtigheid, vir hulle beoordeel. Hierdie oordeeling kan fisiese siekte of selfs, in uiterste gevalle, voortydige dood behels (sien: Handelinge 5; 1 Johannes 5:16). Bladsy! 5 van! 6

Wat is n goeie manier om die nagmaal te benader? Les #16 - Wat is Nagmaal #1 Ons moet terug kyk in die geskiendenis 1 Korintiërs 11:23-25 23 In die nag waarin Jesus verraai is, het Hy brood geneem 24 en nadat Hy God gedank het, het Hy dit gebreek en gesê: Dit is my liggaam, dit is vir júlle. Gebruik dit ter herinnering aan My. 25 Net so het Hy die wynbeker ná die maaltyd geneem en gesê: Hierdie beker is die nuwe verbond wat verseël is deur my bloed. Gebruik dit, elke keer as julle daaruit drink, ter herinnering aan My. Die gebreekte brood herinner ons aan Christus se liggaam wat vir ons geoffer is. (1 Petrus 2:24) Die beker herinner ons aan Christus se bloed wat vir ons gestort is. (1 Petrus 1:18-19 & Efesiërs 1:7) #2 Ons moet vorentoe kyk in die toekoms 1 Korintiërs 11:26 Want so dikwels as julle hierdie brood eet en hierdie beker drink, verkondig julle die dood van die Here totdat Hy kom 2 Korintiërs 5:21 Ons gebruik die nagmaal tot die Here kom om ons te haal. Want Hy het Hom wat geen sonde geken het nie, sonde vir ons gemaak, sodat ons kan word geregtigheid van God in Hom. Titus 2:13 terwyl ons die salige hoop en die verskyning van die heerlikheid verwag van die grote God en ons Verlosser, Jesus Christus Die terugkoms van Jesus Christus is n vaste hoop van elke gelowige en die kerk. #3 Ons moet inwaarts in onsself kyk 1 Korintiërs 11:28 Maar die mens moet homself beproef en só van die brood eet en uit die beker drink. Paulus het nie gesê dat ons waardig moet wees om die nagmaal te gebruik nie Paulus het gese dat ons dit op n waardige wyse moet gebruik. Om dit op n waardige wyse te gebruik moet ons: Ons harte deursoek Seker maak dat ons nie onbelyde sondes in ons lewens het nie Indien wel, moet ons dit bely voor die Here Bladsy! 6 van! 6