n Prins word die Skaapwagter

Similar documents
Bybel vir Kinders. bied aan. Die vrou by die put

Bybel vir Kinders bied aan. God Toets Abraham se Liefde

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun

Van Vervolger tot Prediker

Bybel vir Kinders bied aan. Die Hemel God se pragtige huis

Die Hemel God se pragtige huis

Welkom by ons Aanddiens! Kom geniet n koppie koffie in die saal na die diens!

Dit bring ons by ons tweede handvatsel in `n strewe na die leef van die Koninkryk Kultuur nl: Genade pad.

"Onse Vader wat in die hemele is, laat u Naam geheilig word; laat u koninkryk kom; laat u wil geskied, soos in die hemel net so ook op die aarde; gee

Kain vermoor Abel (Genesis 4:8)

1. OM JESUS TE VOLG: 2. DTR die verhouding:

'n GEMEENTE VAN GOD MET JESUS CHRISTUS AS HOEKSTEEN

GROEIGROEP MATERIAAL BADBOYS OM DIE KRUIS KAJAFAS

BEGIN BY DIE EINDE: Wat moet met jou gebeur as jy doodgaan?

10 Woorde wat ons ewige redding en verlossing beskryf

5. n Ewige toekoms vir my kind Here. Joh.6:40 elkeen wat die seun sien en in Hom glo, die Ewige Lewe sal hê

Definition2 - SALWING = GODDELIKE AANSPORING OM TE FUNKTIONEER/ANOINTING = THE UNCTION TO FUNCTION

Die verheerlikte Jesus se seën en ons. Vandag vier ons die troonsbestyging van die Koning van die konings.

DIE GODHEID Matt 28:19 veelgodery.

n Verduidelijking van die Nuwe Verbond deur Dr. Marc s. Blackwell Sr.

Addendum A Consent form

Let it be. Laat dit wees. Monday 18 June 12

Luister na God. enlewe vir ewig

To abandon prayer is to embrace atheism. Alec Motyer

Nuwe Wyn/New Wine. Nuwe Wyn/New Wine. Vir kinders/ For kids. Dr Christo Nel

Join us for a Seminar/Presentation by the author of the book below: When: 9 March 2015 Where: Helderberg High School Chapel Time: 19h00

Het jy al gehoor van die Vier Geestelike Wette?

Markus 16:1-8. Die leë graf, die Evangelie-boodskap daarin, en die vroue met die oprag om hieroor te getuig.

To fulfill. To complete its purpose. He was the end of the law. It was a "schoolmaster to bring us to Christ"

Gen 17:1-14; Rom 4:1-12; Kol 2:1-12

Bybelskool van Centurion. 27 Maart Welkom

Preek Jan Steyn 25 Februaie Teks: Johannes 13:1-35. Tema: Saamwees (op mekaar gerig wees) Inleiding:

DIE NUWE HEMEL EN DIE NUWE AARDE 1Toe het ek 'n nuwe hemel en 'n nuwe aarde gesien. Die eerste hemel en die eerste aarde het verdwyn, en die see het

(Uit Leef stroom-op! hoofstuk 1)

Brandende Harte! Ontmoet God en word passievolle navolgers van Jesus. Ds. Willem Louw: NG Kerk Miederpark

Die Blye Boodskap. The Good News

Rom 14:1-12. Fokus: Rom 14:10-12 Die belangrikheid van Kerk-eenheid en ons hantering van versskille (d)

Oktober Lees: Mattheus 7:1-12 Fokus: vers 6-11

NIE ELKEEN WAT...!! nie die wil van die Vader doen nie sal nie in die koninkryk van die hemele ingaan nie!! en wat die wil van die Vader doen

Isaiah 38:19 19 The living, the living, he thanks you, as I do this day; the father makes known to the children your faithfulness.

Kom ons herinner mekaar aan die toetse wat ons tot nou toe hanteer het:

Die leuen van die samelewing: Jou toekoms is in jou eie hande en jy is in beheer van jou lewe!

Tema: Die ware besnydenis: Hoe leef ek vandag as Jesus se dissipel?

Wat kan die kerk doen?

Teks: 1 Konings 19:15-21, 2 Konings 2:1-15 en Jesaja 61:1-11. Tema: Die mantel van Elia en die mantel van Christus. Agtergrond: 1 Konings Hoofstuk 18

Is profesie oor Christus in die Ou Testament altyd direk Messiaans?

from the group who had gathered there.

Die wedersydse verhouding tussen geloof en geestesgesondheid. Dr Deon Bruwer

Skriflesing: 1 Johannes 1:1-10 Teks: 1 Johannes 1:4 Sing- Ps. 66:1, Ps. 19:1; Ps. 65:8; Ps. 100:1,4

OEPS! WAAR IS MY GELOOF HEEN?

Waar is God as ons swaarkry?

Les 6 vir 10 November 2018

Jan Steyn Preek Sondag 12 Augustus Teks: Lukas 19:1-10. Tema: Genade groter as myself.

Hoe lyk dit in mense se lewens as hemel daar deurgebreek het? Hoe lyk dit op aarde as hemel deurbreek Van paradys tot koninkryk van die

GOD SE VINGERAFDRUKKE VAN GENADE

Ps.119:89. יהוה Die een naam wat uitstaan is die naam van Moses. Ons lees dat die volgende sê: Ex. 33:17

Jy sal lewe deur die onverdeelde trou van die Here. Jesaja 36-37:14, 20, 32

Together moving in unity to fulfill our God-given missional calling! DIE APOSTOLIESE GELOOF SENDING VAN SUID-AFRIKA. Afrikaans AFM - AGS

Die ekonomie en die Christen n perspektief. 1 Desember 2010

Hoe om vir God te gee wat Hy die graagste wil hê

G E L O O F F A I T H. God se Woord oor Genesing POSBUS 232, BALLITO, 4420 TEL: (032) / FAKS: (032)

Mattheus 6:9-10 Ons nuwe dissipel-lewe is n lewe waarin ons radikaal breek met self-gesentreerdheid en leef met God-gesentreerdheid.

Hoofstuk 2: Hoekom doen ek dit?

Pretoria- 23 Junie 2012

1Kon 18:41-46 In Israel vol Goddeloosheid en afvalligheid wys die HERE: Ek's die enigste ware God... die Een wat lewe gee.

GEHOORSAAMHEID AAN GOD

Hoe verskil die Christelike vryheid waarvan Paulus praat van die samelewing se manier van dink oor vryheid?

19.20 BESKRYWINGSPUNT STREEKSINODE NOORDWES KATEGISMUS (Art 124) POINT OF DESCRIPTION REGIONAL SYNOD NORTH WEST CATECHISM (Art 124)

Kleingroepe as Gemeenskappe van Dissipels...

Preek Jan Steyn Sondag 29 Oktober Teks: Efesiers 2:1-10. Tema: In Christus lewe jy. Inleiding:

God. Ons. m et N LIEF GOD GROOTLIKS JOERNAAL

Sing vooraf staande: Skrifberyming 1-1:1, 2 (24:1, 2)

Jan Steyn preek 8 Julie Teks: Romeine 5:1-11 (1 Timoteus 1:1) Tema: Christus Jesus ons Hoop

Die Boek van Moses. Facebook vir Shama Bedienings : Ministries/ ?

Lisa Bevere. New York Times- topverkoperskrywer DIE LEEUTJIE. Illustrasies deur Kirsteen Harris-Jones

K O'REILLY

Twee van die grootste leuens oor sukses wat aan ons en aan ons kinders deur die samelewing vertel word.

Die uitnodiging van God aan die hele wêreld, is om n

23-Dag Bybeldagboek oor die Eienskappe van God

Wie is Jesus? Wie is Jesus? KLEINGROEPBEDIENING. Predikant: Wilhelm Leuschner Sel: Epos:

Pride gets no pleasure of having something, only having more of it than the next man C. S.

Wegraping (Saamgevat)

GEBED AS LEEFSTYL. Gebed is uiters belangrik!!!

DIE WEG CHRISTELIKE GEMEENTE

Appendix A. 4 Detail of which songs were not approved for now and will be looked at again, are in unpublished

10 gebooie van Genade n Ekspedisie na vryheid

G E L O O F F A I T H GOD SE UITNODIGINGS POSBUS 232, BALLITO, 4420 TEL: (032) / FAKS: (032)

Skriflesing: Sondag 4 Sing- Ps. 118:1; Ps. 119:61; Ps. 130:2 Genesis 3:1-19 Gen 3:1 Psalm 130 Psa 130:1

Ps.119:89 Parashah 15 BO = ( Gaan/ kom in aksie) Exodus 10:1-13:16 Jer. 46:13-28 Lukas2:22-24; Joh. 19:31-37; Hand.13:16-17; Op.

DIE WEG CHRISTELIKE GEMEENTE, NELSPRUIT GEESTELIKE OUTORITEIT

Mei Lees: Mat 5: Hoekom? Ook sy prediking hier in-ie Bergpredikasie.

DIE WEGRAPING/WEDERKOMS VAN JESUS CHRISTUS?

Die betekenis van die kruis (1)

Mattheus 6:9 Ons nuwe dissipel-lewe is n lewe waarin ons radikaal breek met self-gesentreerdheid en leef met God-gesentreerdheid.

Hoofstuk 1. Eensaamheid: woordverklaring

DOELSTELLING DANKIE TERUGVOER

Wanneer die kerk verdwaal in valsheid word dit n vertoonvenster van Afgode diens.

HOE GROEI BY MENSE PLAASVIND. Enkele Inleidende Opmerkings ter Agtergrond

Sing vooraf staande: Skrifberyming 16-1:1, 2 (15:1, 2)

Verduidelik 4 Wel-it sê hulle was dissipels. Want dis wat dissipels doen. Ons volg Jesus.

Transcription:

Bybel vir Kinders bied aan n Prins word die Skaapwagter

Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: M. Maillot; Lazarus Aangepas deur: E. Frischbutter; Sarah S. Vertaal deur: Yvonne Kriel Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org BFC PO Box 3 Winnipeg, MB R3C 2G1 Canada 2012 Bible for Children, Inc. Lisensie: U het die reg om hierdie stories te kopieër en te druk maar u mag dit nie verkoop nie.

Moses het gesien hoe n Egiptenaar n Hebreër slaaf slaan. Alhoewel Moses groot gemaak en geleer was as n prins in Farao se paleis, was hy eintlik n Hebreër. Hy moes die slaaf help.

Moses het om hom rond gekyk en seker gemaak niemand kyk nie en het die slawedrywer wreed aangeval. In die geveg wat gevolg het, het Moses die Egiptenaar gedood. Vinnig het hy die lyk begrawe.

Die volgende dag sien Moses twee Hebreërs veg. Hy het probeer om hulle te stop. Gaan jy my ook dood maak soos die Egiptenaar? het die een gevra. Moses het bang geword, almal weet van gister, Farao ook. Moses moes vlug. Hy het na die land Midian gegaan.

Moses het by die put gerus en sewe dogters van die priester van Midian het die krippe gevul met water vir hul vader se vee.

Die ander skaapwagters het probeer om hulle uit te skuif. Moses het die vroue beskerm en gehelp.

Julle is vroeg by die huis! het Réhuel die dogters se vader gesê. Die dogters het vertel wat by die put gebeur het. Bring die man hier het hy gesê. Moses het by Réhuel, ook genoem Jetro gebly. Hy het ook met Réhuel se oudste dogter getrou.

In Egipte het Farao gesterf. Die mense van God, die Hebreërs was steeds slawe. Hulle het baie gekla oor die verdrukking! Hulle het tot God gebid vir hulp. God het hul gebede gehoor.

Moses het dit nie geweet nie maar God se plan was om hom te gebruik om die Hebreërs uit slawerny te red. Veertig jaar het verby gegaan sedert Moses uit Egipte is. Hy was die wagter van Réhuel se skape. Hy het sy mense in Egipte gemis.

Eendag sien Moses n bos brand, maar die vuur het nie die bos verteer nie. Hy het nader gegaan om te sien wat aangaan.

Toe Moses nader gaan roep God hom uit die brandende bos. Moses! Hier is ek, antwoord hy. Moenie te naby kom nie, sê God. Trek uit jou skoene, die grond waarop jy staan is heilig.

Jy moet na Farao gaan en my mense uit Egipte lei, sê God. Moses was bang om te gaan.

God het aan Moses Sy groot krag gewys. Hy het Moses se staf verander in n slang.

Moses het die slang opgetel aan sy stert en dit het weer n staf geword. God het ook n ander teken gegee.

Sit jou hand in jou boesem, beveel God. Moses maak so. Sy hand het wit geword van melaatsheid.

Hy het weer sy hand ingesteek en dit was gesond.

Moses wou nog steeds nie gaan nie. Ek praat nie maklik nie, sê hy. God het kwaad geword. Ek sal Aäron, jou broer, gebruik om die woorde te spreek wat jy hom sê. sê God.

Moses is terug na Jetro en het sy besittings gepak en na Egipte gegaan.

God het Moses se broer Aäron gestuur om hom in die berge te ontmoet. Moses het Aäron alles vertel wat God se plan was om die Hebreërs te red van die Egiptenaars. Saam het hulle met die nuus na die Hebreërs se leiers gegaan. Moses het die tekens aan die Hebreër oudstes gewys en hulle het geweet God gaan hulle help. Saam het hulle God aanbid.

Vol moed is Moses en Aäron na Farao. God sê, Laat my mense trek, het hulle gesê. Ek sal Israel nie laat trek nie, het Farao gesê.

Hy sou God nie gehoorsaam wees nie. God sou Sy groot krag moet gebruik om Farao te ooreed om hulle te laat trek.

n Prins word die Skaapwagter n Storie uit God se woord, die Bybel, soos gevind in Exodus 2-5 Die lees van die Woord gee lig. Psalms 119:130

Die Einde 10 60

Die Bybel storie vertel ons van ons wonderlike God wat ons gemaak het en wat wil he dat ons Hom sal leer ken. God weet ons het verkeerde dinge gedoen, Hy noem dit sonde. Die straf vir sonde is die dood, maar God het ons so lief dat hy sy Seun, Jesus vir ons gestuur het wat vir ons sondes aan die kruis kom sterf het. Jesus het opgestaan uit die dode en opgevaar na die Hemel! Wanneer jy in Jesus glo en Hom vra om jou te reinig van al jou sonde, sal hy dit doen! Hy sal saam met jou stap deur die lewe, en jy sal vir ewig lewe saam met Hom. As jy glo dat dit die waarheid is, se die volgende vir God: Liewe Jesus, ek glo dat U God is, en mens geword het om vir my sondes te kom sterf en nou vir ewig lewe. Kom stap asseblief saam met my deur my lewe en vergewe my my sondes, sodat ek n nuwe lewe kan he, sodat ek eendag saam met U vir ewig kan lewe. Help my om vir U te luister en gehoorsaam te wees, sodat ek vir U sal lewe en U kind genoem kan word. Amen Lees die Bybel en praat met God elke dag! Johannes 3:16