inhoudsopgawe 3 Peuterfase 6 Kleuter- en Junior fase 11 Junior fase 12 Middel- en Hoërskoolfase 19 Belydenisfase 21 Junior Sunday School 23 VGK

Similar documents
Inhoudsopgawe. 4 n Boodskap van Nico Simpson 4 Ontmoet die span

Bybel vir Kinders. bied aan. Die vrou by die put

1. OM JESUS TE VOLG: 2. DTR die verhouding:

Die wedersydse verhouding tussen geloof en geestesgesondheid. Dr Deon Bruwer

Bybel vir Kinders bied aan. God Toets Abraham se Liefde

Welkom by ons Aanddiens! Kom geniet n koppie koffie in die saal na die diens!

Dit bring ons by ons tweede handvatsel in `n strewe na die leef van die Koninkryk Kultuur nl: Genade pad.

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun

Together moving in unity to fulfill our God-given missional calling! DIE APOSTOLIESE GELOOF SENDING VAN SUID-AFRIKA. Afrikaans AFM - AGS

Kain vermoor Abel (Genesis 4:8)

(Uit Leef stroom-op! hoofstuk 1)

DOELSTELLING DANKIE TERUGVOER

Join us for a Seminar/Presentation by the author of the book below: When: 9 March 2015 Where: Helderberg High School Chapel Time: 19h00

"Onse Vader wat in die hemele is, laat u Naam geheilig word; laat u koninkryk kom; laat u wil geskied, soos in die hemel net so ook op die aarde; gee

Bybel vir Kinders bied aan. Die Hemel God se pragtige huis

Die Hemel God se pragtige huis

n Prins word die Skaapwagter

GOD IN 3D LEIERSGIDS. Uitgawe 2018 Emmaus Sentrum Geen duplisering sonder toestemming. Posbus 111, Paarl, 7620 Dienssentrum Tel:

Hoor God deur Drome en Visioene Hear God through Dreams and Visions

Les 6 vir 10 November 2018

n Verduidelijking van die Nuwe Verbond deur Dr. Marc s. Blackwell Sr.

GROEIGROEP MATERIAAL BADBOYS OM DIE KRUIS KAJAFAS

Kleingroepe as Gemeenskappe van Dissipels...

Die ekonomie en die Christen n perspektief. 1 Desember 2010

GRADE 12 SEPTEMBER 2012 RELIGION STUDIES P2

BEGIN BY DIE EINDE: Wat moet met jou gebeur as jy doodgaan?

HOE GROEI BY MENSE PLAASVIND. Enkele Inleidende Opmerkings ter Agtergrond

Die maan en sy rol in ons wereld *

GOD STORIES LEIERSGIDS. Uitgawe 2017 Emmaus Sentrum Geen duplisering sonder toestemming. Posbus 111, Paarl, 7620 Dienssentrum Tel:

Lisa Bevere. New York Times- topverkoperskrywer DIE LEEUTJIE. Illustrasies deur Kirsteen Harris-Jones

Van Vervolger tot Prediker

GOD SE VINGERAFDRUKKE VAN GENADE

Catullus se Carmina in Afrikaans vertaal: n funksionalistiese benadering

5. n Ewige toekoms vir my kind Here. Joh.6:40 elkeen wat die seun sien en in Hom glo, die Ewige Lewe sal hê

10 Woorde wat ons ewige redding en verlossing beskryf

Excelsus (die Sentrum vir Bedieningsontwikkeling) bied in 2019 die volgende aan:

Om n omgewing te skep vir gesonde mense om gesonde verhoudings en n dinamiese, lewendige bedieningslewe te kan hê.

1. Oorsig van die program 2. Doel en toekoms van die Jeug-Familie Indaba 3. Wandel saam deur Kolossense 3:12-17

DIE WEG CHRISTELIKE GEMEENTE

Let it be. Laat dit wees. Monday 18 June 12

Preek Jan Steyn 25 Februaie Teks: Johannes 13:1-35. Tema: Saamwees (op mekaar gerig wees) Inleiding:

DIE GODHEID Matt 28:19 veelgodery.

GEHOORSAAMHEID AAN GOD

Hannah Ball 1796 Buckinghamshire Robert Raikes kinders op straat eerste Sondagskool Surrey Chapel 1831 Brittanje 1,250,000 kinders per week

Gen 17:1-14; Rom 4:1-12; Kol 2:1-12

Community of Practice

'n GEMEENTE VAN GOD MET JESUS CHRISTUS AS HOEKSTEEN

Oktober Lees: Mattheus 7:1-12 Fokus: vers 6-11

Downloading allowed. Sharing allowed with credit to MPC. No changes or commercial use allowed. Aflaaibaar. Verspreding toegelaat met krediet aan MPG.

Rom 14:1-12. Fokus: Rom 14:10-12 Die belangrikheid van Kerk-eenheid en ons hantering van versskille (d)

Bybelskool van Centurion. 27 Maart Welkom

AS HERMENEUTIESE RAAMWERK VIR. Voorgelê ter vervulling van die vereistes vir die graad DOCTOR DIVINITATIS

NIE ELKEEN WAT...!! nie die wil van die Vader doen nie sal nie in die koninkryk van die hemele ingaan nie!! en wat die wil van die Vader doen

Hoofstuk 1. Eensaamheid: woordverklaring

Wie is Jesus? Wie is Jesus? KLEINGROEPBEDIENING. Predikant: Wilhelm Leuschner Sel: Epos:

19.20 BESKRYWINGSPUNT STREEKSINODE NOORDWES KATEGISMUS (Art 124) POINT OF DESCRIPTION REGIONAL SYNOD NORTH WEST CATECHISM (Art 124)

Hoe verskil die Christelike vryheid waarvan Paulus praat van die samelewing se manier van dink oor vryheid?

Die verheerlikte Jesus se seën en ons. Vandag vier ons die troonsbestyging van die Koning van die konings.

Mattheus 6:9-10 Ons nuwe dissipel-lewe is n lewe waarin ons radikaal breek met self-gesentreerdheid en leef met God-gesentreerdheid.

MOTHEO/XHARIEP HOëRSKOLE ATLETIEK MOTHEO/XHARIEP HIGH SCHOOLS ATHLETICS

Jan Steyn preek 8 Julie Teks: Romeine 5:1-11 (1 Timoteus 1:1) Tema: Christus Jesus ons Hoop

Huwelike in ons familie. Efesiërs 5:21-33 & 1 Joh 4:9.10. Trinitas is n verloste familie diensknegte wat gestuur is.

Catharina Maria Conradie

Downloading allowed. Sharing allowed with credit to Moreleta Park Congregation. No changes or commercial use allowed. Aflaaibaar.

Inhoudsopgawe. Voorwoord deur Wayne Grudem... 7 Inleiding Eindnote

Het jy al gehoor van die Vier Geestelike Wette?

Skriflesing: 1 Johannes 1:1-10 Teks: 1 Johannes 1:4 Sing- Ps. 66:1, Ps. 19:1; Ps. 65:8; Ps. 100:1,4

Tema: Die ware besnydenis: Hoe leef ek vandag as Jesus se dissipel?

Addendum A Consent form

INHOUDSOPGAWE LES LESTEMA WEEK VAN BLADSY. Die Innerlike Dissipline van Gebed 8 Oktober 15. Die Innerlike Dissipline om te Vas 15 Oktober 18

Waar is God as ons swaarkry?

Preek Jan Steyn Sondag 29 Oktober Teks: Efesiers 2:1-10. Tema: In Christus lewe jy. Inleiding:

Definition2 - SALWING = GODDELIKE AANSPORING OM TE FUNKTIONEER/ANOINTING = THE UNCTION TO FUNCTION

Twee van die grootste leuens oor sukses wat aan ons en aan ons kinders deur die samelewing vertel word.

Die betekenis van die kruis (1)

Kom ons herinner mekaar aan die toetse wat ons tot nou toe hanteer het:

Jy sal lewe deur die onverdeelde trou van die Here. Jesaja 36-37:14, 20, 32

To fulfill. To complete its purpose. He was the end of the law. It was a "schoolmaster to bring us to Christ"

Filippense 1:27-30 Ermelo 20/09/2015(Doop)

n Teologiese ondersoek na die rol van toleransie en omarming in die hantering van leerstellige en morele verskille, met verwysing na die

Pretoria- 23 Junie 2012

Mattheus 6:9 Ons nuwe dissipel-lewe is n lewe waarin ons radikaal breek met self-gesentreerdheid en leef met God-gesentreerdheid.

Is profesie oor Christus in die Ou Testament altyd direk Messiaans?

Hartbeespoort Christen Gemeenskap : Evangelisasie-Dissipelskap kursusnota s DISSIPELSKAP OPLEIDINGSPROGRAM.

CHRISTELIKE GEMEENTE IS JY BRUID? DAAN LöTTER 13 AUGUSTUS 2017 NELSPRUIT

JOHANNESBURG CHURCH OF CHRIST (Geaffilieer met die Los Angeles International Church of Christ - LAICC) (Ds Francois Smit) 1.

Hoe lyk dit in mense se lewens as hemel daar deurgebreek het? Hoe lyk dit op aarde as hemel deurbreek Van paradys tot koninkryk van die

Inhoudsopgawe. God se wonderlike skepping en evolusie

22.4 RAPPORT DEPUTATE LITURGIESE SAKE LIEDBOEKE IN VERSKILLENDE TALE

Mark 9: Fokus: 9:35-37 By die dienende Christus moet ons dienskneg-dissipels word.

22.4 RAPPORT DEPUTATE LITURGIESE SAKE LIEDBOEKE IN VERSKILLENDE TALE (Art 163)

Die leuen van die samelewing: Jou toekoms is in jou eie hande en jy is in beheer van jou lewe!

To abandon prayer is to embrace atheism. Alec Motyer

Nuwe Wyn/New Wine. Nuwe Wyn/New Wine. Vir kinders/ For kids. Dr Christo Nel

Berribrokkies Nuusbrief van Fred en Paula Berrington Posbus 739, Groot-Brakrivier, (Fred) (Paula) Mei 2014

BRUID VAN JESUS. PREDIKER: Pastoor Johan Putter PLEK: Mbombela DATUM: 9 Julie Page 1 of 11

DIE WEG CHRISTELIKE GEMEENTE

Sing vooraf staande: Skrifberyming 1-1:1, 2 (24:1, 2)

Brandende Harte! Ontmoet God en word passievolle navolgers van Jesus. Ds. Willem Louw: NG Kerk Miederpark

DIE VADER PRAAT FINAAL DEUR SY SEUN MET ONS! Eksegetiese Tema: God praat op planmatige en volmaakte met ons deur sy Seun as. Tekskeuse: Hebr 1:1-2

Transcription:

2016

inhoudsopgawe 3 Peuterfase 6 Kleuter- en Junior fase 11 Junior fase 12 Middel- en Hoërskoolfase 19 Belydenisfase 21 Junior Sunday School 23 VGK 24 Ander kategeseprodukte Jeugfokus-produkte is die amptelike produkte wat deur die Kategese-taakspan van die NG Kerk ontwikkel en goedgekeur is. Vir inligting oor jeugfokus-produkte en -prosesse gaan na www.jeugfokus.co.za

peuterfase Kleuterpret (aanbiedersgids) Liana Lourens 24 lesse vir voorskoolse kinders vir gebruik by kategese, kleuterkerk, en so meer. Liana Lourens van Akkerpretfaam het die teks só geskryf dat dit geskik sal wees vir kinders van ongeveer 0-5 jaar oud. Met stories, liedjies, vasleggingsaktiwiteite en duidelike riglyne oor hoe elke les saam met die Akkerpret-DVD s gebruik kan word. Prys: R80,00 Kleuterpret (werkboek) Liana Lourens 24 lesse vir voorskoolse kinders vir gebruik by kategese, kleuterkerk, en so meer. Die werkboek bevat vele aktiwiteite vir die kleuters. Die karakters van die Akkerpret- DVD s verskyn ook in die werkboek. Prys: R60,00 Akkerpret in Bybelpark Reeks van ses DVD s met 48 kleurvolle programme. Die poppekarakters vestig Bybelse waardes by kinders. 1 God is liefde 2 God is almagtig 3 God is goed 4 Jesus is lewe 5 Jesus is wonderlik 6 Jesus is koning Prys: R100,00 elk Gemiddelde tydsduur van elke DVD: 107 minute 1 1 2 3 4 5 6 2 Saamsingliedjies uit Akkerpret in Bybelpark CD 1 God is liefde, almagtig en goed Bevat 27 liedjies. Prys: R80,00 Tydsuur: 45 minute CD 2 Jesus is lewe, wonderlik en koning Bevat 24 liedjies. Prys: R80,00 Tydsuur: 58 minute AKKERPRET-PAKKETTE Akkerpret-pakket 1 Bestaan uit DVD 1, 2 & 3 en jy kry CD 1 gratis saam. Prys: R220,00 Akkerpret-pakket 2 Bestaan uit DVD 4, 5 & 6 en jy kry CD 2 gratis saam. Prys: R220,00 BYBEL-MEDIA jeugkatalogus 2015/2016 3

peuterfase Kleuterpret My Bybelmense-inkleurboek Prys: R100.00 My Bybelmense-inkleurboek is n prettige manier om kleuters en kinders aan 49 belangrike mense in die Bybel bekend te stel. Sonder dat hulle dit besef, leer ken hulle die name en identiteit van Bybelmense wat n belangrike rol in die Christelike geloof speel. Kleuterpret Snap-kaarte Prys: R80.00 Kleuterpret Snap-kaarte is n prettige manier om deur spel vir kleuters en kinders aan 49 belangrike mense in die Bybel bekend te spel. Speel-speel leer ken hulle die mense wat n belangrike rol in ons geloof speel. Pakketprys: R190.00 R190 00 SPAAR R80 00 Kinderpret Speelleer-aktiwiteitsboek oor die Ou Testament Prys: R90.00 Hierdie speelleer-aktiwiteitsboek bevat 50 selfdoen-aktiwiteite oor belangrike tekste in die Ou Testament van die Bybel. Die aktiwiteite sluit in ontdek-die-verskille, inkleurprente, vind-die-paadjie en kleur-volgens-die-nommers-in. Boeke ook in Engels beskikbaar FunKidz My People of the Bible Colouring Book 104 pages Price: R100.00 FunKidz Play and Learn Activity Book 56 pages Price: R90.00 4 BYBEL-MEDIA jeugkatalogus 2016/2017

peuterfase Lesse wat leef Van Adam tot Moses (22 lesse) Bybelverhale uit die Ou Testament vir vier- tot agtjariges Die hoofgebeure vanaf Genesis en Eksodus word relevant in die kind se leefwêreld. Hersieningspeletjies en -rympies help kinders om name en gebeure te onthou. Pretaktiwiteite, rollespel en raaisels sorg vir afwisseling. Visuele hulpmiddels en werkblaaie is ingesluit. Prys: R150,00 Lesse wat leef Kleuterlesse (4-6 jaar) Susan Fourie Dié lesse leef, want kinders leer deur spel, stories, ontdekking, ervaring, herhaling, ritme en rym. Elke boek bevat ook visuele hulpmiddels, uitdeelstukke en wenke vir dinamiese lesaanbieding. 25 lesse in 5 temas: 1. Hoe is God? 2. God het alles gemaak 3. God wys dat Hy jou liefhet 4. God help almal wat Hom liefhet 5. God sorg vir sy kinders Prys: R150,00 Lesse wat leef Van Josua tot Jona (26 lesse) Bybelverhale uit die Ou Testament vir vier- tot agtjariges Die kind word begelei om te identifiseer met karakters soos Moses, Gideon, Simson, ens. Hulle leer op n prettige manier (rollespel, kompetisie, raaisels) om name en insidente te onthou dit voel nie na leer nie. Variasie in elke program verseker elkeen se volgehoue aandag. Visuele hulpmiddels en werkblaaie is ingesluit. Prys: R150,00 Jong kinders en aanbidding SM Stewart en JW Berryman In Jong kinders en aanbidding word godsdiensopvoeding en aanbidding geïntegreer. Die aktiwiteite sal kinders help om die geloofslewe op n dieper vlak te ervaar. Daar is 39 uitgewerkte lesse, ingedeel volgens elke seisoen in die kerkjaar. Al die hulpmiddels kan uit die boek gefotostateer word. Geskik vir kinders 3-7 jaar. Prys: R175,00 BYBEL-MEDIA jeugkatalogus 2016/2017 5

kleuter- en junior fase LP3 (Jaar 4) Leef soos Jesus Wil jy graag vir Jesus beter leer ken? Wil jy luister na alles wat Hy jou wil leer? Wil jy al hoe meer soos Jesus word? En wil jy elke dag al hoe meer soos Hy leef? Leef soos Jesus sal jou help om dit reg te kry. Jy sal in die Bybel ontdek hoe Jesus geleef het. Dan kan jy sy voorbeeld elke dag volg. Die beste nuus is, Jesus het belowe dat Hy by jou sal wees en jou sal help om soos Hy te leef. Junior Werkboek Graad 1 3 Taakspan Kategese Die vierde werkboek vir graad 1 3 in die LP3-reeks. Volkleurboek met interaktiewe aktiwiteite. Prys: R55,00 Senior Werkboek Graad 4 6 Taakspan Kategese Die vierde werkboek vir graad 4 6 in die LP3-reeks. Volkleurboek met interaktiewe aktiwiteite. Prys: R55,00 LP3 Jaar Handleiding CD Taakspan Kategese CD met aanbiedersgids wat saam met die twee werkboeke gebruik word. Bevat volledige besonderhede van elke ontmoeting asook alle hulpmiddels. Prys: 0-5 = R300,00 6 en meer = R370,00 6 BYBEL-MEDIA jeugkatalogus 2016/2017

kleuter- en junior fase LP3 (Jaar 1) Die coolste plan Ons hoef nie n plan te maak om die wêreld heel en nuut te maak nie. Die Here is die Planmaker. Hy het vir Jesus gestuur om die probleem van ons sonde vir ons op te los. Nou nooi die Here ons om opgewonde te wees oor sy plan, om deel van sy plan te word en om dit te help waar maak. Junior Werkboek Graad 1-3 Prys: R50,00 Senior Werkboek Graad 4-6 Prys: R55,00 CD met aanbiedersgids 0-5 groepleiers in die gemeente Prys: R300,00 6 en meer groepleiers in die gemeente Prys: R370,00 LP3 (Jaar 2) Wys my die weg As jy nie weet waarheen jy wil gaan nie, kan jy baie maklik verdwaal. En dit is nie lekker om te verdwaal nie. Jesus nooi jou om sy hand te neem en saam met Hom te stap. Hy sal vir jou die pad wys wat die beste is om op te stap. Wanneer jy saam met Jesus stap, sal jy nooit verdwaal nie en altyd veilig wees. Junior Werkboek Graad 1-3 Prys: R50,00 Senior Werkboek Graad 4-6 Prys: R50,00 CD met aanbiedersgids 0-5 groepleiers in die gemeente Prys: R300,00 6 en meer groepleiers in die gemeente Prys: R370,00 BYBEL-MEDIA jeugkatalogus 2016/2017 7

kleuter- en junior fase LP3 (Jaar 3) Ene ore! Nuwe maniere Hoe voel jy wanneer jy met iemand praat en hulle luister nie na jou nie? Dit is nie lekker nie, of hoe? Die Here praat ook met ons, en Hy is net so hartseer wanneer ons nie luister na wat Hy sê nie. In Ene ore! Nuwe maniere leer ons uit die Bybel en uit die voorbeeld van Bybelkarakters hoe om na die Here te luister en dan nuut te gaan leef. Junior Werkboek Graad 1-3 Prys: R50,00 Senior Werkboek Graad 4-6 Prys: R50,00 Werkboeke Vrolike volkleur-ontwerp Interaktiewe aktiwiteite Word gebruik saam met huidige LP3-panele en -portrette Aanbiedersgids op CD Eenvoudige aanbieding Een leiersgids vir graad 1-6 Volledige opsomming van die hoofpunte en besonderhede van elke ontmoeting Alle bykomende hulpmiddels Integrasie met huidige LP3-inhoud en -komponente Gemeentes mag aanbiedersgids vir groepleiers uitdruk CD met aanbiedersgids 0-5 groepleiers in die gemeente Prys: R300,00 6 en meer groepleiers in die gemeente Prys: R370,00 Muurpanele, prente en portrette is nodig om die ontmoetings te kan doen. Gemeentes wat reeds LP3 gebruik, koop slegs dié prente en portrette in die nodige grootte. Panele (verskeie groottes beskikbaar met ooreenstemmende portrette en prente) A0 (841 x 1189mm) A1 (594 x 841mm) A3 (297 x 420mm) A4 (210 x 297mm) 8 BYBEL-MEDIA jeugkatalogus 2016/2017

kleuter- en junior fase My Doenboek Graad 1-3 Interaktiewe werkboeke vir kinders. Aktiwiteite lê die inhoud van die ontmoeting vas. Ouers bly ingelig oor wat hulle kinders leer. Elke boek word saam met die toepaslike Handboek vir die kategeet gebruik. Handboek vir die kategeet Graad 1-3 Die leerplan vir graad 1-3 vorm saam n geheel. Die kenmerke van kinders en hulle geestelike behoeftes in graad 1-3 word in die betrokke handboeke uiteengesit. Elke ontmoeting se inhoud, struktuur en noodsaaklike hulpmiddels word breedvoerig uiteengesit. Graad 1 Die skepping, God het my gemaak, God vergewe my sonde, Abram, die verbond, Moses, die uittog, Daniël, die gelykenis van die saaier, die vermeerdering van brood en vissies. Prys: R50,00 Graad 1 Hierdie handboek stem ooreen met die Doenboek van graad 1. Prys: R100,00 Graad 2 Die skepping, Noag, Abraham, Moses, die Beloofde Land, Gideon, Hanna se gebed, Elia se gebed, Jesus, Paulus. Prys: R50,00 Graad 2 Hierdie handboek stem ooreen met die Doenboek van graad 2. Prys: R100,00 Graad 3 Die Here het my gemaak (Gen 1), Oppas vir die sonde (Gen 4), Wees gehoorsaam aan God (Deut 20), Jong seun word held (1 Sam 17), Jy kan in die wenspan speel (Neh 1), Ek is n boodskapper vir Jesus (Hand 8). Prys: R50,00 Graad 3 Hierdie handboek stem ooreen met die Doenboek van graad 3. Prys: R100,00 BYBEL-MEDIA jeugkatalogus 2016/2017 9

kleuter- en junior fase Lesse wat leef Susan Fourie Kinders leer Bybelbeginsels deur aktiwiteite soos speletjies, kompetisies, legkaarte, rollespel, ontdekking, ritme en rym. Hulle leer dus speel-speel. Die boeke (handboeke vir die aanbieder) bevat eenvoudige riglyne wat dit maklik maak om voor te berei en aan te bied. Visuele hulpmiddels is groot en duidelik. Elke volume bestaan uit 20 lesse, wat in drie temareekse verdeel is. Graad 1: Die Woord; Geloof; Godsdiens Graad 2-3, reeks A: Geloof; Die koninkryk; God roep jou Graad 2-3, reeks B: Die Bybel; God het jou lief; God stuur jou Graad 4-6, reeks A: Geloof; Die teken; God roep jou Graad 4-6, reeks B: Die Bybel; Verlossing; Dink nuut Graad 4-6, reeks C: Een liggaam; Leef voluit; Naby God Prys: R150,00 elk 10 BYBEL-MEDIA jeugkatalogus 2016/2017

JUnior fase My Doenboek Graad 4-6 Hierdie reeks bestaan uit drie Doenboeke: die Oranje Rondte, die Groen Rondte en die Blou Rondte. Dit word in opeenvolgende jare in hierdie spesifieke volgorde met die kinders behandel. Elke ontmoeting bevat illustrasies, interaktiewe vrae en aktiwiteite, asook dagstukke wat die kind in die week kan lees. Handboek vir die kategeet Graad 4-6 Die leerinhoud van die kategese vir graad 4-6 strek oor drie jaar. Elke handboek bevat waardevolle riglyne oor die verhoudings en groeifases van kinders in graad 4-6, asook leiding oor dissipline en die rol van die ouers. My Doenboek Oranje Rondte Die temas vir die jaar is: God se almag, God se sorgsaamheid vir sy kinders, Kinders se verhoudings met hulle maats, Ons en God se natuur, en Die kerklike jaar. Daar is ook n les oor die instelling van die nagmaal. Prys: R55,00 Oranje Rondte Hierdie handboek word saam met My Doenboek Oranje Rondte gebruik. Prys: R100,00 My Doenboek Groen Rondte Die temas vir die jaar is: God is groot en sorg, God bewaar in gevaar, Die ideale maat, Vir wie moet ons bid, God wil jou gawes gebruik, en Gebruik die kans om vir God te skyn. Daar is ook n les oor die viering van die nagmaal. Prys: R55,00 Groen Rondte Hierdie handboek word saam met My Doenboek Groen Rondte gebruik. Prys: R100,00 My Doenboek Blou Rondte Die temas vir die jaar is: God weet alles van my, Hy is Koning oor alles en almal, Verkeerde keuses maak seer, God verwelkom wegloop-kinders, God se kinders is goeie vriende, Dit is ons aarde, en Kom ons sê dankie. Daar is ook n les oor gereedheid vir nagmaal. Prys: R55,00 Blou Rondte Hierdie handboek word saam met My Doenboek Blou Rondte gebruik. Prys: R100,00 BYBEL-MEDIA jeugkatalogus 2016/2017 11

middel- en hoërskoolfase Real lewe Take 3 Lewe met geloof wat real is Noem jy jouself ʼn dissipel van Jesus? Weet jy wat dit werklik beteken om te sê jy is sy dissipel? Met hierdie belydenis sê jy jy volg vir Jesus. Jy is ernstig oor Jesus. Jy is ernstig oor jou geloof. Jy drentel nie maar net agter Jesus aan nie. Jy doen nie die geloof-ding half nie. Jy wil nie ʼn fake geloof hê nie. Jy wil real lewe. Kom sluit weer hierdie jaar by ons aan en raak real in jou geloof. Gaan op reis saam met Jesus en ontdek watter soort lewe Hy vir jou geskep het. Real lewe Take 3 Gespreksgids Taakspan Kategese Die derde boek in die Real lewe-reeks wat spesiaal ontwikkel is vir geloofsvorming van senior jeuggroepe. Prys: R45,00 Real lewe Take 3 Huisgeloofgespreksgids Taakspan Kategese n Gespreksgids vir jongmense en hulle ouers om verder oor die onderwerpe in Real lewe te gesels. Prys: R30,00 Real lewe Take 3 Handleiding DVD Taakspan Kategese Die handleiding vir aanbieders, met alle nodige hulpmiddels ingesluit. Prys: R125,00 12 BYBEL-MEDIA jeugkatalogus 2015/2016

middel- en hoërskoolfase Real lewe Lewe met geloof wat real is Real lewe is spesiaal ontwikkel vir die geloofsvorming van senior jeuggroepe. Die gespreksgids vir jongmense en vir gesprekke by die huis bestaan uit 24 ontmoetings oor geloofsfondasies, kwessies en uitdagings vir jongmense, Bybelkennis en -begrip en die kerkjaar. Die DVD/CD bevat die handleiding vir die aanbieders met alle nodige hulpmiddels. Prys van die Gespreksgids: R45,00 Prys van die DVD/CD: R125,00 Real lewe Take 2 Lewe met geloof wat real is Die gespreksgids vir jongmense bestaan uit 24 ontmoetings oor die fondament van ons geloof, kwessies en uitdagings vir jongmense, Bybelkennis en -begrip, en die kerkjaar. Prys: R45,00 Die Huisgeloof-gespreksgids skep vir jongmense en hulle ouers die geleentheid om verder oor al die onderwerpe in Real lewe te gesels. Prys: R30,00 Die DVD/CD bevat die handleiding vir die aanbieders met al die nodige hulpmiddels. Prys: R125,00 BYBEL-MEDIA jeugkatalogus 2015/2016 13

middel- en hoërskoolfase Senior kategese n reeks in n siklus van vier jaar Hierdie reeks bestaan uit vier produkte. Elke produk bestaan uit n gespreksgids en n DVD/CD. Elke ontmoeting stimuleer gesprek en geloofsvorming in die interaksie tussen die groepleier en jongmense. Die DVD/CD bied ekstra inligting en hulpmiddels wat tydens die ontmoetings gebruik kan word. GPS vir my lewe (gespreksgids) GPS vir my lewe is n werkboek waarin jongmense hulle gedagtes kan neerskryf oor wat hulle alles vir hulle geestelike reis nodig het. In 24 ontmoetings probeer ons vir jongmense n paar rigtingwysers te gee om tydens hulle reis te gebruik. Die temas sluit in: sonde; verlossing; geloof; God (Vader, Seun, Heilige Gees), en God in my lewe. Prys: R45,00 GPS vir my lewe (handleiding) Prys: R125,00 JPEG Prente van die lewe (gespreksgids) Hierdie ontmoetings help jongmense om hulle prent (jpeg) van God te voltooi met prente (belewenisse en ervarings) uit die Bybel, uit die geskiedenis en uit hulle eie lewe. Die Here wil deel wees van die jpeg van hulle lewe. Hy wil iewers in hulle prentjie wees, want Hy wil die lewe vir hulle die moeite werd maak. Prys: R45,00 JPEG Prente vir die lewe (handleiding) Prys: R125,00 Faceboek Vriende van God (gespreksgids) Ons elkeen het n profile, of dit nou is soos ons vriende ons elke dag sien, en of dit ons profile is wat ons op Facebook sit Geloof is om te leef volgens die profile wat jy van God ontvang het. Hierdie 24 ontmoetings gaan oor karakters in die Bybel se profiles om jongmense te help om ook vriende van God te word. Prys: R45,00 Faceboek Vriende van God (handleiding) Prys: R125,00 14 BYBEL-MEDIA jeugkatalogus 2015/2016 Die Weg Die reis saam met God (gespreksgids) In Die Weg kyk ons na verskillende en uiteenlopende Bybelkarakters en hulle reise met God. Baie se reis het hulle op ompaaie, alternatiewe paaie, kruispaaie en oorgrenspaaie geneem. God was egter by elkeen tydens hulle reis. Hy maak elke lewensreis spesiaal. Prys: R45,00 Die Weg Die reis saam met God (handleiding) Prys: R125,00 Inhoud van handleidings: DVD/CD met 24 volledige uitgewerkte ontmoetings, PowerPointaanbiedings en videosnitte wat by die ontmoetings gebruik kan word.

middel- en hoërskoolfase Bybeldagboeke vir graad 7, 8, 9 en 10 Die Bybeldagboeke bevat: n Dagstuk vir elke dag van die week wat by die kategese-ontmoetings aansluit 15 algemene ontmoetings 6 ontmoetings wat by die kerkjaar aansluit interaktiewe vrae en aktiwiteite. Bybeldagboek vir graad 7 Geloof vat vlam Hierdie Bybeldagboek is grootliks gebaseer op die eerste deel van die Heidelbergse Kategismus: die mens en sonde. Wat is nodig om te weet om gelukkig te leef? Watter erfenis het die Here vir ons? Spesiale les oor die nagmaal. Prys: R65,00 Bybeldagboek vir graad 8 Ja! vir Jesus Hierdie jaar handel die inhoud oor die Bybel en die belydenisskrifte. Die verlossing deur Jesus Christus vorm die sentrale tema, met die fokus op die uitverkiesing, Jesus (sy Name, sy koninkryk en wederkoms) en sy kerk (doop en nagmaal). Prys: R65,00 Bybeldagboek vir graad 9 Dankie, dankie, Jesus Die temas van hierdie Bybeldagboek is gegrond op die derde deel van die Heidelbergse Kategismus, naamlik die mens en ons dankbaarheidslewe. Temas wat hierby aansluit, is Christus se vergifnis, die Tien Gebooie, volharding en gebed. Prys: R65,00 Bybeldagboek vir graad 10 Hier is ek, Here In graad 10 probeer ons die jongmense help om ten opsigte van drie sake hulle identiteit as Christen te ontdek en uit te bou: aanbidding, omgee en getuienis. Hierdie Bybeldagboek het 22 gewone lesse. Daar is geen lesse wat by die kerklike jaar aansluit nie. Prys: R65,00 BYBEL-MEDIA jeugkatalogus 2015/2016 15

middel- en hoërskoolfase Handboeke vir die kategeet vir graad 7, 8, 9 en 10 Hierdie handboeke bied: n volledige uiteensetting van die leerplan vir graad 7-10 die unieke kenmerke van jongmense in elke graadgroep riglyne vir groephantering. Handboek vir die kategeet, Graad 7 Geloof vat vlam Hierdie handboek word saam met Bybeldagboek vir graad 7 Geloof vat vlam gebruik. Prys: R100,00 Handboek vir die kategeet Graad 8 Ja! vir Jesus Hierdie handboek word saam met Bybeldagboek vir graad 8 Ja! vir Jesus gebruik. Prys: R100,00 Handboek vir die kategeet, Graad 9 Dankie, dankie, Jesus! Hierdie handboek word saam met Bybeldagboek vir graad 9 Dankie, dankie, Jesus! gebruik. Prys: R100,00 Handboek vir die kategeet, Graad 10 Hier is ek, Here Hierdie handboek word saam met Bybeldagboek vir graad 10 Hier is ek, Here gebruik. Prys: R100,00 16 BYBEL-MEDIA jeugkatalogus 2015/2016

middel- en hoërskoolfase FXit.chat CDs: PowerPoint-met-aksie Elke CD bevat, benewens die PowerPoint programme, ook n leiersgids, gesprekstukke en n aangename motiveringsessie vir aanbieders. Die programme is ook geskik vir jeug- of gesinsdienste met geringe aanpassings. LEERERVARINGS (metodiek van kontakkategese): Die inleiding bevat humor, pret of interaktiewe sessies wat hulle onmiddellik stir. Aktuele temas spreek die adolessent direk aan in tienervriendelike taal. Die Bybel gaan vir elkeen oop in vandag se taal en dit maak die tonge behoorlik los. Treffende grafika en outo-animasie (elemente wat beweeg ) met PowerPoint verseker aangename leerervarings. Die leiersgids se riglyne is eenvoudig en kernagtig en maak die voorbereiding maklik. Kies of crack (21 programme) Sommige van die temas: Vlieg jy of kruip jy (Selfevaluering) Bloei om te groei (Self-ideaal) Eina dit was my ego (Selfliefde) Grootword is nie vir sissies nie (Selfontwikkeling) Rebelusie (Opstandigheid) Ek s nie myself nie (Maskers) In n blik gedruk (Gestaltes van stres) Maak oop vir geluk (Funksionele stres) Moenie vou nie (Stresdisfunksie) Wenke Wat Werk (Streshantering) Kom in rat (25 programme) Sommige van die temas: Ruk jou naam (Regte keuses) Leef nuut (Geloof verander jou leefstyl) Die prys (Fisiese dissipline word beloon) Hou jou in (Emosies kan getem word) Watter pad (Watter godsdiens?) Doodlooppad (Leuenpaaie) Padkaart (Skrifhantering en -interpretasie) Padsoekers (Soekers wat vind) Alleenpad (Gestaltes van eensaamheid) Saam op pad (Vriende vorm mekaar) Cope met mekaar (21 programme) Sommige van die temas: Wat hoor jy (Kommunikasielyne) Hoe diep twiet jy (Kommunikasievlakke) Hoe maak jy in dié tyd ouers groot (Ouergedrag) Hoe ver kan jy gaan (Ouergesag) Alleen of eensaam (Behoefte aan ander) Hulle kan jou maak of breek (Die regte vriende) Staan@mekaar (Geestelike eenheid) Swem of float (Groepsdruk) n Pot is anders as n deksel (Geslagsgedrag) Potte sonder deksels (Enkellopendes) Prys: R180,00 elk BYBEL-MEDIA jeugkatalogus 2015/2016 17

middel- en hoërskoolfase ikonekt: n vars benadering tot kontakkategese! Kleingroepbediening in kategese, selgroepe, skole of kampe. Min voorbereiding is nodig en die handleiding bevat eenvoudige riglyne. Omdat die uitdeelstukke (gespreksblaaie) op die CD is, word duplisering vergemaklik. Gespreksblaaie kan later gebêre of geliasseer word. Dit vervang dan die handboek. n Rollespel aan die begin met n happie humor prikkel belangstelling vir wat volg. Dis uiters bekostigbaar (geen handboeke vir leerders). Elke pakket bestaan uit n handboek en n CD: Die handboek het riglyne vir die hantering van die gesprekke asook wenke vir dinamiese tienerbediening. Die CD bevat 20 gesprekstukke asook n aangename motiveringsessie vir kategete (PowerPoint). ikonekt 1 (20 programme) Sommige van die temas: Kies om vry te wees (Vryheid in Christus) Kies om te konekt (Vriendskappe) Kies om te cope (Stres, depressie) Kies om nie te verstani (Generasiegaping) Kies die regte handboek (Waarde van die Bybel) Kies n vriendelike vyand (Invloed van die bose) Kies jou storie (Groepsdruk, verslawing) Kies die regte @dres (Fokus, ambisies) Kies jou settings (Waardestelsel) ikonekt 2 (20 programme) Sommige van die temas: Voel jy of glo jy (Geloofsekerheid) Afstandbeheer (Geloofsvertroue) Stink of blink (Geloof vra n prys) Moeilike u-draai (Bekering) God se agenda (Taal van geloof) Die kameel in jou tent (Geloof as waarheid) Password tot die lewe (Egtheid van geloof) Groeipyne (Tug as opvoeding) Kou saam koi (Geloof word gedeel) ikonekt 3 (20 programme) Sommige van die temas: Die eerste Xbox (Adam en Eva) Wanneer God huil (Kain en Abel) Hoe dom? Sodom (Lot en gesin) Kyk waar jy loop (Lot se vrou) Van put na paleis (Josef) Van hero tot zero (Salomo) Maksimum Beskerming (Daniël se vriende) Ekskuus Meneer (Gideon) Get connected (Jona) Prys: R160,00 elk 18 BYBEL-MEDIA jeugkatalogus 2015/2016

belydenisfase Belydenis van geloof vir mense van enige ouderdom G8 Verwoord en leef wat jy glo 8 gesprekke voor belydenisaflegging Die gedagte agter die G8-program is om die basiese leer van die kerk eenvoudig saam te vat. Hierdie ontmoetings gee vir jou n handvatsel om geloof werklik te verstaan en dit prakties uit te leef. Pakket sluit in: n DVD met die handleiding vir aanbieder, videosnitte, hulpmiddels en n kampgids Prys: R125,00 n Werkboek vir jongmense/ volwassenes. Prys: R55,00 1 Geloof 2 Gebed 3 Gebooie 4 Genadetekens 5 Godheid 6 Gawes van die Gees 7 Gemeenskap 8 Groot opdrag (Afsluitingskamp) Belydenis van geloof gespreksgids Verrassende veelkleurige fasette van geloof n Gids vir volwassenes wat belydenis van geloof wil aflê. Hierdie boek fokus op die kern van wat ons glo, en hoe ons dan leef op grond van wat ons glo. Die aanbieding is eenvoudig en toeganklik sodat elke volwassene wat hom of haar tot die Here wil verbind die verrassende veelkleurige fasette van ons geloof sal kan ontdek. Prys: R60,00 Here, ek belowe n Herinnering aan my belydenisaflegging Voltooi kursustoets en ontvang sertifikaat. Prys: R40,00 BYBEL-MEDIA jeugkatalogus 2015/2016 19

belydenisfase Geloof wat rêrig is Bybeldagboek vir die katkisant in die belydenisgroep Hierdie werkboek bevat 38 lesse, n bylae oor die ander kerke, geloofsvorme en godsdienste, asook die Formuliere van Eenheid. Dit sluit in Bybelstudieopdragte, besprekingsvrae, vraelyste en taakkaarte wat tydens die ontmoetings voltooi kan word, asook dagstukke wat die jongmense lei om verder oor die ontmoetings na te dink. Prys: R85,00 Geloof wat rêrig is Handboek vir die kategeet van die belydenisgroep Die leerplan bestaan uit twee hoofkomponente: die geloofsbelydenis (die Twaalf Artikels) en die tien gebooie (die lewe, etiek). Die handboek bevat riglyne oor die kenmerke van jongmense in die belydenisgroep. Elke ontmoeting is volledig uitgewerk. Prys: R130,00 Gerat om jongmense te begelei Toerusting vir kategete en jeugwerkers Dié handleiding help groepleiers om vier toerustingskursusse aan te bied. Die kursusse fokus op vier temas: verhoudings, vrae, groeipyne en issues. Elk van die vier temas gaan saam met n DVD-snit as agtergrond vir of inleiding tot die betrokke tema. Tydens die kursus kyk die groep na hierdie DVD-snitte en bespreek dan die vrae wat in die handleiding is. Elk van die vier temas word aangevul met sewe klanksnitte op n CD. Altesaam is daar dus 28 klanksnitte wat n praktiese benadering tot en goeie raad oor elke tema gee. Elke pakket bevat 5 CD s. Dit kan ook afsonderlik bestel word. Prys: R165,00 20 BYBEL-MEDIA jeugkatalogus 2015/2016

junior sunday school Look, Listen and Live Each book contains 24 complete lessons for the Sunday School teacher. Book 1 Beginning with God Book 2 Mighty men of God Book 3 Victory through God Book 4 Servants of God Book 5 On trial for God Book 6 Jesus, Teacher and Healer Book 7 Jesus, Lord and Saviour Book 8 Acts of the Holy Spirit Price: R50,00 each Look, Listen and Live Picture Chart Books Each flip chart book has 24 colour pictures firmly bound Book 1 Beginning with God Book 2 Mighty men of God Book 3 Victory through God Book 4 Servants of God Book 5 On trial for God Book 6 Jesus, Teacher and Healer Book 7 Jesus, Lord and Saviour Book 8 Acts of the Holy Spirit Price: A3 R95,00 each A5 R25,00 each My Activity Books Grades 1-3 Interactive workbooks for children. Every lesson is a summary for the parent(s) of what happened in the class. Every lesson gives guidelines how parents can follow up on the lesson during the week. Every book has 14 lessons from the Old and the New Testament, plus lessons corresponding with the special days in the Christian church year. Each lesson has activities such as a picture to colour, word puzzles, missing words, cutting-out pieces, etcetera, to help children understand the content. In grade 1-3 the focus is on the Bible story. Use with corresponding teacher s guide. My Activity Book Grade 1 Creation; God made me; God forgives my sin; Abraham, the covenant, Moses, the exodus, Daniel, parable of the seed, the multiplying of the bread and fishes. Price: R60,00 My Activity Book Grade 2 Creation, Noah, Abraham, Moses, the Promised Land, Gideon, Hannah s prayer, Elijah s prayer, Jesus, Paul. Price: R60,00 My Activity Book Grade 3 The Lord made me (Gen 1), Be aware of sin (Gen 4), Be obedient to God (Dt 20), Young boy becomes hero (1 Sam 17), You can be part of a winning team (Neh 1), I am a messenger for God (Acts 8). Price: R60,00 Teacher s Guides The curriculum for grade 1-3 forms a unity. All three grade groups have the following lessons: creation, archfathers, Moses, the judges period, the kings period, the exile period, Jesus life and work, and the church. Every book outlines the basic structure of a group session or meeting. The characteristics of children and their spiritual needs in grade 1, 2 and 3 are outlined in the teacher s guide. The content and structure of each lesson and what resources are needed or to be used, are clearly outlined. Teacher s Guide Grade 1 This guide corresponds with Activity Book Grade 1 Price: R105,00 Teacher s Guide Grade 2 This guide corresponds with Activity Book Grade 2 Price: R105,00 Teacher s Guide Grade 3 This guide corresponds with Activity Book Grade 3 Price: R105,00 BYBEL-MEDIA jeugkatalogus 2015/2016 21

junior sunday school Crossroad kids Susan Fourie Visual aids and worksheets are included, as well as a teacher s guide for dynamic children s ministry Children learn through play, discovery, stories, repetition, experience, rhythm and rhyme Activities result in effective teaching and enjoyable learning The lessons are short and easily presented to facilitate the preparation Each book contains 20 to 25 lessons, within the main themes. Book 1 (Pre-school) Who is God? God made everything. God shows you that He loves you. Book 2 (Grade 1) God s Word (7 lessons); Faith (8 lessons); Obedience (5 lessons) Book 3 (Grade 2-3) Faith (5 lessons); The kingdom (6 lessons); God is calling (8 lessons) Book 4 (Grade 4-6) Faith (5 lessons); The sign (6 lessons); Conform or transform (8 lessons) Price: R150,00 each 22 BYBEL-MEDIA jeugkatalogus 2016/2017

VGK God se kinders (Jaar 1) Handboek vir die senior kategese Hierdie boek word deur die VGK voorgeskryf as voorbereiding vir jongmense wat belydenis van geloof wil aflê en lidmate van die kerk word. Jaar 1 volg hoofsaaklik n heilshistoriese lyn. Die hoofdoel van die boek is om die jongmense te begelei om God te ken, Hom lief te kry en te dien. Die inhoud fokus hoofsaaklik op die Bybel, asook op die geskiedenis van die VGK en die probleme waarmee jongmense vandag worstel. Prys: R70,00 God se kinders (Jaar 2) Handboek vir die senior kategese Jaar 2 beklemtoon die leerstellings (wat ons moet glo) en die etiese aspekte (hoe ons moet leef). Die fokus val op hoe jongmense die Bybel en die belydenisskrifte in hulle lewe kan gebruik. Drie belangrike begrippe, naamlik sonde, verlossing en dankbaarheid, vorm die kern van die inhoud van hierdie boek. Daar is ook n afdeling oor probleme waarmee jongmense worstel, en n afdeling wat die jongmense help om n geloofsbeslissing te maak. Prys: R70,00 Children of God (Year 1) Handbook for the senior catechesis The URCSA prescribes this book to their young people as preparation to confessing their faith and becoming members of the Church. Year 1 mainly follows the line of the history of our salvation. The main aim of this book is to help young people to come to know God, to love Him and to serve Him. The content focuses mainly on the Bible, but also on the history of the URCSA and the problems young people have to deal with today. Price: R65,00 Children of God (Year 2) Handbook for the senior catechesis Year 2 emphasises the doctrine (what we believe) and the ethical aspects (how we should live). The focus is on how young people should use the Bible and the articles of faith in their lives. Three important concepts sin, salvation and gratitude form the heart of the content. Also included is a section on the problems young people have to deal with today, and a section guiding the young people to make a confession of faith. Price: R65,00 BYBEL-MEDIA jeugkatalogus 2016/2017 23

ander kategeseprodukte Getrouheidsertifikate Beskikbaar in drie verskillende ontwerpe: Kunstig Modern Klassiek Beskikbaar vanaf Januarie 2016 24 BYBEL-MEDIA jeugkatalogus 2015/2016

ander kategeseprodukte Getrouheidsertifikate A4-grootte getrouheidsertifikate geskik vir alle ouderdomsgroepe graad 1 tot 10. Ses verskillende kleure per ontwerp. Beskikbaar in pakkies van 12 (twee van elke kleur) *Met amptelike NGK logo Sien webwerf vir prys OORSPRONKLIKE Getrouheidsertifikate vir katkisante nog beskikbaar Getrouheidsertifikate vir katkisante (Graad 1 3) Getrouheidsertifikate vir katkisante (Graad 4 6) Getrouheidsertifikate vir katkisante (Graad 7 10) Prys: R23,00 elk (pakkie van 10) Geloofsvorming herontwerp Nadenke, uitgangspunte en ontdekkings van die Kategesetaakspan van die Sinode Hierdie boek bied n raamwerk waarsonder daar nie oor kategese en enige ander jeugbediening gedink kan word nie. Die taakspan gee hier 12 bakens vir geloofsvorming en die spesifieke implikasies wat dit vir kategese inhou. Hulle sluit ook praktiese voorstelle in oor hoe elk van hierdie bakens vir kleuters, laerskoolkinders, hoërskoolkinders en by huisgeloof gebruik kan word. Laastens gee hulle enkele riglyne oor die keuse van kategesemateriaal. Hierdie publikasie is n nuttige hulpmiddel in die opleiding van kategete, fasiliteerders en almal wat by jeugbediening betrokke is. 32 bladsye Prys: R130,00 (pakkie van 5 boeke) BYBEL-MEDIA jeugkatalogus 2015/2016 25

ander kategeseprodukte Welkom in die kategese Prys: R25,00 (pakkie van 10) Herinneringskaart aan die doop (A4) Prys: R50,00 (pakkie van 5) Bewys van voltooiing van belydeniskategese Prys: R85,00 (pakkie van 10) Eerste dag in die kategese Prys: R45,00 (pakkie van 10) Kinderdankoffer-koeverte Prys: R60,00 (pakkie van 50) Evalueringskaarte (Junior kategese) Prys: R45,00 (pakkie van 10) Bywoning as besoeker Prys: R15,00 (pakkie van 10) Doopseël Prys: R50,00 (pakkie van 5) Evalueringskaarte (Senior kategese) Prys: R45,00 (pakkie van 10) Herinneringskaart aan belydenis-aflegging Prys: R60,00 (pakkie van 10) Boekmerk (Ons Vader, Apostoliese Geloofsbelydenis, Wet) Prys: R40,00 (pakkie van 10) 26 BYBEL-MEDIA jeugkatalogus 2016/2017 2015/2016

BYBEL-MEDIA jeugkatalogus 2016/2017 27

Ontmoet die familie VENNOOT IN geloof en bediening Let wel: Stuur asseblief jaarlikse bestellings aan ons per e-pos of faks. Alle pryse sluit BTW, verpakking en versending in. Ons voorraadbestuur maak dit vir ons onmoontlik om voorraad terug te neem. Pryse is onderhewig aan verandering. Kontakbesonderhede Plaas jou bestelling op een van die volgende maniere: E-pos bestel@bmedia.co.za Telefoon 0860 26 33 42 of 0860 BMEDIA Faks 021 873 0832 Pos Bybel-Media Handel Privaatsak X5 Wellington 7654 Koop direk by www.bybelmedia.org.za Bankbesonderhede vir inbetalings Bank ABSA Rekeningnaam Bybel-Media Handel Rekeningnommer 405 433 6340 Takkode 632005 E-pos jou betalingsbewys na bestel@bmedia.co.za of faks dit na 021 873 0832. Gebruik jou van en rekeningnommer by die verwysing sodat ons kan weet wie betaal het. Bybel-Media Depots Besoek of skakel jou naaste depot en kry al Bybel-Media se jongste publikasies en produkte: Stellenbosch Communitas (Kweekskool) 021 808 3624 Pretoria-omgewing Shalom Boekwinkel by Lynnwoodrif 012 348 5603 Bloemfontein Shepherd (Fakulteit Teologie) 051 401 3803 Port Elizabeth Sinodale Kantoor (Bybelhuis) 041 365 3159 Namibië The Bible Shop +00 264 61 22 4878 (Katalogusprys plus 7%)