Die Kalender uit die Skrif

Similar documents
Bybel vir Kinders. bied aan. Die vrou by die put

Bybel vir Kinders bied aan. God Toets Abraham se Liefde

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun

Welkom by ons Aanddiens! Kom geniet n koppie koffie in die saal na die diens!

1. OM JESUS TE VOLG: 2. DTR die verhouding:

n Prins word die Skaapwagter

Die maan en sy rol in ons wereld *

Kain vermoor Abel (Genesis 4:8)

"Onse Vader wat in die hemele is, laat u Naam geheilig word; laat u koninkryk kom; laat u wil geskied, soos in die hemel net so ook op die aarde; gee

Die wedersydse verhouding tussen geloof en geestesgesondheid. Dr Deon Bruwer

Dit bring ons by ons tweede handvatsel in `n strewe na die leef van die Koninkryk Kultuur nl: Genade pad.

(Uit Leef stroom-op! hoofstuk 1)

BEGIN BY DIE EINDE: Wat moet met jou gebeur as jy doodgaan?

Join us for a Seminar/Presentation by the author of the book below: When: 9 March 2015 Where: Helderberg High School Chapel Time: 19h00

GROEIGROEP MATERIAAL BADBOYS OM DIE KRUIS KAJAFAS

Bybel vir Kinders bied aan. Die Hemel God se pragtige huis

Die Hemel God se pragtige huis

Together moving in unity to fulfill our God-given missional calling! DIE APOSTOLIESE GELOOF SENDING VAN SUID-AFRIKA. Afrikaans AFM - AGS

Die verheerlikte Jesus se seën en ons. Vandag vier ons die troonsbestyging van die Koning van die konings.

'n GEMEENTE VAN GOD MET JESUS CHRISTUS AS HOEKSTEEN

Rom 14:1-12. Fokus: Rom 14:10-12 Die belangrikheid van Kerk-eenheid en ons hantering van versskille (d)

DIE GODHEID Matt 28:19 veelgodery.

Preek Jan Steyn 25 Februaie Teks: Johannes 13:1-35. Tema: Saamwees (op mekaar gerig wees) Inleiding:

To fulfill. To complete its purpose. He was the end of the law. It was a "schoolmaster to bring us to Christ"

NIE ELKEEN WAT...!! nie die wil van die Vader doen nie sal nie in die koninkryk van die hemele ingaan nie!! en wat die wil van die Vader doen

DIE WEG CHRISTELIKE GEMEENTE

Hoe verskil die Christelike vryheid waarvan Paulus praat van die samelewing se manier van dink oor vryheid?

DIE NUWE HEMEL EN DIE NUWE AARDE 1Toe het ek 'n nuwe hemel en 'n nuwe aarde gesien. Die eerste hemel en die eerste aarde het verdwyn, en die see het

Van Vervolger tot Prediker

DIE FEESTYE VAN YHVH LES 13 (DEEL 2): OP WATTER DAG IS YESHUA GEKRUISIG?

Mark 9: Fokus: 9:35-37 By die dienende Christus moet ons dienskneg-dissipels word.

n Verduidelijking van die Nuwe Verbond deur Dr. Marc s. Blackwell Sr.

Les 6 vir 10 November 2018

Let it be. Laat dit wees. Monday 18 June 12

K O'REILLY

Is profesie oor Christus in die Ou Testament altyd direk Messiaans?

Catharina Maria Conradie

FEESTYE / SAMEKOMSTE / VASGESTELDE TYE VAN YAHUWEH

DIE FEESTYE VAN YHVH. Les 6 (Deel 1): DIE DERDE FEESSEISOEN: TESHUVAH DIE DAE VAN TERUGKEER

Die Pad van Waarheid tot die Lewe. BybelVertalingsProjek

Mattheus 6:9-10 Ons nuwe dissipel-lewe is n lewe waarin ons radikaal breek met self-gesentreerdheid en leef met God-gesentreerdheid.

Definition2 - SALWING = GODDELIKE AANSPORING OM TE FUNKTIONEER/ANOINTING = THE UNCTION TO FUNCTION

1. Aanbiddingswette Wie en hoe aanbid word - Dit kan tog nooit verander nie. Hierby is ingesluit, wette wat spesifiek teen 'n heidense gebruik se insl

Die ekonomie en die Christen n perspektief. 1 Desember 2010

Oktober Lees: Mattheus 7:1-12 Fokus: vers 6-11

Ps.119:89. יהוה Die een naam wat uitstaan is die naam van Moses. Ons lees dat die volgende sê: Ex. 33:17

OEPS! WAAR IS MY GELOOF HEEN?

Jan Steyn Preek Sondag 12 Augustus Teks: Lukas 19:1-10. Tema: Genade groter as myself.

Addendum A Consent form

Bybelskool van Centurion. 27 Maart Welkom

Pretoria- 23 Junie 2012

Jy sal lewe deur die onverdeelde trou van die Here. Jesaja 36-37:14, 20, 32

Catullus se Carmina in Afrikaans vertaal: n funksionalistiese benadering

Brandende Harte! Ontmoet God en word passievolle navolgers van Jesus. Ds. Willem Louw: NG Kerk Miederpark

Die regering van die Kerk 1Tim 2: Christus se wil dat vroue leerlinge moet wees... maar nie self mag onderrig gee nie.

Hoofstuk 1. Eensaamheid: woordverklaring

GEHOORSAAMHEID AAN GOD

DOELSTELLING DANKIE TERUGVOER

Omdat soveel mense my hierna die afgelope tyd vra, kom ek probeer n slag baie uitvoerig hierop te antwoord.

1Kon 18:41-46 In Israel vol Goddeloosheid en afvalligheid wys die HERE: Ek's die enigste ware God... die Een wat lewe gee.

Markus 16:1-8. Die leë graf, die Evangelie-boodskap daarin, en die vroue met die oprag om hieroor te getuig.

BRUID VAN JESUS. PREDIKER: Pastoor Johan Putter PLEK: Mbombela DATUM: 9 Julie Page 1 of 11

Preek Jan Steyn 26 Januarie Teks: Mattheus 8 en Handelinge 3 (Jakobus 5:14-16) Tema: Jesus die Geneser. Inleiding:

Skriflesing: 1 Johannes 1:1-10 Teks: 1 Johannes 1:4 Sing- Ps. 66:1, Ps. 19:1; Ps. 65:8; Ps. 100:1,4

Ps.119:89 Parashah 15 BO = ( Gaan/ kom in aksie) Exodus 10:1-13:16 Jer. 46:13-28 Lukas2:22-24; Joh. 19:31-37; Hand.13:16-17; Op.

Mattheus 5:27-30 Ons nuwe dissipel-lewe volgens die HERE se gebooie begin on ons harte. In vers wys Jesus hierdie waarheid uit die 7de gebod.

Mei Lees: Mat 5: Hoekom? Ook sy prediking hier in-ie Bergpredikasie.

Kleingroepe as Gemeenskappe van Dissipels...

GRADE 12 SEPTEMBER 2012 RELIGION STUDIES P2

IN PIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRANSVAALSE PROVINSIALE AFDELING)

Wat kan die kerk doen?

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRANSVAALSE PRQVINSIALB AFDELING)

DIE WEGRAPING/WEDERKOMS VAN JESUS CHRISTUS?

Wegraping (Saamgevat)

Hoe lyk dit in mense se lewens as hemel daar deurgebreek het? Hoe lyk dit op aarde as hemel deurbreek Van paradys tot koninkryk van die

To abandon prayer is to embrace atheism. Alec Motyer

Romeine. Riglyne vir n lewensveranderende reis deur Paulus se bekendste boek. Dr J de Koning

Gen 17:1-14; Rom 4:1-12; Kol 2:1-12

Ps.119:89 Parashah 2 Noach Gen.6:9-11:32 Jes.54:1-55:5 Matth.24:36-44; Luk.17:26-37; Hand. 2:1-16; 1Pet.3:18-22; 2Pet.2:5

Tema: Die ware besnydenis: Hoe leef ek vandag as Jesus se dissipel?

Die volgende artikel is gekopieer van die Baptistekerk Kemptonpark se webblad. In hierdie artikel word gewys dat:

DIE VADER PRAAT FINAAL DEUR SY SEUN MET ONS! Eksegetiese Tema: God praat op planmatige en volmaakte met ons deur sy Seun as. Tekskeuse: Hebr 1:1-2

Wanneer die kerk verdwaal in valsheid word dit n vertoonvenster van Afgode diens.

Parashah 31 Emor (Sê/Praat) Lev.21:1-24:23 Ez.44:15-31 Matth.5:38-42; Gal.3:26-29; 1 Petr.2:6-8

Die leuen van die samelewing: Jou toekoms is in jou eie hande en jy is in beheer van jou lewe!

HOE GROEI BY MENSE PLAASVIND. Enkele Inleidende Opmerkings ter Agtergrond

Excelsus (die Sentrum vir Bedieningsontwikkeling) bied in 2019 die volgende aan:

GOD IN 3D LEIERSGIDS. Uitgawe 2018 Emmaus Sentrum Geen duplisering sonder toestemming. Posbus 111, Paarl, 7620 Dienssentrum Tel:

DIE DERDE FEESSEISOEN: DIE FEES VAN TROMPETTE

Die betekenis van die kruis (1)

Waar is God as ons swaarkry?

Kom ons herinner mekaar aan die toetse wat ons tot nou toe hanteer het:

STEPHAN PETER WHITEHEAD (Nog onder eed) verklaar verder : Lieutenant, did it ever come to your notice before the

Mattheus 6:1-4 Ons nuwe dissipel-lewe is n lewe waarin ons radikaal breek met self-gesentreerdheid en leef met God-gesentreerdheid.

Community of Practice

Pretoria- 23 Januarie 2011

Jan Steyn preek 8 Julie Teks: Romeine 5:1-11 (1 Timoteus 1:1) Tema: Christus Jesus ons Hoop

GOD STEL SEWE FEESTE IN, WAT OP 'N BEPAALDE TYD EN BEPAALDE GEBEURE. IN VOLGORDE MOET GESKIED.

TORAH (WET) EN GENADE. LES 6 (Deel 3): HOORDERS EN DADERS VAN TORAH

28 Oktober 2012 dink aan die Hervorming. Wegdros is Ten tye van die Hervorming het wegdrossery sommer erg plaasgevind

Transcription:

Die Kalender uit die Skrif Ek gaan hierdie redelik volledig probeer maak aangesien daar baie stryd en misverstande is. Die Skrif gee vir ons riglyne hieroor en nie noodwendig direkte opdragte nie en dit is dus belangrik om bewus te wees dat meeste van die veroordeling wat tans plaasvind, persoonlike oortuigings is en nie noodwendig Skriftuurlik nie. Na die aanvanklike blindelinge vashou aan Joodse gebruike en leringe vir diegene wat die Hebrew-roots Messiaanse konsep aangegryp het, is dit nou tyd om alles aan die Skrif te toets dit is tog ons standaard dit is ons behoud. As u verskil hiermee deel asseblief die Skrif van jou oortuiging en ons kan dit vergelyk. As ons die skrif nie volgens logiese, duidelike en letterlike betekenis verstaan nie, word baie verdeeldheid veroorsaak wanneer dae en tye bepaal word. Mistiese en Kabalistiese betekenisse maak dit ook nie makliker nie. Ons gaan probeer om uit die Woord van God en bewysbare geskiedenis te soek na die vasstelling van die tye, dae, maande, feeste en jare. Die bepaling en tekens van dae, maande en jare asook die feeste word in die Skrif aangedui as gedoen deur die Ligte in die ruimte. Gen 1:14,16 God het gesê: Laat die ligte in die ruimte van die hemele wees om te onderskei tussen die dag en die nag en laat hulle wees vir tekens en seisoene, vir dae en jare. 16 God het die twee groot ligte gemaak: die groter lig om te heers oor die dag en die kleiner lig om te heers oor die nag; asook die sterre. Ek dink dit is belangrik om oor die tye seker te wees en elkeen moet seker wees oor dit wat hy doen aangesien die Skrif verklaar dat ons Sy vasgestelde tye moet hou op die tyd wat Hy bepaal het: Lev 23:2 Praat met die seuns van Yisra el en sê vir hulle: Die vasgestelde tye van יהוה moet julle as afgesonderde byeenkomste verklaar; hierdie is My vasgestelde tye: Baie belangrik: die son, maan en sterre is gegee as tekens en nie om te aanbid nie. Kom ons kyk na die algemene feite: 1. Die jaar is 365 dae, 5 ure, 49 minute. (365,2424 Universele dae) d.i. die gemiddelde intervalle tussen lente eweninge. 2. Dit het met 2 sekondes langer geword oor die laaste 2000 jaar redelik konstant. 3. Die tyd tussen 2 opvolgende mane (sinoptiese tydperk) is 29 dae, 12 uur, 44 minute en 2.9 Sek. 4. Oudste bekende datum en die begin van die Egiptiese kalender = 4236 vy. 5. Daar is baie verskillende kalenders in gebruik. 6. Islam se vaste 12 maan-maande beteken die seisoene se tye verander, terwyl 7. Die son-maan kalender (Luni-solar) seisoene in plek hou. 8. Die maan is gemiddeld 389,850 km van die aarde af en draai om die aarde elke 27 dae, 7 uur, 43 min en 12 sek. 9. Die tyd van sigbare nuwe maan tot sigbare nuwe maan kan dus nie korter wees as 29 dae en nie langer wees as 30 dae nie. 10. Die oomblik wanneer die son en die maan op dieselfde vlak vanaf die aarde is, is dit konjunksie die tyd wanneer die astronomiese nuwemaan "gebore" word. Wanneer die verskil ongeveer 11,5 grade is, kan die maan gesien word en om dit te bereik neem van 18-28 uur. 11. Ons persoonlike waarneming oor die laaste paar jare met n rekenaarprogram het gewys dat die maan sigbaar is wanneer die maan ten minste 0,8% verlig is en 0,03 fase bereik. Dit was elke maand korrek in die laaste 5 jaar. In die Skrif sien ons dat volgorde belangrik is en dat dit ook vir ons belangrikheid uitwys. Ons het vier tydindelings in ons kalender: dag, week, maand en jaar. Dit is ook die volgorde wat belangrik is in die bepaling van ons kalender. Elke week bestaan uit volle dae, maar die maand bestaan nie uit volle weke nie en die week is dus nie 'n bepalende faktor in die kalender nie. Die maand bestaan uit volle dae die jaar bestaan uit volle maande. Die bepaling hiervan word vir ons gegee in die volgorde van: Gen 1: 16 God het die twee groot ligte gemaak: die groter lig om te heers oor die dag en die kleiner lig om te heers oor die nag; asook die sterre. 1

Die son, maan en sterre is vir ons gegee om te heers oor = dikteer die bepaling van ons dae, maande en jare. Die son bepaal die dae, die maan bepaal die maande en die jaar word dan bepaal deur die sterre wat die beweging is van die ganse ruimte daar buite. Die son is die groter lig, want die maand kan nie bestaan sonder die dae wat dit indeel in dele nie en net so kan die jaar nie bestaan sonder die siklusse van die maan totdat dit weer van voor af begin nie. Die siklusse werk dus in volledige herhalings. Dit is die rede hoekom die sg. Maankalender (henogh kalender) nie kan werk in die volledige siklusse nie, aangesien die siklusse van die maande nie voltooi word in Vader se 7 dae week met Shabbat as die "hoof" van die week nie. Al hierdie is baie logies en maklik verstaanbaar. Die dag Om die dag te bepaal kyk ons dus na die son. Die Skrif stel die volgorde: Gen 1:5,8, 13 ens. Dit was aand en dit was oggend, die eerste dag. Die aand, nag, kom dus eerste en daarna die dag. Dit word bevestig by die kruisiging wanneer hulle haas om Yeshua se liggaam af te haal voordat die volgende dag, Shabbat, aanbreek. Mar 15:42 Toe dit aand geword het en omdat dit die voorbereiding was, net voor die Shabbat, Luk 23:54 Dit was die dag van voorbereiding en Shabbat was op die punt om te begin. Vader se dag begin dus met sonsondergang elke dag. Die Maand Die een konstante wat ons het, is dat die maand uit volledige dae bestaan en dat die nuwe maand dus ook begin met die aanbreek van die dag, naamlik met sononder. Die woord in Hebreeus "Chodesh" beteken 'Maand' en 'Nuwe Maan'. In die oorspronklike Semantiek van die tyd beteken die woord "sigbaarheid van die nuwe maan". Dit breek geen "Torah" reëls in die Skrif nie en sonder verdere riglyne in die Skrif is dit ons basis. "Although Scripture does not define new moon, historical documentation provides us with the Biblical understanding of the new moon as being the first sliver of the crescent moon that appears one or two days after the astronomical concealed moon." Die maan begin wel nuut word net na donkermaan, maar die eerste konstante, berekenbare wat gebruik kan word, is wanneer dit sigbaar word. Wat mense nie besef nie is dat daar van een tot drie dae kan verloop vanaf die laaste sigbaarheid tot die volgende maan se eerste sigbaarheid as gevolg van die verskil in die hoek van die bane teenoor mekaar (aarde en maan) en as gevolg van die tilt van die aarde. Ons kan dus nie werk op wat ons nie kan sien nie onthou, daar was nie die slim rekenaars in Yeshua se tyd of vroeër nie. Ons enigste konstante is wat ons kan sien en die kennis van die lengtes van die maande hierbo. Aangesien die maand begin teen die aand met sononder wanneer die nuwe dag begin, is dit ook die eerste sigbaarheid van die maan teen sononder wat vir ons die nuwe maand aandui. Ek is bewus van mense wat die donkermaan as die begin van die maand beskou, maar daar is geen fondasie daarvoor nie en is die werklike donkermaan 'n onsekerheid van 3 dae. Jy kan tog nie teruggaan om die fees te hou as jy die dag gemis het nie? Die eerste sig van die maan, na donkermaan, is nog altyd as die begin van die maand beskou. - Die maan is 'n gemiddelde afstand van 240,000 myl = 386 243 km vanaf die aarde. - Die maan draai in 27 dae, 7 uur, 43 minute en 12 sekondes een maal om die aarde, MAAR 2

- Die tyd tussen 2 opeenvolgende mane = nuwe maan tot nuwe maan = Sinodiese tydperk = is 29 dae, 12 uur, 44 minute en 3 sekondes. = 29,530588 dae gemiddeld; - Dus is die maand lengte altyd 29 of 30 dae. - Die verskil in die maan se siklus om die aarde en die sigbaarheid is 2 dae, 5 uur en 51 sekondes en verskil volgens die seisoen. Dit is a.g.v. die feit dat die aarde om die son draai en die maan 'n eliptiese, oneweredige baan om die aarde het. - Dit is moontlik om die maan te sien wanneer 1/100 van die kant van die maan wat na die aarde wys, verlig word. (Ons het al verskeie kere die maan op 0,8% gesien). Die nuwe maan vind plaas wanneer die maan en die son, gesien vanaf die aarde, presies in lyn is met mekaar en die maan nie sigbaar is nie. Daardie tyd kan nie gesien word nie. Die hoek verskil tussen die son en maan vergroot van nou af en die maan kan gesien word wanneer die hoek 11,5 grade is. Dit is ook die tyd wanneer die maan 1% sigbaar is omdat die son se hoek ver genoeg weg is. Dit neem tussen 18 uur en 28 uur en afhangende van die tyd van die dag waarop dit gebeur, KAN DIE MAAN REEDS OP DIESELFDE DAG GESIEN WORD as wat die werklike donkermaan voorkom. Dit is vir my onverstaanbaar waarom mense stry oor iets wat, indien korrek toegepas nie eers altyd verskil nie. Ons gebruik 'n NASA program met Stellarium om die hoeke en sigbaarheid te bepaal en ons vooraf bekendgemaakte tye was nog nie verkeerd tot nou toe nie. Hoekom moet die maan gesien word? In 1 Sh'm 20:5-24 lees ons die verhaal van Dawid en Y honatan en die fees by Sha'ul. Aangesien dit 'n kritiese fees was wat op die eerste dag van die maand is (die enigste een is Yom Terruah op Tishri 1), moet seker gemaak word dat die korrekte dag gevier word omdat al die ander feeste in die sewende maand daarvan afhang: daarom is dit oor 2 dae gehou sodat as dit nie die eerste dag is nie, dan het hulle reeds die tweede dag opsy gesit. Hoe kon hulle dan nie presies weet, volgens ander se berekeninge, as dit op 'n ander manier gedoen is nie? Dit kan op 29 of 30 dae na die vorige maand se begin val, maar hoe weet hulle, anders as deur observasie. As die maan dus nie op die eerste dag gesien is nie, dan is dit die 2 de dag. Die stelling dat die ortodokse Jode die enigste is wat dit so gebruik het, is misleidend. Die ortodokse Jode van vandag is die Jode wat die godsdiens streng volgens die vorige gebruike hou (Y'hudaïsme); dus die voorbeeld van hoe almal dit gedoen het met teologiese verskille natuurlik uitgesluit. Die Skrif leer ons ook om die Shofar te blaas met die nuwe maan; sodat almal in kennis gestel word nadat die priesters dit gesien het. Psalm 81: 3,4 Blaas die ramshoring op die Nuwemaan en op die vasgestelde tye, op ons ernstige feesdae, 4 want dit is n instelling vir Yisra el en n wet van die God van Ya akov. Die woorde (Gen1:14) "wees vir tekens" is 'n aanduiding dat hulle WYS wanneer tye aanbreek. Die son gaan onder en ons weet die dae wissel want ons kan dit sien. As ons dieselfde logika gebruik, dan kan ons sien wanneer die nuwe maand begin. Die jaar Aangesien die son se siklus nie deur volle maande se dae gedeel kan word nie, is daar altyd 'n verskuiwing in die begin van die nuwe jaar aangesien die Skrif net in vol maande werk. Romeine het verwys na die begin van elke maand as Kalends vanaf calare, wat beteken "om aan te kondig, omdat hulle die antieke gewoonte voortgesit het om mense aan te wys om die stand van die maan dop te hou en van daar die sigbaarheid van die maan aan te kondig. Dit is waar die naam "kalender" vandaan kom. Hulle het dit van ouds geleer deur al die kulture en geslagte. Sha'ul en Dawid het dit gebruik, asook die feeste word daarvolgens bepaal. Geskiedkundig is die sigbaarheid van die eerste sekel van die maan nog altyd as die begin van die maand beskou. 3

Daar word dus na die posisie van die maan GEKYK om te bepaal of die siklus voltooi is. Dit moet met observasie gebeur. As ons egter 'n vaste aantal maande soos 12 gebruik vir die jaar, is daar ongeveer 11 dae verskil en beteken dit die seisoene gaan aanskuif en in 'n kwessie van net 3 jaar gaan die oeste in die verkeerde maande ryp word en die feeste, wat vasgestelde tye volgens die maande is, nie meer gevier kan word volgens voorskrif nie. Verder is die enigste bepaling van die nuwe jaar in die Skrif "die sterre" en nie die graan of enige iets anders nie. Daar gaan dus met sporadiese tussenposes, soos die siklus ons sal wys, 'n dertiende maand ingesit word om die tye en seisoene konstant te hou. Die dertiende maand. Almal wat in hierdie dae met die lering kom dat daar net 12 maande moet wees, vergeet dat, as dit reg was dat daar nooit 'n dertiende maand moet wees nie, hulle nie nou hierdie maand die nuwe jaar kan vier nie, maar die tyd moet herbereken van die begin af om te bepaal waar is die nuwe jaar hierdie jaar bes moontlik in Junie iewers of dalk Desember. Dit is die metode hoe die Moslems hulle jare bereken, want hulle vier nie die Bybelse feeste nie. Hieroor is die Skrif duidelik. Die feeste is gekoppel aan die landbou-seisoene en oeste, want dit is nie net wat die name beteken nie, maar ook dat elkeen deel van die oes moet saamvat. Bv. "Fees van die oes." Die dertiende maand, indien nodig, word egter bepaal volgens die "son, maan en sterre," wat as tekens van die tyd gegee is, nie omdat die barley ryp is of nie, maar of die sterre die volledige siklus voltooi het en die maan weer op dieselfde plek in die sigbare sterrestelsel sy nuwe maan sal vind, m.a.w. die 'equinox' of siklus voltooiing moet eers plaasvind, dan eers is die jaar voltooid en omdat ons in vol maande werk, is die volgende nuwe maan (die eerste na die ewening) die eerste van die jaar. Die nuwe maan moet na die nagewening (vernal equinox) plaasvind, so nie is daar nog 'n maand nodig om die siklus te voltooi. Nou sal die oeste en feeste en alles reg inpas. Dan sal die gars ook ryp wees soos verys, want Vader se beplannings is altyd korrek. tekufah verwys ook na 'n equinox. Strong s Concordance definieer tekufah as 'n volkome of voltooide sirkel Dit word gebruik in Ps 19: 6 Sy opgaan is van die einde van die hemel af en sy baan tot by die ander einde daarvan en niks is verborge vir sy hitte nie Eks 34:22 Jy moet die Fees van Weke hou, die fees van die eerstelinge van die graan-oes en die Fees van Insameling, by die wisseling van die jaar. Hier word verwys na die Sept/Okt-ewening aangesien ons weet daar is nie 'n jaar wisseling tydens Sukkot nie. 2 Kron 24:23 Dit het gebeur aan die einde van die jaar (dus net voor ewening) dat n leër van Aram teen hom opgetrek het en hulle het in Y hudah en Yerushalayim aangekom en al die prinse van die volk uitgeroei en al hulle buit na die koning van Dammesek gestuur. 'Einde van die jaar' hier gebruik dieselfde woord en bevestig ons gebruik daarvan in die jaarbepaling. Gaan kyk met hierdie dag-ewening 20 Maart in 2018 om 16:16 in Pretoria (of dan die aand wanneer dit donker is, waar jy ookal is in SA!) hoe lyk die sterre en waar is die belangrike sterre wat u kies en kan identifiseer en kyk dan oor die jaar hoe hulle na die westekant skuif totdat die sterre en die konstilasies weer volgende jaar op presies dieselfde plek is en u sal self die dagewening so bepaal sonder dat u datums vooruit het. Dit is hoe dit gedoen is deur observasie dit werk. Hulle het die sterre en die maan en die son dop gehou vir die bepalings. Hulle het dit dalk nie "equinox" genoem nie, maar geweet wanneer die dag en nag ewe lank is en dan die sterre opgeteken. Die sterre het 'n patroon waardeur hulle beweeg en is die manier waardeur ons die siklus van die jaar bepaal, wanneer die siklus voltooi is en weer begin. Dit is eintlik vanselfsprekend as ons die patroon van Genesis 1 volg. Flavius Josephus se werk is gedateer rondom 90 ny, 60 jaar na Yeshua se dood. In Antiquities 3:10:5, rondom 93-94 ny - In the (Greco Roman) month of Xanthicus, which by us is called Nisan, and is the beginning of our year, on the fourteenth day of the lunar month, when the sun is in Aries (for in this month it was that we were delivered from bondage under the Egyptians). 4

Dit werk egter in volle maande en volle dae. Die siklus van die jaar om te vergemaklik tydens die lente 'equinox' van die noorde wat dan die herfs by ons is sal nie presies op die einde van 'n maand val nie, maar die maande moet voltooi, dus is die nuwe jaar aan die begin van die nuwe maand net na die dag-ewening (equinox). Die nuwe jaar kan mos nie begin voor die vorige jaar voltooi is nie? In die suidelike halfrond is die Dag op sy langste tydens die Desember "solistice" en die Nag die langste tydens die Junie "solistice". By die Maart en September "equinox" is die dag en nag ewe lank, so hoe weet ons by watter een om ons jaar te begin? Vader het ons gesê wanneer: Die maand wanneer hulle uit Egipte getrek het. Gen 12:2 Hierdie maand sal vir julle die begin van die maande wees; dit sal vir julle die eerste van die maande van die jaar wees. Onthou dit is vir die Noordelike halfrond: Ons weet ook dit is 'n maand waarin graan ge-oes word: Deut 16:9 Jy moet vir jouself sewe weke tel; vandat die sekel die eerste keer in die ongesnyde graan geslaan word, moet jy sewe weke tel. Hand 2:1 Hierdie is 'n uitbeelding van die aarde se posisies rondom die son in 'n volledige jaar siklus. Kom ons kyk na die gars "barley" wat moet ryp wees leringe oor die begin van die jaar. Aviv is 'n Hebreeuse en Kenanitiese naam vir die maand van lente; dus waarin lente begin. Dit kom van die Kenanitiese woord vir lente en beteken letterlik "vars" of "jong gars are". Dit is belangrik hier dat die maand nie verwys daarna dat die gars ryp moet wees nie maar "vars" = nuut. Die res is afleidings. Vader se jaar begin dus in die lente en dit pas in ons boonste verduideliking, maar net dat ons nou weet watter " equinox" om te gebruik. Lente in Yisra'el = noordelike halfrond = rondom Maart. Uit die geskiedenis ens. Yeshua het die kalender van Sy tyd gebruik en nooit daarteen gepraat nie. Die kalender wat toe gebruik is is gebasseer op wat ons hier geskryf het oor observasie. Die huidige Hillel 2 kalender het eers later in die 4de eeu gekom wat die Jode vandag gebruik. Kom ons kyk na 'n paar feite rondom die Hillel 2 Kalender. 5

Dit is 'n mengsel van Talmud en Bybelse leringe en vorm 'n negentien jaar patroon met wiskundige formules. Selfs hulle wat dit gebruik, erken dit is nie Skriftuurlik nie en tradisie. Dit stel selfs sekere tye uit of voeg dae by om die Rabbiniese tradisies te bevredig sodat sekere feeste nie op sekere dae val nie glad nie in die Skrif as opdrag nie. Kol 2:16 Daarom, laat niemand julle oordeel oor eet of oor drink of oor die uitsondering van n fees of n Nuwemaanfees (Rosh-Hodesh) of Shabbatte nie, 17 omdat dit n skaduwee is van die dinge wat sou kom, maar die liggaam (dit waaroor dit gaan) is Die Gesalfde Een. Konsentreer op wat belangrik is. Gerrie C Coetzee 6