DAG 85-Voorwaardes vir Herlewing: DOEN

Similar documents
Welkom by ons Aanddiens! Kom geniet n koppie koffie in die saal na die diens!

Bybel vir Kinders. bied aan. Die vrou by die put

1. OM JESUS TE VOLG: 2. DTR die verhouding:

Bybel vir Kinders bied aan. God Toets Abraham se Liefde

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun

"Onse Vader wat in die hemele is, laat u Naam geheilig word; laat u koninkryk kom; laat u wil geskied, soos in die hemel net so ook op die aarde; gee

n Prins word die Skaapwagter

'n GEMEENTE VAN GOD MET JESUS CHRISTUS AS HOEKSTEEN

Dit bring ons by ons tweede handvatsel in `n strewe na die leef van die Koninkryk Kultuur nl: Genade pad.

Kain vermoor Abel (Genesis 4:8)

Bybelskool van Centurion. 27 Maart Welkom

Van Vervolger tot Prediker

Together moving in unity to fulfill our God-given missional calling! DIE APOSTOLIESE GELOOF SENDING VAN SUID-AFRIKA. Afrikaans AFM - AGS

n Verduidelijking van die Nuwe Verbond deur Dr. Marc s. Blackwell Sr.

Definition2 - SALWING = GODDELIKE AANSPORING OM TE FUNKTIONEER/ANOINTING = THE UNCTION TO FUNCTION

GROEIGROEP MATERIAAL BADBOYS OM DIE KRUIS KAJAFAS

DOELSTELLING DANKIE TERUGVOER

Rom 14:1-12. Fokus: Rom 14:10-12 Die belangrikheid van Kerk-eenheid en ons hantering van versskille (d)

BEGIN BY DIE EINDE: Wat moet met jou gebeur as jy doodgaan?

Les 6 vir 10 November 2018

Die wedersydse verhouding tussen geloof en geestesgesondheid. Dr Deon Bruwer

Hoofstuk 1. Eensaamheid: woordverklaring

Die verheerlikte Jesus se seën en ons. Vandag vier ons die troonsbestyging van die Koning van die konings.

DIE GODHEID Matt 28:19 veelgodery.

(Uit Leef stroom-op! hoofstuk 1)

Bybel vir Kinders bied aan. Die Hemel God se pragtige huis

Die Hemel God se pragtige huis

NIE ELKEEN WAT...!! nie die wil van die Vader doen nie sal nie in die koninkryk van die hemele ingaan nie!! en wat die wil van die Vader doen

5. n Ewige toekoms vir my kind Here. Joh.6:40 elkeen wat die seun sien en in Hom glo, die Ewige Lewe sal hê

10 Woorde wat ons ewige redding en verlossing beskryf

Mattheus 6:9-10 Ons nuwe dissipel-lewe is n lewe waarin ons radikaal breek met self-gesentreerdheid en leef met God-gesentreerdheid.

Skriflesing: 1 Johannes 1:1-10 Teks: 1 Johannes 1:4 Sing- Ps. 66:1, Ps. 19:1; Ps. 65:8; Ps. 100:1,4

Het jy al gehoor van die Vier Geestelike Wette?

Join us for a Seminar/Presentation by the author of the book below: When: 9 March 2015 Where: Helderberg High School Chapel Time: 19h00

Preek Jan Steyn 25 Februaie Teks: Johannes 13:1-35. Tema: Saamwees (op mekaar gerig wees) Inleiding:

Nuwe Wyn/New Wine. Nuwe Wyn/New Wine. Vir kinders/ For kids. Dr Christo Nel

HOE GROEI BY MENSE PLAASVIND. Enkele Inleidende Opmerkings ter Agtergrond

Community of Practice

Let it be. Laat dit wees. Monday 18 June 12

10 Dae van Gebed. Dag 1 Bly in Christus. Johannes 15:1-17

Die ekonomie en die Christen n perspektief. 1 Desember 2010

Pretoria- 23 Junie 2012

Heb. 7,8 10 is vir my vanselfsprekend, maar miskien moet dit in detail in PLAIN Afrikaans verduidelik word.

Gen 17:1-14; Rom 4:1-12; Kol 2:1-12

Jan Steyn preek 8 Julie Teks: Romeine 5:1-11 (1 Timoteus 1:1) Tema: Christus Jesus ons Hoop

Kleingroepe as Gemeenskappe van Dissipels...

Oktober Lees: Mattheus 7:1-12 Fokus: vers 6-11

GEHOORSAAMHEID AAN GOD

NEW INTERNATIONAL VERSION

GEBED AS LEEFSTYL. Gebed is uiters belangrik!!!

Is profesie oor Christus in die Ou Testament altyd direk Messiaans?

Om n omgewing te skep vir gesonde mense om gesonde verhoudings en n dinamiese, lewendige bedieningslewe te kan hê.

Wie is Jesus? Wie is Jesus? KLEINGROEPBEDIENING. Predikant: Wilhelm Leuschner Sel: Epos:

Jan Steyn Preek Sondag 12 Augustus Teks: Lukas 19:1-10. Tema: Genade groter as myself.

To fulfill. To complete its purpose. He was the end of the law. It was a "schoolmaster to bring us to Christ"

Preek Jan Steyn Sondag 29 Oktober Teks: Efesiers 2:1-10. Tema: In Christus lewe jy. Inleiding:

Kom ons herinner mekaar aan die toetse wat ons tot nou toe hanteer het:

Hoe lyk dit in mense se lewens as hemel daar deurgebreek het? Hoe lyk dit op aarde as hemel deurbreek Van paradys tot koninkryk van die

Mark 9: Fokus: 9:35-37 By die dienende Christus moet ons dienskneg-dissipels word.

Mei Lees: Mat 5: Hoekom? Ook sy prediking hier in-ie Bergpredikasie.

Brandende Harte! Ontmoet God en word passievolle navolgers van Jesus. Ds. Willem Louw: NG Kerk Miederpark

Lisa Bevere. New York Times- topverkoperskrywer DIE LEEUTJIE. Illustrasies deur Kirsteen Harris-Jones

Sing vooraf staande: Skrifberyming 1-1:1, 2 (24:1, 2)

Hoofstuk 2: Hoekom doen ek dit?

Die regering van die Kerk 1Tim 2: Christus se wil dat vroue leerlinge moet wees... maar nie self mag onderrig gee nie.

Op soek na God. Die vreugde van n Persoonlike Herlewing. Deur. Marius Swart

Die betekenis van die kruis (1)

23-Dag Bybeldagboek oor die Eienskappe van God

To abandon prayer is to embrace atheism. Alec Motyer

Isaiah 38:19 19 The living, the living, he thanks you, as I do this day; the father makes known to the children your faithfulness.

Tema: Die ware besnydenis: Hoe leef ek vandag as Jesus se dissipel?

Filippense 1:27-30 Ermelo 20/09/2015(Doop)

OEPS! WAAR IS MY GELOOF HEEN?

Jy sal lewe deur die onverdeelde trou van die Here. Jesaja 36-37:14, 20, 32

DIE NUWE HEMEL EN DIE NUWE AARDE 1Toe het ek 'n nuwe hemel en 'n nuwe aarde gesien. Die eerste hemel en die eerste aarde het verdwyn, en die see het

ToekomsVenster Aan die anderkant van 2020

Quo Vadis? EVANGELISASIEBLAD VAN DIE GEREFORMEERDE KERKE IN SUID-AFRIKA. Geregistreer by die poskantoor as nuusblad. NR.

Die eerste is God beskik alles: God het alles vooraf beplan en haarfyn uitgewerk en alles werk presies so uit soos Hy dit beplan het.

Belowe God regtig dat Hy dit altyd met jou goed wil laat gaan?

28 Oktober 2012 dink aan die Hervorming. Wegdros is Ten tye van die Hervorming het wegdrossery sommer erg plaasgevind

Pretoria- 23 Januarie 2011

Galasiërs 5:1-12 Valse en ware godsdiens

Wanneer die kerk verdwaal in valsheid word dit n vertoonvenster van Afgode diens.

19.20 BESKRYWINGSPUNT STREEKSINODE NOORDWES KATEGISMUS (Art 124) POINT OF DESCRIPTION REGIONAL SYNOD NORTH WEST CATECHISM (Art 124)

DIE WEG CHRISTELIKE GEMEENTE

Doen Eers n Kosteberekening

Die uitnodiging van God aan die hele wêreld, is om n

HOOFSTUK EEN. DIE BRUID van CHRISTUS

Mattheus 5:27-30 Ons nuwe dissipel-lewe volgens die HERE se gebooie begin on ons harte. In vers wys Jesus hierdie waarheid uit die 7de gebod.

Hoofstuk 11: Hemel of Hel Dit is jou keuse!

Parashah 50: Ki Tavo תבוא) (כי Wanneer Jy Binnegaan

Markus 16:1-8. Die leë graf, die Evangelie-boodskap daarin, en die vroue met die oprag om hieroor te getuig.

Mattheus 5:3 Salig is die wat arm van gees is, want aan hulle behoort die koninkryk van God.

1Kon 18:41-46 In Israel vol Goddeloosheid en afvalligheid wys die HERE: Ek's die enigste ware God... die Een wat lewe gee.

Die tragedie wat die 2010 sokker Wêreldbeker weer vir my uitgelig het.

SISTEMATIESE TEOLOGIE 1. Module 3 TEOLOGIE CHRISTOLOGIE PNEUMATOLOGIE SERTIFIKAAT IN CHRISTELIKE DIENS.

Ps.119:89. יהוה Die een naam wat uitstaan is die naam van Moses. Ons lees dat die volgende sê: Ex. 33:17

Pride gets no pleasure of having something, only having more of it than the next man C. S.

Waar is God as ons swaarkry?

Die leuen van die samelewing: Jou toekoms is in jou eie hande en jy is in beheer van jou lewe!

Transcription:

- 104 - DAG 85-Voorwaardes vir Herlewing: DOEN Mat 9:37-38 Toe sê Hy vir sy dissipels: Die oes is wel groot, maar die arbeiders min. Bid dan die Here van die oes, dat Hy arbeiders in sy oes mag uitstuur. AMPL - Mat 9:37-38 Then He said to His disciples, The harvest is indeed plentiful, but the laborers are few. So pray to the Lord of the harvest to force out and thrust laborers into His harvest. MESSAGE -Mat 9:36 When he looked out over the crowds, his heart broke. So confused and aimless they were, like sheep with no shepherd. Mat 9:37 "What a huge harvest!" he said to his disciples. "How few workers! Mat 9:38 On your knees and pray for harvest hands!" God wat ons gebede verhoor, ons vra dat U ons oe oopmaak om die RYP OES te sien, ons hande sterk maak om die oes te wil inbring, en ons voete gewillig maak om GAAN en die OES IN TE BRING.Here Gee ons U hart vir verloregaande siele. Die begin van herlewing is om n gebroke wil te hê. Dit is n pynlike ding. Dit maak ons nederig. Uittreksel: The Way of the Cross deur Roy Hession. O God, maak vir my die deur oop...

- 105 - DAG 86-Voorwaardes vir Herlewing: doen Hos 10:12 Saai vir julle volgens die eis van geregtigheid, maai in ooreenstemming met die liefde; braak vir julle n braakland, want dit is tyd om die HERE te soek, totdat Hy kom en geregtigheid oor julle laat reën. AMPL - Hos 10:12 Sow for yourselves according to righteousness (uprightness and right standing with God); reap according to mercy and loving-kindness. Break up your uncultivated ground, for it is time to seek the Lord, to inquire for and of Him, and to require His favor, till He comes and teaches you righteousness and rains His righteous gift of salvation upon you. MESSAGE - Hos 10:12 Sow righteousness, reap love. It's time to till the ready earth, it's time to dig in with GOD, Until he arrives with righteousness ripe for harvest. Mat 13:8 En n ander deel het in die goeie grond geval en vrug opgelewer: die een honderd -, die ander sestig -, die ander dertig -voudig. Vader dankie dat U die grond voorberei het waarin ons moet saai, Dankie dat U die saad verskaf aan die saaier (2Kor 9:10-11 ) sodat ons in alles ryk kan word tot alle milddadigheid, wat danksegging aan God deur ons bewerk. Help ons om mildelik te gee, geestelik en finansieel want u word leer ons in :Luk 6:38 Gee, en aan julle sal gegee word. n Goeie maat wat ingedruk en geskud en oorlopend is, sal hulle in jul skoot gee, want met dieselfde maat waarmee julle meet, sal weer vir julle gemeet word. Wat ons saai sal ons maai.op die regte tyd : Gal_6:7-9. Soos wat goud in die vuur gelouter word, so moet die hart getoets word deur pyn. Oswald Chambers. Here Jesus Christus, U is die Weg, die Waarheid en die Lewe.

- 106 - DAG 87-Voorwaardes vir Herlewing: DOEN Mat 13:3-23 n Saaier het uitgegaan om te saai; 1. Langs die pad, - As iemand die woord van die koninkryk hoor en nie verstaan nie, kom die Bose en roof wat in sy hart gesaai is 2. Rotsagtige plekke - dit is hy wat die woord hoor en dit dadelik met blydskap aanneem; maar hy het geen wortel in homself nie, hy is net vir n tyd, en as daar verdrukking en vervolging kom ter wille van die woord, struikel hy dadelik. 3. In die dorings -,dit is hy wat die woord hoor, maar die sorg van hierdie wêreld en die verleiding van die rykdom verstik die woord, en hy word onvrugbaar. 4. Goeie grond - dit is hy wat die woord hoor en verstaan, wat dan ook vrug dra en oplewer: die een honderd,die ander sestig, die ander dertigvoudig. AMPL - Mat 13:23 As for what was sown on good soil, this is he who hears the Word and grasps and comprehends it; he indeed bears fruit and yields in one case a hundred times as much as was sown, in another sixty times as much, and in another thirty. MESSAGE - Mat 13:23 "The seed cast on good earth is the person who hears and takes in the News, and then produces a harvest beyond his wildest dreams." Here ons Helper, Help ons om n goeie oes in te bring, berei U die grond voor deur U Heilige Gees. Ons weet dat U ons as mens gemaak het met n eie wil, en daarom het ons te alle tye 4 soorte mense (4 soorte grond) waarin ons saai; HERE ONS BID VIR GOEIE GROND sowel as GOEIE SEISOENE sodat ons GOEIE OESTE kan inbring. Hoe dikwels moet ek bid? So dikwels as wat die taal van gebed in my hart opkom; so dikwels as wat ek behoefte het aan hulp; so dikwels as wat ek die mag van versoeking ervaar; so dikwels as wat ek bewus word van my geestelik verval, of die aggressie van n wêreldse gees ervaar. Talbot W. Chambers. Here God, maak my desperaat om U te vind!

- 107 - DAG 88-Voorwaardes vir Herlewing: DOEN) Hand 2:37-38 Toe hulle dit hoor, is hulle diep in die hart getref en het vir Petrus en die ander apostels gesê: Wat moet ons doen, broeders?.. En Petrus sê vir hulle: 1. Bekeer julle, ( Eseg.18:30-31 ; Eseg.33:11 ). 2. laat elkeen van julle gedoop word in die Naam van Jesus Christus tot vergewing van sondes, 3. en julle sal die gawe van die Heilige Gees ontvang. MESSAGE - Act 2:38 Peter said, "Change your life. Turn to God and be baptized, Mat 28:19.. en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; Mar 16:16 Hy wat glo en hom laat doop, sal gered word;. Rom 6:4 Ons is dus saam met Hom begrawe deur die doop in die dood, sodat net soos Christus uit die dode opgewek is deur die heerlikheid van die Vader, ons ook so in n nuwe lewe kan wandel. Goddelike Majesteit, ons het n opdrag om dissipels te maak, en hulle te doop... en elke gelowige het n opdrag om hulle eers te bekeer en tot geloof te kom, en dan te laat doop; Ons bid Here dat ons almal gehoorsaam sal wees aan U woord, ons bid ook vir hulle wat U nog nie gevolg het deur die doopwater nie. (Luk 3:21). Help ons om die ou mens aft e sterf en te begrawe en op te staan in n nuwe lewe saam met U. Here help ons om nadat ons gedoop is, so te leef dat ons getuienis die LOF VAN GOD VERKONDIG en getuig van die NUWE LEWE IN CHRISTUS. Wegdwaling van God is n proses: 1. Die hart hou op om God ten volle lief te hê. 2. Die wil verkies nie meer om God te gehoorsaam nie. 3. Die lewe word weggelok na plaasvervangers vir God se teenwoordigheid, sy doel en sy manier. Mense kan plaasvervangers vir God word. n Seksuele verhouding kan n plaasvervanger word vir n liefdesverhouding met God. Maar niks kan die geestelike dors na Lewende Water les nie, behalwe Jesus. Uittreksel: Fresh Encounter deur Henry Blackaby en Claude V. King. Ek vra net een ding, Here Jesus: Dat ek U mag sien.

- 108 - DAG 89-Voorwaardes vir Herlewing: DOEN 2Tim 4:2-5 verkondig die woord; hou aan tydig en ontydig; weerlê, bestraf, vermaan in alle lankmoedigheid en lering;...hulle sal die waarheid nie wil hoor nie en hulle tot verdigsels wend. 1. Maar bly jy in alle omstandighede nugter, 2. verdra lyding, 3. doen jou werk as verkondiger van die evangelie, 4. voer al die pligte van jou bediening uit Message - 2Tim 4:2-5 so proclaim the Message with intensity; keep on your watch. Challenge, warn, and urge your people. Don't ever quit. Just keep it simple. You're going to find that there will be times when people will have no stomach for solid teaching, but will fill up on spiritual junk food--catchy opinions that tickle their fancy. They'll turn their backs on truth and chase mirages. But you 1. keep your eye on what you're doing; 2. accept the hard times along with the good; 3. keep the Message alive; 4. do a thorough job as God's servant. There will be times when people will have no stomach for solid teaching, but will fill up on spiritual junk food--catchy opinions that tickle their fancy. El Shaddai (almagtige, algenoegsame God), help ons om die evangelie van Jesus uit te dra tydig en ontydig, help ons om die goeie tye te koester en slegte tye te verdra, help ons om die Boodskap van Lewe in Christus altyd voor elkeen te hou, en help ons om wat ons doen, GOED TE DOEN asof vir die Here, en NIE vir mense nie. Daar is sekere seisoene wat herlewings genoem word, waartydens God sy Gees op mense uitgestort het. Hierdie tye, ook genoem ontwakings gebeur wanneer die teenwoordigheid van God ervaar word met magtige openbaarmakings van die Heilige Gees. J. Edwin Orr. My hart sê: Ek soek u aangesig, O Here Jesus!

- 109 - DAG 90-Voorwaardes vir Herlewing: DOEN Act 4:31 En toe hulle gebid het, is die plek geskud waar hulle saam was, en hulle is almal vervul met die Heilige Gees en het die woord van God met vrymoedigheid gespreek. Act 4:31 And when they had prayed, the place in which they were assembled was shaken; and they were all filled with the Holy Spirit, and they continued to speak the Word of God with freedom and boldness and courage. VERVUL/FILLED - Greek - pletho = to "fill" ( influence, supply); to fulfil (time):--accomplish, full (...come), furnish. AMPL - Act 4:31..and they were all filled with the Holy Spirit, and they continued to speak the Word of God with freedom and boldness and courage. Efes 5:18.; maar word met die Gees vervul. AMPL -Eph 5:18-19. but ever be filled and stimulated with the [Holy] Spirit. Eerste teken = Talespraak - Hand 2:4; Hand 19:6; Hand 10:46 ; Blydskap - Hand 13:52 En die dissipels is vervul met blydskap en met die Heilige Gees. Sterk Geloof - Jud 1:20 Maar julle, geliefdes, moet julleself opbou in jul allerheiligste geloof en in die Heilige Gees bid Getroue God, volgens Luk 11:13 As ons dan wat sleg is, weet om goeie gawes aan ons kinders te gee, hoeveel te meer sal die hemelse Vader die Heilige Gees gee aan die wat Hom bid? U is die Doper met die Heilige Gees, Ons bid dat ELKE GELOWIGE gevul sal wees met die Heilige Gees n Evangeliese herlewing is n buitengewone werk van God waartydens Christene intens bewus word van Sy teenwoordigheid, hulle bekeer van hulle sonde en in hernude gehoorsaamheid aan die wil van God, wat hulle nou ken, hulle opnuut aan Hom toewy. Die vrug van die toewyding is n verdieping in hulle persoonlike en gesamentlike ervaring van God en n toenemende besorgdheid om andere ook vir Christus te wen. Uittreksel: The Ten Greatest Revivals Ever deur Elmer Towns en Douglas Porter. Vader God, gee my vandag guns...

- 110 - DAG 91-Voorwaardes vir Herlewing: DOEN Jak 2:14 Wat baat dit, my broeders, as iemand sê dat hy die geloof het, maar hy het nie die werke nie? Dié geloof kan hom tog nie red nie? Jam 2:14 What is the use (profit), my brethren, for anyone to profess to have faith if he has no [good] works [to show for it]? Can [such] faith save [his soul]? Jak 2:15 As daar nou n broeder of suster is wat : 1, naak is - Gaan heen in vrede, word warm, maar julle gee hulle nie wat vir die liggaam nodig is nie 2, aan die daaglikse voedsel gebrek het, - word versadig, maar julle gee hulle nie wat vir die liggaam nodig is nie Die geloof, as dit geen werke het nie, is dood. Jak 2:17 Die geloof werk saam met sy werke en word volkome uit die werke? Jak 2:22 Jam 2:22 Isn't it obvious that faith and works are yoked partners, that faith expresses itself in works? That the works are "works of faith"? My God, my hart is verander, my gedagtes vernuwe. Ek begeer niks meer as om na u wil te vra nie dag en nag. Elke keer wat ek asemhaal, elke oomblik wat ek wakker is, doen met my soos u wil. U is al wat ek wil hê, en al wat ek nodig het. Ek gee myself nou opnuut aan U. Tydens n herlewing is die besef van God se teenwoordigheid oral. Die atmosfeer is deurtrek daarvan, of beter gestel, die atmosfeer word geskep deur God se teenwoordigheid. Dit maak nie saak waar n mens gaan nie, die bewussyn van die werklikheid en nabyheid van God volg jou. Die eienaardige resultaat was dat waar mense ookal vergader het, daar was dit n plek van ontsag. Plekke van vermaaklikheid en kroeë was feitlik leeg. Uittreksel: Handbook on Revival deur H.E. Schmul. Here Jesus Christus, my siel dors na U! 91

- 111 - GEDAGTE VIR DIE WEEK Kerke in Jamaika het begin om te bid vir n soortgelyke uitstorting van die Heilige Gees. Soos wat mense gebid het, het hulle verwagting vir n naderende herlewing toegeneem. Teen 1869 het meeste Christene geglo dat God vir hulle herlewing sou stuur voor die einde van die jaar, maar niemand het die felheid waarmee die strome van seën uitgestort is, verwag nie. Hierdie herlewing het : I. kroeë en dobbelhuise laat sluit, II. lank geskeide mans en vrouens met mekaar laat versoen, III. verlore kinders huis toe laat terugkeer, IV. elke plek van aanbidding tot oorlopens toe volgemaak, V. die ywer van leraars aangevuur, VI. die kerke gereinig, VII. en baie sondaars tot bekering gebring. Dit het ook diegene wat nie hulleself voor God wou verneder nie, woedend gemaak. Die volk wat onlangs uit slawerny bevry is, het hulle ware vryheid in Christus besef en meeste het gekies om nooit weer terug te keer na die slawerny van sonde waaruit Christus hulle vrygemaak het nie. Jamaican Revival, 1860.

- 112 - SELGROEP WEEK 13: WELKOM: AANBIDDING: WOORD: 1. Wat het hierdie afgelope week jou die meeste getref? 2. Lees: Filippense 2: 12-13 - My geliefdes, julle was altyd gehoorsaam wanneer ek by julle was. Des te meer moet julle gehoorsaam wees nou dat ek nie daar is nie. Julle moet julle met eerbied en ontsag daarop toelê om as verloste mense te lewe, want dit is God wat julle gewillig en bekwaam maak om sy wil uit te voer. (NV) 3. IS DIT MAKLIKER OM GEHOORSAAM TE WEES as ons iemand as mentor het, of iemand wat jou dophou?.. Die doel van hierdie geloofsgemeenskap waarvan ons deel is, is dat ons as gelowiges sal verander van babas in die geloof tot volwassenes in Christus. LEES: 1 Joh 2:3-5 ; 1 Joh 3:22-24 ; 1 Pet 1:2 ; Heb 12:11-12; Kol 4:12 ; GAL 5: 7-8 4. EVALUEER JOUSELF en doen INTROSPEKSIE ; is jy NOG GEHOORSAAM? Jy hoef nie te antwoord nie, antwoord liewer die volgende vraag? 5. In watter opsigte het jou lewensperspektief al verander? 6. WAT BETEKEN DIT VIR JOU AS PAULUS VRA Julle moet julle met eerbied en ontsag daarop toelê om as verloste mense te lewe? OU VERTALING = WERK JULLE EIE HEIL UIT - HOE WERK EK MY EIE HEIL UIT? HET CHRISTUS DIT DAN NIE GEDOEN NIE? 7. KYK NA DIE VOLGENDE VERS!!!... DIT IS GOD WAT IN JULLE WERK OM TE WIL EN TE WERK NA SY WELBEHAE want dit is God wat julle gewillig en bekwaam maak om sy wil uit te voer. (NV) LEES : Joh 8:44 ; Joh 5:30; Joh 4:23 ; Matt 7:21 ; 8. In watter opsigte sal jy nog graag wil verander? DIT WIL Sê.. IS JY GEHOORSAAM? IS JY BESIG OM SOOS n VERLOSTE TE LEWE? IS JY VOLKOME BINNE SY WIL? VISIE: Here Gee ons n Goddelike lewensperspektief