ONDERNEMING: BETALING VAN SKOOLFONDS Dokument is meegaande aangeheg.

Similar documents
Beste Bidder/Intersessor

AANSOEKVORM 2015 PRIMêRE SKOOL

MOTHEO/XHARIEP HOëRSKOLE ATLETIEK MOTHEO/XHARIEP HIGH SCHOOLS ATHLETICS

Catullus se Carmina in Afrikaans vertaal: n funksionalistiese benadering

DOELSTELLING DANKIE TERUGVOER

GENERAL RULES AND REGULATIONS FOR ALL EXHIBITORS AT THE GRAIN SA NAMPO HARVEST DAY AT NAMPO PARK ALGEMENE

Welkom by ons Aanddiens! Kom geniet n koppie koffie in die saal na die diens!

Lisa Bevere. New York Times- topverkoperskrywer DIE LEEUTJIE. Illustrasies deur Kirsteen Harris-Jones

Bybel vir Kinders. bied aan. Die vrou by die put

GRADE 12 SEPTEMBER 2012 RELIGION STUDIES P2

Bybel vir Kinders bied aan. God Toets Abraham se Liefde

1. OM JESUS TE VOLG: 2. DTR die verhouding:

Die maan en sy rol in ons wereld *

Catharina Maria Conradie

VEILINGS ONDER REëLS VAN DIE GENOOTSKAP

P R O S P E K T U S 2018

Skedule G2\Schedule G2 (13 Februarie/February 2017)

VEILINGS ONDER REËLS VAN DIE GENOOTSKAP

IN PIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRANSVAALSE PROVINSIALE AFDELING)

3.2 The unpublished Report 7 is to remain as such (unpublished) in the possession of the

IN THE SUPREME COURT OP SOUTH AFRICA. CORBETT, MILLER, JJA et NICHOLAS, AJA

Bybelskool van Centurion. 27 Maart Welkom

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun

Community of Practice

Hoor God deur Drome en Visioene Hear God through Dreams and Visions

Together moving in unity to fulfill our God-given missional calling! DIE APOSTOLIESE GELOOF SENDING VAN SUID-AFRIKA. Afrikaans AFM - AGS

Excelsus (die Sentrum vir Bedieningsontwikkeling) bied in 2019 die volgende aan:

Join us for a Seminar/Presentation by the author of the book below: When: 9 March 2015 Where: Helderberg High School Chapel Time: 19h00

n Verduidelijking van die Nuwe Verbond deur Dr. Marc s. Blackwell Sr.

Die ekonomie en die Christen n perspektief. 1 Desember 2010

"Onse Vader wat in die hemele is, laat u Naam geheilig word; laat u koninkryk kom; laat u wil geskied, soos in die hemel net so ook op die aarde; gee

Die wedersydse verhouding tussen geloof en geestesgesondheid. Dr Deon Bruwer

2 NO GOVERNMENT GAZETTE, 11 OCTOBER 2006 No. CONTENTS Page Gazette No. No. No. INHOUD Bfadsy No. Koeran! No. PROCLAMATION 44 Protection of Const

n Prins word die Skaapwagter

Dit bring ons by ons tweede handvatsel in `n strewe na die leef van die Koninkryk Kultuur nl: Genade pad.

BROSJURE JUNIE 2018 TOERUSTING VIR BYBELSE BERADING AANSPREEKLIKHEID IN BEDIENINGSOPLEIDING. w w w. m y f i l a d e l f i a. c o m

10 Woorde wat ons ewige redding en verlossing beskryf

HOE GROEI BY MENSE PLAASVIND. Enkele Inleidende Opmerkings ter Agtergrond

Kain vermoor Abel (Genesis 4:8)

Let it be. Laat dit wees. Monday 18 June 12

22.4 RAPPORT DEPUTATE LITURGIESE SAKE LIEDBOEKE IN VERSKILLENDE TALE (Art 163)

22.4 RAPPORT DEPUTATE LITURGIESE SAKE LIEDBOEKE IN VERSKILLENDE TALE

To fulfill. To complete its purpose. He was the end of the law. It was a "schoolmaster to bring us to Christ"

1. Aanbiddingswette Wie en hoe aanbid word - Dit kan tog nooit verander nie. Hierby is ingesluit, wette wat spesifiek teen 'n heidense gebruik se insl

REIERIII VII REHDIDTH/ veriieit IF REHDim. van/of REHOBOTH. Bladsy

* Produkte wat nie in voorraad by u naaste tak is nie, is beskikbaar op bestelling. * Pryse sluit BTW in, behalwe waar aangedui BTW uitg.

After how many hours of interrogation - if he did. write it - after how many hours of continuous interrogation?

DIE WEG CHRISTELIKE GEMEENTE, NELSPRUIT GEESTELIKE OUTORITEIT

DIE FEESTYE VAN YHVH LES 13 (DEEL 2): OP WATTER DAG IS YESHUA GEKRUISIG?

SHELLEY POINT NEWS. Terry. September 2016

BROSJURE JUNIE 2017 TOERUSTING VIR BYBELSE BERADING

BROSJURE JANUARIE 2019

1741. Majoor Cronwright gese het ek moet Dr. Aggett on- dervra, het ek eers ek dink, twee dae, gespandeer

N NUWE TYDVAK BREEK AAN! MAAK VAS JOU GORDEL

Van Vervolger tot Prediker

A KARANGA PERSPECTIVE ON FERTILITY AND BARRENNESS AS BLESSING AND CURSE IN 1 SAMUEL 1:1-2:10

GEHOORSAAMHEID AAN GOD

Die verheerlikte Jesus se seën en ons. Vandag vier ons die troonsbestyging van die Koning van die konings.

Bybel vir Kinders bied aan. Die Hemel God se pragtige huis

Die Hemel God se pragtige huis

Les 6 vir 10 November 2018

KOOPKONTRAK (VIR HERVERKOOP DOELEINDES) VERLOREN LANDGOED

Oorsig van navorsingstuk

SHELLEY POINT NEWS. February 2017

GROEIGROEP MATERIAAL BADBOYS OM DIE KRUIS KAJAFAS

Preek Jan Steyn 25 Februaie Teks: Johannes 13:1-35. Tema: Saamwees (op mekaar gerig wees) Inleiding:

Definition2 - SALWING = GODDELIKE AANSPORING OM TE FUNKTIONEER/ANOINTING = THE UNCTION TO FUNCTION

K O'REILLY

BEGIN BY DIE EINDE: Wat moet met jou gebeur as jy doodgaan?

Nagmaal is n Tyd van herinnering n Geleentheid om die Here te dank dat Hy aan die kruis gesterf het vir ons sonde.

Preek Jan Steyn Sondag 29 Oktober Teks: Efesiers 2:1-10. Tema: In Christus lewe jy. Inleiding:

SERMON FORMS AS A DIMENSION OF COMMUNICATION IN THE CURRENT WORSHIP CONTEXT IN THE SOUTH KOREAN CHURCHES JONGSEOG HWANG

BRUID VAN JESUS. PREDIKER: Pastoor Johan Putter PLEK: Mbombela DATUM: 9 Julie Page 1 of 11

THE FIVE MEGILOTH ESTHER SONG OF SONGS RUTH ECCLESIASTES LAMENTATIONS

AS HERMENEUTIESE RAAMWERK VIR. Voorgelê ter vervulling van die vereistes vir die graad DOCTOR DIVINITATIS

Studieleier: Dr. M van Heerden

5. n Ewige toekoms vir my kind Here. Joh.6:40 elkeen wat die seun sien en in Hom glo, die Ewige Lewe sal hê

27.4 RAPPORT 4 DEPUTATE KERKGROEIBEDIENING NUWE TERREINE (Artt 206, 290) 27.4 REPORT 4 DEPUTIES CHURCH GROWTH MINISTRIES NEW AREAS (Arts 206, 290)

PREPARATORY EXAMINATION. IN THE MAGISTRATE'S COURT FOR THE DISTRICT OF JOHANNESBURG HELD IN JOHANNESBURG.

GELOOF BYBEL KOLLEGE BELEID Registrasie Nr: 2016/500857/07

Hoofstuk 1. Eensaamheid: woordverklaring

2 President I wish you all welcome. As usual, you know you are welcome to have discussions with us. In that spirit I can assure you, we are meeting he

relevancy and the admissibility of what is called similar facts, there must be a sufficient nexus between the evidence sought to be led and the

MR. SCHABORT: May we just ask Sir, is this being submitted. will be evidence to this effect or is the witness being

G E L O O F F A I T H. God se Woord oor Genesing POSBUS 232, BALLITO, 4420 TEL: (032) / FAKS: (032)


Wanneer die kerk verdwaal in valsheid word dit n vertoonvenster van Afgode diens.

16.10 RAPPORT 4 DEPUTATE EKUMENISITEIT BUITELANDS OOSTE REPORT 4 DEPUTIES ECUMENICITY INTERNATIONAL EAST

2de & 3de. Vir volledige registrasie benodig Emet die volgende. Baie Dankie

Waar is God as ons swaarkry?

MEGILOTH 2: ESTER / ESTHER

Die Kalender uit die Skrif

(Uit Leef stroom-op! hoofstuk 1)

Pride gets no pleasure of having something, only having more of it than the next man C. S.

Jan Steyn Preek Sondag 12 Augustus Teks: Lukas 19:1-10. Tema: Genade groter as myself.

AM PRINGLE EN ANDERE. Prof Kobus van Rooyen SC (Voorsitter) Prof Willem De Klerk (Uitsaai-Verteenwoordiger) Prof Henning Viljoen (Gekoöpteerde lid)

Die tragedie wat die 2010 sokker Wêreldbeker weer vir my uitgelig het.

Komi tee pertinent 'n opmerking daaroor maak dat 'n bevelvoerder. wat daardie begrip van aanranding het en dat selfs *n vuishou

DIE GODHEID Matt 28:19 veelgodery.

Die opkoms van n nuwe generasie.

Transcription:

GERT MARITZ Posbus/P.O. Box 13686 Cascades 3202 PRIMÊRE SKOOL PRIMARY SCHOOL Tel.: 033 345 1501/ 033 3451520 Faks / Fax: 033 345 9291 Epos / Email: psgm@telkomsa.net 15 November 2014 Geagte Ouers SKOOLFONDS 2015 ONDERNEMING: BETALING VAN SKOOLFONDS 2015 Gedurende die Algemene Jaarvergadering van die Beheerliggaam en die ouers van die skool, gehou op 13 November 2014, is die skoolfonds vir 2015 aanvaar as R15000.00 per leerder per jaar. ONDERNEMING: BETALING VAN SKOOLFONDS 2015. Dokument is meegaande aangeheg. U word versoek om die dokument volledig te voltooi en terug te besorg aan die skool so gou moontlik en nie later as 31 Januarie 2015 nie. Indien die dokument nie volledig en geteken terugbesorg word aan die skool teen die sperdatum nie, neem ons aan dat die volle skoolfonds vir die jaar teen 28 Februarie 2015 betaal sal wees. BETALING VAN SKOOLFONDS 1. U word versoek om die skoolfonds direk in die skool se bankrekening in te betaal. Ons probeer die hantering van groot bedrae kontant by die skoolkantoor vermy. 2. Die skoolfonds kan by enige tak van NEDBANK betaal word OF ʼn internet oordrag kan gedoen word. 3. U word van die skool se bankbesonderhede voorsien op die rekening. Heg asseblief die korrekte verwysingsnommer aan u betaling en stuur bewys van u betaling aan die skool. Die korrekte verwysingsnommer wat vereis word is u rekeningnommer wat op die rekening verskyn. Die rekeningnommer is gekoppel aan die leerder se van.

4. Betaling van skoolfooie, indien eenmalig, maandeliks of kwartaaliks sal op die volgende datums betaalbaar wees: Eenmalige paaiement vanr15000.00 (betaalbaar voor of op 28 Februarie 2015 Kwaartaalikse paaiement van 4 x R3 750.00 (Paaiemente op of voor 31 Januarie; 13 April; 20 Julie and 12 Oktober 2015) Tien maandelikse paaiement van R1 500.00 vanaf 31 Januarie 31 Oktober 2015. RESOLUSIE VIR AANVAARDING TYDENS BEGROTINGSVERGADERING Ingevolge Artikel 38 en 39 van die Suid-Afrikaanse Skolewet, wet 84 van 1996, word die volgende resolusies voorgelê vir goedkeuring: 1. BEGROTING 2015 Die begroting soos voorgehou, en wat die geskatte kumulatieve effek van die gevestigde gedeeltelike of voorwaardelike kwytskelding van die betaling van skoolgelde by Primêre Skool Gert Maritz, reflekteer, word hiermee goedgekeur en aanvaar. 2. SKOOLFOOIE 2015 2.1 Dat skoolfooie by Primêre Skool Gert Maritz, vasgestel en gehef mag word. 2.2 Dat skoolfooie by Primêre Skool Gert Maritz, vir 2015 R15 000,00 per leerder, per jaar sal beloop. 2.3 Dat skoolfooie by Primêre Skool Gert Maritz, jaarliks vooruit betaalbaar sal wees, en wel voor of op 28 Februarie 2015. 2.4 Dat die Beheerliggaam van Primêre Skool Gert Maritz, betaling in paaiemente sal aanvaar, met dienverstande dat n ooreenkoms om skoolfonds te betaal met die Beheerliggaam van Primêre Skool Gert Maritz, gesluit moet word voor of op 28 Februarie 2015. 2.5 Dat indien ouers nie die ooreenkoms om skoolgelde te betaal voor of op 28 Februarie 2015 terugbesorg aan Primêre Skool Gert Maritz, nie, dat die betaling van die volle uitstaande skoolgelde vir 2015 voor of op 28 Februarie 2015 gemaak moet word.

3. AANSOEKE OM KORTING 3.1 Dat die volgende prosedure sal geld met betrekking tot alle aansoek om korting van skoolgelde: 3.2 Alle aansoeke om korting moet by die Skoolfooisekretaresse van Primêre Skool Gert Maritz, ingehandig word op die voorgeskrewe vorm voor of op 28 Februarie 2015, of binne sestig (60) dae na verandering van omstandighede. 3.3 Die Beheerliggaam van Primêre Skool Gert Maritz, behou die reg voor om onderhoude te voer om inligting te kontroleer. 3.4 Ouers het n reg van appèl tot die Hoof van die Departement met betrekking tot enige beslissing van die Beheerliggaam van Primêre Skool Gert Maritz, aangaande korting of kwytskelding van die betaling van skoolgelde. 3.5 Die Beheerliggaam van Primêre Skool Gert Maritz, sal die gesamentlike bruto inkomste van beide ouers soos vervat in die Regulasies vir die Kwytskelding van Ouers van die Betaling van Skoolgelde, Staatskoerant R1052, van 18 Oktober 2006, gebruik om te bepaal of ouers vir korting of kwytskeling kwalifiseer. 3.6 Die Beheerliggaam van Primêre Skool Gert Maritz, mag die hantering van alle aansoeke om korting delegeer na die Skoolfooisekretaresse. 3.7 Indien geen aansoek om korting of kwytskelding van skoolgelde op die voorgeskrewe vorm voor 28 Februarie 2015 ontvang word nie, of binne sestig dae na n verandering van omstandighede nie, sal ouers ipso facto onder belet wees om dan aansoek te doen vir korting om kwytskelding van skoolgelde. 3.8 Die voorgeskrewe aansoekvorm vir korting is beskikbaar by die Skoolfooisekretaresse. U moet skriftelik aansoek doen. 4. BETALINGS IN TERME VAN ARTIKEL 38A Dat die Beheerliggaam gemagtig word om aansoek te doen in terme van Artikel 38A van die Suid-Afrikaanse Skolewet 84 van 1996 vir die goedkeuring van addisionele vergoeding aan personeellede wat deur die Staat aangestel is en by die skool werk. 5. FOTOSTAATPAPIER Een riem fotostaatpapier per kwartaal, per leerder is verpligtend. (A4 Rotatrim).

6. VERSEKERING (Alexander Forbes) Dit is verpligtend vir enige leerder wat aan sport/uitstappies deelneem om of n mediese fonds of skoolversekering te beskik. Versekering is beskikbaar by Price Alexander Forbes teen R140.00 per leerder per jaar. Ons stel voor indien u nie van n mediese fonds beskik nie, om dan bogenoemde verskering uit te neem vir die leerder. Die uwe Mev. C.A.J. van Tonder Skoolhoof Mnr. A.G. Opperman Voorsitter van die Beheerliggaam

GERT MARITZ PRIMÊRE SKOOL PRIMARY SCHOOL Posbus/P.O. Box 13686 Cascades 3202 Tel.: 033 345 1501/ 033 3451520 Faks / Fax: 033 345 9291 Epos / Email: psgm@telkomsa.net AANSOEK OM TOELATING Leerder: Admin Nommer Rekening Nommer Register Klas

OOREENKOMS OM SKOOLGELDE TE BETAAL 2015 Aangegaan tussen die Beheerliggaam van Primêre Skool Gert Maritz en: 1. VOLLE NAAM EN VAN (VADER/STIEF/VOOG) IDENTITEITSNOMMER 2. VOLLE NAAM EN VAN (MOEDER/STIEF/VOOG) IDENTITEITSNOMMER 3. KONTAK BESONDERHEDE VAN VADER/STIEF/VOOG Fisiese Adres: Posadres: Telefoon: Werk Huis Selfoon 4. KONTAK BESONDERHEDE VAN MOEDER/STIEF/VOOG Fisiese Adres: Posadres: Telefoon: Werk Huis Selfoon 5. WERKGEWER SE ADRES EN TELEFOONNOMMER VADER/STIEF/VOOG MOEDER/STIEF/VOOG Telefoonnommer: Telefoonnommer: 6. NAAM, ADRES en TELEFOONNOMMER VAN N FAMILIELID WIE NIE WOONAGTIG IS BY U NIE: 7. NAAM en VAN van LEERDER IN 2015: Telefoonnommer: Graad

1. VOORREDE In gevolge van Artikel 40 van die Suid Afrikaanse Skole Wet, Wet nr. 48 van 1966, is ouers verplig om skoolgeld te betaal. 1.1 Skoolfooie word in konsultasie met die ouers van hierdie skool vasgestel. 1.2 Skoolfooie is jaarliks vooruit betaalbaar met die aanvang van die nuwe skool jaar. Die Beheerliggaam is bereid om betaling van skoolfooie te aanvaar in ooreenstemming met hierdie ooreenkoms. 1.3 Geen vergunning sal neerkom op n afstanddoening of novasie van einge regte wat die Beheerliggaammag hê nie. 2. ONDERNEMING 2.1 Ek/Ons, die ondergetekendes erken hiermee aanspreeklikheid vir die jaarlikse skoolgeld, en Ek/Ons onderneem om die jaarlikse skoolgeld ten bedrae R15000.00 per leerder per jaar te betaal. 2.2 Ek/Ons onderneem verder: 2.2.1 Om die skoolgelde stiptelik in ooreenstemming met hierdie ooreenkoms te betaal; 2.2.2 Om die skool minstens 30 dae kennis te gee indien die leerder die skool sou verlaat, en indien ek sou versuim om kennis te gee, onderneem Ek/Ons hiermee om die pro-rata skoolfooie vir n periode van 30 dae te betaal nadat die leerder die skool verlaat het; 2.3 Ek/Ons onderneem om die skoolgeld as volg te betaal: 2.3.1 Enkele betaling van R15000.00; 2.3.2 Kwartaallikse betalings van 4 x R3750.00 (Paaiement 31 Januarie; 13 April; 20 Julie en 12 Oktober 2015) 2.3.3 Tien maandelikse paaiemente van R1500.00 per maand met effek van 31 Jan 31 Oktober 2015; 2.3.4 Spesiale reëlings (meld datum asseblief) 2.3.5 Korting (U moet skriftelike Aansoek doen om Korting)voor 28 Februarie 2015

3. WANBETALING 3.1 Indien u versuim om betalings te maak in ooreenstemming met hierdie ooreenkoms, word die balans op u rekening vir die jaar se skoolfooie onmiddellik opeisbaar en betaalbaar. 3.2 Indien u versuim om betalings te maak in ooreenstemming met hierdie ooreenkoms, mag die Beheerliggaam: 3.2.1 Regsaksie teen u instel vir die invordering van enige agterstallige skoolgeld, in welke geval u aanspreeklik sal wees vir koste op die skaal soos tussen Prokureur & Kliënt, insluitende invorderingskommissie; 3.2.2 Wanbetaling aan n kredietburo rapporteer 3.3 n Sertifikaat onderteken deur die Skoolhoof of die Tesourier sal prima facie Bewys wees van enige bedrag uitstaande in gevolg van hierdie ooreenkoms. 3.4 Indien hierdie ooreenkoms, volledig voltooi en onderteken, nie aan die skool oorhandig die jaar te betaal op of voor 28 Februarie 2015 of binne 10 dae na toelating, na gelang van geval. 4. AANSOEKE OM KORTING OP SKOOLFOOIE 4.1 Indien geen aansoek om korting op die voorgeskrewe vorm voor 28 Februarie 2014 ontvang word nie, sal u ipso facto onder belet wees om aansoek te doen om korting op skoolgeld, en sal die skoolgelde soos bepaal deur die ouers van die skool op u van toepassing wees, ongeag of u andersins vir korting sou kwalifiseer. 4.2 Indien geen aansoek om korting op die voorgeskrewe vorm ontvang word vir leerders wat na 28 Februarie 2014 toegelaat word nie en ouers wie se omstandighede verander na 28 Februarie 2014 binne 60 dae na toelating of verandering van omstandighede, soos die geval mag wees, sal hier ipso facto onder belet wees om aansoek te doen vir korting op skoolgeld en sal die skoolgeld soos bepaal deur die ouers van die skool op u van toepassing wees, ongeag of u andersins sou kwalifiseer vir korting. 5. AFSTANDDOENING 5.1 U aandag word gevestig op die bepalings van die regulasies gepubliseer in die Staatskoerant gedateer 18 Oktober 2006, en meer spesifiek regulasie 3(1)(c), n kopie waarvan by die skool beskikbaar is wat handel met aansoeke om korting.

5.2 Ek/Ons doen hiermee afstand van enige reg wat Ek/Ons mag hê ingevolge bovermelde regulasie. 6. ALGEMEEN 6.1 Ouers/Voogde sal gesamentlik en afsonderlik aanspreeklik wees vir die betaling van skoolgeld. 6.2 Die Beheerliggaam behou die reg voor om skoolgelde retrospektief na konsultasie met die ouers van die skool te verhoog. 6.3 Hierdie ooreenkoms moet deur beide ouers/voogde onderteken word. 6.4 Geen wysiging van hierdie ooreenkoms sal van enige krag wees tensy dit skriftelik gewysig is en deur beide partye onderteken is nie. 6.5 Ek/Ons nomineer die bovermelde adres as my/ons domicilium citandi et executandi. 6.6 Hierdie ooreenkoms is n kennisgewing ingevolge Artikel 41(5)(a) van die Suid- Afrikaanse Skolewet, Wet 84 van 1996, n kopie waarvan by die skool beskikbaar is. GEDATEER te PIETERMARITZBURG op hierdie dag van 20. VADER/STIEF/VOOG MOEDER/STIEF/VOOG

SKOOLHOOF / SKOOLFONDS SEKRETARESSE