Together moving in unity to fulfill our God-given missional calling! DIE APOSTOLIESE GELOOF SENDING VAN SUID-AFRIKA. Afrikaans AFM - AGS

Similar documents
Bybel vir Kinders. bied aan. Die vrou by die put

Welkom by ons Aanddiens! Kom geniet n koppie koffie in die saal na die diens!

"Onse Vader wat in die hemele is, laat u Naam geheilig word; laat u koninkryk kom; laat u wil geskied, soos in die hemel net so ook op die aarde; gee

Les 6 vir 10 November 2018

Kain vermoor Abel (Genesis 4:8)

Bybel vir Kinders bied aan. God Toets Abraham se Liefde

Die wedersydse verhouding tussen geloof en geestesgesondheid. Dr Deon Bruwer

Dit bring ons by ons tweede handvatsel in `n strewe na die leef van die Koninkryk Kultuur nl: Genade pad.

n Prins word die Skaapwagter

GRADE 12 SEPTEMBER 2012 RELIGION STUDIES P2

Bybelskool van Centurion. 27 Maart Welkom

n Verduidelijking van die Nuwe Verbond deur Dr. Marc s. Blackwell Sr.

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun

Kleingroepe as Gemeenskappe van Dissipels...

Join us for a Seminar/Presentation by the author of the book below: When: 9 March 2015 Where: Helderberg High School Chapel Time: 19h00

DIE GODHEID Matt 28:19 veelgodery.

Catullus se Carmina in Afrikaans vertaal: n funksionalistiese benadering

1. OM JESUS TE VOLG: 2. DTR die verhouding:

Excelsus (die Sentrum vir Bedieningsontwikkeling) bied in 2019 die volgende aan:

HOE GROEI BY MENSE PLAASVIND. Enkele Inleidende Opmerkings ter Agtergrond

Unity Apostles Church of New Zealand Post Card- Farewell to Evangelist John Weder All Honour to God

(Uit Leef stroom-op! hoofstuk 1)

'n GEMEENTE VAN GOD MET JESUS CHRISTUS AS HOEKSTEEN

Die ekonomie en die Christen n perspektief. 1 Desember 2010

DOELSTELLING DANKIE TERUGVOER

BEGIN BY DIE EINDE: Wat moet met jou gebeur as jy doodgaan?

Preek Jan Steyn 25 Februaie Teks: Johannes 13:1-35. Tema: Saamwees (op mekaar gerig wees) Inleiding:

GEHOORSAAMHEID AAN GOD

Om n omgewing te skep vir gesonde mense om gesonde verhoudings en n dinamiese, lewendige bedieningslewe te kan hê.

Die verheerlikte Jesus se seën en ons. Vandag vier ons die troonsbestyging van die Koning van die konings.

Rom 14:1-12. Fokus: Rom 14:10-12 Die belangrikheid van Kerk-eenheid en ons hantering van versskille (d)

19.20 BESKRYWINGSPUNT STREEKSINODE NOORDWES KATEGISMUS (Art 124) POINT OF DESCRIPTION REGIONAL SYNOD NORTH WEST CATECHISM (Art 124)

Het jy al gehoor van die Vier Geestelike Wette?

Mark 9: Fokus: 9:35-37 By die dienende Christus moet ons dienskneg-dissipels word.

To abandon prayer is to embrace atheism. Alec Motyer

Oktober Lees: Mattheus 7:1-12 Fokus: vers 6-11

Definition2 - SALWING = GODDELIKE AANSPORING OM TE FUNKTIONEER/ANOINTING = THE UNCTION TO FUNCTION

Van Vervolger tot Prediker

Die regering van die Kerk 1Tim 2: Christus se wil dat vroue leerlinge moet wees... maar nie self mag onderrig gee nie.

5. n Ewige toekoms vir my kind Here. Joh.6:40 elkeen wat die seun sien en in Hom glo, die Ewige Lewe sal hê

Wie is Jesus? Wie is Jesus? KLEINGROEPBEDIENING. Predikant: Wilhelm Leuschner Sel: Epos:

Is profesie oor Christus in die Ou Testament altyd direk Messiaans?

THE APOSTOLIC FAITH MISSION OF SA DIE APOSTOLIESE GELOOFSENDING VAN SA

GROEIGROEP MATERIAAL BADBOYS OM DIE KRUIS KAJAFAS

NIE ELKEEN WAT...!! nie die wil van die Vader doen nie sal nie in die koninkryk van die hemele ingaan nie!! en wat die wil van die Vader doen

AFRIKANER WEERSTANDSBEWEGING THE SOUTH AFRICAN BROADCASTING CORPORATION

DIE WEG CHRISTELIKE GEMEENTE

Die betekenis van die kruis (1)

Contents 1. Aanbidding Diens... 3 Navolging van Jesus se voorbeeld... 4 Nederigheid... 5 Solidariteit met mense in nood... 5 Selfoorgawe...

Mattheus 6:9-10 Ons nuwe dissipel-lewe is n lewe waarin ons radikaal breek met self-gesentreerdheid en leef met God-gesentreerdheid.

Mei Lees: Mat 5: Hoekom? Ook sy prediking hier in-ie Bergpredikasie.

A CURRICULUM FOR COMMUNITY DEVELOPMENT IN PRACTICAL THEOLOGY

DAG 85-Voorwaardes vir Herlewing: DOEN

A KARANGA PERSPECTIVE ON FERTILITY AND BARRENNESS AS BLESSING AND CURSE IN 1 SAMUEL 1:1-2:10

Die Heerskappy van Christus in die Kerk

10 Woorde wat ons ewige redding en verlossing beskryf

LUKAS 10 BELEEF BYBELSE EKKLESIA Here, verander ons prentjie en belewenis van gemeente-wees

DIE WEG CHRISTELIKE GEMEENTE, NELSPRUIT GEESTELIKE OUTORITEIT

Nagmaal is n Tyd van herinnering n Geleentheid om die Here te dank dat Hy aan die kruis gesterf het vir ons sonde.

Quo Vadis? EVANGELISASIEBLAD VAN DIE GEREFORMEERDE KERKE IN SUID-AFRIKA. Geregistreer by die poskantoor as nuusblad. NR.

Filippense 1:27-30 Ermelo 20/09/2015(Doop)

22.4 RAPPORT DEPUTATE LITURGIESE SAKE LIEDBOEKE IN VERSKILLENDE TALE

MOTHEO/XHARIEP HOëRSKOLE ATLETIEK MOTHEO/XHARIEP HIGH SCHOOLS ATHLETICS

NEW INTERNATIONAL VERSION

Pretoria- 23 Junie 2012

Gen 17:1-14; Rom 4:1-12; Kol 2:1-12

Bybel vir Kinders bied aan. Die Hemel God se pragtige huis

Die Hemel God se pragtige huis

Lisa Bevere. New York Times- topverkoperskrywer DIE LEEUTJIE. Illustrasies deur Kirsteen Harris-Jones

OEPS! WAAR IS MY GELOOF HEEN?

Omdat soveel mense my hierna die afgelope tyd vra, kom ek probeer n slag baie uitvoerig hierop te antwoord.

THE FIVE MEGILOTH ESTHER SONG OF SONGS RUTH ECCLESIASTES LAMENTATIONS

Isaiah 38:19 19 The living, the living, he thanks you, as I do this day; the father makes known to the children your faithfulness.

Waar is God as ons swaarkry?

keys to preach the Gospel carlos moses

Hoofstuk 2: Hoekom doen ek dit?

To fulfill. To complete its purpose. He was the end of the law. It was a "schoolmaster to bring us to Christ"

Markus 16:1-8. Die leë graf, die Evangelie-boodskap daarin, en die vroue met die oprag om hieroor te getuig.

Catharina Maria Conradie

22.4 RAPPORT DEPUTATE LITURGIESE SAKE LIEDBOEKE IN VERSKILLENDE TALE (Art 163)

JOHANNESBURG CHURCH OF CHRIST (Geaffilieer met die Los Angeles International Church of Christ - LAICC) (Ds Francois Smit) 1.

Tema: Hoe word ek n loot (1)?

Teks: 1 Konings 19:15-21, 2 Konings 2:1-15 en Jesaja 61:1-11. Tema: Die mantel van Elia en die mantel van Christus. Agtergrond: 1 Konings Hoofstuk 18

Twee van die grootste leuens oor sukses wat aan ons en aan ons kinders deur die samelewing vertel word.

Pride gets no pleasure of having something, only having more of it than the next man C. S.

Jy sal lewe deur die onverdeelde trou van die Here. Jesaja 36-37:14, 20, 32

MEGILOTH 2: ESTER / ESTHER

THE APOSTOLIC FAITH MISSION OF SA DIE APOSTOLIESE GELOOFSENDING VAN SA

BLAAS DIE BASUIN GEREFORMEERDE KERK DASPOORT Jenningstraat 728, Daspoort Leraar: br Cobus Rossouw

Oor die outeurs. Wayne Barber. Rick Shepherd. Eddie Rasnake

n Teologiese ondersoek na die rol van toleransie en omarming in die hantering van leerstellige en morele verskille, met verwysing na die

Die Blye Boodskap. The Good News

Riglyne vir die toerusting van ouderlinge

Tema: Die ware besnydenis: Hoe leef ek vandag as Jesus se dissipel?

Hoofstuk 1. Eensaamheid: woordverklaring

toe hy mens was op aarde?

Wat kan die kerk doen?

10 Dae van Gebed. Dag 1 Bly in Christus. Johannes 15:1-17

Mark 11:1-7. Jesus se intog in Jerusalem, en wat Hy daarmee aan ons openbaar (a).

SISTEMATIESE TEOLOGIE 1. Module 3 TEOLOGIE CHRISTOLOGIE PNEUMATOLOGIE SERTIFIKAAT IN CHRISTELIKE DIENS.

Transcription:

DIE APOSTOLIESE GELOOF SENDING VAN SUID-AFRIKA Together moving in unity to fulfill our God-given missional calling! AFM - AGS Afrikaans Unity Anniversary

BEMAGTIGING Onderrig, lei u lede op en rus hulle toe. Gelyke beskrywing: Onderrig/leer Toerus Oplei Demonstreer ertrou + vrylaat (delegeer) Afrig + mentor Omskrywing: Om die heiliges (lede) toe te rus om hul roeping en Goddelike gawes en talente te vervul. Kerngeskrifte: Efesiërs 4:11+12 Matt. 28:19 ( en leer hulle... ) 2 Tim. 2:2

BEMAGTIGING Onderrig, lei u lede op en rus hulle toe. Die bemagtiging van ons lede word duidelik as deel van ons visie gestel: Ons sien ʼn kerk wat vir alle mense toeganklik is, wat ons eenheid en Godgegewe diversiteit vier, wat ons lede bemagtig om om te gee en ons gemeenskappe tot God se glorie te transformeer. Een van die hoofredes waarom gelowiges geroep word om na ʼn kerkdiens toe te kom, is vir die doel van bemagtiging. Bemagtiging is inherent deel van die Groot Opdrag: "Gaan dan na al die nasies toe en maak die mense my dissipels: doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees, en leer hulle om alles te onderhou wat Ek julle beveel het. (Matt. 28:19) Om dissipels te maak impliseer bemagtiging. Die AGS moet, in ʼn tyd waarin basiese kennis van Koninkrykbeginsels en om volgelinge van Christus te wees, baie beperk en vlak geword het, die belangrikheid van bemagtiging beklemtoon. ʼn Kerngeskrif in hierdie geval is Efesiërs 4:11+12: "En dit is die gawes wat Hy gegee het : apostels, profete, evangeliste, en herders en leraars. Sy doel daarmee was om die gelowiges toe te rus vir hulle diens en vir die opbou van die liggaam van Christus. (Ook 1 Kor. 12: 27+28) Ons erken hierdie evangeliebedienings wat toerus. Hulle hooftaak is om die heiliges vir hulle werk in die evangeliebediening toe te rus/te bemagtig. Dit is belangrik om ʼn omgewing en kultuur te skep waar "gewone" lede hul verantwoordelikhede as "voltydse" lede van die liggaam van Christus aanvaar. Elke lid moet besef dat hulle in gelyke mate deur God geroep word en ʼn spesifieke gawe(s) het om hul evangeliebediening te vervul. Dit is hierdie lede wat in ons moderne markte leef en werk. Hulle moet bemagtig en die opdrag gegee word om, naby en ver, getuies van Christus te wees. Die sending-gerigte doel en omvang van ons bemagtiging is onmiskenbaar. Ons sal, deur ons lede te bemagtig, ons beste doen, deur Jesus se manier van Sy dissipels bemagtig, te volg. Hy het eers daaraan tyd bestee om hulle

te leer. Dit is gevolg deur aan hulle die "hoe om" te wys. Hy het toe voortgegaan om hulle deel te maak van sy evangeliebediening bv. die vermenigvuldiging van vis en brood. Die volgende stap was om hulle uit te stuur om self die evangelie te bedien (Lukas 9:1+2). Hy het hulle reggehelp toe hulle misluk of foute gemaak het bv. die seun met die bose geeste (Markus 9:14-29). Dit is waar die belangrike verantwoordelikheid van mentorskap en afrigting inkom. Hy het seker gemaak, toe hulle opleiding voltooi is, dat hulle met die Heilige Gees gevul is, voordat hulle die wêreld in gestuur is (Lukas 21:49, Handelinge 1:8). Toe moes hulle die proses met nuwe bekeerdes herhaal (Matt. 28:19 en 2 Tim. 2:2). Bemagtiging vind op verskillende maniere en op verskillende vlakke plaas. Daar moet altyd onthou word dat die hoofdoel van ons bemagtiging is om ware dissipels te ontwikkel, apostoliese verteenwoordigers wat die Missio Dei - die Missie van God, kan vervul. Ons moet wegbeweeg van die eeue oue tradisie van lede as blote leke, en pastore as die wat geroep is, te sien. Elke lid moet weet dat hulle net soveel deur God geroep word en dat hulle, deur hulle lewens en werk, geroep word om getuies van Christus te wees. Hulle is in gelyke mate en voltyds deel van God se liggaam. Toepassing: Antwoord hierdie twee vrae om te bepaal tot watter mate BEMAGTIGING in u gemeente toegepas word: 1. Watter aktiwiteite wat deur die gemeente begin is, is in plek om alle gelowiges toe te rus om doeltreffende Apostoliese Verteenwoordigers in hulle eie sending-gerigte gebiede te wees (met ander woorde, daar waar hulle elke dag by die werk, in hul gesinsrolle, ens. funksioneer)? 2. Watter aktiwiteite wat deur die gemeente begin is, is in plek om gemeenteleiers toe te rus in hul evangeliebedieningswerk (waar lede geïdentifiseer word vir hulle gawes en dienooreenkomstig vir evangeliebediening ontwikkel word)?

DIE APOSTOLIESE GELOOF SENDING VAN SUID-AFRIKA NASIONALE KANTOOR Gebou nr.14 Central Office Park Jeanlaan 257 Centurion Gauteng Suid Afrika Posbus 9450 Centurion 0046 Tel: 27 12 644 0490 Faks: 27 12 644 0732/4 www.afm-ags.org The WHOLE church taking the WHOLE Gospel to the WHOLE world.