Beste Bidder/Intersessor

Similar documents
MOTHEO/XHARIEP HOëRSKOLE ATLETIEK MOTHEO/XHARIEP HIGH SCHOOLS ATHLETICS

2de & 3de. Vir volledige registrasie benodig Emet die volgende. Baie Dankie

Bybel vir Kinders. bied aan. Die vrou by die put

ONDERNEMING: BETALING VAN SKOOLFONDS Dokument is meegaande aangeheg.

DOELSTELLING DANKIE TERUGVOER

Bybel vir Kinders bied aan. God Toets Abraham se Liefde

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun

Welkom by ons Aanddiens! Kom geniet n koppie koffie in die saal na die diens!

Catullus se Carmina in Afrikaans vertaal: n funksionalistiese benadering

1. OM JESUS TE VOLG: 2. DTR die verhouding:

Dit bring ons by ons tweede handvatsel in `n strewe na die leef van die Koninkryk Kultuur nl: Genade pad.

Let it be. Laat dit wees. Monday 18 June 12

Lisa Bevere. New York Times- topverkoperskrywer DIE LEEUTJIE. Illustrasies deur Kirsteen Harris-Jones

AANSOEKVORM 2015 PRIMêRE SKOOL

GROEIGROEP MATERIAAL BADBOYS OM DIE KRUIS KAJAFAS

Bybel vir Kinders bied aan. Die Hemel God se pragtige huis

Die Hemel God se pragtige huis

"Onse Vader wat in die hemele is, laat u Naam geheilig word; laat u koninkryk kom; laat u wil geskied, soos in die hemel net so ook op die aarde; gee

n Prins word die Skaapwagter

Join us for a Seminar/Presentation by the author of the book below: When: 9 March 2015 Where: Helderberg High School Chapel Time: 19h00

Die ekonomie en die Christen n perspektief. 1 Desember 2010

Bybelskool van Centurion. 27 Maart Welkom

n Verduidelijking van die Nuwe Verbond deur Dr. Marc s. Blackwell Sr.

(Uit Leef stroom-op! hoofstuk 1)

Community of Practice

10 Woorde wat ons ewige redding en verlossing beskryf

GRADE 12 SEPTEMBER 2012 RELIGION STUDIES P2

Van Vervolger tot Prediker

Jan Steyn Preek Sondag 12 Augustus Teks: Lukas 19:1-10. Tema: Genade groter as myself.

Die wedersydse verhouding tussen geloof en geestesgesondheid. Dr Deon Bruwer

* Produkte wat nie in voorraad by u naaste tak is nie, is beskikbaar op bestelling. * Pryse sluit BTW in, behalwe waar aangedui BTW uitg.

Hoor God deur Drome en Visioene Hear God through Dreams and Visions

Definition2 - SALWING = GODDELIKE AANSPORING OM TE FUNKTIONEER/ANOINTING = THE UNCTION TO FUNCTION

P R O S P E K T U S 2018

Together moving in unity to fulfill our God-given missional calling! DIE APOSTOLIESE GELOOF SENDING VAN SUID-AFRIKA. Afrikaans AFM - AGS

22.4 RAPPORT DEPUTATE LITURGIESE SAKE LIEDBOEKE IN VERSKILLENDE TALE

Preek Jan Steyn 25 Februaie Teks: Johannes 13:1-35. Tema: Saamwees (op mekaar gerig wees) Inleiding:

Kain vermoor Abel (Genesis 4:8)

Ook te koop by Kerkkantoor: Anna se organiese Hanepoot Korrelkonfyt: R20 per potjie. Geliefde Lourensrivierder

'n GEMEENTE VAN GOD MET JESUS CHRISTUS AS HOEKSTEEN

BEGIN BY DIE EINDE: Wat moet met jou gebeur as jy doodgaan?

DIE GODHEID Matt 28:19 veelgodery.

Kom ons herinner mekaar aan die toetse wat ons tot nou toe hanteer het:

5. n Ewige toekoms vir my kind Here. Joh.6:40 elkeen wat die seun sien en in Hom glo, die Ewige Lewe sal hê

Die verheerlikte Jesus se seën en ons. Vandag vier ons die troonsbestyging van die Koning van die konings.

22.4 RAPPORT DEPUTATE LITURGIESE SAKE LIEDBOEKE IN VERSKILLENDE TALE (Art 163)

IN THE SUPREME COURT OP SOUTH AFRICA. CORBETT, MILLER, JJA et NICHOLAS, AJA

Soteria Woordbediening bied aan: profesie

Excelsus (die Sentrum vir Bedieningsontwikkeling) bied in 2019 die volgende aan:

Mark 9: Fokus: 9:35-37 By die dienende Christus moet ons dienskneg-dissipels word.

IN PIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRANSVAALSE PROVINSIALE AFDELING)

OEPS! WAAR IS MY GELOOF HEEN?

Catharina Maria Conradie

Wanneer die kerk verdwaal in valsheid word dit n vertoonvenster van Afgode diens.

To fulfill. To complete its purpose. He was the end of the law. It was a "schoolmaster to bring us to Christ"

Unity Apostles Church of New Zealand Post Card- Farewell to Evangelist John Weder All Honour to God

Rom 14:1-12. Fokus: Rom 14:10-12 Die belangrikheid van Kerk-eenheid en ons hantering van versskille (d)

GEHOORSAAMHEID AAN GOD

Addendum A Consent form

THE FIVE MEGILOTH ESTHER SONG OF SONGS RUTH ECCLESIASTES LAMENTATIONS

Pretoria- 23 Junie 2012

Hoe verskil die Christelike vryheid waarvan Paulus praat van die samelewing se manier van dink oor vryheid?

Preek Jan Steyn Sondag 29 Oktober Teks: Efesiers 2:1-10. Tema: In Christus lewe jy. Inleiding:

1741. Majoor Cronwright gese het ek moet Dr. Aggett on- dervra, het ek eers ek dink, twee dae, gespandeer

Hoofstuk 1. Eensaamheid: woordverklaring

Tema: Die ware besnydenis: Hoe leef ek vandag as Jesus se dissipel?

Die tragedie wat die 2010 sokker Wêreldbeker weer vir my uitgelig het.

Twee van die grootste leuens oor sukses wat aan ons en aan ons kinders deur die samelewing vertel word.

GOD STORIES LEIERSGIDS. Uitgawe 2017 Emmaus Sentrum Geen duplisering sonder toestemming. Posbus 111, Paarl, 7620 Dienssentrum Tel:

MEGILOTH 2: ESTER / ESTHER

28 Oktober 2012 dink aan die Hervorming. Wegdros is Ten tye van die Hervorming het wegdrossery sommer erg plaasgevind

Die eerste is God beskik alles: God het alles vooraf beplan en haarfyn uitgewerk en alles werk presies so uit soos Hy dit beplan het.

PREPARATORY EXAMINATION. IN THE MAGISTRATE'S COURT FOR THE DISTRICT OF JOHANNESBURG HELD IN JOHANNESBURG.

WEEK JAN 2018 TYD OM ERNSTIG TE RAAK!!

NEW INTERNATIONAL VERSION

Les 6 vir 10 November 2018

DIE WEG CHRISTELIKE GEMEENTE, NELSPRUIT GEESTELIKE OUTORITEIT

Wie is Jesus? Wie is Jesus? KLEINGROEPBEDIENING. Predikant: Wilhelm Leuschner Sel: Epos:

Gebed. Bybelse Dissipelskap

HOE GROEI BY MENSE PLAASVIND. Enkele Inleidende Opmerkings ter Agtergrond

Jan Steyn preek 8 Julie Teks: Romeine 5:1-11 (1 Timoteus 1:1) Tema: Christus Jesus ons Hoop

Die regering van die Kerk 1Tim 2: Christus se wil dat vroue leerlinge moet wees... maar nie self mag onderrig gee nie.

NIE ELKEEN WAT...!! nie die wil van die Vader doen nie sal nie in die koninkryk van die hemele ingaan nie!! en wat die wil van die Vader doen

1Kon 18:41-46 In Israel vol Goddeloosheid en afvalligheid wys die HERE: Ek's die enigste ware God... die Een wat lewe gee.

Wat kan die kerk doen?

Pretoria- 23 Januarie 2011

G E L O O F F A I T H. God se Woord oor Genesing POSBUS 232, BALLITO, 4420 TEL: (032) / FAKS: (032)

Pride gets no pleasure of having something, only having more of it than the next man C. S.

GEBED AS LEEFSTYL. Gebed is uiters belangrik!!!

Gen 17:1-14; Rom 4:1-12; Kol 2:1-12

Oktober Lees: Mattheus 7:1-12 Fokus: vers 6-11

10 Dae van Gebed. Dag 1 Bly in Christus. Johannes 15:1-17

BROSJURE JUNIE 2018 TOERUSTING VIR BYBELSE BERADING AANSPREEKLIKHEID IN BEDIENINGSOPLEIDING. w w w. m y f i l a d e l f i a. c o m

Mei Lees: Mat 5: Hoekom? Ook sy prediking hier in-ie Bergpredikasie.

Die Blye Boodskap. The Good News

K O'REILLY

Teks: 1 Konings 19:15-21, 2 Konings 2:1-15 en Jesaja 61:1-11. Tema: Die mantel van Elia en die mantel van Christus. Agtergrond: 1 Konings Hoofstuk 18

Preek Jan Steyn 26 Januarie Teks: Mattheus 8 en Handelinge 3 (Jakobus 5:14-16) Tema: Jesus die Geneser. Inleiding:

Die leuen van die samelewing: Jou toekoms is in jou eie hande en jy is in beheer van jou lewe!

Huwelike in ons familie. Efesiërs 5:21-33 & 1 Joh 4:9.10. Trinitas is n verloste familie diensknegte wat gestuur is.

Transcription:

Beste Bidder/Intersessor Die werk by Jerigo Mure het oor die afgelope jare baie toegeneem en die werkers het meer geword. Die Here doen op hierdie stadium groot dinge in ons land en in Afrika, maar ook wêreldwyd. Ons het jou nodig om vir ons te bid en om ons finansieel te ondersteun om al die werk te doen wat die Here op ons hart lê. Daarom het ons besluit om n geldwaarde aan die e-pos Gebedsgids te heg. Al kon jy dit tot nou gratis van ons webwerf aflaai, versoek ons jou om eerder op die e-pos Gebedsgids in te skryf en dit maandeliks van ons te ontvang. Ons versoek jou ook om ons finansieel te ondersteun deur vir ons n fooi van R120,00 per jaar (of R10,00 per maand) oor te betaal om jou maandelikse e-pos Gebedsgids te ontvang. Jou inskrywingsgeld is nodig om ons oorhoofse kostes te dek en om die projekte wat ons wil aanpak te finansier. Indien jy nie die fooi van R10,00 per maand kan betaal nie, kan jy aansoek doen om n verminderde fooi te betaal, of om volledig geborg te word. Indien die Here dit op jou hart druk om, bo en gehalwe jou eie inskrywingsfooi, ook n ander persoon of persone te borg, bied ons jou die geleentheid om dit te doen. Druk asseblief die Inskrywingsvorm en die Debietordervorm hier onder uit en faks/pos dit aan ons terug (faks: 012-365 3214). Indien jy per tjek, kontant, elektronies of per stoporder wil betaal, of geborg wil word, hoef jy nie die debietordervorm te voltooi of terug te stuur nie, maar stuur asseblief steeds die inskrywingsvorm vir ons. Ons wil jou as bidder graag behou, omdat ons glo dat dit nou die tyd is om saam voor die troon van die Here te staan en sy aangesig op te soek. Elke intekenaar op die e-pos Gebedsgids kan die Global Prayer Alert n tweeweeklikse e-pos gebedsbrief gratis ontvang. Dui asseblief vir ons aan of jy daarin sou belangstel. Die persoon wat jou inskrywing en die administrasie daarvan sal hanteer is Elize Potonas. Rig asseblief alle navrae aan haar by pray@jwipn.com, of skakel haar by 012-365 3213. 1 Tess.5:16-18. Die Jerigo Mure Span

Dear Pray-er/Intercessor The work done by Jericho Walls increased over the past few years, and we had to employ more workers. At this stage God is doing wonderful things in our country and in Africa, and also worldwide. We need you to pray for us and to support us financially, in order to accomplish all the work God has laid on our hearts. We have therefore decided to put a price on the e-mail Prayer Guide. Although you could download this Prayer Guide for free from our web site up to now, we request you to rather subscribe to the e-mail Prayer Guide, and to receive it on a monthly basis. The fee for your e-mail Prayer Guide will amount to R120,00 per year (or R10,00 per month). Your subscription fee will help to cover our overheads, and will finance our other projects. If it is impossible for you to pay the fee of R10,00 per month, please apply to pay less, or to be sponsored in total. Should God call on you to sponsor another person or persons, you are welcome to do so, and we will apply your sponsorship yo someone who needs it. Please print both the Subscription form and the Debit order form and fax/send it to us (fax: 012-365 3214). Should you like to pay per cheque, cash, electronically, by stop order, or be sponsored, you need not return the debit order form to us, but please send us your subscription form. We don t want to lose our pray-ers, because we believe that this is the time to stand together before the throne of God and to seek his face. Every subscriber of the e-mail Prayer Guide will receive the Global Prayer Alert a bi-weekly e-mail prayer letter for free. Please indicate if you are interested in receiving this prayer letter. The person who administrates your subscription is Willem Oliver. Should you need more information, please contact him at pray@jwipn.com, or phone him at 012-365 3213. 1 Thess.5:16-18. The Jericho Walls Team

JERICHO WALLS PRAYER GUIDE SUBSCRIPTION FORM Title and name:... Postal address:...... Code:... Contact no.:... E-mail address:... ID no.:... Jericho Walls Ref. no. (should you already have one):... THE PRAYER GUIDE Please send me the electronic Prayer Guide via e-mail. I want to receive it as follows: English Afrikaans I want to receive the Global Prayer Alert for free. PAYMENT 1. I want to pay annually. This amounts to R120,00 per year. 2. I want to pay monthly. This amounts to R10,00 per month. 3. I also want to sponsor... individuals in receiving the publication (please add this amount to your above payment in the total amount per month/year block). 4. I am not able to pay R10,00 per month, but am willing to pay R.. per month, or one amount of R.. per year. 5. I do use the Prayer Guide and am actively involved in praying, but I am not able to pay for the publication. Please find me a sponsor as I am dedicated to change our world through prayer. TOTAL AMOUNT PER MONTH/YEAR: R. After you have finalised your total amount per month/year, please make a payment by means of: 1) The debit order form on the next page. 2) A cheque, together with full details of the purpose of your payment, together with your reference number. Please make your cheque payable to Jericho Walls, and mark it not transferable. 3) A direct deposit into our bank account (our bank details are on the next page). After you have made the deposit, please send/fax the deposit slip through to us, containing full details of the purpose of your payment. 4) If possible, PLEASE DO NOT SEND CASH.. Signature Date

JERIGO MURE GEBEDSGIDS INSKRYWINGSVORM Titel en naam:... Posadres:...... Kode:... Kontak nr.:... E-pos adres:... ID nr.:... Jerigo Mure Verw. nr. (indien jy reeds een het):... DIE GEBEDSGIDS Stuur asseblief vir my die elektroniese weergawe van die Gebedsgids via e-pos. I wil dit graag as volg ontvang: Afrikaans Engels Ek wil graag die Global Prayer Alert gratis ontvang. BETALING 1. Ek wil graag jaarliks vooruit betaal. Die bedrag is R120,00 per jaar. 2. Ek wil graag maandeliks betaal. Die bedrag is R10,00 per maand. 3. Ek wil ook graag... ander persone borg om die Gebedsgids te ontvang (voeg asseblief in die spasie hier onder hierdie bedrag by jou bogenoemde betaling by). 4. Ek kan nie R10,00 per maand betaal nie, maar is gewillig om R per maand te betaal, of R.. per jaar. 5. Ek lees die Gebedsgids en is aktief betrokke by gebed, maar ek kan nie hierdie betaling bekostig nie. Kry asseblief vir my n borg, aangesien dit my begeerte is om die wêreld deur gebed te verander. TOTALE BEDRAG PER MAAND/JAAR: R Nadat jy die totale bedrag per maand/jaar vasgestel het, maak dan asseblief n betaling op een van die volgende maniere: 1) Die debietordervorm op die volgende bladsy. 2) n Tjek, met jou volle besonderhede en verwysingsnommer, asook die doel van jou betaling. Maak asseblief die tjek betaalbaar aan Jerigo Mure, en merk dit nie verhandelbaar. 3) n Direkte deposito in ons bankrekening (die bank besonderhede is op die volgende bladsy). Nadat jy die deposito gemaak het, stuur/faks asseblief die deposito strokie vir ons, saam met volle besonderhede van die doel van jou betaling. 4) Indien moontlik, MOET ASSEBLIEF NIE KONTANT STUUR NIE.. Handtekening Datum

DEBIT ORDER IN SUPPORT OF JERICHO WALLS INTERNATIONAL PRAYER NETWORK Bank details: Address and contact numbers: ABSA, Brooklyn Private Bag X22 Cheque Account: Lynnwood Ridge, 0040 15-0017-2688 Tel.: 012-365 3213 Branch Code: 335-345 Fax: 012-365 3214 Title and name of account holder:... Postal address:...... Code:.... Tel. no. (h):... Tel. no. (w)/cell: Debit order: Start date: 1 st 5 th 15 th Month and year:... Debit order: End date:... Type of account (please mark with X): Cheque Savings Transmission Bank:... Branch: Branch code:... Account no.:.... ID no.:... Amount per month: Amount in words:... I/We... authorise you to draw the above mentioned amount from the named account. All such withdrawals from my/our bank account by you shall be treated as though they had been signed by me/us personally. I/We understand that the withdrawals hereby authorised will be processed by computer through a system known as the ACB Magnetic Tape Service. I/We also understand that details of each withdrawal will be printed on my/our bank statement or on an accompanying voucher. This authority may be cancelled by me/us by giving you 30 days notice in writing, sent by prepaid registered post, but I/we understand that I/we shall not be entitled to any refund of amounts which you have withdrawn while this authority was in force, if such amounts were legally owing to you. Receipt of this instruction by you shall be regarded as receipt thereof by my/our bank (whichever it is or will be). ASSIGNMENT I/We acknowledge that the party hereby authorised to effect the drawing(s) against my/our account, may not cede or assign any of its rights to any third party without my/our prior written consent and that I/we may not delegate any of my/our obligations in terms of this authority to any third party without prior written consent of the authorised party. Date:... Signature:...

DEBIETORDER TER ONDERSTEUNING VAN JERIGO MURE INTERNASIONAAL, GEBEDSNETWERK Bank besonderhede: Adres en kontak besonderhede: ABSA, Brooklyn Privaatsak X22 Tjekrekening: Lynnwoodrif, 0040 15-0017-2688 Tel.: 012-365 3213 Takkode: 335-345 Faks: 012-365 3214 Titel en naam van rekeninghouer:... Posadres:...... Kode:.. Tel. nr. (h):... Tel. nr. (w)/sel:... Debietorder: Begindatum: 1 ste 5 de 15 de Maand en jaar:... Debietorder: Einddatum:... Tipe rekening (merk asb. met X): Tjek Spaar Transmissie Bank:... Tak:. Takkode:... Rekening nr.:.... ID nr.:... Bedrag per maand:.. Bedrag in woorde:... Ek/Ons... verstaan dat die onttrekkings wat hiermee gemagtig word, deur n rekenaar verwerk sal word, d.m.v. n stelsel bekend as die ACB-magneetbanddiens, en ek/ons verstaan ook dat die besonderhede van elke onttrekking op my/ons bankstaat of op n bygaande strokie gedruk sal word. Ek/ons stem toe om enige bankkoste m.b.t. hierdie debietorderbedrag te betaal. Hierdie magtiging kan deur my/ons gekanselleer word deur u dertig dae skriftelike kennis te gee wat per vooruitbetaalde geregistreerde pos gestuur sal word, maar ek/ons verstaan dat ek/ons nie op n terugbetaling van bedrae geregtig is wat u onttrek het terwyl dié magtiging van krag was indien sodanige bedrae regtens aan u verskuldig was nie. Ontvangs van hierdie opdrag deur u word as ontvangs deur my/ons bank geag. OORDRAG Ek/Ons erken dat die partye wat hiermee gemagtig is om die trekking/s teenoor my/ons rekening te behartig, geen van sy/hulle regte aan n derde party mag afstaan of sedeer sonder my/ons skriftelike toestemming wat vooraf gekry is nie, en dat ek/ons geen van my/ons verpligtinge ingevolge hierdie kontrak/magtiging aan n derde party mag delegeer sonder die skriftelike toestemming wat vooraf van die gemagtigde party verkry is nie. Datum:... Handtekening:...