Join us for a Seminar/Presentation by the author of the book below: When: 9 March 2015 Where: Helderberg High School Chapel Time: 19h00

Similar documents
Bybel vir Kinders. bied aan. Die vrou by die put

Bybel vir Kinders bied aan. God Toets Abraham se Liefde

"Onse Vader wat in die hemele is, laat u Naam geheilig word; laat u koninkryk kom; laat u wil geskied, soos in die hemel net so ook op die aarde; gee

n Prins word die Skaapwagter

1. OM JESUS TE VOLG: 2. DTR die verhouding:

Welkom by ons Aanddiens! Kom geniet n koppie koffie in die saal na die diens!

Dit bring ons by ons tweede handvatsel in `n strewe na die leef van die Koninkryk Kultuur nl: Genade pad.

GROEIGROEP MATERIAAL BADBOYS OM DIE KRUIS KAJAFAS

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun

Hoor God deur Drome en Visioene Hear God through Dreams and Visions

Die wedersydse verhouding tussen geloof en geestesgesondheid. Dr Deon Bruwer

Van Vervolger tot Prediker

Die ekonomie en die Christen n perspektief. 1 Desember 2010

Kain vermoor Abel (Genesis 4:8)

n Verduidelijking van die Nuwe Verbond deur Dr. Marc s. Blackwell Sr.

Huwelike in ons familie. Efesiërs 5:21-33 & 1 Joh 4:9.10. Trinitas is n verloste familie diensknegte wat gestuur is.

Together moving in unity to fulfill our God-given missional calling! DIE APOSTOLIESE GELOOF SENDING VAN SUID-AFRIKA. Afrikaans AFM - AGS

(Uit Leef stroom-op! hoofstuk 1)

Die maan en sy rol in ons wereld *

DOELSTELLING DANKIE TERUGVOER

NIE ELKEEN WAT...!! nie die wil van die Vader doen nie sal nie in die koninkryk van die hemele ingaan nie!! en wat die wil van die Vader doen

Hoe verskil die Christelike vryheid waarvan Paulus praat van die samelewing se manier van dink oor vryheid?

Bybel vir Kinders bied aan. Die Hemel God se pragtige huis

Die Hemel God se pragtige huis

Die verheerlikte Jesus se seën en ons. Vandag vier ons die troonsbestyging van die Koning van die konings.

BEGIN BY DIE EINDE: Wat moet met jou gebeur as jy doodgaan?

GOD STORIES LEIERSGIDS. Uitgawe 2017 Emmaus Sentrum Geen duplisering sonder toestemming. Posbus 111, Paarl, 7620 Dienssentrum Tel:

Het jy al gehoor van die Vier Geestelike Wette?

DIE GODHEID Matt 28:19 veelgodery.

GRADE 12 SEPTEMBER 2012 RELIGION STUDIES P2

Les 6 vir 10 November 2018

Hannah Ball 1796 Buckinghamshire Robert Raikes kinders op straat eerste Sondagskool Surrey Chapel 1831 Brittanje 1,250,000 kinders per week

Addendum A Consent form

Skriflesing: 1 Johannes 1:1-10 Teks: 1 Johannes 1:4 Sing- Ps. 66:1, Ps. 19:1; Ps. 65:8; Ps. 100:1,4

DIE WEG CHRISTELIKE GEMEENTE

GEHOORSAAMHEID AAN GOD

Bybelskool van Centurion. 27 Maart Welkom

Gen 17:1-14; Rom 4:1-12; Kol 2:1-12

IN THE SUPREME COURT OP SOUTH AFRICA. CORBETT, MILLER, JJA et NICHOLAS, AJA

22.4 RAPPORT DEPUTATE LITURGIESE SAKE LIEDBOEKE IN VERSKILLENDE TALE

'n GEMEENTE VAN GOD MET JESUS CHRISTUS AS HOEKSTEEN

GOD IN 3D LEIERSGIDS. Uitgawe 2018 Emmaus Sentrum Geen duplisering sonder toestemming. Posbus 111, Paarl, 7620 Dienssentrum Tel:

Catharina Maria Conradie

Mattheus 6:9-10 Ons nuwe dissipel-lewe is n lewe waarin ons radikaal breek met self-gesentreerdheid en leef met God-gesentreerdheid.

To abandon prayer is to embrace atheism. Alec Motyer

Preek Jan Steyn Sondag 29 Oktober Teks: Efesiers 2:1-10. Tema: In Christus lewe jy. Inleiding:

Tema: Die ware besnydenis: Hoe leef ek vandag as Jesus se dissipel?

Oktober Lees: Mattheus 7:1-12 Fokus: vers 6-11

Jan Steyn Preek Sondag 12 Augustus Teks: Lukas 19:1-10. Tema: Genade groter as myself.

Rom 14:1-12. Fokus: Rom 14:10-12 Die belangrikheid van Kerk-eenheid en ons hantering van versskille (d)

Kom ons herinner mekaar aan die toetse wat ons tot nou toe hanteer het:

Isaiah 38:19 19 The living, the living, he thanks you, as I do this day; the father makes known to the children your faithfulness.

Die betekenis van die kruis (1)

Is profesie oor Christus in die Ou Testament altyd direk Messiaans?

Preek Jan Steyn 25 Februaie Teks: Johannes 13:1-35. Tema: Saamwees (op mekaar gerig wees) Inleiding:

28 Oktober 2012 dink aan die Hervorming. Wegdros is Ten tye van die Hervorming het wegdrossery sommer erg plaasgevind

5. n Ewige toekoms vir my kind Here. Joh.6:40 elkeen wat die seun sien en in Hom glo, die Ewige Lewe sal hê

Let it be. Laat dit wees. Monday 18 June 12

22.4 RAPPORT DEPUTATE LITURGIESE SAKE LIEDBOEKE IN VERSKILLENDE TALE (Art 163)

Kleingroepe as Gemeenskappe van Dissipels...

Belowe God regtig dat Hy dit altyd met jou goed wil laat gaan?

Inhoudsopgawe. God se wonderlike skepping en evolusie

Jan Steyn preek 8 Julie Teks: Romeine 5:1-11 (1 Timoteus 1:1) Tema: Christus Jesus ons Hoop

Mark 9: Fokus: 9:35-37 By die dienende Christus moet ons dienskneg-dissipels word.

Agteraf is dit natuurlik maklik om so te praat. Hoe sou ons self opgetree het by die opstanding van Jesus? Nie veel beter nie.

Brandende Harte! Ontmoet God en word passievolle navolgers van Jesus. Ds. Willem Louw: NG Kerk Miederpark

Waar is God as ons swaarkry?

Sondag, 21 April 2013 Tema: Vat die bal Skriflesing: 2 Korintiërs 12:8-12 Leraar: Ds Attie Steyn

Ons verlossing is in Jesus Christus ons Hoëpriester gewaarborg

Preek-notas: Romeine 3:21-31

Nog n wensdenkery van evolusioniste het steeds geen grond nie:

Lisa Bevere. New York Times- topverkoperskrywer DIE LEEUTJIE. Illustrasies deur Kirsteen Harris-Jones

toe hy mens was op aarde?

JOHANNESBURG CHURCH OF CHRIST (Geaffilieer met die Los Angeles International Church of Christ - LAICC) (Ds Francois Smit) 1.

Die ouderdom van die aarde

Die regering van die Kerk 1Tim 2: Christus se wil dat vroue leerlinge moet wees... maar nie self mag onderrig gee nie.

Jy sal lewe deur die onverdeelde trou van die Here. Jesaja 36-37:14, 20, 32

Twee van die grootste leuens oor sukses wat aan ons en aan ons kinders deur die samelewing vertel word.

Preek Jan Steyn 28 April Teks: Johannes 3, 7 en 19 Tema: Is jy nagdissipel of dagdissipel van Jesus?

from the group who had gathered there.

Mark 11:1-7. Jesus se intog in Jerusalem, en wat Hy daarmee aan ons openbaar (a).

1Kon 18:41-46 In Israel vol Goddeloosheid en afvalligheid wys die HERE: Ek's die enigste ware God... die Een wat lewe gee.

Excelsus (die Sentrum vir Bedieningsontwikkeling) bied in 2019 die volgende aan:

Mattheus 6:1-4 Ons nuwe dissipel-lewe is n lewe waarin ons radikaal breek met self-gesentreerdheid en leef met God-gesentreerdheid.

Waar kom die Christelike geloof vandaan? Kyk ook: - Wie is wie?

4. Struktuur Van Profesie

Die leuen van die samelewing: Jou toekoms is in jou eie hande en jy is in beheer van jou lewe!

HOE GROEI BY MENSE PLAASVIND. Enkele Inleidende Opmerkings ter Agtergrond

10 Woorde wat ons ewige redding en verlossing beskryf

THE FIVE MEGILOTH ESTHER SONG OF SONGS RUTH ECCLESIASTES LAMENTATIONS

OEPS! WAAR IS MY GELOOF HEEN?

DIE VADER PRAAT FINAAL DEUR SY SEUN MET ONS! Eksegetiese Tema: God praat op planmatige en volmaakte met ons deur sy Seun as. Tekskeuse: Hebr 1:1-2

Skriflesing: Sondag 4 Sing- Ps. 118:1; Ps. 119:61; Ps. 130:2 Genesis 3:1-19 Gen 3:1 Psalm 130 Psa 130:1

INHOUDSOPGAWE LES LESTEMA WEEK VAN BLADSY. Die Innerlike Dissipline van Gebed 8 Oktober 15. Die Innerlike Dissipline om te Vas 15 Oktober 18

SAMESANG: 38 2:27-28; 4: :1,5 TYDENS EREDIENS:

Hoe lees ek die Woord van God?

Sing vooraf staande: Skrifberyming 1-1:1, 2 (24:1, 2)

Nuwe Wyn/New Wine. Nuwe Wyn/New Wine. Vir kinders/ For kids. Dr Christo Nel

Catullus se Carmina in Afrikaans vertaal: n funksionalistiese benadering

Mei Lees: Mat 5: Hoekom? Ook sy prediking hier in-ie Bergpredikasie.

Transcription:

Join us for a Seminar/Presentation by the author of the book below: When: 9 March 2015 Where: Helderberg High School Chapel Time: 19h00 Refreshments will be served

Dear Parent/teacher If you re concerned about what your children are learning in school regarding evolution, yet you don t know how to answer them, this book is for you. If you think that the story behind the story is too complicated to understand, this book is for you. If the truth REALLY matters to you, irrespective of what the majority wants you to believe, this book is for you! And if you re just curious, this book is definitely for you too. I have condensed some of the most important and interesting facts on the subject of creation versus evolution so that people without a scientific background will find it easier to understand (Ages 12-112). Why is it important? What is all the fuss about? Isn t it possible that God simply used the process of evolution to create everything? Few people realise how the teaching of evolution promotes an anti-biblical religion. In fact, many church leaders don t even believe in their own Book The BIBLE anymore. The progressive denial of the Creator God is clearly outlined in the first two principles of the Humanist Manifesto of 1933, updated in 2003, wherein the universe is viewed as self-maintained (not created) and where Humanism believes man to be a part of nature from which he arose as a result of on-going natural processes. Humans are an integral part of nature, the result of unguided evolutionary change. Humanists recognize nature as self-existing. (http://www.americanhumanist.org/humanism/humanist_manifesto_iii) Hebrews 1:1-3 God has in these last days spoken to us by His Son, whom He has appointed heir of all things, through whom also He made the worlds; who being the brightness of His glory and the express image of His person, and upholding all things by the word of His power Information is accurate and relevant and provided in a condensed, easily understandable format. Special emphasis is placed on the most interesting discoveries in creation science. The objective is to provide the reader with the Biblical view as well as the supporting scientific confirmation thereof. Information was obtained from a wide variety of sources with a large portion based on the peer-reviewed articles provided by Creation Ministries International (CMI) This is a group of non-profit ministries situated in several countries with the objective of supporting the church in proclaiming the truth of the Bible and its Gospel message. CMI is an apolitical, non-denominational organisation with a formidable combination of scientists in various fields, their experience spanning more than 35 years. Real-world

answers are supplied to the most-asked questions in the vital area of creation/evolution - where in the Book of Genesis, the Bible is most under attack today. If we cannot believe Genesis 1:1, what reason do we have to believe the rest of the Word? The debate between creation and evolution is primarily a dispute between two worldviews. It is not necessarily a question of science versus religion, but rather the science of one religious view (atheism/naturalism) versus the science of another religious view (Biblical theism). Your religious view will necessarily influence your attitude in your approach to the facts. The question is NOT, who is being biased, but rather which bias is the CORRECT bias, with which to be biased. (Dr Jonathan Sarfati, 'Refuting Evolution' (http://zastore.creation.com/catalog/refuting-evolution-p- 153.html) III John 4 & 6 I have no greater joy than this, to hear that my children are living their lives in the Truth. You would do well to forward them on their journey in a way worthy of God s [service]. Regards Nicolene http://www.creation-skepping.co.za

Geagte ouer/onderwyser As jy bekommerd is oor dit wat jou kinders aangaande evolusie in die skool leer en nie weet hoe om hulle reg te help nie, dan is hierdie boek vir jou. As jy dink dat die storie agter die storie te kompleks is om te verstaan, dan is hierdie boek vir jou. As die waarheid REGTIG vir jou saakmaak ten spyte van wat die meerderheid wil hê jy moet glo, dan is hierdie boek vir jou! En as jy sommer net nuuskierig is, dan is die boek beslis ook vir jou. Ek het van die interessantste inligting oor die skeppingsleer teenoor die evolusieleer gekondenseer om dit makliker verstaanbaar te maak vir mense wat nie noodwendig ʼn wetenskaplike agtergrond het nie (Ouderdom 12-112). Hoekom is dit belangrik? Waaroor gaan die groot bohaai as dit kom by evolusie en die Bybel? Het God nie dalk maar net die proses van evolusie gebruik om alles tot stand te bring nie? Min mense besef dat die evolusieleer ʼn anti-bybelse godsdiens bevorder en dat selfs sommige kerk-leiers nie meer in hulle eie boek - die BYBEL - glo nie. Die toenemende ontkenning van die Skepper-God word baie duidelik uitgespel in die eerste twee beginsels van die Humanist Manifesto van 1933, opgedateer in 2003, waar die heelal as self-onderhoudend gesien word (dus nie geskep) en waar Humanisme beweer dat die mens deel uitmaak van die natuur waaruit hy ontstaan het as die resultaat van ʼn aaneenlopende natuurlike proses. Humans are an integral part of nature, the result of unguided evolutionary change. Humanists recognize nature as self-existing. (http://www.americanhumanist.org/humanism/humanist_manifesto_iii). Hebreërs 1:1-3 Maar nou, in hierdie finale fase van die geskiedenis, het Hy met ons gepraat deur Sy Seun.. Hy het deur Jesus Christus ook die heelal en alles wat daarin is, gemaak... Deur Sy magtige bevel hou Hy die ganse heelal in stand. Inligting is akkuraat en relevant en in n gekondenseerde, maklik-verstaanbare formaat. Daar word veral gefokus op die interesantste ontdekkings in die skeppingsleerwetenskap. Die doel is om aan die leser die Bybels-gefundeerde vertolking te gee, asook die gepaardgaande wetenskaplike bevestiging daarvan. n Wye reeks bronne is gebuik om die inligting saam te stel met n groot proporsie daarvan vanuit artikels (onderhewig aan eweknie evaluering of peer review ) beskikbaar by Creation Ministries International (CMI).

CMI is n groep nie-winsgewende ministeries, wat in verskeie lande werksaam is met die doel om die kerk te ondersteun in die proklamering van die waarheid van die Woord en die boodskap van die evangelie. CMI is n apolitiese, nie-denominasionele organisasie met n formidabele kombinasie wetenskaplikes vanuit verskeie velde en met ervaring wat strek oor meer as 35 jaar. Antwoorde word voorsien op die meesgewildste vrae wat gevra word in hierdie uiters belangrike veld van skepping/evolusie. Genesis is dié Boek in die Bybel wat tans die ergste aangeval word. As Genesis 1:1 nie waar is nie, watter rede het ons om die res te glo? The debate between creation and evolution is primarily a dispute between two worldviews. It is not necessarily a question of science versus religion, but rather the science of one religious view (atheism/naturalism) versus the science of another religious view (Biblical theism). Your religious view will necessarily influence your attitude in your approach to the facts. The question is NOT, who is being biased, but rather which bias is the CORRECT bias, with which to be biased. (Dr Jonathan Sarfati, 'Refuting Evolution' http://zastore.creation.com/catalog/refuting-evolution-p- 153.html) III Johannes 4 & 6 Ek het geen groter blydskap as dit nie, dat ek hoor dat my kinders in die waarheid wandel. Jy sal goed doen as jy hulle voorthelp op n voor God waardige wyse. Groetnis Nicolene http://www.creation-skepping.co.za